26 Comments

  1. Ek neem aan afrigters in die Noorde sal nie kan aansoek doen nie want hulle het nie ondervinding om o19’s af te rig nie.Lgn des is mos taboe.

    ReplyReply
  2. @Murrayfield: Ek dink daar sou dalk druk gewees het as BH die seisoen ook onoorwonne deurgegaan het, maar daai skippie het klaar geseil. Dit was n goeie tydjie maar ons almal het geweet dit gaan een of ander tyd tot n einde kom. Die volgende afrigter moet voortbou op die laaste 150 jaar.. Darem nie net die laaste 3 jaar nie.

    ReplyReply
  3. @Murrayfield . As Andre die beste persoon is wat aansoek doen vir die posisie sal hy dit kry.Toe die hulpafrigters posisie aanstelling gedoen is is geen verwagtinge geskep dat dit outomaties sal lei tot die Hoof van Rugby posisie nie.
    @Boishaaipa.Die druk sal altyd groot wees om die posisie se verwagtinge aan te voldoen maar ek stem saam met jou oor jou 150 jr opmerking.Moet sΓͺ die 2 verlore van vanjaar het alreeds n bietjie van die druk afgehaal van die persoon wat Sean Erasmus sal vervang.

    ReplyReply
  4. Hierdie “Job Specification” is so wyd soos die Heer se genade. Glo dat die kortlys alreeds opgestel is.
    Hoekom is daar geen sprake van uitnemendheid en innovasie nie?
    Punt 2 moet ten minste lui: “Ability to take the existing dynamic, well structured team environment to the next level”. Hy/Sy moet dit dryf en verdere excellence skep, al werk hy/sy in ‘n goeie bestaande omgewing!

    ReplyReply
  5. @BrotherBear: Dis basiese competancies waaraan n kandidaat moet voldoen. Dinge wat jy beskryf is meer spesifiek tot die Job Description en Key Performance Areas…Dit bespreek jy eers wanneer jy doelwitte opstel.

    ReplyReply
  6. @BoishaaiPa: Ek stem nie heeltemal saam dat die druk af is nie. Ek dink die moontlikheid is daar dat HJP teen Paul Roos en Gim kan vas val, maar die nuwe afrigter gaan steeds gemeet word teen 3 jaar van uitmuntende uitslae. Die man gaan grotes benodig. :)

    ReplyReply
  7. @Rainier: It’s not just PRG and Gim that is waiting, Bishops, Landbou op die plaas, Oakdale and SACS are all schools that can beat any top school. No sir not to many easy games in the Cape.

    Any coaching job at a top SA “rugby school” is a pressure job and the Boishaai job will be no different.

    ReplyReply
  8. @Rainier: Daar is altyd druk met so tipe joppie..Wat ek eintlik bedoel is dat daar nie ekstra druk sal wees om Sean se prestasies te handhaaf nie..Almal weet dit was uitsonderlik en dat daai n buitegewone 3 seisoene was..Die normale druk sal wel daar wees om te presteer, dit is n gegewe. Maar daar word nie vasgestaar in die laaste 3 jaar nie, soos voorheen genoem, eerder volhoubaarheid vir volgende 150!

    ReplyReply
  9. @BoishaaiPa: Lyk my HR rompslomp beheer selfs die prosesse by skole :-). Eintlik se daai punt dat julle iemand soek wat net “conform”. Dink egter werklikheid is anders.

    ReplyReply
  10. @Speartackle: dink jy nie dis bietjie diskriminerend indien persoon Afrikaans en Engels magtig moet wees nie?
    Jy moet net jou eie vervoer ook verskaf. Met die hoeveelheid karre wat jy en Bush rol, kan dit lol.

    ReplyReply
  11. @BoishaaiPa: jong punt van advertensie is om jou spesifieke kandidaat te probeer lok, met uitsonderlike “gawes” en ondervinding. Nou gaan julle by die 1000 aansoeke kry.
    @Djou het byvoorbeeld meer as genoeg “disciplinary skills” maar te min “communication skills”. Hy kan nog steeds aansoek doen en aansoek moet evalueer word.

    ReplyReply
  12. @Speartackle: jong, dit maak twee van die beste spanne in NV wat verloor het. Die titel kan nou van week na week verander. So’n verloor maak seer en julle program is heeltemal te vol. Maar sommige ouens roem DAT dit ‘n rugbyskool is, so hulle moet maar man up en perform. Dink nie Monnas het gedink verloor is enigsins moontlik nie. Kaptein sal ook nou leer van kommunikasie.

    ReplyReply

Leave a Reply