45 Comments

  1. Dat Bernard vd Linde in die Akademiespan speel is n skade!

    Hy is die beste Rugbyspeler in PTA by n myl.

    ReplyReply
  2. Waar is daardie #7 van Waterkloof??? Sien die #9 daar maar nie die #7 nie. iemand help my met sy naam asb.

    ReplyReply
  3. @Murrayfield: Sjoe,groot woorde.Ek stem egter dat hy baie goed is.Hierdie spanne het nou weer gemix na die Puma trials,sien bv Garsies se 8 kry sy kans.Daai lostrio van julle moet baie goed wees,ek dog ons sin is goed :wink:

    ReplyReply
  4. ….maak vrede dat die beste spelers nie noodwendig CW toe gaan nie …..is en was nog altyd so …..

    ReplyReply
  5. @Riempies: Die 7 wat teen Monnas begin het is Juandre Jooste en die 6 Eckard Boshoff (kaptein).
    Wickus Lindeque die agsteman is op die bank vir Akademie-span

    ReplyReply
  6. @BuffelsCM: Geen ander woorde as om te se dit is n donnerse skande nie….
    Jaar na jaar sien ek die selfde nonsens gebeur..
    Dink dit het tyd geword dat keurders se name bekend gemaak word sowel as hul affiliasie met n skool.. Hierdie ek stem vir joune as jy vir myne stem is ak..
    Menere julle behoort jul self te skaam..

    ReplyReply
  7. @Riempies: Hierdie topic is selfs ouer en meer deurgetrap as die werwings een.Soos elke jaar die geval is daar tags en labels wat aan kinders gehang word van 0/9 af.As ek vir jou se ek weet vir n feit dat n sekere speler wat Bulls CW agterlyn gaan speel nie n 100m onder 13 sek sal hardloop nie,jy my sal glo?Laasjaar sou daar n span opgemaak uit die Enrista cup spelers 10-1 die Bulls CW gestamp gestamp het.My fokus nie by CW nie,alhoewel ek kinders jammer kry.Verder kies die seuns hulself nie en moet mens eers wag om te sien hoe hulle vaar op die week voor mens regtig kan kritiseer of lof toeswaai.Ek moet eerlik se behalwe n paar spelers wat nog die finale groep kan maak,kan ek lewe met wat ek hierbo sien as ek aan laasjaar se grap dink..

    ReplyReply
  8. So Gauteng is the Monnas, KES & Jeppe show all over again. Can’t the selectors widen their horizon? I just don’t believe there aren’t better players out there at lesser known schools but they don’t get a chance.

    ReplyReply
  9. @KES Oldboy: Yes. Please make the same mistake as the WP selectors of 2017 and pick talented players from KHS, Fakkel, Dinamika, Parktown, Vorentoe, Burger et al and see how they buckle when the game tempo and standard lifts

    ReplyReply
  10. @Riempies: Dit lyk my dit werk so as jou span nie presteer nie is dit bitter moelik om in te kom.
    Jy weet hulle se elke pa se donkie is in sy oe n ren perd.Ek voel my seun o/16 is wel te na gekom het die jaar nie n keurder naby ons games gesien nie.Ons het wel bokkie week oorweeg maar toe daar teen besluit Kroonstad is te koud daai tyd van diie jaar :-D

    @Grizzly: Kom ons kyk eers hoe die manne op CW doen ek weet hulle het GK gewen maar natuurlik sonder van daai manne van julle.Die bulle het laas jaar die Vrystaat gewen wat toe naas wenners was.
    As julle die sisteem ken sal julle weet daar is keurders vir elke pos en dan natuurlik die afrigting span so moet nooit net een skool of een afrigter blameer nie.

    ReplyReply
  11. @Die Ken: I hear you but did you watch Varsity Cup? The Wits flyhalf was brilliant and yet last year couldn’t make the Craven Week team because he went to Trinity House. I’m a loyal KES supporter but it doesn’t mean I want to see KES boys in the team if they are not worthy….

    ReplyReply
  12. As ek so kyk dan lyk dit my die OP het nogal n baie goeie proewe stelsel, om van aliwal noord af tot by meyer sauerman proewe te vorder moet jy deur 5 rontes proewe kom tot by 5 spanne vir o19 en o16 dan nog n dubbel ronte games by meyer sauerman proewe ook,om die meyer sauerman spanne te haal, is nogal n prestasie aan gesien die hele op streek se spelers daar verteen woordig word

    ReplyReply
  13. @KES Oldboy: Where is Trinity House? Some Mickey Mouse school in Sandton? No, that risk is just too high. They should get these Mickey Mouse schools to play less rugby and more hockey

    ReplyReply
  14. @sewes: Nee,ek belowe ek sal dieselfde kritiek gee as prestasies dieselfde is.Ek verstaan Menlo,Affies en Garsies betrokke by keur/afrigting.Maar CW nie regtig n fokus vir my nie,ek vat my houe by die krieket waar dit nog erger gaan….

    ReplyReply
  15. Must agree with most people here.
    @Murrayfield: Menlo 9 is the best 9 I have seen SA this year. Garsie 9 also good as well as Kloof 9. Not seen the Affies 9.
    @KES Oldboy: He was a good exception but it will be wrong to discuss the relevant problem about last year here. Chris Humphries must be the best u/19 flyhalf in SA at current. Just hope the Lions involve him in their junior teams.
    @Die Ken: Yes my point the past few years. A good show at trials does not make u a good player. Maybe a lucky player. Too many yearly examples of small school players not making it at CW level.
    From experience gained the past 2 years the Lions team could maybe change with 1 or 2 players (injuries excluded) but it seems 95% final.

    ReplyReply
  16. @Murrayfield: @Hooit: Nr 9 van Menlo sal CW speel.Die goeie 9’s volop die jaar.Soos vroer al gese op n ander thread sal ek hom begin met Garsie 9 op 12 waar hy GK gespeel het.Oor die res van die land wat my oog gevang het is Kloof se 9,BL 9,Grey Col 9,maar ek het nie beter as Bernard gesien nie.Hoop vir hom dinge werk uit en hy vang SAS keurders se oog,imo die totale 9 in die Fourie du Preez mould,vinnig,beter breek,beter verdediger,skop net so goed en kan die game lees en kan sien dinge gebeur natuurlik vir hom.n Baie slim footballer..ek wens hom alles van die beste toe,n plesier vir die oog👌

    ReplyReply
  17. @KES Oldboy: The unfortunate reality in SA schoolboy rugby today (in my opinion) is that if you don’t go to a reputable “rugby” school, your chances of being selected for CW is significantly reduced or zero. I generalize, but I think selectors everywhere in SA carry a similar mindset as Die Ken in his (her) last comment above.

    But you can argue both ways i.e. how do you compare a KES/Monnas/Jeppe flyhalf for example, to one from Trinity etc. etc. given the differences in their respective “leagues”.

    There is so much talent in SA (maybe even too much??) but the bottom line is we don’t have the proper infrastructure/systems/resources in place to identify and maximize this talent pool i.e. like the Aussies

    ReplyReply
  18. SWD CRAVEN WEEK TEAM

    15. Clyde Lewis (Oakdale)
    14. Trevino Gordon (Oakdale)
    13. Janco Klinck (Oakdale)
    12. Etienne Steyn (Oakdale)
    11. Ridge Gaffley (Outeniqua)
    10. JD Strydom (Oakdale)
    9. Derick Jooste (Oakdale)
    8. Joshua Hermanus (Punt)
    7. Henco Beukes (Oakdale)
    6. Braam van Huyssteen (Outeniqua)
    5. Hannes Gous (Oakdale)
    4. Pierre Raymond Uys (Oakdale)
    3. Pieter Maritz (Oakdale)
    2. Keano Hendricks (Oakdale)
    1. Magnus Muller (Oakdale)

    16. Sydney Volkwyn (Punt)
    17. GW Lund (Langenhoven Gym)
    18. Bryan Williams (Outeniqua)
    19. Pieter Ferreira (Outeniqua)
    20. Vernon Paolo (Oakdale)
    21. Abré Minnie (Outeniqua)
    22. Mihlali Gwava (Glenwood House)
    23. Joaquin Taute (Oakdale)

    ReplyReply
  19. @PRBoitjie: Ek dink ‘n goeie skool span is soms beter as ‘n saamgeflansde provinsiale span. Gim, PR of Booishaai kan bv vir Oakdale wen, maar dit sê nie noodwendig WP gaan SWD wen nie. Ek dink al 3 daai spanne gaan op hul eie sterker as WP wees.

    ReplyReply
  20. @Oakdale supporter: Dis bietjie n moeilike konsep om te begryp want as ek die WP span kies gaan daar heelparty PR spelers in wees wat dan nie vir PR kan speel nie..As jy n WP span gaan kies sonder enige van daardie skole se spelers gaan dit defnitief n baie swakker WP span wees en dus nie n ware weerspieeling nie…As ek spelers net uit daai drie skole kies as n WP span gaan ek nie my geld op Oakdale sit nie!.. :mrgreen:

    ReplyReply
  21. @kesoldboy I agree. Its been the Monument Mafia who have run schoolboy rugby in Johannesburg for as long as I can remember. Excellent players from smaller (and English) schools like Parktown, St Johns, have never had a look in. Even kes and Jeppe have only recently started to get more recognition for their rugby, with a sprinkling of other schools – quotas in another form perhaps.

    ReplyReply
  22. I think if the Lions selectors stick to what they have done the last couple of years and use the same selection policy as before they going to be in for some nice hiding coming CW.
    They playing Bulls tmr but they have same selector problems as the Lions. So will not indicate lots.

    ReplyReply

Leave a Reply