Televised match: Paul Roos vs Wynberg (ch.319)

Paul Roos takes Wynberg at the beautiful Markotter facility in Stellenbosch. Kickoff is at 12h50 on 17 May 2014

PAUL ROOS WYNBERG
1 Muammir Salie 1 Sam Henriques
2 Jacques van Zyl 2 Bevan Barnard
3 Christiaan Hamman 3 Alex Goldstein
4 Joa Swart 4 Brandon Wood
5 Emile Cloete 5 Michael Pollecutt
6 Jacques Oosthuizen 6 Hishaam Davids
7 Mitchell Carstens 7 Josh Helmbold
8 Michael Meyer (Capt) 8 Keagan Timm
9 Calvin Nell 9 Ryan Southern
10 Aidynn Cupido 10 Nicholas Scott
11 Edwill van der Merwe 11 Grant Turner
12 Edrich Venter 12 Evan Frylinck
13 Matt Gallow 13 Jihaad Smith
14 Nico Leonard 14 Ibie Adams
15 Joshua Vermeulen 15 Karl Martin
16 Carl Prinsloo
17 Robert Matthee
18 Jerome Korf
19 Louis Conradie
20 De Wet Castelyn
21 Herschel Jantjies
22 Reinhardt Fortuin
23 Paul Beresford

51 Comments

  1. avatar
    #51 Muzi

    Ryan Vrede…”I certainly thank the rugby gods that Pollard is under the Bulls’ stewardship, as opposed to being poisoned by the clueless coaches at the Stormers.” :lol: :mrgreen: :)

    ReplyReply
    22 May, 2014 at 19:58
  2. avatar
    #50 PaarlBok

    @Toffee: Good luck for the season! Pretty sure Grey PE will receive a lot of stick this weekend from the Berg boys.

    ReplyReply
    22 May, 2014 at 15:40
  3. avatar
    #49 PaarlBok

    @bhkgpa: Yep.

    ReplyReply
    22 May, 2014 at 15:37
  4. avatar
    #48 dan PRG

    ek hoor wat julle se, maar ek het gevoel dat ons heeltyd in beheer was van die game. ek stem egter saam oor die squad system, teen wynberg het dit gewerk, maar ek is bevrees teen Boishaai ens mag dit nie werk nie, veral in sleutel posisies – die vaste 5, skakelpaar en heelagter. hierdie posisies verseker momentum van game tot game . ek verstaan ook dat ons 3 seuns gaan mis die naweek agv SA 7 verpligtinge. maar ek dink nie dit sal n probleem wees nie teen Rondebosch.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 22:04
  5. avatar
    #47 Deon Pitzer

    @PRondersteuner: @Phat55. Moontlik het ons verskillende wedstryde dopgehou. Ek is baie maklik om tevrede te stel, en as ons verloor, het ek geen probleem nie, mits ons nie in staat was om te wen nie. Ek kla omdat ek omgee. Dis opbouende kritiek; ek het amper weer begin rook agv die wedstryd aangesien ek sulke Grey PE hersinsskimme begin sien het. Statistieke skep nie altyd die korrekte indruk nie, toegegee, maar : Wynberg het 57% van die besit gehad in die eerste helfte, en 61% in die tweede helfte. 69% van die spel is in PRG se helfte gespeel, waarvan 21% plaasgevind het in die PRG kwartgebied. Slegs 4% van die spel het in Wynberg se kwartgebied plaasgevind. Ek is onseker of die strafdrie toegestaan moes word, maar ‘n strafkop beslis-hulle rolmaal het ons sonder antwoorde gelaat. Hulle het die geleentheid om ‘n groot seisoen te hê. Dié statistieke is egter tekenend van ‘n probleem, aangesien PRG onnodig druk op hulleself geplaas het. So ook moes hulle nog 15 punte teen Gim op die bord gesit het. Die geleentheid om selfs ‘n groter seisoen te hê is verspeel teen Grey PE en Waterkloof. Dis ongelukkig die feite.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 15:48
  6. avatar
    #46 phat55

    @PRondersteuner: exactly!! :wink:

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 10:17
  7. avatar
    #45 Toffee

    @Paarlbok: thanks and congrats on the hockey (and rugby!) win. Wynberg were a lot more competitive than I expected and did particularly well in the scrums. I think we have a good chance of possibly beating Boland Landbou and Paarl Gym when we play them at home in the 2nd half. Bishops is the game I really want us to win though.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 10:09
  8. avatar
    #44 bhkgpa

    @PaarlBok: waar speel die man, onder 16?

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 09:42
  9. avatar
    #43 PRondersteuner

    @maroon8: Ek hou ook nie van die “squad system” nie en het dit baie duidelik gemaak na die Grey PE wedstryd, maar dis nou daar en dit lyk of die seuns elke wedstryd dit beter hanteer.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 09:38
  10. avatar
    #42 PRondersteuner

    @phat55: After that penalty try PR came back and scored 2 brilliant tries. One of them with only 14 on the field.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 09:33
  11. avatar
    #41 phat55

    @PRondersteuner: well said!! some people are impossible to please it seems :roll: Wynberg have a very good team this year & they got a fortuitous penalty try with PRG going down to 14 men from that incident & we still ended up on the winning side.

    ReplyReply
    20 May, 2014 at 09:28
  12. avatar
    #40 PRondersteuner

    @Deon Pitzer: Ek weet nie hoe jy kan se dat Wynberg die beter span was en PR gelukkig was nie. Hou op kritiek lewer. Wynberg het baie goed gespeel, maar PR was die beter span. Die laaste drie van Wynberg was ‘n uitstekende stukkie spel deur die senter, maar daarna was PR se verdedeging baie goed en gedissiplineerd. Die Wynberg strafdrie was ook myns insiens belaglik. Nie een van PR se driee was te danke aan geluk nie.

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 20:48
  13. avatar
    #39 PaarlBok

    @maroon8: Die uitsending was eintlik vir PC live streaming. Net die regte blootstelling vir skolehokkie en goed om PRG se rektor te sien by die hokkie asook die drumlines. PRG se ondersteuning by die hokkie is indrukwekkend en so ook die skool se ingesteldheid.

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 11:19
  14. avatar
    #38 PaarlBok

    @Toffee: Hard luck Boet. The hockey win was excellent and PRG hockey is on the up. They havent lost one hockey match against the nr1 ranked school which is massive for PRG. Was at the rugby aswell and what a game. Thought the Wynberg boys played some nice running rugby and surely will go better as the season goes.

    @AndreT: Ek het getrek Stellenbosch toe en my seun is by PRG.

    ReplyReply
    19 May, 2014 at 11:15
  15. avatar
    #37 Deon Pitzer

    @maroon8: Ek sien probleme kom. Ons het nie Saterdag gewen nie, Wynberg het verloor. 75% van die tyd was daar net een span op die veld, naamlik Wynberg. Vir my wat die tegniese aspekte van rugby nie so goed verstaan soos meeste ander mense nie, is dit onverstaanbaar hoe dieselfde span wat teen Gim gespeel het, so sukkel teen ander spanne. Bygesê Wynberg is ‘n skitterende span. Ons sal nie teen HJS en Bishops altyd op geluk kan staatmaak nie, om nie eers van Garsfontein, GCB te praat nie.

    ReplyReply
    18 May, 2014 at 17:20
  16. avatar
    #36 maroon8

    @PaarlBok: @Deon Pitzer@phat55: : die gehalte van die TV uitsending was maar swak….die blootstelling is wel goed en die idee positief..

    Wat die Wynberg game betref……..geluk aan Wynberg met ‘n bul poging en die seuns was teleurgesteld…..dieselfde telling as waarmee hulle verloor het teen Boishaai……interessant!

    As mens tellings vergelyk van die skole gaan dit maar ‘n gelykop storie wees met klein goete wat die verskil gaan maak.

    Die maroonmachine se geluksgodin was hierdie keer aan die Markotter kant….dankie tog…dit kon net sowel anderkant toe gegaan het.

    Coach…….die 2de helfte plaasvervangers het weereens ‘n verskil gemaak…….skrumskakel en die voorry se iste helfte en/of 2de helfte start blyk vir jou ‘n dobbelspel te wees……rol jy die “dice” of fluister die verkeerde manne te sag in jou oor……lesse is klaar geleer….laasjaar…..en hierdie jaar……kry daai goete reg en dit sal goed gaan…kry daai goete verkeerd en daar wag nog so…….2-3 verlore…….

    (edited)

    Ek sien ‘n oranje liggie flikker en ek het dit al vir @Maroon: gese voorheen. Ek hoop ons stop by oranje voordat daai liggie rooi slaan.

    Wen die game met die beste span en roteer daarna…..al kry hulle game time van 5 minute….of niks.

    ReplyReply
    18 May, 2014 at 12:26
  17. avatar
    #35 BOG

    @Deon Pitzer: Die “Bullring” was aan die regter kant as jy van die stad / stat , lughawe toe gery het- halfpad tussen die stad en die sirkel (vol rewolusionere kuns) voor die lughawe Ek verneem hulle het intussen Shoprite of Checkers daar gebou (in omgewing). Toe ek daar weg is, was hy vol plakkers- so nie veel om te sien nie, behalwe die tragedie van Afrika. 2M (of Dois M) en selfs Laurentina, is n lekker ligte drinkbier, maar hy het maar n kort rakleeftyd. Daai goed kan baie suur raak en hy blaas op.Maar jy kan daarvan te koop kry in SA, maar nie baie wyd nie. Ek is egter nie n drinker nie (nie meer nie) so ek is nie seker hieroor nie. Kyk maar rond@Andre T: Dit met dieselfde span- hulle het net ontwikkel. Watch hulle in 2 jaar se tyd

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 16:13
  18. avatar
    #34 Dagghaboy

    Enige indrukke van die game? Sit in die bos en kon net nou en dan die score op facebook sien.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 15:56
  19. avatar
    #33 phat55

    Well done to the PRG boys for seeing out the win & well done to Wynberg for a real tough game!!

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 15:46
  20. avatar
    #32 PRondersteuner

    Sjoe!!! Dit was nou ‘n harde game. Well done PR, maar ek moet ook se well done Wynberg!! Julle gaan groot spanne seermaak vanjaar.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 15:22
  21. avatar
    #31 Andre T

    @BOG: Die shopping spree was seker suksesvol dan. Die gemaskerde manne doen ten minste hul job.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 15:21
  22. avatar
    #30 Deon Pitzer

    @BOG: Ek het die laaste dag probeer om die stiervegter arena te vind, tyd was net te min. En probeer uitvind hoekom Moz nie 2M uitvoer na ons?

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 15:11
  23. avatar
    #29 BOG

    @Andre T: Dit is n “grondige gerug” ,maw waar. Ek dink na verlede Saterdag, was dit onvermydelik, maar ek het dit nie vandag verwag nie. n Ander verrassing was die O16s wat GCB 55-3 gewen het. Verlede jaar het Selborne, toe O15, 9-3 gewen.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 14:32
  24. avatar
    #28 Andre T

    @BOG: Ek merk op die Cherries het verloor teen Selborne……..Is dit n gerug of wat?

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 13:13
  25. avatar
    #27 BOG

    @Deon Pitzer: Ek was daar in die oorgang van oorlog na vrede. Di Costa da Sol. Jy kon net daar gewees het deur verby my ou tuiste te ry- aan die likerkant. Die Policia het my nie gepla nie, maar my CD nommerplaat het gehelp. Dit was by daardie restaurant waar ek die ergste voedselvergiftiging opgetel het- currie krap. Vreemd, die plek behoort aan n Griek. Ek was daar vir 7 jaar. Binne van die oudste huise of woonstelle, kry mens nog hierdie dik marmer blaaie. Dit was die goedkoopste beskikbaar. Ek het groot geword met LM, maar hulle het eers weer herleef nadat ek daar weg is.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 12:58
  26. avatar
    #26 Andre T

    @Deon Pitzer: My broer dis soos boer vs boer……….eintlik erger………………..Bosnie se burgeroorlog is soos n sondagskoolklas teen dit. As ek nie moes rypdoeke vanoggend verkoop het nie was ek al 6 uur daar. Ou maat, was jy al ooit in Pretoria as die volk in opstand kom?

    Die Bloedbraak van Jackson op sy ergste.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 12:24
  27. avatar
    #25 Deon Pitzer

    @Andre T: Definieer “crunch game”?

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 12:00
  28. avatar
    #24 Andre T

    Kan ook nie verstaan hoekom hierdie game uitgesaai word nie. Seker die die grootste crunch game van die jaar word vandag in die hoofstad besklis en sou waarskynlik die kykertalle vertrippel het.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 09:00
  29. avatar
    #23 Andre T

    Hoekom dra PaarlBok nou deesdae n Paarl Roos trui?

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 08:59
  30. avatar
    #22 Deon Pitzer

    @Maroon: Fantasties. Dankie!

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 08:54
  31. avatar
    #21 Maroon

    @Deon Pitzer: Paul Roos wen hokkie 1-0.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 08:16
  32. avatar
    #20 Deon Pitzer

    @PaarlBok: Krom septer uitslae?

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 07:11
  33. avatar
    #19 Deon Pitzer

    @BOG: Jou ou plek is baie naby aan my hart. Ek ken uiteraard die plek nie so goed soos jy nie, so verskoon maar as ek my rigting soms deurmekruis het. Een van my gunsteling plekke om te werk. Jy is bevoorreg om daar te vertoef het. As mens die pad tussen Matola en Maputo ry sien mens gereeld verwysings na Costa del Sol. Ek was al by die Costa del Sol restaurant, mos die enigste een wat oopgebly het regdeur die burgeroorlog. O ja, daar is ook ‘n Costa del Sol busroete. Weet nie wanneer laas jy daar was nie. Die vooruitgang is fenominaal. Ek het sommer gaan kyk na LM Radio se hoofkantoor ook, natuurlik net van buite-stunning, die hele kompleks. Vir my is Maputo en Inhambane(was nie nou daar) se argitektuur van die mooiste wat ek nog gesien het. Maar ongelukkig sal ek moeilik iets goed kan sê oor jou Policia!

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 05:18
  34. avatar
    #18 BOG

    @Deon Pitzer: Wat soek jy in my ou dorp? En wees versigtig wat jy oor die plek se. My ou tuiste was oppad na Costa do Sol toe, net voor Bairro de Triumph, in daardie kompleks. Van al die plekke waar ek was, vreemd genoeg, mis ek daai plek die meeste en met groot nostalgie.

    ReplyReply
    17 May, 2014 at 04:35
  35. avatar
    #17 bhkgpa

    PR behoort die een te vat met 10+ maar Wynberg is goed en as hulle genoeg bal kry kan dit n baie goeie wedstryd wees om te kyk.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 20:53
  36. avatar
    #16 Deon Pitzer

    Ek het die westryd teen Gim gevolg op my selfoon terwyl ek terselfdertyd die Maputo verkeer en die Policia trotseer het. Hoë risiko rugby!!! Môre sal ek dus nie misloop nie. PRG se gewoonte is om te maklik gerus te raak, en hulle loop gevaar om verras te word na die Gim wedstryd. Sal netnou gaan hokkie kyk ook.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 19:07
  37. avatar
    #15 beet

    @CharlesZA: Thanks very much for this info

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 14:30
  38. avatar
    #14 Toffee

    @PB . No I wont be coming through as I have some other commitments plus Ikeys have a home game in the afternoon.

    I will watch the Hockey tonight and look out for your son. Good luck.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 13:34
  39. avatar
    #13 CharlesZA

    @beet: This afternoon at 16:00 to 17:00 they showing 2 30 minute highlight packages of games at WK. Think the one is GW vs Kloof and other is BL vs Monnas. Might be wrong but remember I set recording for 2 games.

    Edit:

    Here is the info off SS website:

    16:15 – 16:45 Rugby Wildeklawer Super Schools Rugby H\L Ep 1 Monument v Boland Landbou
    16:45 – 17:15 Rugby Wildeklawer Super Schools Rugby H\L Ep 2 Waterkloof v Glenwood

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 13:24
  40. avatar
    #12 Cappie

    Paul Roos lyk weer ene Paul Roos hierdie jaar. Geniet julle wedstryd!

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 13:15
  41. avatar
    #11 PaarlBok

    @Toffee: Gaan jy deurkom?

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 12:50
  42. avatar
    #10 PaarlBok

    Hoekom is Korf nou op die bench, hy was saterdag uitstaande?

    My grootste worry oor PRG se rugby is dat hulle eenvoudig die wen oor GIM moet vergeet en skoon begin teen Wynberg. As hulle dit nie doen nie gaan dit n harde val wees wat wag.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 12:49
  43. avatar
    #9 PaarlBok

    Op SA rankings is Wynberg nr1 PRG nr 7.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 12:45
  44. avatar
    #8 PaarlBok

    Die hokkie vanaand tussen die twee skole se 1ste spanne word ook direk uitgesaai vanaand op dieselfde kanaal. Uitsending begin 19h30 en wedstryd 20h10.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 12:44
  45. avatar
    #7 PRondersteuner

    Good luck PRG!!! Don’t underestimate those Wynberg boys>

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 12:38
  46. avatar
    #6 Toffee

    Paul Roos by 10+points. Wynberg don’t have the forward depth and if Paul Roos bring on the replacements in the last 15/20 they will run away with it.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 11:56
  47. avatar
    #5 beet

    @CharlesZA: More details please Charles

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 10:48
  48. avatar
    #4 CharlesZA

    Resting their first choice players?

    Everyone set their PVR for the 2 recorded WK games on SS8 this afternoon?

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 10:47
  49. avatar
    #3 Woltrui

    Paul Roos met 15.

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 10:41
  50. avatar
    #2 phat55

    Leggo boykies!! :twisted:

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 10:23
  51. avatar
    #1 Roger

    this will be a fantastic match to watch

    ReplyReply
    16 May, 2014 at 09:55

Leave a Reply