Leave a Reply

44 Comments

  1. avatar
    #44 Gimnasias

    @Gimmie: Nee dit kan ek nie sê nie. As dit so is sou ek geweet het daarvan. Ek het darem nog baie kontakte naby die rugby maar daar is nog nooit so iets aan my genoem nie. Vanoggend weer met n pel van my daar gepraat, daar was maar net heelwat beserings volgens hom. Nie dat dit n verskoning is nie, almal het naie beserings na die toernooie.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 15:16
  2. avatar
    #43 OomPB

    @JongMatie: Julle kan trots wees sover. Ons hou die Bredasdorper dop.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 09:15
  3. avatar
    #42 JongMatie

    @OomPB: Ons het nog n ver pad om te kom.
    Voor Saterdag was dit maar 2 uit die laaste 7 jaar..

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 07:50
  4. avatar
    #41 Gimnasias

    @Rainier: Ek weet maar hierdie PRG span lyk nou heel anders na hul voltallig is. En op Stellenbosch gaan hul gevat wil word. Daai pak voorspelers het vir Gim ore aangesit en hul agterlyn lyk baie goed.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:52
  5. avatar
    #40 Gimnasias

    @PRondersteuner: Soos voorheen genoem is ek bly die maroen manne is weer n krag. Ons het dit nodig. Eintlik is hierdie seisoen lekker oop met n hele paar skole wat aanspraak kan maak op die nr.1 posisie. En natuurlik sal ek verkies dat daai span hier van onder kom.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:49
  6. avatar
    #39 Gimnasias

    @PRondersteuner: Dankie

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:46
  7. avatar
    #38 Kantman

    @apple: Stem saam, spanne gaan vinnig moet leer om aan te pas. Die laaste 2 jaar was kanse om te leer min en besluitneming het daaronder gely. Ek neem uitslae hierdie jaar met ‘n knippie sout, baie close wedstryde kon enige kant gaan. Miskien die beste ding vir skole rugby in ‘n lang tyd?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:38
  8. avatar
    #37 apple

    @WILL: “van al ons beserings” – seems like an excuse, even if slightly subtle. Having said that, what is wrong with an excuse. Paarl played four matches in the week that they lost against Rondebosch and also had a couple of injuries. And even worse, no delayed options in their team. But the scoreboard is the scoreboard and the lesson is perhaps that if you don’t play with some of your star players, then you should be more prudent in your decision making.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 21:32
  9. avatar
    #36 Jan Kriel

    @PRondersteuner: Dit is seker gepas om julle Rose geluk te wens met die wen. Ek dink julle fisiese aanslag het vir Gim onkant gevang.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 21:05
  10. avatar
    #35 OomPB

    Goed om te sien PRG het in totaal so goed gevaar teen Gim. In die verlede was dit net die 1st team

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 19:33
  11. avatar
    #34 Rainier

    @Gimnasias: “Defnitief vir Grey klop”…

    Mens hoor sulke stellings nie baie nie.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 19:30
  12. avatar
    #33 JongMatie

    Paul Roos is nou voltallig, nederig en speel goed binne in Corné se strukture.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 18:47
  13. avatar
    #32 BuffelsCM

    @Gimmie: Geensins aggressief nie,maar jou kommentaar oor die sogenaamde geboelie van spelers en ouers klink redelik verdag. Gee vir ons bietjie feite en nie gerugte nie asb

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 18:16
  14. avatar
    #31 Gimmie

    @BuffelsCM: Jinne, maar jy is agressief. Ek is bly jy is so lojaal teenoor Gim dat jy sommer al self kan besluit hoe ‘n regte Gimmie moet wees. As jy weer gaan lees sal jy sien dat ek nie van die eerste span gepraat het nie, maar oor die algehele uitslae teen Affies en PRG, so ek weet nie hoe die wen teen Grey betrekking het op my post nie. Ek is vir jou inligting ‘n baie lojale Gimmie, soveel so dat swak prestasies vir my saak maak. Ek het maar bloot vir @Gimnasias ‘n vraag gevra, omdat dit uit sy plasing blyk dat hy meer van Gim weet.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:50
  15. avatar
    #30 WILL

    Baie geluk aan Paul Roos julle het tot die einde toe baklei vir die wen.Elke gimmie kan sy kop om hoog hou,dit is n klomp great en nederige suns hierdie.Ek is bly om te sien hoe elke gimmie ondersteuner die verloor op die ken vat en daar geensins die verskoning van al ons beserings gebruik word nie.Die span wat speel is die beste beskikbare span op die dag en gee hulle alles op die veld.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:25
  16. avatar
    #29 BuffelsCM

    @Gimnasias: Gim sou die skrum kry en nie ‘n strafskop teen Paul Roos nie. Ek stem saam die reaksie van die speler was verkeerd maar nou is “ons” (klink my jy ondersteun Gim terwyl dit goed gaan) arrogant.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:12
  17. avatar
    #28 PRondersteuner

    @Smallies: Ek het gesien Paarl Boys gaan volgende naweek Bloemfontein toe. Sterkte. Paarl Boys beweeg redelik onder die radar tot dusver. En dit maak hulle met Sean Erasmus daar, baie gevaarlik.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 17:10
  18. avatar
    #27 BuffelsCM

    @Gimmie: “ouers en spelers geboelie word”: waar kom dit nou vandaan? As jy regtig ‘n Gimmie is, sal jy dit nie op so ‘n forum vra nie? Hoekom het jy dit nie na Maandag se wen teen Grey gevra nie?
    Gim het dalk Saterdag net 7 wedstryde gewen maar die wen van die Hommels (H-Span / 8ste span) was dalk een van die bestes. Feitlik die hele span was hokkiespelers en manne wat nie regtig rugby speel nie. Die seuns wou graag vir oulaas teen Paul Roos speel.
    Besluit maar waar jou lojaliteit lê…en ja ek was nooit daar op skool nie maar is iemand wat baie lojaal is teenoor daardie skool. Is jy nog lojaal of is dit lekkerder / beter om te kritiseer?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 16:54
  19. avatar
    #26 Smallies

    @PRondersteuner: ek praat onder koreksie maar as PRG in Craventown is sal Boishaai tuis wees ,Affies en Grey ook dink ek

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 16:34
  20. avatar
    #25 PRondersteuner

    @OomPB: Ek dink jy moet bietjie versigtiger wees met jou voorspellings.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 16:17
  21. avatar
    #24 PRondersteuner

    @Smallies: Waar word die game gespeel vanjaar?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 16:15
  22. avatar
    #23 Smallies

    @OomPB: Hoop maar so ,die wedloop vir daardie nr1 spot is wyd oop ,met Grey Gim PRG Boishaai Affies en Garsies in die running….ek dink egter die Noord Vaal beker gaan Garsies bietjie kortwiek

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 16:07
  23. avatar
    #22 OomPB

    @Smallies: sien hulle het die naweek verloor teen Wynberg. Grey Kollege sal hulle verniel

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 15:52
  24. avatar
    #21 Gimmie

    @Gimnasias: Daar is beslis rede tot kommer oor die stand van Gim se rugby. Teen Affies kon Gim net 4 van die 18 wedstryde wen, en teen PRG slegs 6 van die 20. Weet jy of daar enige waarheid steek in gerugte, dat baie mense ongelukkig is omdat ouers en spelers deur die rugbystruktuur geboelie en benadeel word as hulle enige kretiek lewer?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 15:14
  25. avatar
    #20 Smallies

    @PRondersteuner: Grey high het n lekker spannetjie

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 14:52
  26. avatar
    #19 PRondersteuner

    @Smallies: PRG is gelukkig klaar met Grey PE. Lyk my hulle begin nou spoed vang. Maar PRG het nog altwee Landbouskole in die 3de kwartaal. Vir Oakdale moet hulle plaas toe!! 😳

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 14:44
  27. avatar
    #18 Smallies

    @PRondersteuner: beide PRG en Grey het nog n paar taai games oor,Grey moet nog Boishaai, Affies,Monument,Grey high en Glenwood speel die jaar…

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 14:29
  28. avatar
    #17 PRondersteuner

    @OomPB: Glo my Paarlbok. Elke Saterdag is ‘n nuwe game. Niemand word onderskat nie.
    Dit sal nogal lekker wees as die PRG/Grey interskole nie affekteer word deur SA Skole nie.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:53
  29. avatar
    #16 OomPB

    @PRondersteuner: in die verlede het die SA Skole wedstryde n rol gespeel met die PRG Grey interskole.

    Dis nog ver en die jaar is lank.

    Een wedstryd op n slag.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:21
  30. avatar
    #15 PRondersteuner

    @Gimnasias: PRG het SACS(w), Paarl Boys(t), Rondebosch(w) die kwartaal. Hierdie span verbaas my elke wedstryd. 2014 was ook so ‘n span. Niemand het baie verwag nie, maar die seuns dra daai maroen trui met trots!!

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:09
  31. avatar
    #14 PRondersteuner

    @Gimnasias: Dit word op Supersport gewys. 20 Aug

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:05
  32. avatar
    #13 Gimnasias

    @JongMatie: Hul sal altyd taai wees , veral nou wat hul weer hul strukture regkry met die vorige coach.
    PR moet net hul voete op die grond hou na die Gim wen. Sien Rondebosch het vir Stellenberg ook gewen. Natuurlik sal ons eers sien hoe sterk hul werklik is as hul teen die “Boland ” skole gespeel het.
    Ek het aangeneem daar sal n CW wees, dink daar is baie borge wat Coke sal wil vervang. Ons kyk maar.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:50
  33. avatar
    #12 JongMatie

    @Gimnasias: Gaan CW nog voort na Coke onttrek het en is dit enigsins nog die moeite werd om te volg?

    Boishaai moes nooit teen Rondebosch verloor het nie.
    Ek weet nie wat om van die Boishaai span te maak nie, jou opinie?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:21
  34. avatar
    #11 Gimnasias

    @JongMatie: Ek sien daar is twee taai games nou vir PR teen Rondebosch en HJS. As hul dit kan deurtrek gaan hul stert in die lug wees teen Grey. Hoop die beseringspook bly weg. WP gaan duidelik mooi moet kopkrap oor die Cravenweekspan. Hier is nou n paar skole wat se spelers in aanmerking moet kom. Rondebosch, Bishops, Stellenberg, Gim, PR, Boishaai. Daar gaan weer n paar ongelukkiges wees.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:16
  35. avatar
    #10 JongMatie

    Geluk aan Corné en span.
    Al die krankes was terug, die Maroon Masjien het sy staal gewys.
    Kanniedood mentaliteit.
    So ja manne!!
    Semper Splendidior!!

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:09
  36. avatar
    #9 Gimnasias

    @sharpshooter: Ek hoop hul wys dit op Supersport. Ek dink met die tuisveldvoordeel sal hul definitief vir Grey klop. Ek dink die hele Stellenbosch gaan daar wees. Wanneer is daai game?

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:04
  37. avatar
    #8 OomPB

    Was n goeie dag vir PRG. Hulle was die hongerder span. Die verloor miskien net die regte medisyne vir Gim. Die eintlik wedstryd is mos in begin Augustus.

    Die stryde tussen PRG-Gim-HJS-Bolandis kosbaar vir al die skole.

    Sterkte vir hul ondersteuners en geniet net die lynloop. Ons het lank nou geCovid om dit te waardeer.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 10:56
  38. avatar
    #7 sharpshooter

    @Gimnasias: Sal great wees as PRG hierdie jaar vir Grey kan klop. Hulle speel in Stellies so gaan een van die grootste interskole van die jaar wees!

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 10:51
  39. avatar
    #6 Gimnasias

    @sharpshooter: Ek glo die PR span sal vir Grey ook kan klop. Groot pak forwards en n gevaarlike agterlyn. Ek dink hul gaan in top 3 eindig die jaar. Bly vir hulle dat hul n slag weer n solid 1ste span het.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 10:30
  40. avatar
    #5 Gimnasias

    @BuffelsCM: Gaan oor die feit dat Gim n strafskop kry en dan duik n speler die PR speler na die fluitjie geblaas het. Sou Gim daar pale toe geskop het sou hul verseker gewen het. Dit was op PR se kwartlyn. Vir wat gaan doen jy dit? Teen Affies is n strafskop ook omgedraai teen Gim 5 minute voor die einde omdat n Gim speler onnodig n Affies speler gestamp het. Heel onnodig. Daar kon ons gelykop gespeel het as ons op die einde pale toe geskop het. Dit was reg voor die pale.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 10:27
  41. avatar
    #4 BuffelsCM

    @Gimnasias: Die kommentaar oor arrogansie is totaal onvanpas: onseker of dit teen die kaptein of span as geheel gemik is. Watter een dit ookal is, jy ken duidelik nie die spelers nie

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 08:46
  42. avatar
    #3 sharpshooter

    @Gimnasias: Ja well done aan PRG, hulle wou dit meer gehad het op die dag en het verdien om hom te wen. Dit is wat skolerugby so spesiaal maak, Gim se seccies wen 45-0 en dan verloor hulle eerstepan. Wys net vir n mens dat enige iets op die dag kan gebeur. PRG het n goeie span, dink net hulle het baie badluck gehad al die jaar maar gister se wen verander weer hulle hele seisoen.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 08:21
  43. avatar
    #2 Gimnasias

    @sharpshooter: Dit het n groot impak gehad. Well done PRG, julle was ysters. Swajste game van Gim se kaptein. Arrogansie kos n span, net soos teen Affies.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 21:10
  44. avatar
    #1 sharpshooter

    Dit verander die Gim tn PRG game so bietjie. Bakkes en die goeie heelagter is beseer.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:46