Oakdale vs Outeniqua for the SWD crown 2022

One of the best schoolboy rugby derbies of any season will play out on Saturday 28 May 2022 when Oakdale hosts Outeniqua at the “Plaas” outside Riversdale.

The two South Western Districts (SWD) powerhouses have dominate the provincial under-18 youth week selections with all 23 Craven Week players and 17 Academy Week players between them.

The u18 youth week head coaches are also from the respective schools Jaco Jansen Rensburg (Outeniqua – Craven Week) and J Naude (Oakdale – Academy Week)

Wider squads and youth week honours

 

Head to head since 2000

Leave a Reply

56 Comments

  1. avatar
    #56 Gimnasias

    @Kantman: Hulle het oorheers ja. Daai 7 flank van 1ste span het n great game gehad. En die 2 driee wat hul gedruk het was baie goed deur die 9 en die 11.

    ReplyReply
    1 June, 2022 at 12:35
  2. avatar
    #55 Rainier

    @JongMatie: Waaroor ek baie bly is.

    ReplyReply
    29 May, 2022 at 05:29
  3. avatar
    #54 Rainier

    @Kantman: Die /14’s het verloor.

    ReplyReply
    29 May, 2022 at 05:28
  4. avatar
    #53 JongMatie

    @Rainier: Jy het verkeerd gedink…

    ReplyReply
    28 May, 2022 at 23:53
  5. avatar
    #52 Kantman

    @Gimnasias: Jy was reg, Oakdale gee altyd iets ekstra op die plaas. Nie seker, maar dink hulle het oorheers in al die ouderdomme?

    ReplyReply
    28 May, 2022 at 21:05
  6. avatar
    #51 PRondersteuner

    @Oakdale supporter: Ek het vanoggend gesien DigiTV adverteer dit.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 13:00
  7. avatar
    #50 Gimnasias

    So paar jaar gelede het P Gim n baie goeie span gehad en het op die plaas kom speel. Die 1ste helfte het Oakdale die oorhand gehad met hul flank Henko Beukes wat Gim besig gehou het. Maar in die 2de helfte het Pieter Rossouw se ervaring of slingsheid die deurslag gegee. Oakdale het teen die son gespeel en al wat hy die losskakel laat doen het is om die heelagter van Oakdale te peper met hoë skoppe. Daai arme klong het nie n clue gehad waar die bal is nie en so het Gim toe gewen. Maar my man of the match was by verre Henko Beukes.
    Oakdale met 7 môre.

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 12:45
  8. avatar
    #49 Oakdale supporter

    @2021: Weet jy of die game more iewers gewys word?

    ReplyReply
    27 May, 2022 at 11:29
  9. avatar
    #48 Gimnasias

    @2021: Hoop jou span vat vas op die plaas. Oakdale is niemand se speelmaat daar nie. Ken n klomp van die kinders van laerskool dae af. Lekker om te sien hoe hulle ontwikkel het.

    ReplyReply
    25 May, 2022 at 12:51
  10. avatar
    #47 Rainier

    @2021: Dis my kop se voorspelling, my hart is by Oakdale. My pel se seun speel 1stes and ‘n paar van die /16 groep kom van Jbay af.

    ReplyReply
    25 May, 2022 at 12:08
  11. avatar
    #46 Smallies

    @Wittes: sterkte daar

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 20:27
  12. avatar
    #45 Wittes

    @Smallies: Ons hoop dat dinge sal uitwerk, dit is n droom wat waar geword het vir hom….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 20:19
  13. avatar
    #44 Smallies

    @Wittes: dit is n baie crappy situasie ,ek het self deur so n besigheid gegaan en dit is hoekom ek so half pissed off is oor dit

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 19:46
  14. avatar
    #43 Smallies

    @Smallies: eish die spelling laat jou erg in die steek ou smallies ,dalk moet jy jou brille op sit

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 19:44
  15. avatar
    #42 Wittes

    :twisted: :( :( @Smallies: so waar, ons was oorstelp van vreugde toe die jongman, na 2 jaar se rugbydroogte, enigste seun in sy skool wat kans gesien het vir proewe, enigste seun in sy streek, die Akedemie span haal..dai vreugde was egter van korte duur.

    Dis slapelose nagte, stres, om plan te maak vir geld vir die toer. Die jongman het bitter hard gewerk in die 2 jaar om homself geleentheid te gee om opgemerk te word, nou staan ons op die punt om al daai harde werk wat ingesit is te verloor….
    SARU se ontwikkelingsplan is besig om liederlik te faal….

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 19:38
  16. avatar
    #41 Smallies

    @2021: my punt is dat SARU nou van ouers,van wie baie al reefs swaar trek, verwag om nou 7 na 8 duisend rand te moed betaal om aan n toetnooi deel te neem wat SARU gebruik om talent te identifiseer.En dit terwyl hulle die groot 4 unies se gatte vol geld stop

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 18:56
  17. avatar
    #40 2021

    Dit is vir skole noodsaaklik om te investeer in spelers. Dit verhoog verseker n skool se totale rugby standaard. Hoe beter jou 1 ste span is hoe beter is die res van die ander spanne laer af. Dit skep addisionele gees en trots. Dissipline probleme sal daar wees, want dissipline begin by die huis. Need to say no more.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:37
  18. avatar
    #39 2021

    @Rainier: Druk maar weer jou sompompie…..op die Plaas, minder Plaas seuns in die provinsiale spanne……pomp die harte op die plaas Ysterbloed

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:31
  19. avatar
    #38 2021

    @Smallies: Nou waarheen moet die kinders gaan wat ontwikkel is???? Daar is net nie meer plek vir spelers na skool nie. My vermoede is dat net 2 miskien 3 spelers kry n verlengde kontrak by die unies. Die res moet na 2 jaar terug huistoe. Die wat wel na skool rugby speel en swot ( wat baie dissipline verg) het n beter kans om dalk verder te kom. Met die Europese klubs wat nou ook gaan kwotas instel op Foreigners, bring dit mee dat SA spelers wat daar speel en terug gaan kom, gaan SA vir die volgende 5 jaar n bottelnek ervaar vir junior talent om na senior vlak deur te skuiwe.

    ReplyReply
    24 May, 2022 at 16:29
  20. avatar
    #37 apple

    All of us that grew up in the old days can look with pride at what is achieved in some of these schools within their rugby culture. Look at the joy of the old boys from Paarl on Sat, and you will see unity whatever the previous classifications. And I am sure it is the same in other schools. Paarl sometimes are looked upon as more open due to the dual language and geography, but it creates the next generation of young men. At a time that there was enough tension at the Uni of Stellenbosch, it was good to see the powrr of team sports in the unity of your team colours.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 21:28
  21. avatar
    #36 Smallies

    @OUD ANKER: maar dit gebeur by alle skole ,however as jy n eerstespan speler by enige top skool uit die skool stap is die kanse dat jy n jnr kontrak of n studie beurs het baie groot,dis selde dat n Grey Eerste of Cherries spelers nie n studie beurs kry nie ,en ek glo dat dit by Boishaai ,Gim ,PRG ,Affies,en so aan oik die geval is en onthou daardie oldboy netwerke ,my maat daardie is goud werd

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 15:57
  22. avatar
    #35 Djou

    @OUD ANKER: Daar is wel talle skole wat seuns se beurse opskort indien hulle nie meer vir ‘n A-span speel nie. Dit is verkeerd. As ‘n skool iemand gewerf het en die seun maak nie meer die A-span nie, dan moet die skool by sy belofte hou.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 15:33
  23. avatar
    #34 Gimnasias

    @Djou: Jys reg, werwing sal nooit ophou nie want borge wil n wenspan ondersteun. Ek kan vir jou n paar dinge vertel wat jou sal laat skrik. Eintlik verregaande maar ek wil nie die skole se name noem nie. Ek neem aan dis so dwarsdeur die land. Arme kinders speel onder geweldige druk.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 15:32
  24. avatar
    #33 OUD ANKER

    @Djou: Djou, ek hoor jou en stem saam met beide jou 1e punt en jou 2e “terloopse” punt.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 15:15
  25. avatar
    #32 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, ek dink ook nie skole gooi seuns weg nie, ek dink net nie dit is in die aard van ‘n skool sisteem om verder vir seuns te “sorg” nadat hulle die skool verlaat het het nie. Daar is nie iets soos ‘n “pensioen” fonds wat hulle uitdeel nadat jy die skool as 1e rugby span speler verlaat nie. Die fondse moet dan gaan aan die volgende opkomende 1e span superster.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 15:10
  26. avatar
    #31 Middies pa

    @OUD ANKER: Ek onthou die storie. Middies het ook geweier om Groot skole te speel en het in Makro skole liga gespeel alhoewel hulle nie aan die getalle voldoen het nie. Dit was goed vir die skool se rugby.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 14:15
  27. avatar
    #30 Middies pa

    @OUD ANKER: Skool is aan die gang, maar nog verskeie siekes. Ons sal sien na vandag se rugby oefening hoeveel “walking dead” daar nog is. Ek is seker Middies sal reg wees vir die naweek se wedstryde teen Rustenburg. Ek dink Rustenburg het ‘n appeltjie te skil met Middies na die vorige verloor. So ek verwag ‘n warm wedstryd.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 14:13
  28. avatar
    #29 Djou

    @OUD ANKER: Jy moet verstaan hier is ouens op die blog wat “alter egos” het, maw dieselfde ou blog onder verskillende name. Jong Matie is een. Die trick is om te weet wie is wie. Soms skryf hy/hulle net om uit te lok, en dan weer ‘n klomp waarhede. Alles deel van die fun.
    Terloops, ene Bischoff het ‘n boek geskryf oor die geskiedenis van skolerugby en werwing. Dit kom al van die 1960’s af. Dis niks nuut nie en gaan in alle waarskynlikheid voortduur.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 14:04
  29. avatar
    #28 Smallies

    @OUD ANKER: skole gooi nie net die seuns weg nie…

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:52
  30. avatar
    #27 Smallies

    Lets just say Grey developed a massive “dissipline”problem during the game

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:45
  31. avatar
    #26 OUD ANKER

    Middies Pa, hoe lyk dinge daar in Middelburg? Is die manne oor die griep epidemie?

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:40
  32. avatar
    #25 OUD ANKER

    @Middies pa: Middies Pa, die Makro Skool, Groot skool ens ens. met die Beeld trofee was bepaal deur die hoeveelheid leerlinge in die betrokke skool. Bokant ‘n sekere hoeveelheid leerlinge was jy geklasifiseer as ‘n makro skool ens. Dit het egter problematies begin raak, want sekere sterk rugby skole het nie genoeg leerlinge gehad om as ‘n makro skool te kwalifiseer nie en moes dan in ‘n laer liga speel waar hulle elke wedstryd met 100-0 gewen het. Dit is waarom ek ook die vraag bly vra wat die definisie van ‘n Makro/Super skool is, want ‘n skool soos Oakdale is getalle gewys beslis nie ‘n Makro skool nie, maar blaf verseker saam die heel grootste honde as dit by 1e span ruggas kom.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 13:37
  33. avatar
    #24 Kaya 85

    @OUD ANKER: Thanks for this insight into Pretoria Boys High – I was not aware. Big respect!

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:49
  34. avatar
    #23 Kaya 85

    I’ve only managed to watch each of these teams Once so far this year, but from what I’ve seen I’m going with Outeniqua to win. Both teams are lean-powerful-and mean but Outeniqua’s pack are formidable…
    I didn’t see the Oakdale-Grey game, so if anyone can point out how Oakdale contained Grey that day it would be welcome. But the way Outeniqua dismantled the power of Monument up front at Wildeklawer was breath-taking.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:44
  35. avatar
    #22 Middies pa

    @Smallies: Dis hoe ek dit ook het. Die Beeld trofee afdelings was opgedeel in Makro skole, Groot skole, Medium skole en Klein skole. Lyk my dit het nou nuwe betekenis gekry.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:40
  36. avatar
    #21 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, jou stelling is 150% korrek as dit nie net oor ruggas gaan nie, maar die probleem is 99% van hierdie seuns word “gekoop/gebeurs” of wat jy dit ookal wil noem NET VIR RUGGAS. As hulle dit dan na skool nie op die rugby veld maak nie, is daar GEEN van ons top skole wat dan teruggaan na hierdie seun toe en aanbied om verder te help nie. So seun het dan in meeste gevalle niks om op terug te val nie. My punt dus is, die groot rugga skole meot outjies op laerskool identfiseer, sg. grass roots level en dan daardie outjie grootmaak, coach en bystaan vanaf graad 8 tot 12. As hy dit dan maak in Grey se 1e span in graad 11 of 12, great! Maar indien nie het hy nogsteeds ander goed om op terug te val. Dit is wat ek bedoel met “homegrown” spelers. Ek kry net die idee dit is te maklik vir ons makro/super skole (JongMatie se term) om ‘n 1e rugby span te “koop”.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:07
  37. avatar
    #20 Smallies

    @OUD ANKER: was die term makro skole nie in die Beeld trofee gebruik destyds nie ,Makro skole, Groot skole ,Meduim skole en klein skole of so iets

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:05
  38. avatar
    #19 OUD ANKER

    @Djou: Djou, you will recall me asking JongMatie to define Macro/Super school. I am waiting for an answer, because to me even classifying Paarl Boois, Paarl Gym, Paul Roos, Affies and Grey as the big 5 needs justification and/or a definition? I, therefore agree with you 100%, it is just a term open for debate and may even be considered as snobism/elitism….
    Not true, the “rumour” that PBHS should not approach Mr Musk again.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 12:00
  39. avatar
    #18 Smallies

    @OUD ANKER: dit gaan nie net oor die ruggas nie , as n 100 seuns se lewens verbeter kan word agv die kans wat hy kry om in n top skool skool te gaan ,dink jy nie dis dan die moeite werd nie….

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 11:55
  40. avatar
    #17 Djou

    @OUD ANKER: The term super/traditional rugby schools was borne in the Western Cape and latched onto by supporters of other schools – who were identified as the super/traditional rugby schools by Wester Cape supporters.
    Within the super/traditional rugby schools you also get the Big Five – Paarl Bois, Paarl Gim, Paul Roos, Affies and Grey College.
    But really, it is just a term.
    By the way, Mr. Musk did donate millions to Pretoria Boys High, following a request from the school, on condition they don’t approach him again – this is according to a Pretoria Boys High blogger.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 11:42
  41. avatar
    #16 OUD ANKER

    Let me give you an example. JongMatie refers to the Macro/Super Schools. There is one such Macro/Super school in Gauteng that nobody ever takes notice of. Pretoria Boys High School. This is the largest all boys school in the country. Old Alumini include the likes of a certain Mr Elon Musk. This Macro/Super school has the means to “buy” a 1st rugby team that nobody will ever beat, HOWEVER they have a rule, “we will entertain no “sponsorships of any kind” Go and check a Candies (1st rugby team) jersey, zero sponsors. They also don’t entertain any “buying or bursaries”, HOWEVER there is not a school in this country that does more for grass root development. Will PBHS ever become a number 1 rugby school that we discuss week in and week out? NO, probably not, BUT every now again they will “stamp” Affies or produce a John Smit, all “homegrown” victories and players. What we never see however are the grass root players which a school like PBHS produce and these schools are the real winners and heroes for me.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 11:01
  42. avatar
    #15 OUD ANKER

    @Smallies: Smallies, Arend, Beet, I agree with everything you guys say, HOWEVER are we not a pot calling the kettle black? What are our beloved high schools which we are raving about week in and week out doing for grass root development? You can argue with me till the cow comes BUT everyone of the schools which we are punting each week are “buying/giving bursaries” to have a top of the charts first team. These high school scouts identify players and bring them to their schools to “offer them opportunities” These boys then get a fat bursary, makes Craven week and then after that?…..all of a sudden they have no bursary, the glitter of playing for your school’s first team is gone and now this boy has nothing to fall back on, because only a small handful ever makes it in the big league after school. School rugby has become so “1st team must win orientated” that there is zero grass root development either! Just my opinion.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 10:51
  43. avatar
    #14 OUD ANKER

    @Arend: Arend, hierdie is die moeder van alle 50/50 calls! Die 2 skole speel albei briljante, MAAR ook baie dieselfde tipe ruggas wat die call nog moeiliker maak, ek glo egter nie aan draadsit nie, so ek maak die call Outeniqua omte wen met <5.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 10:31
  44. avatar
    #13 Arend

    Die grootste wenner met die Derby is tuisveld. Dit is die grootste bepaler wie gaan wen. So as ek hierna kyk moet dit Oakdale wees.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:52
  45. avatar
    #12 Rainier

    @Arend: Ek verstaan dit, dink dit gaan close wees.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:44
  46. avatar
    #11 Smallies

    @Arend: Baie jong spelers wie se lewens ingryplik verander sou word gaan deur die krake val ….

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:20
  47. avatar
    #10 Arend

    @Rainier: daai Bulle is moeilik op die plaas. Daar maak hulle hul rûe styf. Kyk hoe het hulle Grey College vasgehou daar.
    Ek dink dit kan enige kant toe gaan op die dag.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:19
  48. avatar
    #9 Arend

    @Smallies: spot on Smallies. Hulle skiet vêr tekort. Hierdie talent weke moet finansieel ondersteun word deur hulle. Dit is ten minste hulle plig.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:12
  49. avatar
    #8 Arend

    @Smallies: ja Smallies. SARU lyk soos die Nasionale regering, hulle is ‘n skande. Wie betaal op die ou end vir die ontwikkeling van spelers? Ouers self, sodra dit gebeur vat hulle die wat deurkom en ploeg daarmee. Unies, presies dieselfde. Stel in geen ontwikkeling van ‘n talentvolle spelers belang. Hulle vat net die room. Dit maak my keelvol. Daar is nie geld, wie se skuld is dit? Die magsbehepte mense in beheer. Hou parties en investeer op plekke waar dit nie nodig is.
    Hier word die armes weer gestraf. Waar is die borge? Ek moet erken indien ek ‘n borg is sal ek geen geld vir SARU gee nie. Die myle wat jy kry en dan die voorskrifte van hoe jy moet kies staan ‘n mens nie aan. By enige skool is SA speel net die bestes. Hulle kan jaloers wees en leer by skole. So dankbaar vir skole rugby.Ek dink dit is tyd dat ons aanbeweeg. Hier is hope talent wat ook gemis word deur die stelsel.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:03
  50. avatar
    #7 Smallies

    @beet: it really pisses me off ,saru needs to do more at grassroots level,they could take a few bucks from the millions that they are shoving up the lions ,sharks ,bulls ,and Stormers backsides and fund these weeks properly….grassroots development should be sarus primary focus ….

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 08:01
  51. avatar
    #6 beet

    @Smallies: It was already reported a few years back that parents had to partly fund costs at those youth weeks. It is unfortunate. I think that is why they see it as such a necessary link to get development players into primary schools and then high schools that can then become custodians of their development needs including nutrition aside from education. These schools often fit the bill for their tour costs or find ways to network and raise the funds.

    SARU has an u13B Craven Week and an u18 Academy Week which offers more opportunities. I think if push comes to shove, they may have to turf these B-team events in the future.

    So first prize would be fully sponsored weeks which may no longer be a reality. Second prize is keeping them all going at a supplemented cost.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 07:44
  52. avatar
    #5 Rainier

    Ek dink hierdie gaan ‘n brug te ver wees vir Oakdale. Kwaggas met 6.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 07:19
  53. avatar
    #4 Smallies

    @Arend: Ek lees SARU het die mat onder die O13 craven week ,die O18 akademie week en die special needs skole se se week geruk ,daardie kids se ouers gaan nou moet betaal vir hulle kids se bywoning ,en BAIE het eenvoudig nie die geld nie ,SARU soos gewoonlik vee weereens hulle gatte aan ontwikkeling af en los die ouers met n moerse finansiele probleem WELL DONE SARU 👍👍👍👍

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 06:14
  54. avatar
    #3 Arend

    @Wittes: ek sal dit glo, ek hoop ook dat daar nie onodige beserings gaan wees. Ons het die gekose seuns nodig vir SWD. As die kaarte reg val kan ons weer ‘n goeie Craven Week hê tov resultate.

    ReplyReply
    23 May, 2022 at 06:04
  55. avatar
    #2 Wittes

    Dit gaan n riller wees, met die 1ste SWD kamp was die tension erg kwaai, die game moet nou klaar dat die manne kan saamwerk om SWD naam hoog te hou by Cravenweek….alle sterkte aan beide spanne en mag dit n beseringsvrye wedstryd wees….
    🙌

    ReplyReply
    22 May, 2022 at 21:21
  56. avatar
    #1 Arend

    Hierdie is elke jaar hard. Ek is so bly Covid is nie deel van hierdie jaar se skolerugby. Dit bly darem die mooiste en lekkerste vir enige rugby ouer.

    ReplyReply
    22 May, 2022 at 21:13