DATE | SCHOOL | SCHOOL | INFO | |||
---|---|---|---|---|---|---|
Tue.24May | Goudveld | 00 | 44 | Welkom Gim | ||
Tue.24May | Voortrekker (Beth) | 61 | 00 | Clermont | ||
Sat.28May | X | X | Cancelled | |||
Sat.28May | Affies | 35 | 17 | Jeppe | ||
Sat.28May | Grey College | 41 | 17 | Monument | ||
Sat.28May | HJS Paarl BH | 29 | 07 | Bishops | ||
Sat.28May | Oakdale | 10 | 00 | Outeniqua | ||
Sat.28May | Wynberg | 24 | 15 | Rondebosch | ||
Sat.28May | Stellenberg | 50 | 11 | Brackenfell | ||
Sat.28May | SACS | 22 | 23 | Durbanville | ||
Sat.28May | Strand | 91 | 12 | Kasselsvlei | ||
Sat.28May | Clifton | 24 | 17 | Kearsney | ||
Sat.28May | St Charles | 08 | 18 | Northwood | ||
Sat.28May | Maritzburg College | 11 | 30 | Hilton | ||
Sat.28May | Durban HS | 33 | 23 | Westville | ||
Sat.28May | Selborne | 10 | 19 | Queen’s | ||
Sat.28May | Graeme | 22 | 17 | Kingswood | ||
Sat.28May | Cambridge | 06 | 19 | Stirling | ||
Sat.28May | St Andrew’s | 05 | 40 | Grey HS | ||
Sat.28May | Grens | 24 | 50 | Dale | ||
Sat.28May | Pretoria BH | 79 | 00 | St David’s | ||
Sat.28May | Menlopark | 23 | 33 | Noordheuwel | ||
Sat.28May | Helpmekaar | 46 | 17 | HTS Middelburg | ||
Sat.28May | Marais Viljoen | 07 | 73 | Garsfontein | ||
Sat.28May | EG Jansen | 34 | 26 | Waterkloof | ||
Sat.28May | Nelspruit | 38 | 14 | Montana | ||
Sat.28May | Transvalia | 68 | 00 | Zwartkop | ||
Sat.28May | Ben Vorster | 15 | 31 | Kempton Park | ||
Sat.28May | Middelburg | 40 | 24 | Rustenburg | ||
Sat.28May | Oos-Moot | 26 | 18 | Ligbron | ||
Sat.28May | Hugenote (Springs) | 46 | 12 | Heidelberg VS | ||
Sat.28May | Jeugland | 07 | 60 | Klerksdorp | ||
Sat.28May | Lichtenburg | 37 | 28 | Eldoraigne | ||
Sat.28May | Centurion | 41 | 34 | Alberton | ||
Sat.28May | Die Anker | 57 | 14 | Dr Malan | ||
Sat.28May | Secunda | 31 | 07 | Pietersburg | ||
Sat.28May | Potch Volkskool | 27 | 10 | Potch Gim | ||
Sat.28May | Randburg | 28 | 11 | St Benedict’s | ||
Sat.28May | St Alban’s | 18 | 32 | KES | ||
Sat.28May | Upington | 20 | 20 | Noord-Kaap | ||
Sat.28May | Duineveld | 12 | 19 | Diamantveld |
@Gimnasias: Ek dink 6 of 7, dit is maar net n aanduiding dat jy n swak matriekgroep het.
@Strepie: Ek hoor Bois het n klomp gr 11’s in daai span. Dink net hoe gaan die span volgende jaar lyk. Sien uit na n goeie Interskole. Hoop albei spanne is op vol sterkte.
@jakes: So jy was in die groep wat die 1e meisies in HTS verwelkom het….?
@jakes: so jy het ook nog trein gery interhoer toe😀😀
@OUD ANKER: 😬😬😬😬 Matriek 1991
@OUD ANKER: my een klein neef is in Queens ,en my seun het op laerskool elke jaar teen hulle gejol ,my dogter weer teen Balmoral en Queens girls high ,my twee klein niggies is daar op skooln,regtig goeie skole met goeie dissipline
@PRondersteuner: Nee, ek weet nie of Paarl deel van WP is of nie, dit is waarom ek die vraag gevra het. Dit blyk dat die Paarl/WP gurus self onseker is.
@jakes: My genade! dus nog ‘n rugby kenner uit die skool waar die buurt se honde twee twee loop uit vrees vir die kinders! Watse jare was jy daar?
@Wondermaar: Ek moet met jou verskil wat betref Affies. Geen span wen Paarl Gym sommer net nie. Geen span druk Grey College tot in die rooi soos wat Affies verlede week gedoen het nie. Jeppe het nie ‘n slegte span en sou hulle menige spanne Saterdag laat les opse het, ditto wat betref KES en Garsfontein. Affies het nog GEEN maklike wedstryd die seisoen gehad nie en ek dink dat hulle inteendeel een van hulle beter spanne in baie jare het.
@Smallies: I cant agree with you more with regards your comments re. Queens. Those boys will beat Grey College and will be humble to the point that they will apologise for beating Grey.
@Strepie: Baie geluk aan Bois High. Die span se spel is op ‘n steil opwaartse kurwe. Bois High het dit actually baie maklik laat lyk teen die goeie Biskop span. Ek sien ‘n riller aan die kom teen Gym.
@jakes: Well done to EG Jansen. They hit Waterkloof with the perfect game plan.
@4×4: Ons HOOP maar hulle kom reg??
@jakes: 🤣🤣 jinne maar hier is baie Brakpanners op die blog….jy sien ek het gese jy koop jou brood en melk by VC ,of was dit Trust bakkery
@Kaya 85: I hope EGJ can make playoffs. Will be good for them. They seem to be getting better and better but Monument en Garsfontein going to be big mountains to climb after the holidays.
@Smallies: nee nee. Ek is bly die Anker begin goed doen. Ek was immers ‘n leering by die skool toe dit nog HTS Brakpan was en nou support ek hulle ook.. Ek hoop hul kan net voortbou. 👊👍
@Playa: I have family living in the schools precinct in Qnst ,you don’t run across kids as well mannered and behaved as the Queens boys very often it’s a school that the EC should be very proud of
@Palma: Queens pulled a rat out of a hhat against. Selborne. Kudos to them. They’ve had a happy run in recent weeks. Firstly humbling Hudson Park and now stamping authority against Selborne. They’re restoring order in the Border. Good to see the Kudu performing again
@Wondermaar: so volgens jou hoef Affies dan nog net 4 games deur te sukkel die jaar?
@Strepie: Mens begin Sean se hand sien soos die seisoen aanstap.
Ek het dit begin Feb voorspel. Gee hom tyd met n groep.
In die Kaap is ons bederf met Corné, Sean, Oloff en Pieter.
Baie geluk aan Sean en die eerste xv van Boishaai.
Goeie oorwinning in die Kaap oor die Biskoppe.
Elke naweek speel die groep spelers beter.
Tandem Fit Arbor Sirculus.
@Herakles: very true.
@kantako: There are many outstanding coaching teams in SA school rugby. While coaching school rugby they still need to play a vital educational task to make these young men role models for the future. Very few will become professional players but all will become adults which can make a difference in society.
@Jakkals: Experience has taught me that these kind of incidents many a time involves a complex interplay of intrinsic and extrinsic factors.
But rest assure, irrespective of the true facts – the media will have a field day about this and a couple of opportunistic politicians will join in to gain political mileage!
@Arend: Jammer anders om dan.
@Jakkals: duppie is not with Oakdale, kwaggas het ‘n duppie.
Great game between Oakdale & Outeniqua. Oakdale have some hard farm boys that don’t stop grinding. Outeniqua have a great team this year but but came up short. Oakdale also looked to be better conditioned. Many Kwaggas were cramping in the last 10min while the boere kept going. Good work from duppie the Oak S&C coach. SWD will have a strong team at CW. Kwaggas 1,2,8, 12, 13,14 were very impressive while Oak 6,7,8,9 also looked very good.
@Herakles: there’s more to come with this story. Might be some egg on faces this week….
Teams that made biggest statements for me today – Boishaai, EG Jansen, Oakdale, Wynberg.
@kantako: hy koop tien teen een by VC brood en melk
@jakes: Well played EG Jansen!! They subdued Klofies, …could they be play-off contenders?
@Smallies: hahahah klink my ook @jakes ry volgende jaar n bussie daar uit Brakkies uit, pasop vir hom @oud Anker. Grappies op n stokkoe, goeie wen vir julle, ek het dit gecall beste coaching staff in SA
@jakes: Hou op vir hulle spelers kyk ,Boksburg is groot genoeg en Concordia is n excellent voer skool
Another big win for Die Anker. They having a brilliant season.Well done.
@Kaya 85: what did you say again. Boksburg flop. You now have the chance to correct your flop😬😬 Well done EGJansen. Not any team can win Klofies
Menlo verloor teen noordheuwel en wK verloor teen EG.
Affies weer gewys hulle nie n baie goeie span in 2022 nie. Wen teen jeppe maar SUKKEL
@Wonder: wanneer bat die ander span ?
@Middies pa: as die 1ste span wen, dan wen die skool. Julle het n great jaar sover
Mooi Middies. 40 – 26 teen Rustenburg. Harde wedstryd. Net twee spanne van Middies gewen, o/15 en 1stes. Rustenburg goeie diepte.
Embarrassing that you’ve closed off the comments on your latest post @beet . You coming for St Johns when they were the victims of abuse is not right
Selborne 10-19 Queens. Well done Queens, thoroughly deserved the win. A very static performance from Selborne. Looking at the junior results Selborne may be in for a few tough years ahead.
Met Wynberg se wen teen Rondebosch vandag, is hulle sekerlik nr1 in die WP, want volgens Smallies, Oud Anker, ens is Paarl en Stellenbosch mos nie deel van WP nie. Rondebosch het ook ophou speel na hul wen op Brugstraat.
Well done HJS Paarl. Nie ‘n maklike plek om te wen nie, maar julle het dit eintlik maklik laat lyk. Lyk my Bishops het ophou speel na hulle op Markotter geBoogie was!! 🤪🤣
@Rainier:Wow goeie uitslag vir Oakdale ….
@kantako: 73/7 vir Garsies
@vonke_44: great for them. Hope the coaches and boys enjoy the win, may there be plenty more
Clifton 24-17 Kearsney. Full time. I stand to be corrected but I believe it’s Clifton’s first ever win over a KZN Tier One team.
Dis lekker om verkeerd te wees.
Oakdale 10-0 Kwaggas
Ek hoor die Marlow/Oakdale games is weer volgende jaar aan, dis ‘n baie goeie ding.
@Trots HJS (Tandem): congrats. Thats a good win over the souties
Boishaai 29- Bishops 7
Game played in tough conditions in strong wind and rain at times. Lots of mistakes but I think Boishaai played well in patches and won quite convincingly.
@Herakles: OK, I see the story is making the main media outlets – must thus be true.
@Kaya 85:Spot on call for Die Anker against Dr Who.
@Kaya 85: Brave call, Monnas to beat Grey, BUT stranger things have happened this season. My predictions only further differ from yours with regards the Boksburg flops…I predict a Waterkloof flop today and then I have Rondebosh to surprise Wynberg.
I understand all the interschool matches between St Johns and Michealhouse have been called off due to an alledged racial incident and that the St John’s boys are on their way back to Jhb.
Does anybody know whether this is true?
@OUD ANKER:
Almost forgot…
Die Anker 24 – 3 Dr Who?
Kaya’s Predictions
(Latest Accuracy = 67%)
Affies 52 – 20 Jeppe (AHS must run this one, not maul)
Grey Bloem 24 – 26 Monnas Ysters (Ouch…remember Monnas are well rested)
HJS Paarl 32 – 30 Bishops (close but no cigar DC)
Oakdale 16 – 26 Outeniqua (too much forward firepower)
Wynberg 24 – 17 Rondebosch (from dark horses to SS topdogs)
Pietermaritzburg 16 – 32 Hilton (over reliant on their kingpin kicker)
Durban 18 – 15 Westville (a tough close game)
Michaelhouse 21 – 18 St Johns (home advantage to clinch it)
Selborne 19 – 14 Queens (Selborne will do an Affies, and maul it to death)
Menlopark 22 – 20 Noorheuwel (Menlo to fire, at last)
EG Jansen 21 – 25 Waterkloof (the Boksburg flop)
Helpies 29 – 20 HTS Middelburg (Helpies also rested, HTS starting to build again)
Marais Viljoen 9 – 49 Garsie Bere (no contest)
St Albans 13 – 28 KES (KES with 2 tries in last 5 mins)
@Middies pa: virseker lekker ruggas die naweek
@Strepie: Bishops gaan nou gevaarlik wees na laas naweek se verloor teen Wynberg. Dink Bois gaan moet uithaal en wys. Ek hoor die Bois span het heelwat gr 11’s in so volgende jaar gaan hul die manne looi. En met Sean daar is hul alreeds besig om die span van ouds te wees.
@Smallies: Ja, die Sondae oggende was maar moeilik hier in die laaste jare. Moes baie vroeg wakker word om betyds regop te kom om die kerk te haal.
Terug by die huidige, ons gaan die naweek weer ‘n paar lekker wedstryde sien.
@Herakles: Dankie vir die terugvoer. Baie interresant.
@Jakkals: Insluitend 2013, kon Goudveld sederdien nog net in 2014 ‘n Derby teen Welkom Gim wen. Daar was in die tien jaar tydperk agt Derbies gespeel, (Covid inagenome) waarvan Goudveld net die een keer in 2014 kon wen. Hulle het in 2015 66-6 verloor en vandaar af ‘n hele paar groot nederlae gely.
Die wedstryde is egter altyd baie harder as wat die tellings suggereer. Tydens Dinsdag se wedstryd het Goudveld hard met hul groot voorspelers oor die voordeellyn probeer kom, maar het Welkom Gim soos tiere verdedig. Feitlik elke keer as Gouveld met hul agterlyn probeer speel het, het hul egter aangeslaan of met wilde aangee die bal verloor.
Welkom Gim daarenteen, het met baie meer balvaardigheid en vaart gespeel en sewe driee gedruk sonder om ‘n punt af te staan. Beide die voor- en agterspelers het indrukwekkende vaardighede en beweeglikheid getoon, maar het swaar gekry in die skrums – wat stadige balbesit vir hul agterlyn tot gevolg gehad het. Welkom Gim se lynstane en “rolling mauls” was – soos altyd – baie goed.(Roean Bezuidenhout, die afrigter, se spesialiteite!)
My laaste seun het sewe jaar gelede uit Welkom Gim ge-matrikuleer en weet ek dus nie meer werklik wat die dinamika van die plaaslike skole-rugby is nie. Vir my is huidige span van Welkom Gim steeds mededingend en opsigtelik baie goed afgerig, maar is hul nie so sterk soos die meeste ander Gim-spanne sedert 2015 nie. Dit word waarskynlik gereflekteer uit die feit dat hul tans nie onder die Top 50-spanne op SBR se ranglys verskyn nie.
@Middies pa: ek het gejol tot op 35…toe besluit ek om te stop voor iets ernstig breek,net my een nekwerwel gekraak toe ek so 28 was maar dis dit gewees
@Smallies: It is quite difficult to get Stirling’s fixtures as they do not post them regularly. Stirling have had a few positive results against the likes of Queens and Marlow but it’s hard to tell if they have a decent side this year.
@Middies pa: Lol….jy was darem nog kaptein op jou oudag. Kan nie ervaring koop of oefen nie…
@Smallies: @Jakkals: Ek het opgehou klubrugby speel toe die ref eendag vir my oom gesê het toe ons moes loot voor die wedstryd.
@Smallies: Lol ek kan dink…
@OUD ANKER: Klub spanne het altyd klomp moeilike ooms…goeie stories
@Jakkals: die ding van Reitz was dat dit almal oud dienspligtiges was dan kom jy as 18 jarige eerste jaar en moet dan manne van 22 25 speel ,jy het vir die helfte van hulle oom gese en weg gehol vir die ander helfte wat nog half bossies was van grensdiens
@OUD ANKER: Pretoria likkewane was destyds ook nogal lekker hard….
@Jakkals: Sal nooit vergeet nie, Heinrich Rogers (NTVL loskopstut) kom terug van besering af. Daai tyd moes jy eers weer vir jou klub se 2e of 3e span speel voor jy weer in die 1e span of NTVL span kan speel. Daai dag teen PTA Polisie se 3e span sak Heinrich teen ‘n vaskopstut ou polisieman met so moerse boepens. Na die 1e skrum, Heinrich man down, lights out…daar k*k nog ‘n tand…daai polisieman het hom niks gesteur aan die feit dat hy teen ‘n Springbok speel nie.
@OUD ANKER: Ek was op n vlug saam n ou wat vir Pta polisie gespeel het en hy het my so paar goeie stories vertel….van hoe hulle eers die tukkies spelers en toe later die studente op die pawiljoen gemoęr het…Die studente het windgat geraak en toe maak polisie die veld skoon en toe klim hulle in die en maak die hele pawiljoen ook leeg…Hierdie man was groot en het meeste van die vlug gestaan by die toilet want hy pas nie lekker in die vliegtuig….ek het al baie stories gehoor maar die een het ek het elke woord geglo…
@Smallies: My pa was in Vishuis….hyt al genoem dat jy nie met die Reitz manne gesukkel het nie…
@Kaya 85: How about some predictions for the games this week end?
@Jakkals: Pretoria Polisie! Eish! My ball is my ball and your ball is also my ball….en as jy nie luister nie dan….daar k*k ‘n tand!
@Jakkals: Hardtse games wat ek gejol het in rang volgorde
1 Reitz koshuis Kofsies
2 Brakpan rugby club
3 Springs rugby club
4 HTS Hans Moore Benoni
5 Barkley oos Rugby club
@PRondersteuner: ja well as jy n paar koeldranke op n bishops pappie se rekening kan koop ….why not
@Mate: ek onthou ook langlaagte as een van my scariest games…
Vaal Reefs en Raiders (Gauteng) en dan Wesbank & Delicious (Boland)….were most hectic at club level…
@Smallies: Ek het lekker gelag toe ek die berig lees. ‘n 13 jarige laaitie het bleikbaar vir hulle gesê: “Stop throwing daddy’s money around” Maar toe help hy homself aan ‘n paar rand.
Ek lees op ‘n ander forum dat daar van daai Jhb skole sommer blatant vir teenstanders sê: “Your dad works for my dad”
HTS Langlaagte ou het n fietsspeek uit sy kous teen ons geruk
@OUD ANKER: ja hel het ook teen hulle gejol,ek het altyd vir my ma gese dit bring baie heimwee terug…games het baie in n massa fight geeindig
@OUD ANKER: Ek onthou die refs in daai dae moes eers daai ouens se togs voor die games nagaan, want hulle het die blerrie studs skerp gemaak!
@Smallies: Emmasdal en Luckoff in Heidelberg, selle storie, teen daai ouens het jy GLAD NIE waag eers ‘n drie druk nie.
@PRondersteuner: gee sommer nuwe betekenis asn die coin toss
@Kantman: goeie skole in Bloem, almal van hulle 🤣🤣 ja Jimmy Roos was enig in sy soort ne ,great plek om groot te word ,ons het tot 1984 daar gebly toe fort Brakpan toe
@Smallies: Ek was in Bloem op skool by een van die skole sonder ‘n koshuis
@Palma: Queens is definitely on the up ,I agree about Hudson . Whats going on at Stirling ? They are really quiet
@Smallies: Selborne vs Queens is going to be thriller with both teams hitting a good run of form recently. Hudson will be too strong for Grens.
@Herakles: Wanneer laas het Goudveld vir Gim n goeie GO gegee? En hoe lyk die toekoms? Is daar planne om meer kompeterend te wees vorentoe?
@Kantman: as ek mag vra ,watter skool was jy
@Smallies: Jip
@Kantman: het jy teen Jimmy Roos gespeel
@Smallies: Daai krieketveld met die beeste wat wei kan ek goed onthou. Ons was baie versigtig vir daai teenstanders!
@PRondersteuner: @Gemini: moet se ek het flippen lekker gelag oor daai geld gooiery…..Dit laat my dink ,my pa het in die vroe 80s skool gehou by n verbeterinsskool net buite Dewetsdorp so 60 km suid van Bloemfontein
Die skool se rugbyveld het n ry bloekom bome die lengte van die veld gehad weerskate van die paviljoen …..die teenstanders het nooit maar nooit aan die paviljoen kant driee gedruk nie,want in daai bome het die Guwies gesit met ketties ,en hulle het nie mis geskiet nie ….opponente het maar net gek@k as hulle daardie kant toe gebreek het
Opinies telling Affies vs Jeppe? Ek is maar besorg , as affies dan teen Grey bloem verloor wat gaan Jeppe met affies maak?
Sterkte aan Boishaai wat die naweek Kaap toe moet reis om teen n bitter sterk Bishops te gaan speel.
Ons weet julle manne sal net julle beste doen en ons Old Boys trots maak.
Tandem Fit Arbor Sirculus.
@Smallies: Ek kan weer net hoor hoe sing die klomp van Boys High Saterdag vir Bishops: “Where’s our money”!!!!
@Smallies: Ons het in die ou dae muntleggings gehou om fondse in te samel.
Lyk my coin -chucking is nou by Bishops ‘n verskynsel.Ai tog.
@JongMatie: Ja ek hoor hul het 11 beserings tans. Tot n outjie van Chippies het die naweek teen Landbou gespeel. Hul doen wragtig goed.
@OUD ANKER: goeie keuses.
Nice wapen
Daar was gister bietjie chaos in PE. NM het teen Otto du Plessis gespeel en het met 10 minute oor die veld verlaat. 9-7 agter op die telbord en iets soos 36-8 agter met die strafskop telling. Was ‘n OP skeidregter, nie verbind aan die skool nie.
Ek het gemengde gevoelens hieroor.
Wat het die laaities van Bishops nou weer loop aanjaag?
@OUD ANKER: Beste coach is gewoonlik die een wat die meeste reg kry met die minste resources…so dit gese dink ek die afrigter van Middies is op die staduim loshande voor in die ry
@kantako: Ek hou daarvan dat jy by jou opinie staan. Kom ons kyk hoeveel opinies ons gaan kry oor wie die beste skole afrigter tans in SA is. 1 sover vir Rudi Dames van EG Jansen. Ek gaan met Sean Erasmus (Paarl Boois) en ‘n close second Peter Engledow (DHS)
@OUD ANKER: dit is nie net die hoofafrigter wat krediet moet kry nie. Dieselfde Nico is 0/3 by Menlo, wat twee van hulle sterk groepe nou bo het. Maar dit gaan oor hoe goed die afrigtingspan saamwerk, soos ek se my opinie is dat EG die beste afrigtingspan het, Kloof se span werk ook goed saam so dit behoort n goeie game te wees. Kloof met 6
@kantako: 2018, 1e span Affies 62, PBHS 20, rekord telling teen PBHS, 2018, 0/16A Affies 43, PBHS10. Res van PBHS spanne ook groot loesings gekry.
Afgelope 2 jaar was Nico Luus hoofafrigter van Tuks.
Al wat ek sê, verdict uit oor Rudi en ja ek gee hom krediet, as jy gaan kyk sal jy sien ek roep ‘n wen vir EG teen Kloof.
@OUD ANKER: jy het so bietjie verkeerde informasie my vriend. Rudi nooit groot pakslae gekry by PBH nie, niks anders as wat hulle gewoonlik kry nie, hulle is een van die duurste skole daar, en die demografie rondom die area het baie verander, so hulle kry nie meer die lekker soutie rugbyspeler soos altyd nie. Die juniors wat opgekom het deur Rudi was baie sterk, die O/16 span het in 2018 ek dink vir Affies gewen, dit is ook daai jaargroep wat as 1ste span vir Affies gewen het, en dit was ook een van Affies se slegste jare nog, daarom klub 600 besluit met Jaco uit en in met al die veranderinge die twins en Ryno ens ens. Kyk na Affies nou.
Terug te kom by Rudi, by Glenwood baie goed gedoen, so ook by die Sharks spanne waar hy betrokke was, EG in 2019 net net die uitspele gemis en 2020 voor Covid was EG onoorwonne. Rudi ook dan nou back to back Varsity cups gewen ne. Ek dink jy kan hom maar so bietjie meer krediet gee.
Regardt in sy tyd by EG n Beeld gewen en die Oosrand oorheers.
@Smallies: stem
@kantako: Die verdict is uit oor Rudi, by PBHS het hy rekord tellings teen hom gekry en was hy nie toegelaat om spelers te koop nie, hyt niks daarvan gehou nie, want sy reputasie het ‘n lelike knock gevat met daai groot pakke slae wat hy gekry het. Hyt bedank, Paul Anthony word aangestel em met daardie selfde groep spelers stamp Paul Anthony vir Affies. Die 1e keer in 11 jaar wat PBHS vir Affies wen. Vir my is ‘n teken van ‘n goeie afrigter een wat van karperde skouperde kan maak en nie skouperde gaan koop nie.
@kantako: ek het n idee Die Anker gaan binnekort ge Transvalia word
@jakes: ek dink Waterkloof gaan die een wen, maar soos jy se EG se 16s is warm, en Regardt sal weer goed werf, hy het bietjie opgeslip in Covid met @Smallies en @Oud Anker se manne daar in Brakpan maar hy sal hulle nou weer vat.
My opinie, en ek gee nie om wie Gim coach nie. Eg het die beste coaching team in SA op skole vlak met Regardt en Rudi.
Marlow vs Burgersdorp op youtube .lekker small-town karoo rugby
@kantako: moet nie te seker wees dat Klofies vir EGJ gaan klop Saterdag nie. ‘n span is net so goed soos sy laaste vertoning. Kyk die punte verskil tussen Waterkloof en Marais Viljoen en EGJ en MV. Boonop het EGJ tuis voordeel. Dit gaan weereens ‘n harde game wees maar enige een kan wen.
@Herakles: het gedink dit gaan so iets wees…
Result of the Derby between Welkom Gim and Goudveld this afternoon: Welkom Gim 44 – Goudveld 0.
@BuffelsCM: Gim doen uitstekend gegewe hul magdom beserings.
@kantako: ek ken glad nie meer die spelers nie. Ek is maar net ‘n ondersteuner en volg weekliks die games. Ek kan vir jou sé EGJ span baie gelyk met baie spanne in hul liga die jaar en baie games gaan baie close wees, dus dink ek daar is talent hier en daar. Maar hou hul 0/16 span dop, as hul die spelers kan hou, gaan daar weer groot dinge gebeur oor 2 jaar van nou af.
@OomPB: Grey/Monnas word op 209 uitgesaai Saterdag. Alle ander wedstryde word op SS Schools uitgesaai. Nie altyd ideaal nie, maar dis darem iets. Daar is Classic Clashes wat op YouTube uitgesaai word, maar ek weet nie wie daarop is die naweek nie. Affies/Grey was laas Saterdag daarop gedoen.
@kantako:eks bly om dit te hoor. Tog n close/goeie wen teen Noordheuwel gehad. Dalk was dit net moeiliker om aanvullings te maak soos in die verlede. Ons sien uit na n lekker game.
@BlouLou: ek dink julle het die een Saterdag en dan lyk die uitspele ook in sig vir julle. Ek wil met jou stry, ek dink inteendeel dit is die swakste EG Jansen span wat ek al ooit gesien het vanaf 2000. Daar is niks daar nie (soos wat ek EG ken nie)
@jakes praat met my. Waar is die Francois Uys, Louis Ludick. Die Michael Holtshauzen, die Martin van Wyk en Stassen en Beytels, die Edrich Cronje. Daar is gewoonlik so een of twee lekker taai fisiese manne voor, en so groot back en dan n baie vinnige back in n EG span
@OomPB: Oom PB, die Grey/Monnas wedstryd is op SSS.
@kantako: Waterkloof het met min gewen teen Menlo, Drosdy, Diamantveld, (1 of 2 punte) en dan 6 punte teen Marais Viljoen. Noordkaap was darem 20+ punte op n supernat veld by Kearsney. Die game teen Welkom Gym was ook close met die 1ste helfte moeilik en toe het dit beter gegaan 2de helfte. Daarna was die Grey game en die seuns het n huge performance pickup gehad, soveel so dat hulle meer punte as Grey in die 2de helfte aangeteken het. Met 37 punte teen Grey was dit serkerlik hulle beste game tot en met nou.
Gaan nou soos Jong Matie klink, maar ons kry darem 3 spelers terug die naweek wat die kaptein insluit en ons vaskopstut. Hopelik pitch die manne weer groot Saterdag want ons gaan dit nodig he teen n goeie EG span.
@Kaya 85: Kaya 85, I will mostly go with the “form book” this week end with 2 exceptions.
Grey to beat Monnas by 10-15.
Paarl Boys to beat Bishops by 5-10
Hilton to beat Maritzburg by 10-15
Affies to beat Jeppe by 10-15
Outeniqua vs Oakdale…to be a thriller, Outeniqua by <5
Die Anker to beat Dr Malan by 25
And then my 2 (maybe) left field predictions
Rondebosch to beat Wynberg by 5-10
EG Jansen to beat Kloof by <5.
@Gimnasias:
Naand, ek weet nie van enige nuwe beserings nie
Lyk my nou is daar ‘n aansienlike gedeelte wat liewers siek is, so die af week het seker op ‘n goeie tyd gekom
@Ploegskaar:
Ja die week gaan daar darem nie stres wees nie
Maar ek hou van die hele outing, kyk die hele dag rugby, drink lekker koffie en eet genoeg pannekoek en ham burgers en kuier lekker saam met mede Gimmies
@OUD ANKER: How about some predictions for those games?
Bishops vs HJS lyk na n lekker wedstryd. Hoop dis op SSS
@beet: yes Beet like I say, I think Waterkloof is having one hell of a season and the coaching staff is doing well.
@beet: they were full value for money that game …
@kantako:zFor me the Waterkloof match against Grey is still the most memorable of their matches this season. I especially enjoyed how they countered the well organised Grey lineout driving maul that game.
@JongMatie: As jy van my praat, ek luister graag. My mening is dat mens slegs kommentaar lewer as dit sinvol is. Op hierdie stadium het ek nie eintlik iets om by te dra nie
@OUD ANKER: yesssssss
@Smallies: Smallies, en natuurlik die Potch derby, Volkies vs Gym.
@OUD ANKER: waterkloof het n great seisoen. Hulle het (net net) gewen teen Noord Kaap, Diamantveld, Drostdy, Menlo, Marais Viljoen en dink nog een, hulle ook nie ver verloor nie teen DHS en Kearsney. Die coaching staff met Cobus van Dyk, die fisio van Oakdale,en die coach van Drostdy doen hulle baie goed. Hierdie ouderdom van Kloof het sedert hulle terug in die Beeldtrofee is in 2019 nog net houe gevat.
@OUD ANKER: Hugenote vs Volkies
@OUD ANKER: jy mis drie watertand games
Selborne vs Queen
Hudsonpark vs Hoerskool Grens en Diamantveld vs Duineveld
‘n Paar groot wedstryde om na uit te sien volgende naweek:
Paarl Boys vs. Bishops
Grey vs Monnas
Oakdale vs. Outeniqua
Wynberg vs Rondebosch
Maritzburg vs Hilton (ons is geneig om van die Natalse derbys te vergeet)
En natuurlik die GROTE: Die Anker vs Dr Malan
@Zion: Hoe gaan dit met die beserings in ons span? Enige goeie nuus?
@Zion: Daar is ‘n hele klomp lekker wedstryde wat mens as ‘n neutral kan geniet. Sonder stress en angs
@OUD ANKER: Dink dit kan ‘n span wat wenmomentum het se ritme versteur. Maar, net so reken ek dit is ‘n waardevolle breek vir ‘n span met verloormomentum om te refresh en te reset
@Jakkals: Moeder van alle 50/50 calls. Outeniqua omte wen met <5.
@OUD ANKER:
More, dis net soos jy daar se, dit kan seker van verskillende kante af gesien word
Aan die een kant dink ek hulle lywe ens het dit nodig, want dit is maar harde games week in en week uit
Aan die ander kant dink ek tog dit het ‘n effek op momentum, en dat jy dalk so paar minute (of n helfte) kan neem om weer die volgende game op volstoom te kom
Vir ons ondersteuners is dit glad nie ‘n goeie ding nie, wat moet ek nou die Saterdag doen …… lol
@jakes: Jakes, EG stands a very good chance this year against Kloof. For some reason and I cant put my finger on it, Kloof is struggling this year and are they there for the taking.
@Zion: Zion, Ek is oop vir oortuiging, is ‘n af naweek ‘n goeie ding veral as jy lekker momentum opgebou het?
@JongMatie: Ek is in 2 minds of ‘n rusweek so goeie ding is? Eks oop vir oortuiging. Voorbeeld, Affies het hulle alies afgesukkel teen KES na ‘n rus naweek. KES kan rugby speel, maak geen fout nie, maar dit was asof Affies eers in die 2e helfte wakker geskrik het en half geroes gelyk het in die begin…ek wonder maar net.
@Wonder: Ek stem, MAAR onthou soos teen Oakdale is Grey weer die oorweldigende gunstelinge en ons weet wat het daar gebeur. PRG was Saterdag ook die gunsteling teen Paarl Boois. My voorspelling sal ‘n Grey wen wees, ja, MAAR daai onderskat issue speel altyd ‘n rol.
@OUD ANKER: Stem ook nogals saam oor daai een
@Smallies: Smallies, net 1 punt wat ek ook van die rugby punt af wil maak. Ek persoonlik dink hulle moet “team instructions” verban uit Formule 1 uit. Dit was nie Perez se skuld dat Verstappen uitgespin het en probleme met sy DRS flaps gehad het nie. Perez sou die race ver gewen het as hy nie deur die span gedwing was om aan Max te yield nie. Ek besef dit is net hoe dit werk in Formule 1, MAAR persoonlik voel dit vir my soos ‘n halwe suur smaak in die mond na die Max oorwinning. Laat elke ou op meriete race and may the best man win.
@JongMatie:
More, wie is Buffels?
@Mate: @Jakkals: @BlouLou: Is PRG 019a 2022 ‘n one man team? Ek twyfel. Maak JJ ‘n groot verskil as hy speel? Definitief. Net soos JF van Heerden vir Grey. Net soos Bakkes vir Gim. Net soos Sherwood vir Bishops. Daar is nog seker baie name wat ek kan noem. Julle werk julself almal op oor @JongMatie: se beserings verslae. Hy weet dit en lag homself pap vir julle reaksies.
PRG het teen Affies teruggekom van 24-3 na 24-18 sonder JJ, altwee wedstryde by St Johns gewen sonder hom, teen Garsfontein verloor met hom. Hy het wel die onderskep drie gedruk teen Gim, maar wie het PRG teruggebring van 24-9 af na 24-19? Dieselfde pak voorspelers wat Saterdag teruggekom het in die 2de helfte. Daar was ‘n paar bekommerde HJS Paarl ondersteuners langs my die laaste 10 min van die wedstryd.
@Arend: en hy is nog bloedjonk
@Smallies: 👏👏👏👏, hierdie man ken sy storie.
Die Derby tussen Welkom Gim en Goudveld se eerstespanne is Saterdag uitgestel vanwee donderstorm oor Welkom. Die wedstryd word nou komende Dinsdag gespeel.
@OomPB: Jorenzo sal eers volgende kwartaal weer vir die Maroon Masjien uitdraf.
@JongMatie: is daar nog beserings?
@Smallies: Nou praat jy!!!
@jakes: jip. Altyd tough in Boksburg. Sien uit daarna dat die manne hulleself toets teen EGJ
Waterkloof against EGJansen going to be another tough encounter.
@Jakkals: klink of PRG n one man wonder team is. Sekerlik kan die ander 14 spelers gereken word?
@Smallies: monnas lekker uitgerus. Grey gaan moet oppas!
@Jakkals: Op die plaas Oakdale met 8.
Op n heel ander noot MAX MAX Supermax…..
@Wonder: I take nothing for granted …
@Smallies: Monnas tuis is sekerlik makliker as Affies weg.
@Zion: Hoekom is Buffels so stil?
Ons gaan ons rus kans die komende naweek geniet
@Mate: Stem saam. Hou veral van Cameron Miel…Hys n yster
Ek voel dit is so halwe klap in die gesig vir die PRG spelers dat daar aanhoudend gesinspeel word dat die span niks is sonder Jorenzo
Voel nie vir my lekker
Ek verstaan dat een speler n moerse verskil kan maak maar wat van die wat week in week uit hul beste probeer?
Ek dink dis tyd vir n ander tune
@Jakkals: kwaggas 10+
Voorspellings vir Oakdale vs Outeniqua?
Arme HJS….
Ons kan darem nou rus vir n slag. Gee kans vir Jorenzo om terug te kom.
Dit raak ook nie makliker vir Grey nie Monnas ….