2020 was probably the most challenging year the education system has faced since the Second World War. During these difficult times, the biggest challenge was always going to present itself in the poorer communities. That said one cannot play down the massive effort made by many of the financially better off and in many cases leading schools of South Africa to keep academics on track. Hard-working, dedicated teachers directed and supported by some great school leaders and management teams stepped up, with their flexibility ultimately providing the platform for their students to delivered admirable under the circumstances. Truly outstanding efforts made by those in the profession.
With regards to the table below, it’s a best effort attempt based on the information made available for 2020. The figures of a few state schools didn’t gel and hopefully those can be rectified so that they can be listed as well.
@BlouLou: Sterkte my mater. Dit moet baie frustrerend wees vir lynlopers.
@PaarlBok: Ek hoor jou. My jongste is presies in daai gap. Het 2 games laasjaar gespeel en wag nou vir hulle kans. @Vleis: Eks stem, maar daai kodes is tegnies nie kontak nie. En skolerugby val onder SARU en gaan baie crap kry as hulle “break away” clubs stig net om te speel.
Die datums maak my baie bekommerd. As ons eers teen begin April weer gaan vergader oor die skoolkomponent van junior rugby, en dan eers mag begin kontak oefeninge doen, gaan dit eers einde April/begin Mei wees was seuns kan speel. Dit beteken geen Noord/Suid nie en verskeie ander beplande 100jaar herdenkingstoernooie.
@PaarlBok: @BlouLou: It’s a joke. I’ve seen junior club teams of soccer, hockey and cricket running full steam ahead already….but not schools.
@BlouLou: dit gaan n tragedie wees as die kinners nie kan speel vanjaar nie. U13 laaities van 2019 gaan in 2022 eers as u16s kan speel.
@PaarlBok: lyk my studente kan speel maar schoolboyrugby gaan vir nog n ruk nie wees nie. Baie baie sad vir die manne wat al vir n jaar lank werk
@BlouLou: Als hang af van die virus. Oom Cyril sal ons op hoogte hou.
Meer relevante vraag: Gaan Noord Suid defnitief plaasvind of lewe ons nog maar net in hoop?
@Strepie: Dog jy terg net.
@Strepie: Ons weet jy trek net bietjie siele uit. Almal weet Paul Roos is top 5 met rugby, selfs oor die laaste 10 jaar. Wat ek wel weet is dat in ‘n baie moeilike jaar en met seuns het PRG iets fenominaal gedoen om sulke akademiese prestasies op te lewer. Dit kom nie vanself nie en hulle het sonder twyfel uit die boks gedink om dit reg te kry. Goeie gebalanseerde skool!
Ek vra ook om verskoning indien my uitlatings as omvanpas of as feitelik nie-korrek gesien was nie.
Ek het bloot genoem dat ek dink nie PRG kan as n rugbyskool gesien word nie, en het my uitlating bloot geskoei op die laaste 5-10 jaar se resultate op die veld, niks meer en niks minder nie..
Ek verneem wel dat PRG op n geweldige inkopie veldtog gegaan het en ons kan weer gesonde PRG jare op die rugbyveld verwag.
@Trots HJS (Tandem): Ek ken nie die twee skole waaroor die diskoers gaan goed genoeg om ‘n sinvolle inset rondom die meriete van jul argumente te lewer nie.
Ek is egter beindruk deur jou elegante taalgebruik – nie spelfoute nie, paragrawe, keurige taalgebruik met die werkwoorde aan die einde van jou sinne. Ek weet nie wat jou nering is nie, maar ek vermoed dat jy Afrikaans geleer het in ‘n era waar die rottang nog deel van opvoedkunde uitgemaak het!
@Deon: Deon ou vriend kom ek sê weer wat ek gesê het . Paul Roos is ‘n puik skool en so is daar ook baie ander puik skole wat vir die oudskoliere , ouers ens na aan die hart is en sal bly. HJS is en was dit vir my . En ons elkeen evalueer hierdie aspekte deur ons eie ondervindings en opinies . Ek stem saam om neerhalend na ‘n ander skool te verwys is nie reg nie en as jy my reaksie as dit gesien het vra ek vir jou om verskoning.
Jy is duidelik ‘n man met aansien so tog vra ek jou om dalk na jou eie hart te kyk want jy doen ook nie die beeld van jou self en jou skool enige guns met jou baie van jou woordkeuses ( “ useful idiot “ , “ minderwaardig…, platvloers , varksnoet , slow lane “ ) nie . So weereens jammer as ek jou aanstoot gegee het . Ek bid jou vrede , vreugde , wysheid en geluk toe . As hierdie Covid tyd my iets geleer het is dit om elke dag te waardeer en my naaste lief te hê . Mooi loop en goeie jaar vir jou .
@PaarlBok: PRG is ‘n skool, in die ware sin van die woord, intelling van gebalanseerde uitnemendheid, nie ‘n rugbyskool, akademiese skool, hokkieskool ensvoorts nie.’n Skool. Soos meeste die skole op beet se lys waarmee ek vertroud is.
@Trots HJS (Tandem): Jy kan begin deur selfeerlikheid toe te pas en Strepie se aanhoudende yap yap na PRG se enkels deur die jare, van meets af hier aanvat. Hy, en klaarblyklik jy,is eenvoudig te eenogig om gebalanseerde, toepaslike kommentaar te lewer,of soos ek, immers vir HJS,Gim ensovoorts geluk te wens, eerder as om snedige aanmerkings te maak wat duidelik , gesien waar dit geplaas is, slegs uit jaloesie kan spruit, en altyd,in sy geval, pal na PRG te mik. Jaloers omdat ons ( en Bloemhof/Rhenish) langtermyn gemiddeld, en op die belangrikste gebiede, ‘n baie beter en meer gebalanseerd presterende skool as HJS is, by ligjare. En die gaping raak, op gemiddeld, klaarblyklik groter. Nou,om julle twee se dom maatstaf oor wat ‘n ware rugbyskool is konteks te plaas, wat jy self maar stadig moet lees en dan vir Strepie verduidelik : Indien mens ander maatstawwe so arbitrêr soos julle twee nagapies uit jul verbeeldingsvlug gryp, soos byvoorbeeld Old Boys in die seëvierende 2019 RWC groep, ek dink 5 deur PRG en ek DINK nul deur HJS ( sal nie weet nie want ek volg amper glad nie rugby nie) , of die feit dat HJS nie #gimmieguts vir ‘n eeu of wat kon ewenaar sonder om onlangs die beursie uit te ruk nie. Dan sou ‘n dom ou mos sê PRG en Gim is rugbyskole en HJS is nie ‘n rugbyskool nie. Wees realisties, relevant.
@Trots HJS (Tandem): Dit blyk moeilik te wees om PRG as n rugby skool te erken?
Die akademies en hokkie ranking wys dit uit.
@Deon: Ek dink eerder jou reaksie sê meer van jou ou maat . Geen twyfel dat Paul Roos ‘n top skool is nie maar werklik waar jou opmerkings is totaal verregaande . Op grond waarvan sal iemand nou jaloers op Paul Roos wees.? Ons het mos keuses , as ons daar wou wees kon ons mos . Elkeen maak mos keuse , jy het joune gemaak en ek en Strepie ons keuses .Om iemand ‘n idioot te noem net omdat hy jou terg sê darem baie van jou ook vriend . Strepie was mos nie verkeerd toe hy gesê het dat Paul Roos in die afgelope 5 jaar omtrent in 100 wedstryde oor alle ouders groepe nie eers 20 wedstryde teen Boishaai ( hoekom is dit platvloers ?) kon wen nie .En net so min teen Gim en Grey . Natuurlik is dit nie al wat tel nie maar hierdie is mos darem ‘n rugby blog . Bly gerus jou puik skool ondersteun maar weet tog jou sienings is dalk nie so feitlik korrek nie .
Thank you @beet, great effort. I cannot help but feel that private schools (and similar) and public schools, rural schools etc. mainly due to the very different pools they source kids from, rather than the quality education at all, and judged by what generally happens later in life at university, do not belong on one list for purposes of blunt comparison. Would be great to see what the list looks like if only Mathematics and Science are used. Someone did that one year and results were markedly different. Knap gedaan aan al die leerlinge. Gimmies, HJS, en Boland Landbou, great stuff. Bly om DF Malan terug te sien as rugbyskool, fantasties van Stellenberg en Pampoenkraal, en om ook Garsies daar te sien. Voorspoed vir die toekoms jong manne. Geniet dit.
@Strepie: Lekker lag ek nou vir die “useful idiot” wat weereens, en nogmaals, en op amper elke geleentheid wat ek hier inloer met sy minderwaardigheidsbewustheid pryk, “sine” die intellek om te besef hy bevestig met daardie maatstaf wat hy toepas dat Raven’s Progressive Matrices nie groot is in Boyshaai of watter platvloerse naam die plek ookal deesdae genoem word. Die welbekende HJS-jeens-PRG-jaloesie van meer as ‘n eeu steek steeds kop uit, en ek geniet dit. Mens kan jou eie skool nie aftrek na ‘n hoër vlak nie, worstel hom eerder boontoe, maar met uitskieters, nie met jou kaliber nie. “When in a hole, stop digging”. Mens kan nie ‘n varksnoet na ‘n Louis Vitton beursie metamorfeer nie, al probeer jy hoe hard. Daar is geen skool soos PRG wat op so wye vlak sy kinders trek,en daardie akademiese resultaat behaal nie, nie eers naby nie, privaat skole moet agter in die ry gaan staan, en soveel spelers in byvoorbeeld die suksesvolle 2019 RWC rugbyspan gehad het, en bitter relevant bly met ‘n baie kleiner rugbybeursie nie as meeste nie. So ook op baie ander gebiede, langtermyn gemiddeld. Stop jou obsessie met PRG, stay in your low lane.
Baie geluk aan elke matiekulant wat die eksamen geslaag het, julle verdien dit na die jaar wat julle gehad het, en die wat dit nie gemaak het nie, chin up julle is nie die eerstes nie probeer weer dit is die moeite werd, sterkta aan die kids van die verlore jaar, ek het ook een so ek weet waarmee julle moes worstel
@PaarlBok: Rugbyresultate teen viral die Paarl skole en Grey, Affies and al die ander groot honde steek maar af,
Alles behalwe n rugbyskool waarna jy verwys
@beet: Beet, thanks a lot for the feedback!
@beet: @Rugger fan: It may be because in some schools learners register as private/independent candidates even though they attend a particular school. For example A College will have 100 learners attending class, but 2 that write as independent candidates. As such, the school will reflect 100% pass rate out of 98 learners. While the 2 learners who wrote independently will reflect as independent in the national stats. This where the admin error comes in from the DOE, as they will show the school to have a 98% pass rate out of 100 learners because technically the learners are registered students at the school, and elsewhere show those 2 learners as independents who passed.
In all, the school stats are more accurate when analysing individual school pass rates.
@Rugger fan: I cannot vouch for the accuracy of the Department of Education statistics because I did come across a few schools where the DOE figures either did not tally or looked unreasonable when matched to other numbers available. So the possibility of an error does exist.
What I did learn today is that your term “not passing” is perhaps the appropriate way to phase it because it is possible that a student that wrote exams can be classified as not having failed. An instance was reported to me where a top academic student was unable to complete an exam and so his result was incomplete. His school was still awarded a 100% pass rate by its local education department.
Interested to see that stats differ – e.g. College says 100% pass rate – but your stats show 1 boy not passing?
https://maritzburgcollege.co.za/2020-nsc-matric-results-results/
@Herakles: Hi.
The sources of data are:
The Department of Education’s report
https://www.education.gov.za/Portals/0/Documents/Reports/2021%20NSC%20Reports/School%20Subject%20Report%202020%20Final.pdf?ver=2021-02-22-173254-820
and really any of the news sites that offer a matric result portal like this one:
https://matricresults.news24.com/
@PaarlBok: En ek dag dis ‘n hokkie skool. Baie goeie resultate vir Paul Roos. Iets om op trots te wees.
Paul Roos uitstekend. Verseker nie net n rugby skool nie maar goed gebalanseerd.
Very interesting compilation.
Does anybody have the address of the website where one could have a look at the raw data used to compile the comparison? There is a number of other subjects I would also like to have a look at.
It was a weird year. Congrats to all schools and teachers doing their best.
Ek dink egter die skole met koshuise moes ekstta hard dink hoe om die kinders te help binne die Covid regulasies. Skole soos Oakdale verbaas my werklik elke jaar meer en meer.