Affies 1st & 2nd teams for Diamantveld match

Affies has named there 1st and 2nd XV’s for their match against Diamantveld in Kimberley this Saturday.

There are eight familiar names on the 1st XV team sheet –  SA Schools centre and star sprinter Jurie Linde, highly rated lock RG Snyman, prop WP Eloff, hooker Francois Steyn, flank Derik Bezuidenhout, scrumhalf Ivan van Zyl, centre Philip Orffer and wing Thys van Wyk. Four players from the Affies under-16A of 2012 also made the grade. They are flank Salmon van Huyssteen, flyhalf Dale Hendriks, centre Tiaan Schmulian and fullback Eduan Keyter.

Not available for selection at this stage is loose forward cum lock Calvonn Allison. Marchant van den Heever might also consider himself a little unlucky. The 2012 1st team fringe player loses out to Dale Hendriks at flyhalf.

Affies has only played Diamantveld twice since 1985 and won both games, 29-0 and 24-10.

# 1st XV 2nd XV
1 WP Eloff Christiaan Swart
2 Francois Steyn Louis Venter
3 Wihan Barnard DP du Plessis
4 Hanrich Vreken Tiaan Meintjes
5 RG Snyman Human Bodenstein
6 Derik Bezuidenhout Gerhard Roets
7 Salmon van Huyssteen Gavin Forster
8 Jeandre Slabbert Damian Jurgens
9 Ivan van Zyl Jacques Potgieter
10 Dale Hendricks Marchant vd Heever
11 Tiaan Schmulian Andrew Langridge
12 Philip Orffer Dawie Ventre
13 Jurie Linde Jan vd Merwe
14 Thys van Wyk Lukas Viljoen
15 Eduan Keyter Morne v Staden

Leave a Reply

61 Comments

  1. avatar
    #61 Gemaskerdesopbeen

    Mooi man mooi!

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 16:07
  2. avatar
    #60 Playa23

    Nee? Was nooit ‘n kapenaar nie, ek ‘n Wes Tranvaler

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 15:18
  3. avatar
    #59 Tjoppa

    So jy die eks kapenaar of wannabe kapenaar.

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 15:07
  4. avatar
    #58 Playa23

    Een van loosies

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 14:58
  5. avatar
    #57 Tjoppa

    @Playa23: Wie is joue

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 14:28
  6. avatar
    #56 Playa23

    @Tjoppa: Ek dink die kombinasies sal met die toernooi uitgesort word, Calvonn ook terug, lostrio kan verander

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 14:06
  7. avatar
    #55 Playa23

    Ja ek sal maar objektief bly! Belange in die pak, 8) , RG is groter en sterker as laas jaar.

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 14:03
  8. avatar
    #54 Tjoppa

    @Playa23: Klink vir my Dale se skopskoen steeds nie in visier. Was blykbaar laas jaar dieselfde probleem. Is Marchant die oplossing. Hoor Roetsie het geskitter in die 2des. Dink hy kort.

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 14:02
  9. avatar
    #53 Woltrui

    Dankie Playa. Het gehoor daar was dalk beserings. Bly om te hoor al die manne is reg. Het gehoor die 5 en 6 was uitstaande in ‘n goeie pak.

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 13:49
  10. avatar
    #52 Playa23

    Francois het Saterdag afgekom met sny teen kop, maar het weer gaan speel, Dale het die laaste 5minute skrummie gespeel en Marchant het losskakel., volgens my inligting is almal reg

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 13:38
  11. avatar
    #51 Woltrui

    @Playa23: Enige nuus oor hoe ernstig Francois en Ivan se beserings is Playa?

    ReplyReply
    18 March, 2013 at 12:48
  12. avatar
    #50 Playa23

    Typical first match of the season, only later in second half did they gel and ran in 3 tries, with the magic of Jurie Linde in the back line inspiring the rest. In the forwards, the front 3 were steady at scrum time and the towering presence of RG snyman gave Affies forwards the upper hand.

    ReplyReply
    17 March, 2013 at 16:14
  13. avatar
    #49 beet

    @Playa23: Wie was die Affies uitblinkers op die dag asb?

    ReplyReply
    17 March, 2013 at 10:49
  14. avatar
    #48 Playa23

    1ste wedstryd verby, Affies sal moet ‘n skopper kry! Wind was faktor maar ‘n paar skoppe binne tref afstand is gemis, 6 driee net 1 verdoel.

    ReplyReply
    17 March, 2013 at 07:53
  15. avatar
    #47 Playa23

    Dis Poerrie Junior

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 18:12
  16. avatar
    #46 Tjoppa

    @Playa23: Julle het voorwaar die jackpot geslaan. Geen ouers kry invloed. Wakker rugbybrein met die regte gene. Wie onthou vir oom Poerie. En die kinders mal oor hom. Het altyd gehuil oor Jakes wat weg is maar ek dink met tyd kan Poerie sy skoene vul. Ek hoop net die outjie gaan nie oorhaastig wees om die 1stes af te rig nie. By Affies gebeur niks vinnig nie. En hy werklik baie goed.

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 15:02
  17. avatar
    #45 Playa23

    Poerie van Rooyen

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 14:26
  18. avatar
    #44 Tjoppa

    @Playa23: Altyd gesonde posisie. Wie is die coaches by A/B groep.

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 10:45
  19. avatar
    #43 Playa23

    @Tjoppa: Ja, net een is in A span, baie kompetisie tussen A en B spanne.

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 10:41
  20. avatar
    #42 Tjoppa

    @Playa23: Hoor daar het twee reuse aangekom op slot. Enige nuus

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 10:31
  21. avatar
    #41 Tjoppa

    Oorreed hom om na Affies te gaan maar as rugby sy droom is oorreed hom om na enige ander universiteit te gaan. Beslis nie na Tuks nie. Maar dit wat hy in die twee jaar by Affies ontvang genoeg vir die res van sy lewe. Dit is mooi seuns daai.

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 10:14
  22. avatar
    #40 Woltrui

    @BOG: :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 10:10
  23. avatar
    #39 BOG

    @Woltrui: @Playa23: Gaan julle Upington toe om vir Grey te kyk?Di waar die goeie rugby gespeel gaan word. Mooi! Woltrui, Tukkies grade word net in Pretoria erken!!

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 09:41
  24. avatar
    #38 Playa23

    Ja ry moreoggend, jonste se wedstryd is 10 uur en dan eers weer 16:30, laaaang dag. Dankie sien uit na more, ek moet ook sê, hou die o/16 span dop

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 08:17
  25. avatar
    #37 Woltrui

    @Playa23: My laat lammetjie was in Affies. Nou in Engeland. Ek mis hom sooooo baie :cry:
    Gaan jy saam na Kimberley. As jy doen, ry veilig en geniet dit.

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 08:12
  26. avatar
    #36 Playa23

    @Woltrui: Manne op die bus oppad Kimberley toe, hoe is jy gelink met affies, oud leerling of ouer?

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 08:04
  27. avatar
    #35 Woltrui

    @BoishaaiPa: Hopelik ontmoet hy een van die legendariese mooi Pretoria meisies wie hom kan oorreed om na Tuks te kom 8)

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 07:47
  28. avatar
    #34 BoishaaiPa

    @Woltrui: Julle moet mooi kyk na ons verlore seun daar in die Affies trui!…

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 07:42
  29. avatar
    #33 Woltrui

    @Playa23: Hi Playa. Sover ek weet ken ons mekaar nie. Grap maar net jong.
    Oppas vir Ploegskaar en die Kaapse Turke. Slegte invloed. :mrgreen:

    ReplyReply
    15 March, 2013 at 07:20
  30. avatar
    #32 Playa23

    @Ploegskaar: Dankie, sterkte vir die manne van Windmeul. Een van my seun se Durbanville L/S pelle dink ek, speel hakker vir BL. Lekker om al die maats se rugby te volg in die Kaap.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 22:48
  31. avatar
    #31 Ploegskaar

    @Playa23: Oor 2 jaar is ousus by Ikeys, dan moet ons plan maak om ‘n paar Varaity games en skoolgames te gaan kyk. Sterkte vir die seisoen ou maat, lyk my julle stoot ‘n paar bul spanne in die veld.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 21:52
  32. avatar
    #30 Playa23

    @Ploegskaar ai ou Ploegie, ouboet gaan volgende jaar Stellenbosch toe, wag net dat die jongste klaar maak, dan gaan ek baie ernstig daaaraan dink

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 20:51
  33. avatar
    #29 Ploegskaar

    @Playa23: Hy’s jou ou Affie tjommie van 365. Hoe hou julle nog, of is ‘n verplasing na die groen lane van D’ville op die kaarte?

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 20:05
  34. avatar
    #28 Playa23

    @woltrui, ken ek jou?

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 19:45
  35. avatar
    #27 Woltrui

    @BOG: Moet bieg ek het verwag die verskil was groter. Ons sal die 7-5 egter vat. Was amper 9-5, as 1 onbeslis en 1 gelykop (waar ‘n Bloem skeidsregter blykbaar n’ swak bvp beslising gemaak het :wink: ) reg geval het.
    Grappies op ‘n stokkie Bog, die mannetjies hier in Pretoria se krieket het baie verbeter die afgelope aantal jare hoor. Klofies veral ook baie sterk.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 16:49
  36. avatar
    #26 BOG

    @Woltrui: Geen kommentaar oor die uitslae nie? Ek het toegegee dat Affies marginaal voorloop, en di bevestig. Domineer is 32 teen 4 . Ek kan jou n voorbeeld gee as jy een verlang.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 16:36
  37. avatar
    #25 beet

    @Woltrui: Nee dis die spammers wat onophoudelik aanval en die hoofpyn veroorsaak.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 15:53
  38. avatar
    #24 Woltrui

    @BOG: Beet raak erg moeg vir my twakpraat. Is geblok vir so uur. Jammer Beet. 8-O @Playa23: Playa ek hoop die no 6 is sy vader dankbaar dat hy hom na ‘n provinsie gebring het waar ordentlike rugby gespeel word :mrgreen: Hoop sy Pa skreeu al vir die blou!
    Hoe lyk die 0/16’s Playa?

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 15:46
  39. avatar
    #23 BOG

    @Playa23: Grey is ook die naweek in daardie geweste. Eerstes speel teen Duineveld en Peaches(3s) teen ???. Maar ek dink dit is ook “gesplit” tussen 2 skole. Ek en Woltrui was gister in n dispuut oor krieket kragmetings tussen GCB en Affies. Boishaaipa het goedgunstelik die uitslae gekry. Gee asb vir Woltrui ingeval hy hardloop. Ek het toegegee dat Affies die oorhand het, maar marginaal. En ek was korrek. Sedert 1999, het Affies 7 gewen, Grey 5, Onbeslis 1 en Gelykop 1 :lol:

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 14:15
  40. avatar
    #22 Playa23

    @Bog – dis die 2de jaar na mekaar dat ons Diamantveld speel, 2011 teen NKaap gespeel. Wedstryde teen buur skole en so ver soos Douglas speel ook teen die ander spanne van Affies, net naweek se wedstryde voor almal op Paas naweek toernooie vertrek.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 14:05
  41. avatar
    #21 BOG

    As ek mag vra, hoe is die wedstryd met Diamantveld geinisieer? Het Affies dan nie verlede jaar teen Noordkaap gespeel nie?

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 12:05
  42. avatar
    #20 Tjoppa

    @Woltrui: Nie as ons laas jaar in ag neem. Maar dalk daaraan gewerk. 15 glad nie skopper nie.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 11:32
  43. avatar
    #19 Woltrui

    @Playa23: Self gewonder wie gaan die stelskoppe waarneem. Sou Marchant gewees het.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 11:23
  44. avatar
    #18 Playa23

    @Woltrui stem saam dat Grey PE ons eerste groot toets gaan wees, manne sal so gou as moontlik strukture moet reg kry (aanval en verdediging), weet nie wie gaan Pale toe mik nie, kan Dale skop?

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 11:02
  45. avatar
    #17 Playa23

    @Tjoppa,agree that the fullback is a talent, the no 6 loosie is from Boishaai he was in 1st XV squad at Affies last year. Still early days, hav’nt played first game yet, long season ahead, think team selection will settle after the Easter Tournaments, Calvin might come in at Lock flanker or eigthman, depends on the coached Game Plans

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 10:52
  46. avatar
    #16 rugbyfan

    @Woltrui: Watch out for Grey PE not many will beat them this year.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 10:04
  47. avatar
    #15 Woltrui

    @Playa23: Playa as mens kyk na die Grey PE span gaan ons kners op 1 April in PieterMaritzburg. Die span het 12 spelers van OP en hul losvoorspelers lyk veral baie goed. Volgens bloggers het hulle in ouderdomsgroepe ook sterk Paul Roos spanne geklop. Ek vermoed dit gaan ons eerste groot toets wees. 8-O

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 08:35
  48. avatar
    #14 Tjoppa

    Dale Hendricks played in all age groups for the Bulls teams. Original from Eldoraign. Must be said he was not the number one flyhalf of the u/16’s last year, his kicking game a bit suspect. But listen to a old man. The next big thing is Eduan Keyter. What a wonderfull talent. Otherwise a very good team but I fear the difference in lenght of the front row will be a huge problem and not sure about the loosies. Apparently the new boy from Paul Roos Derrick Roos do play a sort of fetcher game but the rest do not impress, maybe Roetsie at 7 and Calvin back at 8 on his return. According to me if you want to win Affies this year attack them in the front, play a very hard and tight game and they will not like it.

    ReplyReply
    14 March, 2013 at 06:00
  49. avatar
    #13 beet

    @Playa23: We have had the chance to watch the new scrum laws in action since the start of Feb here in KZN.

    The strong scrummers seem to benefit a lot from it. The ref and not the scrumhalf now controls when the ball gets put in by saying “SCRUM!” As soon as he says that, teams can start pushing.

    Life is difficult for weak scrummers at the moment. They will have to come up with new tricks to get by.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 15:28
  50. avatar
    #12 Woltrui

    @Klofie Pa: Hi KlofiePa. Hoe lyk Klofies hierdie jaar. Met die bul 0/16 span van julle laasjaar glo ek julle gaan ook roer in 2013. Sterkte vir julle met Kroonstad Saterdag.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 15:14
  51. avatar
    #11 Playa23

    @klofie Pa Met die nuwe skrum reels weet ek nie meer of Groot en Swaar meer voordeel is nie …….ha ha ha

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:58
  52. avatar
    #10 beet

    It’s not a clear-cut picture in Pretoria this season. Usually its Klofies who step up to challenge Affies but this year Garsies look good on paper and Centurion might surprise as well.

    I far as I know Pretoria Boys High don’t plough any money into rugby at the school in terms of bursaries so it would be interesting to see how that dynamic would pan out if they had to have a chance of heart and Garsies stay strong.

    Further north it also looks like Ben Vorster are in for a really good season as well.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:53
  53. avatar
    #9 Woltrui

    @Playa23: Dankie Playa.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:51
  54. avatar
    #8 Klofie Pa

    oooo magtig, dis n goeie span. GROOT, SWAAR en baie spoed!!
    glo hulle sal baie goed doen en sterkte met die seisoen wat voorle.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:50
  55. avatar
    #7 beet

    @Playa23: Affies have had enough good scrumhalves in recent times – Jacobs, van Rooyen, Engelbrecht and even Louis Venter was good. All different styles as well. This Hendriks and possibly even Ivan will be in that line of quality as well.

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:49
  56. avatar
    #6 Playa23

    Ek weet ook nie het hom laasjaar gesien by o/16, ons ook eers van begin 2012 by Affies. hy het die SA o/16 elite squad gemaak, maar as skrumskakel, kan altwee speel, amper soos ‘n Ruan Pienaar

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:42
  57. avatar
    #5 Woltrui

    @Playa23: Ek ken nie vir Dale Hendricks nie. Is dit die seun wat in Gr 9 uit Affies is en toe weer teruggekom het?

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:18
  58. avatar
    #4 Playa23

    8 het laasjaar witbulle gespeel, goeie balans tussen oud en nuut, Gr 11 spelers verdien plekke. Hierdie jaar groep het net 1 wedstryd vanaf o/14 tot o/16 verloor. Ek dink dit kan ‘n beter span raak as laasjaar. RG, Ivan en Phillip was vir groot gedeelte van seisoen uit laasjaar agv besserings ook

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:08
  59. avatar
    #3 Woltrui

    @Playa23: Dankie Playa. Dink jy bogenoemde span gaan saam die groot honde blaf. 8-O

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 14:01
  60. avatar
    #2 Playa23

    Dit lyk asof Calvin reg sal wees vir Maritzburg Toernooi, het hom Saterdag by proewe gesien

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 13:57
  61. avatar
    #1 Woltrui

    Baie geluk bulletjies. Maak ons Pretorianers trots. Groot geleentheid vir die 4 O/17 spelers. Veral bly om Salmon Van Huyssteen, n’ seun wat wedstryd na wedstryd met groot hart en veggees speel, se naam te sien . Vermoed Francois Steyn is kaptein. Beet is daar enige nuus wanneer Calvin Allison beskikbaar gaan wees?

    ReplyReply
    13 March, 2013 at 08:48