@Stier: Speel jou laaitjie 08:00 vanoggend op did A-veld? Gaan darem bitter koud wees langs daai veld. Sal sien of ek al so vroeg daar kan wees. Dis nou as my laaitjie vroeg genoeg opstaan.
Vir die wat wil luister behalwe @Ploegskaar:(Boland Johnny) Lochnerhof het 15 o/12 seuns in die laaste WP proewe gehad. Hulle het nege in die A, B en C spanne gehad en lyk of hulle sewe in die WP groep gaan kry. Volgende jaar gaan hulle weer ysters wees want hulle o/11 span is ook warm. So al die Johnny’s take note St Rand is volgende jaar die plek om te wees. Ploeg moet nou nie laat Jan julle help nie.
@guts-and-glory: Saterdag gaan groot wees en seker lekker nat ook, sal maar van Andries se koffie moet koop om warm te bly . Ek moet seg ek ken nou nie al die kinders nie maar dit verbaas my tog dat PRG net sewe het teen Boishaai se dertien. PRG se o/16 span is nog onoorwonne die jaar, om die waarheid te seg ek dink daai PRG span het van o/14 nog nie ‘n wedstryd verloor nie. Dit is maar baie vreemd, ek weet Boishaai kon en moes eintlik teen PRG gewen het maar steeds bly dit verdag.
@Stier: Hjs het 13 in die twee spanne, PRG 7, Gim 4, Landbou 3, Stellenberg 3, Wynberg 3. Ek gaan Saterdag kom kyk. Daardie Landbou 0/16 was ‘n omgekrapte spulletjie teen Gim.
@guts-and-glory: Dankie. Ek het gesien op HJS se facebook dat hulle ses in die o/16 A span en sewe in die o/16 B span het. Ek neem aan PRG sal nog meer he?
@McCulleys Workshop:
@CharlesZA: Yes you are right. I missed their last game against Wynberg. Still they played 6 and won 2 against the South. Stellenberg is on par with most of the South schools when it comes to the Wineland schools, SACS is the only school that tend to win one or two a year. Like I said Stellenberg is the only North school at the moment that will be able to compete with some success but it will be difficult. I also noticed that Stellenberg played a lot more games against A league opponents than any of the other three northern schools. I wonder if anybody know why that is so? Maybe they are slowly grooming them for the A league? Personally I think they will do better than Wynberg at the moment.
Results against Wineland schools in the last three years: Bishops 11 and 1, Rondebosch 12 and 1, SACS 13 and 4, Wynberg 10 and 1 and Stellenberg 9 and 1, Stellenberg against all WP A league teams in the last three years 15 and 3.
@Stier: Think you might have miscounted one of Stellenberg’s wins, we beat Rondebosch and Wynberg this year. As I have said before, dont think we are ready to play PRG and HJS each year as they have so much depth. Having said that, I would love to know how many games in total Wynberg and Rondebosch have won against those 2 in total over the last 2 years.
Only time will tell if we are ready and if we can maintain what we have built over the last few years.
@Kattes-Strofes: I would also like to see more Cape Town schools in the A league, however I had a look at the last three years results between the schools in the South and the North. Out off 25 games the north only won 3 games if I counted correctly. Durbanville scored 47 points and conceded 353 in six games with no wins. Bellville 96 to 283 in eight games winning once. Brackenfell 90 to 122 in six games winnig once and Stellenberg 101-101 in five games winning once. I think their biggest problem is depth. Last year Stellenberg played Garsies, Boland, PRG, HJS, Outeniqua and Gim and they struggled to cope, they lost all those games. Before that run, they had a good season. It’s difficult to keep going if you don’t have the depth and every weekend you play tough games. Althoug the schools in the south is a bit up and down they do maybe have the advantage that they do have more depth that can help them through a season although they also struggle against the Wineland schools.
As I suggested before, maybe there should be three or four weeks in the season where the A and B league schools play each other. I do however feel that Stellenberg will probably do better than Wynberg in the A league at the moment. This is a very tough call to make and like you say the system must be flexible because things change over time. But we also don’t want to see schools take 100 points like the SACS/Durbanville game, surely if Durbanville had to play top schools every week it can get even worse?
@odie15: only focussing on interschools, it may be a blessing in disguise for some of the players to get some rest, though they may not seen it. will be an opportunity for some of them playing against provincial selections to show that they were hard done by. any timeframe when the injured players will be back?
@Ploegskaar: Ploegie ! Jou punt oor die volhoubaarheid van skole se rugby krag is geldig. Ek moet egter byvoeg dat ons vrinne van die suidelike voorstede se volhoubaarheid is maar ook baie verdag, indien mens hul uitslae teen veral die Wynland skole in ag neem. Ek kan rerig nie onthou wanneer laas een van hule vir n tydperk van langer as n jaar, n goeie span in die veld kon stoot nie.
Ek het ongelukkig nie die vorige jare se statistiek nie, maar sedert 2011 het Boishaai slegs 2 wedstryde (ongelukkig my klong se o/16 span van 2013, teen Bishops en Rondebosch) verloor.Al die ander spanne het gewen , meestal met groot tellings. En teen Wynberg en SACS was al die uitslae eensydig in Boishaai se guns. Ek wil ook glo dat die ander Wynland skole , insluitend julle, se statistiek sal n soortgelyke verhaal vertel.Nie dat ek neerkyk op daardie skole nie. Dit bly nog steeds n eer en voorreg om teen hulle te speel, weens jare lange bande. Al wat ek probeer sê is dat skole, veral soos Brakkies en Stellies, wat ook nog n jong gemeenskap bedien (wat steeds uitbrei) sal kompeterend wees, veral teen daardie skole , en die Premier A liga versterk, en natuurlik ook hul rugby in die proses n hupstoot gee.. Die Suidelike voorstede sal ook moontlik dan meer sukses kan behaal, wat weer voordelig is vir hul selfvertroue.So almal wen daarby.Twee ekstra wedstryde vir n seisoen is beslis ook nie buite bereik nie.
Dit is maar net n persoonlike siening van my, en natuurlik ook met my voorkeur vir die twee skole, baie duidelik ! Ek geniet egter die skole rugby, en wil graag sien dat harde werk om die spel te bevorder, erkenning moet kry.
@Kattes-Strofes: when asked about team and numbers of Boishaai in it. I responded the front row, 1 lock, the loose trio and left wing! My opinion was that from start of the season. As we know Abner is u19 and Boeta out for season. The rest of the team are very good team players at 1st team level but not what the selectors would be looking for. All the factors combined has given this resultant selection. Captain selection also indicates selection policy direction. 2 injuries reduced numbers as well. Having said that loose head in AW odd selection as I believed he would be at least in for a SA A schools side. Best scrummy in WP plays for Boland Landbou how not even in AW I don’t know. Paarl GIM and PRG wheels have been severely damaged if not off and players representing them very fortunate. Saying it is a weak outfits representing WP this year difficult call as maybe players deflated after high expectations at 1st team level have been stomped in losses that weren’t part of the script. Yes representation by prem b players different considering some players have played against the best in Superschool level and performed. The fact that WP doesn’t have a 2nd team like others is perplexing. CW however is becoming a window of the future, with mediocrity being high on the acceptance level to satisfy the majority. The gap between 1st team rugby and CW will widen as the years accumulate. With more festivals taking center stage due to quality at school 1st teams rather than CW. Nevertheless congrats to those who will don their respective unions colours!
@Ploegskaar: Kan jy asb. bietjie uitbrei hoekom Stellenberg nie hierdie jaar teen Paarl Boys High of Paul Roos speel nie , want jy is duidelik beter ingelig as ek….
@Smallies: Soos Hooit gesê het, is Abner reeds o/19. WP het hom juis gekontrakteur om later vanjaar vir hul o/19 span te kan uitdraf in die o/19 Curriebeker kompetisie.. Dit het ook gelei tot sy skuiwe vanaf Garsies.
@guts-and-glory: Ek volstaan met my vorige skrywe, ek gaan nie die arme seuns uithaal nie, maar waneer dinge skeefloop weet almal nou waar lê die verantwoordelikheid. In my opinie is dit die swakste 2 o18 spanne wat afgelope 6/7 jaar gekies is, maar dis net my opinie. GK span is ok, weet egter nie hoe PRG se Wolhuter in XV tal opgeeindig het nie ?
@Ploegskaar: Ek is bly dat jy by jou woord hou, Jy het mos gesê dat jy bietjie gaan praat na die spanne bekend gemaak is. Gee asb meer inligting, almal weet nie wat aangaan nie.
@Kattes-Strofes: Nee Kattes, ek lê geen blaam voor jou deur nie, hierdie is die keuses van kenners Nico Momsen, Wilfred Cupido, Jerome Paarwater, Jacques Hanekom, grootbaas Danny Jones en Pieter Jooste. Ons gaan hulle weeg, nie die arme seuns wat in die diepkant ingegooi is nie.
Wat die 2 Prem B skole betref, gaan vra asb vir jou vrinne by Stellenberg hoekom hulle nie hierdie jaar teen HJS en PRG speel nie. Jy kan nie kies en keur in Prem A wie jy speel en waneer dit jou pas nie. As hulle eerlik is, sal hulle jou sê.
Wat Brackenfell betref, jammer ou maat, volgende jaar gaan hulle knor en daar gaan niks in die ouderdomsgroepe aan nie, ek het darem ook kenisse daar en glo hulle is realisties.
Jy noem Tygerberg, 9/10 jaar terug was hulle sterk op 1stes vlak en het almal ook geneul oor Prem A. Die sleutel bly volhoubaarheid en waar is hulle vandag? Oor Bellville praat ek liefs nie solank hulle ‘n hokkie en drama hoof het nie…
@Ploegskaar: Ploegie ! Indien jy Saterdag Brug straat toe kom, kom maak n draai by die klubhuis, na die hoof wedstryd. n Paar van ons 2015 ouers, en andere geniet gewoonlik ietsie kouds na die ruggas. Kom join ons gerus !Ons is gewoonlik maar buite op die stoep, waar die uwe nog n dampie kan slaan.
So by the way !Ek is maar skytbang vir die boertjies. Hulle is nou op n rol, en ek weet Olof is reg om die laaste klompie jare se naelbyt verlore die nek om te draai, soortgelyk wat julle vanjaar met Gimmies gedoen het.
@Ploegskaar: Ploegie ! Ek is een van die laaste dinosourusse by die unie.Jong 26 jarige ( op daardie stadium steeds spelende) raadslid vanaf Franschhoek sedert 1982. My generasie is almal reeds of ontslape, of vervang deur hul klubs. Ek het al 5 WP presidente oorleef (Pickard, Mason, Basson, Titus en tans Wakefield.Probeer egter nog steeds die stryd voer, maar soms bitter moeilik. Die ouderdom ook besig om die vuur te blus, maar ek kry darem nog my oomblikke in die raadsaal.
Ek het egter nog nooit enige invloed by die skole ,of by die keurders/ afrigters gehad nie. Jy moes darem al agtergekom het dat onderwys personeel waak baie streng oor hul onafhanklikheid.Daar was n hele aantal redes omdat ek my klong Leeus toe laat gaan het. Een daarvan was beslis ook dat hy nie beskuldig kan word van nepotisme weens sy outoppie nie.
Wat betref my agenda oor Stellies en Brakkies, net die volgende. Die twee skole het nou al vir n geruime tyd goeie spel gelewer, asook goeie spelers soos Brakkies se Skosan en Kolbie.Ek weet dat beide skole se senior bestuur maak ook erns van hul rugby. Daarom voel ek dat hulle erkenning verdien. Ek voel ook sterk oor Bellville en Tygerberg, wat jaarliks kompeterend is, en goeie spelers oplewer. Ek vermoed die Premier A liga se kriteria is so opgestel om sekere skole se status te beskerm.
Daarmee het ek ook nie rerig n probleem nie, maar daar moet tog ook erkenning/vernuwing plaasvind wanneer skole se prestasies dit regverdig.
Moet sê as ek so na die comments kyk is als nie maanskyn en rose n die Kaap nie. Opmerkings egter bietjie erger as hier in die Leeu wereld of in die Noordvaal.
Groep 1 het WP en Leeus en Vrystaat. Aangesien die mense stem wie teen mekaar speel, die Woensdag, hoop ek dit is WP teen Leeus maar Vrystaat ook in met n kans.
Groep 2 het Sharks en Bulle en OP. Weereens glo ek Donderdag sal Sharks teen iemand wees. Ek voorspel n Leeus vs Sharks finaal op die Saterdag maar sooa bo genoem dink ek die reserwes gaan bepaal op Woensdag en Donderdag wie koning gaan kraai.
@Speartackle: Spieie ! Die Leeus het vanjaar n bulspan. Indien ek dit reg het, speel hulle teen WP in beide se tweede wedstryd, en ek wil glo die wenner daar, sal deurgaan na die “eindstryd”. Volgens my, het die WP potensieel n sterk beginspan (in my oppinie nie noodwendig almal wat tans van no.1 tot 15 genommer is nie), maar kan moontlik sukkel indien beserings intree, veral op sekere posisies.
waar dinge maar skraal lyk.
Dit bly ook n waagstuk om jou beste spelers te probeer spaar vir n sleutel wedstryd.Van die sogenaamde kleiner honde kan partykeer seer byt, soos al telkemale op Cravenweek gebeur het. Indien n span se reserwe krag dus verdag is, en hulle beleef nog ook n afdag, is n verrasing glad nie uitgesluit nie. Indien daar dan verloor word, beteken die sleutel wedstryd mos maar bitter min vir n span met asperasies,of hoe ?
@Die Ken: “At the request of the survivors, the names have been changed. Out of respect for the dead, the rest has been told exactly as it occurred” – Fargo
@Stier: Vorige paar jaar het groot sterre gehad, die jaar nie so seer nie. Moerat, Gianni, Ras en Duimpie het om verskeie redes die WP span baie sterk gemaak.
@HE: Moenie te veel stres nie almal het maar hulle opinie. As Roos en Barnard nie beseer was nie sou daar in my opinie nog twee Boishaai manne in die span gewees het. Ek dink Myburg het ook ‘n plek verdien. As jy egter na hierdie span kyk hoe vergelyk hulle vir jou met die vorige twee jaar se spanne?
@beet: It’s strange how some players just always get injured at the wrong time. Boeta missed out the last three years because of injury and Roos missed GK last year with a broken arm if I remember correctly and now a broken leg. Lets hope that next year he has a injury free year because he is a awesome prospect.
@boerboel: Te min HJS spelers? Dink jou stelling is onvanpas en n klap in die gesig van die spelers wat wel gekies is. Die seuns verdien gelukwensing, of jou favorites nou daar is of nie.
In my one Whatsapp group a few weeks back a member suggested Henco at 8 and Francke at 7. I agreed with him. But lets see how things go this way around.
Die bydraes wat Stellenberg en Brackenfell lewer tot die WP spanne, versterk net my mening dat hulle hoort in die WP se Premier A Liga. Ja! Ek weet dat diepte, en die aantal spanne n issue is, maar almal weet tog dat alle skole sukkel maar met hul spanne laer af teen die Wynland skole. Die feit dat skole nie elke jaar soortgelyke “dream teams” het nie, is ook al ou nuus en gebeur ook jaarliks in die Premier A liga (Wynberg is vanjaar n voorbeeld). Ek weet toevallig dat 3 van Brackenfell se verteenwoordiges in die WP spanne, is vanjaar nie in matriek nie. Stellies het ook n sterk o/16 groep, wat moontlik vir hulle vorentoe baie kan beteken, indien hulle verder ontwikkel.
@CharlesZA: Baie geluk aan al die manne daar by julle rugby. Die laaste jare gaan julle net van krag tot krag. Kom ons hoop net WP sal julle beloon en julle “A liga” laat speel.
Ek is verbaas dat van die Paul Roos manne dit ook nie gemaak het nie en Myburg van Boishaai ook natuurlik. Paul Roos se reserwe vaskop stut is in maar nie hulle eerste keuse vaskop nie?
WP sal moet begin werk om nog ‘n span in die CW te kry. ‘n WP CD span sal ook baie sterk wees. Ek is nie oortuig van die span nie maar ek ken nie al die kinders nie so ons sal maar moet sien hoe dit gaan. Ek dink wel verlede jaar was WP gelukkig dat Boishaai en Paul Roos so baie “kwota” spelers gehad het. Ek dink hierdie jaar was dit ‘n probleem vir die keurders. Maar soos Kattes seg well done aan almal wat die span gemaak het en sterkte met CW.
@Kattes-Strofes: Talent only gives you a head start but hard work will always win.
@Kattes-Strofes: Moet se die beginspan was redelik voorspelbaar..ek het so 3 weke terug vir n paar manne die span soos ek dit sien ge-email..ek is net 2 starters uit!..Met my een wat elk geval darem in die squad is, so effektief was daar vir my net 1 werklike verassing gewees..en dis nie die No 4 slot nie!
Nou ja ! Die WP spanne is uiteindelik bekend gemaak.
Indien mens na die twee spanne kyk, blyk dit te wees dat Paarl Gim verseker die groot gunsteling behoort te wees met interskole. Hulle het 9 verteenwoordigers in die 2 spanne, teenoor die 6 van Boishaai.
Nog n interessante waarneming is dat Stellenberg, met sy 6 spelers,die volgende skool op die lys is, wat verteenwoordiging betref. Daarna volg Paul Roos en Brackenfell met 4 spelers elk.Daarna SACS, Boland Landbou en Bishops met 3 elk.
Ook baie verbaas (eerder geskok) dat Francke Horne nie die kaptein is nie.
Nietemin ! Baie geluk aan al die spelers en hul ouers! Spesiaal natuurlik aan my Boishaai manne , sowel as my twee ander gunsteling skole , Brakkies en Stellies.
Vir die ongelukkiges (wat almal weet daar talle van is), moet nie moed verloor nie. Indien julle werklik talent het, soos deur onpartydige mense bevestig word, kan die prestasies vanjaar van n Juarno Augustus (wereld se voorste junior speler) en JuanLuc Cilliers (SA Jong Bokkies) as voorbeeld dien. Beide van hulle het nie Cravenweek gespeel nie, maar met harde werk en toewyding tog sukses behaal.
@CharlesZA: sorrey ek sien nou eers jou post.

@Ploegskaar: Net ‘n korreksie, Jacques Hanekom nie ‘n keurder nie
Sterkte aan Elmo en sy span.
@Ploegskaar: @Ploegskaar: Daardie groep kan tot ‘n baie goeie span in 2019 ontwikkel. Daar is ‘n hele paar talentvolle seuns.
@guts-and-glory: A work in progress, 6,9,13,15 baie ongelukkig om nie erens ingesluit te wees
@guts-and-glory: Saterdag gaan groot wees en seker lekker nat ook, sal maar van Andries se koffie moet koop om warm te bly . Ek moet seg ek ken nou nie al die kinders nie maar dit verbaas my tog dat PRG net sewe het teen Boishaai se dertien. PRG se o/16 span is nog onoorwonne die jaar, om die waarheid te seg ek dink daai PRG span het van o/14 nog nie ‘n wedstryd verloor nie. Dit is maar baie vreemd, ek weet Boishaai kon en moes eintlik teen PRG gewen het maar steeds bly dit verdag.
@Stier: Hjs het 13 in die twee spanne, PRG 7, Gim 4, Landbou 3, Stellenberg 3, Wynberg 3. Ek gaan Saterdag kom kyk. Daardie Landbou 0/16 was ‘n omgekrapte spulletjie teen Gim.
@guts-and-glory: Dankie. Ek het gesien op HJS se facebook dat hulle ses in die o/16 A span en sewe in die o/16 B span het. Ek neem aan PRG sal nog meer he?
@Stier: Jy kan die spanne sien by ruggas.co.za, onder toernooie.
@Ploegskaar: @Kattes-Strofes: Kan een van julle dalk die GK WP spanne vir ons opsit?
@Rainier: I thought he meant to say that Garsies was a Boland school.
@HE: Nee-hjs se bydrae reg-sou seker haker loskakel en flank ook bygehad het.Dink net die spannetjie lyk lig in die broek.
@McCulleys Workshop: And Boland?
@McCulleys Workshop:
@CharlesZA: Yes you are right. I missed their last game against Wynberg. Still they played 6 and won 2 against the South. Stellenberg is on par with most of the South schools when it comes to the Wineland schools, SACS is the only school that tend to win one or two a year. Like I said Stellenberg is the only North school at the moment that will be able to compete with some success but it will be difficult. I also noticed that Stellenberg played a lot more games against A league opponents than any of the other three northern schools. I wonder if anybody know why that is so? Maybe they are slowly grooming them for the A league? Personally I think they will do better than Wynberg at the moment.
Results against Wineland schools in the last three years: Bishops 11 and 1, Rondebosch 12 and 1, SACS 13 and 4, Wynberg 10 and 1 and Stellenberg 9 and 1, Stellenberg against all WP A league teams in the last three years 15 and 3.
@McCulleys Workshop: Ofcourse!
@CharlesZA: He’s only counting the Northern Suburbs vs Southern Suburbs games, that’s why Garsies is in there…
@Stier: Think you might have miscounted one of Stellenberg’s wins, we beat Rondebosch and Wynberg this year. As I have said before, dont think we are ready to play PRG and HJS each year as they have so much depth. Having said that, I would love to know how many games in total Wynberg and Rondebosch have won against those 2 in total over the last 2 years.
Only time will tell if we are ready and if we can maintain what we have built over the last few years.
@Kattes-Strofes: I would also like to see more Cape Town schools in the A league, however I had a look at the last three years results between the schools in the South and the North. Out off 25 games the north only won 3 games if I counted correctly. Durbanville scored 47 points and conceded 353 in six games with no wins. Bellville 96 to 283 in eight games winning once. Brackenfell 90 to 122 in six games winnig once and Stellenberg 101-101 in five games winning once. I think their biggest problem is depth. Last year Stellenberg played Garsies, Boland, PRG, HJS, Outeniqua and Gim and they struggled to cope, they lost all those games. Before that run, they had a good season. It’s difficult to keep going if you don’t have the depth and every weekend you play tough games. Althoug the schools in the south is a bit up and down they do maybe have the advantage that they do have more depth that can help them through a season although they also struggle against the Wineland schools.
As I suggested before, maybe there should be three or four weeks in the season where the A and B league schools play each other. I do however feel that Stellenberg will probably do better than Wynberg in the A league at the moment. This is a very tough call to make and like you say the system must be flexible because things change over time. But we also don’t want to see schools take 100 points like the SACS/Durbanville game, surely if Durbanville had to play top schools every week it can get even worse?
@odie15: only focussing on interschools, it may be a blessing in disguise for some of the players to get some rest, though they may not seen it. will be an opportunity for some of them playing against provincial selections to show that they were hard done by. any timeframe when the injured players will be back?
@Ploegskaar: Ploegie ! Jou punt oor die volhoubaarheid van skole se rugby krag is geldig. Ek moet egter byvoeg dat ons vrinne van die suidelike voorstede se volhoubaarheid is maar ook baie verdag, indien mens hul uitslae teen veral die Wynland skole in ag neem. Ek kan rerig nie onthou wanneer laas een van hule vir n tydperk van langer as n jaar, n goeie span in die veld kon stoot nie.
Ek het ongelukkig nie die vorige jare se statistiek nie, maar sedert 2011 het Boishaai slegs 2 wedstryde (ongelukkig my klong se o/16 span van 2013, teen Bishops en Rondebosch) verloor.Al die ander spanne het gewen , meestal met groot tellings. En teen Wynberg en SACS was al die uitslae eensydig in Boishaai se guns. Ek wil ook glo dat die ander Wynland skole , insluitend julle, se statistiek sal n soortgelyke verhaal vertel.Nie dat ek neerkyk op daardie skole nie. Dit bly nog steeds n eer en voorreg om teen hulle te speel, weens jare lange bande. Al wat ek probeer sê is dat skole, veral soos Brakkies en Stellies, wat ook nog n jong gemeenskap bedien (wat steeds uitbrei) sal kompeterend wees, veral teen daardie skole , en die Premier A liga versterk, en natuurlik ook hul rugby in die proses n hupstoot gee.. Die Suidelike voorstede sal ook moontlik dan meer sukses kan behaal, wat weer voordelig is vir hul selfvertroue.So almal wen daarby.Twee ekstra wedstryde vir n seisoen is beslis ook nie buite bereik nie.
Dit is maar net n persoonlike siening van my, en natuurlik ook met my voorkeur vir die twee skole, baie duidelik ! Ek geniet egter die skole rugby, en wil graag sien dat harde werk om die spel te bevorder, erkenning moet kry.
@Kattes-Strofes: when asked about team and numbers of Boishaai in it. I responded the front row, 1 lock, the loose trio and left wing! My opinion was that from start of the season. As we know Abner is u19 and Boeta out for season. The rest of the team are very good team players at 1st team level but not what the selectors would be looking for. All the factors combined has given this resultant selection. Captain selection also indicates selection policy direction. 2 injuries reduced numbers as well. Having said that loose head in AW odd selection as I believed he would be at least in for a SA A schools side. Best scrummy in WP plays for Boland Landbou how not even in AW I don’t know. Paarl GIM and PRG wheels have been severely damaged if not off and players representing them very fortunate. Saying it is a weak outfits representing WP this year difficult call as maybe players deflated after high expectations at 1st team level have been stomped in losses that weren’t part of the script. Yes representation by prem b players different considering some players have played against the best in Superschool level and performed. The fact that WP doesn’t have a 2nd team like others is perplexing. CW however is becoming a window of the future, with mediocrity being high on the acceptance level to satisfy the majority. The gap between 1st team rugby and CW will widen as the years accumulate. With more festivals taking center stage due to quality at school 1st teams rather than CW. Nevertheless congrats to those who will don their respective unions colours!
@Ploegskaar: Kan jy asb. bietjie uitbrei hoekom Stellenberg nie hierdie jaar teen Paarl Boys High of Paul Roos speel nie , want jy is duidelik beter ingelig as ek….
@Smallies: Soos Hooit gesê het, is Abner reeds o/19. WP het hom juis gekontrakteur om later vanjaar vir hul o/19 span te kan uitdraf in die o/19 Curriebeker kompetisie.. Dit het ook gelei tot sy skuiwe vanaf Garsies.
@Hooit: baie dankie
@Smallies: Hy is o19.
Waar is Abner of kyk ek hom mis…. Wp moet oppas as hulle weer sien is hy terug in garsies kontrak en al???
@guts-and-glory: Ek volstaan met my vorige skrywe, ek gaan nie die arme seuns uithaal nie, maar waneer dinge skeefloop weet almal nou waar lê die verantwoordelikheid. In my opinie is dit die swakste 2 o18 spanne wat afgelope 6/7 jaar gekies is, maar dis net my opinie. GK span is ok, weet egter nie hoe PRG se Wolhuter in XV tal opgeeindig het nie ?
@Ploegskaar: Ek is bly dat jy by jou woord hou, Jy het mos gesê dat jy bietjie gaan praat na die spanne bekend gemaak is. Gee asb meer inligting, almal weet nie wat aangaan nie.
@Kattes-Strofes: Sal daar wees, dalk sien ons mekaar
@Kattes-Strofes: Nee Kattes, ek lê geen blaam voor jou deur nie, hierdie is die keuses van kenners Nico Momsen, Wilfred Cupido, Jerome Paarwater, Jacques Hanekom, grootbaas Danny Jones en Pieter Jooste. Ons gaan hulle weeg, nie die arme seuns wat in die diepkant ingegooi is nie.
Wat die 2 Prem B skole betref, gaan vra asb vir jou vrinne by Stellenberg hoekom hulle nie hierdie jaar teen HJS en PRG speel nie. Jy kan nie kies en keur in Prem A wie jy speel en waneer dit jou pas nie. As hulle eerlik is, sal hulle jou sê.
Wat Brackenfell betref, jammer ou maat, volgende jaar gaan hulle knor en daar gaan niks in die ouderdomsgroepe aan nie, ek het darem ook kenisse daar en glo hulle is realisties.
Jy noem Tygerberg, 9/10 jaar terug was hulle sterk op 1stes vlak en het almal ook geneul oor Prem A. Die sleutel bly volhoubaarheid en waar is hulle vandag? Oor Bellville praat ek liefs nie solank hulle ‘n hokkie en drama hoof het nie…
@Ploegskaar: Ploegie ! Indien jy Saterdag Brug straat toe kom, kom maak n draai by die klubhuis, na die hoof wedstryd. n Paar van ons 2015 ouers, en andere geniet gewoonlik ietsie kouds na die ruggas. Kom join ons gerus !Ons is gewoonlik maar buite op die stoep, waar die uwe nog n dampie kan slaan.
So by the way !Ek is maar skytbang vir die boertjies. Hulle is nou op n rol, en ek weet Olof is reg om die laaste klompie jare se naelbyt verlore die nek om te draai, soortgelyk wat julle vanjaar met Gimmies gedoen het.
@Ploegskaar: Ploegie ! Ek is een van die laaste dinosourusse by die unie.Jong 26 jarige ( op daardie stadium steeds spelende) raadslid vanaf Franschhoek sedert 1982. My generasie is almal reeds of ontslape, of vervang deur hul klubs. Ek het al 5 WP presidente oorleef (Pickard, Mason, Basson, Titus en tans Wakefield.Probeer egter nog steeds die stryd voer, maar soms bitter moeilik. Die ouderdom ook besig om die vuur te blus, maar ek kry darem nog my oomblikke in die raadsaal.
Ek het egter nog nooit enige invloed by die skole ,of by die keurders/ afrigters gehad nie. Jy moes darem al agtergekom het dat onderwys personeel waak baie streng oor hul onafhanklikheid.Daar was n hele aantal redes omdat ek my klong Leeus toe laat gaan het. Een daarvan was beslis ook dat hy nie beskuldig kan word van nepotisme weens sy outoppie nie.
Wat betref my agenda oor Stellies en Brakkies, net die volgende. Die twee skole het nou al vir n geruime tyd goeie spel gelewer, asook goeie spelers soos Brakkies se Skosan en Kolbie.Ek weet dat beide skole se senior bestuur maak ook erns van hul rugby. Daarom voel ek dat hulle erkenning verdien. Ek voel ook sterk oor Bellville en Tygerberg, wat jaarliks kompeterend is, en goeie spelers oplewer. Ek vermoed die Premier A liga se kriteria is so opgestel om sekere skole se status te beskerm.
Daarmee het ek ook nie rerig n probleem nie, maar daar moet tog ook erkenning/vernuwing plaasvind wanneer skole se prestasies dit regverdig.
Moet sê as ek so na die comments kyk is als nie maanskyn en rose n die Kaap nie. Opmerkings egter bietjie erger as hier in die Leeu wereld of in die Noordvaal.
Groep 1 het WP en Leeus en Vrystaat. Aangesien die mense stem wie teen mekaar speel, die Woensdag, hoop ek dit is WP teen Leeus maar Vrystaat ook in met n kans.
Groep 2 het Sharks en Bulle en OP. Weereens glo ek Donderdag sal Sharks teen iemand wees. Ek voorspel n Leeus vs Sharks finaal op die Saterdag maar sooa bo genoem dink ek die reserwes gaan bepaal op Woensdag en Donderdag wie koning gaan kraai.
@Boishaai Old Boy: Ja uit vir seisoen, sedert SACS wedstryd al
@Ploegskaar: Ahhh okay. Se my waar is Durin Nasson is hy beseer?
Green Squad players coming into the season:
@Kattes-Strofes: So waar, verlede jaar by GK het WP basies ‘n B span teen Boland gekies toe val hulle oor die eerste hekkie.
@Speartackle: Spieie ! Die Leeus het vanjaar n bulspan. Indien ek dit reg het, speel hulle teen WP in beide se tweede wedstryd, en ek wil glo die wenner daar, sal deurgaan na die “eindstryd”. Volgens my, het die WP potensieel n sterk beginspan (in my oppinie nie noodwendig almal wat tans van no.1 tot 15 genommer is nie), maar kan moontlik sukkel indien beserings intree, veral op sekere posisies.
waar dinge maar skraal lyk.
Dit bly ook n waagstuk om jou beste spelers te probeer spaar vir n sleutel wedstryd.Van die sogenaamde kleiner honde kan partykeer seer byt, soos al telkemale op Cravenweek gebeur het. Indien n span se reserwe krag dus verdag is, en hulle beleef nog ook n afdag, is n verrasing glad nie uitgesluit nie. Indien daar dan verloor word, beteken die sleutel wedstryd mos maar bitter min vir n span met asperasies,of hoe ?
@Die Ken: “At the request of the survivors, the names have been changed. Out of respect for the dead, the rest has been told exactly as it occurred” – Fargo
@Ploegskaar: Ja maar julle Seccies is awesome verlede jaar het een van hulle SA skole gespeel. Wie kies julle spanne daar op die plaas?
@Boishaai Old Boy: Dankie so leer almal iets.
@CharlesZA: Horne en Uys was ook ysters. Ek dink egter veral die voorrye was sterker maar kom ons hoop die seuns kan die winning streak behou.
@Boishaai Old Boy: Ek gaan nie manne hier uithaal van ander skole nie, dit kan hulle maar self doen. Landbou se speler in CW span speel Seccies
@Stier: Damian Willemse is duimpie
@Stier:
@beet: No man Beet. What happens in WhatsApp, stays in WhatsApp
@Boishaai Old Boy: Die manne met (Boishaai) agter hulle name…
@Stier: Die wiskunde is nogsteeds goed. Ek weet nie wie die spelers is nie
@CharlesZA: Sorry wie is Duimpie?
@Boishaai Old Boy: Nee man hoe tel jy, hulle dan verlede jaar in die Burger geseg Boishaai se wiskunde is so goed?
@Stier: Vorige paar jaar het groot sterre gehad, die jaar nie so seer nie. Moerat, Gianni, Ras en Duimpie het om verskeie redes die WP span baie sterk gemaak.
@HE: Moenie te veel stres nie almal het maar hulle opinie. As Roos en Barnard nie beseer was nie sou daar in my opinie nog twee Boishaai manne in die span gewees het. Ek dink Myburg het ook ‘n plek verdien. As jy egter na hierdie span kyk hoe vergelyk hulle vir jou met die vorige twee jaar se spanne?
@Ploegskaar: Wie is die 6? Hoe ek tel, tel ek net 3.
@Speartackle: Nee ou maat, WP het veel groter probleme as dit, is maar een bestandeel van die kotsspul wat hulle opdis
@CharlesZA: Stuur jou nommer dan add ek jou
@Speartackle: Wonder of daar al ooit n span gekies is waarmee die mense gelukkig is.
Klink of dit n gevaarlike Whatsapp groepie is daai!
@Kattes-Strofes: 4 Seccies in CW, 2 in AW. Skolepaneel en keurders ken van raakvat, veral ou wat voorry kies ???
@Ploegskaar: Nepotisme my mater nepotisme
@beet: It’s strange how some players just always get injured at the wrong time. Boeta missed out the last three years because of injury and Roos missed GK last year with a broken arm if I remember correctly and now a broken leg. Lets hope that next year he has a injury free year because he is a awesome prospect.
@Kattes-Strofes: En so dryf almal maar hulle agendas jou ou gesoute unie beampte ???
@HE: Jy sal leer om hom net te ignore. Hy is maar hier om moeilikheid te maak.
@Speartackle: ???
@boerboel: Te min HJS spelers? Dink jou stelling is onvanpas en n klap in die gesig van die spelers wat wel gekies is. Die seuns verdien gelukwensing, of jou favorites nou daar is of nie.
@beet: Delete that member
In my one Whatsapp group a few weeks back a member suggested Henco at 8 and Francke at 7. I agreed with him. But lets see how things go this way around.
Die bydraes wat Stellenberg en Brackenfell lewer tot die WP spanne, versterk net my mening dat hulle hoort in die WP se Premier A Liga. Ja! Ek weet dat diepte, en die aantal spanne n issue is, maar almal weet tog dat alle skole sukkel maar met hul spanne laer af teen die Wynland skole. Die feit dat skole nie elke jaar soortgelyke “dream teams” het nie, is ook al ou nuus en gebeur ook jaarliks in die Premier A liga (Wynberg is vanjaar n voorbeeld). Ek weet toevallig dat 3 van Brackenfell se verteenwoordiges in die WP spanne, is vanjaar nie in matriek nie. Stellies het ook n sterk o/16 groep, wat moontlik vir hulle vorentoe baie kan beteken, indien hulle verder ontwikkel.
@Speartackle: In Wesrandian this statement: “Sal CW heeltemaal oorheers” obviously means they are not going to get very far.
@CharlesZA: Baie geluk aan al die manne daar by julle rugby. Die laaste jare gaan julle net van krag tot krag. Kom ons hoop net WP sal julle beloon en julle “A liga” laat speel.
Ek is verbaas dat van die Paul Roos manne dit ook nie gemaak het nie en Myburg van Boishaai ook natuurlik. Paul Roos se reserwe vaskop stut is in maar nie hulle eerste keuse vaskop nie?
WP sal moet begin werk om nog ‘n span in die CW te kry. ‘n WP CD span sal ook baie sterk wees. Ek is nie oortuig van die span nie maar ek ken nie al die kinders nie so ons sal maar moet sien hoe dit gaan. Ek dink wel verlede jaar was WP gelukkig dat Boishaai en Paul Roos so baie “kwota” spelers gehad het. Ek dink hierdie jaar was dit ‘n probleem vir die keurders. Maar soos Kattes seg well done aan almal wat die span gemaak het en sterkte met CW.
@Kattes-Strofes: Talent only gives you a head start but hard work will always win.
Interesting mix of players from various schools.
Pity about Wilhelm Barnard and Ewan Roos’s injuries. Both quality players.
For me personally Barnard one of my players of the season from the games I watched him in.
Baie sterk span…..dink nie daar behoort enige gekerm te wees
Sal CW heeltemaal oorheers
@BoishaaiPa: Nou laat jy my wonder. Nog n hint?
@CharlesZA: Baie verbaas oor een posisie in agterlyn..Nie gedink dit sou die keuse wees nie…
@BoishaaiPa: Ja, daar is 1 wat ek ook nie sou kon raai.
@Kattes-Strofes: Moet se die beginspan was redelik voorspelbaar..ek het so 3 weke terug vir n paar manne die span soos ek dit sien ge-email..ek is net 2 starters uit!..Met my een wat elk geval darem in die squad is, so effektief was daar vir my net 1 werklike verassing gewees..en dis nie die No 4 slot nie!
swakste wp cravenweek spanne in jare
@Kattes-Strofes: Baie trots op die manne. Saam met die 3 by die o16s is dit ons meeste ooit wat WP klere het in 1 jaar gekry het.
Nou ja ! Die WP spanne is uiteindelik bekend gemaak.
Indien mens na die twee spanne kyk, blyk dit te wees dat Paarl Gim verseker die groot gunsteling behoort te wees met interskole. Hulle het 9 verteenwoordigers in die 2 spanne, teenoor die 6 van Boishaai.
Nog n interessante waarneming is dat Stellenberg, met sy 6 spelers,die volgende skool op die lys is, wat verteenwoordiging betref. Daarna volg Paul Roos en Brackenfell met 4 spelers elk.Daarna SACS, Boland Landbou en Bishops met 3 elk.
Ook baie verbaas (eerder geskok) dat Francke Horne nie die kaptein is nie.
Nietemin ! Baie geluk aan al die spelers en hul ouers! Spesiaal natuurlik aan my Boishaai manne , sowel as my twee ander gunsteling skole , Brakkies en Stellies.
Vir die ongelukkiges (wat almal weet daar talle van is), moet nie moed verloor nie. Indien julle werklik talent het, soos deur onpartydige mense bevestig word, kan die prestasies vanjaar van n Juarno Augustus (wereld se voorste junior speler) en JuanLuc Cilliers (SA Jong Bokkies) as voorbeeld dien. Beide van hulle het nie Cravenweek gespeel nie, maar met harde werk en toewyding tog sukses behaal.
Die spanne is:Craven Week: 1. Hugo Pienaar (Gim) 2.Joshua Muller (Stellenberg) 3. Tristan Leitch (Paul Roos) 4. Ian Ketwanga (Parklands) 5. Adriaan Alberts (Boishaai) 6. Vian Fourie (Boishaai) 7. Henco Martins (Paarl Gim) 8. Francke Horne (Boishaai) 9. Vusile Dlepu (SACS KAPT.) 10. Quan Eyman (Brackenfell) 11. Thaakir Abrahams (Boishaai) 12. Rufus Dercksen (Paul Roos) 13. Dawid Kellerman (Paarl Gim) 14. Angelo Davids (Stellenberg) 15. Muller Du Plessis (Paarl Gim) 16. Chris Rossouw (Paarl Gim) 17. Alex Mbete (Paul Roos) 18. Joshua Du Preez (Boishaai) 19. Janco Swanepoel (Stellenberg) 20. Sujai Ikemefuna (SACS) 21. Gerardo Jaars (Paul Roos) 22. Yazeed Karriem ( Mannenberg Rangers) 23. Duren Hoffman (Boland).
Akademie: 1. MJ Strauss (Boishaai) 2. Ghalieb Kenny (Bishops) 3. Adriaan Staples(Paarl Gim) 4. Herman le Roux (Boland Kapt.) 5. Xavier Haupt (Bellville) 6. Justin Muller (Bishops) 7. Jaen- Louis De Lange (Brackenfell) 8. Cal Smid (Rondebosch) 9. Thandile Hoyi (Tygerberg) 10. Niven Petersen (Stellenberg) 11. Marquiewn Titus (Brackenfell) 12. Donald Falconer ( Rondebosch) 13. Brian Lukusa (JG Meiring) 14. Stravino Jacobs (Paarl Gim) 15. Corne van Romburgh (Stellenberg) 16. Anathie Kalipa (SACS) 17. Albert Coetzee (Boland) 18. David Courie (Bishops) 19. Juan Beukes (Paarl Gim) 20. Mihlali Mgolododela (Rondebosch) 21. Jacques van Biljon (Stellenberg) 22. Reuben Scholtz (Paarl Gim) 23. Raven Smith (Brackenfell).