2018 u17 Elite Player Development (EPD)

POS NAME SCHOOL
1 PR Bame Malesu 1 of 2 St Andrew’s
2 PR Nolan Pienaar 1 of 4 Menlopark
3 PR Ntokozo Hlope 1 of 1 Springs
4 PR Robert Rodgers 1 of 7 Paul Roos
5 PR Simnikiwe Gege 1 of 1 Dale
6 PR Basie Malesu 2 of 2 St Andrew’s
7 PR Blaine Golden 1 of 2 Glenwood
8 PR Jan-Hendrik Wessels 1 of 3 Grey College
9 PR Sibusiso Shongwe 1 of 3 Jeppe
10 HK Allister Williams 1 of 7 HJS Paarl BH
11 HK Enrique Coutriers 2 of 4 Menlopark
12 HK Jacques Goosen 1 of 3 Selborne
13 HK Wynand du Plessis 1 of 4 Drostdy
14 LK Jacques Maingard 2 of 7 HJS Paarl BH
15 LK Jarod Peter Cairns 2 of 7 Paul Roos
16 LK Wandile Hlope 1 of 2 Maritzburg College
17 LK Simon Miller 1 of 1 St Alban’s
18 LK Dylan De Leeuw 3 of 7 Paul Roos
19 LK Ockie Barnard 1 of 1 Westville
20 LK Tiaan de Klerk 3 of 4 Menlopark
21 LK Minck Sharnick 4 of 7 Paul Roos
22 LF Daniel Nel 3 of 7 HJS Paarl BH
23 LF Deon le Roux 2 of 3 Grey College
24 LF Keketso Morabe 1 of 1 Welkom Gim
25 LF Pierich Siebert 1 of 2 Paarl Gim
26 LF Vernon Paulo 1 of 1 Oakdale
27 LF Brogan Tedder 2 of 2 Maritzburg College
28 LF George Cronje 3 of 3 Grey College
29 LF Jarrod Taylor 2 of 3 Selborne
30 LF Chulumanco Mfakadolo 1 of 1 Northwood
31 LF George Oosthuizen 1 of 1 Affies
32 LF Gideon van Wyk 4 of 7 HJS Paarl BH
33 LF Izan Esterhuizen 1 of 2 Monument
34 SH Jurich Claasens 1 of 2 Garsfontein
35 SH Kabelo Mokhethi 2 of 3 Jeppe
36 SH Bobby Alexander 2 of 2 Paarl Gim
37 FH Isrome Phatudi 1 of 1 Klerksdorp
38 FH Kade Wolhuter 5 of 7 Paul Roos
39 FH Tiaan Botes 1 of 1 Helpmekaar
40 FH Declan Raubenheimer 3 of 3 Jeppe
41 CT Dylan-Cole Setera 1 of 1 Worcester Gim
42 CT Henco van Wyk 2 of 2 Monument
43 CT Mntungwa Mapantsela 3 of 3 Selborne
44 CT Ruben Labuschagne 6 of 7 Paul Roos
45 CT AJ Johnson 2 of 2 Garsfontein
46 CT Luca Liebenberg 1 of 1 Bishops
47 CT Tyler Bock 5 of 7 HJS Paarl BH
48 CT Marthino van Wyk 2 of 2 Glenwood
49 OB Angelo Osch 6 of 7 HJS Paarl BH
50 B3 Nsuku Baloyi 4 of 4 Menlopark
51 B3 Christiaan Pretorius 7 of 7 Paul Roos
52 B3 Xavier Farmer 7 of 7 HJS Paarl BH
53 B3 Leetairo Claasen 2 of 4 Drostdy
54 B3 Munashe Chaitezwi 1 of 1 St Stithians
55 B3 Roann Jansen 3 of 4 Drostdy
56 B3 Keane Galant 4 of 4 Drostdy
57 B3 Tiaan Swanepoel 1 of 1 Stellenberg
58 B3 Zongamele Ngxiya 1 of 1 Louis Botha

20 Comments

  1. avatar
    #20 Smallies

    @boerboel: duude n mens moet eet ook…. En dis nie n verskoning nie dus bloot die ontwikkeling van nuwe geleenthede vir ons seuns

    ReplyReply
    27 September, 2018 at 13:33
  2. avatar
    #19 boerboel

    @Smallies: tipies julle grey mannetjies

    altyd verskonings -wat het gword v nasietrots :-x :-x :-x :-x

    ReplyReply
    27 September, 2018 at 10:01
  3. avatar
    #18 Smallies

    @chief: dit maak perfekte sin om die euro bokand die not so mighty Rand te kies, en om dit dan nog in Frankryk ook te doen……

    ReplyReply
    26 September, 2018 at 10:44
  4. avatar
    #17 boerboel

    @chief: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    ja sure-miskien is hulle net nie goed genoeg nie-geen skande

    ReplyReply
    26 September, 2018 at 10:06
  5. avatar
    #16 chief

    @Carl de Kock:

    Dit is geen skok nie. ‘n Klomp Grey spelers wat dalk besluit het teen Springbok rugby.

    Jaco van Tonder vir ‘n voorbeeld het hierdie naweek sy tweede wedstryd gespeel vir die senior Clermont span.

    ReplyReply
    26 September, 2018 at 08:33
  6. avatar
    #15 Smallies

    @Carl de Kock: nou dat jy dit noem…. Dis geen wonder die bokke is nie konstant nie… Hulle kan veral doen met n goeie vaskop , die outjie wat nou daar is sukkel maar, jy weet nie dalk waar hy op skool was nie?

    ReplyReply
    26 September, 2018 at 05:11
  7. avatar
    #14 Carl de Kock

    Interessant dat dit nou al n paar naweke in n ry is wat daar nie n Grey man in die bokgroep is nie,

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 21:48
  8. avatar
    #13 Smallies

    @beet: thanks for the info, i heard he is very versatile and can play virtually every position in the pack except hooker

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 19:18
  9. avatar
    #12 beet

    @Smallies: Scharink is one of the mistakes on the list because he is in matric this year. I thought he was a candidate for underrated player of the year. Someone said he didn’t receive a WP youth week call up because he is Dutch and has represented their national age group team.

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 19:16
  10. avatar
    #11 Smallies

    @boerboel: my jinne ou beesblaas jy weet wat se hulle van assumption ne the mother of all f@%kups….die rede vir my mmmmmmmmm is sharink wat volgens my heel goed gevaar het op vaskop, en nou is hy as slot in die greensquad……

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 19:07
  11. avatar
    #10 chief

    @boerboel:

    Glad nie oorsensitief nie, die Grey seuns sal hul kanse kry volgende jaar om teen meeste van hierdie groep seuns te speel. Indien volgende jaar se nuwe afrigters oorvat behoort dit weereens ‘n suksesvolle Grey jaar te wees (of so glo ek).

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 15:47
  12. avatar
    #9 boerboel

    @chief: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    oorsensitief ou grote-ja dit is snaaks dat daar so min grye mannetjies is-kleur speel uiteraard n rol-en ja julle is baie goed afgerig

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 14:21
  13. avatar
    #8 chief

    @boerboel:

    As jy so sê moet mens dit sekerlik glo.

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 13:42
  14. avatar
    #7 boerboel

    @chief: 8-O :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen:

    skelm refs en geluk-hierdie keurings bewys dit

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 13:23
  15. avatar
    #6 chief

    @boerboel:

    Drie seuns is gekies uit ‘n groep wat in 2017 Boishaai geklop het 55-7 en Paul Roos 45-27. So Grey se afrigters en wedstryd patroon is seker te danke alleenlik vir die wenne en nie talentvolle spelers nie.

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 12:47
  16. avatar
    #5 boerboel

    @Smallies: mmmmmmmm wat?

    te min grey mannetjies volgens jou obviously-jy moet minder eenogogig wees-dit sal jou posts meer credibility gee-

    ReplyReply
    25 September, 2018 at 12:01
  17. avatar
    #4 Smallies

    Mmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm….

    ReplyReply
    21 September, 2018 at 13:44
  18. avatar
    #3 PlattelandMan

    @CharlesZA: Hi Charles. Ek het nou net met sy broer gepraat. Defnitief nog in Gim. Seker ‘n verwarring met die ander Tiaan Swanepoel.

    ReplyReply
    21 September, 2018 at 12:54
  19. avatar
    #2 boerboel

    ja te veel Stellies in groep :twisted: :twisted: :twisted:

    ReplyReply
    21 September, 2018 at 12:09
  20. avatar
    #1 CharlesZA

    Unless Tiaan Swanepoel moved from Gim to Stellenberg or Tiaan Swanepoel that was in Stellies 4 years ago found a new birth certificate the school next to his name must be incorrect.

    ReplyReply
    21 September, 2018 at 10:18

Leave a Reply