14 Comments

  1. Voorspoedige nuwe jaar vir almal. 4 Pretoria spanne sal die jaar Top 10 haal.. Affies,Menlo, Garsies en Kloof…Affies sal volgens my die verrassings pakket wees die jaar.

    Ek vermoed Affies se onder 14’s sal sterk wees(Top 10), Menlo sin Top 3, Affies en Menlo se Onder 15’s Top 5, Affies en Menlo Onder 16’s Top 10.

    Garsies se 1stes Top 10 sowel as Kloof sin…..ek het ‘n voeltjie hoor vluit dat Mnr de Meyer weer betrokke is die jaar by Kloof

    ReplyReply
  2. Seems like Paarl Boys is setting the tone and have been the benchmark in SA Schoolsrugby for the abovementioned period by being no 1 for 4 out of the last 6 years.However in 2018 none of the above stats count for anything and it will be interesting to see who will end this year as no 1.

    ReplyReply
  3. Kan 2018 die jaar wees waar daar ‘n NoordVaal span in Top 3 eindig, of is die historiese logpunte agterstand nog te wyd? Ek dink 2018 gaan nie makliker wees vir ander streke nie. :idea: Ek back ons hier bo in die Noorde vir die komende jare. 8))

    ReplyReply
  4. @4×4: Stem saam dat 2018, 2019, 2020 sal myn insiens bewys dat PTA skole terug is algeheel….nie juis dat hulle weg was nie. Beste ding van 2018…Atletiek net 6 weke dan skop ons af. Sterkte aan almal se voorbereidings en spankeuses. Diepte sal verskil maak…games is hard en baie die jaar. Geniet hom.

    ReplyReply
  5. @4×4: Ek sien nogal uit om te sien hoe Oakdale vaar by WK teen julle onder 14,15 en 16. Ek dink dit gaan 2-1 in een of ander rigting wees.

    Wat top 10 betref gaan plekke daar nie te maklik bekombaar wees nie. Jy sê 4 Pretoria spanne, dan nog Monnas en Grey wat daar behoort te wees. Ek glo daar is omtrent 5/6 Weskaap spanne wat kan kompeteer vir plekke. Ons sal maar moet sien.

    ReplyReply
  6. Bly om te sien Menlo is nog daar, maar van 2018 is daar net een rigting vir Menlo….! Sterkte aan almal vir die seisoen dit gaan rof wees.
    @4×4: @Dinkskrum: ek sien baie uit na daardie eerste wedsryd van die o/14’s altyd ‘n hoogte punt. Stem saam @4×4 wat die juniors aanbetref. Ander NV juniors sal soos altyd Monnas wees en dan ook Transvalia …. dinge is aan die gebeur daar.

    ReplyReply
  7. Voorspoedige 2018 vir almal! Klink die manne in die Noorde is baie positief vir die jaar. Mag ek maar noem dat die 3 skole in Paarl weer moeilik gaan wees die jaar en dan is daar n skool in Stellenbosch wat julle nie van moet vergeet nie, hulle speel gewoonlik in maroon truie hehe, my PRG boytjies!!! :lol: 8))

    ReplyReply
  8. @kokkie: Ja, PRG gaan ‘n baie goeie span hê die jaar maar baie dinge kan gebeur. Met Oakdale se interskole wat die jaar in die Paarl is word die Akkerfees die grootste tuis game met al die reunie groepe. So maak julle maar reg vir ‘n groot aanslag op die plaas.

    ReplyReply

Leave a Reply