Here are the fixtures for the Porterville Festival.
Saturday 24 March:
Porterville U19A vs OverbergU19A
Namakwaland U19A vs Langenhoven[Riversdal] U19A
Bishops U19A vs Hopefield U19A
Paarl Boys High U19A vs Grens[East London] U19A
All of these schools also play with their u14,u15,u16 and second teams on Friday 23 March and Saturday 24 March.
Their are also more than 20 primary schools playing from U9 to U13 rugby on the Friday and Saturday.
Thanks to great sponsors and the generosity of the Porterville community we can again host more than a 1000 players[rugby and netball] for free for the weekend.
@odie15: Defnitief. Dit is beslis groener as ander velde in die groter weskus area. Weet van ‘n paar skole in die weskus wat aangedui het dat hulle velde glad nie speelbaar is nie.
@PlattelandMan: praat ons nou van Porterville se veld? Ek nog nie dit groen gesien nie.
@odie15: Ek het grootgeword op ‘n nabye buurskool en het nogaltyd gedink dis een van die groener velde in die omtrek, behalwe as jy op die krieketblad geduik word.
@Smallies: fantasties dis altyd n groot plus!
@odie15: dit was nogal n baie nice toernooitjie gewees, my laaity het dit baie geniet….
@Smallies: apologies then acceptable to play them as warmup match!
@odie15: was nie f spanne nie
@Smallies: serves as a preseason match like those Greyt vs Kovsies u19F teams!
@Kattes-Strofes: @Smallies: love the Porterville weekend. Great time for a break. Round of golf early morning. Golf club braai facility and great hospitality. All a stones throw from the rugby. The field is always rockhard dry as if there’s been a centuries drought there. WPRFU should go there and see what conditions some schools always played on before their stupid decisions this year!
@Rainier: ek glo grens is vandag nog steeds sterk genoeg om skole soos hangklip, Aliwal noord, Burgersdorp, en Winterberg, nog steeds goed te wen, ek dink op n goeie dag kan hulle QC ook nog knyp, ek dink net nie dat hulle heeltemal in BH se klas is nie, Bloemfontein skole soos Fichies Sentraal en Jim Fouche behoort goeie games te wees vir Grens
@BoishaaiPa: Ek was in 1981 in Laerskool Grens en ons het Selborne, Dale en Queens geklop, teen Cambridge gelykop gespeel en net teen Stirling verloor. Ons het hulle egter later die jaar wel geklop.
In 1986 het ons Queens geklop, teen Dale en Cambridge verloor en teen Selborne gelykop gespeel. So selfs in die 80’s was dit ‘n baie sterk rugby skool.
@CharlesZA: Goed gegaan met die o/14 en o/16 spanne. Beide vir DF Malan geklop, maar teen Drosdy vasgeval. Was egter beide kompeterend teen laasgenoemde. Geen verskonings nie, maar ons 0/14 span moes kort na hul eerste wedstryd teen DF, sonder n hele paar beseerde sleutel spelers, teen n vars , en baie goeie Drosdy speel.Laasgenoemde glo ek, sou steeds wen in normale omstandighede.
Ons o/15 span het egter maar gesukkel.
@Rainier: Hier in die vroee 70’s was laerskool Grens sekerlik een van die sterkste rugby laerskole in die Grens omgewing…die Hoerskool was self ook baie sterk en het op dieselfde voet met Dale en Queens meegeding. As jy afrikaans was en kon rugby speel daai tyd het jy Grens toe gegaan!..menige van my laerskool vriende wat goeie rugbyspelers in KWT was, is St6 na Grens toe. Ek reken Selborne het later van tyd al daai afrikaans sprekendes begin trek…
Grens was vir baie jare een van die sterk rugbyskole in die Oos Kaap en het op gelyke voet met die colleges meegeding.
Ek was verstom om verlede jaar uit te vind die laerskool speel nie meer in die /13 a liga nie. Ek weet nie wat regtig daar fout gegaan het nie.
@Kattes-Strofes: Naand oom. Hoe het dit met die Brakke juniors gegaan die naweek op Hopefield? Dis ons beurt om die naweek soontoe te reis vir games.
@Kattes-Strofes: Ek stem,ek sal bietjie nuus en resultate post oor die ander skole in pta.Die wat nog nie verteenwoordig is op die blog nie.
@Smallies: Ek stem ! Grens verdien baie respek !
Terloops ! Ek lees so deur die verskillende “threads” en wonder steeds hoekom daar so min bydraes is van veral die minder bekende rugby skole. Ek het by die Tony Stoops fees agtergekom dat daar talle van hierdie sogenaamde “kleiner/minder bekende skole se ondersteuners is wat, ook gereeld diè blog, asook ander skole rugby web tuistes besoek. Hulle is ook passievol oor hul skole, en rugby in die algemeen.
Indien mens egter na die gereelde bydraers kyk, blyk dit egter of dit net die “groot honde”se mense is wat hier insette lewer. Dit bly vir my vreemd.
Die wonderlike van rugby is dat die spel vir almal “cater”. Groot/klein, vet/maer lank/kort, sterk/rats ens. Dit is mos ook lekker en interesant om te hoor van ander skole se liefde en leed, of hoe? Ja! Daar sal altyd kwaai belangstelling wees in die wedstryde tussen die Super skole. Maar dit is vir my, en ek wil glo andere ook, lekker om van ander skole te hoor. So is n skool soos Transvalia (wat sekerlik n bekende naam in die noorde is) vir my heeltemaal onbekend, veral wat rugby betref. Hulle het vanjaar al vir n paar puik, onverwagte(volgens my) resultate gesorg. En daar het nog geen kommentaar gekom van enige van hul ondersteuners nie.
So komaan julle manne ! Julle hoef nie eers te wen nie.Gooi julle stories. Daar is beslis mense wat belangstel in spanne soos Putsonderwater ens.
@beet: I watched that CW with RG Snyman’s grandfather for that whole week, and every day the Vers family took up the seats right behind us, that’s why I remember it so well!
@CharlesZA: ja ek verstaan ook nie dit nie
@boerboel: Die een met B span spelers in die SA elite squad.
@Kattes-Strofes: Always a nice weekend. This has been a very long wait for the season to start. All the cultural activities like cricket are done and finally time for the rugby.
@CharlesZA: Watter gelaaide HJS span?
@Kattes-Strofes: ek laaik porterville, my tipe dorp, Grens gaan regtig soos in geen kompetiesie wees vir BH nie, maar respek vir die fyt dat hulle bereid is om BH aan te vat…..
@tzavosky: Ja..I was there that day at Porterville..He was the cousin of our wing but we knew little about him. That day the rugby rules were only applied to one team!..
@tzavosky: Wow! What a memory Tzavosky
Yeah I was thinking the same thing. I’m quite sure Malcolm Jaer who was also known as a flashy SBR player from more or less the same Eastern Cape region that year and Jaer has since progressed all the way up to Super Rugby level whereas Vers seems to have disappeared after school.
@beet: I do, from the reports at the time, and mentioning of their excellent FH, Jason Vers. Although they didn’t reveal his name here, probably scared some big school might have poached him.
That was in 2013 and I had the privilege of meeting his family at the CW in Polokwane – had some good banter with them, especially when Limpopo played EPCD on the final day. Wonder what happened to the lad.
@CharlesZA: Hi Charles. I heard that Grens are planning to play Porterville as well on the Monday and will then head to SCST Festival in George it’s believed, so not a one off trip just an opportunity to take in more of the Western Cape and cause the upset of the season.
Jokes aside. Does anyone remember how I think it was Union High gave Boishaai a run for their money against all odds at one of these preseason sports days a few years back.
Boishaai ondersteun die Porterville sport toernooi al vir n hele aantal jare. Die plattelandse dorpie, met hul gasvrye mense, poog altyd om kompeterende skole te nooi.
However! In Boishaai,s case,they do always find it very hard to find opponents that are willing to play against such a powerhouse school. So ! Big credit must go to Grens for their willingness to play against Boishaai.
This is very well organised event, and the local people are friendly and welcoming. Go early, to buy some excellent fresh farm produce, at bargain prices.
@Rainier: Vind hierdie mismatches wat by die dae gereel word snaaks. Hoe ver ry die seuns van Grens tot in Porteville en dan om teen n gelaaide HJS span te speel.
Umm, does the organisers know that Grens is NOT Border?