u16 Grant Khomo Week
Name | School | Name | School | |||
---|---|---|---|---|---|---|
1 | C. de Wet | Grey | 1 | T. Ramajwana | Grey | |
2 | JJ. Lesolang | Grey | 2 | N. Hector | HTS | |
3 | N. Somdjala | HTS | 3 | N. Van Nieuwenhuisen | Grey | |
4 | M. Khani | HTS | 4 | M. Motseki | HTS | |
5 | D. Beukes | Grey | 5 | H. Kramer | Grey | |
6 | N. Senoamadi | HTS | 6 | M. Manyala | Grey | |
7 | D. Le Roux | Grey | 7 | I. Van Zyl | Grey | |
8 | T. Jonker | Grey | 8 | J. Cloete | Grey | |
9 | A. | K. Orlein | Sentraal | 9 | B. Strydom | Grey |
10 | B. van Straaten | Grey | 10 | R. Brits | Grey | |
11 | N. Sokoyi | Grey | 11 | O. Lentsa | HTS | |
12 | I. Small-Smith | Grey | 12 | J. Schoeman | Grey | |
13 | L. Botha | Grey | 13 | R. Maartens | Fich | |
14 | K. Chabanyane | Grey | 14 | L. Ntsebe | Sentraal | |
15 | Z. Ngixiya | HTS | 15 | M. Hlongwane | HTS | |
Reserwes | Reserwes | |||||
16 | J-H Wessels | Grey | 16 | O. Goitsemodimo | HTS | |
17 | A-H Venter | Grey | 17 | T. Lecoko | Castle Brid | |
18 | M. Moshoali | Bloem | 18 | J. Botha | Grey | |
19 | S. Vamazonke | Grey | 19 | B. Scheeprs | HTS | |
20 | J. Kachelhoffer | Sentraal | 20 | R. Du Pont | JF | |
21 | E. Redcliff | Castle | 21 | T. Motsie | HTS | |
22 | JD Odendaal | Grey | 22 | M. Muller | Grey | |
23 | T. Augus | Sentraal | 23 | F. van Rooyen | Sentraal | |
@BoishaaiPa: wonder wat stier se kommentaar hierop sal wees, die unies wat so uit hulle areas uit werf???
Sien Rikus Pretorius kom WP toe…goeie kopie vir WP.
I see the Greyven week team lost to the Bulls
@Leelu: nee bonde dag is bietjie ver vir my en my seun is nie betrokke nie so ons kuier bietjie langs die dam ek en hy die naweek
@Leelu: wie is jou skoonpa?
@Smallies: Gaan jy die Bondedag bywoon? Indien wel sal ek kom groet. My skoonpa het self by Goedemoed gewerk en het kom kuier om sy kleinseun te ondersteun.
Jannas (Grey o16) kuier ook hierdie naweek by ons. Die rugby seuns is almal vriende. Net jammer die groot mense kan nie hul voorbeeld volg.
@Leelu: anti Dora het baie lank saam met my gewerk, ek het n baie sagte plekkie vir haar….
@Smallies: Ek vermoed jy is ‘n Goedemoed likkewaan. Indien wel ken jy seker vir Tannie Dora Fouche – sy is my 2de Ma.
@Hooit: dorp het net twee robotte
Ja is ma klein so meyerton se size
@Smallies: My ouers gaan die naweek saam met vriende Aliwal toe vir hul ma se 80ste verjaarsdag. Weet dit is n klein dorpie.
@Stier: persoonlik dink ek hoe minder saru met skole rugby te doen het hoe beter, saru stel glad nie belang daar in om skole spelers te ontwikkel nie…. Hulle omskep skole rugby in speelbal om hulle agendas te pas…dis al wat hulle doen
@knowthegame: pellie ek bly 30 km van Aliwal noord af al 25 jaar voor dit het ek in brakpan gebly en groot geword my seun is in grey van die begin van die jaar af en my dogter is op aliwal noord in die plaaslike hoërskool….in gr9
@BrotherBear:
“Corporates are already spending fortunes on basic local economic development. Why in hell’s name must they go and spend money on making sure Johnny likes rugby more than soccer or cricket (or tiddlywinks)?”
The discussion is rugby specific. Off course, the same principle would apply whether we’re talking soccer, tennis, golf or even academic development. Corporates have an interest in all of this development and it’s in their best interest to get involved – the helping out part is just a consequence. But they won’t touch something they don’t see as money well spent.
As a side – development is not taking a concept an forcing it down people’s throats as you purport it to be. Development is harnessing something that is there but still in infant form. Going to Umlazi, where 100% of boys just want to play soccer and setting up rugby workshops is NOT development. It is starting something. No one but a rugby loving citizen who places that close to his heart has obligation to do that. Development, is going to the heart of the Boland, the EC townships & rurals, the Atlantis, the pockets of Soweto where there is massive interest in the sport, and existing participation – but lack of resources from rugby balls to money, to coaches and putting together a sustainable program that will give those kids an equal shot to those in more affluent areas, where resources are not an issue. This of course is not just limited to colour, it should apply to all in need. Though, if we are being real wih each other, we know how this non-equation looks like.
P.S. The reference to Umlazi was purely for illustration purposes as it is a soccer fanatical part of the world. It is not meant to imply that there is no one with an interest in rugby.
@Smallies: Ja reg,jy bly toevallig in Northcliff….aliwal,nice try.Baie goed ingelig oor Grey…jaja
@Playa: Listen, if you want any action from government, then get some Gupta-like funding.
First you ensure the fat cats have sufficient armchairs in which they can count their money and secondly you buy some “technical” expertise to get the work done. Government does not know how to create ANYTHING. They can only spin superficial programs to get some airtime – total f….g joke.
Oh boy, where do we get the technical expertise then? Will probably have to come from overseas because local blokes already involved in the present structures. But overseas okes want dollars, pounds and euros. Ok, get some more Gupta funds going. Lots of it!
Corporates are already spending fortunes on basic local economic development. Why in hell’s name must they go and spend money on making sure Johnny likes rugby more than soccer or cricket (or tiddlywinks)?
Your vision is achievable, but not through your mentioned means. It will take time and should be grown organically to be sustainable. There are no quick fixes – as can be seen through the affirmative action abortion.
@Playa: Unfortunately you are right, the powers that be just don’t seem to have the will to get things done. Schools by default are involved, as long as schoolboys leave school with fat provincial contracts they are part of it. I doubt if schools would be able to generate the money for professional like rugby structures if corporates and unions don’t lend a hand.
@Stier: @Stier: I would take schools out – their responsibility begins and ends with the fee paying learners in their coffers. Anything outside of that is just giving back…BUT…a school with clublike/unionlike behaviour, i.e. builds teams by recruiting, then there is an argument for them having responsibility.
To be dreamy, development is everyone’s responsibility and should be COLLECTIVELY spearheaded by government and SARU, and supported by corporates. This is seemingly a bridge too far for our trusted spearheaders.
@Playa: My old Russian friend use to say that in Russia they believe a athlete has to repeat a technique 45 000 times before he has mastered it. I once read a book, in the book Arnold Palmer mentioned that he had already won two Majors before he felt he had mastered the art of hitting his driver. Personally I do believe in the 10 000 hour rule when it comes to technique or skills training. I get very frustrated when people think sitting on your backside will get things done and talent is all that is needed for success.
I guess the big question that first needs answering in rugby is who is responsible for development, the union, schools, clubs or government or all of them. Once everybody knows their role you can start planning. At the moment it seems everybody is doing their own thing and in most cases success depends on a few individuals involved in smaller programs at school level and the like. I fully agree these once a month clinics for kids is a waste of time and money, there need to be proper programs. Personally I think training coaches should be SARU’s first priority when it comes to rugby development.
@VIS:
Ek verwys na gister se kommentaar wat jy gelewer het, nie vandag sin nie. Ek glo steeds die beste CW span was gekies.
@Hooit:
@Stier: You’re right, there needs to be a driver, and willingness. Once off or quarterly coaching clinics in an area is not development, much as the powers that be would like to believe. The principle holds that 10,000 hours of “deliberate practice” are needed to become world-class in any field.
@chief: Dis nie realisties wat jy nou sê nie. Die Crusaders wen al die ander Nieu Zeeland spanne ook “gemaklik” en jy sien nie 15 Crusaders in die All Black span nie. Grey spanne is fantasies as n span saam, maar dit is nie te sê dat daar nie goeie individuele spelers in die ander skole is nie. My vraag was nie hoekom daar so baie Cherries in die span is nie, ek het gevra vir opinie oor die 4 spelers, wat ook Grey kinders insluit wie ek hoog aanskryf
@VIS:
Ek verstaan jou argument maar ons moet realisties na hierdie onderwerp kyk. Die Cherries wen gemaklik teen eerste spanne van Bloem? So ek dink nie dis ‘n skok dat ons so baie Cherries in die Akademie Week span sien nie?
@Pinotage: Stem saam, maar genoeg oor die proses. Hoe goed ken jy die spelers? Wil graag julle opinie hoor oor seker spelers wat ek dink ongelukkig is om nie ten menste Akedemie span te haal nie
1. Stut – R Duvenhage (Grey)
2. Slot – L Hendricks (Grey)
3. Senter – C Vorster (Fichardtpark).
4. Skrumskakel – A. Fisher (Fichardtpark). As dit dit rooikop is waaraan ek dink?
@chief: More, nee ek verwys glad nie na die geval nie. Ek het net voorbeelde gebruik van wat gebeur het en het net posisies as voorbeelde gebruik om die “flaws” in die proses the beklemtoon.
@CharlesZA: Probleem is as die unies die ding hi-jack raak hulle by alles betrokke, selfs die coaching. Die Varsity’s sal manne van die unies he wat daar help al is hulle “adviseurs”. Dit is die unie se speler, hulle gaan ‘n seg wil he op alles in daai man se rugby lewe, hulle betaal hom dan. Sal jy vir iemand ‘n R360 000 ‘n jaar kontrak gee en dan toelaat dat iemand anders met hom werk sonder dat jy ‘n seg het oor wat hulle met hom maak? Ek verskil ook met jou want Varsity Cup is juis nog ‘n geleentheid om talent wat op skool gemis is te kan optel soos in die begin jare van Varsity Cup die geval was. Die manne wat klaar kontrakte het moet wegbly, hulle is klaar in die pro stelsel. Die ander probleem is, in ons dae het skool seuns nie uit die skool gestap met ‘n R 360 000 ‘n jaar kontrak nie. Die klubs en varsity’s was die volgende stap na skool om ‘n rugby speler te word vandag nie meer nie. Die Varsity’s speel hier in die Kaap ook in die plaaslike klub ligas. Die klub liga is so groot in die Kaap hulle het hulle eie rugby program elke Dinsdag aand op ‘n plaaslike TV stasie. Sover ek weet speel die gekontrakteurde o/19 en o/21 WP manne nie by klubs nie maar ek is nie 100% seker nie ek sal bietjie uitvind.
@Stier: Ek sien nie n probleem met die high jack van die Varsity cup. In ons dae het die rugby manne gaan swot terwyl hulle gespeel het, hoekom kan hulle dit nie nogsteeds doen nie. Solank die varsity spanne nie deur die unies gekies word nie, is dit ideal.
Stem dat die o19/21 kompetisies moet skuif, wat doen hulle met die ouens vir 7 maande voor hulle kan begin speel. Speel van die manne dalk kub rugby? Dit sal nice wees maar ek twyfel of die manne doen. Ek wonder hoeveel games manne wat nie VC speel en nie SA o20 gemaak het die jaar al gespeel het.
@Smallies: Ek worry net dat die unies die Varisty Cup begin/gaan hi-jack. Daar het baie manne in die begin van Varisty Cup naam gemaak maar deesdae kry baie seuns ‘n beurs by ‘n Varsity saam met sy unie kontrak soos dit vir my lyk. Ek hoop regtig daar is streng reels in die verband want anders gaan die unies hulle jong manne daar ook laat oorvat. Dalk moet die onder 19 en 21 currie cup vroeer begin met meer spanne sodat die unies nie hulle manne in die Varsity Cup kan laat speel nie. So kan die manne wat nie kontrakte by die unies het nie deur die Varsity Cup nog ‘n kans kry? Hulle kan selfs die onder 19 en 21 CC games op ‘n Maandag voor of na die Varsity Cup hou op dieselfde venue en dit ook op TV wys.
@Playa: I wonder who is driving the program at Dale. I will bet Rainiers house at Jeffrey’s that it is somebody with passion. Personally I think, like you explained about the Freestate, that development can happen if done correctly. My experience in coaching kids of all community’s is that kids will participate in any sport if it is available. Yes they do have preferred sports because of the background they come from but with the right people and program you can grow a sport quickly. I think the big problem in Gauteng especially Pretoria is language. Most non white kids prefer English and I think the Bulls and Lions will be wise to target traditional English rugby schools and develop their rugby and get more of them involved in their leagues and Virseker.
Surely the aim is to get more communities involved with rugby because that will generate more support and a bigger talent pool. I do get your point that the EC and WC do have a advantage but somebody will have to get stuck in and get the job done like in the Freestate?
@VIS:
Ek neem aan die voorbeeld waarna jy so verwys is die twee Jim Fouche seuns wat in die CW span was (nou in Akademie Week span) tot dat Ross en Marcel terug gekeer het na beserings?
@Hooit: they had a massive first team about 5 years agoo with 6 of Aliwal-north’s beat players in it…. Hahaha
@Smallies: My brother us a coach at Zastron
@Playa: although my son doesn’t go to aliwal-north high school any more i still attend all their sports days as my daughter is still here in school, i marval at the passion that the boys from the eastern cape has for the game of rugby….
@Playa: yes please stay on topic. This a national and not Eastern Cape blog
@Stier: Look much as I also admire what Dale has done to remain relevant even with the changes that have led to demise of past sbr powers in the country,the name and location of the school played a great part.Schools in the likes of Free State and KZN and even Noordvaal have to go out of their catchment area to get untapped talent,whereas for Dale it’s all at their doorstep.Hence we’re seeing the big whoa about Garsies.Boys from all background in the EC and WC are born with a rugby ball in one hand and a cricket ball in the other.The odd one gives up their dck and balls for a hockey stick and Waterpolo ball
Spreading the game far and wide is a great idea but impractical.What the FS has done with Louis Botha must be commended as it’s now picking up at Sentraal and Jim Fouche.Its a big ask to get inland provinces and KZN to pick beyong the traditional base of schools.It’s just not gonna happen without them shopping in the marginalised corners of the WC and EC.
I probably digressed.But I see your point.
@Rainier:paul jordaan en william small smith was ook n lekker kombinasie, my klong speel tans saam met paul se klein boet
@Smallies: BHP het erens “the Bok tries were all due to Jan” in my post gelees, moes in fyn skrif gewees het.
Jan was vir my een van die tragiese gevolge gewees van ‘n skuif na die Bulle toe, op skool en tot op /20 vlak was hy, in my beskeie opinie, bestem om in die Bok trui te skitter. En ons weet almal wat daarna gebeur het.
My een wens is om weer vir hom en Dries een maal op hulle beste saam te sien, as skole senterpaar het ek nog nie veel beter as hulle gesien nie.
@BoishaaiPa: ek dink wat hy probeer se is kyk hoe goed speel serfontein omdat hy nou twee afrigters het wat hom actually toelaat om sy natuurlike game te speel ipv bomme jaag heel middag of slotte en flanke te try bus heel dag lank
@BoishaaiPa: Jho, beteken dit ek kan vir Beet vra vir ‘n HJS trui?
@Pinotage: ek persoonlik dink dat die beste pad deesdae vir n seun met die oog op proffesionele rugby die varsity cup is
@VIS: Middag VIS. Jy is heeltemal reg dat dit besonder moeilik is vir n seun in Bloem wat nie in Grey is nie, om CW te haal.
Daar is goeie redes daarvoor wat niks te make het met bevoordeling nie.
Dis tog n realiteit dat Grey kragte meet met die bestes. Affies, Boishaai, Gim etc. Dis verder realiteit dat daar geweldig diepte is by Grey. Die ou in die Cherries of selfs Peaches, is dikwels net so goed of marginaal swakker as die ou in die eerste span.
In 2016 byvoorbeeld het Grey teen Affies gewen met n groot punteverskil ten spyte daarvan dat drie losskakels ingespan moes word agv beserings.
Enige seun wat nie die CW maak nie, moet egter nooit moed opgee nie. Voorbeelde van manne uit minder bekende skole wat dit na skool gemaak het, is legio.
Enkele voorbeelde: Franco Mostert- Brits, Eben Etzebeth- Tygerberg, Jaco Kriel-Standerton, Lionel Mapoe- Fichardtpark, Pieter-Steph-Swartland. So die bottom line is dat CW niks waarborg nie en dat dit uiteindelik afhang van n seun se dryfkrag om bo uit te kom.
Uiteindelik is die volgende waar: “It is not the size of the dog in the fight that counts, but the size of the fight in the dog”.
Sterkte aan al die seuns vir Cravenweek. Ook die wat nie in Grey is nie!
@VIS: Selection bias is a problem in all unions. The Cape is no exception and @ploegskaar will testify to that fact. Boishaai has a good team this year but I don’t think they have as many stars as they did last year, you also have to consider the injuries to Roos, Barnard and Boeta. If you look at the under 16 WP teams it does strike me as odd that Boishaai has 13 players and PRG only 9 in the two teams. This PRG under 16 team has been undefeated since they started at under 14. Bye the way, I can’t wait to see PRG and Grey later this year, both schools under 16’s are undefeated so far this year. I think the problem is that all schoolboy provincial team selections will have some bias and most provincial teams at CW are dominated by one or two schools from their region. Personally I don’t think any schoolboy should make CW selection his goal and should rather see his first team selection as the ultimate achievement in his last year at school. I just hope SARU will create more avenues for players that don’t get picked up at schoolboy level. Now that it looks like two of our franchises are going to play in the Pro12 we might even see more opportunities for the kids that don’t make CW selection. I suppose the value of CW will differ from player to player, in the long run most people really don’t care who played or didn’t play CW.
@OudUppie: vat gou die volgende 2 voorbeelde.
tydens die proewe hardloop senter A en senter B (albei van skool X) gate deur die opposiese senters van skool Y. Een van die senters van skool Y ontwikkel een of ander besering en kan glad nie aan een oefening of friendlies deelneem nie. Met finale spanne eindig die senter van skool Y op in die akedemie span en die ander 2 senters van skool X in die 3de en 4de spanne.
Voorveeld 2: skrumskakel van skool Y sppel glad nie proewe nie agv ‘n besering en kan ook nie aan al die oefeninge deelneem nie. Die skrumskakel hestel merkwaardig vining en speel 10 minute in die laaste friendly. Word ook bo skrumskakels van ander skole gekies.
Sal jy nie ook vrae vra oor die keuringsproses nie
@Rainier: So let me see….the Bok tries were all due to Jan and the 2 OVS coaches..Jho …and you call us arrogant!
@OudUppie: Elkeen het sy eie opinie en ek respekteer dit. Ek is ook Afrikaans, wou maar net beindruk met die Engelse taal . Ja, die skole het besluit dat hulle nie teen Grey wil speel nie en ek stem glad nie saam nie. Dit is nodig dat die seuns teen sterker opposisie speel
@VIS: Jammer dat ek jou in Afrikaans antwoord, maar ek is oorspronklik van Upington en daar gebruik ons Engels slegs in geval van nood Ek kyk graag skolelrugby en het vanjaar al die 1st spanne van Bloem skole sien speel. Ek het ongelukkig nie die proewe gesien nie, maar die wedstryde wat ek wel gesien het was daar nie enige spelers van “ander skole” wat volgens my bo GCB se spelers in die span hoort nie. In die verlede het ek al baie gevoel dat spelers van die ander skole bo sekere GCB spelers in die span hoort. Die probleem is egter dat die seuns in die ander skole nie so goed soos die GCB seuns gekondisioneer is nie en ook nie op ‘n gereelde basis teen sterk opposisie speel nie. Neem ook ingedagte dat daar iets soos 8 – 10 keurders is waarvan net een sover ek weet van GCB is. Ek stem saam dat daar verseker al in die verlede seuns van ander skole bo GCB seuns in die span moes wees, maar vanjaar glo ek nie daar kan fout gevind word met die span wat gekies is nie. Sover ek verstaan wil Fichardtpark, Jim Fouche en Sentraal nie eens vanjaar teen GCB se 1st span speel nie. Maar net my beskeie opinie.
@VIS: I accept your point, but have no idea how you address the situation.
@Rainier: For sure Grey is doing something right, but my point is that there are players from other Bloemfontein schools that are also very good, but does not get the recognition they deserve
@VIS: Grey must be doing something right if you look at the amount of Springboks it has produced lately. Even Jan Serfontein is back to his best after 2 ex-Freestate players started coaching him again – that is why the Boks scored some guinea fowl tries and not the one-dimensional truck and trailer “oorstoot” tries that is coached there near Klapmuts.
@Speartackle: By then the school will be called Afrikaans Hoer Seunskool Oos.
I will be the first to say that Grey is an extremely good rugby school, but there are brilliant individual players in other schools in Bloemfontein too, who deserve to be in these 2 teams. Boishaai is the best in the country at the moment and yet the WP selectors seem to be open minded and unbiased and choose players from other schools as well. Only 6 Boishaai players in the 2 teams?
Well done to the WP selectors in having confidence in the other schools and not being biased towards certain schools.
Back to the Free State side. Players who have been on the injury list since the first trials and had little or no part in the training sessions or friendlies, are suddenly selected over boys who had gone through the whole process.
Players from other schools have been contacted by rugby academies outside Free State. So how is it possible that FS selectors cannot see or recognize the talent? Or maybe they don’t want to recognize it.
On the remark: “those are the best players available for FS, who usually do well at CW”, I do not agree. How do you know these are the best players available for FS? If players of other schools are not given the opportunity, how will they ever prove themselves? Grey players have huge TV exposure and these players are the only players known by the public.
Too often players are chosen on name and school and not on form. This we have seen at the u20 championship and even on Springbok level.
@Playa: No news flash it’s always been a farce, it was never a tournament representing the best talent in the country. Unfortunately it is advertised and seen by many us such.
Seeing that we are talking Free state rugby and we should stick to the topic to help some bloggers, I am personally very happy about the Dale College team. We need more top school rugby teams like them in our country, they are the future of the game in our country, well done to all involved.
@Rainier: Apparently the game is scheduled at Waterkloof
@McCulleys Workshop: It will be yuuuge, believe it will be called the Poach Bowl.
@McCulleys Workshop: You are off topic…Please stick to the thread..
@McCulleys Workshop: You going off topic so I cannot answer.
@Hooit: don’t ever interrupt a HJS not thread that’s masquerading as an HJS thread.
@Rainier: I think Marius Jonker and Sean Erasmus are related. Best first team parent and ref and 1st team coach. Therefore HJS 1 and GW 2. On anoffer nooit, I’m hearing GW have lined up a Pretoria school for a big game next year, you think it could be Garsies?
@BoishaaiPa: You cant make rules as you go along. Very few of the Boishaai comments are about the FS team. As we are already of topic can I get an answer?
@Losbal:
Jy het dit al ‘n paar jaar terug voorspel? Waar het jy iemand al gehoor praat dat van ons Top 10 skole in die land nie meer gaan deelneem in die Craven Week en Akademie Week in die toekoms nie?
@Stier: The more things change the more they stay the same.There was a time when CW was festive and rugby was amateur and even then it was a very regular occurance for all 15 of the Grey 1st team to make up the FS team.Much as I understand your concern,this is not a new thing,so if you think it makes CW a farce,then news flash is that maybe it’s been a farce for a very long time.
Talent pool in S.A. is unfortunately skewed and one of the unfortunate consequences is that a big union like WP will have the problem of too much talent from many schools while the FS will have concentrated talent.It’s a provincial week so that can’t be helped.Unless of course you have a better suggestion,which I’m sure we’ll all welcome.
@Losbal: Ek vind jou woordkeuse ietwat vreemd – ‘n “skool” neem tog nie aan CW deel nie (behalwe Grey Kollege in sommige jare in die verlede), tensy jy bedoel hulle gaan nie hulle spelers beskikbaar stel vir die CW-span nie. Lg sal myns insiens ‘n baie kortsigtige stap wees, bloot vanweë die feit dat dit ‘n kind die geleentheid ontneem om ‘n slag saam met ouens te speel téén wie hy normaalweg kompeteer.
Dis soos die Barbarian-konsep – Schalk Burger en Ritchie McCaw in dieselfde span, in my opinie maklik die toppunt in ‘n internasionale speler se loopbaan – net op ‘n ander vlak. Om watter goeie rede sal ‘n skool ‘n kind dit nie gun nie?
@Hooit: We are not allowed to comment unless its inclusive of the topic..so perhaps the Greystaat team will get an invite..
Het n paar jaar terug al voorspel dat skole binne afsienbare toekoms nie aan CW sal deelneem nie.
Dit is n eenvoudige ekonomiese beginsel. In n stadium raak die prys te hoog vir die waarde ontvang.
@Randy: ek dink dat Ross, Christopher, Wycliff en Rikus baie realistiese aanspraakmakers is vir die SA skole span, Janko en Henk is ook moontlike kanidate
@Hooit: greyt used to say that the second best team in the country is the cherries. so to allow rainier some schadenfruede may i suggest the tournament will be between those from paarl that went to nz against those that stayed? or that international schools were invited to avoid any pretoria schools withdrawing should they be drawn against a country that afrokkels south africans?
@Hooit:
@Stier:
@BoishaaiPa: Apologies for highjacking this thread. Boishaai guys I heard that Boishaai is busy arranging a 150year celebration Easter Tournament for next year with top local and international schools?
@CharlesZA: Dis korrek – Cilliers is bo Van Heyningen op 13 gekies. Trouens in die eerste wedstyde in Welkom was Van Heyningen in die Akedemie span. Van Heyningen het eers verlede Saterdag na die Cravenweek span geskuif. Ek het die wedstryd gekyk en dink persoonlik dis ‘n goeie move van die keurders.
@Rainier: 12 uit 24 behoort on par te wees vir SA Skole en A spanne!
Dis in elk geval nie ongehoord vir GCB om 15 spelers in die CW groep te he nie, so ek weet nie waaroor die melodrama gaan nie.
@tzavosky: Ek hoop jy is reg dat CW weer daardie kant toe beweeg want ek persoonlik sien niks meer in CW as juis net ‘n fees nie. CW refelkteer nie die verskillende unies se SBR se krag nie.
Ek wonder hoeveel o/19 skool spelers wat kontrakte kry by die unies speel na twee jaar nog rugby by daai unies? Het enige iemand ‘n idee wat die “dropout” is?
Dalk moes Gio Grey toe gegaan het?
@tzavosky: Vat Carl maar met n knippie sout…Sokker is eintlik sy forte…veral die Britse Premier Liga…hy krap net julle gatte so bietjie…Die manne byt deesdae verskriklik gou as daar aas uitgehang word!
@Stier: As jy ingaan op die gekiedenis van CW, sal jy sien Dok Craven wou nooit gehad het dit moes ‘n kompetisie wees nie, maar eerder ‘n fees van skolerugby (maar ek dink jy weet dit). So, op ‘n manier is die huidige formaat ‘n terugkeer na die wortels.
Ek dink ons almal weet dat individue geïdentifiseer word vir kontrakte lank voor CW – by die Paastoernooie, Wildeklawer, ens. En van 2de span spelers gepraat, het Ploegie nie gesê hy tel 7 van hulle in die twee WP spanne nie, so Grey is nie uniek nie? Al wat dit illustreer is dat die grootste persentasie talent in die Vrystaat hoofsaaklik in een skool gekonsentreer is – dis ‘n ope vraag oor hoe gesond dit is itv spelerontwikkeling.
Vir watter span van Grey dink jy sou Gio Aplon gespeel het as hy daar op skool was? Hy’t nie eers die Boland CW-span gehaal nie, en as ek die storie reg onthou, het hy by sy koshuis se 3de span begin op Stellenbosch.
@Stier: Elkeen maar geregtig op sy eie beskeie opinie.
@Smallies:@Carl de Kock: Ja dit klink optimisties om dit sag te stel. Uit 46 CW toernooie het WP in 23 finale gespeel en 14 keer gewen. Hoeveel keer daai spanne oorheers was deur wynland skole en hoeveel spanne sterker sou gewees het as dit net seuns van die wynland skole was is seker ook ‘n vraag op sy eie. Vrystaat bestaan hoofsaaklik uit Grey Bloem en hulle het al in 17 CW finals gespeel en agt gewen.
@Carl de Kock: pel jy skiet nie spek nie ne…. Jy probeer ons sommer met die hele vark dood gooi hahahahahahahaha….
@Carl de Kock: Ek is Afrikaans en is Engels magtig.
@Carl de Kock: in Afrikaans en Engels is ‘n voorspelling dat ‘n span 100% van wedstryde in die toekoms gaan wen belaglik.
Behalwe as die ‘n reeks is tussen die All Blacks en JBay se /13a span….
@Rainier: Is jy Afrikaans, Engels of vlot tweetalig?
@Rainier: My beskeie opinie.
@Carl de Kock: Elke jaar? Verstaan jy wat dit beteken? Dat hulle NOOIT sal verloor nie. Dis nie beskeie nie, dis arrogant.
@McCulleys Workshop: I am going to petition Beet to change the name of the blog to “BoishaaiBlog”.
A thread about the Virseker comp becomes a thread about how the Cape does not have a league, has a league, has a league but no-one cares, has a secret league etc.
A thread about the Freestate CW side becomes a thread about how the Cape school are discriminated against and how they would win CW EVERY YEAR if the side consisted of only 4 schools.
I am waiting for the Marius Jonker tread to become a thread how the referees in the Cape can levitate and are the bestest ever.
Granted, it is not all the HJS bloggers but it has become sooooo tedious…..
@Rainier: Ek sal geld daarop sit.
@Carl de Kock: Wow, hulle gaan elke jaar wen? Miskien moet ons dan maar die hele week afstel as dit gebeur, niemand hou van 100% sekerheid nie.
@tzavosky: Indien n span tussen Gim, Landbou, HJS en PRG gekies word (wat n Platteland span moontlik uit kan bestaan), gaan hulle elke jaar die CW se ‘finaal’ wen…in my beskeie opinie, want die span is dan meer gekonsentreerd tussen net 4 skole waar dit huidiglik verwater is.(rugby kultuur baie eenders)
@Carl de Kock: Ja jy is reg Simonsberg Laerskool is in Kraaifontein.
@tzavosky: Dit is die hele punt, by meeste van ons unies begin jou stedelike skole sterker word a.g.v. migrasie na die groot skole in die stede. Ek is bewus WP sal dit nooit toelaat nie want hulle sal sukkel om ‘n WP “CD” span te wen sonder die wynland skole. Die punt bly, ongeag wie waar speel dat CW nie noodwendig die beste SBR talent in ons land verteenwoordig nie.
Kanse op wat? Om te ontwikkel of om CW te speel? Jy het wel ‘n punt, ons pro arm moet nie ons skole as hul hoof voeder bron te gebruik nie dit behoort ons klubs en varsity’s se job te wees soos in New Zealand. As ek my sin kon kry sal die CW heeltemal verander en sal daar eerder streeks CW toernooie wees waar elke streek vier of vyf spanne kies en streke op ‘n rotasie basis teen mekaar speel. Dan sal meer van die top seuns speel.
Volgens jou redenasie moet mens dan jou kind Grey Bloem to stuur want dan is hy amper verseker van CW of AW al speel hy seccies? Ek twyfel of dit die idee is agter CW of hoe?
@Stier: Kan jy vir ons verduidelik watter area WP Country Districts moet beslaan? As jy dit vergelyk met ander rugbyunies binne ‘n spesifieke provinsie, dan is Boland tegnies WP se Country Districts.
Dit is al hier bespreek, maar die Wynlandskole behoort ‘n aparte unie te word vir CW doeleindes – good luck met die verkoop van daai idee aan die ouens in beheer by WP.
Op ‘n ietwat ander noot, hoeveel van daai talent in WP wat nou nie erkenning kry nie, kom van plekke soos Bredasdorp, Malmesbury, ens, wat buite die WP rugbyunie grense val. Of hoeveel ouens van binne WP word uit die CW span gehou deur ouens wat van buite die WP grense kom? Dis die prys wat jy betaal as jy dink jou kanse is beter by ‘n “tradisionele rugbyskool”, terwyl jy vir Boland kon gespeel het, of hoe?
Ek dink dit is in Kraaifontein..jammer nog so bietjie ‘jetlag’ na my vakansie…
@Carl de Kock: Ai..jy lees maar sleg..Hy vra waar in Noordelike Voorstede is Simonsberg Laerskool?
@CharlesZA: Plattekloofberg, af tot kraaifontein en om Kuilsrivier en terug….
Hulle praat in die kaap hier van die ‘Boerewors gordyn ”….lol
@McCulleys Workshop: My argument is that to much importance is placed on CW. CW was intended to be a tournament of festival kind of rugby not the cream of the crop of South African SBR. The young men at CW are seen as the cream of our schoolboy rugby talent witch is not the case by a long shot. Question is why don’t WP have a country district side like many smaller unions. WP is the one union that can consistently produce a country district side that can probable challenge the top unions. If CW are to showcase the best SBR talent it should try to find ways to do exactly that and not claim to do so when we all know it’s not the case.
I agree with you all the unions will have to buy in the Cape like Garsfontein to have all the best talent at the CW.
@Carl de Kock: Waar in noordelike voorstede in kaap?
@Stier: Based on your view Garsies should recruit even more from WP.
@Stier: Its a provincial competition. So based on whatever the selection requirements are, and I’d like to leave the quota issue out of this discussion because it’s not what you are saying, those are the best players available for FS, who usually do well at CW, even though the WP may have better players than FS that don’t make the WP CW team. I don’t get your argument as this doesn’t make CW a farce. It means that if that pupil were in a less competitive province they may have made CW.
Lyk my as jy n haker is en jy wil CW speel is Grey die beste opsie
Ek wonder of BOG ook n haker was
Ek skud maar net my kop…
Interessante stukkie inligting…Simonsberg laer in die noordelike voorstede was of is die grootste laerskool in die kaap distrik…ver oor die 1000 leerders en was in die 90’s nog n baie sterk kompeterende rugby laerskool….hulle bied nie eers meer rugby aan as sport huidiglik nie…
Is dit reg dat Cilliers na 13 geskuif het en van Heyningen na 14?
4 GCB hakers en 4 vaskoppe in die 2 spanne.
Twenty four from Grey and eighteen for Louis Botha? CW will have to reconsider their format. How can you have a system were two schools can have twenty four kids at CW and AW and in the Cape some of the best rugby schools in our country has to share the same number of spots. CW is a joke, and very little value should be given to it. Grey is a awesome rugby school and they can not help that they are the only rugby school of substance in the Cheetahs region but all their CW selections does highlight the short comings in the CW system, even worse a school like Louis Botha can have eighteen CW kids? Kids that are much bettet than most off these boys from other regoins will miss out on CW, and still people think the best goes to CW, not even close?