DATE |
SCHOOL |
|
|
SCHOOL |
INFO |
|
Sat.05Mar |
Wesvalia |
16 |
22 |
Rustenburg |
|
|
Sat.05Mar |
Oosterlig |
09 |
15 |
Heidelberg VS |
|
|
Sat.12Mar |
Hugenote (Springs) |
12 |
14 |
Wesvalia |
|
|
Sat.12Mar |
Rustenburg |
26 |
20 |
Noordheuwel |
|
|
Sat.12Mar |
Oos-Moot |
14 |
21 |
Potch Volkskool |
|
|
Sat.12Mar |
Marais Viljoen |
24 |
31 |
Lichtenburg |
|
|
Sat.12Mar |
Zwartkop |
38 |
08 |
Oosterlig |
|
|
Sat.12Mar |
Heidelberg VS |
28 |
10 |
Potch Gim |
|
|
Sat.12Mar |
Die Anker |
20 |
05 |
Middelburg |
|
|
Sat.12Mar |
Jeugland |
03 |
47 |
Montana |
|
|
Wed.16Mar |
Noordheuwel |
57 |
13 |
Hugenote |
|
|
Wed.16Mar |
Oos-Moot |
34 |
20 |
Marais Viljoen |
|
|
Wed.16Mar |
Potch Volkskool |
24 |
24 |
Lichtenburg |
|
|
Wed.16Mar |
Zwartkop |
22 |
26 |
Heidelberg VS |
|
|
Wed.16Mar |
Oosterlig |
26 |
28 |
Potch Gim |
|
|
Wed.16Mar |
Jeugland |
07 |
31 |
Die Anker |
|
|
Fri.08Apr |
Lichtenburg |
10 |
18 |
Oos-Moot |
|
|
Sat.09Apr |
Hugenote (Springs) |
16 |
27 |
Rustenburg |
|
|
Sat.09Apr |
Wesvalia |
11 |
12 |
Noordheuwel |
|
|
Sat.09Apr |
Middelburg |
50 |
00 |
Jeugland |
|
|
Sat.09Apr |
Marais Viljoen |
13 |
10 |
Potch Volkskool |
|
|
Sat.09Apr |
Potch Gim |
17 |
23 |
Zwartkop |
|
|
Sat.09Apr |
Montana |
14 |
19 |
Die Anker |
|
|
Wed.13Apr |
Montana |
25 |
33 |
Middelburg |
|
|
Sat.23Apr |
Wesvalia |
26 |
07 |
Jeugland |
NWU Prestige Playoff 1 |
|
Sat.23Apr |
Hugenote (Springs) |
00 |
48 |
Montana |
NWU Prestige Playoff 2 |
|
Sat.23Apr |
Potch Volkskool |
31 |
05 |
Oosterlig |
NWU Prestige Playoff 3 |
|
Sat.23Apr |
Marais Viljoen |
05 |
12 |
Potch Gim |
NWU Prestige Playoff 4 |
|
Sat.23Apr |
Rustenburg |
17 |
22 |
Middelburg |
NWU Prestige Quarterfinal A |
|
Sat.23Apr |
Oos-Moot |
45 |
24 |
Zwartkop |
NWU Prestige Quarterfinal B |
|
Sat.23Apr |
Noordheuwel |
21 |
10 |
Die Anker |
NWU Prestige Quarterfinal C |
|
Sat.23Apr |
Lichtenburg |
18 |
17 |
Heidelberg VS |
NWU Prestige Quarterfinal D |
|
Wed.27Apr |
Jeugland |
50 |
21 |
Oosterlig |
NWU Prestige Semi-Final 13-16 |
|
Wed.27Apr |
Hugenote (Springs) |
17 |
41 |
Marais Viljoen |
NWU Prestige Semi-Final 13-16 |
|
Wed.27Apr |
Middelburg |
17 |
13 |
Oos-Moot |
NWU Prestige Semi-Final 1-4 |
|
Wed.27Apr |
Noordheuwel |
45 |
00 |
Lichtenburg |
NWU Prestige Semi-Final 1-4 |
|
Wed.27Apr |
Rustenburg |
32 |
10 |
Zwartkop |
NWU Prestige Semi-Final 5-8 |
|
Wed.27Apr |
Die Anker |
53 |
06 |
Heidelberg VS |
NWU Prestige Semi-Final 5-8 |
|
Wed.27Apr |
Wesvalia |
– |
– |
Potch VS |
NWU Prestige Semi-Final 9-12 |
|
Wed.27Apr |
Montana |
42 |
05 |
Potch Gim |
NWU Prestige Semi-Final 9-12 |
|
Sat.07May |
Middelburg |
– |
– |
Noordheuwel |
NWU Prestige Final |
|
Sat.07May |
Oos-Moot |
– |
– |
Lichtenburg |
NWU Prestige 3rd Place P/off |
|
Sat.07May |
Die Anker |
– |
– |
Rustenburg |
NWU Prestige 5th Place P/off |
|
Sat.07May |
Zwartkop |
– |
– |
Heidelberg VS |
NWU Prestige 7th Place P/off |
|
Sat.07May |
Wesvalia |
– |
– |
Montana |
NWU Prestige 9th Place P/off |
|
Sat.07May |
Potch Volkskool |
– |
– |
Potch Gim |
NWU Prestige 11th Place P/off |
|
Sat.07May |
Marais Viljoen |
– |
– |
Jeugland |
NWU Prestige 13th Place P/off |
|
Sat.07May |
Oosterlig |
– |
– |
Hugenote (Springs) |
NWU Prestige 15th Place P/off |
|
Die Anker 32-Rustenburg 26. Should have been Die Anker/Noordheuwel final actually
@Wonder: Daar was bietjie kwaai buurmanskap, maar nou uitgesorteer.
@Monnas15: nommer 13
@Middies pa: Hoekom het julle laaste 5 jaar nie teen mekaar gespeel nie,julle is dan bure?
@middies pa wat se speler van Nories het onder skep ?
Well done Nories TROTS !
Well done @middies pa julle het gedoen – Ek was bekommerd met 14-0
@Kaya 85: We didn’t play for five years. None of the current kids in the school played a derby yet. This will happen Saterday.
@Middies pa: Sounds like this was a great final. Middelburg proving that they were worthy finalists and their win over Rustenburg was no fluke … Just for interest sake – what have been the outcomes of the last few years’ between HTS Middelburg and Middelburg …
@kantako: Dankie. Onderskepdrie het ons gekos. Hulle het ‘n makropak. Ons bietjie lig voor.
@Middies pa: julle hoef glad nie sleg te voel nie. NH is n goeie skool met goeie coaches en n lekker budget en rugby huis. Hulle speel in A afdeling en staan hulle man ook daar. Julle het goed gedoen.
Dit is duidelik dat NH noh die pad van Garsies moet volg en sterker fixtures kry om hulle rugby nog verder te verbeter.
NH wen 32 21. Goeie game. Well done Norries.
@Middies pa: kom nou Nories !
@Middies pa: is daar nog tyd. Ai donner ek dog met 14-0 julle kan die een deurtrek
29 21
29 14
@Grizzly: Sorry dog dis finale telling!
@Middies pa: Ai..jammer man..so naby! Dankie vir die updates.
Onderskepdrie 22 14 NH
15 14 NH
HT 14 8 Middies voor. Taai!!!!!
14 3
Middies 14 0
@Middies pa: come on Middies
Middies first blood. 7 0
@Middies pa: nice
Noordheuwel sover al die a-span finale gewen.
@Monnas15: Sal so maak.
@Monnas15: ja asb @middies pa
@Middies pa:as jy die die game gaan kyk, kan jy ons dalk n update of twee gee asb ?
@kantako: no live stream today ….. I would have assumed the final would been live streamed ?
@Monnas15: thanx. Will this be the link for the finals tomorrow ?
@Kaya 85: I will get the link & share it tonight or tomorrow morning
@jakes: Noordheuwel never lost to westvalia they won with 1 point 12-11
@Kaya 85: yes definitely agree, and should be a good local clash.
Great idea to put out to the Wildeklawer organisers
Noordheuwel are firm favorites to win this, and I am very eager to see how they go against Monnas later in the year.
If one of the readers knows who/where it will be streamed pls share the link.
The NWU series is a fantastic competition, I feel the winners should be rewarded with an Invitation to Wildeklawer next year.
Hi Beet, nr 13 is Grant de Jager.
@kantako: Dankie. Ons gaan dit nodig hê.
@Middies pa: sterkte met die final.
@kantako: Dankie. Dit maak dan meer sin. Ek is maar geneig om net na die rugby te kyk.
@Middies pa: spanne word in groepe geplaas gebaseer op die skool se uitslag in die Pukreeks op alle gebiede. Rugby. Netbal. Hokkie en kleinsporte. Dit sou dus nog op die laaste volledige uitslae gewees het van 2019.
@SO: Ek weet nie hoe die oorspronklike groepe saamgestel is nie. Miskien met loting, maar ek dink dis waar die probleem begin het met te veel sterk spanne in een groep en te min in ander.
@jakes: What happened is that Noordheuwel lost the 1st game of the season to Rustenburg 20-26, which is why they ended 2nd in their pool. Noordheuwel won the game against Transvalia 12-11
Mooi Middies. ‘n Taai wedstryd deurgetrek. As jy wen terwyl jy swak speel is dit altyd ‘n goeie teken. Sterkte vir die finaal teen Noordheuwel.
Noordheuwel gaan nie maklik gestop word in hierdie reeks nie, jammer dat hulle n half finaal so ver wen en nie eerder kragte meet by Wildeklawer nie
@jakes: jys reg, dit het dalk veroorsaak dat die beter spanne mekaar in kwartfinaal kry en nie in die finaal nie.
@kantako: thanks for the explanation. I see Noordheuwel lost to Wesvalia. That was probably the biggest reason why Noordheuwel/ Die Anker met in 1/4 finals. Yet Wesvalia playing playing for 9-12. 🥴🥴Noordheuwel should have never lost that game against Wesvalia because it messed up the rest of the logs I suppose.
@jakes: it is easy, Die Anker was top of their pool and Noordheuwel was 2nd in their pool, same as Varsity Cup.
Rustenburg and Die Anker was strong favourites as they were unbeaten going into quarter final but lost.
Oos Moot lost to Potch Volkies, and Lichtenburg drew with Potch Volkies and Lichtenburg lost against Oos Moot, then Potch Volkies lost to Marais Viljoen, that is how Lichtenburg and Oos Moot went to quarter final, now both are in the semi final. Very lucky but I guess the more you practice the luckier you get. Hope they can use their chances in the semi final.
But like I said, Noordheuwel should be strong favourites to easily win this league as they are the only A division team.
Something wrong with this competition. How did Noordheuwel and Die Anker meet in the quarter finals already? They were the two favourites. Now Die Anker playing for 5-8 position. They were unbeaten before the 1/4 loss to Noordheuwel.
@kantako: Dankie. Ons het ‘n lekker spannetjie, maar op die dag is dit maar die span wat dit die meeste wil hê. Die Anker was ons eerste harde game en die ouens het nognie lekker gegel nie. Ek dink ons kan die meeste ouens in ons groep ‘n goeie “go” gee.
@Middies pa: geluk met julle wen. Hoe lyk julle span die jaar, kan julle die finaal wen. Ek sien julle het teen Die Anker verloor, maar Rustenburg gewen wat vir Noordheuwel gewen het, wat weer vir Die Anker gewen het.
Noordheuwel moet loshande die gunsteling wees as die enigste skool wat in die A afdeling speel
Goed gedoen Middies met julle wen oor Rustenburg. ‘n Harde wedstryd teen ‘n baie goeie span, maar die reeks is nog nie verby nie. Sterkte vir Woensdag.
@kantako: EK moet se tussen hierdie skole dink ek kan op die dag eintlik amper enige van die spanne op die dag mekaar wen, ek sou voor die tyd geld op Montana gesit het om in die halfeind te wees maar dit lyk my hulle speel in die “Plaat”
@Asterix: jy is reg ek sien nou Rustenburg het vir Noordheuwel geklop. Ek het net gekyk na die St Johns uitslae.
@Mate: Speel hulle vir n beker?
Oos Moot sal die finaal wen
@kantako: Hi Kantako, Rustenburg het Noordheuwel as ek reg onthou in Maart gewen so dink hulle staan ook ‘n goeie kans, as ek die fixtures so kyk lyk dit vir my of die wenner van die Die Anker en Noordheuwel teen die wenner van Rustenburg en Middelburg in die semi’s moet speel. Dink die wenner gaan van een van daai spanne kom.
Dink die Oos Moot / Zwartkop kan dalk ook baie interessant wees,
Die wenner tussen Die Anker en Noordheuwel sal die toernooi wen. Ek sien nie regtig enige ander kompetisie in die Top 8 nie. Rustenburg sal in die finaal speel teen Die Anker/Noordheuwel
Hi Beet, I think the semifinals are at Rustenburg. This weekend the quarters are shared between Potch Volkies & Middies.