Ek sien Oakdale se Seccies en onder 16A speel Saterdag teen die Gasheer. Daars nog ‘n paar atletiek manne uit, maar ek sien veral uit na die o/16 game. Het so ‘n gevoel dit kan close wees.
A bit off the subject. What about the poor refs. display against our Blitzbokke. They all seem to look for anything that they can nail us. Bitter ‘sad’!!
@Andre T: Jammer dat ek afwyk van rugby- normaalweg doen ek dit nooit nie, maar ek is op die oomblik n bietjie afgesonder en buite bereik van die beskawing. Enige idee wie Affies se swemgala gewen het?
@Ploegskaar: Jis Ploeg..dink jy nie dit is tyd dat jy daai Std3 houding so bietjie verloor nie?.. Die groter seuns het pokkol aan jou gedoen en was nog minder sarkasties. Dis mos nou onnodig. Een mens se storie kan mos nou nie as die hele gemeenskap se storie gesien word nie! Ek sal jou binnekort die ware feite gee, ek wag net op terugvoer van verskei skole.
@Ploegskaar: Ons speel ook nie by Nuweland vanjaar nie. Die program vir die eerste keartaal is baie rof, so fokus eerser op vol wedstryde met normale reëls. Swartland sal seker maar dieselfde formaat as laas jaar wees. Dit is altyd ‘n “oefen”wedstryd. Die 2de en 3de spanne speel op dieselfde dag teen DFM se eerstes en tweedes.
Mense!! It is almost time! Kan nie meer wag vir die 1ste afskop nie.
Dit is jammer dat die Rose se dag bots met die jaarlikse Porterville sport naweek. Boishaai neem nou al n hele aantal jare daaraan deel, en wil graag daardie vriendskaps bande behou. Hul Seccies en ouderdoms spanne is ook gewoonlik daar in aksie.
Ek verstaan dat die opponente vanjaar Die Brandwag van die Oos- Kaap gaan wees.
I also know that Stokkies Truter is now the new rugby organiser at Brackenfell. I wonder if the annual Tony Stoops Rugby Festival will now also move to the latter, as Stokkies is the main organiser of that event.
Spoke to Corne Kannemeyer, head coach of Brackenfell. Although not yet amongst the ‘super’ schools league, he is quietly confident that his team will be competitive against most of their regular opponents. They have some tough fixtures, which includes the like of Paarl Gim.
Boishaai hou tans maar n lae profiel. Ek weet egter daar word kliphard gewerk aan die manne se kondisionering, ten spyte van al die somer sport kodes se bedrywighede.
@PaarlBok: Ja, by Landbou het hulle 18724 aansoeke ontvang, maar kon net 60 aanvaar, en as ek regtig hard druk, kak ek diamante. Terwyl ons nou besig is om ons daar in die Suide te vestig, het ek gou opgetel dat, behalwe vir die voordoenerige maniertjies en suur onvriendelike gesigte (dalk van jou tjom se druiwe), die mense lief is vir hulle groot storietjies
@Maroon: En soos die Nuweland Rugbydag, beter om in onseker tye maar moontlike slaggate te vermy. Sê gou, is die game teen Swartland hierdie jaar ‘n regte wedstryd of ‘n oefenwedstryd? Of besluit hulle weer later, soos verlede jaar?
@PaarlBok: Oops! I didn’t have that one example in mind when I posted. Mine was a response to you 1700 figure. I was thinking along the lines of where the hundreds that get turned away because the demand for Gr.8 places at several top schools exceeds the supply, eventually end up.
@Die Ken: Moenie dat ons jou uitvang nie! Ek is baie honger vir lynloop, kan nie wag dat die seisoen moet begin nie. Verstaan by Boishaai het hulle 1700 aansoeke gehad die jaar. Gim se koshuis is nie vol nie.
@PaarlBok: @Maroon: Ek gaan maar net om rugby te kyk, so uitgehonger is ek! En ek’t in elk geval vergeet die Boland-dag is n week vroeer, so ek kan moontlik maar altwee dae bywoon
I believe with the tarring of one of Garsfonteins rugby fields, they are introducing a new dimension to the game-Roller rugby. Rugby on roller skates, like roller hockey, which I saw in Mozambique for the first time. Could be very funny, certainly entertaining. And that is where Spears involvement comes into the picture

@Kattes-Strofes:
It was pathetic! Being robbed twice against the old foe at the same tournament hurt a lot!
@BOG: Die Kudu’s…..geelspan
A bit off the subject. What about the poor refs. display against our Blitzbokke. They all seem to look for anything that they can nail us. Bitter ‘sad’!!
@Andre T: Jammer dat ek afwyk van rugby- normaalweg doen ek dit nooit nie, maar ek is op die oomblik n bietjie afgesonder en buite bereik van die beskawing. Enige idee wie Affies se swemgala gewen het?
Vrede het glo 19 graad 8 aansoeke gehad………hulle kort nog 3 om darem die 0/14 bench vol te kry
@Ploegskaar: Jis Ploeg..dink jy nie dit is tyd dat jy daai Std3 houding so bietjie verloor nie?.. Die groter seuns het pokkol aan jou gedoen en was nog minder sarkasties. Dis mos nou onnodig. Een mens se storie kan mos nou nie as die hele gemeenskap se storie gesien word nie! Ek sal jou binnekort die ware feite gee, ek wag net op terugvoer van verskei skole.
@Ploegskaar: Ons speel ook nie by Nuweland vanjaar nie. Die program vir die eerste keartaal is baie rof, so fokus eerser op vol wedstryde met normale reëls. Swartland sal seker maar dieselfde formaat as laas jaar wees. Dit is altyd ‘n “oefen”wedstryd. Die 2de en 3de spanne speel op dieselfde dag teen DFM se eerstes en tweedes.
Mense!! It is almost time! Kan nie meer wag vir die 1ste afskop nie.
Dit is jammer dat die Rose se dag bots met die jaarlikse Porterville sport naweek. Boishaai neem nou al n hele aantal jare daaraan deel, en wil graag daardie vriendskaps bande behou. Hul Seccies en ouderdoms spanne is ook gewoonlik daar in aksie.
Ek verstaan dat die opponente vanjaar Die Brandwag van die Oos- Kaap gaan wees.
I also know that Stokkies Truter is now the new rugby organiser at Brackenfell. I wonder if the annual Tony Stoops Rugby Festival will now also move to the latter, as Stokkies is the main organiser of that event.
Spoke to Corne Kannemeyer, head coach of Brackenfell. Although not yet amongst the ‘super’ schools league, he is quietly confident that his team will be competitive against most of their regular opponents. They have some tough fixtures, which includes the like of Paarl Gim.
Boishaai hou tans maar n lae profiel. Ek weet egter daar word kliphard gewerk aan die manne se kondisionering, ten spyte van al die somer sport kodes se bedrywighede.
@PaarlBok: Ja, by Landbou het hulle 18724 aansoeke ontvang, maar kon net 60 aanvaar, en as ek regtig hard druk, kak ek diamante. Terwyl ons nou besig is om ons daar in die Suide te vestig, het ek gou opgetel dat, behalwe vir die voordoenerige maniertjies en suur onvriendelike gesigte (dalk van jou tjom se druiwe), die mense lief is vir hulle groot storietjies
@Maroon: En soos die Nuweland Rugbydag, beter om in onseker tye maar moontlike slaggate te vermy. Sê gou, is die game teen Swartland hierdie jaar ‘n regte wedstryd of ‘n oefenwedstryd? Of besluit hulle weer later, soos verlede jaar?
Dalk moet iemand by Paul Roos , Punt Hoërskool ( Mosselbaai ) bel en die agste posisie vul. Hulle gaan vanjaar ‘n ‘n sterk span in die veld stoot.
@PaarlBok: Oops! I didn’t have that one example in mind when I posted. Mine was a response to you 1700 figure. I was thinking along the lines of where the hundreds that get turned away because the demand for Gr.8 places at several top schools exceeds the supply, eventually end up.
@beet: These days it they end up in court.
@Maroon: So tussen die Paarlse wingerde van n groot Galpil vriend. Eks mos neutraal nou.
Wouldn’t it be nice to have some sort of stat that shows where kids that don’t get accepted by oversubscribed high schools typically end up.
@PaarlBok: waar kom daardie stat van 1,700 aansoeke vandaan?
@Die Ken: Moenie dat ons jou uitvang nie! Ek is baie honger vir lynloop, kan nie wag dat die seisoen moet begin nie. Verstaan by Boishaai het hulle 1700 aansoeke gehad die jaar. Gim se koshuis is nie vol nie.
@PaarlBok: @Maroon: Ek gaan maar net om rugby te kyk, so uitgehonger is ek! En ek’t in elk geval vergeet die Boland-dag is n week vroeer, so ek kan moontlik maar altwee dae bywoon
@Maroon: Wonder watter span hy gaan ondersteun by Boland?
@Die Ken: Die Boland Rugbydag is nie rugby nie. 20 min aan ‘n kant, sonder strafskoppe tel nie as rugby nie
Sal maar saam met Ploeg bd Boland rugbydag wees…2016 weergawe vd PRG dag baie meer afgewater as laasjaar sin.
@BOG: I think the teams playing Garsies this year would think they are playing against boys on roller skates, that backline is going to be lightning.
@Speartackle:
I believe with the tarring of one of Garsfonteins rugby fields, they are introducing a new dimension to the game-Roller rugby. Rugby on roller skates, like roller hockey, which I saw in Mozambique for the first time. Could be very funny, certainly entertaining. And that is where Spears involvement comes into the picture
@Couchmavin: There is no water currently……..not even for the foefie slide over the quarry
@Speartackle: The rugby season must start. Is Vrede’s water polo team still unbeaten?
Is this their 150th Anniversary Day?
@Couchmavin: Near Windhou Gim
Where is PE?
@BOG: Near PE
Where is Windhou Gim?