90 Comments

  1. avatar
    #90 Predator

    @Affies , Julle kan nie “total domination ” claim voordat die Kwaggas nie ” ge-skin ” word nie,..en hierdie Kwaggas gaan nie stilstaan vir ‘n “skinning ” nie. Dit sal ‘n grote wees as hulle dit kan laat gebeur,…..eintlik wil ons julle ‘n rugby les leer ( ek hoop so ) op ons feesvieringe,…. moet bieg dat ek nie mal is oor julle verwysings na die kinders as die “gemors” nie. As ek na die score kyk moes dit ‘n baie harde game gewees het,…dit bring my terug na die punt dat daar baie min te kies is tussen die top skole,..LAAT DIE KINDERS EN DIE GAME SEEVIER,..dis hoe dit hoort!!!!!

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 13:05
  2. avatar
    #89 Tjoppa

    @BOG: Nee Boggie ons oues al slimmer as dit ons reel ‘n pannekoek verkoping voor die Solly’s en dan score ons maar die nodige nattigheidjie. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 08:24
  3. avatar
    #88 Tjoppa

    @Hanswors: Die reputasies nie in flarde die manne wat die rugby volg het voor die tyd gese die spanne is nie reg nie. Dink eerder die ongewildes het vandag die keurders op hulle neuse laat kyk.

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 08:16
  4. avatar
    #87 Tjoppa

    @Klofie Pa: Ons gaan jou beroep moet verander. Dit is van te veel met glimlagte werk dat jy so nice ou is. Ek sou nie so kalm kan bly met dit wat nie moes gebeur nie. Maar weereens geluk en ja groete aan daai twee grotes van SBR.

    ReplyReply
    26 May, 2013 at 08:15
  5. avatar
    #86 Woltrui

    @Klofie Pa: Hi Kloofpa. Kloof was briljant. Affies baie gelukkig. Jou laaities het groot wedstryd gehad. Hoop nie die beserings te ernstig. Kloof weereens hul klas gewys. Op en af die veld.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 20:51
  6. avatar
    #85 Affies

    Waterkloof het vandag in die wedstryd hul wedstryd planne baie goed uitgevoer, in die hoeke geskop en die vast-fasette afgedwing. Affies het foute gemaak bloot a.g.v druk, net in die lynstane sal ek sê Affies het gewen, skrums, voorspelers en agterspelers het Kloof baie goed gespeel. Die Pretoria-derby is weer terug!!!

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 18:52
  7. avatar
    #84 Klofie Pa

    Geluk Affies met die wen!! Was n besonderse lekker dag gewees daar by Klub600. Dankie vir die gasvryheid aan al my Affie pelle en mense wat ek nie ken nie.
    Oor die game.., wel ek dink Affies ondersteuners weet wat het werklik op die veld aan die gang was. Maar n wen is aangeteken!!
    Weereens Well done manne!!

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 18:40
  8. avatar
    #83 Affies

    Alhoewel Hanswors en soveel ander vir die volgende 100 jaar gaan uitwys dat Kloof moes wen, en seker gaan maak ek vergeet dit nooit nie, Staan hierdie Affie-span ‘n goeie kans om die jaar onoorwonne af te sluit, nog net College, Glenwood en Boys High.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 18:33
  9. avatar
    #82 Affies

    @Hanswors, soos jou naam voorgee maak jy lekker grappe, nee ek moet sê die beste span het vandag verloor, net soos laasjaar het emosie die wedstryd oorheers en presies wat laasjaar met Affies gebeur het, het vandag gebeur. Maar mooi deurgetrek, Affie-Guts, en Ivan het die wen punte aangeteken, Looks at the scoreboard

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 18:24
  10. avatar
    #81 Hanswors

    Waterkloof was vandag man vir man beter as Affies gewees – van die Blou Bul CW seuns in Affies se span se reputasies le aan skerwe…..Baie geluk Waterkloof – julle het nie gewen nie maar gaan vra vir elke liewe persoon wat vandag by daardie wedstryd was wie was die wenner gewees. SKITTEREND aan Kloof se voorspelers – julle was YSTERS gewees……….Affies is stukkend gespeel voor en agter.
    @Affies- Ivan wie????? het hy gespeel vandag?

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 17:50
  11. avatar
    #80 Affies

    **Witbulle 19-18 Kloof 1stes** **Tiere 28-08 Kloof 2des** **Kobras 36-10 Kloof 3des** **AHS 7des 24-00 Kloof 5des** **AHS O/15 B 25-11 Kloof O/15 B** **AHS O/16 A 34-10 Kloof O16 A** **AHS O14 B 12-12 Kloof O/14 B** **AHS O/15 A 27-05 Kloof O/15 A** **AHS O/14 A 36-07 Kloof O/14 A** **AHS O/15 C 50-00 Kloof O/15 C** **Dit is al tellings wat ek het manne, AHS eerste Hokkie span wen 3-2 nadat hulle 2-0 agter was, en O/16 A wen 4-0 vir Kloof.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 17:37
  12. avatar
    #79 jakkie

    My maggies, nou maak alles sin waarom Affies kop uitgetrek het teen Kwaggas… :mrgreen: net n grappieeee net n grappie! Almal ontspan.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 14:54
  13. avatar
    #78 Woltrui

    @Affies: Affies as jy blog los maar die persoonlike opmerkings ou seun.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 11:08
  14. avatar
    #77 BOG

    @Tjoppa:@Woltrui: Onmin in die beeskraal vanoggend, sien ek? Dit lyk my daar is eensaamheid in Tshwane. Die anties is seker by Irene se vlooimark om al die ou vals tande te verkoop vir Paarl Perle vanmiddag, of hoe?

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 11:05
  15. avatar
    #76 Tjoppa

    Miskien moet jy ook aandag gee. ‘n Affie sal nooit ‘n opponent verneder of meerderwarig na hom verwys nie. Hy en jy dan ook, verstaan nie waaroor dit gaan om ‘n ware Affie te wees nie. Om jou mening te gee verskil heeltemal van ‘n seun persoonlik aan te val. Julle houding veroorsaak dat selfs ek ‘n bitter smaak in my mond sit as iemand oor Affies praat. En die instansie en sy seuns verdien dit nie.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 09:56
  16. avatar
    #75 Woltrui

    @Tjoppa: Ag nee Tjop. Swak ou maat. Wie gee joudie
    Reg om te se wat jy wil maar hy mag nie sy opinie lig nie. Jou opmerking in swakker smaak as Affies s’n.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 09:04
  17. avatar
    #74 Tjoppa

    @Affies: Waar is die goeie ou dae toe die windgatte uit Waterkloof, Menlopark ens gekom het. Nou lyk my het al die gemors na Affies toe getrek. Jy is nie wat die Affies verpersoonlik nie. Gaan sit nou op jou donnerse sitplek en gedra jou soos ‘n ware Affie as jy werklik een is.
    Ek stel voor jy gaan na Dok en wys hom die blog met jou gietergat opmerkings en kyk wat sy reaksie is. Maar ek doen dit sommer self.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 08:30
  18. avatar
    #73 Affies

    @Hanswors, om onvoorspelbaar te wees is nie altyd goed nie, en ek sal hou by wat ek gesê het, ek dink Ivan is die beter speler, hy was laasjaar beseer.

    ReplyReply
    25 May, 2013 at 07:30
  19. avatar
    #72 Hanswors

    Affies ek se weer – jy hoef nie seuns persoonlik aan te vat nie ………… hy het nie blonde hare nie , as jy J P se spel ken sal jy weet dat hy baie meer na die span toe bring as jou tjommie…..I v Z is baie voorspelbaar en speel struktuur rugby waar J P baie meer onvoorspelbaar is …….

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 19:24
  20. avatar
    #71 Affies

    @Djou, sou graag Ivan bo Justin wou sien, Ivan kan skop terwyl Justin bekommerd is oor sy blonde hare

    ReplyReply
    24 May, 2013 at 15:41
  21. avatar
    #70 BuffelsCM

    @beet: Beet I’ve only now read the comments about NO 1 !! Very sharp indeed!!

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 22:33
  22. avatar
    #69 Djou

    @Affies: meen jy ons Bulletjies staan vanjaar weer ‘n kans om in die hoofwedstryd te speel? Hoe lyk die span na jou mening?

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 19:38
  23. avatar
    #68 Djou

    @Bog: Enigeen van die 2 voorstelle klink vir my reg. :wink: Maar ja, jy is reg die ekonomie ploeter net voort danksy ‘n onbeholpe regering wat aanhoudend verkeerde beleid in werking stel. Hulle is so bekommerd om nie die 151 000 miljoeners uit ‘n bevolking van 51 miljoen mense te laat voordeel trek uit enige besluit nie, met die gevolg dat die 50.9 miljoen ander skade ly. En natuurlik lei dit tot die situasie waar skolerugby ook nou aan die kortste ent trek.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 19:37
  24. avatar
    #67 Affies

    Baie Geluk aan die 8 Affies wat sopas in die Blou Bulle Craven Week span aangekondig is, hulle is Francios Steyn, RG Snyman, WP Eloff, Calvon Allison, Salmon van Huysteens, Ivan van Zyl, Jurie Linde en Eduan Keyter

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 19:01
  25. avatar
    #66 BOG

    @Djou: Die derdes(Peaches) kan Pretoria toe gaan end die Cherries George toe. Of dink jy andersom? Maar ernstig- dit vertel jou n stotie oor hoe ernstig die ekonomie wankel. n Borg vir so n belangrike geleentheid wat onttrek, sal nie so n besluit ligtelik neem nie.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 18:46
  26. avatar
    #65 Djou

    @Bog: Nou dat Affies op daardie Saterdag oop is, kan ons nie reel dat die Cherries opkom en “wraak” neem teen Affies nie?

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 16:29
  27. avatar
    #64 Affies

    @Wakker akker, dit help veel die Bulle gee vir hulle en baie ander kontrakte as hulle nie deurgaan na senior rugby nie.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 16:07
  28. avatar
    #63 jakkie

    @BOG: Ek moet met jou saamstem Bog. Sekerlik kon Outeniqua probeer het om ‘n plan te maak, dis ‘n groot geleentheid. Maar tog kon albei partye tot ‘n vergelyk gekom het en moeite gedoen het om saam finansies in die hande te kry, al was dit net vir die eerste span. Maar ek is seker daar is baie daaroor gewik en weeg en alle opsies oorweeg voordat dit gekanselleer. Dis simpel om te se iemand is bang of sulke snert, regtigwaar! Dit is ‘n teleurstelling, maar ek is seker die organiseerders sal sorg vir ‘n groot wedstryd. Volgens my is daar baie ander skole hierdie jaar wat ook great rugby speel en sal sorg vir uitstekende game, kom ons hou duim vas dat dit steeds gaan opleef na die verwagtinge!

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 13:58
  29. avatar
    #62 beet

    @GreenBlooded: What will happen to the loosehead prop tho. Surely they won’t be able to call him “number one” :-D

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 12:07
  30. avatar
    #61 wakker akker

    @Affies: kaapse derby dis reg.maar n klomp van Kwagga span is deur Bulle gekontrakteer.Sou nice gewees het om te sien hoekom.lol.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:54
  31. avatar
    #60 BOG

    @Speartackle: Is daar padaanwysers na Vrede? Soek nog steeds na die dorp op Google. Wat vd “Crocks”. Is daar gras op die veld of gruis en duwweltjies?@GreenBlooded: Only when they play Affies in Pretoria.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:46
  32. avatar
    #59 GreenBlooded

    @BOG: Sahara Kwaggas might not sund right but be assured – they will travel in style!!

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:34
  33. avatar
    #58 BOG

    @Rooikat: Maybe Ploegskaar has the solution. But somehow, Sahara Kwaggas does not sound right. “On the other hand”, I had a boerewors samoosa yesterday (serious) and it was very nice. (Serious) :mrgreen:

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:26
  34. avatar
    #57 Speartackle

    Cherries blykbaar bang om teen Vrede in Vrede te gaan speel.

    1948

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:24
  35. avatar
    #56 Rooikat

    Twyfel of Affies sonder rede sal kanselleer. Probleem vir my le by die rugby weke soos Wildeklawer wat nie die sterk spanne teen mekaar plaas nie. Hoekom het Quteniqua teen Grey PE gespeel en nie Affies nie, daar is mos genoeg tyd om vooraf die skedule te bepaal op grond van die die jaar se vertonings. Kyk teen wie het Paarl Gim gespeel by Wilde, hoekom nie teen Grey Bloem of Affies nie?

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 11:13
  36. avatar
    #55 Woltrui

    @Affies:
    :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 10:04
  37. avatar
    #54 Queenian

    Become a bit of a mess but finances are an issue

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 09:04
  38. avatar
    #53 Affies

    @Beet, ja as Garsfontein gaan speel in plek van Affies dan is dit ‘n lekker Kaapse “derby”,

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 08:55
  39. avatar
    #52 Ploegskaar

    @Predator: Dan moet julle maar gaan aanklop by Hartmans, van Rensburg’s en Watson’s (Kobus het mos sakke geld), oom Saag Jonker en Klein Karoo in Oudtshoorn en Robberg en die Beacon Isle in Plett. Kom boeta, vinger trek!

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 08:02
  40. avatar
    #51 Predator

    @BOG: We don’t really have the big business like in the cities, and keep in mind that they sponsor the school in some events during the season anyway. Maybe the time is right that a multinational step in and cover the cost of the visiting schools when it comes to the big derbys. The profile in the media of these events receive big coverage nowadays and is watched and enjoyed by thousands all over the country. This can for now be the games between the top 5 schools on the log,…also a good incentive for the top schools to even up their game more.@ Buitebreek,…i must just find a national keypoint in George for them to penetrate, for them it is easier to achieve,..or even easier would be to get one of their family members to bench for one of the teams.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 06:43
  41. avatar
    #50 BuiteBreek

    Miskien kan die Gupta’s help met van die logistiek!

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 05:58
  42. avatar
    #49 BOG

    @beet: If this was purely the result of a sponsor withdrawing, why do the people in George not step in and find a local(in George) sponsor? This is to celebrate Outeniquas 90th and for them, more so than for Affies, a big event and would seem the obvious solution.

    ReplyReply
    23 May, 2013 at 05:21
  43. avatar
    #48 beet

    As I understand it the unhappiness from the Kwaggas supporters side is that Affies gave a commitment to be there.

    From the Affies camp, the unforeseen withdrawal of a sponsor made it impossible to fulfil the commitment.

    There is talk that like along the way a commitment to Noord-Kaap was also broken to arrange Affies as opponents but I’m not sure how true this is.

    Finally I hear that Gasfontein are more than willing to step in to take Affies place. I think if that happens SBR fans will still get to see a top notch match

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 22:06
  44. avatar
    #47 BuffelsCM

    @Woltrui: No problem Woltrui!!

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 20:38
  45. avatar
    #46 bhkgpa

    @Woltrui: hiermee stem ek saam, maar dit is darem al lankal gereel so die stelling dat dit te vêr is moes toe al bespreek gewees het. Verstaan kostes kan n probleem wees, wat baie jammer is.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 20:19
  46. avatar
    #45 bhkgpa

    @wakker akker: stem 100% pateties van affies

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 20:16
  47. avatar
    #44 Woltrui

    @BuffelsCM: Sorry Buffels. Thought you were a soutie :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 18:14
  48. avatar
    #43 BuffelsCM

    @Woltrui: My Afrikaans is 100% dankie – ek het ook net vir Grasshopper probeer reghelp sonder om die hele paragraaf van Bulle te vertaal

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 17:33
  49. avatar
    #42 BOG

    @Predator: I believe the CEO of Vodacom is an OG :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 17:12
  50. avatar
    #41 BOG

    Hier word darem links en regs speelgoed rond gegooi deur die wie n obsessie met ranglyste het. Jammer dat die Cherries reeds andersins ge-okkupeer is.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 17:09
  51. avatar
    #40 BOG

    @Woltrui: Dit is altyd vir my snaaks hoe ongegronde aantygings die gewoonte het om terug te kom in die toekoms en jou in die gat te hap. Vat hom Fluffie!! he he he :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 17:05
  52. avatar
    #39 Woltrui

    @Tjoppa: Jirrre Tjopper you are as sharp as a minora blade(No wonder you are such a respected and beloved member of the NOBU). Thanks for giving us the reason for the cancelation.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:23
  53. avatar
    #38 RBugger

    Affies would beat Outenique, I am sure of that.

    Really hope Glenwood does KZN proud and gives the Wit Bulle a good hard game of Rugga!!!

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:14
  54. avatar
    #37 Predator

    @Bulle: @Bulle & @boishaaipa, I agree that the cost could be enormous, but didn’t they look at that when they took on the challenge initially. I would also think that maybe a sponsor withdrew their support. This is two monster teams in SA at present and wouldn’t like to see anyone loose to the other. My money would be on the Kwaggas because of the home advantage. Don’t read anything into their game against Gimmies, it is the worst game I have seen them play in the last two years, not taking any sunshine away from Gimmies, they played excellent on the day. Lets rather beg a corporate to come to the party and sponsor them for this iconic event, South Africa needs to know who is better. This year is a very, very close contest amongst the top 4. Can somebody beg Vodacom for support, just imagine all the cell phone calls, SMS’s and data that will fly around to inform the rest of SA what the outcome was.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:14
  55. avatar
    #36 wakker akker

    @Woltrui:Dankie

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:13
  56. avatar
    #35 wakker akker

    @Tjoppa: Nou gooi jy ook nog petrol op my vuur.Ek baie uitgesien na die kragmeting .Dit sou ook op TV gewys word.Die hoofborg het seker mooi gedink .Wil ook graag wenne sien.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:13
  57. avatar
    #34 QC86

    @Woltrui: hy wollie perdevleis is te goed vir my klein slaghuisie,don’t want to spoil the locals

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:10
  58. avatar
    #33 Grasshopper

    @Woltrui: Sorry boet, misread it. Yes, Affies play Glenwood at Glenwood this year….been away from SA for 10 years so my Afrikaans is nie te goed nie. Maar ek kan a bietjie praat en lees….

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 16:03
  59. avatar
    #32 wakker akker

    @Bulle: Dit klink na n donnerse goeie rede..Dink jy nie dit is nie

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:55
  60. avatar
    #31 BoishaaiPa

    Anyone who believes Affies cancelled for any other reason than logistics and cost is just barking up the wrong tree…. I can fully understand why they wont continue with the tour without a sponsor. ..Parents can only contribute so much during a year and gets “gatvol” to pay for every tour!

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:52
  61. avatar
    #30 Greenwood

    any reasonable blogger should realize that the costs and logistics could be the reason
    this fixture was cancelled – lots of unnecessary nasty comments flying around here

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:51
  62. avatar
    #29 Tjoppa

    @Woltrui: En nou wonder ons hoekom die seuns so lekker skryf. Jy is nie dalk onnie by Affies nie Wolhol.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:17
  63. avatar
    #28 Ploegskaar

    @Woltrui: Nadat ons gisteraand julle humor, of die gebrek daaraan, vasgestel het, voel ek maar verplig om my stellings te kwalifiseer, net vir klariteit, jy weet.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:11
  64. avatar
    #27 Woltrui

    @Grasshopper: @BuffelsCM: Eish you soutpiele. Akker said Affies must rather cancel Glenwood. Then they can still play Kwaggas. Seeing that the Kwaggas wil be better opposition. Think that translate button is screwed up Hopper. I for one would blog in English but the visvoete make jokes of my English. The f2k57rs.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:11
  65. avatar
    #26 Tjoppa

    Die rede vir die kansellasie is sopas bevestig. Die hoofborg van die dag waarvan ‘n deel sou gaan om te help Affies se kostes te dek het onttrek. Hy gee blykbaar ekonomiese faktore as rede hiervoor aa,.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:08
  66. avatar
    #25 Tjoppa

    @wakker akker: Kan jy dink hoe sleg die dag sou wees as Affies julle ook opgedonder het. :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:07
  67. avatar
    #24 BuffelsCM

    @Grasshopper: Affies (not Outeniqua) are supposed to play Glenwood according to @Bulle

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 15:03
  68. avatar
    #23 Woltrui

    @Ploegskaar: Ploegster. Op n ernstiger noot. Ons vang julle grappe. Vat soms wel bietjie lank. Dus nie nodig om elke keer die outjie met die tande agter die sin te sit as julle met ons spot nie. Ons gaan ‘n kompleks kry. In ieder geval. Hier is twee van die beste vir jou :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:53
  69. avatar
    #22 Grasshopper

    Kwagga’s were not scheduled to play Glenwood so unless that was arranged recently that was not going to happen

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:47
  70. avatar
    #21 Ploegskaar

    @Woltrui: Hallo, ek is nie Wouter Basson nie, waar het jy al ooit gehoor van hoenders so groot soos fokken perde? Komende van ‘n man wat blou wors braai, moet jy liefs maar die vleis en voedselverwante sake vir my los :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:38
  71. avatar
    #20 Ploegskaar

    Miskien is daar ‘n bigger fish to fry, soos die moontlikheid van ‘n Affies/Gim wedstryd in die pyplyn? Sou vir my sin maak as daar ‘n geleentheid is vir die 2 beste skolespanne in die land vanjaar om mekaar te speel?

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:34
  72. avatar
    #19 Woltrui

    @QC86: Ons is Kak bang ons koop die paardevleis wat Ploeg vir jou stuur. 8)

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:33
  73. avatar
    #18 Woltrui

    @wakker akker: Akker ek hoor wat jy se. Volgens my moes die wedstryd in die eerste plek nie plaasvind nie. Om al die A spanne af te vlieg is te duur. Om met busse te gaan is onprakties-te lank. As ek dit nie mis het nie is dit ook tydens die rekord eksamen. Affies moes dus van die begin af aangedui het dat hul nie beskikbaar is vir die wedstryd nie. Om op die laat stadium te kanselleer reflekteer nie goed op die skool nie.

    Soos Bulle se ons ken egter nie die omstandighede nie. Waarskynlik ouers wat aandui dat die finansies knyp, studies ensovoorts wat ‘n rol speel. Hoop Affies maak die redes bekend.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:31
  74. avatar
    #17 Bol

    Ek het gehoor Affies gaan liewers teen Gim speel, beter teenstand… :wink:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:28
  75. avatar
    #16 Bulle

    @wakker akker: Affies speel nie in enige liga’s as jy dit nog nie weet nie. Hoekom wou Kwaggas nie in een van die vorige jare teen Affies speel nie? Is daar ‘n rede dat dit nou juis die jaar moet wees of kan dit wees dat hulle die jaar ‘n goeie span het en nou wil hulle iets bewys soos Noord-Kaap verlede jaar wat ook ewe skielik teen Affies wil speel omdat hulle ‘n baie goeie span gehad het.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:20
  76. avatar
    #15 wakker akker

    @Woltrui:Julle boere het mos baie tjieng.Maak n donnerse plan.Dit is ons negentig jaar feesviering wat so opgedonner word .Dit is ‘BAD’ :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:18
  77. avatar
    #14 Woltrui

    @wakker akker: Akker reel ‘n borg. Seker SAA sal kaartjies gee.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:10
  78. avatar
    #13 Affies

    @QC86, Ja, Affies in bang, dit is nou natuurlik die rede

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:09
  79. avatar
    #12 Woltrui

    Jammer om die nuus te hoor. In ieder geval gedink dit is ‘n lang trek af suide toe vir ‘n skole rugby wedstryd.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:09
  80. avatar
    #11 QC86

    Affie’s is KAK BANG :mrgreen:

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:05
  81. avatar
    #10 wakker akker

    @Bulle: voordat jou verduideliking deurgekom het het ek myne gepost.maar soos jy sien se ek ;as dit so is’.verloor ek my respek.Nou se jy ek moet dit maar verloor asof my woorde waar is. En as julle niks het om te bewys nie wat snert is gaan speel dan in n B LIGA

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:03
  82. avatar
    #9 Affies

    In die oorspronklike relings sou net die 1stespan en die a-spanne aftoer, niemand anders nie, george is ok maar baie ver van pta af,

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 14:01
  83. avatar
    #8 Tjoppa

    Die laaste 3 jaar is die finale wedstryd teen die spanne van die Oos Kaap gekanselleer. Ek weet 4 jaar terug was Affies Daniel Pienaar toe en het DP nie die ooreengekome weg wedstryd nagekom nie. Ou Dok is nogal gesteld dat die ooreenkomste geerbiedig word. Die rede moet egter swaar weeg want ou Dok gaan nie sommer terug op sy woord nie.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:59
  84. avatar
    #7 CharlesZA

    Sal n unofficial nr 1 ranking so baie beteken vir hulle dat hulls sal ontrek uit n game?

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:52
  85. avatar
    #6 Bulle

    @wakker akker: Verloor maar jou respek vir Affies, hulle het in elk geval dit nie nodig nie. Mense is maklik om te praat as jy nie weet wat aangaan nie, en ja miskien kan die Kwaggas dan planmaak om hierna toe te kom. Affies het niks om te bewys nie. Daardie kinders speel rugby omdat dit vir hulle lekker is en dit gaan beslis nie oor rankings vir hulle nie. Dit is net die bloggers wat daaroor bekommerd is.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:48
  86. avatar
    #5 wakker akker

    @Queenian: ons praat oor rugby

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:43
  87. avatar
    #4 wakker akker

    @Bulle: Kanseleer Glenwood.Kwaggas is beter teenstand op die oomblik.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:35
  88. avatar
    #3 Queenian

    Affies would not pull out because they scared i think they would beat the Kwagga,s

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:32
  89. avatar
    #2 wakker akker

    Is dit nou om moontlik top te eindig.As ons nou Paarl gym kan trap in Burger trofee dan is hulle mos nou veilig.Ek hoop hulle word gepenaliseer hiervoor indien daar nie n grondige rede voor is nie .Verloor my respek vir Affies as dit hieroor gaan.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:31
  90. avatar
    #1 Bulle

    Voordat die bloggers enige kommentaar lewer moet hulle asb mooi dink voordat hulle iets sê.
    Daar is verskeie redes, eerstens is dit vervoer rëelings en die onkostes hieraan verbonde is verskriklik as jy vat dit was Maritzburg College toe twee keer die jaar, hulle gaan nog Glenwood toe ook en was Kimberley toe asook Bloemfontein. Dit ruk elke ouer se sak. So neem asb al hierdie kostes in ag voordat daar iets gesê word oor Affies.

    ReplyReply
    22 May, 2013 at 13:29

Leave a Reply