Monument has lost the big Wesrand derby to their Krugersdorp rivals, Noordheuwel, for the first time in 24 years. It’s turned into a nightmare season for the Witbulle. The 2025 campaign is proving to be their worst of the 21st century.
The points they’ve conceded this season have been staggering. It’s the first time Monnas has recorded a negative points difference in a season since 2000 — excluding the two Covid-affected years of 2020 and 2021. An average of 38 points conceded per game, and a win percentage of just 25%, stands in stark contrast to their usual 14 points against and 77% win rate between 2000 and 2022.
It’s a clear indication that the Lions region powerhouse is enduring one of its toughest years yet.
| YEAR | RESULT | MONNAS | NORIES |
| 2001 | L | 18 | 20 |
| 2002 | W | 24 | 10 |
| 2002 | W | 36 | 10 |
| 2003 | W | 18 | 13 |
| 2003 | W | 23 | 0 |
| 2004 | W | 95 | 12 |
| 2013 | W | 61 | 12 |
| 2014 | W | 36 | 3 |
| 2015 | W | 55 | 10 |
| 2019 | W | 43 | 27 |
| 2022 | W | 33 | 29 |
| 2023 | W | 28 | 17 |
| 2024 | W | 36 | 33 |
| 2024 | L | 27 | 43 |
| YEAR | P | W | D | L | PF | PA | PD | AVG PA | WIN% |
| 2025 | 12 | 3 | 1 | 8 | 295 | 457 | -162 | 38.1 | 25% |
| 2008 | 16 | 7 | 0 | 5 | 290 | 118 | 172 | 7.4 | 44% |
| 2024 | 19 | 9 | 0 | 10 | 702 | 588 | 114 | 30.9 | 47% |
| 2012 | 22 | 11 | 0 | 11 | 473 | 375 | 98 | 17.0 | 50% |
| 2023 | 19 | 10 | 0 | 9 | 658 | 414 | 244 | 21.8 | 53% |
| 2002 | 26 | 17 | 2 | 7 | 506 | 287 | 219 | 11.0 | 65% |
| 2018 | 24 | 16 | 1 | 7 | 971 | 599 | 372 | 25.0 | 67% |
| 2007 | 21 | 15 | 0 | 6 | 512 | 253 | 259 | 12.0 | 71% |
| 2000 | 25 | 18 | 0 | 7 | 701 | 361 | 340 | 14.4 | 72% |
| 2019 | 19 | 14 | 0 | 5 | 792 | 406 | 386 | 21.4 | 74% |
| 2016 | 20 | 15 | 1 | 4 | 697 | 283 | 414 | 14.2 | 75% |
| 2013 | 17 | 13 | 0 | 4 | 580 | 295 | 285 | 17.4 | 76% |
| 2001 | 23 | 18 | 0 | 5 | 725 | 347 | 378 | 15.1 | 78% |
| 2014 | 24 | 19 | 2 | 3 | 902 | 335 | 567 | 14.0 | 79% |
| 2011 | 20 | 16 | 0 | 4 | 624 | 278 | 346 | 13.9 | 80% |
| 2022 | 21 | 17 | 0 | 4 | 706 | 442 | 264 | 21.0 | 81% |
| 2015 | 22 | 18 | 0 | 4 | 861 | 339 | 522 | 15.4 | 82% |
| 2010 | 20 | 17 | 0 | 3 | 638 | 256 | 382 | 12.8 | 85% |
| 2003 | 28 | 24 | 1 | 3 | 987 | 353 | 634 | 12.6 | 86% |
| 2004 | 28 | 24 | 0 | 4 | 1215 | 328 | 887 | 11.7 | 86% |
| 2006 | 24 | 21 | 0 | 3 | 975 | 228 | 747 | 9.5 | 88% |
| 2009 | 18 | 16 | 0 | 2 | 659 | 245 | 414 | 13.6 | 89% |
| 2017 | 21 | 19 | 0 | 2 | 811 | 336 | 475 | 16.0 | 90% |
| 2005 | 22 | 21 | 0 | 1 | 1000 | 187 | 813 | 8.5 | 95% |
And Joost at FH Odendaal…
@Grizzly (Comment #28)
Jy is reg, ek het vergeet Uli was ook daar!!
@Maroon machine supporter (Comment #27)
En Uli Shmidt was ook daar.
@Grizzly (Comment #16)
Om te dink Naas Botha en sy boet Darius het vir Hendrik Verwoerd gespeel. Wonder of Naas se 200m rekord nog staan. Dis regtig hartseer wat met die skole gebeur het!
@Grizzly (Comment #25)
Daai sal my kids se battle wees,hopelik is Grey en Oranje Privaat dan 😅😅😅
@Smallies (Comment #24)
Self! Maar wat van klein kinders? Nog nie daar nie maar?
@Grizzly (Comment #21)
Ek persoonlik is bitter dankbaar my kids is klaar met skool ….
OBLIVION
Vra jou self die vraag en dan antw jy eerlik in die spieel. As jy nou sou kies as n graad 7 ouer in Krugersdorp, selfs die Wesrand of Oosrand (koshuise) om jou TOP SPORT SEUN of dogter in n hoerskool te sit, watse een kies jy tussen Noordheuwel/Monnas head to head ?
Akademie – NH beter
Fasiliteite – NH beter
Area – NH beter
Finansieel – NH beter
Afrigters op Provinsiale vlak – NH beter
Rugby – NH beter
Netbal – NH beter
Hokkie – NH beter
Atletiek – NH beter
Afrikaans enkel medium – NH
Views vanaf terrein – NH beter
Ekstra feeste/vermaak – NH beter
Ouers wat braai en suip op n wal- Monnas
En dan as jy n ouers is van n normale graad 7 kind, wat net n goeie Hoerskool wil he om sy laaste 5 jaar van skool.af te sluit, dalk n dokter te word, online trader, onderwyser, of die nuwe tik tok sensasie. Waar sal jy jou kind sit as jy kyk na wat ek bo verwys ?
Jip, presies. Ek sien nie dat Monnas se getalle baie vinnig weer gaan groei nie, ek sien wel dat NH n paar aansoeke mooi gaan moet deurkam en ongelukkig aansoeke gaan wegwys in die toekoms.
@kantako (Comment #20)
Waar in jou lewe het Menlo “moerse dip gevat” rugby het dalk twee swak seisoene gehad.
Tyd sal leer re Monnas … geen twyfel by my dat hulle net ‘n swak seisoen beleef by oop spanne.
@kantako (Comment #20)
Dis hoekom ek nie verstaan dat party hulle kan verlustig in wat gebeur nie. Behalwe die Kaap vir nou is geen skool veilig nie. Daarom my statement oor Monnas.Ek gaan dit mooi stel soos ek kan, ons poep teen donderweer.
@Grizzly (Comment #16)
Presies jy en Kaya is reg, dis oresies my punt, as n skool eers daai dip gevat het
Ek gee 2 voorbeelde
Dip maar area en voeding help
– menlo, moerse dip gevat, was nooit regtig great nie, maar area en voeding en laerskole en finansiele ouers in omgewing help dat die skool nie as sulks vinnig val nie.
– in n mate verwys ek na Nelspruit ook, down and out, maar 80% van die dorp en Mpumalanga stuur steeds n kind Nelspruit toe so die skool sal survive.
Area, omgewing, taal moertoe
– die skole wat ons reeds genoem het.
Jy kan jou skool nie optel en skuif nie ou pel. Jy moet hoop jou skool punch way above, jy het finansiele backing van borge en ouers wat skoolfond betaal. Dit is ongelukkig nie die geval by Monnas nie.
Tannie Stiene wat in Krugersdorp die laaste 30 jaar woon, se huis is afbetaal, haar kinders is in Amerika/Qatar en sy gaan nie nou haar huis vir R1mil verkoop en in n 2 slaapkamer kompleks intrek tussen jong mense nie. So daai huis is geblok, geen nuwe bloed in die area nie.
Noordheuwel aan die ander kant is in n nuwe area, finansiele sterk, groei. Gebalanseerd. Dis maar hoe dit werk. Daarom sal ek ALTYD se vir my is die seuns skool wat die beste punch altyd Affies. (Sorry Garsie manne)
Jammer vir spelfoute dis moer laat/vroeg by my. Nag ou grote.
Interessant, almal praat oor Monnas, behalwe Monnas self.
Sal by hulle wil hoor wat die vooruitsig en probleme is.
Hul juniors se uitslae lyk nie sleg nie. Hul o.14’s het vir Grey en Noordheuwel gewen en o.15 en o.16 naelskraap verloor teen Noordheuwel – lg. het goeie junior spanne.
@Kaya 85 (Comment #17)
Dan praat ons nie van die plateland nie. Gone!
@Grizzly (Comment #16)
In the near East Rand…the following rugby schools also ‘gone’
HS Edenvale
HTS Jan de Klerk
Afrikaans Hoër Germiston
Goudrif
Vryburger
Elsburg
HTS Elspark
HS Alberton
HS Voortrekker (Boksburg)
…South
JG Strijdom
HS President
Fakkel (Administrators Cup winners way back)
and not forgetting the school where the great Frik du Preez spent a few years
HS Kensington
Also Athlone BHS
Queens (do they, don’t they play)
…
@kantako (Comment #15)
Hierdie is almal Moer toe, dit was nie sommer skole nie… Van hierdie skole het Admin gewen.Dis net in Pta. Ek vergeet seker van paar…. Gerrit Maritz, Voortrekkerhoogte, FH Odendal, Langenhoven, CR Swart, Silverton, Pta-Wes, Hercules, Tuine, H F Verwoerd, Akasia…. Op die brink…. Overkruin, John Vorster en Wonderboom… 14!Kom ons sit daai in ons pyp en rook dit!
@AbsolutMenlo (Comment #14)
Ek dink jy hoop vir Sneeu in Desember met daai een. Vra maar vir al die groot skole FH Odendal, Hugenote, Florida, Bastion, HTS Springs, Tom Naude, Stofberg, you name them. Een ding wat jy nie kan doen nie is jou skool optel en uit die area uit skuif nie. Its all over. 100 jaar was goed gewees, daar was n tyd dat hulle Carte Blanche gehad het in die Wesrand. Dit was lekker, maar dit is nou klaar.
@Grizzly (Comment #10)
… moenie worry nie pella jy gaan nog lank SBR kyk die wit reus gaan opstaan.
@Grizzly (Comment #10)
Hulle het groot geleentheid gehad met baie aansoeke om Tjaart se pos ordentlik te vul, maar die bandjies vir boeties aanstellings het hulle ongelukkig ingehaal.
Krugersdorp, en die Wesrand het nou slegs een reus oor.
@Kaya 85 (Comment #9)
1991…
@Grizzly (Comment #10)
Dit is die 3de seisoen in ‘n ry waar Monument nie voldoen aan hul gewone hoë standaarde nie. Maar gesiene hulle Junior spanne, wel net die A spanne. Lyk dit asof hulle weer gaan beter doen van 2026 af.
Ek hoop van harte die seisoen was net een van daai vir Monnas en is net tydelik. As hulle aan hou Suid beweeg en dis die einde is ek klaar met SBR. Ek gaan nie die distraction van n reus soos Monnas kan handle nie. Ek wil Monnas wen omdat dit Monnas is, so Grey, HJS, Affies ens.Ekt nie gedink dinge gaan so vinnig draai by Menlo nie. Ek kan nie genoeg krediet vir die mense gee wat verantwoordelik is daarvoor nie. Monnas moet nou n blaadtjie vat en die yster buig terwyl hy warm is. Hoe later hoe moeiliker gaan dit wees. Ons kan net hoop.
@kantako (Comment #6)
@Jakkals (Comment #7)
not joking, Kaya remembers a 1992 Marais Viljoen team that was unbelievably good too…LOL. I think the No.8 might have been the muscular Van Westing, a bull of a guy who after the game rode off on his 800cc motorbike…
@Jakkals (Comment #7)
Regtig. Wereld is klein. Wie is die speler ?
Ek onthou n goeie heelagter Jeff. Hy was in n ander klas, dink hulle was actually broers albei was goed. 2003 daai vinnig Dryer mannetjie gehad maar hy het later op atletiek konsentreer.
Ek dink amper dis in 2004 wat EG begin deurkom het. N goeie 2 dekades gehou, maar lyk of hulle nou saam Monnas vir houtlepel speel
@kantako (Comment #6)
Ek bly nou in Natal so weet nie regtig meer wat daar aangaan. 2004 was goed ja. Een van daai spelers van 2004 coach nou ook hier in Natal….
@Jakkals (Comment #5)
Kan moontlik korrek wees, maar NH is die hoogste Afrikaanse skool in die wereld, en die grootste. Ek dink nie noodwendig hulle praat spesifiek van die rugbyveld alleenlik nie.
Hoe gaan dit daar in LA (Lower Alberton) ek sien julle het nou meer coaches as die Bokspan. Wie is die MV span wat ons vanjaar moet dophou ? Ek onthou n MV 2004 span wat ongelooflik goed was
@kantako (Comment #3)
Interresting. I played a few times on a field there right by the Brixton Tower in Jhb. It was Wits Tech fields. Apparently it is the highest Rugby field in the Southern hemisphere….at least that’s what they told us.
Tough times indeed … Monnas will be back!
@Jakkals (Comment #2)
Yes the commentator on Saturday mentioned it a few times about being the highest Afrikaans school (I reckon altitude), and also the biggest Afrikaans school. I was pleasantly impressed when they showed some footage of the school grounds.
Charlize Theron will be upset to know that so many Afrikaans kids are in training.
@kantako (Comment #1)
When you say highest Afrikaans school,are you referring to altitude?
I remember WP Laidlaw from RAU days….he wasn’t a bad Rugby player.
NOORDHEUWEL ON TOP OF THE MOUNTAIN
New to Noord Suid and Wildeklawer, having played Grey, HJS, PRG, KES, and Helpmekaar—plus top dogs—in the first two months of rugby after a killer athletics season. This shows the amazing work their coaches and teachers are doing at Nories. New Principal Dawie Kriel and new Director of Sport Wp Laidlaw seem to have found the winning formula for the biggest and highest Afrikaans school in the world. With great academics, girls’ sports, facilities, and now two boarding houses (boys and girls), it’s a no-brainer for any parent wanting a top school.