Monnas claim the overall Tuks Skole Reeks 2015 title

Monument of Krugersdorp is the overall winners of Tuks Skole Reeks competition for Co-ed schools. 8 different sports namely rugby, hockey, netball, golf, chess, squash, cross country and tennis across all high school age-groups contributed to points scored in the 16-strong school competition.

School Rugby G Hky B Hky Nball Golf Chess Squash CrossC Tennis Total
1 Monument 64 24 8 28 8 8 4 15 12 171
2 Garsfontein 60 28 15 24 6.5 3.5 7.5 11 13 168.5
3 Nelspruit 56 20 16 14 7 5 8 13 16 155
4 Eldoraigne 48 22 10 32 4 7.5 5 14 8 150.5
5 HTS Middelburg 40 14 12 26 5.5 4.5 6.5 10 15 133.5
6 Pietersburg 36 30 9 22 3.5 3 5.5 8 10 127
7 Marais Viljoen 32 16 4 30 6 5.5 2.5 9 14 119
8 Kempton Park 44 12 5 18 2.5 4 7 16 4 112.5
9 Transvalia 28 32 14 6 3 6.5 6 3 6 104.5
10 EG Jansen 52 18 2 8 5 1.5 0.5 5 5 97
11 Rustenburg 24 10 13 16 7.5 6 2 6 11 95.5
12 Ermelo 4 26 11 2 2 1 3 4 7 60
13 Klerksdorp 20 8 1 10 4.5 2.5 1 1 9 57
14 Centurion 12 4 7 12 1 0.5 4.5 12 2 55
14 Vereeniging Gim 8 6 6 20 1.5 2 3.5 7 1 55
16 Florida 16 2 3 4 0.5 7 1.5 2 3 39
 Total on offer 544 272 136 272 68 68 68 136 136 1700

33 Comments

  1. avatar
    #33 Oakdale supporter

    Rugbyman, julle moet net bele in ‘n skaak afrigter dan is julle bo.

    ReplyReply
    13 May, 2015 at 15:54
  2. avatar
    #32 BOG

    @kosie: Hy het sedert sy opname in die huis vir bejaardes op Klerksdorp, n bietjie sentimenteel ( en seniel)geraak. Hy was altyd sterk teen gesiggies en uitroeptekens. Nou is dit net LOL -lots of loadshedding (in Krugersdorp). Ek wonder of hy nie gebliksem was nadat hy Nkosi— probeer sing het by Steve se konsert nie?

    ReplyReply
    12 May, 2015 at 06:26
  3. avatar
    #31 kosie

    @Andre T: :mrgreen: :lol:

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 19:00
  4. avatar
    #30 Andre T

    @kosie: Tuseen Barry en Bog is daar nie veel sin vir humor…………jy sal veral vir Bog meer gesiggies moet plaas

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 18:58
  5. avatar
    #29 kosie

    @Barry: Jy is reg, daar is niks fout met Klerksdorp, KHS of die omliggende gemeenskap nie. Ek het dit nie gesê, geïnsinueer of gedink nie.

    Ek het verwys na ‘n vryery (ander betekenis is squash) en toe na die muurbal uitslae gekyk en 2 onrelevante items saam gesit.

    Ek glo jy sal dit verstaan :lol:

    Moet sê Nelspruit verras elke jaar ‘n paar mense. Geluk met julle 3 de plek oorhoofs

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 18:53
  6. avatar
    #28 BOG

    @Barry: Ek sien darem daar was n Steve konsert in Klerksdorp, maar ek merk een vd bloggers daar, vra “Waar is Klerksdorp?” Hoop julle manne het lekker gesing, veral die afsluitng

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 18:36
  7. avatar
    #27 Barry

    @kosie: Daar is niks fout met Klerksdorp of KHS nie. Goeie plek, goeie mense en puik skool. Net soos Nelspruit en NHS.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 18:26
  8. avatar
    #26 kosie

    @Andre T: Klerksdorp is dalk nie die plek om te wees as mens ” ge squash” wil word nie.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 17:07
  9. avatar
    #25 Andre T

    @BoishaaiPa: Jip,,,,,,,,,net die 1ste span uitslae word onthou

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:58
  10. avatar
    #24 Barry

    @Andre T: Ja, darem pruik Nellies daar op 3. Ek dink dis great……

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:20
  11. avatar
    #23 BoishaaiPa

    MAW EG het hierdie Interskole kompetisie eintlik gewen want dit is net die 1ste span Rugby uitslag wat mos belangrik is….

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 16:20
  12. avatar
    #22 Andre T

    @kosie: Ek, Spear en Bog

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:19
  13. avatar
    #21 kosie

    @Andre T: En wie is die Hoofkarakters/kenners?

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 14:00
  14. avatar
    #20 Andre T

    @TuksStudent: Die 3 hoofkenners van skolerugby het die span saamgestel

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:29
  15. avatar
    #19 TuksStudent

    Die Tuks span soos uiteengesit klink vir ons baie naby aan die waarheid! Welgedaan vir wie ookal die keuses gemaak het. Ons hier by Tuks het dit geniet om elke Saterdag die rugby te volg. Die kombinasie met Garsfontein se 9 en EG Jansen se 10 is ‘n baie dodelike kombinasie veral met die twee se spoed wat hulle op die Interhoer gehardloop het sal hulle baie gevaarlik maak. Hulle moet dalk hierdie kombinasie op 9 en 10 ‘n kans gee vir SA Skole in ons opinie. Die 5 van EG Jansen 100% reg met kapteinskap. Ons het die wedstryde geanaliseer en hy lei sy span baie goed. Die nommer 13 van Monument was net so gevaarlik so ook die nommer 8 van Eldoraigne. Eldoraigne se o.16 A’s dink ons gaan ‘n Bul span word na wat ons Saterdag gesien het so ook Monnas se o.16 A’s. Baie goeie rugby ons gaan dit mis maar ons sal hierdie spanne volg deur die jaar. Baie geluk aan Affies met hulle oorwinning teenoor Grey Bloem. :wink:

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:18
  16. avatar
    #18 Andre T

    @BOG:Mmmmmmwah in jou sy

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 13:08
  17. avatar
    #17 BOG

    @Andre T: Verneder? Dit was jou kloon/swaer wie vir my die vraag gevra het.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:49
  18. avatar
    #16 Andre T

    @GreenBlooded: Nope…….she takes Myprodols herself……..she can’t start a day without me

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:21
  19. avatar
    #15 GreenBlooded

    @Andre T:

    Hoofpyn?

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:19
  20. avatar
    #14 Andre T

    @GreenBlooded: I give her something every morning

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:16
  21. avatar
    #13 GreenBlooded

    @Andre T:

    How was Mother’s Day? Did you give your skoon-ma a present?

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:14
  22. avatar
    #12 Andre T

    Damn, I left out Edmund Rheeder ( KHS )

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:03
  23. avatar
    #11 Andre T

    @BOG: Ek verstaan nie hoekom jy altyd almal wil verneder nie., dit is skoolkinders waarvan ons hier praat

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 12:02
  24. avatar
    #10 beet

    @BOG: :mrgreen:

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:59
  25. avatar
    #9 Andre T

    Na a anleiding van die semi’s en finale van die Tuks reeks wat ek dopgehou het is die volgende my span van die toernooi:

    1) Bees Ferreira ( Garsies )
    2) Nico Peyper ( EG Jansen )
    3) Pierre du Preez (Kempton )
    4) Ruan Vermaak ( Monnas )
    5) Hendre Stassen ( EG Jansen ) Captain
    6) Edwin Jansen ( EG Jansen )
    7) Dylan van der Walt ( EG Jansen )
    8 ) Marnus van der Merwe ( Nelspruit )
    9) Embrose Papier ( Garsies )
    10) Xander Crause ( EG Jansen )
    11) Eduan Engelbrecht ( Nelspruit )
    12) Erich Cronje ( EG Jansen )
    13) Abner van Reenen ( Garsies )
    14) Jaco joubert ( Nelspruit )
    15) Ivan Smit ( Monnas )

    16) Justin Brandon (Monnas)
    17) Andre van der Merwe (EG Jansen )
    18) Nathan Prinsloo ( Eldoraigne)
    19) Len Massyn ( Monnas )
    20) Ginter Smuts ( EG Jansen)
    21) Austin Davids (Garsies)
    22) Elmar du Plessis ( Monnas)
    23) Ruan Botha ( Eldoraigne )

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:43
  26. avatar
    #8 Babbelas

    Wel gedaan Eldoraigne, 4 de overall. Eerste van skole sonder ‘n koshuis!

    Pietersburg ook baie goed gedoen – ek dink hulle het maar 900 kinders!

    Mens kan duidelik sien sekere skole fokus net op rugby…..

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:41
  27. avatar
    #7 kosie

    @Speartackle: Eldo won the Netball :mrgreen:

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:39
  28. avatar
    #6 BOG

    Wat was die vraag aan my onlangs, nadat ek tellings gegee het van die sportsoorte na n interskole? Wat van boogskiet en snotbolletjies gooi? Ek merk nou n skielike trots hieroor.@beet: The Chess they play, is more like Draughts and Snakes & Ladders

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:38
  29. avatar
    #5 Speartackle

    @beet: Monnas will have to stretch the gap again next year…….sometimes you have to give your opponents a sniff of victory just for the sake of spangees

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:12
  30. avatar
    #4 beet

    @Speartackle: Monnas won the chess and with it claimed the overall title.

    The gap between the Monnas and Garsies has come down.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 11:06
  31. avatar
    #3 Speartackle

    Ek sien Garsies het darem die muurbal gewen en Eldoraigne die skaak. Baie geluk aan jul 2 skole.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 10:48
  32. avatar
    #2 beet

    Quite a surprise seeing Pietersburg all the way up at 6th.

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 10:27
  33. avatar
    #1 beet

    Well done Monnas who also beat out Garsies for the overall title in 2014.

    Awesome school competition so well done to Tuks and the organisers as well

    ReplyReply
    11 May, 2015 at 10:17

Leave a Reply