Garsfontein schoolboy rugby player allegedly paid R1 million by the Bulls

In the ongoing leaking of fraud investigation allegations surrounding former Blue Bulls High Performance Manager Xander Janse van Rensburg, the Rapport newspaper opened a can of worms in an article of their edition published on Sunday, 21 April 2019.

In the article it states that two unnamed agents allege that the former Garsfontein 1st XV and SA Schools player Diego Appollis received a whopping R40 000 per month from the Union from the time the youngster was still in grade-11. If true that translates to two seasons of being paid as a professional before the then schoolboy even rendered services for the Bulls and this is how the Rapport arrived at the astronomical R1 million valuation.

SARU prohibits Rugby Unions from entering into binding contracts with rugby players before they turn 18 years old.

Importantly Appollis’ current agent Chandré Boshoff, who has been the player’s representative since he turned 18, has denied that the Appollis was contracted as a minor. Surprisingly Boshoff did disclose that Appollis currently earns R40 000 per month as a legitimate contracted player of the Blue Bulls – which is something usually only done by an agent with the player’s consent.

The article makes no attempt to relate the details of this disclosure back to fraud though. Xander left his post in February 2019. According the Rapport it was for health reasons.

The whole fraud investigation matter does however raise valid questions about accountability at the Blue Bulls. Aside from the High Performance Manager, other senior staff should have been responsible for ratifying and signing off player contacts after ensuring these were at least in line with market related values and within the Bulls budget. The reporting on the matter sways towards suggestions that for a period of time these important internal controls either did not exist, were overlooked or were just not properly enforced.

90 Comments

  1. Yes @Beet, interesting times.I did post a comment to @Smallies on another thread about this topic.

    On a lighter note,I remember now that when ever my son went out and Diego was with….he didn’t ask for pocket money.. :mrgreen:
    Just a joke… :lol: I wish him all the best and is sure he will be looked after by the new Bulls management team.

    ReplyReply
  2. @Grizzly: The amount seems far-fetched. I cannot believe officials at the BBM would have just let this happen no matter how much decision-making power they entrusted to one person. I’m sure like many other schoolboys DA enjoyed perks from the union most interested in acquiring him. However the Bulls more than any other union would have known that there is absolutely no guarantee a player will sign once he turns 18 and therefore a huge risk to give anything substantial before getting the signature from an 18 y o. The Bulls have lost out a few times like this in the past.

    ReplyReply
  3. Will be very interesting to see how this story develops and to where the money trail leads 👀

    If any fraudulent transactions can be proofed I suppose the school boy would have to pay back the money!?

    Felt like a politician for a second 😂😂😂

    ReplyReply
  4. @beet: I think your right, furthermore I can’t see how one person will take the blame for something like this.

    My guess is it won’t be long before the previous Pres. and CEO will have to answer some difficult questions post to them by the forensic investigators…

    Early days in the investigation but my gut tells me there’s a good reason we suffered those lean years under those management…

    ReplyReply
  5. @odie15: :mrgreen: You are the last Saffa sorry earthling who still identifies with that acronym.

    For the benefit of anyone misled by Odie’s sense of humour I was referring to the Blou Bulle Maatskappy (BBM).

    ReplyReply
  6. Eish… the media and their stories…

    Diego was not paid a cent by the Bulls until he joined them at the beginning of the year 2019 as a fully contracted player… He was not paid by the Bulls whilst he was at school according to my knowledge! Yes he is at 40k per month at the Bulls currently, yes that is a big amount… In my opinion no u19 player should be on such a big contract… what the article doesnt say is that the Sharks offered the same and the Lions nearly that much! He received substantial offers from various franchises and there’s nothing fraudulent surrounding that… It is wrong though to offer those amounts to players at that age… they just cant handle it… The issue is that all of these unions including the Bulls probably dented his career… Imagine being a schoolboy supposed to be writing matric and now you have to decide on these huge amounts of money… what does that do to your thought processes… your ego… you think you arrived a the age of 18… I know that Diego never ever imagined he could earn that amount in his first year of rugby after school… no wonder his performance on the field went into a downward spiral at the cravenweek… I have seen this happen before once the agents and the franchises move in for the kill… it has a direct effect on the player’s performance…

    What the article also fails to point out is that through the years there were also other cases where u/19 players were awarded big contracts not only by the Bulls… I remember for instance that Curwin Bosch received a very big contract from the Sharks a few years back…

    So… was there fraud involved in contracting Diego? NO! The bulls tried their best to keep him in Pretoria as the other unions offered massive contracts as well… Is it the right thing to offer those amounts to shoolboys? NO! Do other franchises offer big amounts as well? YES!

    I do hope Diego recovers from this… the poor boy signed a contract with the highest bidder and now he is on page 3 of the Rapport and being made the scoundrel… That is not right!

    ReplyReply
  7. @Rugbyman: indien so iets wel gebeur het dink ek nie die seun is die skuldige party nie ,die unie en sy agent moet AL die blaam dra in so n geval….nie hy nie

    ReplyReply
  8. Die geval is wel n uitskieter maar verteenwordiend van ‘n siek gemeenskap in die verbamd wat tot praktyke volg wat SA rugby benadeel. Terwyl ons kan spog met skole wat die beste rugyspanne in die wereld het..val ons al meer uit die bus op senior vlak.

    Ons fokus op skool om te wen ten alle koste beteken ons speerpoel verklein, ontwikkeling is ondergeskik, toekomstige sterre word te vroeg geidentifiseer en gewerf wat ander talent uitsluit en ontmoedig, becorderlik ks vir gebruik van verbode middels, al meer ernstige beserings op skolevlak wat spelers permanent benadeel of laat ophou en die lys gaan net aan en aan.

    In NZ is ondersoek gelas nadat dit bekend gewrd het dat seun van een skool na ander met gewerf is kmdat hulle om al die bogenoemde en veler meer redes dt ten sterkste afkeur omdat hulle vas glo dit sal NZ Rugby op snr vlak benadeel.

    ReplyReply
  9. @Bayern: Hierdie geval het niks met skole werwing te doen nie… Diego was van graad 8 af in Garsfontein as jy nie geweet het nie… Dit het wel te doen met franchises wat te veel betaal vir jong spelers…

    ReplyReply
  10. @Bayern: Hoekom als altyd voor skole werwing se deur gooi? Wat het die Bulle se forensiese ondersoek na Xander te doen met skole werwing? Daars ‘n legio redes hoekom ons rugby spelerspoel verklein… mammas wat bang is boetie kry seer, seuns hokkie, minder mans onderwysers, passie vir rugby, seuns wat te lui geword het om te oefen, verstedeliking ensovoorts… Skole werwing is al so oud soos die berge eb die geval van Diego het niks met werwing te doen nie.

    ReplyReply
  11. @Bayern: In my opinie is daar ander redes hoekom ons sukkel op senior vlak! Seuns kom direk uit skool uit en dan word van hulle verwag om ONMIDDELIK profesionele spelers te wees! Eendag skoolseun en die volgende dag pro! Dit kan nie so werk nie… hulle leer min tot geen life skills nie… wat word van hulle na rugby? Wie leer hulle van die bestuur van hulle geld? Jong spelertjies ry met splinternuwe audis en BMW’s en het geen idee van die regte lewe nie! Daarom sukkel hulle later as volwassenes en kan nie altyd die druk hanteer nie… dis karre, girls en ego’s…

    Ons franchises moet begin karakter werf, die seuns forseer om te swot en ook aan hulle die tyd en ruimte gee om te kan studeer! Hulle moet semi-pro wees tot op 22 en dan eers ten volle pro draai na hy iets agter sy naam het. Wat nou gebeur is ‘n o/19 laaitie oefen by die franchise oggend tot aand en is te moeg vir leer… dan druip hy als en wat dan? Op 21 besluit die franchise hy maak dit nie op die veld nie en sny hom? Wat gebeur dan? Hierdie is ‘n BAIE lang intense debat wat niemand rerig bereid is om te voer nie… elke franchise dink net aan sy eie belang en NIE aan die speler se belang nie… spelers is net kommoditeite… Ons kan gerus gaan aanklop in die VSA en gaan kyk hoe dinge daar werk in football… hulle het al vergeet wat ons nog moet leer… Ongelukkig het SARU en ons franchises nie die leierskap om die saak reg te stel nie… Rugby is ‘n pro sport wat deur amateurs bedryf word… Dis hoekom die Bulle sit waar hulle sit… die BBM was nie bestuur soos jy ‘n maatskappy bestuur nie… Good corporate governance was nie in plek nie! Ek hoop en glo met die koms van Alfons Meyer, die nuwe CEO, sal als verander

    ReplyReply
  12. @Rugbyman: Natuurlik is daar baie ander redes soos jy tereg noem, plus nog politiek en die toestand van die land, maar skolewering is ook deel van die probleem. Dit is ook nie so oud soos die berge nie, en het eers laat 1990’s spoed gevang. Baie wat jy sê stem ek mee saam, maar skolewerwing het n griter impak as wat meese mense dink of wil toegee. Dit is gewoonlik ook die top werwende skole wat natuurlik die minste dit wil of sal toegee.

    Ek het nie ‘n saak met die spesifieke speler nie maar om te sê hy is nie gewerf nie omdat hy sedert gr8 in die skool is beteken mos niks. Tot 13 spelers van goeie laerskoolspanne kry aanbiedings en dit beteken dat mense by die werwende skool kanse ontneem word. Dit maak dit ook maklik vir afrigters en so word goie afrigters wat nie kan werf nie as ondergeskik beskou teenoor gemiddelde afrigters wat die beursies het..nog n rede vir agteruitgang.

    Baie skole het nie die finansies nie en nie alle unies doen wat die bulle doen om die fin las te dra nie. Nie alle ouers laat hul kinders agter geld aantrek nie.

    Ons stem ook saam datdie huidige stelsel nie werk nie en ons rugby benadeel..so iets moet verander. Skoolkimders is reeds semi professioneel en mens kan kyk na die vsa of ook na NZ wat n ander denkskool is en steeds vir 2 dekades fof mees die rugbykitaar slaan.

    ReplyReply
  13. Die probleem is nie net met die Bulle nie…ons rugby is siek en dit begin op skolevlak…waar die motiewe van die betrokkenis net gemik is p persoonlike sukses en ie kk na die goter prentjie, SA rugby, en spelerontwikkling nie..

    Skolerugby moet uit en uit gaan om spelervaardighede te kntwikkel sowel as km ‘n blywende liefde vir die spel te kweek…baie ouens is so dik vir rub as hulle klaar is met skool hulle kan nie wag om op te hou kompeterend te speel nie en hou of op of soek koshuis se 2de of 3de spanne op om net weer die spel te kan geniet.

    ReplyReply
  14. @Rugbyman: You are making very valid points . The problem is the weak leadership at South African Rugby .Unfortunately SARU is also the only solution . You are also correct that no schoolboy will be able to handle that type of money at such an early stage and suddenly they have lots of ” hangers on ” etc . Is a solution not to create a number of Academies after school belonging to SARU and in these academies the boys are not only conditioned properly but skills are developed properly and also importantly life skills are taught .In these academies boys should have the opportunity to study too . Limit these academies to a fix number every year and provide everything for free but no salaries . You then create a drafting system for an under 21 competition ( similar as in American football , ice hockey etc ) .SARU will get their input cost plus profit back through the draft system . Only after being drafted can unions start paying salaries and for any player under 21 that can also be capped . I know the idea has got holes in it but at least a start for a creative debate . The current system is not sustainable , the unions are insolvent , players do not developed , very few of schoolboys going to unions make it etc .

    ReplyReply
  15. @Rugbyman: “the poor boy signed…” I don’t think Deigo is poor, it looks like he is wealthier than the average nineteen year old?

    Do you know if the Bulls ever gave money to Garsies or any other Pretoria school to buy schoolboy rugby players?

    ReplyReply
  16. @Bayern: Kyk jy is geregtig op jou standpunte… een plek waar jy wel baie ver verkeerd is, is dat rugby unies geld aan skole gee vir werwing… dit gebeur nie in bloubul land nie… en ek twyfel of dit iewers anders gebeur…

    Werwing is ongelukkig nie die onding nie, veral nie voor graad 8 nie… en dis my standpunt… moet ook nie werwing verwat met beurse gee nie… party kinders voel net dat hulle beter geleenthede op sport en akademiese vlak by spesifieke skole sal kry… dis nie noodwendig regverdig nie, maar dis die persepsie… so top skole sal beter word en swakker skole, wel, ongelukkig swakker…

    ReplyReply
  17. @Stier: I dont think, I KNOW the bulls gave no money to Garsfontein… I doubt if they gave money to any other school either…

    What I meant by poor I didn’t mean in a monetary way… I know the boy’s background… lets leave it at that

    ReplyReply
  18. @Stier: by the way… do you think Diego is the only u/19 on that kind of package? I know of a few more, some from your prestigious establishment…

    I even know of a boy that was lured to WP and whilst he was still at school got 20k per month… he was older than 18 at the time so nothing legally wrong, but morally? I dont know…

    ReplyReply
  19. @Rugbyman: I hear you, it is redicules to give a 19 year old that much money without a proven record. That being said I do think SA rugby is messing up with their latest brainless system. Yes I agree scrap the u/19 CC but they should have changed the u/21 CC to a u/20 tournament. What is the purpose of a u/21 CC, the junior world cup is for u/20’s.

    As for Diego, my oldest adobted son also had a very difficult upbringing. Luckily he managed to make good choices so far and he is doing well in his pro sport. I do however understand your concern.

    ReplyReply
  20. Moenie vrees nie n sweer hou nie aan nie , dit BARS kort voor lank oop.Dit het reeds gebeur, kyk die skoolseun kontraktering het net so dekade + gehou , nou is dit mos verby.

    ReplyReply
  21. As the worms appear they are quickly covered with soil and beautiful flowers. Nothing can take the smell away though ;-)
    Although rumours have been around for some time, it is probably fair to allow a thorough and decent investigation before too many allegations freewheel the boardwalk.

    ReplyReply
  22. Saying pupils were not payed by BB or school may be true, but does not necessarily reveal the truth. Someone else may pay, through agreements ;-)

    ReplyReply
  23. @BrotherBear: Ag tog so filosofies… jy glo in elk geval net wat jy wil… miskien moet jy liewers ophou om julle coaches op die tipe forums uit te haal? Of is dit eties? Gaan praat liewers self met hulle…

    Jy mis die punt! Ek dink dis totaal verkeerd dat seuns op so jong ouderdom so baie geld kry… Dit gebeur egter oral en ek verwys na seuns NA skool nie op skool nie! Soos in my vroeer post stem ek nie saam met ons kotraktering model in SA nie! Ek verdedig geensins die bulle nie

    ReplyReply
  24. @Rugbyman: Die Bulle betaal nie die skole nie, jy is reg…hulle betaal die gesin/speler met voorwaarde dat die kind na een van n paar spesifieke skole in Pta gaan.

    Die punt is … as kinders en gesinne met geld gelok word, lei dit na moeilikheid vir die mense betrokke en op slegte nuus vir SA rugby oor die redes reeds genoem.

    Die huidige stelsel sowel as drafts sal maak dat ons sit met net n paar spelers waaruit ons kan kies pet posisie … die res het al op skool gesien hulle kan maar ophou..hulle kans is naby aan nul al is hy hoe goed.

    Kyk ook na spankeuses op verteenwoordigende vlak… almal uit topen groot werwer/beurs skole behalwe so paar PDA spelers uit minder bekende skole veral in die ou tvl…

    ReplyReply
  25. Wat ‘n deurmekaarspul. Maar vir klariteit, het Garsfontein bv Papier, Appolis en Claasen uit die skoolbegroting (lees skoolbeurse) befonds, of is die skool en koshuisgelde deur ‘n eksterne bron betaal? Of is dit via ‘n ondersteuners trust betaal? Weet nie hoe werk verskillende skole se befondsings modelle nie

    ReplyReply
  26. Kyk ek weet nie wat die oplossing is nie want ek dink die koeel is deur die kerk en mens kan ie die horlosie terugdraai nie.

    Ek weet ook net dis natuurlik lekker om te wen en as mens bo is kyk mens met ander oë..

    Ons wil tog almal eintlik sien dat daar meee ki ders speel, n grooter talentpoel is, verras kan word deur onbekende talent en daar 30 skole is wat kan meeding en kompeterend kan wees…

    Hoe dink julle kry NZ dit reg om as iemand beseer is .. hulle hom kan vervang met nog iemand net so goed of beter waarvan iemand nog gehoor het nie…hulle het .. met baie minder hulpbronne, ongelooflik meer diepte op snr vlak as ons..en dit kan tog nie so wees nie.

    ReplyReply
  27. @Ploegskaar: Dis mos nou ‘n onregverdige vraag… Niemand vra daai vrae aan Boishaai, Gim of selfs Boland nie… Ook nie aan Menlo, Monnas of Grey nie… Al wat ek sê is dat Garsfontein nog nooit ‘n sent vd Bulle ontvang het nie… Elke skool het seker maar sy eie manier van doen… die deurmekaarspul het niks met beurse te doen nie so ek weet nie hoe dit ter sake is nie. Jy ken my en ek kan jou onomwonde verseker dat Garsfontein nog nooit ‘n sent van enige unie ontvang het nie en dit sluit die bulle in…

    ReplyReply
  28. @Bayern: ek dink jys verkeerd oor die hulpbronne… NZ het baie geld! Wat meer is hulle het die eilande as onuitputbare bron van atlete…

    ReplyReply
  29. @Rugbyman: Dink jy kan ophou noem dat Bulle julle niks geld gee gegee het. Niemand beskuldig julle daarvan en dit antwoord ook nie die vraag wat Ploegie vra.

    ReplyReply
  30. @Rugbyman: Ek het nooit gedink die skool as sulks het geld ontvang nie. Probeer maar net verstaan hoe dinge werk en weet wel om ‘n studente rekening te vereffen het jy net die korrekte bedrag en ‘n studentenommer nodig. ‘n Skool vra nie wie het betaal en waar die geld vandaan kom nie, veral nie met 20%+ nie-betalers wat gewoonlik gedra moet word nie

    ReplyReply
  31. @Rugbyman: flou redes om Garsies uit die petalje te hou en flou “sidetrack” kommentaar oor my doelgerigte menings aangaande Helpmekaar 1e-span se geploeter.

    Julle is baanbrekers i.t.v. julle tipe werwings-model, maar ek glo dat die tipe model ongelukkig ook geldgierigheid en gepaardgaande waardes op skoolvlak promoveer.

    ‘n Paar vrae is bv.; wat dryf die bedrae so hoog? Kompetisie? Teen wie? ens.
    ‘n Mediese dokter se begin salaris is R40k per maand. Meer as meeste onderwysers. Go figure wie van die 3 partye dra watse waarde toe tot die samelewing oor tyd? Indien jy dit dalk mis; “onregverdig teenoor onnies”!!

    Mamon rules supreme.

    ReplyReply
  32. @BrotherBear: Askies maar eks seker onnosel of jy kan nie lees nie! Ek stem glad nie saam dat ‘n o/19 rugbyspeler so baie betaal moet word nie! Wat verskeie unies ‘n betrokke speler aanbied het gelukkig/ongelukkig niks met die skool te doen nie… ons kan dit nie beheer nie… wat ek wel weet is dat 3 unies die betrokke speler reuse aanbiedinge gemaak het! Reg of verkeerd, dis wat gebeur het…

    Nou terug na jou “doelgerigte” kommentaar oor jou geliefde skool se afrigters… grow a pair en gaan sê dit vir hulle direk… moenie jou vuil wasgoed oor jou eie skool se coaches hier was nie! Hulle kan nie hulself teen jou hier verdedig nie! So in my opinie is dit lafhartig van jou en wys jy het geen etiek nie… dit nogal vir ‘n CA…

    Terloops dink ek nogal baie van onderwysers en respekteer hulle… ek het gesê mans onderwysers raak al hoe minder… maar daar by julle elite privaat instansie voel julle dit seker nie… behalwe as jy die goeie coaches ook nog daar gaan verwilder met jou normale optrede

    ReplyReply
  33. @BrotherBear: mnr jy gooi so klippe ne,indien die ding wel gebeur het ,wie se nie vir jou dat dit nie ook met van jou helpie seuns gebeur het nie,as die bulle so gewetenloos is met een speler sal hulle beslis die selfde doen met ander seuns ook….pasop vir klippe gooi terwyl jy in n glashuis bly

    ReplyReply
  34. :twisted: :twisted: :twisted: …ek weét Garsies is ook een v BBM se rugby akedemies.
    Punt.
    Die ander is nie nou onder bespreking nie, so ek dink Garsies maar net in tough spot van “klip in die bos” en staan terug wat hier uitspring :lol:
    Rugbyman, ek v opinie jy dalk op ‘n “need to know” geplaas op sommige gevalle.

    ReplyReply
  35. @Skopgraaf243: Miskien dan die skool se naam verander na CIA? :mrgreen:

    Neewat die artikel gaan eintlik glad nie oor Garsies nie… eintlik maar oor die x-faktor op loftus…

    ReplyReply
  36. Wonder wie van al die slim ouens sou nee gesê het vir die geld. Nie een nie.Ook nie as dit vir hul seuns aangebied is nie.
    Gebruik die geld wys Diego, moet jou nie aan die jaloerse trolle stuur nie.
    Trots op jou. Gebruik jou talente reg en maak sommer sakke vol geld.

    ReplyReply
  37. @Rugbyman: water v eend se rug ou maat, laat dit staan, die geldspoor sal die laaste sê hê.
    Wees gerus dit gebeur by baie Noordvaal skole by BB, inkluis Lion rugby academies.
    ..maar gepaste naamverandering kan voorstel GTRK Academies

    ReplyReply
  38. @Riempies: selde konsep geld vir ALLE rugby skole se seuns ,ek het nou maar net Helpmekaar genoem want die ou hou nie op torring nie ,die ding kan by Monnas ,Boishaai ,Grey ,Helpies ,Affies,you name it gebeur ,en nie net van die bulls af nie ,maar wp sharks en lions,enige unie kan basies si n stunt try

    ReplyReply
  39. @Skopgraaf243: Ek verstaan glad nie… So die seun kry ‘n groot kontrak van ‘n unie… wat is die issue en wat het dit met Garsfontein te doen? Mis ek iets? Die seun het geen kontrak gehad voor hy 18 was nie… infact hy het die sharks sterk oorweeg tot laat in sy matriek jaar… maar nou ja, die sensasie is seker maar net te lekker vir julle manne… geniet dit!

    ReplyReply
  40. Daars absoluut niks fout om iemand wat n unie dink waarde kan toevoeg n aanbod te maak nie.Dis die unie se goeie reg,die bedrag is simpel gr 4 ekonomie…vraag en aanbod…

    Naas het die Currie Beker as n 19 jarige gewen,het hy in die prov era gespeel of was dit in 1977 klaar prof,het hy 40k p/m Na kleingeld laat lyk.

    Pollard was nog op skool toe hy SA by /20 Word cup verteenwoordig het.Om te dink hy het 1k sakgeld Vir die trip gekry is wensdenkery..

    Daars bewerings gemaak,dit word ondersoek,as die unie of sy werknemers skuldig is sal daar gevolge wees,Kom ons wag tot Dan.

    Ek stem 100@% saam @Rugbyman dat amateurs n prov sport will run.Ek het al tot vervelens gese verkoop die franchises aan privaat persons Soos NFL… Iemand wat n biljoen $ + sterk is sal weet om n unie te run.Die Nasionale span behoort nog steeds aan SARFU.

    Dit sal nie gebeur Nie want dan sal jy nie meer die Luyt-Oberholzer,Roux-Roux venootskape kry Nie.Die meerderheid wat daar in die unies dien is daar oor hul konneksies,nie wat hulle Kan doen Nie….

    ReplyReply
  41. @Ploegskaar: Jy noem daai 3 by Naam, Papier,Diego en Jurigh…Ek wonder baie maal hoe sou hulle gevorder het sou hulle in n ander Skool was…I geus we will never know…

    ReplyReply
  42. @Grizzly: Dis mos deel van die debat..hulle is dalk juis waar hulle is agv die pad wat hulle gevolg het…en ander moontlik beter spelers word nie na gekyk of oorweeg nie omdat hulle nie vir een van die paar spesifieke skole speel nie?

    Net so..het hulle vir minder bekende skool gespeel het hulle dalk nooit iewers gekom nie…

    of….dalk na paar swak games het die skool iemand gewerf wat hulle dink beter was en die manne het ophou speel…of is in 2des n saam met dit in die vergetelheid.

    ReplyReply
  43. @Smallies: jy kan tog duidelik sien dat ek oor die beginsel praat. Sal net so sterk mening handhaaf ongeag wie betrokke is.

    ReplyReply
  44. @Rugbyman: en hoekom kan “hulle” nie hulself hier “verdedig” nie (nie dat verdedig enigsins verwag of nodig is nie). Hulle moet net begin vinger trek – daar is genoeg talent!
    As jy hier kan rondsweef, kan hulle seker ook. Hulle is terdee bewus van wat hier gesels word.

    ReplyReply
  45. Ek dink nie die ding is tot een skool beperk nie.Ek het gehoor van n kind by Kloof wat ook daar is agv die bulle en toe my oudste in gr12 was was daar ook een maar almal is nie noodwendig goeie aanwinste nie.
    Wat ek wel weet en did nog altyd my standpunt daar sal reels moet kom vir die unies en die skole hoe afdwingbaar dit sal wees is n ope vraag want as die unie dit doen hoe de hel kan hy n skool voor se.
    Ek stem ook saam met@Bayern: ons is besig om n paar top skole aan te help en die res vir die wolwe te gooi en ek dis nie gesond vir rugby nie.

    ReplyReply
  46. @Murrayfield: Ek is seker jy sien uit! As ons nie weer 44 vat (2004 of 2006?), sal jy asb jou naam verander 😂😂😂 Ek hoop regtig ons jongspan is reg vir daai 2019 Monnas ysters!

    ReplyReply
  47. @Ploegskaar: Dit sal nie gebeur nie!😀🏉

    Dit was in 2005 by St John’s se fees en Nick Mallet was die gasspreker. Die Wit Bulle het n wildespan gehad, Julle miskien nie so goed soos normaal weg nie. Die telling was 44 – 0. Dit was “” geMurryfield”
    😜.
    Nee wat jy het teveel planne onder daai spoggerige plaasbaadjie van jou!

    Ons sal na di game n paar sossaties eet en n skuimkop vat!

    ReplyReply
  48. @Wonder: Wel, vir daai geld sal ek steeds nie in die openbaar verskyn in ‘n Blou Bul gewaad nie, of my kan assosieer met Pretoria nie, al was ek net kort onder die 10 jaar ‘n Tukkie, en baie lief vir Tuks. PRG>>>Maties/UCT>>>WP, as dit dan moet, Bokke. Maar nie Noord Transvaal. Nie in die openbaar nie.

    ReplyReply
  49. @Rugbyman: Ek verskil met een stelling van jou en dit is dat daar ‘n verwagting geskep word dat die seuns sodra hulle uit skool is dadelik professioneel moet wees. Seuns word reeds op skool soos professionele rugbyspelers hanteer. Praat met enige seun, alhoewel mens heel waarskynlik meer inligting by die mammas sal kry, en daar word met smaak vertel wie is hulle toekomstige springbok se agent en ingelyks ook wat sy aanbieding per maand is. Laasjaar was daar berig dat 7 eerste span afrigters meer as R 1 miljoen per jaar verdien. Hoekom dan ex Bulle afrigers en Springbokke in jou groep he as jou bedoeling nie is om dit meer professioneel te bestuur nie. Sekere skole maak gebruik van sport agentskappe vir werwing. Dus myns insiens is skole rugby reeds professioneel en die seuns is ongelukkig nog kinders wat hulle professioneel moet gedra.

    ReplyReply
  50. @Deon: Eerste keer dat ek hoor van ‘n mens wat 10 jaar studeer aan ‘n BA-Graad. Ek haal my hoed af vir jou…Akademies 3 Histories 10. Het jy darem graad gevang op TUKS of het Maties vir jou akkreditasie gegee vir van die vakke. Yislaaik, moet se vir sekere manne is Varsity defnitief ‘n loopbaan en nie ‘n renbaan nie

    ReplyReply
  51. @4×4: LOLOLOL. Nee, het ‘n ekstra hons, M en eerste helfte van my PhD op Tuks gedoen. Gaan volgende jaar , op 50 , terug.

    ReplyReply
  52. @Deon: Dan is jy naas my die mees geleerde man op die blog. Ek het ‘n BA Bakkie Bestuur Graad, suma cum laude verwerf aan die universiteit waar jy graad kry met lekker kry vinnig klaar kry. Darem ‘n beurs by AFBOB gehad en kon ingelyks in 10 jaar klaarmaak :twisted: :twisted:

    ReplyReply
  53. @Deon: Wel wt maak dit jou die geleerdste onkundige “idioot” op die blog.
    Bly om te sien so tussen HJS en PR kry mens maar ook obskure karkters en did nie net hierbo wat ons met dit sit nie.

    ReplyReply
  54. @sewes: Ek sien geleerdheid nie as a virtue nie. Niks belangrik nie. ????Ek is bloot daarna gevra deur ‘n ander blogger. Geen statement gemaak nie. Jy onthou my nie. Het jare gelede baie geblog. Soms met my van, so jy kan maklik verifieer wat ek sê

    ReplyReply
  55. @4×4: O ok, ek het by vier verskillende universiteite gekwailifiseer. Jy is welkom om dit te verifieer. En nee, nie Universiteit van Qua Qua en Yellow Moose Community College nie.

    ReplyReply
  56. @sewes: Dan vra ek nederig vir jou ook om verskoning. Wat ek gesê het oor die Bulle was uit en uit tong in die kies, en die Bulls is uiteraard my “tweede” span, na die “WP”. En, wanneer dit by Varsity rugby kom, is ek, al was ek ook vir 3 jaar ‘n Matie, is Tuks my span. Wat ek gesê het was maar om Rugbyman en veral Djou te terg, na al die jare. Ek dink van die nuwe manne ken my maar net nie. Altyd besig om te terg. :-)

    ReplyReply
  57. @Deon: Gooi my ook daar in :oops: As jy se 50,dan het jy saam Pieter Nel,Giepie,JJ,Theo,Uli,Burger en daai Wille ouens geswot..het jy ruggas gejol by Tuks?

    ReplyReply
  58. @Grizzly: Nee my vriend, ‘n rugbybal is gans te klein vir my om raak te sien as hy “met spoed” kom. My Springbokloopbaan het gestop by PRG se onder 19F rugbyspan, waarvan ek twee jaar aanvoerder was. Effies het nie kapteins nie, wel aanvoerders. Lewe ou Djou nog? Nog so ernstig en kwaai?

    ReplyReply
  59. @Grizzly: @<a href="#comment-183@Grizzly: Tuks het die grootse en nr 1 Tax Departement in Afrika, tweede grootste in Suidelike Halfgrond, na UNSW, en die African Tax Institute sit daar. Was eers 3 jaar op Maties na diensplig though. Ek mis vir Djou, sal hom e-pos dan. Het sy detail.

    ReplyReply
  60. @Grizzly: Ooo, dag dis oor my maar maak nie saak nie ons grawe somtyds ons eie grafte trolle of nie.
    @rugbyman het ook op n stadium gelos is darm terug en probeer hom nie teveel aan almal steur nie wat @djou ook maar moes probeer het ons verskil mos soms.

    ReplyReply
  61. @Deon: Jy Kan maar terug trek Blou Bulle land toe. Al die KPMG takke is gesluit. En geskat aan wat skoolseuns volgens die berig verdien gaan jy ‘n baie winsgewende en suksesvolle besigheid bedryf….welkom terug op die blog..

    ReplyReply
  62. @4×4: Dankie 4×4. Ek is volgende jaar weer deeltyds daar. Pretoria is in my hart, saam met my Kaap van Storms, Goeie Hoop en vrot Superugby.

    ReplyReply
  63. It took me a while to read through the article and the comments.
    However, the immediate thing that drew my attention, was the word ALLEDGEDLY. I don’t know about other bloggers, but when I read this ALLEDGED word in the media, I just know sensation is coming. Then the next key words were UNNAMED agents.
    My message to the two UNNAMED agets is if you have the balls to make the ALLEGATION, you should have the balls to be NAMED as well. Otherwise just shut up, because as it turned out, the ALLEGATIONS turned out to be false (as quoted by the player’s agent).
    The bottom line is there would have been no story without the ALLEGATION and therefore no sensation and therefore less newspapers sold.
    this blog does not mention the journalist – I would like to know so that I can treat his next story with caution.

    ReplyReply

Leave a Reply