Blue Bulls u18 trials teams – 12 May 2015

FIRST TRIAL 15H00-16H10
Pieter van Wyk-span Jan Mollentze-span
NR. NAAM SKOOL NR. NAAM SKOOL
1 Wernich Barnard Wk 1 Janu Espag AHS
2 Schalk Erasmus AHS 2 Armand Roets Gars
3 Frikkie Deysel OM 3 Tiny Mokhari PBHS
4 Frikkie de Bruyn PBHS 4 Hendre Ferreira Wk
5 Francois Karg Wk 5 Riekert Korf Mp
6 Katlego Mushi South 6 Phillip Krause AHS
7 Nicolas j v Rensburg Mp 7 Anrich Piek Midstr
8 Tertius Stander JV 8 Willem Hofmeyer Mp
9 Kuwenette Lehlogong PTHS 9 Alex Magaola Her. Roodp.
10 Johan Kriek South 10 Henry Nel Wb
11 Louis Naude* Midstr 11 Christiaan Strydom AHS
12 Wayne vd Bank Mp 12 Chad Sias Wilgers
13 H Kritzinger Mid 13 M Wentzel Mon
13 G Swart WB 13 A Oerson Wilgers
14 Shadeer Mlanga* PTHS 14 Nicolaas van Blerk Zk
15 Qata Archi Cornw 15 Andel Loubser Mp
SECOND TRIAL 16H15-17H25
Andre Labuschagne-span Dean van der Watt-span
NR. NAAM SKOOL NR. NAAM SKOOL
1 Wiehan Pienaar Mp 1 Luyolo Qinela South
2 Carl Wijburg Cen 2 Stephan du Toit* Eldo
3 Chergin Fielies Wk 3 Stefan Pieterse JV
4 Ruan Nortje Wb 4 Devon Gouws Cen
5 Henk Pretorius AHS 5 Lethabo Mampuru PBHS
6 Emanual Boshoff Cen 6 Rudolph de Jager Overk
7 Junior Nonyukela South 7 Jaco Bezuidenhout Gars
8 Raymond Yssel Zk 8 Christian Ambadiang PTHS
9 Ambrose Papier Gars 9 Berco Venter Wk
10 Ronald van Wettering OM 10 Ruan de Swardt AHS
11 Leon Pretorius Mp 11 Runan Venter WK
12 SJ Esterhuyse Cen 12 Quinten Bayards Wk
13 Barend v Heerden Gars 13 Gavin Pienaar Cen
14 Carel Koch AHS 14 Tristan Little Midstr
15 Michael Jacobs Zk 15 Jason Makhari South
THIRD TRIAL 17H30-18H40
Wouter Burger-span Braam Pretorius-span
NR. NAAM SKOOL NR. NAAM SKOOL
1 Bruce McArthy Midstr 1 Zenaldo Swart JV
2 Wihan Botha JV 2 Jeandre Jones Wk
3 Niel Bezuidenhout AHS 3 Stephano Matthyse Gars
4 Ryan Carlson* PBHS 4 Marcel Meyer Eldo
5 Juan Basson AHS 5 PJ Steenkamp Gars
6 Sechala Maya Akasia 6 George Maulindi Erasmus
7 Damian vd Broek Mp 7 JP Toerien* Gars
8 Eduan Lubbe AHS 8 Brendan Hayman Eldo
9 Christiaan Claasen Eldo 9 Stiaan Pienaar Mp
10 JP Wagner Gars 10 Eduan Lubbe AHS
11 Austin Davids Gars 11 Keanu Duraan VTH
12 Louritz vd Schyf AHS 12 Awie Smal Eldo
13 Martin du Toit Eldo 13 Henro Jordaan AHS
14 Hugo Meyer Wb 14 TJ Visagie Eldo
15 Ruan Henning Gars 15 Duan Gunter Wk
FOURTH TRIAL 18H45-19H55
Fielies Coetzee-span Gert Deysel-span
NR. NAAM SKOOL NR. NAAM SKOOL
1 Cabous Eloff AHS 1 Bees Ferreira Gars
2 Stefan Kruger Midstr 2 Dehan Groenewald Overk
3 Tiaan Theron Overk 3 Mornay Smith Eldo
4 JP Alberts OM 4 Junior Nonyukela South
5 Ife Adebanti Erasmus 5 Ruben v Heerden AHS
6 Gerald Lowe Mp 6 Jason Polydore Wk
7 Eduard Pretorius Wk 7 Reinhard du Plessis AHS
8 R Buys-du Plessis PBHS 8 Xnbiso Mtumtani PTHS
9 Divan Henning AHS 9 Brandan Le Zar JV
10 Willie Ludick Wk 10 Jason Bayford Midstr
11 Marius vd Berg Eldo 11 Sipho Phirie PBHS
12 Marco Cameron PBHS 12 Armand Oosthuizen Wb
13 Stedman Gans Wk 13 Henrico Gouws JV
14 Selby Nelnamondo Ontwikkeling 14 Hlauma Zondani South
15 Ashton Swart PTHS 15 Abrie van Reenen Gars
RESERWE-SPAN RESERWE-SPAN
NR. NAAM SKOOL NR. NAAM SKOOL
1 Marcel Scholten OM 1 Gehan Snyders Wb
2 Nico Heysteck OM 2 Juan Grove Mont
3 Emile Naude Cen 3 Johan v Staden Wb
4 Jannis Ackerman Eldo 4 Gustav v Heerden JV
5 Lute Fortuin Gars 5 Pieter vd Lith Zk
6 Andre Kruger Eldo 6 Willem Bezuidenhout JV
7 Mlandi Xolo PTHS 7 AJ Steenberg Zk
8 Willem v Jaarsveld GM 8 Marais Nel Overk
9 Theuns Botha Wb 8 Hlomle Sam* South
10 Pieter Schoeman Zk 9 Pieter Voges Tuine
11 Lwandile Bubu South 10 Armand de Beer Eldo
12 Vincent Jordaan Midstr 14 Gerhard vd Merwe Erasmus
13 Ruhan Viljoen OM 12 Dewald vd Linde Erasmus
14 Jason Thabang HV 13 Leon du Toit Eldo
15 Ruan Botha Eldo 14 Marivate Kateka Uitsig
6 Vic Meyer AHS 15 Pieter Coetzer AHS
15 Paul Roos Cen
10 Arno van Heerden Mp

*under-19 player, qualifies for Noordvaal u19 team.

38 Comments

  1. avatar
    #38 AffiePa

    @Djou: Hy is beseer – enkel – hy sal oor n week of so weer reg wees – hy behoort verseker in die ‘mix’ te wees vir die cravenweek span

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 18:39
  2. avatar
    #37 Djou

    @AffiePa: 4×4: Cappie
    Waar is Eddie Fouche. Hy het ‘n wonderlike wedstryd teen Grey gehad. Dalk beseer?

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 18:27
  3. avatar
    #36 Cappie

    Die voorlopige spanne wat gekies is vir verdere proefwedstryde teen die Pumas:
    https://www.facebook.com/BlueBullsHighSchoolsRugby?fref=nf

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 16:43
  4. avatar
    #35 Cappie

    @kosie: Die dag sal kom dat hulle ook gaan bly wees as hulle vir Affies kan wen. Vir ons is dit nog ‘n moerse prestasie om Grey te wen. Hulle bly maar die pasaangeeers.

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 15:36
  5. avatar
    #34 kosie

    @Cappie: Julle manne maak darem nou ‘n lang storie van die verduideliking. Dis eenvoudig. Die oorwinning is altyd die 10% oorwinning. Die feit dat julle of die ander spanne elke jaar die 10% is sal uiteindelik daartoe lei dat selfs BOG die verloor % “aanpas”.

    Op die manier is die rekord staande en die verloor nie so traumaties nie :mrgreen:

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 13:05
  6. avatar
    #33 Cappie

    @4×4: ou Bog sal maar moet begin gewoond raak aan die feit dat as Affies teen Grey speel dit deesdae nader aan 50/50 is as wat dit ‘n 90/10 in guns van Grey was soos toe hy of sy seun of sy kleinkinders laas in die twintigste eeu op skool was.

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 10:33
  7. avatar
    #32 Cappie

    @AffiePa: Ditto

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 10:17
  8. avatar
    #31 AffiePa

    @4×4: Ek was glad nie disrespekvol of verwaand nie – gaan lees weer my kommentaar – het slegs die punt gemaak dat die rugby tussen die top skole, GCB ingesluit, baie meer kompeterend is as in BOG se dae (1950 – 2005 :mrgreen: ) so alle skole, insluitend GCB, moet maar so nou en dan gereed wees om n pak slae te vat.

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 10:02
  9. avatar
    #30 beet

    @pietretief: I must put a star next to his name. He qualifies for the Noordvaal u19 but not CW or AW

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 08:15
  10. avatar
    #29 4×4

    Cappie, Affiepa en BOG…kyk gerus na die onderhoud deur die onderskeie kapteins van Affies en Grey na afloop vam Saterdag se wedstryd. Daai mannetjies is totaal humble en gee werklik nie om wat die rugby anale ingeskryf word nie. Hulle het ‘n klipharde wedstryd gespeel, hulle opponente respekteer sonder om te gloat na die game.

    Kom ons neem ‘n blaadtjie uit die seuns se boeke anders maak julle dalk net kwaai vriende

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 08:07
  11. avatar
    #28 pietretief

    @Rugbyman: is PJ Toerien die jaar 0/19 of sien ons hom weer by die craven week

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 15:38
  12. avatar
    #27 Cappie

    @BOG: Julle sukkel maar nog altyd om ‘n verloor te vat. Om bietjie op te kom vir jou. In die laaste 11 jaar het Grey 6 keer gewen en Affies net 5. Sien julle volgende jaar op die plaas. En soos AffiePa, was my seun ook nou in matriek, en kan hy darem sê; solank hy op skool was het hulle ‘n 60% wenratio gehad teen Grey.

    Maar moenie worry nie Bog, oor tien jaar verwys jy weer na 1994. Lekker dag.

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 13:44
  13. avatar
    #26 knowthegame

    @BOG: ek baie min betrokke by die blog maar wat my onmiddellik opval is die arrogansie van jou opmerkings.Vergeet die verlede-ja daar is plek vir tradisie en rekords oor tyd-dit stem ons saam ma Affies het Grey Saterdag in Bloen geklop-klaar.Stop om te stotter asb. Affies self is nie “world beaters” hulle self nie maar partykeer en net partykeer se n mens-geluk tot volgende keer…..

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 09:16
  14. avatar
    #25 BOG

    @AffiePa: Jy illusineer en spekuleer, meneer. Dieselfde is gese in 1994, en ons weet wat sedertdien gebeur het. Om twee jaar uit te sonder as n reel, is drome droom en wensdenkery. Oor dekades heen, met n wenratio van 94%, het Grey maar sulke sukkelfases van 2-3 jaar gehad. Hierdie was as n sukkeljaar geidentifiseer, maar ongelukkig het daar nog boonop bykomende en bykans abnormale faktore na vore getree.

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 08:37
  15. avatar
    #24 AffiePa

    @BOG: Bog die realiteit is dat vandat my seun in Affies is, en my verhouding met Affies begin het die laaste 5 jaar 2011-2015 het, is dit 3-2 in Affies se guns – 2 van Affies se 3 wenne was op Grey. In effek het Affies net soveel wenne in die laaste 5 jaar teen Grey as in die vorige 50 jaar! Grey bly n ongelooflike skool – die top rugby skool in SA, maar die dae van totale dominansie van Grey is verby – die rekords gaan baie meer gelykop wees vorentoe.

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 07:42
  16. avatar
    #23 BOG

    Ai, die ou plesiertjies en grappies oor Grey, maar ons gun dit vir julle. Hoe staan die syfers nou oor die jare? Het julle al 10% wenne? Seker nie. Hoe anders dan, sal ons die depressie van julle weghou?

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 06:32
  17. avatar
    #22 Rugbyman

    @Dok F: Die seun waarna jy verwys is al langer n garsie as wat hy in tygerberg was… het jy niks beters om oor te skryf nie? Jy is soos n plaat wat vashaak… n baie vervelige plaat…

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 06:16
  18. avatar
    #21 BoishaaiPa

    @CharlesZA: Ek is bly julle begin julle huis in orde kry..dit help nie om die Wynland skole te blameer vir hulle sukses as kinders uit hulle eie vrye wil aansoek doen om eerder soontoe te gaan nie. Ek ken persoonlik n hele klomp seuns uit Eversdal, Gene Louw en Durbanville laerskole wat geensins in enige vorm gewerf is nie maar aansoek gedoen het om na die skole te gaan. Dis n persoonlike keuse in alle gevalle. Sukses lok aansoeke en dit is niks nuuts nie. Dit gebeur al baie jare lank. As jy suksesvol jou skool kan bemark agv volgehoue prestasies oor n lang tyd gaan jy die room van orals trek. As jou eie huis in orde is hoef jy nie te worry oor jou buurman nie.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 22:25
  19. avatar
    #20 Cappie

    @Andre T: Grey het die stryd om by die hekke uit te kom na die wedstryd gewen.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 17:09
  20. avatar
    #19 Andre T

    @knowthegame: Ek dink Grey het gewen ja

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:56
  21. avatar
    #18 CharlesZA

    Jy gaan nie my kry om in daardie trap te val. Ek het nooit gese plunder, net gese 3 seuns is oor na Landbou. Weet dit gebeur elke jaar, hoe dit gebeur maak nie saak nie. My punt was as ek kwaad gaan raak daaroor dat seuns na ander skole gaan, gaan ek permanent kwaad wees.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:43
  22. avatar
    #17 Org

    @CharlesZA: Een o16 en twee o15…wat verlede jaar aansoek gedoen…en aanvaar is…so verduidelik plunder…

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:21
  23. avatar
    #16 CharlesZA

    @Org: Daar is 2 o16 en 1 o15 spelers soontoe van Stellenberg.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 15:50
  24. avatar
    #15 knowthegame

    @Andre T: ek sien jy bly darem n grooooot kat in skolerugby-help my reg asb-Het affies nie Grey gespeel nie-ek sien geen berigte-miskien verkeerd 8-O

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 15:27
  25. avatar
    #14 Org

    @CharlesZA: Soos Landbouskool nou speel…sou hulle kon doen met versterkings…maar is jy seker…dat hulle ook plunder…

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:31
  26. avatar
    #13 kosie

    @Cappie: Nogal gedink Nathan Prinsloo van Eldo sou darem een van die spanne haal behalwe as ek hom gemis het

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:26
  27. avatar
    #12 AffieOuer

    @Andre T: het bevestig: 1. PJ! 2. 0/19

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:22
  28. avatar
    #11 CharlesZA

    @Dok F: Gaan jy ooit van die Gapsfontein bus af klim? As ek nooit vir PRG/Landbou/Gim of Boyshaai vergewe vir die spelers wat hulle gevat het sal ek al vir 20 jaar die moer in gewees het vir hulle.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:08
  29. avatar
    #10 Cappie

    @Dok F: dit lyk vir my nie volgens sterkte nie.@Andre T: seker ja

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:40
  30. avatar
    #9 AffieOuer

    @Andre T: net so, J en P sit mos aan dieselfde kant van die keybord :mrgreen:

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:26
  31. avatar
    #8 Andre T

    @AffieOuer: Seker PJ

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:17
  32. avatar
    #7 AffieOuer

    @Andre T: Nee ek is amper 100% seker dis JP Toerien. Sover ek weet speel die 0/19’s saam met 0/18’s proewe. Hulle behoort met ‘n * aangedui te word. Ek sien wel dit ontbreek by sy naam….Daar is egter heelwat foute op die spanlyste…dus is dit dalk net ‘n oorsig.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:12
  33. avatar
    #6 Andre T

    @Dok F: Is dit nie dalk Trompie Toerien?

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:05
  34. avatar
    #5 Dok F

    @ Andre T. Ek sien dit is ‘n onder 18 proewe. Een van ons kinders wat vir Gapsfontein speel het in 2013 Blou Bulle en SA skole gespeel. So ook Blou Bulle in 2014. Nou in 2015 is hy nog steeds daar?? O ek sien sy naam het verander vanaf PJ Toerien na JP Toerien. Miskien maak dit ‘n verskil

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:57
  35. avatar
    #4 Dok F

    @Capie Is hierdie spanne gemeng of volgens sterkte gekies. Indien wel speel die “beste” spanne laaste of eerste

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:53
  36. avatar
    #3 Andre T

    @Cappie: Dalk was die spreiligte af

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:00
  37. avatar
    #2 Cappie

    @Andre T: haha, daar is darem een.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:58
  38. avatar
    #1 Andre T

    Ek sien nie een van Tuine se spelers. Of is hul reeds in ander skole?

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:56

Leave a Reply