A Noord – Suid final after all.
DATE, TIME | TEAM | TEAM | DETAILS | ||
---|---|---|---|---|---|
Sat, 13 July 2013 | |||||
09h15 | Zimbabwe | 10 | 33 | Namibia | |
09h15 | Limpopo Blue Bulls | 36 | 39 | Eastern Province CD | |
09h15 | Border CD | 5 | 94 | Griquas | |
10h45 | Border | 14 | 77 | KwaZulu Natal | |
10h45 | Griffons | 34 | 27 | Boland | |
10h45 | Griquas CD | 17 | 34 | Leopards | |
12h15 | Blue Bulls | 29 | 37 | SWD | |
12h15 | Eastern Province | 29 | 18 | Valke | |
13h45 | Free State | 22 | 25 | Pumas | |
15h15 | Western Province | 45 | 29 | Golden Lions |
@BOG: Dan sal hierdie Luiaard maar na die mier gaan. Tot siens dan eers tot jy weer lui en ryk voel.
@Koos Roos: Sny vir my n bietjie slack soos hulle se. Glo dit of nie, Ek het nogal belangriker dinge om te doen as om stront hier te praat met die ryk en luies. Hierdie CW is maar niks anders as die voriges nie. n Goeie 80 % sal oor die volgende 3-4 jaar heeltemal verdwyn, en almal hier sal dan weer vra: Wat het dan van so-en-so geword? Hy moes nooit daar gewees het nie. Hy het flash/dash gehad en nie “skill” nie. Lg bly en eg verdwyn vinnig. En steeds is daar so baie wie in vervoering raak oor flash
Wat het van Boggie geword? Beet, stuur hom ‘n e-pos man. Vrystaat het daren mos nie SO k#% gedoen nie. Hy kan mos darem uitsien na hul game teen die Brumbies!
Ek dink Radebe van Lions baie ongelukkig om nie span te maak nie..hy was baie goed teen vrystaat en vandag teen WP. Hy en Pumas se 10 was vir my die beter 10’s op die week.
@Predator: Moenie worry nie..PI gaan julle 90ste fees uitsaai…julle speel teen NoordKaap..ons gaan sukkel om daai een te verkoop as n derby, maar as skole ontrek moet ons maar die beste van n saak maak.
Ek gaan net DIT se. NUWELAND WAS LEKKER! Wat ‘ n great afgelope 3weke vir WP rugby.
@McCulleys Workshop: Thanks!
@bhkgpa: Ek sal graag wil sien dat daai du Toit seun van julle bietjie sy m…r pluk en rerig aggressief raak in sy spel, Hy het baie bal in hom.
@bhkgpa: Blerrie awesome man , so dankbaar dat Schikerling en Gelant ingesluit is. Ek dink die Noordelike halfrond gaan gras vreet teen hierdie span. Ons vaste vyf moet net die regte ding doen.
@Predator: ek sien link is reeds opgesit. Kwaggas 4 manne en gim 4 manne, boishaai 2 en Paul Roos 1, nie te sleg vir suide nie
@Klofiepa: Ek stem saam – van dag 1 af was WP baie goed. Well done. Ek en jy sal nabetragting in volgende hou oor die Cravenweek. – all dressed up and nowhere to go.
Geluk aan die WP!!!! verdien dit deur en deur!!
en dan hou die treurmare van die BB aan!!
CW done and dusted en dankie seuns dit was lekker om elke dag die week ruggas te kyk!!!
@Predator: Ek sien Beet het dit ook hier opgesit maar ‘n nuttige webtuiste om te gebruik is http://www.schoolsportsnews.co.za
Daar is nogal dikwels uitslae gedurende die jaar beskikbaar en die skolespan is reeds ook daar te sien
@Predator: http://www.schoolsportsnews.co.za/rugby/2013-sa-schools-team/
Jou handjies te klein Spoepol
Welgedaan WP, hoop julle gee die Bulls ook vanaand gas.
Ek gaan nou bietjie Pietersburg op horings neem, jammer daai Spermasem is nie hier, sommer lus en vat hom ook aan die horing
@Predator: Vra die rugby unie om ‘n surcharge op die trekvoels Noorde toe te sit.
@bhkgpa: Ek het dit gemis, waar op die net kan ek die span sien
@Tjoppa: Hel ou Tjops die SuidKaap chop heavy af finansieel, ons sukkel om groot borge vir die KWAGGAS te kry. Die kostes rondom die premier skole se rugby seisoen is erg op die sak.
@Predator: Praat met daardie borg van julle. Die seuns is almal baie teleurgesteld. Maar koste blykbaar baie sonder ‘n borg.
@Predator: SA span is klaar gekies en aangewys, 4 van Kwaggas in span.
‘n Goeie Suide oorwinning van SWD en WP oor die Noorde ( anderkant die Vaal). Goeie rugby vandag gesien, Hoop die regte manne word vir die SA span gekies. Dankie aan al my mede rugby liefhebbers uit die Noorde, sal julle nou asb kan reel dat Affies teen die Kwaggas kom speel op ons 90ste feesvieringe. Dit sal nice wees as die Kwaggas en Paarl Gim 1ste en 2de eindig op die rankings vir 2013.
Veels geluk wp. Jul verdien dit. WP skolerugby ry, in nederigheid, die “wit en blou” golf. Welgedaan aan keurders en afrigters ook.
impressive performance from the WP boys once again.really like that front row and then the usual other stars like Vermeulen,Bothma,Hermanus and centre Dan du Plessis who is a real classy player and should surely be a shoe-in for SA Schools.
Lions players have heart and came back nicely but they were outplayed when it mattered most.
Veels geluk aan al die spelers met verkiesing tot die SA skole span, well done aan die WP en SWD manne, julle verdien dit
Sjoe ouens ek het die laaste 30 minute gesien en die WP het beslis die voet van die pedaal gehaal.
Nogtans goeie wen vir WP!! Skade reeds in 1ste helfte gedoen !!
WP 45 – Lions 29 Final Score
Wenners CW onder 13, Grant Khomo onder 16 en CW onder18, well done aan WP skole vir die oorheersing van skole rugby in die land vir 2013. Wat n baie goeie finaal, beide spanne goeie lyne gehardloop en mooi drieë gedruk.
WP 38 – Lions 29
WP 38 – Lions 24
Baie goeie visie van du Plessis, lyk bekend!
WP 38 – Lions 17
wp 33 – Lions 17
Forward pass se gat. Blinde ref
WP 30 – Lions 17
WP 30 – Lions 14
WP 30 – Lions 7
Yes Jacques great stuff, briljante spel deur Grant om drie te maak
WP 23 – Lions 7
Baie goeie drie deur lions, lyk goed so vroeg in 2de helfde
@Speartackle: ja ja
WP 23 – Lions 0
WP skakelpaar maak besluitneming is puik en doen basics vinnig en reg
@BuffelsCM: briljante rugby deur WP, Vermeulen is briljant en res van pak is nie vêr agter nie
@Tjoppa: Dankie Tjoppa!!
WP 20 – Lions 0
WP 18 – Lions 0
WP 13 – Lions 0
WP 6 – Lions 0
WP 3 – Lions 0
Bog gone for six months
Pumas 25 — Free State 22
Go WP get rid of Spoepol
u/19s Free State 18 – WP 18
@Tjoppa: Free State 19 Pumas 16
@Speartackle: My ouderdom help niks meer nie. Kan met julle jongetjies se grootpraat lees en dan kop skud. Meen net in my jong dae sou ‘n outjie met jou vermoens nie eerst st8 prakties maak nie. En kyk tot jy kan ‘n komper werk.
Maar ongelukkig is julle praat nog dieselfde. Meer show as go.
@Tjoppa: Gaan laat Skoonma jou ruk
@Speartackle: Skud hyg skud aah
This SWD team would give both WP and Lions 50.
What a team
@Knersus: Welgedaan SWD! Nog ‘n sukses uit een van ons kleiner unies. Mooi man.
Well done SWD – trots op julle! Klop die Blou Bulle 37-29!
SWD 34- Bull 29- 10 minutes to go!
Sounds like a good game!!’
Swd answers back with 2 tries the last one a brilliant try by duhan vd merwe score bulls 24 swd 17
Bulls on fire Justin phillips brilliant! Score bulls 24 – swd 3. Bulls tries so far phillips, keyter, van zyl and andrews
That’s better; pity we did not play better earlier on week and gett a tougher side today
Final score kzn 77 – border 14
A recipe to win a final :
1) Play players in their position.( 2de beste is beter as uit posisie uit )
2) The team spirit and playing for each other is the most important ( selectors have already chosen the 50)
3) take the points … ( drie punte was op n stadium, n drie )
4) Adjust game plan if needed.( maar “jol”steeds want jy moet rugby geniet )
5) PLay with a fetcher flank. ( jy kan nie net wil stoomroller nie, ons soek die bal ook )
6) Get the referee on your side. ( hy is meeste van die tyd n mens )
7) Red and Yellow cards … issie goed nie !
Sharks playing brilliant rugby both du preez showing why they were sa schools last year! 11 min to go kzn 56 border 7
Hamer Esterhuizen forgot about him
players that impressed me this week.
jasper wiese
junior burger
Daniel du Plessis
Jacques Vermeulen
Duhan van der Merwe
Shaun Reynolds
Erwin Harris
devon henson
Gregan Hull if moved to hooker in future.
think the highly rated flyhalf is gonna end up like watermeyer. baie windgat. not gonna name him.