School Rugby fixtures & results – week ending 15 May 2021

School Rugby fixtures & results – week ending 15 May 2021

DATE SCHOOL SCHOOL INFO BROADCAST
Wed.12May St Alban’s 10 17 Parktown
Wed.12May Jeppe 30 23 Die Anker
Sat.15May Graeme X X Cambridge Cancelled by Cambridge
Sat.15May Framesby X X Daniel Pienaar Cancelled by Dan Pienaar
Sat.15May Bishops 36 13 Paul Roos SuperSport Ch211
Sat.15May Boland Landbou 24 17 SACS
Sat.15May Wynberg 06 31 Paarl Gim
Sat.15May Rondebosch 20 30 HJS Paarl BH
Sat.15May Durbanville 55 00 Strand
Sat.15May Brackenfell 19 38 Stellenberg
Sat.15May Bellville 26 08 HTS Bellville
Sat.15May Maritzburg College 83 14 Sarel Cilliers
Sat.15May Westville 17 10 Michaelhouse
Sat.15May Hilton 44 05 DHS
Sat.15May Northwood 29 18 Kearsney
Sat.15May Glenwood 33 00 St Charles
Sat.15May Maritzburg College 2nd XV 31 14 Clifton
Sat.15May Kingswood 17 30 Hudson Park
Sat.15May Queen’s X X Grey HS Cancelled – Covid
Sat.15May St Andrew’s 30 14 Marlow
Sat.15May Graeme 38 15 Framesby
Sat.15May Selborne 36 05 Port Rex
Sat.15May Monument X X Garsfontein Cancelled – Covid
Sat.15May Menlopark X X Waterkloof Cancelled – Covid
Sat.15May Noordheuwel 20 10 Marais Viljoen
Sat.15May Helpmekaar 24 47 EG Jansen
Sat.15May Zwartkop 14 07 Middelburg
Sat.15May Montana 26 33 Ben Vorster
Sat.15May Nelspruit 42 03 Transvalia
Sat.15May Alberton 17 41 Lichtenburg
Sat.15May Oos-Moot 07 24 Hugenote (Springs)
Sat.15May Heidelberg VS 19 12 Ligbron
Sat.15May Florida 17 36 Eldoraigne
Sat.15May Affies X X Grey College Cancelled – Covid
Sat.15May Northcliff 10 31 St Stithians
Sat.15May KES 41 12 Parktown
Sat.15May KES X X Pretoria BH Cancelled – Covid
Sat.15May St John’s X X Parktown Cancelled – Covid
Sat.15May St David’s 08 40 Jeppe
Wed.12May St David’s 23 21 Randpark
Wed.12May St Benedict’s 43 33 Queen’s HS
Sat.15May St Benedict’s X X St Alban’s Cancelled – Covid
Sat.15May Noord-Kaap X X Duineveld Cancelled – Covid

101 Comments

  1. My must-watch picks of this coming weekend’s game are:
    Bishops vs Paul Roos
    Boland Landbou vs SACS
    Westville vs Michaelhouse
    Northwood vs Kearsney
    Kingswood vs Hudson Park then a bit hard to decide between SAC vs Marlow or Queens vs Grey
    Monument vs Garsfontein
    Menlopark vs Waterkloof

    ReplyReply
  2. Lol, ek kom nie baie op SBR nie,en volg nie rugby nie,maar wanneer ek doen,is dit om die gemiddeld kognitief baie minder gegoede jonge of wat ookal skool daar in Brugstraat, Pêgel te spot, ja die een met die min rugby Springbokke,wat ek dink moontlik nie een speler in die 2019 RWC groep gehad nie, teenoor PRG se 5, dus nie werklik ‘n rugbyskool nie, veral nie sonder die beursie nie

    Maar gisteraand in ‘n vergadering het ‘n Gimmie Old Boy my vertel hoe Grey hierdie skooltjie se bulspan waaroor hulle bekke nooit stil kon raak nie, se verbeeldingsduif uit sy vlug gegryp het en hard terug gebring het Aarde toe. Lol, baie dankie Grey dat julle realiteit laat seëvier het. Ek het meer as 5 jaar laas ‘n rugby game gekyk, nie eers RWC nie, maar dié een moet ek soek, net om te lag.

    Verneem ook Gim het PRG ‘n allemintige drag slae gegee. Geluk Gim. #gimmieguts bo.Mal oor Gim se girls gewees op skool, HJS se girls kom nie naby nie.

    ReplyReply
  3. Sien alweer baie uit na die Gim game. Die manne speel ‘n great game op die oomblik en indien hulle nog gaan verbeter soos die seisoen aangaan, is daar geen span wat hulle gaan stop nie.

    ReplyReply
  4. A correction, while Clifton travel to Maritzburg College, they will be playing Colleges B teams, Sarel Cilliers from Glencoe play all College A team’s including the 1st XV

    ReplyReply
  5. @Rugger fan: Thank you.

    I think Clifton vs Sarel Cilliers would make a good match. But whoever they play Clifton desperately need to fix their lineout. To say it malfunctioned against St Charles, almost feels like an understatement.

    College so far so good. Nice cohesion amongst the forwards to compliment what looks like a dangerous line

    ReplyReply
  6. @Deon: Ek dink nie jy moet sommer kommentaar lewer op games wat jy nie gesien het nie. In die 1ste plek sê dit nie veel van jou as jou enigste rede om hier kommentaar te lewer, is om ‘n ander skool uit te haal nie. Kyk eerder die wedstryd en luister wat die mense wat weet sê. Dan sou jy weet dat HJS met ‘n paar beserings sukkel.
    In die 2de plek het Gim allermins vir PRG ‘n allemintige drag slae gegee.
    Kyk eerder die wedstryd en lewer dan kommentaar. Moenie die verslae tweedehands hoor en dan sommer jou eie opinie vorm nie.
    Trek dan eerder daai trui uit!!!

    ReplyReply
  7. @Deon:
    Julle het net 4 wedstryde teen Gim gewen.

    Covid mag julle dalk net red in Bloem later vanjaar.

    HJS 11 Grey 13…

    ReplyReply
  8. Affies and Grey College just postponed/cancelled their game for this coming Saturday. As per school of rugby Facebook page. So sad

    ReplyReply
  9. I wonder if Transvalia’s visit to Nelspruit will still be on?

    Grey’s best bet for a match now might be Nelspuit or with some persuading Maritzburg College. That would leave Sarel Cilliers to play Clifton at College.

    ReplyReply
  10. Apparently the Transvalia trip to the Laeveld is still on. So maybe just the Pretoria schools feeling the pinch right now.

    ReplyReply
  11. @PRondersteuner: Lol, ek skryf net wat ek lus is, en is my trui nie minder werd as jy joune is nie,en my skrywe is bloot reaksionêr op hoofsaaklik Strepie se aanhoudende , holrug-geryde neerhalende kommentaar oor PRG. So suck it up buttercup

    My Gim klient se opsomming is nes joune wat die Gim game betref, die score klink net…..

    ReplyReply
  12. @PRondersteuner: Lol, ek skryf net wat ek lus is, en is my trui nie minder werd as jy joune is nie,en my skrywe is bloot reaksionêr op hoofsaaklik Strepie se aanhoudende , holrug-geryde neerhalende kommentaar oor PRG. So suck it up buttercup

    My Gim klient se opsomming is nes joune wat die Gim game betref, die score klink net…..@PRondersteuner:

    ReplyReply
  13. @Strepie: En? Wat probeer jy sê daardeur? Wat jy aanhoudend en sonder ophou sê oor PRG, wat my so ge-irriteerd stem, nie omdat ek enige sin daarin sien nie, bloot omdat jou motief muf is? Jy het dit mos nou al gesê.Kom ons toets jou skaal. HJS is,as mens op jou vlak van kogitasie beweeg, en soortgelyke persoonlik, eensydige en lukrake metodiek toepas, glad nie ‘n rugbyskool nie. Te min Springbokke en iemand in die 2019 RWC groep nie. Nou vergelyk dit met ons, soos jy nou vergelykings doen en dit probeer invryf. Sal ook nooit wees nie al wen julle ons nog tien jaar in ‘n ry. Bowenals is julle, behalwe in ekstreme uitskietter jare, akademies maar baie sub-mediocre. En ja, julle bekke was groot oor hierdie bulspan van julle,nou is julle verwoes en die arme seuns verneder, en ek hoor die geteem en gekyf stop nog nie, nimmereindigend. Ek geniet dit, want ek dink aan jou tamaai smoel lol

    ReplyReply
  14. @Deon: Duidelik van ou Frans Malherbe op vasskop vergeet, die belangrikste posisie op die veld, ai my maat, hoekom heeltyd so knorrig, ontspan asseblief, vir ons almal se part….

    ReplyReply
  15. @Deon: Ek ken gelukkig baie netjieser Paul Rosers as jy,
    Jy is nie n toonbeeld vir jou skool nie, maar n verleentheid.

    Ons het die verloor op die ken gevat, daar is hard gepraat die week, n paar skuiwe, en ons kyk vorentoe,

    Die Bloutrein het nog nie ontspoor nie.

    ReplyReply
  16. @Strepie: I wonder waarom dan so stil tot dit genoem is hier bo…..erken maar man as jy n glipsie gehad het ,ek vergeet ook so nou en dan n Springbik wat in Grey was ,niks om oor skaam te voel nie😂😂

    ReplyReply
  17. @Deon: Jy het nou 2 keer probeer om my te antwoord, maar maak nie klaar nie. Dit sal nogal nice wees as jy weer vir so 2 jaar verdwyn, want jy skryf net ‘n klomp nonsens!!!
    @Strepie: Hy is nie net ‘n verleentheid vir PRG nie, maar vir homself ook.
    Sterkte daar by Rondebosch. Dit lyk of dit ‘n nat dag gaan wees. PRG is net langsaan by Bishops. Klink of hulle ‘n omgesukkelde spannetjie het!!

    ReplyReply
  18. @PRondersteuner: Sterkte aan julle ook, maak ons Wynland trots!
    Ons moet seker die seuns laat speel voordat Covid weer toeslaan.
    Julle moet regtig dat Beet daardie truitjie vir Deon uittrek – dit raak regtig onsmaaklik.

    ReplyReply
  19. @Strepie: Lyk my solank julle wen, sal hy stil wees. Beet moet maar self besluit. Dis sy blog/blad.
    @Smallies: Moet jy nou vir Deon skietgoed gee?? :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
  20. Gim, Boland, Boishaai en Paul Roos speel almal teen die skole in die suide, word enige van die games iewers uit gesaai?

    ReplyReply
  21. Eina!! Dit was nie mooi nie PRG!! Well done Bishops. Julle het as ‘n span gespeel!!

    ReplyReply
  22. Wat dink die kapenaars kan Bischops vir Paarl Gim ook afslag? Is daar n beplande fixture in 2021 vir die skole? Indien wanneer?

    ReplyReply
  23. Jo 😳, surprising score …..Bishops 36-13 PRG 😳😳

    In die Noorde Montana 26-33 Ben Vorster. Mooi Vossies💪💪😊
    EG Jansen 47-24 Helpmekaar
    Pietersburg 38-9 Tom Naude
    HtS Witbank 19- 20 Jeugland
    General Hertzog 42-10 Kanonkop
    Nelspruit 42-13 Transvalia
    Zwartkop 14 -7 Middelburg
    Noordheuwel 20 – 10 Marais Viljoen
    Hugenote 24-7 Oos-Moot

    ReplyReply
  24. @Wondermaar: Bischops kry op 31 Julie hulle geleentheid teen Gim, maar voor dit wag Boishaai op 29 Mei eers op hulle. Hulle 2021-groep kan groot naam maak, sou hulle oor een, of selfs beide bg hekkies kom…

    ReplyReply
  25. Hats off to Port Rex. They played their hearts out. Not great from Selborne, but a win is a win. Graeme beating Framesby comfortably is very surprising.

    ReplyReply
  26. @Palma: I watched the first half of Kingswood vs Hudson Park. Hudson look like hot property. They had a red card early on when the score was 5-5 but still created better quite a few chances which they did not convert due to bad pass/catch when it was on and may be a few poor decisions to hold onto the ball too long.

    ReplyReply
  27. @Palma: Word from PE is not to expect much from Framesby this year. They are expecting to struggle. A high profile festival like Wildeklawer can be difficult in years like this.

    ReplyReply
  28. Wat ‘n groot wen vir EGJansen teen Helpmekaar. Niemand het die groot wen teen Helpmekaar verwag nie. Die telling sou erger gewees het maar Helpmekaar bietjie goed teruggeveg in die laaste 15 minute en punte aangeteken na vėr agterstand. Die EGJansen span lyk goed.

    ReplyReply
  29. very clinical performance from Paarl Gym at Wynberg today. conditions were atrocious. our pack was superb…Gym is a team with very few stars but has the best coaching team in SA…Big statement from Bishops today. nrs 10, 12 and 13 were superb, and they will be even better when Bruce Campbell is back from injury. I struggle to understand why they perform so inconsistently…The Paarl Boys vs Bishops game in Paarl on the 29th will be epic…Paarl Boys seems to struggle to get going, in my view they have the best players in SA, they are just not firing, the score line against Grey B was not a reflection of the game..i expect them to be back at their best very soon..

    ReplyReply
  30. @VanniLaeveld: sorry, welgedaan….lyk my julle is op die oorlogspad vanjaar
    @beet: thanx, yes I think the plate division will be extremely competitive this year….more so than the Cup , where HTS Middelburg, Helpmekaar, Marais Viljoen and Noordheuwel are definitely a big notch lower than EG Jansen and Monnas this year, with Waterkloof, Menlo and Garsies should also be comfortable winners over the first 4 on first team level.

    The first team games in plate division is gonna be very close …..with ironically the team demoted from the top league ( Transvalia) who is going to struggle most.

    Ben Vorster is the reigning champs in that division, but 5 of their 7 league games were 1 score affairs , they actually lost with 1 point to Montana, beat Nelspruit with 2 points, Eldoraigne with 5, Rustenburg with 10, Marais Viljoen with 4
    All their wins were close, except for beating Zwartkop 95-17
    In the semis the Vossies beat Rustenburg with 4/and in final Eldoraigne with 1 point.

    One can already see in Bv 33-27 Montana, and Zwartkop 14-7/Middelburg it’s gonna be tight again, but Nelspruit’s big win over Transvalia doesn’t bode well for Valia.

    I think Rustenburg and Nelspruit probably slight favorites, but Zwartkop has impressed so far this year with a 45-21 win over Oos -Moot and a a 7 pointer over a strong Middelburg side , who beat Ermelo 47-7 a weak ago, they will be itching for revenge after their 17-95 loss 2 years ago.
    The Vossies will of course give everything to defend their title….and are off to a good start with a good away win….they can win it, but so can 5 other teams….I don’t think aTransvalia or Kemptonpark is strong enough this year.

    The other big battle will of course be to promote to the cup ….there I think the Vossies is too small, with not enough depth among their age groups to make it….remember, most of these schools are twice BV’s size….There Montana has a chance, but I think Rustenburg and Nelspruit will be the most likely candidates…but you never know.

    Look at poor Eldoraigne, their first team lost with 1 point in final, but overall their school finished last in 2019 , and were demoted to the shield section….anything is possible , I suppose

    Good luck to all, I just hope Covid doesn’t cut the season short…at least the Vossies beat Pietersburg again last week…for me that is still our most important game….winner gets bragging rights as top dog in Limpopo :mrgreen:

    ReplyReply
  31. @jakes: haha….moenie beskeie wees nie, ek het ‘n groot oorwinning vir EG verwag…..lyk na uitstekende span vanjaar, en Helpmekaar lyk nie te goed vanjaar nie.
    Dis jul groot kans vanjaar om daardie koppie te lig….maar Monnas, Garsies en Menlo gaan dit ook nie weggee nie…..op huidige vorm lyk dit na ‘n EG- Monnas finaal…maar baie water moet nog in see loop….dit kan op einde netsowel Garsies teen Menlo of Kloof wees…you never know.
    Maar julle is Virseker die vroe gunstelinge :lol:

    ReplyReply
  32. @beet: just to add….Montana made the playoffs last time around….but lost to Eldoraigne by 6 in semifinal, after beating them by 3 in leaugue game.

    Ironically they beat the 3 other semi finalist in the league stages , Ben Vorster with one , Eldo’s with 3 and Rustenburg easily…..they also beat Nelspruit with 30 points, and Zwartkop with many….but lost against Marais Viljoen and Kempton Park…..who didn’t make the playoffs.
    Very unpredictable, anything can happen on the day….but Montana is getting bigger and stronger every year…their future looks bright

    But I must add, it is good to see Nelspruit back as a force….2018 and 19 were not good for them, but they are back and gonna be difficult to stop

    .

    ReplyReply
  33. @gimmie:
    Stem saam met jou, en het dit ook al voorheen gese, dat Gim regtig in ‘n goeie space is. Hulle lyk nooit of hulle panic of verward raak nie, en dis ‘n teken van goeie coaches, regtig ‘n plesier om die span(ne) te kyk

    ReplyReply
  34. Boishaai baie geluk met julle oorwinning in baie “testing conditions” maar ek dink nogsteeds daar is baie meer in die tenk oor as wat ek op die oomblik sien. Dis asof iets nog net nie “click” nie, ek weet die spelers is daar maar lyk of hulle net nie in die volgende rat kan kom nie. Sterkte hoop julle kom gou daar

    ReplyReply
  35. Dit is eintlik baie goed om te sien dat reg oor SA die skolerugby nou weer baie meer kompeterend is . Skolerugby het bietjie hande uitgeruk
    +- laaste 10 jaar met die geweldige profesionele benadering. So het die natuur altyd n manier om die VERKEERDE FOKUS te STOP.

    ReplyReply
  36. @Vyfster: Daar was ‘n “Changing of the guard” by Nelspruit na die 2019 seisoen. Die optimisme is terug en was al begin 2020 sigbaar, maar Covid het gesorg dat mense buite Nelspruit dit nou eers raaksien.
    Nelslruit ploeg steeds net met plaaslike kallers en sal daarom heel gelukkig wees om te bly kompeteer in die Plaat afdeling.
    Sien uit na die BV bepaling, beide skole vaar in dieselfde bootjie. Mag Covid dit nie in die wiele ry nie.

    ReplyReply
  37. Baie geluk aan almal wat regoor die land die naweek gewen het. Marlow eerstes ongelukkig verloor. Oor die algemeen n goeie dag vir Marlow met 10 uit 13 games gewen teen St Andrews. Framesby se verloor teen Graeme College is nogal n skok vir my.

    ReplyReply
  38. Geluk aan Bishops. Pragtige oorwinning oor Paul Roos. Hulle het als oorheers. Seker oor PRG hul 7-2 met die hokkie pak gegee het.

    Bishops verseker die sterkte van die Kaapse soutie spanne.

    ReplyReply
  39. What a tight game at Westville , it could have gone either way , the House 1sts did so much good stuff out there but never managed to put the points on the board. For House , Kirk and the back row stood out ( to my untrained eye ).

    Overall MHS payed 17 and won 13 games yesterday, they will be very happy with that ( after winning 16 / 17 last week at Kearsney).

    In what appears to be a scheduling abomination, MHS are up against Glenwood on Wednesday; things could get messy.

    ReplyReply
  40. @VanniLaeveld: Ek het daai span van julle as o16’s gesien en hulle was indrukwekkend. Ek dink, minstens op 1ste span vlak, julle is by verre die gunsteling om die Plaat te wen, en stem saam met @Vyfster, mees waarskynlik teen Rustenburg in die finaal.

    ReplyReply
  41. @Ricardo12Volkies2012: very good result for Heidelberg Volkies….Ligbron was wild die laaste paar jaar, en het meeste van skole In Mpumalanga In Afd2 vermorsel.
    Dink daar was baie skole wat heimlik bly is dat Ligbron gepromoveer is na afd 1…maak hul liga nou makliker :mrgreen:
    @VanniLaeveld: Dankie, sterkte vir julle ook….dis duidelik dat ‘n ommekeer daar ontstaan het…nou moet Covid nie alles verfomfaai nie…maar wat moet gebeur, sal gebeur…😊

    ReplyReply
  42. @Vyfster: ek het gaan kyk na hulle resultate vir die laaste 2 jaar en het gesien hulle het verwoesting veroorsaak. Ons hoop maar vir ‘n goeie seisoen, met die opskuif van ligas kry kleiner skole soos ons beter kans om spelers in die dorp te hou!

    ReplyReply
  43. @jakes: dankie Jakes. Dis reg ja, hulle het hom gewen en daar was nog 2 spanne in die semis. Ook die meeste Valke spelers gehad in die o16 spanne in ‘n baie lang tyd! Ons moet nou net nie in die tendense val van ‘n goeie groep spelers trek elke 2de jaar…

    ReplyReply
  44. @jakes: die Virsekerbeker skild lyk die jaar rof met Eldoraigne wat afgekom het en Ligbron wat opgeskuif het…

    ReplyReply
  45. @Ricardo12Volkies2012: Volkskool Heidelberg se wen teen HTS Ligbron was ‘n grote vir die seisoen vorentoe. Ek sal baie bly wees as Volkskool Heidelberg die beker lig in hul afdeling die jaar. Die span kom lank saam en het hul liga oorheers in 2019 as o/16 span..Sterkte.

    ReplyReply
  46. Noord Kaap , put out a post 48 hours before their games vs Duineveld that due to Covid Cases in the school in the lead up to their games vs Diamantveld the week before they were in week 2 of a two week quarantine for all school sport, so the Duineveld fixture did not take place.

    ReplyReply
  47. @gimmie: very bold statement to make that Gim has the best coaching team in SA, I think there are quite a few good coaching teams around at the moment, maybe to mention EG Jansen that Rudi has led Glenwood to great hights and also put PTA Boys back on the map, and great success with Tuks, along with him Regardt has led EG to Virsekerbeker champs in the past, and also with Tuks getting good results, at Durbanville Hans has coached the Lions in Currie Cup, HjS Peter I think won the CC with Griquas, Northwood has Bashie who has done well with the Sharks and Jeremy who was had great success with Sharks Grant Khomo and Cravenweek, Monnas has Tjaart who has won two Virsekerbekers with Garsies and also with Monnas, Garsies has Hendre who have coached at Bulls and in France, Waterkloof now has the SA schools coach in Cobus and former Oakdale coach in Lukas and former Drostdy coach in Renier in their team, Affies has Bulls Craven week coach Jaco and former Garsie Ryno who has had great success as well. I dont even know half of the schools but from the top of my head those are pretty good coaches all involved in schoolboy rugby. This Gimmies coaching staff has been around for a couple of seasons, but yet its the first time in a while thet they have beaten Grey (remember Grey missing a couple of kicks at goal in that one pointer defeat)and remember this is a brand new coach for Grey who took over from Wessel, you also mention tat there are not any stars in the Gimmies team yet I dont think that the grade 11 group has ever lost a game off schoolboy rugby in their life from grade one (I can be wrong) so they are pretty much all stars in that team. I dont think anyone will beat Gim this year and they are definitely well coached and a team full of stars, there will be a few professional rugby players coming from this team in the future because they know how to win. But the best coaching team in the SA. I disagree. The highest paid coaching team in SA, yes you might have a point there.

    ReplyReply
  48. I can assure you that our coaching team will not rank in the top 10 best paid coaching teams in SA…I am embarrassed to admit that because they should be better paid but we simply do not have the funds. Be that as it may, look at the quality of rugby they produce, not whether they always win, when you judge a coaching team…on the Grey game, our 10 missed about 13 points off the tee…

    ReplyReply
  49. @gimmie: im also a Gimmie supporter. They wont be easily beaten this year, and yes the 10 missed a few, also nailed a massive one that maybe sealed the game and I think he is still top point scorer in SA this year so far.
    Exactly what Im saying, quite a team full of superstars, coaching team very good (not best in SA in my opinion) Im sure a lot of coaches in SA would have gone unbeaten with this team this year AND NEXT YEAR.

    Then again Gim might not have enough money to pay ALL the coaches a big salary, surely one does get paid a very good salary, but not too many rugby schools who has two astro hockey pitches come to think of it. So money definitely not an issue mate.

    ReplyReply
  50. @gimmie: Gimmie I have been reading your comments over a long period and I have to admit that your opinion is very grounded and fair . I agree that Gim have undoubtedly the best coaching program in South Africa.

    ReplyReply
  51. @kantako: Gim coaching program includes : Pieter Rossouw , Helmut Lehman , Dawie Theron , Christoff Lotter . Then Pieter can call on his brother Chris , Jacques Nienamer has been helping and then there are several other excellent coaches lower down . Then old boys such as Alwyn Rossouw and Rian Gous are all close to the rugby program . Only Grey come close to such rugby IP .

    ReplyReply
  52. @Trots HJS (Tandem): then I have to take back my comment, if they can get those 6 guys who amongst have won a world cup, junior world cup, coached at world cups, coached at Super rugby, and take a team with no Super stars that have never lost a game of rugby in their lives, and just pay these guys entry level teaching salaries so they can build two astros, and win Grey by one point for the first time since Polly played, yes, then this team of coaches should be called the best in SA and should go down in Gims legacy as the Hall of fame coaching staff.

    ReplyReply
  53. @Strepie: Ek dink dat Boishaai n baie goeie afrigter het ,daar is egter n verskil tussen skool seuns en senior proffesionele spelers ,as jy kan onthou het Slaptjips ook maar n paar maer jare gehad voor dat dinge verlede jaar vir hom in plek begin val het by gim,ek dink dat dit n kwessie van komunikasie met die seuns is .Skoolseuns het baie ander goed wat hulle aandag af trek en rugby is nie hulle werk nie ,Daar is eksamens ,huiswerk ,toetse skool take en die belangrikste, meisies,om tot n laaity wat vol muisneste is deur te dring is moeiliker as wat dit klink ,ek dink ook dat n groot deel van Grey se sukses die gebruik van onnies is as afrigters,hulle verstaan die seuns en kom elke dag met hulle in aanraking by die skool….ek sal graag wil hoor wat van die afrigters op die blog van my siening dink

    ReplyReply
  54. @Smallies: Ek stem eenvoudig nie saam nie.
    Puik groep spelers, die manne lyk onafgerig.
    Geen kundiges wil gevra word om hulp nie.

    Ons bly egter positief en hoop die skip draai gou om.

    Die bloutrein het nog nie ontspoor nie.

    ReplyReply
  55. @Strepie: daar is soos ek se BAIE goeie skoolafrigters wat enige dag n pos as HJS se 1ste span afrigter sal aanvaar, dalk was dit nie die beste ding om na Sean direk in pro afrigter te bele nie, Sean het goeie sukses gehad maar tog deur skool sisteem gekom, baie soos n Jake White en Eddie Jones en Greame Henry en en en.

    @smallies ek stem 100% met jou saam, Grey se wenresep is dat hulle afrigters deel is van die skool, wanneer daar rugby is dan is almal daar, selfs wanneer daar 7’s rugby is dan sien jy dieselfde manne daar en ook so wanneer daar n lekker skoolfunskie is, ek sien sommige van die gehuurde afrigters net wanneer die 1ste span speel, jip ek dink hulle vergeet dat dieselfde Gim korps nou eers sukses behaal, met n groep seuns wat nog nooit verloor het nie, ek is net bly vir die ander skole dat daar geen sterre in Gim se span is nie.

    ReplyReply
  56. @kantako: Ek dink Boishaai moet gaan kers opsteek by Grey.
    Hierdie is a bitter talentvolle groep seuns van ons.
    Ek moet seker net noem dan ons op n sopnat veld in die Kaap gespeel het.

    ReplyReply
  57. @Vyfster: Goed gedoen BV. Ons sien baie daarna uit om julle later die jaar te sien (hou duime vas dat COVID-19 ons nie stop nie. Geluk aan Zwarries met hulle wen in beseringstyd. Julle het aangehou speel. Middies moet nie moet moed verloor nie. Vier drieë laat verlore gaan met “begin van die seisoen” hanteringsfoute. Een selfs waar hulle reeds oor die doellyn was. Ek stem saam dat Nelspruit en Rustenburg, saam met BV, die uitdagings gaan wees.

    Dit was lekker om weer skole rugby te kyk. Sterkte met die res van die seisoen.

    ReplyReply
  58. Thoroughly enjoyed Bishops vs Paul Roos. Bishops 9,12,13 were exceptional.

    ReplyReply
  59. @strepie, I think you are being harsh. the Boishaai rugby program has had unbelievable success over a very long period. Look at your excellent record against Grey B over past 10 years. Nobody has such a record against them. By all accounts, your current coach Peter E is very highly rated. He has unfortunately had a nightmare with injuries and a very strange result against Grey B. As i said, the Grey B game was actually very close. Not so long ago, our old boys wanted us to change coaches after several interschool losses: how crazy was that. We have set our goal to be in the top 5 every year, it is impossible to beat Boishaai and Grey every year and only one school can be nr 1.

    ReplyReply
  60. @optimistix: I actually thought the game was quite even in many respects. Paul Roos made too many mistakes though. Penalty count was over double that of Bishops. When the game was still there to be won with the score at 16-8 to Bishops,the Bishops 10 Johnny Roche came up with two assists, both excellent which put the result beyond doubt. I would have awarded him man of the match for that alone. No12 Bruce Sherwood was a close second. I can’t believe he is still u17. He is a bit of a freak strength wise. He has played two very good games in a row, in a position with a few boys who would make great candidates for WP Craven Week. Even the Bosch 12 put his hand up this weekend.

    Also credit to the Bishops props. Their mobility and little contributions outside of the setpieces counted for a lot on the day.

    ReplyReply
  61. @Smallies:

    It’s about teachers coaching at Grey. According to Smallies it’s part of their success. Obviously it helps a lot but schools in general don’t have enough male teachers to coach sports, let alone rugby.
    Guys like Helgaard Muller, Tewis de Bruyn and Wian du Preez (not teachers) have been assisting the 1st team and Cherries for a long time. I know they are Old Boys and I suppose that’s the reason nothing is said about that.

    ReplyReply
  62. @VanniLaeveld: Ja bly oor die verandering wat plaasgevind het.

    Dit was nodig en nou sal NHS weer sy man kan staan en die krag word wat die skool in die verlede was.

    ReplyReply
  63. Ek dink Boishaai is ‘n ongelooflike skool en die afrigters is baie goed. Om te se hulle is nie goed is baie sleg. Geen afrigter sal ooit wil verloor, maar COVID het die veld gelyk gemaak.

    Om te se die afrigters weet nie hoe om met kinders te werk….. ek stem nie saam! Boishaai is mos nie Grey nie hoe kan hulle kyk wat Grey doen? Dis mos maklik om te kyk en te se dit en dit is nie reg. Sterkte Boishaai!!

    ReplyReply
  64. @HTSDonkie: Ons bly positief, maar as jy sien daar is gebreke en jy nogsteeds nie bereid is om kundiges (spesialiste) wil vra vir hulp nie, dan gaan die rooiligte vir my aan.

    ReplyReply
  65. @Deon: Ai..Ek sien jy het weer jou kop uitgesteek om gal te braak oor die een skool waaroor jy blykbaar slapelose nagte het. Jy is so gefikseer op daai skool in die Paarl dat jy skoon jou stats verkeerd kry. Daar was 2 Boishaaiers in die 2019 WC groep, Frans en Thomas en vir jou inligting..jou skool se beursie is maar redelik wyd oop, gaan koop selfs by Klein Boishaai. Verder is n wenrekord van oor 60% teen jou rugbyskool die laaste 50 jaar nie te versmaai vir n sogenaamde nie-rugbyskool. O ja..Ek hoop jy het die laaste game teen Bishops ook so geniet, die tipe dinge gebeur maar op enige gegewe Saterdag in skole rugby…Schadenfreude is ook blykbaar iets wat jy gereeld ervaar. Teken van karakter.

    ReplyReply
  66. @Strepie: “wat ek dink moontlik nie eers een speler in die 2019 RWC groep gehad het nie” So nee, ek het nie bloot aannames gemaak nie, maar eers gevra. Duidelik op ‘n te abstrakte wyse vir jou om te kop.

    ReplyReply
  67. @Strepie: Lees wat ek pas vir Strepie geskryf het oor abstraksie. Lyk my hy het van Thomas vergeet.

    Twee dan. Maw, as ek soos Strepie lukrake eensydige metodes ontwikkel en toepas om vas te stel of ‘n skool ‘n “rugbyskool” ( wat ookal dit mag wees),is Boyshigh nie een nie

    ReplyReply

Leave a Reply