@BoishaaiPa: OK, gesamentlik het ons nou KES Oldboy se vraag beantwoord, dit het geklink of hy verras was om te hoor die skole word vergoed, ongeag nou wat die bedrae is.
En, ja, hoewel ek min verstaan van ekonomie, weet ek darem van ekonomie van skaal! Ek het geen idee hoe FNB baat by hy hul borgskap van die CC’s nie, maar ek dink nie hulle is heeltemal ‘n liefdadigheidsorganisasie nie. Hulle het ‘n profiel op die meeste groterige plekke, so die borgskap van ‘n groot sportdag hou baie waarskynlik sy eie voordeel in, ongeag of dit uitgesaai word.
En op ekonomie van skaal beteken ‘n kleiner vergoedingsbedrag vir ‘n kleiner skool waarskynlik net soveel om die boeke te laat klop as ‘n groot bedrag vir ‘n groot skool. Destyds toe Merensky uit die Tzaneen CC geklim het, was PHS baie gretig om hulle plek in te neem, hoewel dit nie net om die finansies of moontlike TV-blootstelling gegaan het nie.
@Djou: Dankie!
Gelukkig reis ons volgende jaar Pretoria toe. Ek weet net nie presies wanneer nie. Ons hou intussen duim vas dat dit sal voortgaan. Ek sien geen rede dat dit nie sal plaasvind nie.
@BuffelsCM: Affies het mos kort voor die wedstryd teen Outeniqua onttrek op laasgenomde se feesdag. Dit is nadat Outeniqua tonne geld bestee het om die wedstryd te bemark. Die rede wat deur Affies aangevoer is, is dat dit te veel geld kos om so ver te reis.
So, Affies onttrek nie net teen Garsies nie. Ek waarsku julle om hulle nie te ver te wen nie.
@tzavosky: Albei skole kry dieselfde vergoeding wat genereer word deur die TV regte. Omrede PI net 12 wedstryde n jaar uitsaai en hulle wedstryde aansienlik hoe kyksyfers het en geen ander wedstryde borg nie, is die somtotaal geld beskikbaar vir die skole aansienlik meer as met die CC model waar laasgenoemde baie meer wedstryde borg waarvan die meeste nie uitgesaai word nie. Om n voorbeeld te noem, een PI wedstryd van Grey Bloem vs Grey PE het in daardie seisoen meer kykers getrek as enige Super wedstryd dieslfde seisoen. Die kykergetalle van die ander PI wedstryde is ook gereeld beter as Super 16 wedstryde. Die ou Vodacom beker en Currie Cup kan nie by die PI kykergetalle kom nie. Dit gee PI n voordeel by die onderhandelinge as dit by TV regte kom. Kom ons wees eerlik, n Classic Clash wedstryd tussen Ben Vorster en Pietersburg gaan nie naastenby die kykergetalle trek wat n PI Grey Bloem vs Paul Roos gaan trek nie..dis net eenvoudig n realiteit. Ek en jy en paar ander SBR liefhebbers kyk al daai wedstryde want ons geniet skolerugby en stel belang en sal graag meer daarvan wil sien, maar die kykergetalle vir die kleiner skole se wedstryde genereer nie dieslfde belangstelling en “economy of scale” nie..alles gaan oor inkomste generasie op die einde. Ek vermoed FNC CC saai daai wedstryde teen n verlies uit en effektief beteken dit minder inkomste vir die skole betrokke. Die ander voordeel wat PI ook na die tafel gebring het is dat FNB skielik wakker geskrik het een nou meer aktief begin met voorskoue en uitsaai regte soek. Ek dink in totaal saai hulle egter ook nie meer as 10 of 12 wedstryde uit nie, maar ek is nie doodseker or die getal nie. Dit is egter darem meer as wat hulle so paar jaar terug uitgesaai het.
Die realiteit is dat hoe meer kykers jy kan trek hoe meer geld genereer jy met jou produk, hoe meer is daar beskikbaar vir die skole. Die meeste groot skole derby’s was al jare terug deur CC vasgeteken en net n paar skole het kortermyn kontrakte gehad. Meeste van hulle het vir die lang termyn van 10 jaar plus opsie gegaan om inkomste te kan verseker. Die wedstryd bv tussen Grey Bloem en Paul Roos in Bloem is nog steeds n FNB CC terwyl die een op Stellenbosch n PI ene is want die tuis skool besit die regte. Ons word baie gevra hoekom saai ons nie kleiner skole se derby’s uit nie, maar die ekonomiese realiteit is dat daardie wedstryde nie regtig inkomste genereer nie en tweendens dat die regte meestal alreeds aan CC behoort. PI is nie n welsyn organisasie vir skolerugby nie. Dis n besigheid wat in n simbiotiese verhouding met skole is om geld vir albei te genereer. Die Paarl Interskole genereer n aansienlike bedraggie vir beide skole, dis nie peanuts nie glo my. Dus glo ek ook as PI die regte vir die Gim vs Affies interskole kan behou kan die geld wat die skole kry uit die TV regte die kostes gemaklik dek om die derby te volhou. Dit is egter n baie “volatile” mark en niemand kan voorspel dat alles reg gaan verloop in die toekoms nie. Maar daar is hoop vir nog!
@BoishaaiPa: Nee, ek is bewus daarvan, naar KES Oldboy het soort van ‘n retoriese vraag gevra, waarop ek “if” gebruik het, want dis wel die geval vir ‘n FNB Classic Clash, selfs al word dit nie (direk) uitgesaai nie.
So, is daar vergoeding vir een of albei skole in julle model?
@4×4: @tzavosky: The Affies vs Gim match is not a Classic Clash..It’s a Premier Interschools match. There is a vast difference in the compensation model between the two.
I really can empathise with GW and their parents and leadership on this matter.
When this fixture was set – leadership was reasonably stable. And yes – exam timetables could have been managed – but is always thee real priority for kids – nor SBR or any other activity.
As a parent, I’d also be worried about a bus trip across the length of road at night – and trains have been stopped for a good while because of incidents that happened there too.
So while never a good solution – it is understandable. My only comment is that GW could have offered to travel next year rather than host?
@CharlesZA: @Stier: The US have an interesting concept re their football/gridiron. The vast majority of high school games are played on Friday nights, nearly all College (University) games are played on Saturdays and nearly all NFL (Pro) games are played on Sunday. That way, each level of gridiron gets their own place in the media spotlight, etc.
@Stier: If you look at the number of views the SSL games get on youtube it is only around 4000-7000. Which is obviously very low but I would guess that has to do with expensive internet and not everyone knowing games are available.
I agree if school games are shown during prime times like Varsity Cup it will most likely get bigger numbers. Some people in the media probably have numbers that will tell us how it compares at the moment.
@KES Oldboy: It is a interesting point. I think one might be able to have a schoolboy rugby channel on TV. I wonder if schoolboy rugby games won’t be able to draw bigger support than some CC and even Varsity Cup games. In the Cape there is a local rugby show on TV that caters for club rugby. It would be nice to know how many people watch the schoolboy rugby on SSL, and DSTV. If more schools rugby is shown on TV more players will get exposure. It can also put CW selections in perspective.
@KES Oldboy: If it’s an FNB Classic Clash they do. Normally only the hosts, but I can see that in the case of Paarl Gim and Affies they can swop it around to cover the airfare.
@Umtata: I don’t agree that Gim v Affies will not be sustainable. The agreement has only recently been reached. I therefore think all the positives and possible negatives have been properly discussed beforehand.
@4×4: Ek hoop regtig dat meer spanne volgende jaar sal speel. Ek verstaan dat dit vanjaar nie moontlik was nie a.g.v die relatiewe min tyd wat beskikbaar was.
@Bush: They using Bell Pottinger for their spin doctoring. While those are valid reasons I would guess it’s not THE reason given the late notice. Do school governing boards get involved in that stuff???
@Umtata: Amen. I just can’t see the sustainability of it.
I guess one has to ask the question why they ever struck up an exchange with an Eastern Cape school in the first place. The bus trip through the Transkei has been the very reason why KZN Schools haven’t ventured to the likes of Selborne, Queens, Dale, St Andrews, Grey PE etc. Did Glenwood not get to a stage where KZN schools were fed up with the way they went about their recruiting, and in so doing chose not to play them. Two games against College for donkeys years then one, the same with DHS, Affies dropped them as a fixture as well. A well written letter indeed it is but poor planning is the key here.
Okay help me out here as I have no idea how to plan. This fixture would have been agreed on in 2016??? Correct???? Surely you don’t commit to fixtures that you can’t play. As from the letter above the school was aware of all the problems experienced on their previous trip to Framesby. Sounds like a tall story to get out of a fixture that was going to cost money that isn’t available for such a fixture. Just glad to see they are focusing on academics and not just rugby.
@knowthegame: met akademie as bysaak vir sommige skole sal ons sien waar sit 80% van die kids oor 5 jaar en 95 % van kids oor 10 jaar? Nou se lekker maak baie ouens kortsigtig.
Affies en Glenwood (en Helpies) neem besluite in belang van holistiese prioriteite.
Stem egter saam dit nie goeie bestuur om op kort kennisgewing te kanseleer.
@knowthegame: Ek het al vele male vir my Helpie vriende gesê. Monnas is n rugby skool wat ook akademie aanbied. Ek neem aan as jy n akademiese skool is wat rugby aanbied is jou prioriteite anders.???????
@Veg: I agree that the roads are better but then why agree in the 1st place. If Framesby knew beginning of the year they could have made other arrangement.
Hooit not to defend Glenwood at all.They agreed to the fixture and should of taken this into account when they did.However there is a huge difference between traveling from JHB to DBN and traveling from DBN to PE.Traveling at night through the Transkei with all the stray animals,one eyed vehicles etc is not for the faint hearted.The distance involved is also considerably more.
Monnas boys wrote exam on Friday morning. Jumped in a bus and travelled to Glenwood afterwards. After the game the Monnas boys got back on the bus, drove back to Krugersdorp. Arrived at 01h00 Sunday morning and wrote exams on Monday again. ????
@Hooit: Nee wat..Ek dink WWF het klaar die regte bekom..
@BoishaaiPa: Ek is seker PI en CC staan tou on die volgende Waterkloof vs Garsfontein wedstryd te wys!
@tzavosky: FNB kry natuurlik waarde uit die borgskap..selfde as die borge van PI…enige blootstelling is tog publisiteit.

@Djou: Jy sal bietjie moet verduidelik… ek verstaan nie!
Ek glo darem beide partye is verbind tot ‘n (hopelik) langdurende ooreenkoms
@BoishaaiPa: Nee, ek is bewus daarvan, naar KES Oldboy het soort van ‘n retoriese vraag gevra, waarop ek “if” gebruik het, want dis wel die geval vir ‘n FNB Classic Clash, selfs al word dit nie (direk) uitgesaai nie.
So, is daar vergoeding vir een of albei skole in julle model?
@BuffelsCM: Nou dat Affies meer geld gaan kry sal hulle nie ‘n Outeniqua trek nie!
@4×4: @tzavosky: The Affies vs Gim match is not a Classic Clash..It’s a Premier Interschools match. There is a vast difference in the compensation model between the two.
I really can empathise with GW and their parents and leadership on this matter.
When this fixture was set – leadership was reasonably stable. And yes – exam timetables could have been managed – but is always thee real priority for kids – nor SBR or any other activity.
As a parent, I’d also be worried about a bus trip across the length of road at night – and trains have been stopped for a good while because of incidents that happened there too.
So while never a good solution – it is understandable. My only comment is that GW could have offered to travel next year rather than host?
@Vleis: Ons kan net droom van sulke logika by Supersport.
@CharlesZA: @Stier: The US have an interesting concept re their football/gridiron. The vast majority of high school games are played on Friday nights, nearly all College (University) games are played on Saturdays and nearly all NFL (Pro) games are played on Sunday. That way, each level of gridiron gets their own place in the media spotlight, etc.
@Stier: If you look at the number of views the SSL games get on youtube it is only around 4000-7000. Which is obviously very low but I would guess that has to do with expensive internet and not everyone knowing games are available.
I agree if school games are shown during prime times like Varsity Cup it will most likely get bigger numbers. Some people in the media probably have numbers that will tell us how it compares at the moment.
@KES Oldboy: It is a interesting point. I think one might be able to have a schoolboy rugby channel on TV. I wonder if schoolboy rugby games won’t be able to draw bigger support than some CC and even Varsity Cup games. In the Cape there is a local rugby show on TV that caters for club rugby. It would be nice to know how many people watch the schoolboy rugby on SSL, and DSTV. If more schools rugby is shown on TV more players will get exposure. It can also put CW selections in perspective.
@KES Oldboy: If it’s an FNB Classic Clash they do. Normally only the hosts, but I can see that in the case of Paarl Gim and Affies they can swop it around to cover the airfare.
@Umtata: I don’t agree that Gim v Affies will not be sustainable. The agreement has only recently been reached. I therefore think all the positives and possible negatives have been properly discussed beforehand.
@4×4: Ek hoop regtig dat meer spanne volgende jaar sal speel. Ek verstaan dat dit vanjaar nie moontlik was nie a.g.v die relatiewe min tyd wat beskikbaar was.
@4×4: Are you sure that the schools get TV money? I’ve not heard of this before.
@Umtata: Why do you suggest that the Affies-Gim Derby is not sustainable? As long as the classic clashes will be sponsored it will be sustainable.
The model is simple…. The schools use the funds they receive from DSTV pertaining to the TV rights to pay the airfares of the boys.
@Bush: They using Bell Pottinger for their spin doctoring. While those are valid reasons I would guess it’s not THE reason given the late notice. Do school governing boards get involved in that stuff???
@Umtata: Amen. I just can’t see the sustainability of it.
Why does the fixture even exist?
Same with the Affies v Gim fixture, not sustainable.
I guess one has to ask the question why they ever struck up an exchange with an Eastern Cape school in the first place. The bus trip through the Transkei has been the very reason why KZN Schools haven’t ventured to the likes of Selborne, Queens, Dale, St Andrews, Grey PE etc. Did Glenwood not get to a stage where KZN schools were fed up with the way they went about their recruiting, and in so doing chose not to play them. Two games against College for donkeys years then one, the same with DHS, Affies dropped them as a fixture as well. A well written letter indeed it is but poor planning is the key here.
Okay help me out here as I have no idea how to plan. This fixture would have been agreed on in 2016??? Correct???? Surely you don’t commit to fixtures that you can’t play. As from the letter above the school was aware of all the problems experienced on their previous trip to Framesby. Sounds like a tall story to get out of a fixture that was going to cost money that isn’t available for such a fixture. Just glad to see they are focusing on academics and not just rugby.
I also don’t see a problem except for some shoddy administration like with Waterkloof.
I think it’s a perfectly legitimate letter.
@knowthegame: met akademie as bysaak vir sommige skole sal ons sien waar sit 80% van die kids oor 5 jaar en 95 % van kids oor 10 jaar? Nou se lekker maak baie ouens kortsigtig.
Affies en Glenwood (en Helpies) neem besluite in belang van holistiese prioriteite.
Stem egter saam dit nie goeie bestuur om op kort kennisgewing te kanseleer.
@knowthegame: Ek het al vele male vir my Helpie vriende gesê. Monnas is n rugby skool wat ook akademie aanbied. Ek neem aan as jy n akademiese skool is wat rugby aanbied is jou prioriteite anders.???????
@Hooit: kyk julle is special
@Veg: I agree that the roads are better but then why agree in the 1st place. If Framesby knew beginning of the year they could have made other arrangement.
So the distance and time involved and dangerous roads must be a very recent development. Did this happen in early May 2017?
Hooit not to defend Glenwood at all.They agreed to the fixture and should of taken this into account when they did.However there is a huge difference between traveling from JHB to DBN and traveling from DBN to PE.Traveling at night through the Transkei with all the stray animals,one eyed vehicles etc is not for the faint hearted.The distance involved is also considerably more.
@Hooit: In Glenwood’s defense, the trip to PE is 11 hours vs the 6 from Krugersdorp.