Grey College fixtures for 2015

The finalisation of the Grey College fixture list for 2015 is being delayed because the Bloemfontein City League is yet to confirm the local inter-schools matches. For now here is the provisional fixture list. It is as impressive as always. Grey pits their strength against many of the toughest schoolboy rugby opponents in the land.

Grey College’s opponents come from all parts of South Africa. Here are where their 2015 opponents are either based and in some cases where Grey will travel to to play them.

TIME DATE SCHOOL SCHOOL EVENT
Sat 14 Mar Grey College TBA
Sat 21 Mar Grey College Menlopark
15h45 Thu 02 Apr Grey College HTS Middelburg Kearsney Easter Rugby Fest
12h00 Sat 04 Apr Kearsney Grey College Kearsney Easter Rugby Fest
14h30 Mon 06 Apr Grey College EG Jansen Kearsney Easter Rugby Fest
Sat 18 Apr Grey College Fichardtpark
12h40 Sat 25 Apr Grey College Waterkloof Wildeklawer
17h20 Mon 27 Apr Monument Grey College Wildeklawer
Sat 02 May Grey College HJS Paarl BH
Sat 09 May Grey College Affies
Sat 16 May Selborne Grey College
Sat 23 May Sentraal Grey College
Sat 30 May Louis Botha Grey College
Sat 25 Jul Jim Fouche Grey College
Sat 01 Aug Grey College Grey HS
Sat 08 Aug Maritzburg College Grey College
Sat 15 Aug Grey College Glenwood
Sat 22 Aug Paul Roos Grey College

Grey College Opponents & Venues 2015

 

Leave a Reply

22 Comments

  1. avatar
    #22 Umtata

    The staff at GC needs a pat on the back for organising this every year.

    ReplyReply
    31 January, 2015 at 14:14
  2. avatar
    #21 Speartackle

    @BOG: Ek is seker as ek my belt by joune inhaak sal ek veilig wees

    ReplyReply
    31 January, 2015 at 12:58
  3. avatar
    #20 BOG

    @Speartackle: Moenie jou khakis vergeet vir die konsert nie. Dit sal help om nie gemoer te word nie

    ReplyReply
    31 January, 2015 at 09:55
  4. avatar
    #19 Speartackle

    @BOG: Ek gee nie om waar of waarin……solank ek by jou kan le

    ReplyReply
    31 January, 2015 at 07:58
  5. avatar
    #18 BuffelsCM

    @BoishaaiPa: Die vaste vyf gaan beslis ‘n groot faktor wees !! Dit sal interessant wees om te sien aan watter kant Wickus gaan sak.

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 17:27
  6. avatar
    #17 BOG

    @BoishaaiPa: By watter tent en watter wedstryd gaan hy jou ontmoet? Jy val tog sekerlik nie vir hierdie foefie nie? @Speartackle: Ons kan sommer slaapsakke in die biblioteek sit. As jy Saterdag kom, kan jy sommer Steve se konsert ook bywoon en lekker saamsing aan die”Stem”

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 15:43
  7. avatar
    #16 Speartackle

    @BOG: Dis jammer Grey speel nie teen H/S Bothaville nie…….dan kon ek by jou kom inkruip het

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 15:33
  8. avatar
    #15 BoishaaiPa

    @BOG: Om n ander span erkenning te gee is nie altyd gatkruip nie…dis dalk iets wat jy kan leer!… :mrgreen:

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 15:17
  9. avatar
    #14 BOG

    Hier word darem nou op groot skaal gat gekruip, so vroeg in die jaar. @Speartackle: Beoog jy om wedstryde in die Kaap te gaan kyk hierdie jaar? Dit lyk my jy soek akkommodasie

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 15:06
  10. avatar
    #13 Speartackle

    @BoishaaiPa: HJS gaan tough wees vanjaar hoor ek………ons almal weet mos nou al die Blou Bende sal nooit n tweederangse span in die veld stoot

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:46
  11. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @BOG: En dis hoekom jy sekerlik nooit verby n 14 gekom het nie!…Nee wat..ek lok niemand uit…net sommer smalltalk oor n speler wat ons altwee ken….

    Ek hou van die odds wat die manne hier vir HJS vanjaar gee….Hulle sal maar so stil-stil hulle ding weer doen vanjaar. Daar wag dalk n surprize of twee vir n span wat hulle onderskat!..Veral die vaste 5!…

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:44
  12. avatar
    #11 BOG

    @BoishaaiPa: @Andre T: Vat nou advies van n gewese 14 handicapper. As hy vet is, laat hy na DVDS van Craig Stadler kyk, en as hy maer is, na Woods. Keep it simple. Julle maak die game te tegnies. @kosie: In the past, they also played the school in Upington. @BoishaaiPa: Moet hom nie uitlok nie. Hy is uit op streng paroolvoorwaardes.

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:34
  13. avatar
    #10 Andre T

    @BoishaaiPa: You Tube se tegnieke werk nie meer…..lol

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:13
  14. avatar
    #9 BoishaaiPa

    @Andre T: Dit help blykbaar as jy goeie afrigting kry ja..veral in Golf! :mrgreen:

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:09
  15. avatar
    #8 Andre T

    @BoishaaiPa: Ja nee daai outjie kan speel. Ek oorweeg sterk om myne ook maar na daai Tuks HP toe te stuur. Tyd dat hy seker maar vir die eerste keer ordentlike afrigting kry

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 14:00
  16. avatar
    #7 BoishaaiPa

    @Andre T: Solank dit net nie van daai Tannie in die 42 rok is nie…

    Jy seker gesien Marco het die SA o/19 span gehaal. Het die naweek teen Frankryk daar op St Francis gespeel.

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 13:56
  17. avatar
    #6 Andre T

    @BoishaaiPa: Pasop ek stuur nou weer vir jou fotos

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 13:16
  18. avatar
    #5 BoishaaiPa

    Lyk my AT het weer sy laptops terug gekry…hy haal nou in wat hy in 2014 gemis het!

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 13:12
  19. avatar
    #4 kosie

    @Beet, Grey traditionally play Hentie Cilliers early in the season as a warm up match. In Years gone by it was their first game of the season.

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 12:59
  20. avatar
    #3 Andre T

    Dit is ook een van die groot redes hoekom Spear se susterskind daar is. By Grey gaan hy omtrent elke naweek n ander deel van die land sien en ek dink hyt moeg geraak om elke dag in sy ma se size 42 rok vas te kyk

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 12:55
  21. avatar
    #2 BOG

    En hulle is “welberese” Will be interesting to know how many Ks they travel in a season

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 12:50
  22. avatar
    #1 Andre T

    Een ding van die Grey boytjies is dat hulle nie bang is om teen iemand te speel. Dit is omtrent net Paarl Gim wat hulle nie vanjaar gaan speel.

    ReplyReply
    30 January, 2015 at 09:35