Boland Craven Week, Academy Week & Grant Khomo Week 2025

Boland u18 CW Boland u18 AW
1 PR Amaan Adendorff 1 of 2 Worcester Gim 1 Rowan Moore 1 of 1 Hermanus
2 HK Liam Vd Westhuizen 2 of 2 Worcester Gim 2 Paul Liebenberg 1 of 1 Vredendal
3 PR Linrique Mason 1 of 3 Porterville 3 Melchior Botha 1 of 1 Swartland
4 LK Morne Coetzer 1 of 6 Drostdy 4 Eugene Walker 1 of 5 Drostdy
5 LK Clint Africa 1 of 2 Hopefield 5 Mychal Swart 1 of 3 Robertson
6 LF Gideon Scheepers 1 of 2 Hermanus 6 Johan Beukes 1 of 2 Overberg
7 LF Gerhard Goosen 1 of 2 Charlie Hofmeyr 7 J Cop Van Engelen 2 of 5 Drostdy
8 LF Joshua Steenkamp 2 of 3 Porterville 8 Brayden Abrahams 1 of 1 Hugenote
9 SH Braydon Joseph 1 of 1 Robertson 9 Sinker Braaf 2 of 3 Robertson
10 FH Zion Rabie 1 of 1 Weston 10 Jano van Deventer 3 of 5 Drostdy
11 OB Darren Makeza 2 of 6 Drostdy 11 Essien Muller 1 of 4 Porterville
12 CT Johan vd Walt 2 of 2 Hermanus 12 Morne Roos 1 of 1 Montague
13 CT Jeraldo Davids 1 of 2 Langeberg 13 Juandre Adams 1 of 1 Schroonspruit
14 OB JT Adams 2 of 2 Hopefield 14 Leagon Brooks 1 of 2 Worcester Gim
15 OB Herold de Silva 1 of 1 Bella Vista 15 Anwill Jacobs 4 of 5 Drostdy
16 HK JP Lotriet 3 of 6 Drostdy 16 JJ Van Staden 3 of 3 Robertson
17 PR Stefan Le Roux 4 of 6 Drostdy 17 Leighcon du Plessis 2 of 2 Worcester Gim
18 PR Joshua Swarts 2 of 2 Charlie Hofmeyr 18 Heinz Jordaan 2 of 4 Porterville
19 LK Heinrich Redelinghuys 3 of 3 Porterville 19 Jean Louis Matthee 5 of 5 Drostdy
20 LF Werno Ramsauer 5 of 6 Drostdy 20 Khanyiso Owo Oko 1 of 1 Langeberg
21 SH Caleb Cornet 6 of 6 Drostdy 21 Nicholai Diedericks 3 of 4 Porterville
22 BK Lorenzo Kroutz 1 of 1 Overberg 22 Clyde Daars 4 of 4 Porterville
23 BK West Lee Uithaler 2 of 2 Langeberg 23 Favian Arendse 2 of 2 Overberg
Boland u16 GK 0
1 Ewan Alberts 1 of 15 Drostdy 1
2 Mattias Nel 1 of 14 Drostdy 2
3 Richard van Eeden 2 of 14 Drostdy 3
4 Juan Lotriet 3 of 14 Drostdy 4
5 Logan Botha 4 of 14 Drostdy 5
6 Simamkele Lahlekile 5 of 14 Drostdy 6
7 Kyle Olivier 6 of 14 Drostdy 7
8 Albertus Hamman 7 of 14 Drostdy 8
9 Wernard de Villiers 8 of 14 Drostdy 9
10 Ruan Nortje 9 of 14 Drostdy 10
11 Tristan Syster 10 of 14 Drostdy 11
12 Randal Muller 1 of 3 Charlie Hofmeyr 12
13 Brent-Lee Ekstraal 11 of 14 Drostdy 13
14 Jordaan Timm 12 of 14 Drostdy 14
15 Matthew Fortuin 1 of 1 Worcester Gim 15
16 Teboho Tomeng 1 of 1 Hopefield 16
17 Crisjan de Bot 13 of 14 Drostdy 17
18 Tyrone Modipa 1 of 1 Overberg 18
19 Anoya Abujor 14 of 14 Drostdy 19
20 Brandon Smith 1 of 1 Robertson 20
21 Dewald Scholtz 2 of 3 Charlie Hofmeyr 21
22 Jayden Booysen 1 of 1 Lutzville 22
23 Chriswell du Toit 3 of 3 Charlie Hofmeyr 23

Leave a Reply

34 Comments

  1. avatar
    #34 Snelvuur

    @Kantman (Comment #30)
    Skuus man! Gedink dis ‘n veilige aanname omdat basies almal in die WP liga ook teen hulle speel. Kan nou nie sê dat ek nou-bekend is met wat aangaan in WP Rugby se raadsale nie.

    ReplyReply
    6 June, 2025 at 06:09
  2. avatar
    #33 Kantman

    @Wonder (Comment #32)
    🤷🏻

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 22:02
  3. avatar
    #32 Wonder

    @Kantman (Comment #31)
    Waarvoor is jy bang?

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 20:36
  4. avatar
    #31 Kantman

    @Bungee (Comment #29)
    WP A liga is tans nege skole. Durbanville klop hard aan die deur.
    As Wynland skool Boland toe gaan moet hulle oop naweek by WP kry – waar gaan dit konstant gebeur? So jy toer dus soos Grey.
    Stop die nonsens Boland/WP debat.

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 20:09
  5. avatar
    #30 Kantman

    @Snelvuur (Comment #27)
    Dan weet jy nie veel van WP liga nie

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 20:03
  6. avatar
    #29 Bungee

    @Snelvuur (Comment #27)
    Maar indien so, val die argument van fixture list nie weg nie, want Wynland skole kan dan Boland toe skuif en steeds deelneem in WP-liga? Res van die argumente steeds geldig wel

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 09:23
  7. avatar
    #28 Bungee

    @Snelvuur (Comment #27)
    Maak sin, dankie!

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 09:21
  8. avatar
    #27 Snelvuur

    @Bungee (Comment #26)
    Soos ek dit het, is Oakdale deel van die WP liga – dis hoekom hulle in die Suidelike Voorstede ook speel.

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 08:37
  9. avatar
    #26 Bungee

    @Kantman (Comment #25)
    Is dit nie dalk max 44 buite WP nie, want ek sien op fixture list dat PRG (Grey, Grey, Oakdale, Drostdy), Gim (Grey, Affies, Drostdy, Oakdale) en Durbanville (Drostdy, Oakdale, Monument Park, Outeniqua) almal 4 speel

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 08:26
  10. avatar
    #25 Kantman

    @Wonder (Comment #24)
    Boland skole kies wie hulle wil speel.
    WP het vaste fixtures, plus max 3 buite WP (uitgesluit toernooie)

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 06:45
  11. avatar
    #24 Wonder

    @Kantman (Comment #22)
    Hoekom sal die skool wat skuif se fixtures verander?

    ReplyReply
    5 June, 2025 at 05:58
  12. avatar
    #23 Trots HJS (Tandem)

    Daar is geen skole in die huidige Boland wat genoeg spanne het om teen Boishaai , Paarl Gim , Paul Roos, Boland Landbou en Stellenberg te speel nie. Dit gaan nie werk nie en het zero voordeel vir enige van die skole. Dit is hoekom ek so respek vir Grey Bloem het wat voordurig buite die Vrystaat moet reis om al hul seuns kanse te gee. Dit gaan nie oor A spanne nie maar om geleenthede vir outjies in die E, F, G , H en I spanne te gee.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 22:00
  13. avatar
    #22 Kantman

    @Wonder (Comment #18)
    Die skool sal moet wil skuif, en het dan uitdagings soos beperkte teenstand van WP skole, minder teenstand van Boland skole wat hulle nie reeds speel nie, ens. WP skole sal dit moet goedkeur. Dan moet Boland skole dit goedkeur.
    Hoekom aanhou met die lyn van voorstel? In wie se belang gaan dit wees?

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 20:39
  14. avatar
    #21 Wonder

    @Smallies (Comment #20)
    Jip,daar is te veel talent en te min geleenthede vir almal,Boland kan goeie opsie wees vir baie spelers.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 20:04
  15. avatar
    #20 Smallies

    @Snelvuur (Comment #19)
    @Wonder (Comment #18)
    Maar wil hulle ,dis die vraag ,WP kyk BAIE goed na daardie vier skole…
    Dan die teen argument PSDT het vir Boland CW gespeel en kyk waar is hy nou ,ek dink baie hang af van die gehalte speler

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 18:54
  16. avatar
    #19 Snelvuur

    @Wonder (Comment #18)
    Ek weet nie of WP sal kan nie, maar hoekom sal die skole wil skuif? WP rugby is ‘n baie groter unie as Boland en bied baie meer geleenthede vir hulle spelers na skool.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 18:42
  17. avatar
    #18 Wonder

    @Smallies (Comment #15)
    Sal WP skole kan keer wat wil skuif? Miskien het die hofuitspraak reeds ‘n president geskep. As klubs kan skuif kan skole ook seker.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 18:29
  18. avatar
    #17 Smallies

    @Bungee (Comment #16)
    Presies wat ek bedoel….

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 13:32
  19. avatar
    #16 Bungee

    @Smallies (Comment #15)
    Dalk net gemiddeld in die sin dat hulle op dieselfde vlak sal wees as die res van die unie’s wat veg vir nommer 2 na die Wineland span

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 12:32
  20. avatar
    #15 Smallies

    @Snelvuur (Comment #14)
    @Kantman (Comment #13)
    Daar is nie n manier wat WP van daardie skole sal afstand doen nie,sonder hulle sal WP n baie gemiddelde skole unie wees…

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 12:11
  21. avatar
    #14 Snelvuur

    @Kantman (Comment #13)
    Stem saam. Ek dink daar is insentiewe vir die clubs om te skuif – nie net is die status van klubrugby in die Boland groter as in die WP nie, maar ek dink die standaard is ook laer. So waar ‘n klub ‘n gemiddelde klub in die WP sou wees, sou hulle ‘n uitstaande klub in die Boland wees. Groot vis, klein dammetjie, ens. Ek sukkel om te sien hoekom enige skool uit WP rugby uit na Boland rugby toe sou wou skuif.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 11:30
  22. avatar
    #13 Kantman

    @Wonder (Comment #12)
    Boland klubrugby groei sterk, met goeie borge en blootstelling. Ek glo nog klubs kan skuif.
    Die wynland skole het klaar borge en blootstelling. Dit gaan ‘n groot oortuiging nodig he.

    ReplyReply
    4 June, 2025 at 06:56
  23. avatar
    #12 Wonder

    WILL LA MOTTE VICTORY OPEN THE FLOOTGATES FROM WPRFU TO BOLAND?

    On Rugby365, how will this court ruling affect schools rugby in Boland and WP going forward? Miskien speel Boland Landbou volgende jaar vir Boland!!
    ReplyReply
    3 June, 2025 at 18:37
  24. avatar
    #11 tzavosky

    @Smallies (Comment #10)
    Kyk, Prof Awie de Klerk van Ortopedie het destyds vir ons gesê as iemand vir jou sê hulle pasiënte kry nooit infeksie na ‘n operasie nie, moet jy in die stoorkamers gaan kyk, want hulle word weggesteek!

    Maar, ja, dis ‘n goeie skool.

    ReplyReply
    3 June, 2025 at 16:31
  25. avatar
    #10 Smallies

    @tzavosky (Comment #7)
    Ek het n paar pelle wat kon upgrade van die Oos rand af na die Wes rand ,hulle kon selfs begin Wiskey drink ….ek hoor net goeie goed van NH by hulle

    ReplyReply
    3 June, 2025 at 11:53
  26. avatar
    #9 Snelvuur

    @Djou (Comment #6)
    Drostdy het gewen! Baie warm spannetjie daai. Maar ek is gelukkig met ons talent – ons span is net op en af. Een week wen hulle vir Gim, die nommer een in die land, en die volgende is hulle 28-0 agter teen HJS. Definitief baie talent, veral voorlangs – hulle het ‘n paar skrums, insluitende SACS s’n afgelope Saterdag, lelik geboelie hierdie seisoen.

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 16:02
  27. avatar
    #8 Snelvuur

    @tzavosky (Comment #7)
    Jissie! Nou sal ek ‘n draai by die hengelwinkel moet maak vir nuwe aas 😉

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 15:21
  28. avatar
    #7 tzavosky

    @Snelvuur (Comment #4)
    Uhm, my dogter hou skool by Noordheuwel, try my!

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 15:05
  29. avatar
    #6 Djou

    @Snelvuur (Comment #1)
    Ek het bietjie vergeet!
    Wie het gewen tussen Paul Roos en HTS Drostdy se o.16’s?
    As Paul Roos verloor het gaan julle seker die Donkies raid.
    Indien nie, dan is julle ok!

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 14:22
  30. avatar
    #5 PietPompies

    @Snelvuur (Comment #4)
    :lol: :lol: :lol: Ok ek is met jou! Ek het ook geval vir jou stukkie aas…

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 13:01
  31. avatar
    #4 Snelvuur

    @PietPompies (Comment #3)
    O nee, ek weet goed van hulle, maar daar’s nie na my wete enige van hulle hier wie ek kan terg nie 😉

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 12:31
  32. avatar
    #3 PietPompies

    @Snelvuur (Comment #1)
    Wanneer laas het jy Garsfontein se agterlyn vergelyk met Noordheuwel sin?

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 12:19
  33. avatar
    #2 BereFan

    @Snelvuur (Comment #1)
    Rent-free pel😂vra net dan kan jy ook n toer van ons pragtige skool kry om op te maak vir die feit dat jy nie self daar was nie…dit pla jou duidelik geweldig baie jong.

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 11:53
  34. avatar
    #1 Snelvuur

    One stop shop vir Garsies in Worcester hierdie jaar. Manne, onthou om genoeg kontant vir die tonnel te vat – die pryse is op! Ek sou aanbevelings vir gastehuise stuur, maar ek skat julle het seker reeds ‘n tyddeel in die Woewoe. Geniet hom!

    ReplyReply
    2 June, 2025 at 09:34