Some SACS fans are already out in force to drum up more support for their team using twitter and facebook. They are anticipating a match against Paarl Gim on Schools Day at Newlands on the 18 March 2013. The fixtures are not officially out yet but somehow these fans seem to know ahead of time who their season-opener will be against.
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
PaulRoos gaan vanjaar in groen truie uitdraf.
Sien hierbo.
@MaroonPappa: Inderdaad, Landbou is beslis die 3rd beste skool in die Paarl, wat ‘n ongelooflike skerp observasie. Hoe ver gaan PRG hulle op die Plaas rol hierdie jaar? Te oordeel aan jou voorspellings gaan julle die beslis die vernederende nederlaag van 2011 wreek, of hoe.
@PaarlBok: Miskien beplan hulle een van daardie tradisionele Landbou spanne van vervloeë dae waar een tot 15 almal soos stutte gelyk en gespeel het
@MaroonPappa: Ek dink hulle gaan goed vaar die jaar. Daars heelwat st9s van laasjaar wat ‘n groot verskil maak.
@PaarlBok: Hoe lyk Gim se span?
@Ploegskaar: Verstaan hulle wil hom 9 toe skuif, verstaan nie so lekker want hy is ‘n losvoorspeler sy lewe lank.
Landbou = 3de, Boys High = 2de, Gimmies 1ste in die Paarl.
@PaarlBok: Sal beslis vir hom uitkyk waneer ek lyne loop hierdie jaar. As hy so ‘n goeie krieketspeler is, mag hy dalk soos Jan Frylinck moet kies tussen rugby en krieket in die nabye toekoms. Indien hy aangaan met rugby sal die 10 posisie (soos hierdie jaar) volgende jaar met Danrich Visagie in gr.12 baie diepte hê.
@Ploegskaar: Ploeg, Slabbie speel vir julle eerste krieketspan (speel Boland u16) en oefen ook saam jul 1ste span sqaud. Hy sal verseker u16A speel die jaar.
@MaroonPappa: Die toets lab is by Gim. Daai Os laaitie wat vir die Maties speel lyk na ‘n steroide overdose.
@PaarlBok: PaarlBok – Is julle manne al getoets vir verbode middels?
@beet: Slabbert le Grange. Veelsydige sportman. Was laasjaar Gim se u15 rugby kaptein en sou sekerlik die jaar vir ons 1st team krieket gespeel het. U13 het hy WP Craven Week, Boland krieket en hokkie gekry. Ploeg sal wel hom vinnig leer ken.
@PaarlBok: Is dit die o/15 seun (goeie atleet as ek reg onthou) van verlede jaar wat hierdie jaar oorgeskuif het? Ongelukkig nie so op die bol nie, maar julle Gim manne skakel mos altyd soomloos in. Vat nou maar vir Klein Attie as ‘n voorbeeld, dink hy gaan absoluut vreesaanjaend op die Plaas wees hierdie jaar!
@PaarlBok: Wie is Slabbie?
@Ploeg: Verstaan Slabbie gaan goed aan daar by die boere.
@Ploegskaar: Ek gaan by Pinelands wees daai dag.
@PaarlBok: So, gaan ek jou sien lyne loop op die Plaas op die 27de Julie?
Christof on Paarl Gim season.
http://www.youtube.com/watch?feature=player_embedded&v=CYG-75ZWVPo
Paarl Gim had their trials on monday and look in top shape for 2013. Some big boys in the pack and in excellent shape. Going to be a hard season.