Affies come out on top in the St John’s Fest “test matches”

Affies of Pretoria beat Paul Roos 24-17 in the main game on the final day at the St John’s Festival, in what was arguably in the biggest match of the 2016 season to date.

The win reaffirmed belief that Affies is the team to beat this season. Paul Roos, who along with private school Helpmekaar had the most difficult of the Day-2 and Day-3 “tests”, earned much praise for their hard fought  14-11 win against a big and determined Monument team on Day-2, can hold their heads up high for the spirited manner in which they took on both challenges.

Affies opened the scoring with brilliant try in the right corner finished by wing Carel Koch and following a power carry by difficult to bring down centre Louritz van der Schyff. Paul Roos replied with two well taken opportunist tries. A charge down was decisive in the lead up to the Cape team’s first try and they doubled their score to 14-7 via an intercept by centre Dylan de Villiers of Affie flyhalf Ruan de Swardt’s cut out pass; this after Affies had made a lot of ground thanks to the efforts of scrumhalf Jack Hart and the support of quickly arriving forwards. Affies squandered a chance to get level when outside centre Marnus Potgieter couldn’t hold onto a pass near the line, after more good work by van der Schyff. The missed opportunity was perhaps cancelled out by two disallowed due to in front of the kicker finishes during the half both involving Paul Roos captain and flyhalf Damian Willemse doing excellent work by first pushing the ball ahead with his foot and later chasing and plucking out of the air an accurate tactical up-and-under from fullback Josh Vermeulen.

After an onslaught involving various carriers have rushes at the line from different angles, Affies finally got the equaliser in early part of the second half when no.8 Jaco Labuschagne managed to roll over in the tackle, freeing himself from defenders attempting to hold him up and place the ball over the tryline. Clever use of the chip and chase by Paul Roos, placed Affies under pressure and resulted in a holding penalty which Willemse slotted to add to his two conversions and put the Maroon Machine ahead for the last time in the match at 17-14. The crucial score for Affies came from a well-organised rolling maul after they set up a redzone lineout from a penalty awarded. Hooker Schalk Erasmus was the rudder and dived over at the end of the drive. Reliable kicker de Swardt add the third conversion and then a penalty to his tally to help Affies stretch the lead to a 24-17 win, in a match that lived up to its billing and proved to be a fitting ending to another well run St John’s Festival.

Helpmekaar proved to be a surprise package of note. They held their own against highly rated Paarl Boys High on Day-2,  going down 24-17, and having had at least two “nearly” chances to come away with a share of the spoils via a disallowed try and an intercept that could not be held onto late in the game. But being a top side is all about staying power and after that impressive Day-2 “test match”, Helpies went one better, earned a big tick alongside their names as a team to track this season, after disposing of the much fancied Monnas Witbulle by 30-15 on Day-3.

Paarl Boys High completed the tournament unbeaten, having dealt with a major challenge from Nelspruit 17-11 on Day-3. Nellies had lost 38-0 to Affies on Day-2, so this was a much improved showing for the Rhinos from Mpumalanga.

Whereas Helpmekaar might have been classified as the overachievers of the festival, Monnas might be a little disappointed with the results they got out of the event in the end. Their highly rated team were in it to win it against Paul Roos, a result which would have been huge for the Krugersdorp Co-ed, but losing both that game and the Helpmekaar match will probably result in a few more questions rather than answers about this year’s team’s true ability.

Leave a Reply

43 Comments

  1. avatar
    #43 Djou

    @Cappie: Dit is nie die ware rede nie, m.a.w. die te veel wedstryde. Sal liewer nie verder uitwei nie.

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 16:49
  2. avatar
    #42 AffieOuer

    @Cappie: soos ‘n bekende ander blogger sal sê “absolut” :mrgreen:

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 14:07
  3. avatar
    #41 Cappie

    @AffieOuer: Jy praat so van te vroeg om te sê wie no 1 gaan wees. Daar in die middel van die land is daar so spannetjie wat lippe aflek vir almal wat te gou wil praat. Hulle het met opset nie aan te veel wedstryde te gou deelgeneem nie, om beserings die loef af te steek. Verlede jaar het dit hulle gekniehalter. Hierdie jaar gaan hulle reg wees…

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 13:29
  4. avatar
    #40 AffieOuer

    @Rugbyman: Laat hy val waar hy wil….ek gaan nie byt nie…

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 09:29
  5. avatar
    #39 Ooorkant Loftus

    @Paarlbok: Ek dink dit sal wonderlik wees as Affies jaarliks met PRG so n sportdag kan doen soos met Grey Bloem, PMB, & Glenwood byvoorbeeld. Affies het dit die een jaar nie lank gelede gedoen daar by julle, dink dit was vroeg in 2008 gewees.
    Dit sal goed wees om die ander Paarl skole ook te betrek op n meer gereelder grondslag, dalk twee Saterdae in n ry of hoe !!
    Kostes is maar die grootste faktor hier wat bepalend is.

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 09:25
  6. avatar
    #38 Rugbyman

    @AffieOuer: Jammer maar ek moet nou bietjie lag…

    Glo die seuns nog in die paashaas en kersvader ook…? As jy dink hulle lees dit nie het kersvader vir my ‘n rooi Ferrari deur my skoorsteen afgelewer… :wink:

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 09:19
  7. avatar
    #37 Speartackle

    @AffieOuer: Glo my hulle lees dit………..kinders hou mos van boomklim……..veral die boom van kennis, goed en kwaad

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 08:46
  8. avatar
    #36 AffieOuer

    Dis nog heeltemal te vroeg in die seisoen vir enige span op claim te le op #no 1 posisie. Dink ook nie die spanne wat geimpliseer word waardeer dit noodwendig nie.

    Affies se moto is om dit game vir game te vat, die opponent te respekteer , iets te leer uit elke wedstryd en as ‘n span op potensiaal rugby te speel. Ek is so dankbaar dat ons coaches die manne verbied het om die blog te lees -synde hulle koppe in die game te hou en nie hulle ore uit te leen aan al die nonsens praat wat ons kwytraak nie.

    ReplyReply
    31 March, 2016 at 07:52
  9. avatar
    #35 Quagga

    @speartackle stem saam met jou siening oor #1 in die land asook die slapende reus van die Rosestad. Daar moet nog baie rugby gespeel word maar vir nou is ek baie trots op die Helpies maar minder verbaas as baie ander ouens want baie manne in daai jong span gaan twee jaar in daai bruin trui speel so die groot honne wees gewaarsku. Ek wil ook byvoeg dat ek verwag Jeppe gaan yster wees vanjaar en die span wat my sover die meeste beïndruk het was Grey PE. Hulle driekwarte is minora en hulle het ‘n #5 en #8 wat baie goed speel. Die mooi ding van die feeste is natuurlik om die jong seuns te sien pelle maak wat nog jare gaan hou. Die gees en houding van die Boishaai, Affies en Monnas spelers was wonderlik om te ervaar daar op die pawiljoene maar die hoogtepunt vir my was St. Johns wat so baie insit en toe nou die soet smaak van oorwinning kon proe. Mense soos daai maak mos maar ons almal se rugby kalender net soveel lekkerder. Ek was op die Saints fees ook en dit was GROOT. Daar het daai Grey PE slot vir my na die beste slot gelyk wat ek gesien het.

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 20:29
  10. avatar
    #34 PaarlBok

    Geluk aan al die Affie ondersteuners met hul span se wen. Het nie die game gekyk nie maar is seker dat PRG darem saam die groot honde sal kan gesels. Net jammer PRG kan n jaarlikse dag met alle spanne en sporte teen Affies speel nie. Ons het darem die hokkie teen hulle gewen by Maties.

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 13:34
  11. avatar
    #33 4×4

    @Speartackle: stem saam met jou…gelukkig bkyk dit dat geen Affie ondersteuner nog daai claim gemaak het nie…vermoed dit is as gevolg van nederigheid wat aangeleer is na die SACS game…ons geniet op die staduim game vir game en lewer ook so kommentaar.

    As my geheue my nie in die steek laat nie het affies se onder 15 span ‘n paar terug hul eerste game verloor en nog steeds as nr 1 opgeeindig. Ek vermoed dat Helpies moontlik dieselfde hierdie jaar kan vermag en moet Garsies ook hoegenaamd nie buite rekening gelaat word nie…ek dink the race is on and the most motivated team shall concour

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 11:13
  12. avatar
    #32 4×4

    @sewes: ek dink nie dit is Affies wat noodwendig sleg speel nie, maar dalk klofies wat 150% gee. In 2013 het Klofies nie die grootste pak gehad in vergeleke met affies nie, en affies het daai game met die spreekwoordelike back door gewen.

    Ons ag altyd kloof as waardige opponente.

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 11:02
  13. avatar
    #31 Speartackle

    Ek dink Grey lê lekker en lag in hul mou vir die wat al klaar claim hulle is vanjaar nr 1

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 10:59
  14. avatar
    #30 Ooorkant Loftus

    @sewes: Jy het reg gehoor. Kloof speel hul beste game teen AHS. Dit is n feit. Nog nooit het ons n maklike game gekry teen julle.
    Maar die seuns van Affies moet besef dat almal wat hulle teen gaan speel sal hul wil measure!!
    So n Kloof game gaan nie maklik wees nie al is hul dalk tans nie die span wat ons gewoond is aan nie.
    Byna enige skool wat n game speel teen bv. GCB speel daai spesifieke dag bo sy normale vermoee. (As bok koors nou nie intree nie ne!)
    Want hy wil hom measure teen die beste of in ons geval dalk die jaar een van die beter spanne. Sal moet wag en sien.
    Gaan nie maklik wees vir ons nie, almal gaan kom vir jou en hul beste gee !!

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 10:00
  15. avatar
    #29 sewes

    @4×4:Het drie jaar gelede verby affie onnies gestap na n game en gehoor hulle se affies speel op een of ander rede altyd sleg teen Kloof hoop die jaar dis die selfde en PRG was nie julle swakste game nie.

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 08:11
  16. avatar
    #28 kokkie

    @Speartackle: haha nee uit eie geledere!

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 08:00
  17. avatar
    #27 Speartackle

    @kokkie: Hoop nie daai versterkings kom van Krugersdorp

    ReplyReply
    30 March, 2016 at 06:49
  18. avatar
    #26 kokkie

    Weereens baie geluk aan Affies, julle het inderdaad na die mees gebalenseerde span gelyk die week. Paul Roos het voorlangs gesukkel en benewens ons 10 en 15, is dit n kompleet nuwe span, al wat ek kan se is moet nie te gou wees om PRG af te skryf nie, daar is n paar versterkings oppad voorlangs en die seuns sal baie gou hul voete vind!

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 21:02
  19. avatar
    #25 Djou

    @BoishaaiPa: Baie wyse woorde.
    Maar die Affiespan is minstens 20 punte beter as PR – op albei spanne se beste dae. Affies se gewoonlik goeie skakelpaar was aanvanklik baie stadig in uitvoering en het die agterlyn gevolglik onder druk geplaas. En al die oorslaanaangee het PR se “shift defence” net kans gegee om beter te verdedig – veral nadat die Affie-agterlyn se senters reeds stadige bal gekry het. As die bal soos gewoonlik vining deur die hande gegaan het, het PR groot probleme gehad!

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 20:29
  20. avatar
    #24 AffieOuer

    @Randy: Randy Affies het baie voorvoetbal gehad te danke aan goeie werk voor. Dit het ons agterlyn kans gegee om te baljaar. Soos @4×4 hier opmerk het ons goeie 15 man rugby gespeel

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 19:37
  21. avatar
    #23 AffieOuer

    @4×4: raak opsomming! Ek huldig dieselfde opinie, sien my kommentaar onder 3.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 19:35
  22. avatar
    #22 Randy

    @AffieOuer: Ek dink vir Helpies teen Affies was die probleem in die verdediging, te hoog probeer tackle. Naderhand 2 of 3 om een groot out grond toe te bring en 10m agteruit gegaan! Gereelde overlap en maklike punte vir Affies!
    Die naweek egter het hulle groot manne terug ge tackle!
    Disipline was in albei games 2 geel kaarte werd :-(

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 18:51
  23. avatar
    #21 4×4

    @Andre T: Hopelik het affies hulle swakste game van die seisoen teen Paul Roos gespeel…want dit was ‘n getjommel. Ek het aan die begin van die jaar my mening gelig dat die sukses van die jaar grotendeels sal afhang of Affies hulle relatiewe sukses van laasjaar sal vergeet en die vermoë van hulle senior spelers van laasjaar om leiding te gee die jaar.

    Myns insiens was daar heeltemal te veel individuele spel gelewer teen Paul Roos, en dink ek die senior spelers moet maar weer vertroud gemaak word met die beginsel dat die speler.wat die drie maak meer aansien geniet by ondersteuners as die speler wat die drie druk….ek dink daar het hulle wesenlik tekort geskiet.

    Teen Helpmekaar was dit die 1ste wedstryd van die seisoen en totale rugby en kon ek myself nie daaraan herhinner dat enige van die spelers selfsugtig was nie…wys wat gedoen kan word…

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 15:03
  24. avatar
    #20 Andre T

    @AffieOuer: Lol

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 12:38
  25. avatar
    #19 AffieOuer

    @Kattes-Strofes: Ou maat ons grootste toets is Boishaai die Maandag by Wildeklawer en dan Grey Bloem die Saterdag in Pretoorsdorp. Om daai twee in een week te speel gaan baie verg maar wat ons is sterk babas :mrgreen:

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 12:29
  26. avatar
    #18 akw

    @Andre T: Skies, soms verwar ek julle…

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:38
  27. avatar
    #17 Andre T

    @akw: Hoekom bedank jy my?……was Speartackle.

    Ek stem saam met jou oor Monnas se game plan…….not good.

    Vir 7 jaar dreig ek nou al om hulle een pre season Jeffriesbaai toe te neem en hulle te leer om met n windjie of briesie van agter te speel………net so een sessie saam my en hulle sal nooit weer in hul eie kwartgebied saam met die wind n hele helfte speel

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:36
  28. avatar
    #16 akw

    @Andre T: Dankie vir die skootdans gister, jammer ek het dit gemis.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:32
  29. avatar
    #15 Andre T

    Bekalwe vir Cabous wat n monster is lyk die Affie pak nie vir my so groot soos vorige jare….maar ontsettend effektief……..kleinerige mobiele slotte en 2 ysterflanke en n puik 8. Groot, vinnige agterlyn wat ook dinge wil voluit doen….as daai passes gaan begin stick…….gaan groot skole vanjaar 50 teen hulle kry

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:31
  30. avatar
    #14 akw

    Ai, kan ek asb my eiertjie ook in die mandjie plaas?

    Helpmekaar het my verras, het paar keer gesukkel teen Monnas se loskop maar het vasgebyt in die skrums. Hulle het Monnas doodgemaak in die los, hulle 6 is werklik goed. En die agterlyn hardloop reguit en het spoed. En hulle haker is ‘n yster, selfs al speel hy net 50 minute per wedstryd.

    Monnas sukkel in die los, maar hulle beste 6 speel senter? Ek het dit nie verlede jaar verstaan nie, en verstaan dit steeds nie. En die spelpatroon was breindood gewees.

    Boishaai het nie tot hulle volle potentiaal gespeel nie, maar daai drie van hulle in die regterhoek was gemaak deur pragtige hande en ek dink hulle gaan moeilik geklop word die jaar.

    Paul Roos moes met 20 punte verloor het, en die feit dat hulle amper gelykop gespeel het is meer ‘n aanduiding van Affies se getjommel. Die Affie span kan dominant wees met ‘n sterk pak en groot en vinnige agterlyn en as alles werk verduidelik dit die Helpies uitslag, maar teen sterker skole kan dit lol as hulle nie akkuraat is en goed afrond nie.

    Dit gaan ‘n interessante seisoen wees, kannie wag vir Wildeklawer nie….

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:23
  31. avatar
    #13 Andre T

    Ag nee wat HJS sal beslis weer onoorwonne eindig………met daai old boys wat tonneltjie gestaan het ter ondersteuning kan niemand hulle klop

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:10
  32. avatar
    #12 Kattes-Strofes

    @AffieOuer: Ek vermoed dat Affies n baie goeie kans het om die seisoen onoorwonne af te sluit.
    Benewens die feit dat hulle n puik span is, het hulle ook n baie goeie”draw”, soos hulle in Engels se.
    Slegs 15 wedstryde,wat vanselfsprekend help met n mens se rekord. En dan, met alle respek teenoor die ander skole, n redelike maklike program.
    Hul grootste toets sal volgens my die 1ste week in Mei wees, wanneer hulle vir Outeniqua, Boishaai (Wildeklawer) en Grey Bloem (tuis) binne 7 dae pak.
    Soos Boishaaipa tereg gese het. Affies is nog altyd Boishaai se nannas as dit by Wildeklawer kom. Dan speel hulle ook vir Grey tuis.
    Die engste ander moontlike tamaletjies is Jeppe (weg) en Glenwood (tuis).
    Ek vermoed egter hulle gaan ook hier te sterk wees.
    So “Mayweek” i.p.v. “Mayday” is die groot toets.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:08
  33. avatar
    #11 BoishaaiPa

    Ek sien hier is weer baie kenners wat die game ken…Jy speel ook net so goed soos jou opposisie jou toelaat. As jy nie jou kanse benut nie is dit net jou eie skuld..nie die ander span wat lucky is nie! Geen mens kan voorspel wat die uitslag sou gewees het as dit of dat gebeur het nie, want daar kon weer ander variables tevore getree het!…As my tannie eiers gehad het was sy my oom!..Die seisoen is nog in sy babaskoene, daar gaan nog baie gebeur en n hele paar verassings kom. Moenie spanne te vroeg afskiet nie of opbou nie!

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 11:02
  34. avatar
    #10 AffieOuer

    @Speartackle: stem die Helpies flank was skitterend gister.
    In die game teen Affies was hy gecounter en kon nie dieselfde regkry nie…dit was deels van die rede waarom Helpies teen Affies gesukkel het – nie te veel voorvoetbal gekry nie. Die Affies flanke het inteendeel ‘n steel of 2 gemaak

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 10:43
  35. avatar
    #9 Speartackle

    Monnas se haker is baie goed ja……..bly lank op sy voete.

    Jip daai Helpies 6 is in n klas van sy eie……gehoor elke moontlike Super Skool het hom al probeer lok…….en ek dink hy is nou eers gr 11

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 10:24
  36. avatar
    #8 knowthegame

    @Speartackle: Hallo Spear…dit was lekker vir die helpies…want dit gebeur nie baie nie ,ma hoe goed is daai ses flank van helpies nie op turn overs nie..daai laaste try n absolute classic na n turn over.Gedink Monnas se haker n bul.Maar wat my bygeval het is dat spelers en ondersteuners alles in “stride” gevat het en daar nie te veel gemaak is van die wen of verskonings ens nie.Moet se monnas het n paar groot seuns..agsteman,senter,haker sjoe die manne is groot.Jou gemis vir n paar Kraaifontein coctails

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 10:18
  37. avatar
    #7 Kattes-Strofes

    @knowthegame: Volgens my inligting is jy nie ver verkeerd wat betref Boishaai se geluk nie. MAAR!! Gary Player het mos gese ‘The more you practice, the luckier you get’ !

    Soos ek op n ander blog gese het. Elke span gaan geluk nodig he hierdie seisoen, want die spanne weeg goed op teen mekaar.

    “Aan die einde van die dag”, soos Naas Botha altyd se, bly n beroemde oud Boishaaier, wyle Oom Boy Louw, se woorde tog maar waar “Looks at the scoreboard”.
    En wat betref die moontlike verlore! Dit sal ook nie die einde van die wereld wees nie. Die feit dat dit so n rare verskyning is dat n skool onoorwonne deur n seisoen gaan, spreek ook mos boekdele.
    Dit bly egter lekker om te wen. Maar n verloor so nou en dan, kan ook jou veg gees toets, wat nie noodwendig n slegte ding is nie. Die verlore moet net nie n gewoonte raak nie.
    Elke skool gaan maar deur fases. Affies, wat huidiglik nou die voor perd is, was 2 jaar terug nie gereken nie.
    Ek vermoed egter dat Boishaai nog behoorlik moet vlamvat, en dat hulle tog vanjaar kompeterend sal wees.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 10:04
  38. avatar
    #6 AffieOuer

    @Roger: Jip we also anticipate a cracker. Jeppe at Jeppe – never easy. Those Souties are HUGE supporters of this team (believed to be the dream team of Jeppe) and home advantage will play a roll. But as always we are looking forward to the clash whilst respecting our opponents and recognizing their talent.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:54
  39. avatar
    #5 Roger

    @AffieOuer: Affies Jeppe this year should be a cracker – am I right in saying this Jeppe team beat Affies at U16 level? Watched Jeppe at the KES festival on Sat – they have a fantastic backline.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:48
  40. avatar
    #4 Roger

    Jeesh – KES play Helpies at Ellis Park on Friday as a curtain raiser to the Lions Crusaders – hope the boys “man up” otherwise it could be a looooong day at the office. I am sure they will though.

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:46
  41. avatar
    #3 AffieOuer

    @knowthegame: I have to agree – the Affie performance on the day was less than expected. Our team sometimes played individualistic and took to long to get off loads away. The team was certainly not firing on all cylinders, but that too makes us excited as it means that there is more potential to be extracted.
    We are still extremely proud of our boys and the guts they showed to pull of the win. Yesterday was but the second game since Helpies that the team played together as a few niggling injuries prevented this. :wink:

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:44
  42. avatar
    #2 Speartackle

    Heng ou Knowit….daai Helpies masjien was geolie gister ne

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:35
  43. avatar
    #1 knowthegame

    dissagree on above.Affies /Paul Roos game vey dissapointing . Affies fired on 30%. Boys High the most luckiest side at the tournament…Helpies was robbed of a try and then made a mistake which cost them the game…this is due to their lack of competing week in week out against good opposition.Nelspruit should have murdered HJP if and only if they have a 50% kicker.I predicted a few losses for the Paarl boys, this season. Correct me, but Nelspruit missed +- 20 points by dismal place kicking

    ReplyReply
    29 March, 2016 at 09:28