Klofies dodge a Witbul-let

Pretoria co-ed high school Waterkloof are being frowned upon today after they withdrew only their 1st XV, u16A and 3rd XV teams from the Noordvaal Cup commitments against Monument of Krugersdorp. Other rugby matches between the schools are set to go ahead.

Although the Klofies cited Covid-19 positive cases as their reason, which was apparently accepted by the Noordvaal organising committee, who in turn have postponed the fixture until June, the unhappy  feeling in the province’s school rugby community is that Waterkloof should have managed this Covid situation like most other schools who deal with it on a daily basis. Stemming for that they should have acted in good faith and honoured the fixture by selecting the unaffected players available.

Everyone in the education field is taking health and safety very seriously, Klofies and Monnas included. However the Waterkloof decision has led to the concerns that their underlying motive was to protect their image against a heavy defeat at the hands of Monnas, which would have been detrimental towards their marketing around “Opedag” and ahead of 2023 placements in the  competitive Pretoria region where kids/parents have the options of good schools in relatively close proximity to one another.

Leave a Reply

99 Comments

  1. avatar
    #99 Maskerman

    @Oakdale supporter: 👍👍@Djou: kon nogal gereeld by Virginia DCS als maar gaar

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 14:50
  2. avatar
    #98 Oakdale supporter

    @Maskerman: Ek het eintlik vir Smallies gevra. :roll:

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 14:27
  3. avatar
    #97 Maskerman

    @Oakdale supporter: 👍👍

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 12:53
  4. avatar
    #96 Djou

    @Herakles: Ek was verlede jaar weer in OD, Allanridge, Kroonstad en Welkom. Sjo, die verval is skokkend!!!!
    Selfs in Bloem was die min vullisverwydering en onkruid duidelik sigbaar.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 12:46
  5. avatar
    #95 Djou

    @Smallies: Kan nog bietjie fanagalo praat. Snaaks, ek onthou al die vloekwoorde wat die mynkaptein ons geleer het. 😄😄😄😄

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 12:43
  6. avatar
    #94 Oakdale supporter

    @Smallies: Kan ek vir Beet vra vir jou email adress? Wil iets by jou hoor.

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 09:58
  7. avatar
    #93 Maskerman

    @Mate: Lekker daggie ou maaikie ek tjaila nou gaan my masker op sit dan my helmet en dan nog n masker oor my helm trek net in case …en dan moet ek die verkeer gaan aan vat dis gelukkig speel speel

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 07:16
  8. avatar
    #92 Mate

    @Maskerman:
    Geen probleem ou kartondosie

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 07:11
  9. avatar
    #91 Maskerman

    @Mate: aag dankie piellietjies ……ag sorry man bedoel pellie

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 07:05
  10. avatar
    #90 Mate

    @Maskerman:
    Mag daar barmhartigheid en saligheid oor jou neerdaal

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 07:00
  11. avatar
    #89 Maskerman

    @Mate: ek gaan DV oor n uur af

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 06:36
  12. avatar
    #88 Mate

    Is jou nagskof klaar?

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 06:28
  13. avatar
    #87 Smallies

    @Mate: hi daar pellie jy moet DV n great dag he hoor

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 05:37
  14. avatar
    #86 Mate

    @Herakles:
    As jy so goed opgevoed is sal jy nie die du Plessis seun so verkleineer hier
    Dit is bitter swak smaak
    Sies vir jou
    Gaan speel saam Maskerman in die verkeer

    ReplyReply
    9 May, 2022 at 05:09
  15. avatar
    #85 Smallies

    @Djou: jis ek kon dit nogals vlot praat maar het heeltemal verleer soo met die tyd

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:22
  16. avatar
    #84 Smallies

    @Herakles: ja nee soos ek al baie gese het,maniere is verniet ,maar as jy dit nie het nie kan geen geld in die wereld dit koop nie

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 22:21
  17. avatar
    #83 Herakles

    @Smallies: Smallies, klein wereld!

    Jy sal egter Allanridge kwalik kan eien as jy die plek twee of drie dekades terug geken het. Totale verval wat ongelukkig die storie van die Suid-Afrikaanse platteland is.

    Ek volg hierdie webtuiste nou vir ongeveer 10 jaar en en moet boekstaaf dat jy merendeels die enigste stem is wat die Vrystaat se skole-rugby alhier verteenwoordig – behalwe natuurlik vir die ongeveer 6 maande gedurende 2019 wat Malhuis sy seun, FC du Plessis, se beuel op SBR geblaas het. (Ek wonder steeds vir wie die verleentheid die grootste was – sy seun of Grey College!)

    Voorts, Mate is opsigtelik grond-dom so enige dedat/diskoers met met hom is ‘n mors van tyd. Hy is ongelukkig ook swak opgevoed wat ‘n geval van “adding insult to injury” tot gevolg het.

    Hy is ‘n persoon wie desperaat is vir aandag. Dus, ignoreer hom bloot en moenie toelaat dat hy jou herkoms bevraagteken nie.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 21:09
  18. avatar
    #82 Djou

    @Smallies: Het in my studentevakansies daar gewerk as onsetter. Ook fanagolo moes leer.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 20:37
  19. avatar
    #81 Djou

    @Herakles: Ja, was in Wessies vir ‘n tyd. Lyk my dit was ‘n goeie jaar. 😃😃😃

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 20:36
  20. avatar
    #80 Smallies

    @Herakles: My pa het by Loraine myn grwerk net nadat hy klaar geswot het,hy het nuwe aanstellings fuanogalo geleer

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 18:46
  21. avatar
    #79 Herakles

    @Herakles: Ek glo dit was goeie oesjaar!

    Ook my jaar van geboorte, hoewel nie in Odendaalsrus nie. (As jy egter van OD praat, was jy gewis ‘n Goudvelder!)

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 18:21
  22. avatar
    #78 Mate

    Ek wou eers sê mens kan dit duidelik agterkom maar toe besluit ek daarteen

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:37
  23. avatar
    #77 Smallies

    @Kaya 85: die dude weet ek kom van Brakpan af,nou dink hy dat dit my gaan laat sleg voel as hy Brakpan voor my gooi….ek dra my Panne geskiedenis met trots saam met my en sal n Brakpanner dood….wie het gewen btw

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:28
  24. avatar
    #76 Mate

    @Kaya 85:
    By the way – thank you for your input

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 13:10
  25. avatar
    #75 Kaya 85

    By the way – let’s leave Brakpan out of this.
    Yesterday there was a titanic clash in East Rand (Valke) club rugby with Springs and Brakpan cracking skulls and crushing bones.

    East Rand schools rugby has been down for a while but will surge again …EGJ, Kempies, Hugenote, Heidelberg Volkskool, Anker, …I’m not sure how strong Oosterlig is, or CBC Boksburg…Brandwag, HTS Springs.

    So if you are going to insult someone by saying ‘keep the Brakpan language out’ … so might get a response

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 12:33
  26. avatar
    #74 AbsolutMenlo

    @4×4: Nog net nie baie gehad om oor te praat nie, maar soos jy weet Menlo sal altyd daar wees!

    Bere tans die power house in SA waarop hulle baie trots kan wees! Well done!! Baie goed vir Noordvaal rugby.

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 11:05
  27. avatar
    #73 Murrayfield

    @Rugbyman: Die naweek waar die Klofies vs Monnas moet plaasvind is Sat, 15 Junie. Die 1stes, 3des, 4des en O16A moet dan speel.

    Dit is binne in die tydperk vir voorbereiding vir O18 Cravenweek, Grant Khomo,O16 weke en O18 ander provinsiale-weke.

    Gaan moeilik wees..

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 09:21
  28. avatar
    #72 Djou

    @4×4: Blykbaar nie ‘n rooikaart nie. Gevra om die coach area te verlaat.🤐🤐🤐
    Dink die feite sal uitkom. Die ref was Niel Bosman en hy sal seker ‘n verslag indien.😰😰

    ReplyReply
    8 May, 2022 at 06:43
  29. avatar
    #71 4×4

    @Djou: het hy die p of die oes klank gebruik?…verskil tussen Tuks of Niks, is jy kan die geniet, skole rugby is wen ten alle koste.
    Ek vermoed hy moes alweer daai 12 kaste empties wat hy as bonus sou verdien teruggee

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 23:41
  30. avatar
    #70 Smallies

    @Mate: moenie worry nie die laaity check jou ook nie pellie…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 23:18
  31. avatar
    #69 Smallies

    @Ploegskaar: nou weet ek wie die windbal is ….ja hy het mos n Monnas jerseytjie gedra ,het hy toe nie n boishaai een loop “koop” nie ?….iets te make met boetiejie wat nie first team by Monnas gekry het nie…..anyway my siening rondom die vax is wel bekend hier op die blog ,gaan lees maar gerus die Saru thread oor vax mandates vir spelers….dis OK om sarkasties en so te wees maar om soos n drol op te tree ….nee wat

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 23:14
  32. avatar
    #68 Wonderwolf

    @kantako: “of ‘n skool dit nou melk of nie” :roll:

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 19:22
  33. avatar
    #67 Djou

    @Wonder: Ek weet nie, maar daar sal seker ‘n dissiplinêre verhoor wees.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:42
  34. avatar
    #66 Mate

    @Ploegskaar:
    Net so laaste non rugby
    Vir 3 jaar was die land gesluit hier
    Niemand mag in of uitgegaan het
    Lockdowns vir 1 geval maande lank
    Jy moes jou vacs wys op die golfbaan, in pubs orals
    Duisende mense was in hospitale met griep, hartkwale, diabetes, bronchitis, pneumonia, beroertes ens
    Nie eers Novak mag ingekom het
    So 2 maande terug is die grense oopgemaak
    Steeds duisende mense in hospitale
    Maar nou het almal Covid
    Eintlik n wonderlike ding hierdie Covid
    Niemand kry meer al daai kwale wat ek genoem het

    Maar nou moet ek slaap
    Speel vroeg op Joondalup

    Hoop daai maskerdraer is okay in die verkeer

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 18:07
  35. avatar
    #65 Mate

    @Ploegskaar:
    Okay ou Ploeg
    Jammer man
    Ek sal van nou af fokus op rugby
    Ek hou maar net nie van daai outjie nie
    Hier waar ek is speel hulle nie eers skolerugby
    Was nou by die Western Force vs Crusaders game
    Dis laat hier
    Moet nou gaan doedoe
    Landbou Bo

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:53
  36. avatar
    #64 Wonder

    :mrgreen: @Djou: So wat beteken rooi kaart vir die afrigter? Mag hy vir twee games nie afrig? Miskien doen sy span dan beter!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:52
  37. avatar
    #63 Ploegskaar

    @Mate: Andre, jy mors jou tyd ou maat. Hierdie is MSM wêreld. As Netwerk24, ABSA, Huisgenoot, Dominee en Dokter sê dis so, in daai volgorde, dan is dit so. Die 3 Phizer data drops, FDA aanbevelings oor J&J en Moderna en magdom newe effekte gaan ongesiens in daardie borrel. Ons is ‘n nasie van hensoppers, lieplappers en heulaars. Dis ons kultuur erfenis….

    Maar skolerugby is terug en laat dinge weer so bietjie van ouds voel. So kom ons fokus daarop hier

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:25
  38. avatar
    #62 Djou

    @kantako: 10-6 vir Helpmekaar.
    Blykbaar het al Menlo se spanne verloor. Coach is aangesê om stadion te verlaat! Eish!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:25
  39. avatar
    #61 kantako

    @Djou: hahaha is jy ernstig ? Skolerugby en skole refs is n perd van n ander kleur

    Wat was die telling

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:18
  40. avatar
    #60 Smallies

    @Mate: kom kom kom bra jy kan beter doen as dit ….jy is dan n man vol skewe aanmerkings die heeltyd…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:12
  41. avatar
    #59 Mate

    @Smallies:
    Haal net jou masker af, ek kon nie hoor wat jy sê

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:09
  42. avatar
    #58 Djou

    @4×4: Ja slegte begin.
    Hoor Menlo se nuwe direkteur van rugby het ‘n rooikaart by die ref gekry. Nie iets wat jy sommer kry nie.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:05
  43. avatar
    #57 Smallies

    @Mate:ag jy weet verkeer bestaan uit karre ,sulke vierkantige goed met n wiel aan elke kant….taxies soos karre maar groter en hulle drywers is net soos jy ,bikes kleiner as karre maar met net 2 wiele ,dan is daar goed , party mens noem hulle trokke hulle is soos taxies net baie groter met 16 of meer wiele hulle drywers is baie keer ook soos jy ,maar net moer vet….en dan bakkies ook daar is twee Rangers en Hiluxe hulle is soos karre maar kort agterseats en jy kan skaap in hulle laai,al die goed wat ek genoem het ry dan op en af op n pad somige drywers wat soos jy is kies dan om die reels nie na te kom nie en dan is daar gewoonlik n groot fokkop en dan moet ek na daai bestuurders kyk todat die staat besluit hulle kan huis toe gaan ,terwyl ek na hulle kyk is dit dan my werk om hulle maniere te leer…

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 17:00
  44. avatar
    #56 Mate

    @Smallies:
    Bla bla bla
    Hoe lyk die verkeer?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:44
  45. avatar
    #55 Smallies

    @Mate: ou pellie ek dra nie masker nie dit beteken nie ek gaan soos n drol optree teenoor mense wat dit wil dra nie ….en nie elke aanmerking wat jy maak hoef n kak aanmerking te wees nie ,maniere kos niks,maar as jy dit nie het nie kan geen geld in die wereld dit koop nie

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:39
  46. avatar
    #54 Mate

    @Smallies:
    Ek is nie jou pellie nie vir n start
    Tweedens verstaan ek nie Brakpan taal
    Derdens hoef jy nie te lees wat ek skryf
    En laastens….gaan speel in die verkeer….onthou net jou maskertjie

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:34
  47. avatar
    #53 Smallies

    @Mate: ou pellie ek gee nie rerig om aan wie jy bekend is of nie jy maak kak onsmaaklike aanmerkings,en jy breek rule nr 1…..as jy wil weet wat rule nr 1 is dit gaan soos volg…dont be a d@@s….rerig my ou n klein bietjie takt gaan van jou n baie betet ou maak.Die lewe is flokken lekker man ,wees jy net n lekker ou

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:22
  48. avatar
    #52 Mate

    @Smallies:
    My naam, van, epos, tel nr is aan meniges hier bekend
    Is joune?
    Is dit teen die reëls om iets nie te aanvaar nie?
    Ek het genoem n rukkie terug dat ek nie saamstem met sekere godsdienstige slagspreuke nie
    Is dit ook teen die reëls?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:16
  49. avatar
    #51 4×4

    @Djou: ek het gewonder waar is al die Menlo Ondersteuners heen? Nou verstaan ek bietjie beter

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:13
  50. avatar
    #50 Smallies

    @Mate: jy breek deesdae gereeld reel nr 1

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:06
  51. avatar
    #49 Mate

    @Smallies:
    Rerig wat boetman?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:03
  52. avatar
    #48 Djou

    @Herakles: 64 gebore

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 16:00
  53. avatar
    #47 Smallies

    @Mate: dude rerig …..

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:55
  54. avatar
    #46 Mate

    @Herakles:
    Jy is seker daai ou wat met n masker poef
    Voor in die ry sit vir Covid toetse
    Hoop jy het genoeg toiletpapier aangeskaf

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:36
  55. avatar
    #45 Herakles

    @Djou: As jy bereid is om te openbaar – watter jaar?

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:34
  56. avatar
    #44 Herakles

    @Mate: Jy moet iemand met professionele vaardighede gaan sien. Nie ‘n sielkundige vir terapie nie, maar ‘n psigiater vir medikasie. (As jy nie alreeds ‘n voorskrif het nie.)

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 15:32
  57. avatar
    #43 Djou

    @Herakles: Stem. Sagte plek vir Goudveld. Ek is in OD gebore.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 13:50
  58. avatar
    #42 Mate

    @kantako:
    Ek het pelle ook verloor
    Hartaanvalle
    Longontsteking
    Griep

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 13:50
  59. avatar
    #41 Herakles

    @Djou: Dankie vir die terugvoer. Ek is woonagtig in die Vrystaatse Goudveld en beskik nie oor die binne-kennis waartoe baie van die bloggers klaarblyklik toegang het nie. Ek het waardering vir ‘n tong in die kies postering, maar as jy mense wat vir jou lief en dierbaar is, aan Covid verloor het (en die pyn en lyding beleef het), verdwyn jou sin vir humor as die pandemie die onderwerp van onvanpaste humor gemaak word.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 13:37
  60. avatar
    #40 Djou

    @Herakles: Het jy nog nie agtergekom wie Mate is nie. Wenk, ‘n vorige blogger met ‘n nuwe naam wat Monnas ondersteun en altyd droogmaak met sommige vlymskerp en dikwels kontroversiële kwinkslae. Hy en Ploegskaar was gereeld in mekaar se hare.
    Hy en Jong Matie se posts kom redelik dieselfde oor!

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 11:20
  61. avatar
    #39 Herakles

    @Mate: Ek aanvaar jy is verveeld en om te “troll” help jou om tyd te verdryf. Maar hierdie webtuiste gaan oor skole-rugby. Dus – gaan plaas die ander snert wat jy kwytraak op die “conspiracy theory groups” wat opgerig is om mense soos jy te akkommodeer.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 11:00
  62. avatar
    #38 kantako

    @Mate: haha hier stem ek saam jou

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 10:48
  63. avatar
    #37 kantako

    @Mate: hier is groot geld verloor met die Olympics ook.
    Ek nog nooit iemand verloor aan griep waarvan ek weet nie, paar pelle met die Covid rumour verloor

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 10:48
  64. avatar
    #36 Mate

    Dit is net soos destyds met die Bloedrivier
    Dit het nooit eers plaasgevind nie
    Was net stories om die volk op te sweep
    Selfde met die ou Covid

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 10:24
  65. avatar
    #35 Mate

    @Herakles:
    Glo jy maar asn jou Covid
    Vir my is dit griep
    Meer mense het in 2015 in hospitale gesterf as in 2020
    Hier is groot geld betrokke ou bul
    Groot groot geld

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 10:20
  66. avatar
    #34 Herakles

    @Mate: Ek dink jy moet vir Beet vra om vir jou ‘n QAnon-trui aan te trek. Die Covid-opmerking spreek van verstommende onkunde/naiwiteit.

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 10:10
  67. avatar
    #33 All Black

    Did the Headmaster requested the urgent testing of the whole school? If 53% of the first team is positive can an ussumption be made that almost 1200 children in the school is positive? The school should be places under quarantine

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 09:22
  68. avatar
    #32 Mate

    Dalk n bedekte seën vir Monnas dat game uitgestel is
    Het nou nog meer tyd om hul lynstane te oefen

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:55
  69. avatar
    #31 Mate

    Ja en baie mense het baie geld gemaak met die rumour

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:54
  70. avatar
    #30 kantako

    @Mate: daai rumour het die Olympics n jaar uitgestel, bietjie groter as net jou gewone hair dresser rumour

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:50
  71. avatar
    #29 Mate

    Tyd dat ou Duppie weer sy Waterkloof hempie aantrek

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:49
  72. avatar
    #28 Mate

    Covid is n rumour
    Niks anders as n bietjie griep
    Drink gereeld die vitamines en bly mooi gesond

    ReplyReply
    7 May, 2022 at 08:48
  73. avatar
    #27 Smallies

    Dis maar n geneuk met die covid….my voorstel is dat daar maar vir elke game day n alternative dag sal wees ,so dan kan niemand vinger wys na niemand en die sterktste moonlike span kan gekies word

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 23:17
  74. avatar
    #26 Strepie

    Die onderwerp lok baie kritiek en opinies.
    Verbeel jou die energie word korrek gekanaliseer na op die veld. Kan natuurlik nie iemand dwing om die kopskuif te maak nie.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:14
  75. avatar
    #25 BlouLou

    @Djou: Ruggas is Careltjie, die Grootste Wannebee in skoolseun rugby, se poging “to stick it to Kloof”. Hy is en sal altyd anti-Kloof wees. Dit sal beter wees as hy eers leer om sy woord gestant te doen en nie Monnas op die laaste oomblik te drop met hulle festivals nie. Dalk is dit maar sy manier van gatkruip om weer by Monnas se VIP section te mag ingaan.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 21:11
  76. avatar
    #24 Djou

    @kantako: Daai omies van Noordvaal het hul eie agendas😇😇😇

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:18
  77. avatar
    #23 kantako

    @Grizzly: ek kan net nie verstaan dat hulle daar by Noordvaal, direkteurstrofee, admin beker, beeldtrofee, Virsekerbeker, noem dit wat jy wil. Kan die slim manne nie nou al besef dat daardie uitspele maar n midweek game moet word nie, elke jaar is daar seuns by SA skole betrokke, die seuns en die skole lei nou daar onder dat hulle seuns die beste in die land is, waar dit eintlik andersom moet wees en die seuns en skole ge-eer moet word. Dit is tog mos n prestasie.

    Skole kan 6 keer in Januarie en Februarie n dag af vat of n halfdag vir Atletiek en geesvang, seersekerlik kan daardie selfde skole n Woensdag af vat vir die Trofee halffinaal dag ? As jou span dan uitgeval het dan gaan kyk jy maar vir die ander skole.

    Dalk kan Rassie n video maak aan alle hoofde vir n Noordvaal skole vakansiedag vir halffinaal

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:10
  78. avatar
    #22 Djou

    @Strepie: Jy het seker nie mooi op skool van konteks geleer nie.
    Maar om dit vir jou met ‘n lepeltjie in te voer:
    Dwing beteken jy moet iets doen sonder dat jy ‘n keuse het. Versoeke om uitstel is van die hand gewys. Dit beteken jy het nie ‘n keuse nie. Wat dit beteken is dat indien daar bv 2 opsies was, een weggevat is. Dus, een bly oor. Die een wat oorgebly het was dat Garsies moes speel – dus, geen keuse. Wat weer beteken, dwing.
    Nou, boei aan die ander kant, in aanhalingstekens of nie, het meer te doen met ‘n skuldigbevinding. Garsies is nie skuldig bevind aan enigiets nie. Veld toe geslaap, sjoe, ek moet sê jy het my met die een gehad. Toe tref dit my, jou oorhaastigheid om sarkasties te wees het jou spellinh beinvloed. Jy bedoel seker gesleep. Maar die antwoord is, dwing kan, of kan nie, in verband staan met sleep nie. In die geval sou dit moeilik wees vair die Noordvaal omies om 15 seuns veld toe te sleep. So, nee, dwing in die opsig beteken nie sleep nie.
    Hoop jy verstaan nou!

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:05
  79. avatar
    #21 kantako

    @Djou: stem 100%

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 20:05
  80. avatar
    #20 Djou

    @BlouLou: Ek het herhaal wat op Ruggas gesê is.
    As daar Covid+ gevalle is, is dit beter dat dit uitgestel word.
    Na verlede jaar se Noord-Suid was daar as’t ware ‘n “ontploffing” van Covid-gevalle in Pretoria.
    ‘n Toernooi wat volgens my nooit moes gebeur het nie weens die risiko. Wie weet hoeveel mense het as gevolg daarvan gesterf?

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:53
  81. avatar
    #19 Djou

    @kantako: Dit was die semi. Maak nie rerig saak nie, punt is Garsies moes speel, geen uitstel. Vorige jare is daar gereel dat semi uitgestel is.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:48
  82. avatar
    #18 BlouLou

    @VaskopVleuel: gaan lees die Dep Onderwys se riglyne. Dit mag help. Eks nie Waterkloof nie, maar bleikbaar het ek meer info as jy. Ek’s bloot n ouer. Maar ja, JY het dalk nie al die antwoorde nie. Maar dit help as jy bietjie moeite doen en feite kry voor jy ander se snert glo.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:33
  83. avatar
    #17 Grizzly

    @kantako: Ek het gese daar was 7.Grey het baie spelers nie beskikbaar gemaak weens hul Franse koneksie.Ons 12 en nog een is op geroep na beserings aan die SAS groep.

    Ek sal terug gaan na ’19 se post en gaan seker maak.Eks Onder koreksie.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 19:31
  84. avatar
    #16 VaskopVleuel

    @BlouLou: Lyk my Kloof het al die antwoorde. Die NICD se nuutste reels (17 Feb) stem dalk nie saam met julle antwoorde nie, maar wie is ek om te stry.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:16
  85. avatar
    #15 BlouLou

    @VaskopVleuel: as jou simptome weg is kan leerders weer skool toe gaan. Daar is nie n 7 dae issolasoe periode nie. Maar as jy vandag Dinsdag en woensdag tel sal meeste spelers teen woensdag weer terug wees. Sal maar sien of Menlo game gaan plaasvind.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 18:06
  86. avatar
    #14 Grizzly

    @Strepie: Wil jy nie weer verdwyn nie asb.Jyt die dieselfde maniere as jou poedel cousin.Gedwing meen daar sou gevolge tot nadeel van die skool gewees het as hulle nie sou speel nie…..grow up.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:49
  87. avatar
    #13 CharlesZA

    @VaskopVleuel: Ek het ook gewonder of die spelers volgende week gaan reg wees om te speel.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:16
  88. avatar
    #12 kantako

    @Rugbyman: dankie, ek het dit so genoem hier bo, ek het net gese 5 SA spelers en nie 6 nie. Rugbyrealis noem dat daar 7 SA spelers was, een was dalk beseer

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:13
  89. avatar
    #11 Rugbyman

    @kantako: vir die rekord, dit was die semi wat ons sonder 6 sa skole manne gespeel het en teen menlo verloor het…

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:09
  90. avatar
    #10 VaskopVleuel

    Ek vertrou Waterkloof sal die isolasie regulasies getrou volg en seker maak geen van die 8 Positiewe spelers vir 7 dae by die skool, en dus oefening, is nie. Hul Menlo Park bepaling sal ook moontlik te gou kom vir hierdie seuns.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 17:06
  91. avatar
    #9 Rugbyman

    @BlouLou: Mmmmmmm

    Ons moes paar jaar terug sonder 11 manne teen ‘n skool speel weens siekte en besering, was die einste Monnas… toe vat ons 59… So efektief het ons 2des teen hulle 1stes gespeel… Ons gaan self sonder heelwat manne Middelburg toe more, maar dis maar hoe dit is…

    As julle hele senior groep siek was sou ek kon verstaan… anders moet mens maar die spanne ondertoe onttrek en bo vol maak, of hoe? Maar dalk is ek verkeerd en almal in die senior groep het covid, dan verstaan ek… dis net vreemd hoe die 2des en 3des speel… Eks seker maar net te onnosel om te verstaan

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:59
  92. avatar
    #8 BlouLou

    @Djou: wys die toetse wat + is. Maklik

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:41
  93. avatar
    #7 kantako

    @BlouLou: stem saam jou.

    Covid is nou hier. Dit moet nou gemanage word. Of is skool dit nou melk of nie, die risk is net te groot. Safety first.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:33
  94. avatar
    #6 kantako

    @Djou: ruggas kan partykeer baie stront praat en BAIE eensydig vir Monnas wees, wel in die ou dae. Dis juis agv die feit dat Garsfontein se skole spelers nie kon speel dat Menlo wat 4de op die log was vir Helpmekaar in die finaal kon wen.

    Garsfontein 5 en Monnas 2 het die enigste skole spelers in die Virsekerbeker gehad en was by verre die 2 sterker spanne maar kon nie finaal speel nie.

    Imagine 33% van jou span kan nie speel nie. Maar die 33% maak nie net die span vol nie, hulle speel vir die land.

    Daarom het ek op een van my posts iewers oor sie Grey College squad sisteem gese dit is n goeie ding. Ek dink skole wat vermoed hulle kan SA spelers oplewer moet dalk n paar games speel met daardie seuns op die bank. Veral harde games op Noord/Suid of Wildeklawer sodat die B span speler game time kan kry in daai games.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:30
  95. avatar
    #5 BlouLou

    Ons het 8 covid + gevalle net in die 1ste span. Verder is daar nog ander seuns siek en ons wag vir toetsresultate. Wat stel julle voor. Ons gaan speel met ons 2des en derdes teen Monnas se eerstes met almalnwat nie positief toets nie.

    Laasjaar is ons weggejaag by Affies se toernooi omdat ons baie covid gevalle gehad het, maar wel nie onder die spelers nie. Nou eweskielik is dit n kak verskoning?

    Ek sou graag wil hoor wat julle dink sodra julle 10 spelers verloor aan covid, en verder nie seker is of die ander spelers ook maar nog net nie simptomes wys nie. Gaan speel ons met spelers wat dodge en siek is dan gee ons nie om vir ons spelers nie. Beskerm ons ons spelers (en Monnas s’n) dan chicken ons uit.

    Maar kom ons wag en sien hoe honourable ander skole is wanneer hulle span uitgehaal word deur covid. Ek kry solank my popcorn reg.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:27
  96. avatar
    #4 kantako

    @Djou: watse finaal ? PRETORIA BEKER ? Volgens my was die finaal tussen Menlo en Helpmekaar, Garsies met hulle 5 skole spelers het nie die finaal gemaak nie

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 16:17
  97. avatar
    #3 Strepie

    @Djou: Bedoel jy met ‘dwing’, geboei en veld toe geslaap?

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 15:55
  98. avatar
    #2 Djou

    Op Ruggas word die punt gemaak dat Noordvaal-bestuur Garsies in 2019 gedwing het om die finaal teen Menlo te speel – sonder Garsies se 6 spelers in die SA Skolespanne.
    Maar Kloof hoef nie dieselffe te doen nie.
    So, nou kan ‘n skool wat ‘n paar beserings optel gou skree COVID – en dan word die game uitgestel.
    Dit is ongelukkig wat die besluit beteken.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 15:35
  99. avatar
    #1 Strepie

    Dit blyk dat Waterkloof die swart skaap van die Noordvaal geraak het.

    ReplyReply
    6 May, 2022 at 13:43