Live TV Game: Garsfontein vs Menlopark

Battleground Pretoria continues this weekend with not one but two matches. DSTV 319 will broadcast the Garsfontein – Menlopark game at 13h25. This is a good oppotunity for SBR follows to have a look at Garsies two huge under-19 forwards Le Roux Roets and Ruan Ackerman (son of Bok Johan Ackerman), as well as flashy scrumhalf Papier and top rated centre Franco Naude.

Menlo may have suffered a surprise defeat to Centurion last weekend but they are still the same team that has already beaten the likes of Paarl Gymnasium and Grey High of PE this season.

In the other Battleground Pretoria game Affies must still be the favourites to beat Centurion, in spite of Centurions achievement against Menlopark. Affies will have to do it without class act fullback Eduan Keyter who is away on SA under-18 Sevens duty and they will have to be aware of Centurion’s ability to rise to the occasion and cause an upset.

DAY DATE SCHOOL SCHOOL
Sat 12/04/2014 Garsfontein 41 13 Eldoraigne
Sat 12/04/2014 Waterkloof 38 21 Affies
Tue 06/05/2014 Centurion 13 17 Eldoraigne
Sat 10/05/2014 Menlopark 30 55 Waterkloof
Sat 17/05/2014 Waterkloof 19 44 Garsfontein
Sat 17/05/2014 Centurion 35 32 Menlopark
Sat 24/05/2014 Garsfontein Menlopark
Sat 24/05/2014 Affies Centurion
Sat 24/05/2014 Garsfontein Menlopark
Sat 31/05/2014 Waterkloof Centurion
Sat 31/05/2014 Eldoraigne Garsfontein
Sat 07/06/2014 Affies Eldoraigne
Sat 07/06/2014 Garsfontein Centurion
Sat 14/06/2014 Eldoraigne Waterkloof
Sat 14/06/2014 Garsfontein Affies
Sat 21/06/2014 Menlopark Eldoraigne

TEAM:

GARSFONTEIN
1 Bees Ferreira
2 Jan-Henning Camper (c)
3 Henco Smit
4 Leroux Roets
5 Jaco Bezuidenhout
6 Armand Roets
7 Ruan Ackerman
8 Herman Britz
9 Embrose Papier
10 JP Wegner
11 Lyle Maart
12 Franco Naude
13 Connery Pool
14 Shakeel Frederiks
15 Henk Esterhuizen

25 Comments

  1. avatar
    #25 OudAffie

    Affies vs Centurion/Boys High en Zwartkop 2014-05-24
    AHS O/14A wen 88-0 vs Centurion O/14A
    AHS O/14D wen 104-0 vs Centurion O/14B
    AHS O/14E wen 84 vs Pretoria Boys High O/14D
    AHS O/14F wen 36-8 vs Zwartkop O/14C
    AHS O/14G wen 28-0 vs Pretoria Boys High O/14E
    AHS O/15A wen 51-0 vs Centurion O/15A
    AHS O/15F wen 38-0 vs Zwartkop O/14C
    AHS O/16A wen 79-0 vs Centurion O/16A
    AHSO/16E wen 43-5 vs zwartkop O/16C
    AHS O/16F wen 12-5 vs Pretoria Boys High O/16E
    AHS 4des wen 43-0 vs Pretoria Boys High 4des
    AHS 3des wen 51-9 vs Centurion 2des
    AHS Witbulle wen 21-20 vs Centurion 1ste

    Dit is al tellings wat ek sovêr het van Affies se wedstryde vandag, daar is nog ‘n hele paar uitstaande.

    ReplyReply
    24 May, 2014 at 15:33
  2. avatar
    #24 verster

    @Rugbyman: Bly daar is manne wat hulle nou kan bewys

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 21:26
  3. avatar
    #23 beet

    @Rugbyman: I know but I don’t want anyone else to send me stuff a few times over because they think send failed the first few times around. My email is working :-)

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 16:19
  4. avatar
    #22 Rugbyman

    @beet: just joking beet… :oops:

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 16:14
  5. avatar
    #21 beet

    @Rugbyman: My redirect email box which I haven’t been using was full so mails were being received at beetb@telkomsa.net. Just the redirect box were a problem.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 15:52
  6. avatar
    #20 ROOIBUL

    @Babbelas: Pierre Spies het voor 2007 met baie krag en spoed oor die voordeel lyn gekom en toe word hy topheavy.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 13:40
  7. avatar
    #19 Babbelas

    Pierre Spies

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 13:34
  8. avatar
    #18 Tjoppa

    @Djou: Derick Hougaardt uitstekende voorbeeld.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 13:22
  9. avatar
    #17 BuffelsCM

    @Rugbyman: Ek kom so agter ja :cry:

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 13:11
  10. avatar
    #16 Djou

    @Tjoppa: Dit is juis die punt – talle spelers se vaardighede is vermors weens die beheptheid met grootte. ‘n Speler soos byvoorbeeld Jacques Cronje is vermors toe hy soveel gewig aangesit het dat sy spoed daarmee heen was – en so ook sy breke oor die voordeellyn. En Frans Steyn – hy was baie vinnig maar lyk deesdae soos ‘n karperd, hoewel biietjie beter as verlede jaar.
    As jou spoed proporsioneel meer val as die massa wat jy bykry is dit “tickets”. Daar is nie ‘n plaasvervanger vir spoed nie, want dit laat jou toe om deur verdedigers of om hulle te hardloop. En as jou verdedigingstegniek reg is hoef jy nie groot te wees nie.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 12:36
  11. avatar
    #15 kosie

    @Rugbyman: Julle is wraggies baie goed! Om 2 keer op een dag teen Menlo te speel is goed! Dit is as ek die bepalings hierbo glo!

    Grappie

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 12:30
  12. avatar
    #14 Rugbyman

    @BuffelsCM: kry die boodskap: hys gatvol vir jou!!! 8-O

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 12:13
  13. avatar
    #13 BuffelsCM

    @beet: Hi Beet, do you have a problem with your mail ? My mail to you was returned more than once

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 12:10
  14. avatar
    #12 Tjoppa

    @Djou: Dit is hoekom stutte nie senter speel nie. Coenie is vinnig vir stut maar twak op senter al is sy momentum, volgens jou berekeninge, op par met, arguments onthalwe, Jean de Villiers. :mrgreen: :mrgreen: Ons senters is te swaar daarom die super 15 spanne se onvermoe om driee te druk.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 12:05
  15. avatar
    #11 Rugbyman

    @Tjoppa: Moet se dat ons no8 een van die talentvolste spelers in die dorp is… hys groot, skillfull, ongelooflik sterk en vinnig… hy was tot o/15 n senter en heelagter wat nogal help… sien hy is dinsdag in die bulle se a-span, so hy moet sy kans nou gebruik… hoop hy bly beserings vry…

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 11:51
  16. avatar
    #10 Djou

    @Tjoppa: Momentum = spoed x massa. Kuns is om die regte kombinasie te kry. Te veel massa kan spoed in so ‘n mate inboet dat momentum verminder en dus die kans om die voordeellyn te breek – veral deesdae waar daar meer as een verdediger is om momentum te stuit.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 11:48
  17. avatar
    #9 Tjoppa

    @Rugbyman: Selfde resep selfde resultaat. :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: Jou no 8 dopgehou met die proewe en sal weer more. Beslis die no 1 in Pretoria maar moet erken hou van Kloof se 8 ook maar lyk my hy sukkel so bietjie in die proewe. Bewys weereens ‘n goeie speler in ‘n goeie span en werkende patroon waarborg nie proewe resultate nie.
    Wat my egter wel diep bekommer is die seuns wat die “Bulle” se fanatiese siening oor grootte en gewig slaafs navolg. Ek wens iemand wil vir veral agterspelers vertel dat gewig beslis spoed en beweeglikheid beinvloed. Dit help nie jy kan ‘n gaping sien jouself daardeur forseer en dan is die spoed nie daar om die afronding te doen nie. Aaai tog.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 11:17
  18. avatar
    #8 Rugbyman

    @kosie: ditto…

    Daars geen maklike game in die beeld trofee nie… menlo en ons is ook bure en dit bring baie emosie tafel toe… besides, hulle het volgens my n baie goeie span so ons werk is uitgeknip… dit gaan baie hard wees

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 11:14
  19. avatar
    #7 kosie

    @beet: I think it will be in order to give the stats of the two as Bigger and Biggest!

    Enjoy the day!

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 10:38
  20. avatar
    #6 kosie

    @Rugbyman: Ek ondersteun nie noodwendig Menlo nie. Ek is neutraal hier maar lig net hulle posisie van geen Beeld wen tot dusver uit. Garsies behoort hier gemaklik te wen, maar snaakse dinge het al gebeur. Zwarries, Ja dit behoort maklik te wees, maar soos jy weet is die game teen die buurman eintlik nie so eenvoudig nie. Op die dag speel almal bo hul vermoë en dan lyk die uitslag anders.

    Ons probeer ook maar net die voete op die grond hou, soms is dit moeilik met die seuns saam.

    Sterkte more vir Garsies en mag die uitslag tot almal se voordeel wees.

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 10:36
  21. avatar
    #5 beet

    @Rugbyman: Please give us LR Roets and Ackerman height and weight stats again?

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 08:38
  22. avatar
    #4 Rugbyman

    @kosie: I agree with you on the tuks result – the beeld trophee is something else…

    bly om te sien julle eldo manne ondersteun menlo… dit gaan baie tough wees want menlo is gewond, so ons sal op ons beste moet wees om hulle te klop!

    Ek sien julle het n heerlike ontspannende middag teen die zwarries… hulle behoort julle darem wraggies geen probleme te besorg nie? :mrgreen:

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 08:33
  23. avatar
    #3 kosie

    Beet,

    Maybe you should exclude the the Tuks Reeks results as that has no bearing on the eventual winner of the Battle Of Pretoria. The Beeld Trofee determines the Champion of Pretoria!

    Menlo have yet to win in this year’s Beeld. This will make them very determined and a wounded beast is a dangerous beast! I think Menlo are due for a big scalp and Saturday might just be the day!

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 08:08
  24. avatar
    #2 Babbelas

    Tong stewig in die kies… :lol:

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 06:47
  25. avatar
    #1 Babbelas

    Ek dink die Outeniqua Barberians gaan te sterk wees vir Menlo :)

    ReplyReply
    23 May, 2014 at 06:46

Leave a Reply