Ranking the Rankers – week ending 07 May 2022

” RANKING THE RANKERS ” – by Bloktrui

Hierdie week is daar 6 webtuistes wat skole 1ste span rankings gedoen het , die seisoen is uit die blokke uit en die top 20 skole soos gemeet aan die gemiddeld van die webtuistes se top 20’s vir die week sien as volg daaruit :
1 Grey College
2 Paarl Gim
3 Garsfontein
4 Affies
5 Bishops
5 Paarl Boys High
7 Paul Roos Gym
8 Hilton College
9 Rondebosch
10 Outeniqua
11 Monnas
12 KES
13 Stellenberg
14 Westville
15 Oakdale
16 Framesby
17 Boland Landou
18 Wynberg
19 Selborne
20 DHS
Die webtuistes se ranking vir die week is :
1 Nextgen xv 19–4
2 SA Schoolsport 19–1
3 SASS 18–2
4 Ruggas 17–3
5 School of Rugby 17–0
6 BHP 16–1
Geniet die Skole rugby , dit is die manier hoe rugby bedoel is om gespeel te word!!

Leave a Reply

13 Comments

  1. avatar
    #13 Bloktrui

    @Kantman: the comming week’s rankings will definately look different from last week’s , I see that RUGGAS has already posted his….I will post ranking the rankers as soon as all 6 sites top20 is available

    ReplyReply
    15 May, 2022 at 08:51
  2. avatar
    #12 Playa

    @Bloktrui: thanks, that certainly helped me.

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 20:07
  3. avatar
    #11 Kantman

    After the weekend results School of Rugby rankings see to be the lowest predictor of future results of all the rankings. Still a good try though

    ReplyReply
    14 May, 2022 at 19:14
  4. avatar
    #10 Grizzly

    @Djou: Oooo! Apologies Lions🙏Nou maak dit nog meer sin.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 11:50
  5. avatar
    #9 Djou

    @Grizzly: Nee Ruggas is Affieman.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 08:25
  6. avatar
    #8 Grizzly

    @Bloktrui: 😂😂😂Thanks vir jou moeite,dit bly intresant.

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 07:44
  7. avatar
    #7 Bloktrui

    @Grizzly: Goeie dag :lol: ek “rank”slegs die “rankers”met mekaar en “rank”glad nie die skole nie , elke ranker het uiteraard sy eie formules , aannames en prosesse , ek hier agter die “sitrusgordyn”kyk skolerugby op DSTV ,youtube en DIGITV……waar die ander ouens kyk weet ek nie 8))

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 07:39
  8. avatar
    #6 Grizzly

    @Bloktrui: Wats met die Ruggas rankings??Ek dink dis Helpies ouens so ek sien Monnas is net 1 plek Onder Garsies in die 7de plek… Seker om die Leeus op die map te kry…Ek sal ook laaik om die games en uitslae te sien wat hulle kyk…Weet jy dalk wat se kanaal is dit?

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 07:15
  9. avatar
    #5 Bloktrui

    The first number is how many teams of the website is in the avarage top20….the second number is how many teams of the website is in the exact position as the avarage top20…for example Nextgenxv had 19 teams in the avarage top20 of which 4 teams were in the “correct” position….hope this helps….

    ReplyReply
    13 May, 2022 at 07:04
  10. avatar
    #4 Kaya 85

    @Bloktrui:
    What do you mean …
    19-4, …19-1 , …18-2 ?

    Otherwise, I feel this ranking of rankings is a really good indicator, eliminating some uncosious bias here and there

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 20:57
  11. avatar
    #3 Bloktrui

    @Cappie: Plesier …..ek sal ongelukkig slegs 1Stes doen , my tyd is beperk,Op hierdie stadium dink ek is dit slegs SA Schoolsport wat gereeld laer ouderdomsgroepe rank…..sal dalk oorweeg wanneer ek eendag aftree :wink:

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 17:54
  12. avatar
    #2 Cappie

    Dankie Bloktrui. Dis baie insiggewend. Jy wil nie dalk tyd maak om ‘n ranking op te stel van alle ouderdomsgroepe nie? Ek dink Nextgen en Schoolofrugby het rankings vir o’14, o’15 en o’16’s ook. So Combo-ranking. Ek dink Beet het dit al gedoen in die verlede. Dit kan dalk so aanduiding gee van wat ons dan kan verwag in die nabye toekomstige jare.

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 12:15
  13. avatar
    #1 JongMatie

    Dankie BlokTrui vir hierdie!

    ReplyReply
    12 May, 2022 at 08:02