SA Rugby u21 Championship 2019 – Bulls come back from 17 points down to win the title

As is the tradition dating back many years now, the u21 final will service as the curtain-raiser to the senior Currie Cup final. For the first time since 1999 neither the Bulls nor WP made the senior Currie Cup semi-finals. However the two Unions’ juniors have been true to form and so it’s the old foe that will meet once again – the Bulls versus WP in the u21 final.

 

Leave a Reply

61 Comments

  1. avatar
    #61 Smallies

    @BoishaaiPa: Hoekom ek spesifiek Fourie gebruik het is omdat hy Klub rugby in Burgersdorp negin speel het,hy is toe vir die Vrystaat palttelandse span gekies en Duppie Du Plessis wat toe Bobbies afgerig het in Bloemfontein het hom raak gesien….Daar het sy paadjie begin en geindig by ses of sewe toetse vir Engeland

    ReplyReply
    13 September, 2019 at 17:25
  2. avatar
    #60 chief

    Om ‘n die hele klub rugby te “overhaul” gaan SARU baie meer geld kos as om ‘n totale ander rigting te neem vir U19. Ek sou daarvan hou as ons U19 deur ‘n tipe draft system kan gaan en al ons unies in een dubbel rondte toernooi kan speel soos Top 14 French.

    ReplyReply
    13 September, 2019 at 17:24
  3. avatar
    #59 chief

    @BoishaaiPa:

    Amper al daardie spelers het junior kontrakte gehad na skool, veral die manne wat deur Luiperds U19 en U21 gekom het.

    ReplyReply
    13 September, 2019 at 17:17
  4. avatar
    #58 BoishaaiPa

    @Smallies: Daar is baie gevalle..Akker vd Merwe, Dillon Smit, Rhyno Smith, Josh Strauss (alhoewel hy nou n Skot is), Vincent Koch, Jaco Kriel, Oupa Mahoje, Dyanti (OK, hy het nou ander probleme), Juan de Jongh, Bongi Mbonambi, Lood de Jager, Andries Coetzee, De Allende…almal deur VC strukture gekom sonder jnr kontrakte. Dis net n paar aan wie ek kan dink. Dink daar is nog hele paar wat oorsee speel en in SA super rugby spanne is. Weet WP se CC span en SR span het n hele paar Maties spelers. Ian Groenewald wat nou by Griekwas slot speel is ook nog n voorbeeld..oud Matie wat nooit jnr kontrak gehad het nie.

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 06:25
  5. avatar
    #57 Smallies

    @BoishaaiPa: ek stem 100% saam met jou,Hendre Fourie wat vir Engeland gespeel het ,is n goeie voorbeeld

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 06:14
  6. avatar
    #56 BoishaaiPa

    @Smallies: Dit was nog altyd die rol wat klubs in die verlede vertolk het. Deesdae is daar egter bitter min kans vir n jong speler wat nie gekontrakteer is by n unie om te ontwikkel en raakgesien te word. Varsity Cup is die enigste uitweg op die oomblik. Kyk maar hoeveel CC en Super rugby spelers het deur die VC sisteem gekom wat glad nie as jnrs enige kontrak gehad het nie. Dieselfde kan by klubs gedoen word. Maak jou klubligas sterk, en SARU sal die vrugte pluk.

    ReplyReply
    12 September, 2019 at 06:09
  7. avatar
    #55 Djou

    @BoishaaiPa: Ek stem saam – beweeg terug na die ou strukture. Laat klubs begin werf. En jy hoef mos nie ‘n kontrak te kry om aan te hou rugby speel nie. Begin werk en speel rugby vir die liefde daarvan en as jy goed genoeg is sal jy deurkom – veral met die nuwe stelsel.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 19:44
  8. avatar
    #54 Quagga

    @BoishaaiPa: Nie SBR nie , maar ek dink jy sal dalk die You Tube kanaal Spark Sport baie geniet. Die manne maak sin uit statistiek en dis baie insiggewend om na hulle te luister en te sien hoe hulle na dinge kyk.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 11:04
  9. avatar
    #53 Smallies

    @BoishaaiPa: Daar sal beslis n struktuur geskep moet word om spelers wat nie na skool kan gaan swot of kontrak gekry het nie in die game te hou,en ook om hulle in die unies se visier te hou …

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 10:43
  10. avatar
    #52 Quagga

    @BoishaaiPa: Jou voorstel re ope klubs is perfek, maar ek kyk deur my bril van ‘rugby in Johannesburg’ en daar is ‘n reuse verskil tussen klub rugby hier rondom my in die rook wolk en byvoorbeeld klub rugby daar by julle of selfs so naby as in Pretoria waar ek dink die klub rugby redelik gesond is. Ek weet bv in die Suid-Kaap is dit GROOT, hier in Bobbejaanberg nie…..

    Ek dink the rede vir die hele groen groep program is maar om ons jongetjies vir die o20 Wereld Beker voor te berei, my voorstel is maar net om meer gekonsentreerd te werk te gaan op die o19 vlak as byvoorbeeld die o16 vlak want ek is baie bekommerd oor die afskaffing van die o19 CC, maar ek hoor wat jy sê aangaande die ‘ou pad’ want die ou pad het gewerk.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 10:40
  11. avatar
    #51 BoishaaiPa

    @Quagga: Goeie stukkie terugvoer. Ek dink weer so iewat anders oor die saak. Ons het darem die statistiese bewyse dat top skole spelers nie noodwendig altyd deurkom na senior rugby toe nie en gewoonlik hier op o/21 vlak verdwyn. Daar is legio redes hiervoor, maar die hoofrede is dat vereistes van prof rugby dalk net te veel is vir meeste van hulle. Die wat die voorreg het om na n universiteit te gaan het darem nog die voordeel van varsity beker rugby en univ rugby strukture om deur te kom. Die res moet staat maak op provinsiale kontrakte om te probeer om deur die sisteem te kom. Die arme outjie wat eers sy potensiaal hier op 22/23 begin volbring het egter n bitter moeilike paadjie om te loop via klub strukture. Meeste van hulle gee later maar net eenvoudig moed op. Die provinsies besef ook nou dat amper meer as 50% van die juniors op wie hulle geld spandeer kom eenvoudig nie die mas op nie en dus die rede hoekom so baie kontrakte deesdae nie meer uitgereik word nie. Ek dink dat die hele groen en goud sisteem van SARU geskrap moet word en geen junior kontrakte moet voor ouderdom 21 uitgereik word nie. Deur seuns van ouderdom 15 al te probeer klassifiseer in potensiele sterre is n onding en stel verwagtinge wat meestal nie realiseer nie.

    My voorstel is dat daar ernstig na die klubstrukture gekyk moet word. Die Unies moet geld terugploeg in die klubsisteem in. Sorg dat elke provinsie ten minste n nuclues van 8 sterk klubs het, meeste van die unies het n Universiteit wat deel vorm van hulle klubstrukture wat in effek na hulle self kyk. Die res wat nie universiteit klubs is nie, is waar die fokus moet wees. Die topspelers wat deur universiteit strukture kom sal altyd daar wees. Die geleentheid moet geskep word om vir die seuns wat nie universiteit toe kan gaan nie om in sterk klubligas te kan meeding. Daar sal onmiddelik n baie groter poel van spelers wees om bv /20 en /21 provinsiale spanne van te kies. Ons huidige /19 en /21 kompetisies is volgens my baie afgewater en geen goeie voorbereiding vir senior rugby nie. Hoeveel geleenthede kry al die gekontrakteerde jong spelers by unies deesdae om n seisoen se rugby te speel?

    Skep die geleentheid vir spelers om deur klubstrukture sy plek oop te speel na provinsiale spanne en sorg dat die klubs die spelers darem in n mate kan vergoed, maar ook die geleentheid kan gee om n alternatiewe loopbaan te kan ontwikkel.

    ReplyReply
    11 September, 2019 at 08:47
  12. avatar
    #50 Strepie

    @Quagga: Dankie vir jou moeite met die stuk – werklik goeie insette.

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 16:51
  13. avatar
    #49 Quagga

    @Strepie: My indrukke is ons ervaar ‘n quantum verskuiwing in die algehele struktuur en dit gaan blywende gevolge hê. Dit gaan moeiliker word vir voornemende beroepspelers, maar dan is daar mense wat redeneer dat die meeste spelers nie daar gehoort het in die eerste plek nie, dus is dit goed so.
    Die mes sny baie diep, nie net onder juniors nie, maar ook senior kontrakte word deesdae kwaai besnoei en sekerlik sny daai selfde mes onder die afrigting spanne en ondersteunende personeel ook in. Ons ervaar ‘n tipe van ‘system-reset’ op die oomblik.
    Spelers wat later ontwikkel se pad vorentoe is deur universiteite en klubs. Baie spelers het al gewys dit kan so om gedoen word. Dis in elkgeval baie belangriker om te studeer want enige iets kan verkeerd loop op ‘n rugbyveld. Kyk maar na die lyste van beserings by elke unie. Dis skirkwekkend as mens begin name neerskryf van wie almal beseer is.
    Daarbenewnes het die Blou Bulle met hulle Volcano reeks byvoorbeeld vanjaar gewys dat klubs ‘n alternatiewe dog regmatige plek het in die ontwikkeling het van ons spelers-korps.
    Ek persoonlik dink ons gaan voornemende beroepspelers verloor wat hulle heil elders mag gaan soek, maar of die nommers regtig noemenswaardig sal wees, is betwyfelbaar. As ons eerlik is, kyk ons net na die manne wat op die bokant van die ervaringsleer uit reik na groener weivelde…..maar op een of ander manier oorleef ons rugby tog.
    Wat wél ‘n groot impak kan hê is die 50/50 outjie wat liewers die spel gaan laat vaar as om daai harde ompaaie deur klub strukture aan te durf. :(
    Kyk dan gerus ook na die samestelling van SA Skole spanne teenoor dié van die Junior Springbokke. Dit verskil heelwat in net 2 jaar se ontwikkeling. Ons gaan foute maak. Baie spelers het goed ontwikkel in die klipharde arena wat die o19 Currie Beker was; wanneer hulle voltyds aandag aan die spel kon gee. Daai tyd is verby.
    Die o19 week is vir my soos ‘n Craven Week en kan nie met ‘n dubbel-rondte Currie Cup vergelyk word nie. Ons sal wel eersdaags sien hoe lyk die standaard van spel.
    Wat wel die geval is, is dat die spelers wat gekontrakteer word, beter ontwikkeling kan ervaar en vinniger blootstelling behoort te kry op hoër vlakke, want die getalle is minder. Kyk maar wat daar by die Sharks gebeur het vanjaar.
    Vir die afrigtingspan van die Junior Bokke hou dit voor- en nadele in. As die SA Rugby Akademie reg bedryf word behoort dit tot ons voordeel te wees. Ek dink net ‘n vergrote o18 groen groep moet saam oefen (benewens die SA Skole spelers), net om te kyk hoe vorder spelers in ‘n pro omgewing na skool. Ek dink ook die toekomstige VC spanne mag dalk meer studente as gekontrakteerde spelers hê en dis myns insiens ‘n baie positiewe gevolg van die verandering. Die gekontrakteerde manne gaan meer by die unies speel en die studente by die varsities.
    Ek sê maar net wat ek dink, baie ander manne sal baie meer insig as ek hê so ek leer graag as manne die ding verder wil bespreek.

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 16:21
  14. avatar
    #48 Strepie

    Nr 23 op die Bulle se lys was n absolute monster op skool (in alles fasette van die spel).
    Ek het baie meer van hom verwag na skool – julle opinie?

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 12:40
  15. avatar
    #47 Strepie

    @Quagga: Dink jy dit gaan verbeter of is dit maar wat die toekoms vir SA Rugby inhou?

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 11:52
  16. avatar
    #46 Quagga

    @Strepie: Die unies sny noodgedwonge maar almal aan die getalle. Die messe sny nou weer baie diep oral, dié dat ek die seuns dankie sê hierbo. Uit die oog is uit die hart vir baie manne op die Blog, maar dié van ons wat nog kontak met die seuns het sien hoe die getalle minder word soos hulle ouer word. Ek en Bubie het sopas getel, daar is 11 van die welpies oor wat in 2018 begin het na hulle baie suksesvolle 2017 Craven week. Dit gaan maar oral dieselfde. Moeilike tye in SA Rugby :cry:

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 11:39
  17. avatar
    #45 Strepie

    @Quagga: Hoekom het Janco na die Rosestad verhuis?

    Ek sou dink die Leeus se goeie strukture sou hom soos n handskoen pas.

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 10:26
  18. avatar
    #44 Strepie

    @Smallies: Ek dink net nie julle land beweeg vorentoe en dit doen niks goed vir nasie bou deur sulke optredes nie.

    Maar dit daar gelaat.

    My beskeie opinie.

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 09:56
  19. avatar
    #43 Quagga

    @Strepie: Jip. Groot verlies :cry:

    ReplyReply
    10 September, 2019 at 09:10
  20. avatar
    #42 Smallies

    @Strepie: @Strepie: Is daar fout met die stem ?Dis immers 50% van ons volkslied….

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 18:23
  21. avatar
    #41 Strepie

    @Murrayfield: Ek hoor hy sing nog die Stem na elke vertoning.

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 16:56
  22. avatar
    #40 Murrayfield

    @Strepie: Great… Hy verdien dit!!

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 16:53
  23. avatar
    #39 Strepie

    @Spear: Ek sien ou Steve het nou n FAK benoeming gekry 8-O

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 16:50
  24. avatar
    #38 Strepie

    Was Janco nie eers by die Leeus nie?

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 16:48
  25. avatar
    #37 Quagga

    Congratulations to the young Blue Bulls with a well deserved U21 Currie Cup championship. To all those players who have entertained us during the competition we thank you.
    To those players who will not progress into their respective union’s senior ranks, all the best for your future and work hard at whatever you put your hand to. Keep working and looking for opportunities, it may not be the end of the road for you, but thank you for making your mark in the sport :wink:

    ReplyReply
    9 September, 2019 at 10:27
  26. avatar
    #36 PaarlBok

    Sien WeePee en Vrystaat het netjies op die log geklim.

    ReplyReply
    7 August, 2019 at 14:52
  27. avatar
    #35 chief

    @PaarlBok:

    Paar korrekte skuiwe en die regte spelers die geleentheid gee het die laaste twee wedstryde ‘n groot rol tot sukses laat lei.

    ReplyReply
    28 July, 2019 at 20:15
  28. avatar
    #34 Smallies

    Vrystaat is stil stil besig om lekker momentum op te bou hier

    ReplyReply
    28 July, 2019 at 09:11
  29. avatar
    #33 PaarlBok

    WeePee vat lelik pak. Gedink Mossie sou daar inval.

    ReplyReply
    17 July, 2019 at 13:42
  30. avatar
    #32 OudUppie

    @Grizzly: Ek ook ‘n Federer man en het gehoop New Zealand wen. Die positiewe was Impey en die netbal :wink: :wink:

    ReplyReply
    15 July, 2019 at 10:34
  31. avatar
    #31 Grizzly

    @OudUppie: Ek het n droewige naweek sportsgewys gehad.Die Bulle, Ferrari,New Zealand, Federer…??Net Garsies stel nie teleur nie :lol:

    ReplyReply
    15 July, 2019 at 08:09
  32. avatar
    #30 OudUppie

    Wat ‘n sportnaweek. Dit het Saterdag vir my begin met ‘n uitstekende terugveg poging van die jong Cheetahs. Rustyd was WP 32 vs 7 voor. Die Cheetahs veg egter terug in die 2de helfte en druk die wendrie na die hooter geblaas het. En dan natuurlik gister se epiese krieket en tennis stryde. Mens kan nie vra vir beter nie

    ReplyReply
    15 July, 2019 at 07:33
  33. avatar
    #29 Spear

    @Smallies: Yes kom ons hou op om oor Stevie te gesels. Dit sal my en Boerie se dag maak.

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 13:22
  34. avatar
    #28 Smallies

    @Spear: @boerboel: kan sien julle is nie regtig vertroud met wat met ons boere op die platteland aangaan nie,maar kom ons los maar eerder die onderwerp ,ons gesels mos rugby hier
    ….

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 11:57
  35. avatar
    #27 boerboel

    @Spear: Yip-doen meeste v die goedjies maar vir publisiteit

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 09:40
  36. avatar
    #26 Spear

    @Smallies: Dit is wat hy dink. Hy lewe in n droomwereld.

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 08:42
  37. avatar
    #25 Smallies

    @Spear: Steve is n yster met meer kojones as die meeste mense

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 08:40
  38. avatar
    #24 Spear

    @Smallies: Bitter dankbaar ou Stevie is baie ver weg van die kaap af.

    ReplyReply
    1 July, 2019 at 08:09
  39. avatar
    #23 PaarlBok

    @Smallies: Boishaai het Spuugwolf. Baie beter as Steve

    ReplyReply
    28 June, 2019 at 11:49
  40. avatar
    #22 Smallies

    @BoishaaiPa: niks fout met hom nie ……

    ReplyReply
    28 June, 2019 at 07:04
  41. avatar
    #21 BoishaaiPa

    @Rainier: en baie dankbaar daarvoor! :mrgreen:

    ReplyReply
    28 June, 2019 at 06:29
  42. avatar
    #20 Smallies

    @Rainier: daai is soos om te kan se Chuck Norris was in jou skool

    ReplyReply
    27 June, 2019 at 17:02
  43. avatar
    #19 Rainier

    @BoishaaiPa: Ja, maar julle sal nooit ‘n Steve Hoymeyr hê nie.

    ReplyReply
    27 June, 2019 at 15:31
  44. avatar
    #18 BoishaaiPa

    @Rainier: Nee..n allrounder skool wat iets vir almal bied…darem n SA o/19 krieketer ook opgelewer en verskeie Gymkana Springbokke ..Dink net Hoerskool Goudini het meer as hulle.. :mrgreen:

    ReplyReply
    27 June, 2019 at 12:54
  45. avatar
    #17 Rainier

    So Boishaai is nou eintlik ‘n hokkie skool.

    ReplyReply
    27 June, 2019 at 10:07
  46. avatar
    #16 PaarlBok

    Korreksie HJS het 15 hokkie spanne

    ReplyReply
    26 June, 2019 at 16:44
  47. avatar
    #15 PaarlBok

    @boerboel: Hulle het klaar. PRG het eers reg teen die einde gewen 2-1, HJS het Bishops ook n go gegee. Ek weet nie of hulle al teen Rondebosch gespeel het nie? Speel seker nie teen Wynberg en SACS nie. HJS het 13 hokkiespanne die jaar. PRG 17, Gim 7.

    ReplyReply
    26 June, 2019 at 16:38
  48. avatar
    #14 Spear

    @PaarlBok: Werklik n besonderse prestasie.

    ReplyReply
    26 June, 2019 at 10:55
  49. avatar
    #13 boerboel

    @PaarlBok: het gesien ja-great HJS se hokkie tel op-astro maak uiteraard n verskil

    een van die prg n go gee!!

    ReplyReply
    26 June, 2019 at 09:18
  50. avatar
    #12 PaarlBok

    @boerboel: Wil nog geluk se vir HJS wat twee SA skole hokkiespelers opgelewer het by IPT. Boland het brons gewen wat baie goed is.

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 13:49
  51. avatar
    #11 boerboel

    @PaarlBok: ek verskil

    op papier is hule swakker-maar dis interskole-papier beteken zero

    hjs kon die laate 4 jaar elke een verloor het-bietjie geluk,swak besluite deur gim etc etc

    ek hoop dit bly altyd so gelyk

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 10:39
  52. avatar
    #10 PaarlBok

    @Spear: Dis baie moeilik om te voorspel want interskole hang altyd af van wat op die dag gebeur. Sal goed wees as Gim n slag weer wen. Op papier is hulle n bietjie sterker maar mentally moet jy sterk wees na so baie jare se verloor.

    Interskole is n wonderlike geleentheid wat julle net moet geniet.

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 10:11
  53. avatar
    #9 Spear

    @PaarlBok: Wat dink jy gaan die eerste naweek in Aug in die Paarl gebeur?

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 08:52
  54. avatar
    #8 PaarlBok

    @Spear: Ek dink die Stormers verloor nie so baie soos die ander spanne nie. Etsebeth, Ellendig, EW & Lleyds.

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 08:46
  55. avatar
    #7 Spear

    @PaarlBok: Daar behoort vele oud Gimmies deur te kom, want omtrent die helfte van die superrugby span gaan soek groener weivelde oorsee.

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 08:37
  56. avatar
    #6 PaarlBok

    @Muzi: Sorry my mistake. Know Raymond also well. Good to see he is doing well. Kellerman also in the squad. Grobbies in the seniors. No wonder you bliksemed WP so hard.

    Will follow the Paarl Gym old boy Bulle club with interest.

    Saw Zakkie and Momsem playing for Griquas.

    ReplyReply
    25 June, 2019 at 05:43
  57. avatar
    #5 Muzi

    @PaarlBok: wrong it’s that big 12 Wian Van Niekerk who played for the WP Academy side in 2016….the lock Raymond Nel is also in the squad.

    ReplyReply
    24 June, 2019 at 19:25
  58. avatar
    #4 sharpshooter

    @PaarlBok: It is Wian van Niekerk.They’re both from Paarl Gim but Wian van Zyl not yet in the mix for the Bulls.

    ReplyReply
    24 June, 2019 at 16:53
  59. avatar
    #3 PaarlBok

    @beet: I checked their team sheet. Wian van Zyl.

    I know him very well, and know he moved there.

    https://thebulls.co.za/vodacom-blue-bulls-u21-squad-2019/

    left on bottom.

    ReplyReply
    24 June, 2019 at 15:54
  60. avatar
    #2 beet

    @PaarlBok: The Bulls confirmed that it was Wian van Niekerk.

    ReplyReply
    24 June, 2019 at 15:43
  61. avatar
    #1 PaarlBok

    Beet die 12 van Bulle is Wian van Zyl.

    ReplyReply
    24 June, 2019 at 14:45