Press Release from Carl Fabian of www.ruggas.co.za:
A dream of many schoolboy rugby supporters is about to come true. Some of the top rugby playing schools and major role players came together during the past few months to negotiate the birth of arguably the most competitive schoolboy rugby challenge in the world.
- Garsfontein Hoërskool,
- Grey College,
- Hoër Jongenskool Paarl (Paarl Boishaai),
- Monument Hoërskool,
- Paarl Gimnasium and
- Paul Roos Gymnasium
were invited and agreed to take part in further negotiations that will lead to the establishment of a formal “SA Schools Rugby Challenge”.
Negotiations are still in process with other schools to expand the challenge to a minimum of eight participating schools at the Tier 1 level.
The initial invites took into account the schools’ current fixture lists and workload. Great care was also taken to guarantee that historical fixtures will not be affected during the initial period. It is, however, the organisers intend to involve all qualifying schools before the end of 2022.
This series aims to ensure that the invited schools compete annually against each other, with all their rugby playing boys getting the opportunity to test themselves against the best irrespective of whether they play at 1st XV level or u/14C level.
During the negotiations, it was clear that although all were eager to participate in this challenge, some hard work and negotiations must still take place during the next two to three months to ensure the participation of all.
The well-known Bart Schoeman (a top national school level talent scout who in the past ahs played an instrumental role in the acquisition and development of Golden Lions Rugby Union junior players) will act as chairman during the negotiations and guide the process in the initial three years.
The terms of the series will be negotiated with the following guidelines that were established during the past months.
1) The “challenge” will only take place from 2021 onwards.
2) The establishment of a second-tier of competing schools from 2022 onwards.
3) Promotion/Relegation between the two tiers from 2023 onwards.
4) The minimum teams a school must field is three teams per age group and four in the u19 age group.
5) “Developing” schools will be “adopted” to help ensure that all the teams of the participating schools will have fixtures at any stage. Parel Vallei Hoërskool has been confirmed as the first development school.
6) Eligibility of players – No player will be allowed to participate in this series at the u19 age group who was not enrolled at his new school within the first two weeks after the commencement of his first grade 11 school year. A committee will be appointed who will evaluate each transfer that does not comply.
7) Coaches of the competing schools will make them available for free coaching clinics specifically aimed at developing coaches to assist in the development of rugby at all rugby playing schools.
8) The traditional fixtures and values of participating schools are to be respected.
@2021: Jeffreys raak maar n interessante plek deesdae..
Ek was die vakansie weereens daar, maar ek dink dit was nou die laaste. Onuithoudbaar.
@2021:
@PaarlBok: the cape schools must be carefully of competitions. You have seen what kind of animals are then woken here in the north. They sometimes even eat their own ;-)
@Rainier: Nee Rainier. Jy nou soos Zumpies en Nkandla.Hoeveel gaan die skole finansier en hoeveel die kompetisie? Kan dit so n groot strik vraag wees?
@Grizzly: Wait and see
die mafia has spoken
@Smallies: Obvious dat die derbys net deel van die kompetisie sal wees.
@Smallies: Ja ek stem.Ek glo dis n voorwaarde gewees.
Solank die tradisionele derby games nie in gevaar gestel word nie dink ek die kompetiesie kan n lekker oefening wees,maar nie ten koste van die derbys nie
@boerboel: Wag vir jou antwoord ou grote.
@boerboel: Ek is seker jy beweeg in die hoogste kringe van skole rugby in die Kaap en weet altyd beter, so ek gaan nie met jou stry nie.
Kom ons kyk maar wat gebeur.
@2021: Soos jy weet is Outeniqua die sewende skool en daar word net gewag op ‘n antwoord van die agtste skool.
Ek wil egter nie meer deel nie, die gesprek was seker geag om konfidensieel te wees.
@Rainier: nie in die kaap nie
@Rainier: Vertel meer t.o.v. finansering van die kompeti sie.
Ek het gister gechat met belanghebbendes en hierdie kompetisie is ‘n werklikheid, of mens daarvan hou of nie.
@Maroon: Dit sal goed wees. Belaglik as skole mekaar boikot en kinders daaronder lei.
@PaarlBok: Ek verstaan hulle speel vanjaar weer teen beide. Ek smile altyd as ek mense se voorspellings lees wat gegrond is op die vorige jaar se jaargroepe.
@Strepie: PRG gaan die jaar soos gewoonlik sterk wees op die hokkieveld. PRG, HJS, Paarl Gim (nuwe afrigter) en selfs Hugenote het net n paar matrieks verloor.
Jammer HJS kan nie speel teen Sacs en WBBHS nie.
@Deon: Soos ek die storie vanuit Nam bekyk moet HJS meer aktief onderwys gee en minder aan sport aandag gee.
Seker die swakste akademiese prestasie in jare.
Verskoning is dieselfde as laas jaar ‘swak groep’, so ek wonder al te graag wie die keuring/toelatings van kinders in die skool behartig…seker die factotum
@Strepie: Nie eers Glenwood en Garsfonteind was ooit so aktif soos HJS nie
@Human Piranha: Paul Roos was en is baie aktief in die mark. Verwag dat hulle voortaan nie meer as n hokkieskool bekend sal staan nie.
@Human Piranha: Net pappas & mammas worry oor o15 & o16 uitslae ??♂️
@Human Piranha: Thanks for your informative post. I will put Boishaai in top 3.
@Human Piranha: Keen an eye out for the Oakdale u16 flyhalf next year,young Scheepers, provincial colors in tennis ,cricket , athletics,and rugga
@Strepie: agree with your top three, but Boishaai and Monnas should also be very strong this year and challenge for the top three, also Garsfontein always put a very competitive team in the field and their game against Boishaai will be massive.
But the team I see that has the pedigree from junior level to challenge the top five this year (provided they keep all their players) is a young Oakdale team.
Helpmekaar, Menlo and Bishops the other 3 along with the 7 schools mentioned above in my top 10
At U16 level Boland Landbou and Paarl Gim to fight out for the top spot, with Grey, Outeniqua and Menlo also in the mix.
At U15 Boland Landbou should be very strong this year, followed by Paarl Gim and Grey.
At U14 level Paul Roos have brought in a large contingent of U13 provincial players from last year and their match against Boishaai who should also be very strong this year should be one not to miss. Also I would be interested to hear where the majority of U13 Sharks Provincial players are going to high school In KZN as they were the form team at the U13 youth week last year.
Just my opinion from what I have observed over the past year, we are all entitled to one, would like to hear some others and tell me where I am likely to be wrong and what/who I have missed or under/over estimated.
Happy new year
Vanjaar sal sake uitgespook word tussen Grey en Gim, en dalk Affies.
Daar sal n beduidende gaping tussen tussen die 3 groot honde en die res wees.
@Gatskop: Wie dink jy is jy om so ‘n absurde uitlating te maak! “Nie net konsentreer op eerstespanne”.Kom maak jou gewis wat by Outeniqua aangaan en hou jou kritiek vir jouself. Die wiel draai vir jou!!
A Merry Christmas to all the bloggers.
Hope your teams perform well in 2020.
Van my kant af ook aan almal ‘n baie geseënde Kersfees . Mag ons Hemelse Vader julle almal in 2020 vreugde , goeie gesondheid en voorspoed gee.
Geseende kersfees almal.
Dit is nog kurkdroog in Namib.
Dink maar aan ons manne.
Ek wil sommer vir almal n geseende Kersfees toewens …..selfs vir ou Boerboel ,hoop dat julle die dag more sal spandeer saam met mense wat saak maak
@Chronicle: I am sorry to admit that in his case we have not seen any cure for his specific problem ! There are clearly limits to what science can achieve . His problem has been diagnosed as Obnoxiouscitis a form of situation which causes him to think with the lower part of his anatomy. It is luckily not contagious but does cause people who get close to him hypertension and I personal would not be associated.
@Trots HJS (Tandem): Good news. Please arrange for a doctor to write a prescription for @boerboel:
Die kompetisie is nie ‘n goeie idee nie. Die meeste rugbyskole is al klaar ‘overcommitted’met hul seisoene elke jaar. Veral die wat nog in die Virseker beker gaan deelneem ook in die Noordvaal. Skole in die Noordvaal sal moet kies. Hierdie nuwe nationale kompetisie of dir Virseker beker. Hul gaan definitief nie aan albei die kompetisies kan deelneem nie.
@Chronicle: Party ouens is maar lekker bang vir die voorgestelde kompetisie.
Hi Chronicle, do not worry my friend in todays society hallucinations can be cured .
@Ploegskaar: You talk about bragging rights after a win. I disagree. Bragging is not a very educational characteristic. Be glad, be joyful, but please stop bragging rights. It is not a right to brag, it merely tells you something about the personality of the bragging person. And they normally are to be avoided in all aspects of life.
@Deon: I think it happened when Paul Roos decided to rather focus on hockey.?
I accidentaly checked whether there’s still life on this blog.
And all I saw was that the big mouth cowardly dog is back with lots of nonsensical comments.
Must say I am not in favour of such a compo for one reason only. Boishaai would have sharpened their poaching knives even more, poaching left right and centre, even targeting Grey College and Affies, not that I believe they would have been successful.
WAT!!!!!! Iets het gebeur in my afwesigheid. Van wanneer af tel Garsfontein onder die rugbyskole?
Dit moes ‘n helse klomp geld gekos het en baie vliegtuigkaartjies Kaap toe en terug.
@Grizzly: yip drie kaapse skole dit klaar afgekeur.
move on-doodgebore-geldmaak stories
@tzavosky: Dankie vir jou post.Eks geleer om dit te vat van wie dit kom.Soos ook aan Playa genoem verstaan ek nog steeds nie hoe so n compo die res van die skole gaan beinvloed nie.
Ander blogger se bekomernis is dat die seuns hulself gaan voos speel en heel week aan VLUGFLOUHEID,nie busflouheid gaan ly
Shaim,Mamma se bloeitjies….Ons moet hulle tog net reg bestuur,seker maak hulle travel per vliegtuig,ten minste 1k vir supplements,R500 vir Virgin Active ens….
My tyd het my generasie en my pelle op die velde van Cuito Canavale,Rudnu en Mavinga gespeel.Eerste helfte was so 3 maande met halftyd so 2 weke…dan maar weer voort gespeel….Daar was nie refs nie…alles het gegaaan….enigste reel soos ek verstaan(ek was polisie toe en het daai gemis) was survival….hoe jy dit reg gekry was up to you en jou spanmaats om jou.
Los dit as dit die seuns gaan uit put en dit nie goed vir hulle is nie.Ons rugby is super gesond,ons is world champs!
@Ploegskaar: Very well put
@tzavosky: Yi psy is n uitstekende afrigter-en vat nie k,, v kabouters nie
@Trots HJS (Tandem): Jip, hy rig volgende jaar Gim se 016’s af, nadat hy 2 of 3 seisoene terug by hulle 014’s begin het.
Interessant genoeg, hy het by BV ook met die o14’s begin toe my seun in 2005 Gr8 was, so ek ken hom baie goed en ons het nog gereëld kontak. Na my beskeie opinie was hy die ou wat oor tyd BV se “brand” gevestig het – ouens wat hulle al sien speel het sal weet waarvan ek praat.
Uitstekende afrigter.
@tzavosky: Wow dan moet sy uitsonderlik wees want daai hoof is kookwater ! En as ek reg onthou het julle ook ‘n ander goeie rugby afrigter aan Paarl Gim afgestaan so ‘n klomp uitstaande talent wat julle moes afstaan .Ek is egter seker hulle bly almal goeie ambassadeurs van julle skool so welgedaan.
@Strepie: Sy’s ‘n formidabele vrou, Strepie. Voormalige polisie offisier, wat bevelvoerder van ‘n polisiestasie in ‘n voomalige tuisland woongebied was (in die nuwe bestel).
Sy dien ook al vir ‘n paar jaar op Skolenetbal se bestuur, wat nogal iets sê van iemand uit ‘n kleinerige Limpopo dorp.
En sy vat nie nonsens van kabouters nie, geen prima donnas in haar span nie. Ek kan jou baie stories oor haar vertel, maar die algemene gevoel by BV was dat sy ‘n groter verlies was as die hoof wat hulle aan Waterkloof afgestaan het!
@tzavosky: Kan net groei as n afrigter by Paarl Gim.
@Wonder: As ek eerlik moet wees, nie veel nie. BV was een jaar by WK, met hulle beste daar ‘n 1- of 2-punt verloor teen Boland (twyfelagtige strafskop na die eindfluitjie, volgens Ploegie!). Andersins dink ek BV was oor tyd self verantwoordelik vir hulle relatiewe sukses.
(BV se netbal is redelik sterk (baie sterker as Boland s’n!) en hulle is die afgelope paar jaar deel van WK, maar dit het ook maar eers gebeur nadat hulle op eie houtjie sterk geword en skole soos Menlo begin wen het. Hoe lank dít gaan hou, weet ek nie, want hulle coach is verlede jaar Paarl Gim toe.)
@tzavosky: Soos gewoonlik bederf jy ons met ‘n uitstekende post,dankbaar.Miskien kan jy met ons deel? Hoe het WK/NS se sukses rugby by julle beinvloed?
‘n Paar jaar terug het Grey Bloem teen die twee Upington skole op Upington gaan speel, as ek reg onthou, die 1stes teen HS Upington en die Cherries teen Duineveld. Die 1stes se wedstryd is kort na rustyd gestop omdat Grey met meer as 50 punte voor was. Toe kom ene “KalaharieKlong” en sê op hierdie einste blad dat dít ‘n jammerte was, want op Upington bring hulle gewoonlik die impakspelers kort na rustyd op!
Ek het dit gedink dit was die Quote van die Jaar hier op SBR, maar op ‘n aweregse manier het KK gesê dat die plattelanders hulle plek ken. Nou hier bo in Afrika ken ons ook ons plek, en dis nie eers op die agtersitplek nie, MAAR dit verhoed ons nie om waar te neem en gevolgtrekkings en afleidings te maak nie.
My gedagtes gaan terug na die eerste Wildeklawertoernooi daar in 2008 0f 2009 by Paarl Gim. Toe het een ou uie-geld agter skolerugby aan gegooi en begin met 12 skole en twee uitnodigingspanne, as ek reg onthou. Ek wonder hoeveel ouens het toe gedink dis ‘n goeie of swak idee, maar wat ons wel weet is dat dit ‘n moerse sukses geword het.
Soveel van ‘n sukses dat, as ek reg tel, 14 uit die 20 skole wat in 2020 gaan deelneem, op BoishaaiPa se langtermyn gemiddelde Top20 is. Plus ouderdomsgroepspanne, ‘n laerskool- en netbaltoernooi om die prentjie te voltooi. En anderdag lees ek dat ABSA volgende jaar geld by die uie bygooi. En in onlangse tye was daar skole wat verontwaardiging uitgespreek het oor hulle nie genooi was nie. Never say never.
Soortgelyks, baie manne het in hulle mou gelag toe die Pretorianers ‘n Noord-Suid toernooi (met 6 of 8 spanne?) begin het, waarvan die magtige Harrismith een jaar deel was. Volgende jaar neem 11 van BHP se langtermyn Top20 saam met nog 7 skole daaraan deel. Never say never.
OK, die World Schools Festival lyk of dit op ‘n flop afstuur, maar daar is ander moontlike geld(ige) redes daarvoor.
So, al wat ek in my plattelandse beskeidenheid wil sê, is dat ek in my mou gaan lag vir die profete wat nou so walgooi as die ondenkbare gebeur en hierdie projek loop die Wildeklawer/Noord-Suid paadjie en HULLE skole begin toustaan om deel te wees.
@Smallies: Watter bussies? Dit sal ten sterkte ontken word. Al die gespog oor die witwolf se gekoop en baie geld wat uit TV regte verdien word? Smaak my sommige ouens is bang gaan moet skoolfonds betaal in die toekoms.
@Wonder: Daardie bussies wat so van Gordon’s baai en Strand af ry Paarl toe gaan eersdaags moet stop…
@boerboel: The committee are going to sit often to review claims of delayed options by Hjs.
Dit sal fantasties wees as die kompitisie realiseer,jammer dit kan nie sommer in 2020 gebeur nie.
@Tang: otherwise garswannabees will play in b division
Terrible idea. As if South African School Rugby needed to become more professional.
I love point 6 – eligibility of players. Before grade 11, you can recruit, buy, coerce or use any other means possible to get players. After the first two weeks of grade 11, you behave as you should.
@boerboel: kool gespot het
@PaarlBok: ja vir mense wat die koop gespot het en die pampoen gekry is dit baie goeie engels
en ek stem 100 persent saam met jou stelling
So dit is n defnitiewe NEE van my kant af vir die voorstel!
@Ploegskaar: Jou engels is hopeloos te goed vir n Boland boer supporter.
@Playa: Well done.This is definitely not in the interest of school boy rugby.
@Ploegskaar: I agree 100 percent with you.Well done sir.
It’s interesting that 53 out of 59 of the post in this thread so far, was from supporters who is associated with the six school named so far. That’s 89% of current post (excluding mine). It’s is clear to see that no one except the few elite schools and “wannebees” as @boerboel: states it really cares about this concept.
Maybe once they have announced the other 2 teams for the premier devision and B league teams, will there be more interest. Until then I think @Ploegskaar: would have contributed the most meaningful post of all
@Ploegskaar: Uiteindelik iemand wat logika en ‘common sense’ aan die dag le.
Fantasties opgesom.
Dankie Steven.
@PaarlBok: hou van feitlike informasie-nie hallusinasies nie
@Ploegskaar: Korrek Carike
@boerboel: 2019 raak te lank vir jou.
To be clear, there is no way that those that conceived or those who support this concept have the best interests of schoolboy rugby at heart. It will definitely gain traction among the many ambitious types that have infected schoolboy rugby, at all levels, to feed personal agendas, greed and over-inflated egos, but will sadly also exacerbate all the negatives that have hogged schoolboy rugby headlines the past few years.
We all agree that winning and losing has immense value for the developmental and educational processes of players, but the players don’t have to play for a cup to learn those lessons. Bragging rights after a win or motivation after a loss should be enough, until next time. Playing for a cup has, in my experience, only succeeded in bringing out the inner doos of players and supporters alike.
volgens die model moet garswannabees in 3de liga speel
18 de in combined rankings?
wat maak hulle hier
@boerboel: 6de
@Grizzly: ja sure-hoekom is gapsfontein dan daar
nie die 66de beste rugbyskool in sa nie
@Smallies: dink jy Bart doen dit verniet?
@boerboel: hoe is dit n geldmaak storie
@boerboel: Gaan lees die berigte op Ruggas.Dit blyk Bart Schoeman,vorige high performance manager van die Lions se brainchild te wees.Sover ek weet is daar geen afiliasie met Garsies nie.Ek glo Bart sal hier lees en meer lig op die onderwerp plaas.
Gaan lees verder met aansluiting by Beet se berig wat is die oogmerk en bona fides van organiseerdes.
@Grizzly: kom ons kyk
@boerboel: Details sal in Des en Jan uit gesort word.Dis klaar n feit,dinge soos die ander 2 skole by A afdeling,skole by die B afdeling,fixtures,borge ens is al wat nog oor gepraat moet word.
Stuur jou inligting met feite dat dit nie gaan gebeur nie sodat Beet dit vir ons kan plaas.
@Smallies: geldmaakstories deur organiser en Gapsfontein probeer status koop
swak idee-sal nie gebeur nie
@Cappie: dis vanselfsprekend dat so n kompetisie groot TV regte en borge gaan trek anders so dit nie eens oorweeg word nie maw geen koste vir ouers waar dit nou R1 Miljoen kos soos wat jy genoem het.
Ek sien Garsies en Paarl vallei het n samewerkings oreenkons geteken ,well done ouens ,dit is presies die soort ding wat nodig is om skole rugby te onrwikkel en sterker te maak
Skoolgeld is reeds baie en om so ‘n kompetisie op die been te sit waar so baie spanne teen mekaar speel klink finansieël problematies. Paarl Gim het nou die jaarlikse derby teen Affies wat beteken elke tweede jaar moet een skool uitgawes aangaan om by die ander een deel te neem. Dit is gelukkig nie jaarliks vir elke skool nie. Net die vervoerkostes van die dag se wedstryde is naby aan R1 miljoen. Dis gelukkig elke tweede jaar. Hoe gaan ouers dit bekostig om soms twee keer of drie keer ‘n jaar van Pretoria af Kaap toe te toer vir die kompetisie? En weereens ek weet nie of kinders op skoolvlak aan sulke kompetisies blootgestel hoef te word nie. Daar is genoeg goeie skole in die onmiddelike omgewing om teen mekaar deel te neem en om dit te geniet. Op eerstespan vlak is daar ook goeie geleenthede om mekaar te meet by Noord-Suid, Wildeklawer en ander geskeduleerde toernooie. Hier is ‘n monster aan die broei. Kinders moet rugby net geniet as deel van hulle skoolopvoeding.
Die Virsekerbeker in Noordvaal werk baie baie goed en kinders is binne ‘n uur of twee na die wedstryde in meeste gevalle weer by hul huise. My voorstel aan Garsfontein is om dit rustiger te vat. Hulle is op ‘n baie goeie groeipatroon en vestig julself oor die volgende 20-30 jaar as ‘n top skool in die land soos hulle reeds besig is om te doen. Garsies is verseker die skool vir die toekoms om dop te hou. Goeie maniere, goed gedissiplineerd, vriendelik op straat en trots op hul skool. Hou hulle maar dop.
@PRondersteuner: Ek stem 100% met jou saam.
Deels ook die rede hoekom ek dink die idee gaan glad nie werk nie.
Deelname moet altyd belangriker as die ‘wen ten alle koste’ faktor wees.
Hierdie “kompetisie” of “liga” kan werk, maar waar kry hulle die tyd? As ek so na PRG se skedule kyk vir volgende jaar, wonder ek waar hulle die tyd gaan kry om nog wedstryde in te pas. 4 van die 6 spanne is reeds op die skedule en sal daar bly. ‘n Opsie is miskien om dan teen die ander spanne te speel op Wildeklawer of Noord-Suid, maar wat dan wat die o14,15,16 en b en c sapnne? Hulle moet mooi dink hieroor. Hulle gaan die seuns in hulle moer speel en daarmee saam kom beserings. Dit kan ook die gebruik van die “poeiers” aanloklik maak. ‘n Ander probleem is dat PRG (net ‘n voorbeeld) nie hul sterkste span teen bv SACS (weer net ‘n voorbeeld) gaan speel nie. Ek weet nie. Julle moet mooi dink hieroor. Dis net seuns en dis die toekoms van rugby in ons land.
@PaarlBok: Julle het die getalle – dit maak n helse verskil
@Strepie: Sien dis presies waar uit die box denke nodig is. Die KZN skole gaan ten minste vir PRG n hokkie game of twee gee.
@Grizzly:
hoekom anders sal hulle daar wees-nie daar op meriete nie
@boerboel: Jys glad nie in die blikkie nie.Kom met jou bewysse,nie assumptions dat dit Garsies se brainchild was.Jys die enigste in jou onkunde wat Garsies as masjienne uit lig,maar jy weet dit natuurlik nie…
@Grizzly: jy obviously nie die skerpste potlood in die blikkie nie
my verwysing na die world series verwys na garsfontein se misplaaste opinie van hulle self-noe oor die toernooi as sulks nie-ek kan ook vir jou se dat nie een v die kaapse skole gaan instem daarvoor nie
@Grizzly: Given your response, it seems you didn’t fully understand my post, if at all. How about we leave things as are: I don’t like the idea; you like the idea – no one’s going to convince the other otherwise, so let’s move on.
@boerboel: Jou vergelyking met die World series van USA is misplaas.Hierdie gaan n SA nasionale compo wees.So die skool wat wen is daai jaar die SA nasionale champ.
Garsies is nie huidiglik top 8 alle spanne deur die bank nie.Lees weer,dis die oogmerk,TOP 8,met die spanne soos daar genoem.Ek dink skole soos Menlo,oakdale,Kwaggas sal ek by BHP se top 50 van 7-9 sit,met 1 tot 6 redelik akuraat met in ag genome AL die spanne.
As jy mooi lees is n vedere oogmerk relugasie.So sou Garsies een van die stigters wees en die eerste jaar speel,nie goed genoeg is nie en gerelegate word,wat is jou probleem??
PROBEER eenkeer in jou lewe n sinvolle debat te voer,dis bitter moeilik vir my om op jou sinelose vlak te komminikeer,alhoewel ek my bes probeer.
@Strepie: absoluut-maar moet dit nie probeer koop nie
@boerboel: Ek sou dit nie so kras stel nie.
Daar moet altyd spasie en ruimte vir skole wees wat nuut op die verhoog is en wat graag n aanspraak wil maak as n krag in skoolseunrugby.
@Grizzly: all fairness-garswanabees hoort nie by top 6 skole nie-daar is baie beter rugbyskole in die land
die soos amerika wat die “world series” in baseball speel-net in hulle eie minds
pecking order-hou daarby
@PaarlBok: Paul Roos moet eers meer gereeld die Paarl skole in rugby wen voordat hulle teen die Natal skole mag speel
Hopelik sluit dit KZN skole in. Ons (Boland) speel nooit teen daai skole nie.
Die kompetisie gaan baie wyer wees as net rugby. Dit sal alle sporte insluit. Dit gaan uit die boks denke verg om die positiewe van dit raak te sien. Iets wat maar moeilik is vir party posters.
@Grizzly: Die delayed option is probleem vir sommige daarom die negatiewe houding. As hulle nie die opsie het nie gaan hulle in die hek duik,dis deel van hul DNA.
@boerboel: Quick Fix for what??YOU LAUGHABLE AS IS,you dont need to make grade 1 presumptions.
@Playa: I fail to see how this compo can have any influence on the other 1200 rugby playing schools.Positive or negative.How this will have an influence on 6 year old Jannie decision to play rugby or not.
HOW THIS WILL INFLUENCE TRADITIONAL RIVALRIES?If so,there’s no way certain schools will accept.Where does it mention boys will be payed to play in this compo?Professional arm?
So far there’s talk of a second league and relegation.So open for any school whos good enough.Where’s the inclusive and exclusive in that?
Why not wait for the final product,format to see the aim and bona fide of the organisers?
@Playa: I agree with you, hence me being totally against it.
@Playa: agree 100 percent
typical garsfontein quickfix action- i presume they are behind this-why else would they be there?
@Strepie: Maybe it’s the small town EC boitjie in me but I don’t think this is what SBR in SA needs right now. On a national level at least. There are 3 reasons for this:
1. Rugby has the challenge of being seen as an exclusive sport. There’s already an “us vs them” underlying tone to the sport. This will further enhance that narrative. If we are trying to make rugby inclusive and provide an equal opportunity for all,I don’t believe this is the way to go. The small fish will only get smaller.
2. Personally, I have always felt that SBR needs to remain amateur. Rugby (sport) at school should remain part of the overall development of a learner.
3. SA SBR culture is one of traditional derbies. I get that times change, that’s life. A league/cup competition works in the Vaal – largely because it’s been happening for more than a century. Nationally, thee ar far too many challenges for us to have this on a national level.
Im sceptical, that’s all. I think such a league is in the interest of a few, but not in the interest of rugby as a whole. I can only hope that the final product will be one that favors rugby rather than just a handful of elite schools. I can only hope.
Dis ‘n uitstekende idee. Meeste van die skole speel in elk geval teen mekaar en gaan n groot geldelike inkomste vir die skole bring. Skole rugby gaan gewilder as S15 raak in SA.
Ek kan insien dat so n kompetisie kan werk vir 0/19 A-spanne, maar of dit finansieël volhoubaar kan wees vir n skool se laer spanne(0/19 = 4, 0/16 = 3, 0/15 = 3, 0/14 = 3, in totaal = 13 Spanne) Skole moet dan behalwe hulle normale wedstryd bepalings, nog 4 of 5 wedstryde speel in n seisoen. Wie gaan betaal? Rowwe som ongeveer n ekstra R 850 000 n jaar se uitgawes indien ekstra 5 wedstryde gespeel word met 13 spanne. Helfte wedstryde teen plaaslike spanne en ander helfte moet daar gereis word. Die organiseerders sê hulle het reeds die helfte van die fondse. Maar die ander helfte? Totaal so R 8.5m. Die 2 de aspek soos alreeds genoem. Wat van n skool se gees bou? Net die helfte van die seuns neem deel. Ek sê nie dit kan nie werk nie. Ek wil sterkte sê aan hierdie ambiseuse projek. Aan watter nuwe vereistes gaan hierdie “Elite” kompetisie voldoen. n Borg gaan waarde vir sosiaal maatskaplike verantwoordelikheid wil ontvang. Weereens sien ek dat dit gaan werk vir 0/19 A spanne, maar vir die ander skoolspanne by…….wel iemand gaan nie Des 2019 see toe nie en ook nie Des 2020.
hierdie toernooi gaan nie gebeur nie
@Smallies: Ek verstaan,dis early days…kom ons wag,ek glo as hierdie n werklikheid sou word sal daar nog baie veranderings kom.Daars n jaar wat hulle nog kan skaaf.Julle interskole teen Affies,HJS,PRG kan mos voortgaan soos nou.Die nuwe games se bv Monnas,Gim en.Garsies mos iets om na uit te sien.
As Monnas en Garsies vir julle minder spanne gee kan die res teen julle bure se A spanne ens gaan speel.Selle vir iemand soos Affies,Boishaai ens.Bottom line,hou wat goed is en werk,verbeter op dit wat nie so lekker werk nie(Mismatch teen skole wat geen doel nie)ens….
@Strepie: dit is kak droog hier,hoop maar om bietjie reen te lok???
@Grizzly: Ek hou van die hele Derby set up soos Grey dit tans doen ,deelname van eerste span rugby regdeur tot by n kultuur aand,ek sal n championship toernooi ondersteun,maar nie ten koste van die derby games nie
@boerboel: Ons sal later sien die jaar waar hulle hoort gemeet aan HJS se hoe standaarde.@Playa: @Smallies: Why?Reasons?Or is the awnswer along the lines of the Dems in USA when ask why they dont like Trump…”sommer”
@Smallies: Nie aldag wat julle twee saamstem nie
@boerboel: ek moet saam met jou stem laaik nie die idee nie
@Playa: Why are you not a fan?
Looks like that Super League that has long been a point of discussion on the blog is about to become a reality. I can’t say I’m a fan. Let’s see how it goes
@Grizzly: Ek dink net nie dit gaan werk nie, maar ek sal dit n kans gee.
swak idee-net iemand wat wil geldmaak.HJS speel in rlke geval teen almal jaarliks -kan affies en mounument speel by wildeklawer of noord /suid-Garsfontein hoort ook nie daar nie-waar is Affies,Outeniqay grey pe of Oakdale?
@Gatskop: Ja ek dink ek stem saam.Alhoewel Garsies seker ook in daai konsentreer te veel op 1ste span kategeroie val,glo ek hulle sal die jaar wat voorle aandag daaraan kan skenk.@Strepie: Wat van punt 4 verstaan jy nie of is onduidelik?Vier spanne by oop en drie by ouderdomme maw ABC is darem nie te versmaai nie.Onthou dis n nasionale compo so hou in gedagte die logistiek en kostes van travel oor die lengte en breedte van SA….
@Gatskop: Wat maak jy met die B,C, D en E spanne?
Hierdie gaan n een span skool kompetisie raak.
Dit gaan wonderlik wees.
Ek dink dit sal dalk ook skole soos Outeniqua en ander wat net op eerste spanne fokus dwing om na hulle ander spanne te kyk. Daars n paar skole wat die potensiaal het om van goed na fantasties te gaan as hulle net kan besef dat rugby nie net oor eerste spanne gaan nie, maar oor kultuur en deelname.
@Grizzly: Ek hou net glad nie van die idee/voorstel nie.
By Boishaai gaan dit oor meer as net een span – ”deelname” is die goue lyn in sport by HJS.
@Strepie: Ek verstaan nie jou comment nie.Jy bedoel seker arme D,E en F spanne….5 des en onder toe…
Ten minste 4 by oop spanne en drie by onder ouderdomme beteken dat sou skole soos bv Monnas en Garsies kwalifiseer,hulle gaan knor teen tradisionele rugby skole oor hul diepte.
Ek glo dat daar n soort gelyke tipe punte stelsel soos Virseker tans sal dien waardeur punte toe geken word vir alle uitslae.Sou dit so tipe iets wees gaan skole sonder diepte sukkel na A en B spanne.
Soos huidiglik sou dit dan nie onmoontlik wees waar jy n scenario kan kry waar bv jou eerstes die kampioen is maar jou skool word gerelagate af oor totale punte verwerf deur alle ouderdoms groepe.
So ek dink nie jy hoef te stres nie.Die stelsel gaan vernaam die seuns skole soos BH,Affies,Grey en PRG pas.Behalwe Gim sal die gemengde skole sukkel.
Dit sal nie sommer gou gebeur nie.
Arme B,C en D spanne…
Afrokkeling van spelers gaan nou sterker na vore kom as ooit!
Raak dit nou n een span skool kompetisie?
Took them 100 years to see the light but well done.The best players must be available true out the compo,not like Virseker.
Speaking about,this will probably mean that teams qalifying from NV will withdraw from Virseker.Cant see a team playing both…lekker,my vote is for the National CUP…yes,there will be a cup ?????