FESTIVAL | TIME | SCHOOL | SCHOOL | ||
---|---|---|---|---|---|
Kearsney | 09h30 | Nico Malan | 16 | 38 | Boland Landbou |
Kearsney | 10h45 | Outeniqua | 33 | 7 | Westville |
Kearsney | 12h00 | Kearsney | 6 | 33 | Paarl Gim |
Kearsney | 13h15 | Glenwood | 41 | 5 | Selborne |
Kearsney | 14h30 | EG Jansen | 29 | 12 | Paul Roos |
Kearsney | 15h45 | Grey College | 36 | 9 | Framesby |
MC150 | 10h10 | Noord-Kaap | 24 | 16 | Jeppe |
MC150 | 11h30 | Development XV | 64 | 0 | Rondebosch |
MC150 | 12h50 | Queens | 13 | 27 | Affies |
MC150 | 14h10 | Dale | 21 | 39 | Monument |
MC150 | 15h30 | M. College | 18 | 10 | Grey High |
KES | 08h30 | Golden Lions Inv | 0 | 89 | Centurion |
KES | 10h00 | Lichtenburg | 0 | 80 | Garsfontein |
KES | 11h30 | Menlopark | 51 | 24 | Hentie Cilliers |
KES | 13h00 | Trinityhouse | 16 | 28 | Eldoraigne |
KES | 14h30 | Parktown | 32 | 22 | Hudson Park |
KES | 16h00 | Marlow | 20 | 16 | KES |
St Stithians | 09h45 | St Benedicts | 36 | 7 | Invitation XV |
St Stithians | 11h00 | St Albans | 7 | 60 | Wynberg |
St Stithians | 12h15 | SACS | 14 | 12 | Windhoek |
St Stithians | 13h30 | Hilton | 23 | 10 | Helpmekaar |
St Stithians | 14h45 | Bishops | 15 | 20 | Pretoria BH |
St Stithians | 16h15 | St Stithians | 16 | 32 | St Andrews |
St Johns | 08h45 | Noordheuwel | 12 | 26 | Windhoek Gim |
St Johns | 10h00 | Marais Viljoen | 21 | 13 | New Orleans |
St Johns | 11h15 | Presidents XV | 7 | 33 | Daniel Pienaar |
St Johns | 13h30 | St Johns | 15 | 18 | St Johns (Harare) |
St Johns | 14h45 | Paarl BH | 72 | 5 | Filton |
St Johns | 16h00 | Nelspruit | 17 | 22 | Waterkloof |
Bizsport | 08h30 | Merensky | 39 | 17 | Benoni High |
Bizsport | 10h00 | Jim Fouche | 17 | 7 | Die Anker |
Bizsport | 11h30 | George Campbell | 6 | 29 | Stellenberg |
Bizsport | 13h00 | Brandwag (EP) | 10 | 8 | Ben Vorster |
Bizsport | 14h30 | Ithembelihle | 0 | 45 | HS Middelburg |
Bizsport | 16h00 | Kempton Park | 12 | 20 | Tygerberg |
Oakdale | 08h45 | Bellville | 0 | 15 | Oudsthoorn |
Oakdale | 12h15 | Hugenote | 19 | 15 | Pietersburg |
Oakdale | 14h00 | Strand | 15 | 10 | Sentraal (FS) |
Oakdale | 15h10 | Louis Botha | 13 | 6 | Augsburg |
Oakdale | 18h10 | Voortrekker (Beth) | 19 | 10 | Vereeniging Gim |
Oakdale | 19h20 | Oakdale | 19 | 0 | Diamantveld |
Krugersdorp | 09h00 | Jabulani Club | 17 | 44 | President |
Krugersdorp | 10h20 | Warmbad | 10 | 17 | Linden |
Krugersdorp | 12h00 | Rustenburg | 37 | 10 | Standerton |
Krugersdorp | 13h20 | Falcon College (Zim) | 39 | 10 | St Davids-Inanda |
Krugersdorp | 14h40 | St Georges (Zim) | 13 | 20 | Club Viadana (Italy) |
Krugersdorp | 16h00 | Krugersdorp | 13 | 25 | St Charles |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
Ek verstaan heeltemaal Tjoppa!! WP is n groot pel van my seuns. Gewillige en goed gemanierde kind is hy!! Sy tyd sal kom glo ek!!
@Klofie Pa: Nee wat spoel maar mond uit want betrokke seun op blog uitgewys vir swak spel. Hy verdien dit nie. Groot gewillige seun wat enige posisie sal speel vir sy skool. Voel egter een of ander tyd moet seun se belange eerste gestel word. Affies sal slegs die jaar oorheers AS die paar tekortkominge reggestel word. Sal ook geen kritiek teen enige van jou seuns duld as hulle skielik loskakel moet speel en dan droogmaak. Onthou die seuns lees wat hier gese word.
@BOG: More skreeu ek vir die “underdog”, Grey Bloem
@Woltrui: Ek kan nie onthou dat iemand gese het dat Henies vir die Tshwane spanne sal klop nie? Wat EK wel gese het, is dat hulle kompiterend sal wees en die stelling gegrond op hulle span van verlede jaar wat 7 of 8 spelers in die Griffens span, wat nie sleg gevaar het op CW,, nie. Maar net soos die spanne van daar, lyk dit vir my, sukkel hulle met konsekwentheid. Lyk my of julle n bietjie gesweet het in Maritburggghh. Seker die “high tea” of vegetariese etes? Ek neem aan jy staan vierkantig agter die Kwaggas more?
Die disselboom van Potchefstroom. Herinner my aan n blogger wat genoem het hy verwag Hentie Cilliers sal die groot Pretoria spanne klop.
@HORSEFLY NO.1: EG Jansen won indeed!! For me they are the surprise team of the festival. Running the ball from anywhere and everywhere and every player giving it 150% for 70 minutes. Their No 13 was a standout for me – needs to watch his discipline at times with off the ball stuff but not lacking in the skills and aggression departments.
@beet: For a Greenie like me I would argue that Glenwood were the team of the day yesterday……
@jakes: Sorry Jakes EG were team of the day and in game of the day yesterday at KERF.
@QC86: You are right- yet another close call. I noticed that they were struggling, then scored two tries. All 8 of their reserves, started yesterday. But Monday should be a good match, but I do notice that those who made predictions against GCB, have gone a little quite. The offspring of one of your old boys is doing exceedingly well for his team. But the results all over, were good. The U 16s in Paarl beat Waterkloof, 53-0, so looking good for next year
Well done EG Jansen. Causing a huge upset by beating Paul Roos 29-12. Please correct scoreboard Beet
@Klofie Pa: Thanks
Klofie Pa . I am unfortunately not at
St John’s . I am told Boishaai will be the underdogs for the game against Waterkloof . I was told Waterkloof scrum something special ! Cannot wait to hear what happend .
Seems EG won. Well done!! Great upset!
Who was the winner between Paul Roos and EG Jansen? Score board above says Paul Roos won,another user replies saying EG Jansen won 29-12
Hou net nie daarvan dat na kinders op die trand(arme onopgevoede seuns) verwys word nie. Is die Kloof spelers wat vuil gespeel het ook onopgevoed? .
Ek persoonlik dink Kloof sal Affies klop as hulle nou moet speel. Die manier hoe julle Nellies se skrum verwoes het was skrikwekkend.
Paarl BH was baie baie goed. Pta skole sal moet roer anders gaan die Kaapse skole ons afstof.
@Woltrui: Tik jy my op die vingers!! Sies man!!
Bois gaan n riller wees!! Dante is dalk seun na wie jy verwys. Uitstekend!!!
kom se ook sommer hallo!!
Hoe het dit gegaan met Affies?? Sien Tjoppa spoel sy mond uit oor posisies!! Nog steeds op papier die span beste span!! dink hulle gaan kook. Nog vroeg in seisoen!!
@BOG: I see you guys were lucky to win again today,your u14’s played very well today
@Tandem: look back up the post,most of the u14 scores from kwagga day are there,paarl boys u14’s beat monnas 5 nil
Any results on the U15 festival at Paarl Boys??
All Paarl Gim u.16 scores are posted straight after the matches on http://u16rugbytournament.rgcms.co.za/index.php
@Klofie Pa: Stadig Klofie pa. Daar was venynigheid na beide kante. Kloof het so goed uitgedeel as wat hulle ontvang het.
Nie baie spanne gaan saam Kloof se skrum gesels hierdie jaar nie. Puik. Die feit dat NHS spelers beseer is en skrums “uncontested” was het julle egter erg benadeel.
Paarl BH het my uit my skoene beindruk. Die 15, 10, 9 en 4 is almal uitstaande. Die 11 was verstommend. Die Engelse outjies dalk nie so goed gekondisioneer soos die SA outjies?
LoL Tandem!! Nee wat dis water onder die brug almal is weer rustig!!!
Daai span van jou speel mooi rugby!! Groot,spoed en goeie skills. Gaan n lekker game wees Maandag!!
Sterkte!!
Kom se hallo! as jy daar is., staan altyd op die hoeke..
Hi Klofie Pa : Please tell us more ? What happend ?
Kyk ek het n hiekie met spelers wat vuil en sommer net soos poepolle speel!! Nelspruit jy moet met jou manne praat oor dit wat hulle op die veld probeer doen. Julle is besig om n reputasie op te bou met die arme onopgevoede seuns in die span!!
Kom by!!!ons hier in die Noorde het regtig baie respek vir die tipe rugby wat julle speel en so ook vir die spelers.
Goeie en belangrike wen vir Waterkloof. Help met die bou en hegting van die seuns.
Dankie Nellies vir die harde game. Let maar asb op na die van die bal dinge!! Gaan julle weer kos in die toekoms. Metzi was bittet gatvol!!
Hi guys : where can i get results for the Paarl Gym 016 tournament and the Outeniqwa 014 tournament ?
@Slam: Solid performance given the two yellow cards
An amazing achievement for Marlow, considering that they have fewer than 300 boys. They are always boxing above their weight and do so more often than not, with distinction.
Unfortunately the Reds went down to Marlow. Final score KES 16 – Marlow 20. Fuller had to go off because of a knee injury, that might the end of his rugby season. Marco is missed in that backline, they are not firing at all. What I saw today is sad considering I’m a Reds supporter.
KLOOF 22 – NHS 17. Eindtelling
KES 16 – Marlow 17 in the 2nd half.
Yes Please! Maritzburg win 18 – 10. Fantastic from the lads in Red, Black and White
KLOOF 19 – NHS 12
Kloof 16 – NHS 9
KES 13 – Marlow 6 (half time)
crap Maritzburg have got 2 yellow cards. College 8 – 3 – Grey High
Kloof 13 – 3 NHS Halftyd.
Centurion 89 – Golden Lions 0
Litchenberg 20 – Garsfontein 80
Menlo Park 51 – Heintie Cilliers 24
Trinity 16 – Eldograine 28
Parktown 32 – Hudson Park 22
KES are 10 – 0 up against Marlow in the first half. What’s sad is that Marco Engelbrecht is still not playing.
Paul roos u14 10 affies 7 game over
College 5 – 0 up against Grey High. Come on boys!
Paul Roos 12 – 29 EG Jansen. Nie ‘n goeie dag vir PRG by Kearsney nie!
PBH 72 – 5. Eindtelling.Die ou by die troue in die Karoo, jy skuld my .
PBH 34 – 5. Poetry in motion
Gars f u14 7 daniel pienaar u14 22 end,grey bloem 19 paarl gim 7 also u14 end
Monnas up 39 – 21.
Grey bloem 19 paarl gim u14 7 still playing
Garsfontein u14 7 daniel pienaar u14 15 still playing,sorry u 15 garsfontein 12 daniel pienaar 16 end
PBH 29 – 5
Brackenfell 35 – 17 Oudtshoorn… Sorry for the finger trouble….
@Slam: Affies loosehead is much taller than hooker and ltighthead. Affies will never dominated in front this year. When will the coaches listen. Damaging this boys chances to play later in life as everybody will write him of this year. Mr Eloff move your son either to lock in the Etsebeth, Bakkies mould, but then work must be done on his lineout capabilities or he must play tighthead where his strenght and length will be to his advantage. Would love to see him and 8th man. With his speed and bodyframe he will be devestating. Just a shame that he was never used correctly. What a shame.
Results so far from Paarl u/16 :
Tygerberg 21 – 17 Marlow
Brackenfell 35 – Oudtshoorn
Diamandveld 17 – 8 Framesby
Kempton Park 23 – 19 Potch Gim
Garsfontein 41 – 10 Michaelhouse
Oakdale 32 – 14 EG Jansen
Paarl Gim 26 – 24 Affies
Boland Landbou 16 – 7 Glennwood
PBH 19 – 5 FILTON
Pbh 12 – 5
.bh 12 – 0
Gars f u15 7 daniel pienaar 0 halftime,grey bloem u14 12 paarl gim 0 halftime
Dale no 13 having a decent game. Putting some big hits
Monnas 22 – 9 up
Paul Roos u15A 12 – 12 Monnas Final score
That’s u14’s end
Paarl boys 5 monnas 0
Dale flyhalf red carded for a high tackle. Monnas 15 – 3 up
Monnas 12 – 3 against Dale
Any updates from Paarl u15 & u16 tournaments?
Affies 27 – 13 Queens final score
Affies 27 – 6 up
@Rugbyman: 16 daniel p 12 garsfontein u15 final score
Gim u.16 – 26, Affies -24. Final score
Paarl boys5 monnas 0 halftime u14
Affies 20 – 6 up. Queens made some silly mistakes
Affies 17 – 6 up
@Rugbyman: daniel p 10 garsfontein 7 I think,I was in for some OB’s freezing and wet will check and post
Affies giving away quite a few penalties and props scrumming poorly sounds like they learn early on about what it takes to play for the Blue Bulls
Also Queens tighthead is having a decent game
Update from a mate at the game
Affies lead Queens 17 – 0 at the break but Queens should have points on the board
Ref is apparently not doing Queens any favours
Queens scrumhalf is playing really well
Affies centre has been warned 3 times for dangerous tackles in front of the posts
Affies prop is scumming illegally, pushing sideways, getting popped then winning penalties
@QC86: do u have the final score for the u/15s between garsies and DP?
KES week result: Garsfontein 80 – 20 Lichtenburg
Garsfohtein 7 daniel pienaar 7 halftime u15
@QC86: Thanks QC 86 Appreciate the good work.
Kwaggas 20 waterkloof 7 end u14’s
Waterkloof 7 kwaggas 10 halftime u14
Selb 8 boland 8 u14 fulltime