NWU-Puk Skouspel 2013 Day 3

TIME SCHOOL SCHOOL
08h00 Garsfontein 59 7 Potch Volkskool
09h25 Rustenburg 14 24 Drostdy
10h50 Noord-Kaap 38 15 Klerksdorp
08h00 Louis Botha  5 41 Transvalia
09h25 Florida 29 17 Potch Gim

10 Comments

  1. Roger, KES were after all not stupid by avoiding Garsies at the KES rugby festival :mrgreen: . Could have turned ugly 8-O :mrgreen:
    Suggest Garsies send their second team to KES.

    ReplyReply
  2. Transvalia, who is in all propability only going to play for spot 9 to 12 in the Nu-power super 16 competition, beating Drostdy and Louis Botha? Not a good reflection on Free State and Western Cape leagues. 8)

    ReplyReply
  3. @Woltrui: Transvalia are in the group of death in NuPower. With Garsies and Nelspruit The way things are going for them though, Transvalia could be a Top 20 team this year. I’m assuming that Nelspruit and Garsies will definitely finish in the Top 20.

    Can I send you an email to that address you hardly ever read?

    ReplyReply
  4. @Woltrui: they play Marlow at the fest don’t they? That should be a pretty good match up? Really wish KES were playing them – I mean Trinityhouse FFS? What is that all about??

    ReplyReply
  5. @Woltrui: ag nee woltrui, as dit nie vir die refs was nie sou ons nog beter kon doen… JOKE NET! Ek weet dis n teerpunt by jou… Net vir jou inligting, Transvalia is n baie goeie span… Garsies moet hulle nog in die NuPower speel wat n BAIE taai game gaan wees na die vakansie! Noordvaal rugby lyk my is gesond! Sien uit na n lekker seisoen… Hopelik hoef ek nie weer die refs te blammeer nie! :oops:

    ReplyReply
  6. @Rugbyman: Hi Rugbyman. Garsies wit warm. As ek reg is is jou laaitie gekies vir Pukke fees span? Baie geluk. Nee ek dink julle behoort Transvalia te wen.
    Het maar n sagte plek vir Nellies. My twee meisietjies daar deur skool. Daai hokkie bane deurgetrap :mrgreen:

    ReplyReply
  7. @Woltrui: Nee, my laaitie is nog in die laerskool! Eks maar net betrokke by Garsies, het gehelp om hulle op die “map” te probeer sit… Nog n lang pad om te gaan voor ons kan se ons het dit gemaak, maar ek dink ons vorder… Ek coach ook daar, maar nie by die 1stes nie… Lekker aand ou maat!

    ReplyReply
  8. @Rugbyman: Ja, so help ons almal maar, maar toegegee, behalwe vir daai windsluk in Nellies lyk die Garsfontein Barbarians warm. Miskien kan julle sommer as die uitnodigingspan by Wildeklawer speel?

    ReplyReply
  9. @Ploegskaar: As hulle ons nooi sal ons in n oogwink daar wees… Ons hoop rerig dat ons volgende jaar die voorreg sal he om by die Wildeklawer te speel! Ons het reeds begin voelers uitsteek! Ons langtermyn doelwit is om as een vd die grotes in die land gereken te word… Almal het seker iewers begin?

    ReplyReply

Leave a Reply