Boland Landbou vs Paul Roos on 23 April 2021

Entire Boland Landbou school in their stylish pavilion

On DigiTV.
Winelands headliners Boland Landbou and Paul Roos are all set to get the WP schoolboy rugby season underway after over a year of no rugby.

The match will be streamed live from the Farm just outside Paarl on Friday 23 April 2021. Kick-off 12h00.

Both schools have given the annual Noord-Suid Festival a miss this year, freeing up this unique opportunity for this first of two meetings scheduled for 2021.

In many respects it is a clean slate season with no single player being able to count on past 1st XV achievements to bolster his reputation.

That said pundits are hoping to see an exciting battle unfold between the two backrows of this first up encounter.

Leave a Reply

29 Comments

  1. avatar
    #29 PaarlBok

    Van die 17 wedstryde het net PRG se u16As verloor.

    ReplyReply
    24 April, 2021 at 06:49
  2. avatar
    #28 PaarlBok

    @boerboel: Landbou was in jou top 5.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 14:27
  3. avatar
    #27 Strepie

    Miskien is PRG tog n rugbyskool…

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 14:04
  4. avatar
    #26 boerboel

    @PaarlBok: huh verduidelik

    gese prg nie top 5 nie top10 miskien-wat verstaan jy nie 8-O

    dit kom van te veel hokkie

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:57
  5. avatar
    #25 PaarlBok

    :wink: @boerboel: Hoop nie jou laaitie sukkel met die wiskunde soos jy nie.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:53
  6. avatar
    #24 beet

    Thankfully the second half was watchable. PRG backline was something else. Good hands at pace. Accuracy and speed combined out wide to exploit the games. Difference makers. Boland Landbou pack were a handful. They seemed to dominate that second half with tight loose play. When the fields get wetter they are not going to be fun to play against.

    final score 45-21.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:34
  7. avatar
    #23 boerboel

    @Strepie: jip agterlyn baie

    voorries baie lig top 10 nie top 5

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:34
  8. avatar
    #22 PaarlBok

    @Strepie: Ek het die game stuk stuk gevolg agv te veel kraaie op my wifi draad en is maar ver deesdae van Stellenbosch.

    Is bly om te hour. Gim eerste is n kwaaie om seisoen te begin.

    Sien al ons hokkiespanne (PRG , HJS en Gim) speel in n toernooi in die Kaap. Word ook uitgesaai via mycomlink.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:32
  9. avatar
    #21 Cappie

    @Strepie: True

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:29
  10. avatar
    #20 Strepie

    @PaarlBok: PRG lyk na n besliste top 3 span vanjaar. Daardie agterlyn is WITwarm.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:26
  11. avatar
    #19 PaarlBok

    Landbou 21-45 PRG

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:20
  12. avatar
    #18 Oakdale supporter

    Ek sê weer dis moeilik om te sê hoe goed ‘n span is as jy nog net een wedstryd gekyk het, maar Paul Roos se agterlyn lyk skrikwekkend goed.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:17
  13. avatar
    #17 Strepie

    Digitv, wat n teleurstelling!!!

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 13:16
  14. avatar
    #16 PRondersteuner

    @BoishaaiPa: Dis baie beter, maar gebruik ook maar die DigiTV server. Op die A-veld kan mens niks sien nie!!!

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 10:41
  15. avatar
    #15 PaarlBok

    @Strepie: Lyk my jy sukkel nog steeds sedert die akademiese rankings?

    Verstaan Boelie maar gedink jy is beter as dit.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 10:12
  16. avatar
    #14 beet

    I woke up this morning so excited. I really did not expect SBR in 2021. A few Whatsapp messages sent to me spelt out the big reality check for these Covid lockdown times – a huge dependency on the reliability of DigiTV. For the sake of everyone who has an interest in SBR, lets hope that they can get things right so that we can all enjoy the rugby. And this is not just for this weekend, it applies to the foreseeable future.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 10:12
  17. avatar
    #13 PaarlBok

    @BoishaaiPa: Dankie BHP, ek het self bietjie gestruggle. Neem aan hulle gaan meer logins kry agv Corvid

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 10:06
  18. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @PRondersteuner: Janee..DigiTv weereens skitterend met hulle tegniese probleme. Gebruik die http://www.paarl.tv. link. Hy werk. Mens moet net weer registreer.

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 09:58
  19. avatar
    #11 PRondersteuner

    @PaarlBok: Daar gaan niks op daardie links aan nie. Mens sou dink DigiTV sou teen die tyd sy probleme uitgesorteer het. Veral nou dat geen ouers en toeskouers toegelaat word nie!!! :( :( :(

    ReplyReply
    23 April, 2021 at 09:12
  20. avatar
  21. avatar
    #9 Strepie

    @CharlesZA: Duidelik die klits kwyt.

    ReplyReply
    22 April, 2021 at 09:04
  22. avatar
    #8 BoishaaiPa

    @CharlesZA: Dreamteam?..Waar kom jy daaraan..wie het nou weer sulke twak kwytgeraak?

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 23:53
  23. avatar
    #7 CharlesZA

    @Oakdale supporter: Dink manne bang die games begin nie. Glo van Vrydag af sal daar meer aksie wees. Nog net n paar slapies dan draf HJS se dream team uit.

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 12:16
  24. avatar
    #6 Oakdale supporter

    @boerboel: Hier gaan so min aan op die Blog deesdae dat ‘n mens selfs jou opmermings lees. :roll:

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 11:03
  25. avatar
    #5 Strepie

    @boerboel: Dit is mos nou al bevestig dat hulle nie n rugbyskool is, gegewe resultate teen Gim, Landbou, Boishaai en Grey College.

    Die storie is nou al holrug gery.

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 10:27
  26. avatar
    #4 Strepie

    Ek sou bitter graag vir beide Paul Roos en Boland Lanbou by Noord Suid en Monument wou sien.

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 10:10
  27. avatar
    #3 boerboel

    @PaarlBok: yip hulle speel teen n hokkie /mountainbike skool

    ReplyReply
    21 April, 2021 at 09:39
  28. avatar
    #2 PaarlBok

    Landbou die groot gunsteling

    ReplyReply
    20 April, 2021 at 17:56
  29. avatar
    #1 Strepie

    Sien uit na skitterende rugby.
    Dankie tog SSL ‘stream’ die wedstryd, Digitv laat veel te wense oor…

    ReplyReply
    19 April, 2021 at 12:42