Paarl Gymnasium u16 & u14 Rugby Festival 2018

Main field matches to be livestreamed by SSL.

Day 1:Paarl Gim u16 : Day 1 part 1

Paarl Gim u16 : Day 1 part 2

Day 2: Paarl Gim u16 : Day 2

Day 3: Paarl Gim u16  : Day 3

DATE A/G SCHOOL SCHOOL
29/03/2018 16 Michaelhouse 12 10 Kempton Park
29/03/2018 16 Framesby 7 15 Monument
29/03/2018 16 Outeniqua 40 3 Waterkloof
29/03/2018 16 Potch Gim 14 17 Duineveld
29/03/2018 16 Stellenberg 44 3 Centurion
29/03/2018 16 EG Jansen 50 12 Diamantveld
29/03/2018 16 Marlow 7 12 HTS Middelburg
29/03/2018 16 Durbanville 7 17 Garsfontein
29/03/2018 16 Bellville 14 10 Eldoraigne
29/03/2018 16 SACS 28 7 Nelspruit
29/03/2018 16 Oakdale 30 7 Noordheuwel
29/03/2018 16 Boland Landbou 30 14 Rustenburg
29/03/2018 16 HJS Paarl BH 12 13 Affies
29/03/2018 16 Paul Roos 7 24 Menlopark
29/03/2018 16 Paarl Gim 31 14 Grey College
29/03/2018 14 Bellville 5 29 Eldoraigne
29/03/2018 14 Oakdale 58 0 Kempton Park
29/03/2018 14 Rustenburg 22 10 Brandwag
29/03/2018 14 Framesby 15 0 Nelspruit
29/03/2018 14 Paarl Gim 8 3 Grey College
31/03/2018 16 Duineveld 39 20 Centurion
31/03/2018 16 Framesby 45 0 Noordheuwel
31/03/2018 16 Diamantveld 28 27 Eldoraigne
31/03/2018 16 Outeniqua 31 18 HTS Middelburg
31/03/2018 16 Stellenberg 20 5 Kempton Park
31/03/2018 16 Durbanville 47 26 Potch Gim
31/03/2018 16 Rustenburg 29 23 Marlow
31/03/2018 16 SACS 41 14 Michaelhouse
31/03/2018 16 Grey College 48 20 Garsfontein
31/03/2018 16 Bellville 24 10 Nelspruit
31/03/2018 16 EG Jansen 28 20 Boland Landbou
31/03/2018 16 Paarl Gim 46 5 Waterkloof
31/03/2018 16 Oakdale 17 15 Monument
31/03/2018 16 Menlopark 38 15 HJS Paarl BH
31/03/2018 16 Paul Roos 18 13 Affies
31/03/2018 14 Paarl Gim 47 5 Rustenburg
31/03/2018 14 Bellville 20 17 Kempton Park
31/03/2018 14 Framesby 44 0 Eldoraigne
31/03/2018 14 Brandwag 24 8 Nelspruit
31/03/2018 14 Grey College 29 17 Oakdale
02/04/2018 16 Outeniqua 18 3 Monument
02/04/2018 16 Michaelhouse 60 12 Potch Gim
02/04/2018 16 Framesby 17 59 Grey College
02/04/2018 16 Paarl Gim 24 13 Eg Jansen
02/04/2018 16 HJS Paarl BH 32 28 Nelspruit
02/04/2018 16 Oakdale 19 34 Garsfontein
02/04/2018 16 SACS 27 41 Affies
02/04/2018 16 Paul Roos 44 10 Noordheuwel
02/04/2018 16 Marlow 9 14 Eldoraigne
02/04/2018 16 Boland Landbou 26 0 Kempton Park
02/04/2018 16 Duineveld 27 27 Waterkloof
02/04/2018 16 Durbanville 27 34 Menlopark
02/04/2018 16 Diamantveld 50 0 Centurion
02/04/2018 16 Stellenberg 11 14 Rustenburg
02/04/2018 16 Bellville 18 7 HTS Middelburg
02/04/2018 14 Rustenburg 45 7 Bellville
02/04/2018 14 Framesby 5 66 Grey College
02/04/2018 14 Oakdale 63 3 Nelspruit
02/04/2018 14 Paarl Gim 66 0 Kempton Park
02/04/2018 14 Brandwag 19 7 Eldoraigne

Leave a Reply

12 Comments

  1. avatar
    #12 CharlesZA

    @Valkie: Daar moet seker iemand of n besigheid daar agter sit. Kan nie sien hoe n skool veral een soos Curro sit 5/10 kinders net verniet sal laat skool gaan nie. Hoeveel seuns in n jaar groep gee hulle beurse voor? Dit moet n 100k per kind expense wees.

    ReplyReply
    3 April, 2018 at 13:59
  2. avatar
    #11 Valkie

    @CharlesZA: Absoluut. Hulle bied kinders deesdae vol beurse aan en ek weet dit vir ‘n feit want van my seuns se vriende is daarheen getrek met beurse en ek ken van die onderwysers wat dit ook nie ontken nie. Hierdie praktyk het twee jaar terug begin en kry nou momentum. Die seuns ontvang vol beurse vir die eerste jaar en dan word die situasie weer gevalueer voor die einde van die jaar om te besluit of hulle weer ‘n beurs sal toeken al dan nie.

    Hulle wil hulleself vestig as ‘n sportskool en in die besonder rugby. Ek voel net jammer vir die ouers wat hulle kinders daar in die skool sit vir welke goeie rede ookal en al die kostes voluit moet betaal, is dit reg teenoor daardie ouers? Dis net ‘n ope vraag…..

    Dan kry van die seuns na ‘n jaar nie weer beurse nie ook vir welke rede ookal en dan daag die hulle by NHS op en wil niks verder met sport te doen hê nie. Is mos maar hoe dinge gaan, ‘adapt or die’……

    ReplyReply
    3 April, 2018 at 13:54
  3. avatar
    #10 CharlesZA

    @Valkie: Dink jy Curro Nelspruit se verbetering the afgelope paar jaar het n invloed op julle?

    ReplyReply
    3 April, 2018 at 12:44
  4. avatar
    #9 Valkie

    Sjoe dit lyk glad nie vir al Nelspruit se spanne nie.

    Van die 1ste span tot by die o/14 seuns kry al die A-spanne pak waar hulle ookal die vakansie deelneem.

    As ouer raak mens bekommerd oor so ‘n situasie. Dis nie goed vir jou kind om week na week ‘n rugby pakslae te kry nie, dit breek ‘n kind se gemoed. Daar gaan diep gedink moet word.

    As ek so na die tellings kyk is dit nie net Nelspruit wat in die posisie is nie, vele ander skole trap ook in die slagyster.

    ReplyReply
    3 April, 2018 at 12:27
  5. avatar
    #8 4×4

    Wil voorkom of Menlo oo die staduim die vroee voorloper is vir daai Nr 1 posisie. Baie geluk met julle wen!

    ReplyReply
    31 March, 2018 at 20:45
  6. avatar
    #7 4×4

    4 minute oor. PRG se voorry af en Affies skop pale toe. Was verseker die verkeerde besluit. Baie geluk PRG! Welverdiende wen.

    ReplyReply
    31 March, 2018 at 20:43
  7. avatar
    #6 CharlesZA

    @Oakdale supporter: Jy die naweek in die Paarl?

    ReplyReply
    30 March, 2018 at 20:03
  8. avatar
    #5 Oakdale supporter

    Oakdale onder 14 speel teen, Kempton Park,Grey en Nelspruit.
    Oakdale onder 16 speel teen Noordheuwel, Monnas, en Garsfontein

    Lekker games om na uit te sien.

    ReplyReply
    29 November, 2017 at 14:21
  9. avatar
    #4 Dinkskrum

    @Hooit: Thanks, en ek stem met @Norieman Kwaggaweek is tops vir o/14. Dit was n lekker toer. Ek wonder net met PBH se 150ste of hulle steeds doe o/15 week sal hou of is datums anderste. Daar kan organiseerders ook lekker match ups reel. Paarl gan besig wees.

    ReplyReply
    20 October, 2017 at 08:45
  10. avatar
    #3 Norieman

    Top 3 toernooie seker O/14 Outeniqua en O/15 Booishaai en O/16 Gim

    ReplyReply
    19 October, 2017 at 18:17
  11. avatar
    #2 Hooit

    @Dinkskrum: o/15 toernooi by Boishaai gewoonlik en die groot o/14 toernooi by Outeniqua

    ReplyReply
    19 October, 2017 at 14:16
  12. avatar
    #1 Dinkskrum

    Lyk na lekker sterk o/16 toernooi. Min o/14s. Ander seker by Outeniqua. Waar is o/15s? Ons weet waar meeste 1ste XV speel maar Kan iemand die gap toemaak, Of is o/15 tussen die bottel en die lable status?

    ReplyReply
    19 October, 2017 at 13:47