Dit is vir Hoërskool Garsfontein ‘n voorreg om aan te kondig dat Hendré Marnitz aangestel is as die
nuwe Direkteur van Bere-Rugby by die skool.
Sy persoonlike visie vir rugby is om spelers se vaardighede te ontwikkel sodat hulle onder druk kan
speel. Sy pad tot dusver in rugby getuig van sy vermoëns om die Bere na nuwe hoogtes te neem.
Alhoewel hy ‘n boorling van Gauteng is, het hy sy kennis van rugby in die Kaap opgedoen. Sy alma
mater is die Universiteit van Stellenbosch, en hier het hy die O/19A’s afgerig. Daarna was hy betrokke
by die WP Rugby Instituut en het hy in 2012 die Indiese Nasionale span afgerig. Vanaf 2013-2016 was
hy betrokke by die Blou Bulle se strukture en het o.a, die Bulle afgerig in die kwalifiseringsreeks van
die Curriebeker. Vanaf 2017-2018 was Hendré die verdedigingsafrigter van die Dragons se Pro 14-span
in Wallis.
Hy word hoog aangeslaan as afrigter deur o.a, Heyneke Meyer en Pote Human. Hy beskik oor ‘n IRB
Vlak 3 sertifikaat en is ‘n IRB geakkrediteerde konsultant om opleiding te doen.
Hendré sal die taak hê om die Bere se handelsmerk, wat reeds baie bekend is in SA, uit te bou. Hy sal
afrigters bemagtig en rugby by die skool op ‘n baie hoë vlak bestuur. Die aanvallende spelpatroon, eie
aan die Bere, sal op sy prioriteitslys wees.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Djou: Kan nie sien hoe daar nie n naweek in gepas Kan word nie.Affies gewoonlik klaar teen uitspele by Virseker.
Boek nou al die naweek na die final wat middel Aug behoort te wees.Die eksamen Kan nie as versioning gebruik word Nie,vernaam as dat in Jan Al bekend is vir matrieks.
@All Black: Beslis nie 2020 nie. Albei skole het baie verpligtings, maar veral Affies met die World Schools Festifal.
@All Black: Ja so game sal interskole heeltemal in die skadu sit.
Net n grappie!Ek dink 4×4 het gese dis game on in 2020.Ek dink met Ryno daar en sekere mense nie Meer daar nie is die kanse uitstekend.
Glo Garsies gaan kompeteer op A span vlak,daarna gaan hulle knor.Soos hierbo genoem bly deelname om spanne vol te vanaf b divisie n probleem.
@Rustie: Ek dink ook dis n goeie aansteling.Soos Djou egter gese het is die uitdaging om seuns van gemengde skole weer op die rugby veld te kry.
Soos Djou se hokkie,buite muurse sporte soos gholf,berg fiets ens asook fokus op akademie rokkel seuns van die spel weg.
Gewoonlik is daar n oplossing vir die taaiste vraagstukke maar ek het geen voorstel hier nie.Miskien n punte stelsel wat jy kan opbou in ruil vir af dae as jy skoolsport doen??Se bv Vir elke game kry jy 2 ure af,3 games en jyt n dag wat jy kan vat
Weet nie of so iets sal week nie,meeste vat net af as hulle so voel
Al wat ek will weet is….wanneer speel Affies en Garsies weer teen mekaar. Sal nou ‘n 20000+ skate trek
Damn garsie boys julle het omtrent nou n man aangestel met n CV wat skrik vir niks. Met al daai ondervinding gaan hy heel moontlik baie beteken vir julle rugby. Dinge lyk goed vir julle future.
Bedoel Steyn op 12
@Wonder: Stem!Ons het die korste vleuls in wereld rugby maar ons uppie Elke bal.
Cheslin n Moet Vir 15!!Rassie het nie n keuse Nie…as hy Nie anders gaan speel nie is dit tickets…
@Smallies: Stem,wat my die meeste pla is sy houding.Onthou toe Janties hom vervang het en hy wou terug Kom,hoet hy daar by die tonmel gestaan en koppie skud.
Rassie sal nou moet waag.Kies Jantjies op 9, Esterhuizen op 12,Kriel op 13 en swing die bal.In Pollard kan ons nog steeds n taktiese situasie speel as dit Moet.
Voor sal niemand ons domineer Nie,begin Vir RG en bring Vir Mbonambi vroeer op,Marx is bang en Kan Nie verdedig Nie.
Vervang vir Etzebeth 10 Min in 2de helfte met Louw,ons rucks is n grap.Dit help nie om te se hy Moet die Kaptein vervang Nie,dit sal nie gebeur nie.
Met Kwagga uit het die hele dinamika van die span verander.Jy sal weg kom met ons lostrio teen tier 2 sides maar nie teen die All Blacks Nie.Al 3 is dieselfde tipe spelers wat bal wil dra(ontvang) en nie Na die bal toe speel Nie(Gaan haal).
Dit sit druk op die ander 2 om weg te breek van hul natuurlik spel en instinkte.
Rassie het die means en die know how om te keer dat ons nie Nou uit mekaar uit Val nie.Hy sal egter ongewilde besluite Moet neem.
Positief is dat ons swak speel, verdediging was nowhere en nog steeds met net 1 drie teen die AB verloor.Drie Jaar terug as ons swak was teen hulle het ons 50 gevat.
Ek dink Na Alles is dit Nie die einde van ons nie…hoeveel geloof in die span,sy werklike vermoe,sy afrigter/s is sal vorentoe bepaal wat Gaan gebeur….my gut is ons gaan daai koppie lug….
@Smallies: @Smallies: @Grizzly: Faf kon nog nooit goeie up&unders skop nie,dit moet ook nie die bokke se game plan wees nie. Om speler in so plan in te probeer druk en te verwag hy moet performe is net eenvoudig stupid. Sit vir Cheslin op 15 en Nkosi in sy plek op 14. Hou net die bal vir paar fases en ons sal score.
@Grizzly: En as mens sien dit werk nie dan verander jy mos jou strategie op die veld,hy is deesdae baie stadig om die oond ook skoon te maak
@Grizzly: Rassie was nog altyd n afrigter wat geglo het jy het n game plan ,maar speel die situasie op die veld….Rassie self het so gespeel,faf skop goed maar heeltemal te veel en te voorspelbaar
@Smallies: Faf sal nie so skop as Rassie dit nie wil he nie.Hys nog by daai 2005 Currie beker final toe Fourie en Roets daai bokerop gemaak het met daai uppie en Bosman die wen try gaan druk het.
Jy kry n ou wat die Jackpot gewen het by n Casino.Daarna doen hy Presies wat hy gedoen het die dag toe hy hom gewen het.Eet dieselfde breakfast, lunch,trek dieselfde aan,gaan dieselfde tyd Casino toe,gaan sit by dieselfde masjien …..maar Na 80 probeer slae wen hy nie Try hom verduidelik dat hy iets Anders Moet doen….Hys Nie oop vir enige idees Nie…wat gister grwerk het sal weer werk en pok die res.Rassie en Heyneke val ongelukkig in die bracket….Jake White en Nick Mallet net die teenoorgestelde.Altyd oop vir idees…besef adapt or die…
Dis die verskil…
@Wonder: As met n speler soos colbe sit vir watter rede onder die son wil jy he dat hy bomme jaag…
@Wonder: 2 foute deur bal mis te vang van hoe skoppe het ons game gekos.
Faf en Pollard nie goeie games gehad nie.
@Smallies: Great games vir 6,9 en 15. Hoop hulle rus vir die res van die WC.
@Djou: Geen kans om beker te wen met Faf se skoppe nie.
@Smallies: Dit het net 30 sekondes in tweede helfte gevat om weer besit weg te skop.
@Smallies: Ek kon dit nie beter gestel het nie,kotswekend.
Ek wens faf de klerk kak in sy broek elke keer wat hy die bol weg skop….hy maak my naar
Ouens hierdie is ‘n post oor Hendre. Jammer dat @Knight: dit gekaap het met ‘n kwaadwillige post.
Ek is opgewonde oor Hendre se aanstelling. Jammer dat Garsies vir Ryno verloor, maar nuwe bloed bring vars idees.
@Wonder: oor die HELE land gebeur dit van Tzaneen tot in die Kaap…elke skool doen dit hetsy deur werwers of ouers maar almal doen dit
@Rugbyman: Ja,elke jaar dieselfde storie,kinders verander van skole en bloggers wat selektief,kwaadwillig, skole target met huursoldaat gemors. Ek dink dis net jalosie en vrees vir verloor wat mense motiveer om sulke goed kwyt te raak.
Uitstekende aanstelling Garsies! Baie geluk en sterkte Hendre!
@Wonder: Sal ook graag wil weet? Soos elke jaar die tyd skuif heelwat seuns na verskeie ander skole vir die delayed opsie… Dit is wat dit is…
@Knight: Vertel gerus meer oor die seuns wat die delayed option gaan vat, sal regtig meer wil weet. Watter posisies?
@Grizzly: Ek ken ook nie vir Hendre nie,weet sommer hy sal goed doen by Garsies. Ja,Murrayfield kan ook ‘n Garsie wees.
Sal jok as ek se ek ken hom.Maar na kommentaar (vernaam van Kaapse bloggers en Murrayfield)is ek stilweg opgewonde.Alles van die beste.@Murrayfield: Jy was nog steeds ek en Wonder se first choice…maar wies ons nou
@Knight: Garsies het ongelukkig nie huursoldate nie! Jy is hopeloos verkeerd ingelig.
@Murrayfield: Ja, die aantal spanne het skielik laasjaar ‘n probleem geword, terwyl die aantal hokkiespanne groei. Dit is ‘n uitdaging, maar daar word reeds planne gemaak.
@Knight: Hy is n Champion afrigter en persoon.
Dink as Direkteur Rugby gaan sy uitdaging wees om die aantal rugbyspanne by Garsies te vermeerder!
Alles van die beste vir Hendre hoop van harte hy kan n rugbykultuur vestig by Garsfontein . Hoor daar is weer klomp huursoldate oppad vir hulle 1stes .
@Strepie: Stem saam. Sterkte vir Hendre. Sal tydjie neem vir sy visie en sien uit.
Puik aanstelling.