MASTERCOACH 2015
RUGBY KONFERENSIE
26 & 27 Februarie 2015
(by HS Monument, Krugersdorp)
Mastercoach 2014 was ‘n uiters suksesvolle, opwindende en prakties-gerigte rugby konferensie. Die referente wat opgetree het was van hoogstaande gehalte en elkeen was afrigters wat hulle merk op die internasionale verhoog gemaak het.
Vanjaar beoog ons om hierdie standaard te handhaaf en het daarin geslaag om ‘n nog beter groep referente betrokke te kry:
2015 se referente:
• Dawie Theron: Gameplanning; Structure and Selection
• Jacques Nienaber: Defensive Structure
• Brendan Venter: Think Rugby
• Johann Ackerman: Lineout organization and the Maul as an Attacking weapon
• Swys de Bruin: Counter attack and attacking drills
• Neil Powell: Individual Skills
• Wimpie Vermeulen: Winning the breakdown and ruck
Weereens sal die fokus tydens die konferensie op basiese beginsels sowel as nuwe modern tendense in rugby wees. Dit sal ‘n ideale geleentheid bied aan afrigters om hulself voor te berei en op te skerp vir die 2015 Seisoen.
Slegs ‘n beperkte aantal afrigters kan geakkommodeer word teen ‘n koste van R1700 per persoon. Dit sluit tee/koffie, alle etes, gholfhemp, en ‘n konferensie DVD in. Sluitingsdatum vir aansoeke is 16 Februarie 2015.
Voltooi die aansoekvorm en faks terug na 011 953 6770 of epos na hans@monnas.co.za
Vir meer besonderhede kontak Hans by 083 459 0903.
MASTERCOACH 2015
CONFERENCE PROGRAMME
(at Monument HS, Krugersdorp)
DAY 1 26 February 2015
14:00 – 14:45 ARRIVAL, TEA/COFFEE, REGISTRATION
14:45 – 15:00 WELCOMING AND INTRODUCTION
15:00 – 16:30 JOHAN ACKERMANN
Lineout organisation and the Maul as an attacking weapon
16:30 – 18:00 SWYS DE BRUIN
Counter attack and Attacking Drills
18:00 – 18:30 DINNER
18:30 – 20:00 WIMPIE VERMEULEN
Winning The Breakdown
DAY 2 27 February 2015
14:00 – 15:30 JACQUES NIENABER
Defensive Structure
15:30 – 17:00 DAWIE THERON
Game planning: Structure and Selection
17:00 – 18:30 NEIL POWELL
Individual Skills
18:30 – 19:00 DINNER
19:00 – 20:00 BRENDAN VENTER
Think Attack
@beet: Thanks Beet !
@BuffelsCM: Sorry yes I got confirmation. At Monnas
@beet: Hi Beet – yes I agree.
There is no mention of the venue as pointed out by BHP. I guess it will be held at Monnas ?
@BoishaaiPa: @Rugbyman: WP staan seker in hierdie geval vir Wyn Proëers en sal die manne van die noorde met graagte die fynere tegnieke van die Wyn Prop wil bemeester tesame met die nodige kennis om die Ware Plan te verstaan vir die game rugby
@Rugbyman: Gesien in die lig van die laaste paar jaar se WP resultate van o/13 to CurrieCup het ons coaches dit sekerlik nie nodig nie!..Julle manne daar bo in die Noorde sal maar moet saamspan en n plan maak!..Dit help ook seker nie om net ons spelers in te voer nie…julle sal hulle moet leer coach ook!
@BoishaaiPa:
@BoishaaiPa: Was laasjaar by monnas… maar ek dink nie hulle laat enige WP supporters toe nie…
@beet: Where is it held though?..Unless I am missing something I don’t see any reference to the venue.
When one considers the cost of the Investec rugby courses, this one really looks like a bargain.
Daai 2de dag se 15:30 tot 17:00 sessie gaan seker n skop oefening wees…
@Rugbyman: Ek deel met jou enige tyd
@Andre T: Ag deel tog asb met ons jou voorgestelde leerplan…?
Ek dink dat 18:00 tot 24:00 (met die opsie om te verleng) sal meer gepas wees vir die opleiding wat jy in gedagte het.
Tussen 08h00 en 14h00 daagliks sal ek die 7 wyses natuurlik vooorberei vir hul sessies