Grey College beats Affies 42-31 in a school rugby showpiece

The FNB Classic Clash between Affies and Grey College in Pretoria on Saturday, 10 May 2014 was televised and turned out to be an outstanding advert for schoolboy rugby. The match was played at a high tempo and featured some very good offloads that assisted in tries.

MATCH SCORING
0-7: Affies scrumhalf Divan Henning makes a good early impression with his snipes around the sides. From one such possession deep in the Grey 22m, an Affies short pass appears that it may have been knocked on by wing Tiaan Schmulian, resulting in players around him ignoring the golden rule of play to the whistle. Prop DP du Plessis runs through a gap and after being encouraged by teammates, dots the ball down for what is later given as a try when it’s ruled that there was no knock-on.
7-7: Grey College outside centre Neill Stannard displays good feet to manoeuvre his way around defenders and scores from close range.
12-7: Grey College fullback Henry Immelman has a super run down the left and then produces an excellent offload to put Stannard in for his second try.
12-12: Affies set up an attacking lineout from a penalty. They catch and drive it up. Blindside flank Vic Meyer, the son of the Springbok coach Heyneke, peels off the side and crashes over.
19-12: Grey College flyhalf Dwayne Wessels has an outstanding game. He holds the ball in two hands which keeps defenders honest and as part of this bit of individual brilliance he spots a gap in a crowded looking midfield, makes a clean line-break and then produces a textbook long pass to right wing Lourens Steenkamp who flies in for the try.
22-12: Steenkamp takes over the Grey kicking duties from Immelman and slots a penalty.
22-19: In a game characterised by the high quality handling, it’s Affies turn to come up with a good team try made by the interchanges between players. With work still to be done left wing Janco Booysen finishes very well with a dive into the left-hand corner.
Halftime 22-19. Amongst the players really impressing are strong running quick flank De Wet Bezuidenhout for Grey College and Affies fullback Eduan Keyter who does his best to get involved in Affies attacks and seems to inject pace and make metres every time he touches the ball.
27-19: Grey spreads the attack from sideline to sideline and back. Left wing Glen Erickson makes a very good pick up off the deck of a pass and feeds openside flank Henry Slabbert who tears away down the right-hand touchline and powers over for a try in the corner.
32-19: Grey’s Wessels grubbers through to force Affies to throw into a defensive lineout. The lineout goes wrong and Grey’s scrumhalf Dian Badenhorst attacks off the back of it. The ball is recycled from a ruck and fed out where inside centre Michael Andrade then comes up with a bit of magic by thread
a pin-point accurate pass between defenders to replacement Julian Jordaan who puts Stannard in for his hat trick.
39-19: Grey runs the ball back from the kickoff. Brilliant hands are part of the move. Just when you think you’ve seen it all, Grey captain and no.8 Alex Jonker who does little things that matter a lot during the game, comes up with yet another different but equally good try-making offload. His around the corner pass in the tackle puts Wessels in for his second try.
39-24: Affies hits back straight away when their captain and lock Rohan Roelofse wins the kickoff in the air. DP du Plessis then comes up with a big carry. For the umpteenth time it’s Eduan Keyter who does something special to get into an advantageous position and then makes the assist by popping the ball off the deck to flyhalf Eddie Fouche who crosses for the try.
39-31: Eduan Keyter is again the spark as Affies turn things up a gear using great continuity. The recycling creates an opportunity for Roelofse to have a full go near the tryline where he breaks through tackles and scores.
42-31: A mistake at the kickoff sees Grey’s Jonker collecting a bouncing ball and carrying it up to generate the front-foot ball. Then in midfield at the second ruck, Affies infringe to give Jordaan the chance to increase the lead via a penalty.
Fulltime 42-31. Just before the end, arguably the two best players on the park are involved in the action. Grey College flyhalf Dwayne Wessels breaks down the right and Affies fullback Eduan Keyter pulls off a try-saving tackle. What a game.

Teams and scorers

# AFFIES GREY COLLEGE GREY DoB (Age) #
1 DP du Plessis 1T Ruben Terblanche 1996/02/21 (18) 1
2 Viaan Mong JC Van Vuuren 1996/01/03 (18) 2
3 Reinhard Goosen Janu Botha 1996/03/06 (18) 3
4 Rohan Roelofse (c) 1T Jurie Burger 1997/10/20 (16) 4
5 Human Bodenstein Kassel Rothman 1996/04/16 (17) 5
6 Gavin Forster De Wet Bezuidenhoudt 1996/09/10 (17) 6
7 Vic Meyer 1T 1T Henry Henry Slabbert 1996/03/04 (18) 7
8 Eduan Lubbe Alex Jonker (c 1996/07/23(17) 8
9 Divan Henning Dian Badenhorst 1996/08/08 (17) 9
10 Eddie Fouche 1T3C Dwayne Wessels 1996/01/09 (18) 10
11 Janco Booysen 1T Glen Erickson 1996/04/17 (17 11
12 Henco Jordaan Mike Andrade 1996/02/27 (18) 12
13 Rhyno Lourens 3T Niell Stannard 1996/04/16 (17) 13
14 Tiaan Schmulian 2T1C1P Lourens Steenkamp 1997/02/18 (17 14
15 Eduan Keyter 2C Henry Immelman 1995/05/26 (18) 15
Daniel Rust 1997/02/13 (17) 16
Callie Van Vuuren 1995/05/03 (18) 17
Janco Van Tonder 1997/03/06 (17 18
Marius Kruger 19
CJ Lotter 1996/03/02 (18 20
Julian Jordaan 1996/01/02 (18) 21
Raynard Esterhuizen 1997/03/28 (17) 22
Serfontein 24

75 Comments

  1. avatar
    #75 BOG

    @AffieOuer: Ek gaan absoluut akkoord en ek dink my kommentaar voor die wedstryd, dui op respek vir Affies en dit sal nie verander nie. Ek dink Boishaaipa is die volgende teiken, so laat ek myself daarp voorberei

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 13:39
  2. avatar
    #74 Andre T

    @AffieOuer: Die verskil tussen n Grey en Affie ondersteuner/geesdriftige is die feit dat die Grey boys nooit n score vergeet nie. Gaan kyk maar daar by hulle, of op hul Facebook, website orals waar jy kan kry ou maat die scores verskyn lewensgroot vir al die sporte, kadette, debatte. toneel, albasters of enige ander denkbare kragmeting wat jy aan kan dink vir die laaste 157 jaar.

    Behalwe vir 1948…….daaroor word geswyg soos die nag.

    Ek het al klaar vergeet wie het Saterdag gewen.

    Na n prozac of twee worry ek nog minder daaroor.

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 12:49
  3. avatar
    #73 Cappie

    @AffieOuer: Hoor-hoor!

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 12:36
  4. avatar
    #72 AffieOuer

    @bog @pinotage Manne dis altyd lekker om die pot te roer en draak te steek (en af en toe ‘n spel les te kry (hehe)) maar op ‘n meer ernstige noot wil ek graag sê:
    Die derby tussen Affies en Grey is special en alhoewel elke span op die dag die veld betree met die hoop om die meeste punte aan te teken is die wenner op die dag – rugby as ‘n sport! Die trots waarmee elke seun sy skool verteenwoordig en die passie waarmee die spel gespeel word gee ‘n ou hoendervleis. Dok Edwards praat altyd daar by Affies van vuurmaakhout vir die oudag – wel om deel te kan hê aan die dag kwalifiseer beslis as vuurmaakhout. Daarmee saam dra die entoesiasme van die ouers van die onderskeie skole by om dit ‘n dag te maak waarop ‘n ou terugkyk met ‘n glinter in die oog en ‘n warm gevoel in die hart – ongeag of jou span gewen of verloor het.

    ReplyReply
    14 May, 2014 at 11:34
  5. avatar
    #71 BOG

    @AffieOuer: Met 160 jaar se geskiedenis, sal jy nie veel GCB ondersteuners vind wie waarde heg aan ranglyste nie. Selfs toe die Eerstes , agt keer uit tien jaar, eerste was op die sg ranglys, het dit nie veel opgewonde gemaak nie. Waarom sal daar nou n uitsondering wees met die O16s? Al was hulle 33e op die “lys”, weet hulle dat die Grey gemeenskap hulle nog steeds sal steun. Maar as dit help om jou geestestoestand te “lig”, dan is ek bly vir jou.

    ReplyReply
    13 May, 2014 at 03:04
  6. avatar
    #70 AffieOuer

    Ons geliewe Grey pappas wat nou nog sooibrand pilletjies drink na die afdag, sit terug en skink n sterk dop want die 0/16 rankings het sopas die lig gesien:
    @SchoolsrugbyS: SA U/16 Rankings

    1 Affies
    2 Monnas
    3 Grey College
    4 Oakdale
    4 Paarl Gim
    6 Paarl Boys High
    7 Boland Landbou
    8… http://t.co/TJTG2rFktl

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 19:56
  7. avatar
    #69 BOG

    Bly om te hoor van mense wat daaraan gewoond is om te verloor en van afdae gepraat, dit lyk my die O19s van Pretoria, was konsekwent af, van 1-10. n Tipe van handleiding met n titel soos “Dealing with Loosing Often” sal nogal nuttig wees, en dit word met gesag en persoonlike ervaring geskryf. Soos wapenverkope- “Tested in Battle” Ek hoop my paar woorde voldoen aan julle taalvereistes.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 13:24
  8. avatar
    #68 Woltrui

    @OudUppie: Ek het gesien die Bloem manne vat hulle ruppie ernstig op. :mrgreen:
    Ek het my midde in n groot groep Vrystaat Bulle bevind net na 8h00 Saterdag oggend. Driekwart deur die eerste wedstryd dag ek in my alwetendheid dat ek die manne gaan aanvat. As hulle die ref skel, juig ek hom toe. As hulle die ref toejuig skel ek hom. Jeewiz. Ek het amper op my moer gekry hoor!! Toe die eindfluitjie vir die O/16 game blaas se ek vir myself: “Wolla, as jy wil oorleef moet jy nou vir jou ‘n “B-Line” maak ouboet”. Anders was ek dalk vandag in ongevalle :wink:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 12:23
  9. avatar
    #67 OudUppie

    @Woltrui: Beslis nie ‘n skande nie, maar ons pa’s vat so ‘n verloor sleg. Die seuns sal vinnig daaroor kom en dit help so bietjie die karakter bou, maar vir ons pappas is dit ‘n heel ander saak – nie eens ‘n paar lemonades kon die bitter smaak wegvat nie :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:42
  10. avatar
    #66 Andre T

    @Woltrui: Bosveldma het elke keer so jab uit na Monnas. Dink erens in haar lewe kon sy dalk nie byhou by n Monna nie…….maar nou ja.

    O ja ek wonder waar woon die mamma, jy weet sommige Pretorianers verwys na Pyramid as die bosveld.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:35
  11. avatar
    #65 Andre T

    @Bosveldpa: Ek begin daai feeling kry jy is dalk n dame……..iets waarin ek spesialiseer ( die vroulike gedrags en anatomieveranderingsindroom ) . Daar is regtig niks daarmee verkeerd as die verfynde kant van n man ook na vore tree, of die manlike subgewete wat hunker om mammie se onderklere te dra. Weet jy hoeveel rugbyspelers is daar blykbaar wat ook so voel, veral in die Kaap? Selfs boksers en stoeiers…….so moenie sleg voel daaroor.

    Al wat ek daarteen het is die wat sit en piepie.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:26
  12. avatar
    #64 Woltrui

    @Bosveldpa: Verskoon maar vir Andre Bosveld. Sy span het teen Kempies pakgekry nou baklei hy met al wat leef en beef. Hier by Woensdag behoort hy nou weer sy ou, vriendelike, geliefde en gewilde selwers wees. 8)

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:23
  13. avatar
    #63 Woltrui

    @OudUppie: @Pinotage: Jaaaaaaa swaar. Julle O/16’s het ‘n afdag gehad. As ek na julle ouers geluister het het die O/14’s en O/15’s ook afdae gehad. Hehehehehehe…. Kom by die hokkie. So wragtag. Daar kla die Grey souties toe dat hulle ook n afdag het. Afdag en so laaaaaang ritsie ander verskoninkies ook. Geen skande om te verloor nie Boitjies. :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:17
  14. avatar
    #62 Bosveldpa

    @Andre T: Jy sien, dit is net waar jy die fout maak.
    Beslis nie rugbykenners nie! Wel observeerders van spel wat voor ons afspeel. Rugbykenners is Saterdae van so 2uur af op die kassie te sien.
    Fanatici, mmmmmm, dalk ook nie, wel geniet ons ‘n goeie rugbywedstryd tussen goeie spanne. Van SupeRugby tot skolerugby solank dit iets is om na te kyk en ‘n mens opgewonde maak!
    Ons hou van die “kiss” verwysing: Keep It Simple Stupid!
    Moenie oor ontleed nie, moenie altyd verdedig, of aanval nie, geniet is die wagwoord.
    Laat die mense met rus wat uit die stad skrywe, hulle is haastig, haastige mense maak foute (en geld) maar ten minste word ‘n boodksap oorgedra.
    Ons ouens hier in klein afgeleë plekkies soos die plaas en Krugersdorp kan bekostig om mooi te spel en mooi te skryf, ons het die tyd.
    Kom ons hou dit by rugby! :idea:
    Totsiens :arrow:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 10:14
  15. avatar
    #61 Bosveldpa

    @Woltrui: :lol: :lol: :lol: :lol:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:59
  16. avatar
    #60 Andre T

    @Bosveldpa: Dit bekommer my net dat julle rugbykenners en fanatici sulke swak taal en spelling mense is. Bevestig dit dan dat aan my dat die gemiddelde rugbyaanhanger en/of speler se intelligensie dan op n lae vlak is?

    Vrinne en vrindinne……….as mens nie kan spel nie is dit om soos met n groot advertensiebord op jou voorkop te loop……….” Kiss me……I’m stupid”

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:44
  17. avatar
    #59 Woltrui

    @Andre T: Bwha hahahahahahahahahhahahahhahaahhaahhaha!!!!!
    En jy is v#kkin skreew snaaks!!!!
    Gedag jy ganie weer ‘n “comeback” maak na BHP jou soo gelooi het met die tenis “bouner nie :mrgreen: :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:33
  18. avatar
    #58 Bosveldpa

    @Andre T: ek is seker die Pretorianers gaan nie jou kommintaar waardeur nie! Almal het ‘n av dag!
    Maar jou kommintaar klink na spekskiet! Gedog die is ‘n rugby forum en nie om mekaar se taal, spelling en grammar uit te haal nie.
    Laat ek loop bees tel, my internet kwota is nou op!

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:30
  19. avatar
    #57 Bosveldpa

    @Andre T: :lol: :lol: :lol: :lol: ja, dit was ‘n ex-girlfriend storie…relax, julle is nie so bad soos almal se julle is nie!!

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:23
  20. avatar
    #56 Andre T

    @Bosveldpa: Ou Thysie, ek vermoed daai overrated spannetjie het jou al erens in jou lewe baie hartseer besorg. Waarskynlik vir jouself, jou kinders en vir jou nageslagte om te kom. Dalk het vroulief met een uitgegaan op n tyd en jou as overrated bestempel vandaar jou obsessie met die overrated storietjies.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:14
  21. avatar
    #55 Andre T

    Ek is absoluut verstom dat Grey se 0/16’s verloor het. Daar moes iets drasties verkeerd geloop het. Persoonlik gedink hulle sou Affies met 30 punte afransel.

    Ek is egter gladnie verbaas oor die spelling van die Pretorianers nie, dit is nou al n verleentheid oor dekades. Spear vertel my daai een dag wat hy op Affies was het n mede leerder in een dag 6 spelfoute gemaak.

    Frydag
    ontmoed
    wanneur
    hoorskool
    kriekit
    mnr etwirds

    Ek verbaas my nie dat hulle van vlanke, stitte, skramskaakels en avrigters sal praat nie alhoewel ou Wollies mos die EG couch so goed ken.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:06
  22. avatar
    #54 Bosveldpa

    Internet op die plaas is ‘n luukse, ek moet maar altyd geduld he tot wanneer die seine saamwerk voor ek kan saampraat.
    My tog na Pretoria om my gunstelinge daar uit die Weskaap op Loftus te ondersteun moes natuurlik die Saterdag saamloop met ‘n dag op die Affies paviljoen, want om al die pad Pretoria toe te ry om net die Stormers te ondersteun is ‘n mors as twee groot skole mekaar vat en my laaste skole kyk was op Kearsney behalwe die bietjie op TV.
    Goeie rugby van vroeg af met die 0/14’s wat die dou afspeel. Affies is weer geseend die jaar met ‘n skitterende groep seuns in St6.
    0/15’s van die plaaslike skool vaar die beste met nie een verloor nie, dis nou as die tellings hierbo waar is. Self ‘n geseende jaar se oes.
    o/16’s… Grey, julle was wragtag ongelukkig. Die manne het goed gespeel. Ek weet nie of die Affie manne regtig verdien het om te wen nie. Ongelukkig kon ek nie die tweede helfte kyk nie, so ek moet maar gaan op wat die wyses hierbo kwyt raak.
    Grey loop weg met die oopspanne oor die algemeen wil dit voorkom.
    Natuurlik word als mos gemeet aan die laaste wedstryd van die dag en ja Grey wen teen ‘n vasberade Affie 1ste span. Baie beter werk uit die Affie-kraal as ek dit vergelyk met die Paarl Gim wedstryd op TV by Wildeklawer, Affies julle het dit al gehoor maar julle was werlik pateties. Dink Affies kon nader aan ‘n wen kom as die 14 vleuel vervang was vroeer, die seun het gesukkel met ‘n kop/nek besering. Die 9 seun van Affies blyk ook ‘n kwelling te he met een of ander besering en die beste skrumskakel van die dag sit op die bank gemeet aan die dag se spel in die stryd tussen die Grey 2des (Cherries?) en Affies se 2des, ek neem aan hy herstel na ‘n besering of iets en was nie oorweeg vir die 1ste span nie. Klink my die Grey 2des is ‘n gerekende spannetjie homself maar Affies se 2des speel ‘n skitterende spel rugby en moes daai een deurgetrek het. Iemand het reeds genoem die Grey 2des het nie verdien om te wen nie en ja selfs die Grey ouers hier rondom my het dit be-aam, alhoewel daar algemene kommer is oor die span se spel veral na die wedstryd blykbaar teen Fickhardt Park verlede week. Ek bly maar by die nommers want die programme verskil altyd, maar, seuns in die eerste span wat die oog vang vir Grey, 14,10,7,11 en vir Affies, 10,15,1,5,13 en 4!
    Interessanthede wat die uitslae betref regoor die land,
    EG wen HTS Middelburg…Oortuigend! Eks baie bly vir die EG manne, hulle seisoen was maar op en af en hulle het ‘n goeie wen verdien.
    Skitterend vir die Nelspruiters om die Garsfontein klomp stil te maak en dan natuurlik my gunsteling wen was die Kempton Park uitslag teenoor Monument. Toemaar, ek gaan nie weer verwys na die overrated spannetjie uit Krugersdorp.
    Ek het gisteroggend by ‘n vriend gou die Waterkloof hoogtepunte gekyk via DVD en sowaar daai nr10 (de Beer) seun van Kloof is ‘n ongelooflike speler, nog ‘n “playmaker” soos hulle dit noem.
    Nou hou ek maar weer die koerante dop om te kyk by watter grote ek volgende uitkom.

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 09:01
  23. avatar
    #53 OudUppie

    @AffieOuer: Eerstens baie geluk met julle O/16’s se wen, maar ek stem saam met Pinotage – Grey het ongelukkig ‘n afdag gehad. Affies het hulle onder druk gesit en daarin geslaag om hulle balbesit baie stadig te maak. Het verwag dat Grey dit sou verwerk en ‘n plan B he – maar dit het toe nie gebeur nie.

    Stem saam dat die Cherries baie gelukkig was om te wen – hulle het so twee weke terug ook baie gesukkel teen Fichardtpark – weet nie wat daar aan die gang is nie. Weereens dankie aan Affies vir ‘n heerlike dag – sien julle volgende jaar in Bloem. :mrgreen:

    ReplyReply
    12 May, 2014 at 08:36
  24. avatar
    #52 Bateleur

    @Bog: Die o16a uitslag spreek vanself. Ek het die dvd bestudeer en GCB het begin foute maak onder druk – dit is waar die verskil ingekom het. @Pinotage: Heel ontspanne met tong ook in die kies. :mrgreen:

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 17:55
  25. avatar
    #51 AffieOuer

    @BOG: Ek stem saam dat daar gesonde kompetisie is en dat rugby ontwikkeling by albei skole seevier! En ja daar is min te kies tussen die topskole – enige span kan op die dag wen, dit hang dikwels af wie die hongerste is of wie sy kanse op die dag, die beste benut.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 17:42
  26. avatar
    #50 BOG

    @AffieOuer: Die uitslae se nogal vir my iets. Van O14 /O15 na O16 na die onder 19 (oop) spanne vind daar ernstige ontwikkeling plaas. Selfs met die onder ouderdomspanne, dui die tellings daarop dat enige vd spanne kon gewen het. Ek dink tog die vergelyking met gemeenskaplike opponente vroeer die seisoen, is relevant want dit se vir my dat daar hierdie jaar min verskil is tussen die top 5 spanne.. Julle tennis het mooi reggekom- wel gedaan. By St Stithians onlangs het GCB weer gewen @Bateleur: Jou kommentaar laat my dink aan iemand wie gister op sy moer gekry het.As GCB se O16s onder soveel druk was soos wat jy se,dan het Affies gesukkel met afronding of se jy maar net dat Grey se verdediging uitstekend was?

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 17:19
  27. avatar
    #49 Pinotage

    @Bateleur: Om te ontken dat enige span n afdag kan he, laat my dink aan sommige politici wat korrupsie ontken. Ekself is heeltemal gemaklik en nie n taalpuris of n onnie nie. My tong is ook gewoonlik hier in die kies.

    Ek het ook geen probleem met verloor nie. Ek staan egter daarby dat GCB se onder sestiens n afdag beleef het. Dat Affies op die dag beter was, spreek vanself. Dat goeie rugby gespeel is, is n feit. En dat beide skole uitnemende instellings is, staan soos n paal bo water.

    Ontspan tog nou.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 17:01
  28. avatar
    #48 Bateleur

    @Pinotage: Alhoewel Grey College 016a baie goed gespeel het was hulle gedurende die wedstryd gereeld onder druk – dit is hoekom hulle ‘n af dag gehad het. Werk maar aan jou Afrikaanse spelling ook – jou gebruik van dubbelpunte laat my dink aan ‘n laerskool onderwyser wat te vroeg begin skool gee het. Hierdie is ‘n gemaklike rugbyblog en nie ekstra Afrikaanse lesse nie. Ek is seker Affieouer het lankal matriek geskryf.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 16:40
  29. avatar
    #47 Woltrui

    @Pinotage: In skole rugby beteken dit niks dat julle O16’s Paarl Gim met 20 punte wen en Affies teen hulle verloor het nie. As voorbeeld: Paarl Gim 1stes verloor teen Menlopark maar wen Kloof met 20 punte. Gister wen Kloof Menlopark met 30 punte. Maak nie sin nie?
    Behalwe as ‘n mens die tellings volg en ‘n ander span dan onderskat.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 16:17
  30. avatar
    #46 AffieOuer

    Uitslae teen Grey gister (Affies tellings deurgaans eerste):
    RUGBY (Affie-tellings word deurgaans eerste genoem)
    Onder 14A wen 31-11
    Onder 14B wen 7-0
    Onder 14C verloor 14-17
    Onder 14D verloor 12-22
    Onder 14E wen 66-0
    Onder 14F wen 35-0
    Onder 15A wen 18-3
    Onder 15B wen 22-19
    Onder 15C wen 14-0
    Onder 15 D wen 43-0
    Onder 15E wen 33-0
    Onder 15F wen 67-0
    Onder 16A wen 11-7
    Onder 16B verloor 8-20
    Onder 16C verloor 5-12
    Onder 16D verloor 15-21
    Onder 16E verloor 0-22
    Onder 16F verloor 10-53
    1e span verloor 31-42
    2e span verloor 15-17
    3e span verloor 0-10
    4e span verloor 7-25
    5e span verloor 0-10
    6e span verloor 12-26
    7e span verloor 10-48
    8e span verloor 0-54
    9e span verloor 5-38
    10e span verloor 0-85

    HOKKIE
    Onder 14A verloor 1-3
    Onder 14B verloor 3-4
    Onder 14C wen 5-1
    Onder 15A verloor 0-1
    Onder 15B wen 4-1
    Onder 16A verloor 0-3
    Onder 16B speel gelykop 1-1
    Onder 16C speel gelykop 1-1
    4e span – telling nog nie bevestig
    3e span speel gelykop 0-0
    2e span verloor 0-3
    1e span wen 3-1

    TENNIS
    1e span wen 5-4
    2e span verloor 2-7
    3e span wen 6-3
    4e span wen 8-1
    Juniors wen 5-4

    LANDLOOP
    Affies se junior en senior spanne wen

    GHOLF
    1e span wen 5½-3½
    2e span wen 6-3
    3e span wen 8-1

    SKAAK

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 16:09
  31. avatar
    #45 AffieOuer

    @Pinotage: dankie vir die les in spelling….ek het ook seker n “af” dag gehad…

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 15:03
  32. avatar
    #44 Pinotage

    @AffieOuer:
    Ek probeer my rugby objektief kyk. Juis daarom, al ondersteun ek GCB, het ek gemeld dat die Cherries nie verdien het om te wen nie.

    Ek het ook my dank uitgespreek vir heerlike rugby heeldag.

    Wat die onder sestiens betref die volgende: Ek het opgemerk dat dit n afdag was vir Grey se onder sestiens. Kom ek motiveer dit vir jou soos volg: By Paarl Gim se toernooi het Grey onder 16 vir Paarl Gim 33-10 gewen. By Wildeklawer het Affies teen Gim verloor. Gesien in die lig van Affies se wen teen Grey gister, wonder ek of Affies teen Paarl Gim n afdag gehad het.

    En sommer net vir volledigheid: my seun speel onder 16 B. Hy is die een wat vanuit sy eie halfgebied n strafskop oorgesit het. Hy bench wel vir die A span en daarom ken ek die Aspan en weet dat hulle tot baie meer instaat is. Ek herhaal dat hulle n afdag gehad het.

    Laastens: mens spel vla wat soos custard is met n “v”. Flanke met n “F”

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 13:58
  33. avatar
    #43 Woltrui

    @AffieOuer: Dankie! :wink:

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 12:08
  34. avatar
    #42 AffieOuer

    @Woltrui: dankie Woltrui ek dink n goeie opsomming van die dag! Wil jou net reg help, die slot waarna jy verwys by 0/16 is eintlik die stut :mrgreen:

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 10:55
  35. avatar
    #41 Woltrui

    My opinie tov die O/14, O/15 en O/16a wedstryde tussen Affies en GC gister(het na die wedstryde die 1ste hokkie spanne se wedstryde bygewoon. Met my terugkeer was daar te veel mense by die stadium en ek het die wedstryd by die huis op TV gevolg).
    n Blogger het vroeer die jaar genoem dat al die GC spanne dieselfde patroon volg. Opvalend hoe waar dit is. Al die spanne se agterlyne hardloop baie goeie lyne en hardloop met vol spoed om hul oponente onder druk te plaas. Al hul spanne het baie goeie “fetchers” en is baie suksesvol om balbesit by losskrums om te draai. Hulle vaste fasette (ek verwys net na die O/14, O/15 en O/16 wedstryde) is op standaard. In bogenoemde wedstryde het ‘n persoon die heel tyd die idee gekry dat hulle agterlynne ‘n titsel beter as hulle oponente s’n was.
    Affies speel -dalk onbewus-ook n spesifieke patroon. n Spel waar die voories die spel fisies domineer. Deurgaans het dit gelyk of Affies se voories GB se voories oor was. O/14: Eerste halfte was baie gelykop met Affies wat in die hande van GC gespeel het en nie hulle voories gebruik het nie. GB se agterlyn het baie gevaarlik gelyk. Na halftyd het die Affies se afrigters se boodskap duidelik by die seuns posgevat en hulle het met hul voorspelers begin speel en domineer. n Briljante nommer 10 wat die bal by die voories gehou het was my man van die wedstryd. Telling vlei Affies egter. Spanne was baie nader mekaar as wat telling reflekteer.
    O/15: Eerste halfte wat baie gelykop was. Affies wat gelukkig was om 10-3 voor te loop nadat GG in hulle kwartgebied n bal laat val het. Die bal het in die hande van Affies se buite senter gehop vir ‘n maklike drie. In die 2de halfte het Affies met tye teen hulself gespeel deur nie die bal voor hul voorspelers te hou nie. Probeer hardloop in hulle eie halfte wat die geleentheid aan die vinnige losvoorspelers van GC gegee het om besit om te keer by losskrums. Eers laat in die 2de halfte het Affies se voories daarin geslaag om beheer te neem en GC onderdruk te plaas. ‘n Strafskop het die telling 13-3 in die guns van Affies gemaak en met ‘n wedstryd wat so gelykop verloop het was dit neusie verby vir GC. ‘n Drie net voor die einde van die wedstryd deur Affies se Kaptein (‘n voormalige Grey Primere skool leerling) was die finale spyker in die kis van GC. Weereens, die telling waarskynlik nie n ware refleksie van die wedstryd nie. Baie nader as wat telling reflekteer.
    O/16. Harde genadelose wedstryd waarin die seuns die nerwe van mekaar afgeduik het. GB wat eerste halfte domineer. Affies laaities wat enige iets wat beweeg uit die poel uit duik en alles wat nie beweeg duik todat dit beweeg. GB se agtste man slaag laat in die 1ste halfte om die verdediging te breek en onder die pale te druk. Halfte eindig 7-3. Tweede halfte bring Affies hulle groot slotte en losvoorspelers in die wedstryd en begin die wedstryd beheer. Op twee geleenthede is dit slegs desperate GC verdediging wat Affies verhoed om driee te druk. Een daarvan toe Affies se binne senter(yster van n speler wie se ouers in Ermelo bly) deur die verdediging sny. Laat in die halfte kry Affies se een groot slot egter die bal op die vleuel posisie waarna hy n GC speler afstamp en met ‘n verdediger om die enkels oor die lyn duik vir ‘n skiterende drie.
    Ek dink beide die skole kan gerus voel dat hulle rugby op gesonde vlak is. Die standaard van rugby was baie baie hoog.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 10:19
  36. avatar
    #40 BOG

    @AffieOuer: Ek kan nie sien hoe Pinotage se kommentaar afbreek gemaak het aan die wedstryd nie. Dit was neutraal. Hy het bloot gese dat dinge op die dag doodeenvoudig nie reg verloop het vir die span nie. As n O16 ouer, glo ek, is hy teen nou vertroud met die span se vermoens en in n posisie om te weet of die span tot hulle volle potensiaal gespeel het of nie. Dit neem ook niks weg van Affies se spel op die dag nie.

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 08:51
  37. avatar
    #39 AffieOuer

    @Pinotage: mnr ek kan beslis nie met jou saamstem oor die 0/16 game nie! Jou kommentaar doen afbreek aan ‘n uitstekende klipharde game op die dag tussen twee top spanne. Grey se coach het self erken dat Affies se twee vlanke dit vir hulle moeilik gemaak het om vinnige bal by hulle gevaarlike agterlyn te kry. Ek stem saam met @Woltrui – dit was n moeder van n game!

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 07:18
  38. avatar
    #38 rugbyfan

    All I can say after yesterday is I am a proud Grey College Old Boy.

    Pure Class

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 05:19
  39. avatar
    #37 BOG

    @Pinotage: Wat gebeur het, is inderdaad wat ek hierbo voorspel het, kan moontlik gebeur. Affies het hulle spel gelig tot hoogtes wat hulle hierdie seisoen nog- tot gister, nie bereik het nie.Ek lees elders in n verslag oor die wedstryd, dat die wedstryd, na die fiasko tussen die Sharks en Brumbies, sy vertroue in rugby herstel het. Nou, dit se nogal baie oor die wedstryd.. Wat die O14 en 15s betref, glo ek, sal hulle die gebreke uitpluis oor die volgende jaar of wat.n Kenmerk van GCB, is karakter. Ek dink daar is al vele seisoene gewees waar hulle miskien nie die individuele sterre gehad het nie, maar dat hulle gedra is deur daai karakter en plein “guts” wat in n groot mate toegeskryf kan word aan die besef van die verantwoordelikheid en eer om daardie blou trui te dra. Afgesien van Immelman, was daar nog beserings?

    ReplyReply
    11 May, 2014 at 03:19
  40. avatar
    #36 Pinotage

    @BOG:
    Die Cherries het werklik op die dag nie verdien om te wen nie. Onder 14 A en onder 15 A is geklop deur twee beter spanne.

    GCB se onder sestiens het n afdag gehad en feitlik niks wou regloop nie.

    GCB eerstespan wys wedstryd na wedstryd karakter. Affies was egter uiters gemotiveerd en ek lig my hoed hoog vir die wyse waarop n span wat sleg verguis is, met soveel passie gespeel het.

    Dankie almal vir n heerlike dag se rugby.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 23:53
  41. avatar
    #35 jakes

    Woltrui- jy is reg. Enige iets kan op die dag gebeur maar ek is vol vertroue dat EG Jansen/Klofies kortkop bo die res is in die Noordvaal. Dis jammer dat Affies nie EG Jansen nie 2013 en 2014 sou kragte meet nie. Na vandag se game lyk dit of Affies se seisoen begin optel.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 23:03
  42. avatar
    #34 Ooploop

    Geluk aan die die Grey manne. Dit was n harde dag van rugby – ons 1ste span het hard geveg tot aan die einde maar welverdiend GCB – goeie aanskoulike hardloop rugby deur beide spanne (ek dink 11 driee is gedruk). As ek dit reg het is dit nou 6-4 in GCB se guns oor die laaste 10 jaar.

    Affies se onder ouderdom spanne was uitstaande met wenne vir al die A-spanne (0/14, 0/15, 0/16) – daar is hoop vir die toekoms.

    Tot volgende jaar in Bloem !! :mrgreen:

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 21:52
  43. avatar
    #33 Bulle

    @jakes: Jy kan nie daardie afleiding maak nie baie gevaarlik om afleidings te maak. Elke wedstryd word anders gespeel.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 20:03
  44. avatar
    #32 jakes

    After EG Jansen’s big win over HTS Middelburg today I can confidentally say that Affies will not match EG Jansen in 2014. Waterkloof and EG Jansen taking the lead in the Northvaal. Maybe a Beeld trophy final is on the cards for these two but still to early to tell

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 19:10
  45. avatar
    #31 Boats

    @BOG: :-D

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 18:24
  46. avatar
    #30 BOG

    @Boats: Ou skippie, moenie wilde afleidings maak uit een wedstryd nie. En wie het nogal gese hulle is die tweede beste in die land? Maar die ref is sekerlik bestem vir S 15 hoogtes.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 17:22
  47. avatar
    #29 Boats

    Eerstes Grey 42 Affies 31
    Tweedes Cherries 17 Affies 15 (Affies mis strafskop pale toe in laaste minuut)
    Dink die gedagte dat Cherries die tweede beste span in land is ,is vandag begrawe.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 16:47
  48. avatar
    #28 Hanswors

    Beampte wat die Kloof Menlo wedstryd hanteer het was baie swak. Sy beslissings het vuilspel toegelaat wat met kopstamp ge eindig het. Die speler het slegs n geelkaart gekry……….. Hy het duidelik n ander reelboek. Nommer 10 van Waterkloof verseker die beste 10 in Pretoria, skitterend Thinus de Beer! Menlo se 9 het goed gespeel en Kloof se lostrio is kookwater.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 16:01
  49. avatar
    #27 Hanswors

    Waterkloof 55 Menlo 30

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 15:20
  50. avatar
    #26 Woltrui

    Big big win for Affies on the hockey field!! First team won 3-1.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 14:10
  51. avatar
    #25 Woltrui

    Sorry. Affies u/15 won 18-3 vs GC.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 11:45
  52. avatar
    #24 Woltrui

    U16. FT. Affies 11-7 GB. Mother of a game!

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 11:12
  53. avatar
    #23 Woltrui

    U16 Affies 3-7 GB HT

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 10:29
  54. avatar
    #22 Woltrui

    U15 HT Affies 10-3 GB. HARD game.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 09:29
  55. avatar
    #21 Woltrui

    U14. Affies 31-11 GC. Much closer game than score reflected.

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 08:58
  56. avatar
    #20 Woltrui

    U/14. HT Affies 7-3 GC

    ReplyReply
    10 May, 2014 at 08:31
  57. avatar
    #19 Frik

    It should be an easy win for Grey based on this years performance of both teams. However… watch this space..
    Bog is 100% correct, Grey has a presence on the pitch, they are mentally on a different level even though they may at times be physically matched. This is true for all their sides.

    Anyway, I have a feeling that there is going to be an upset.

    I am very impressed with some of the individuals in the Grey side, such as no 6, Dewet Bezuidenhout and the no 15 that played against EG Jansen, think it was Lourens Steenkamp.

    Would love to be able to see more games televised, probably just a matter of time before schools rugby is on tv as much as senior rugby.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 16:52
  58. avatar
    #18 BuffelsCM

    @Djou: I realize that but unfortunately it is not taken into account in which month you were born. It is especially “bad” for a tight forward.

    I read somewhere that most top performers (in sport) – especially at schools level – were born in the first half of the year. I have just had a look and 18 players in the Grey squad were born during the first 5 months of the year. I know all of them are not the same age but perhaps that theory holds some truth.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 16:18
  59. avatar
    #17 Djou

    @BuffelsCM @Bog: I see the point about u.17, u.18 and u.19. However, boys such as Jurie Burger (number 4 lock of Grey) will still be 16 when the season is over.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 16:04
  60. avatar
    #16 Woltrui

    Could be a long day for our(Affies) first team. Games that should be interesting is the U/14, -15 and -16 matches.
    Hopefully our first hockey team can do what no other Affies 1st team had done before. Sterkte almal betrokke. Weet dit is ‘n groot dag vir al die seuns.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 16:02
  61. avatar
    #15 BOG

    @RBugger: GCB will never underestimate or disrespect an opponent, whatever their form. Affies has a long and rich history with the capacity to lift themselves. I dont mean this arrogantly, but GCB does have a reputation. Opponents come at them, highly motivated and hyped up for the match, months before the event and this happens week after week. And if a team has nothing to lose, upsets can happen, as apparently did back in 1948 (Im still looking for proof of this match though) So, Im sure GCB will be aware of this, and as is the case with every match, they will respect their opponents, particularly if its Affies. But being a loyal OG, Im hoping they can push the number of wins deeper into the 30s.@Speartackle: Just check your geography. Vrede is in the Central (or neutral) region. The N-S contest is to determine who is 2nd and 3rd

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 13:48
  62. avatar
    #14 BoishaaiPa

    @Maroon: Hierdie Affie span is warm en koud…Kyk hulle resultate teen Selborne en Oakdale..Dis nie n spannetjie wat sommer net so afgeskryf kan word nie. Grey gaan klippe kou as hulle wil wen Saterdag…Dit is natuurlik behalwe as die Affie span wat teen Gim gespeel het opdaag… :mrgreen:

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 13:47
  63. avatar
    #13 BoishaaiPa

    @Speartackle: No in Tswane!…The upset in Cape Town will be if Boishaai manages a win against Wynberg!

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 13:45
  64. avatar
    #12 Maroon

    @BoishaaiPa: nee wat BHP. Dink jy kan hierdie resultaat maar neerskryf as ‘n wen vir Grey. Laas jaar se verloor in Bloem sal die kans vir gerustheid teenwerk.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 13:23
  65. avatar
    #11 Speartackle

    @BoishaaiPa: In Cape Town?

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 12:40
  66. avatar
    #10 BoishaaiPa

    I wont write Affies off that easily. This is a season of upsets…Saturday there might be another one!

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 12:33
  67. avatar
    #9 Speartackle

    @Playa: Nope, they’re on our radar. The one thing about Vrede is we play whoever is given to us.

    We don’t mind playing Grey, we’ll play them anywhere, anytime.

    If you can beat them once…….you can beat them anytime

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 12:16
  68. avatar
    #8 Playa

    @Speartackle: It will be interesting to see how your boys fare against Wilgerivier. I see you’re avoiding Bothaville this year :mrgreen:

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 11:59
  69. avatar
    #7 RBugger

    I think this might be the most one sided contest in years, Affies looked awful against Gimmies and there results this year are almost unbelievable. Must rnak up there as one of the worst years they have ever had. Hopefully their pride and home field advantage can help make a game of it

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 11:46
  70. avatar
    #6 Speartackle

    Vrede 47 – 5 Harrismith

    Hope this result will mean an invite to the North vs South next year.

    Also a friendly reminder of the rise back to the top after the 1948 Fichardt |Shield

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 11:21
  71. avatar
    #5 BuffelsCM

    @BOG: You’re welcome !

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 10:53
  72. avatar
    #4 BOG

    @BuffelsCM: Thank you. Im now double sure

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 10:48
  73. avatar
    #3 BuffelsCM

    @BOG: A correction please: You are U17 if you were born in 1997 – therefore there are 6 U17 players, 14 U18 players (born in 1996) and 2 U19 (born in 1995).
    Your age on the day of the match does not determine whether you are U17, U18 etc.

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 10:35
  74. avatar
    #2 beet

    @BOG: If you go by the calendar year divide 6 born in 1997 and therefore u17 of which 2 in the starting line-up. But means little at Grey because we know there 2nd team is quality and will contain many more u17s

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 10:31
  75. avatar
    #1 BOG

    Notably, 11 of the group, are U17. Hoping for a greyt, clean, open and injury-free contest and a continuation of the trend until 2011. All that remains then, is : Vive la Grey !!

    ReplyReply
    9 May, 2014 at 10:18

Leave a Reply