As hierdie ‘n akademiese blog was kon GCB nie saam praat nie. En ek kan verstaan as ander skole se ondersteuners hierdie stok gebruik, want op die rugbyveld is hul glorie jare ver in die verlede.
@boerboel: Onmoontlik om publieke skole byvoorbeeld Grey College te vergelyk met sê maar SACS, voedingsarea verskil te dramaties, en soos ook Suidelike Voorstede vs Wynland skole. Onvergelykbaar “as is” . So dis glad nie so erg soos dit voorkom nie.
Sinneloos om privaatskole met openbare skole te vergelyk agv dramaties keurende toelatingsstelsel wat publieke skole nie mag toepas nie. Onverteenwoordigende steekproef. Baie geluk aan Afrikaans Mesies, Bloemhof, Menlo, Paul Roos, steeds voorste wetenskap en wiskunde skole in SA, in die taal wat Afrika se eerste satelliet gebou het (SUNsat), die Soeker/Seeker 10, wêreld se eerste oorlogs “drone”, wêreld se sesde kernarsenaal, van der Bijl se top elektrisiteitsvoorsiener Eskom en Yskor, Louw, Alberts , van Biljon se SASOL-perfeksie van Duitse liquefaction wat Duitsland later gekopieer het, Chris Barnard (res van span Marius Barnard , Bertie Bosman, Koert Coetzee) , fosforbomme kon gooi op die tiekie oor 80 km ens ens ens. Afrika se beste.

Dankie Beet, wonderlike en harde werk. Ek kyk ook na A’s in wiskunde en wetenskap. Groot werk.
@boerboel: Paarl Boys’ High ook blyk ‘n soortgelyke probleem te hê
Sinneloos om privaatskole met openbare skole te vergelyk agv dramaties keurende toelatingsstelsel wat publieke skole nie mag toepas nie. Onverteenwoordigende steekproef. Baie geluk aan Afrikaans Mesies, Bloemhof, Menlo, Paul Roos, steeds voorste wetenskap en wiskunde skole in SA, in die taal wat Afrika se eerste satelliet gebou het (SUNsat), die Soeker/Seeker 10, wêreld se eerste oorlogs “drone”, wêreld se sesde kernarsenaal, van der Bijl se top elektrisiteitsvoorsiener Eskom en Yskor, Louw, Alberts , van Biljon se SASOL-perfeksie van Duitse liquefaction wat Duitsland later gekopieer het, Chris Barnard (res van span Marius Barnard , Bertie Bosman, Koert Coetzee) , fosforbomme kon gooi op die tiekie oor 80 km ens ens ens. Afrika se beste.
@boerboel: n Naelskraapse oorwinning oor Ben Vorster!
gcb a shocker-too many rugby buy-ins?