Pretoria Gears Up: Bere vs Witbulle – Volume 4

In next to no time, the derby between Affies and Garsfontein has become one of the most anticipated events on the schoolboy rugby calendar. This year marks the fourth edition of the post-Covid clash, and judging by recent history, it’s set to be another thriller.
The last three encounters have been absolute nail-biters:
2022: Garsfontein 20 – 19 Affies
2023: Garsfontein 45 – 38 Affies
2024: Garsfontein 31 – 33 Affies

The 2025 showdown promises more of the same fireworks.

Affies are in the thick of a brutal fixture list this season, seemingly involved in a high-stakes clash every weekend. And it’s no surprise – they’ve built one of the most formidable 1st XVs in the country. Their pack is a force, with a perfectly balanced back row of Lohan Potgieter, Albert Smit, and Stefan McDonald, combining power, work rate, and breakdown brilliance. At flyhalf, Ruben Groenewald pulls the strings with style and composure, orchestrating play with maturity beyond his years.

However, Affies will now have to continue their campaign without one of their standout performers. Albert Smit has unfortunately been ruled out for the rest of the season due to injury — a major blow considering his physical presence and leadership in the loose trio.
In his absence, the responsibility falls to Elwin Janse van Rensburg and Martin van Niekerk, both of whom will be stepping into big shoes. The coaching staff will be hoping the duo can rise to the occasion and bring the same intensity and composure that Smit delivered so consistently.

Garsies, meanwhile, have made a strong start to their campaign but will be at a newly renovated Die Plaas for this one. They’ll take the field as underdogs – and they’ll love it. As always, they bring flair out wide, with the electrifying two Junaides – Passensie and Stuart amongst the players lighting up the backline.

But the heartbeat of this Garsies team might just be in the engine room. In a schoolboy landscape where props often get recognition for flashy carries or soft hands – partly because of scrum restrictions – it’s refreshing to see a proper set-piece monster take centre stage. Luan van den Berg, their tighthead prop, has earned his stripes as the top scrummager in the country. He’s not just an anchor; he’s an inspiration. His dominance in the scrum and his work ethic make him a massive presence for Garsfontein.

Leave a Reply

90 Comments

  1. avatar
    #90 OUD ANKER

    @Djou (Comment #89)
    Hopenlik sink jou comment by @Wondermaar in! En ek stem, die wedstryd was baie nader as was die eindtelling wys.

    ReplyReply
    28 April, 2025 at 17:13
  2. avatar
    #89 Djou

    @OUD ANKER (Comment #85)
    Affies het verseker verdien om te wen op die dag.
    Die 50:22 was ‘n fout, maar het nie Garsies die game gekos nie.

    ReplyReply
    28 April, 2025 at 12:19
  3. avatar
    #88 Djou

    @HSBR (Comment #87)
    So die geelkaarte was nie negatief nie?
    Ref het dan seker drooggemaak, sorry, my fout, het gedink dis die spelers.
    En meeste ouens het reeds saamgestem die 16 punte verskil is nie ‘n ware weerspieëling van die verskil tussen die spanne nie.
    Maar Affies het welverdiend gewen, geluk,

    ReplyReply
    28 April, 2025 at 12:16
  4. avatar
    #87 HSBR

    @Djou (Comment #83)
    Geen span gaan uit om opsetlik negatief te speel nie. My punt is dat jy nie n wedstryd kan verloor met 16 punte en dan een of twee gebeure wil uitsonder oor hoekom hulle verloor het nie. Feit van die saak is, gee nie om wat gebeur het nie, om amper n hele helfte teen 14 seuns te speel en op n kol teen 13 te speel en steeds te verloor met so n telling maak amper nie sin nie. Op n stadium was die Affie senter en heelagter van die veld af so Garsfontein het sonder om te probeer n overlap van twee spelers minstens in elke beweging gehad en Garsfontein se agterlyn kon steeds niks reg kry nie.

    ReplyReply
    28 April, 2025 at 07:41
  5. avatar
    #86 Djou

    @Strepie (Comment #76)
    Hoop vir Boishaai en Paarl Gim wenne teen SPA.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 20:45
  6. avatar
    #85 OUD ANKER

    @Wondermaar (Comment #74)
    41-25…en Affies wat ‘n groot gedeelte van die wedstryd nie met 15 manne op die veld was nie….VERSEKER het daai daai ref met sy absolute shocking 50/22 call Garsfontein die game gekos…dink jy nie eerder die ref het Affies met geelkaarte gestraf om Garsfontein ‘n beter kans te gee nie….dis mos baie makliker om teen 13 man te wen!

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 20:43
  7. avatar
    #84 Djou

    @Kaya 85 (Comment #81)
    It is 2 now – still your decision! 😃😃😃

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 20:42
  8. avatar
    #83 Djou

    @HSBR (Comment #78)
    Nie Garsies se fout dat Affies geelkaarte gekry het nie. Daai tipe spel is negatief en sorg dat die ander span nie aan die gang kom nie – derhalwe geelkaarte.
    Het pas die game weer gekyk en … dit kon baie nader gewees het. Daai vleuel se trap op die kantlyn moes nanno-millimeters gewees het.
    Wondermaar is reg, dit was ‘n fout van die ref oor die 50:22.
    Ek moet byvoeg, ek vermoed heelwat refs het dit nog nie onder die knie nie – dit selfs in URC gesien.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 20:41
  9. avatar
    #82 Kaya 85

    @JongMatie (Comment #75)
    I doubt it will be ‘relatively easy’…in fact it will not be easy at all..it will take blood,… sweat,.. tears,…prayer and fasting,…and an epic performance!
    And that’s just from the spectators.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 18:10
  10. avatar
    #81 Kaya 85

    @Djou (Comment #73)
    I get by…I get by

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 18:06
  11. avatar
    #80 Grizzly

    @JongMatie (Comment #75)Ek gaan met jou verskil. Dink die redelik maklik gaan na Affies toe. Affies met 10.Dis te se as Jurenzo nie speel nie, hys mos nog 50/50?

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 17:07
  12. avatar
    #79 Grizzly

    @Wondermaar (Comment #74)Ek stem saam HSBR. As jy die asse wil oorweeg moet dit beide kante toe gevat word. Affies het ook kanse laat weg kom. Alhoewel ek beter refs gesien het, vat NS. Ek het nooit die gevoel gekry die Bere was in beheer nie. Onthou dis nou 2 elk na toelating.As ek tussen die lyne Lees behoort ons meer as n goeie kans te he volgende jaar.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 17:03
  13. avatar
    #78 HSBR

    @Wondermaar (Comment #74)
    As jy vir basies n hele helfte teen 14 seuns speel en n gedeelte daarvan selfs teen 13 seuns speel en jy wen steeds nie die wedstryd nie dink ek nie regtig die ref kan in enige manier ingebring word nie

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 16:55
  14. avatar
    #77 Smallies

    @Strepie (Comment #76)
    🤣🤣🤣🤣Ja nee…

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 16:04
  15. avatar
    #76 Strepie

    Ek sien daar is geen perke aan Jong Matie se Stellenbosch Poeierhol Arrogansie (SPA) nie.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 15:45
  16. avatar
    #75 JongMatie

    Paul Roos behoort redelik gemaklik teen Affies te wen, as ons volsterkte is.
    Die TEMPO van die wedstryd behoort te vinnig te wees.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 14:46
  17. avatar
    #74 Wondermaar

    @Djou (Comment #63)
    Se vir my?, ek weet nie, was daardie skop direk uit en toe gee die ref die ingooi vir affies ( as n 50:22)? Dan het die ref mos vir Garsfontein ingedoen?

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 11:56
  18. avatar
    #73 Djou

    @Cappie (Comment #62)
    Beslis so!

    Dalk kan jy werk aan Kaya – ek probeer sy sukseskoers opkry, maar hy luister nie.😄😄😄

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 10:51
  19. avatar
    #72 Djou

    @Wondermaar (Comment #65)
    Nee, ref het nie Garsies laat verloor nie. Dink hy was heel goed, almal maak hier en daar foutjies.
    Affies was beslis beter op die dag.
    Dink wel dat dinge bietjie anders sou kon lyk indien die Garsievleuel se voet nie die kantlyn geraak het nie, redelik vroeg in die game. Dit sou ‘n pragdrie wees.
    En die bal wat verkeerd gespring het vir Garsies se 15 wat toe gly op die nat veld, was pasellapunte vir Affies.
    Met 10m oor en die telling nog 27-20 kon enigiets nog gebeur, want die spanne het goed opgeweeg. Maar toe kry Affies daai turnover en gaan druk vanuit hul kwartgebied ‘n mooi drie – en dit was die game.

    Teen Helpmekaar was Garsies se agterlyn witwarm. Maar as jy ‘n briljante 15 het en hy word dan gekies op vleuel en ‘n 10 word 15 toe geskuif, ens, ens, dan leef jy in hoop.
    ‘n Algemene punt wat oor die hele wêreld geld.
    Daar is ‘n goeie rede waarom daar sleutel-posisies is – jy speel bv 10 jaar daar en bou ondervinding op. Maar dan moet jy skuif na ‘n ander sleutelposisie met min ervaring daar.
    Malcolm Gladwell het dit die “10 000 hour rule” genoem. Jy bemeester eers werklik iets na ongeveer 10 000 ure. Dis onregverdig om van skolespelers te verwag om sterre te wees in ‘n nuwe posisie na ‘n paar wedstryde daar.

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 10:47
  20. avatar
    #71 AbsolutMenlo

    Baie geluk Affies! Solid performance.
    Affies vs Paul Roos @ Wildeklawer gaan groot wees.🏉

    ReplyReply
    27 April, 2025 at 06:23
  21. avatar
    #70 Kaya 85

    One word.
    Wow !!
    Well done Affies, all teams.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 22:03
  22. avatar
    #69 OUD ANKER

    @Asterix (Comment #61)
    Ek stem, die A spanne en 1e span wedstryd was verseker nader as wat die telbord aangedui het.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 21:34
  23. avatar
    #68 OUD ANKER

    @Wondermaar (Comment #65)
    Die ref vir Garsfontein laat verloor? Ek hoop jy joke oor daardie stelling van jou…

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 21:32
  24. avatar
    #67 Garsieoldboy

    @4×4 (Comment #56)
    Nee jy verstaan verkeerd, ek sê juis n 50/22m kan nie van n direkte skop gegee word nie. Die bal moet eers binneveld hop, nie dat dit n verskil op die uitslag sou gehad het nie ek het maar net gewonder. Het nou die dag Rugby on 216 gekyk en Alex White (aanbieder en ook n skeidsregter) het duidelik gesê dat die bal eers binneveld moet hop so wou net seker maak.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 19:38
  25. avatar
    #66 Wondermaar

    My opinie, is Garsfontein, het baie goeie individue maar vandag het dinge nie goed gelyk as n span nie. Affies 10+ min met 13 gespeel en 20 min met 14.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 18:59
  26. avatar
    #65 Wondermaar

    @Djou (Comment #63)
    Dankie aanvaar hom so. M.a.w. daardie ref het vir Garsfontein laat verloor. Aitog!!!!

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 18:51
  27. avatar
    #64 Djou

    @4×4 (Comment #56)
    Well done ou maat!
    Affies het verdien om te wen!
    Stem oor die 10’s, Josh is baie goed, maar vandag het weer, soos verlede jaar, en vorige wedstryde vanjaar gewys die 15 is nie ‘n 15 nie en sy beste posisie is ook 10.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 17:15
  28. avatar
    #63 Djou

    @Wondermaar (Comment #55)
    Die reel bepaal die bal moet hop vir ‘n 50:22 Ja, jy kan die bal direk uitskop vanuit jou kwartgebied, maar dis dan nie 50:22 nie en ingooi gaan aan ander span.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 17:11
  29. avatar
    #62 Cappie

    Baie goeie uitlae vir Affies. Die wedstryde was baie spannend, veral die onder 15’s en die eerstes. Dankie vir ‘n lekker dag Garsies en dis soos Djou sê, volgende jaar gaan net nog beter en nader aan mekaar wees.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:53
  30. avatar
    #61 Asterix

    @Djou (Comment #50)
    Dink Garsies het baie beter gedoen op die A veld as wat die finale tellings wys, van die wedstryde was baie naby, well done aan julle vir die gees waarmee daar gespeel was. Sterkte vir julle seisoen dink julle gaan nog steeds ‘n baie goeie seisoen he.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:49
  31. avatar
    #60 Grizzly

    @Garsieoldboy (Comment #47)
    Ek Lees jou comment tussen die lyne en stem saam. Soos reeds gese tawwe besluite moet nou geneem word. Almal het n af game maar 3 in n ry…

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:40
  32. avatar
    #59 Grizzly

    @JongMatie (Comment #58)
    Hulle doen gereeld op NS of Wk. Julle is in vir n ding op Wk met Affies.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:37
  33. avatar
    #58 JongMatie

    @Grizzly (Comment #57)
    Hoekom speel Garsfontein nie teen Paarl Boishaai nie?

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:34
  34. avatar
    #57 Grizzly

    @4×4 (Comment #56)
    Baie geluk Affies, welverdien. Aan OUD Affie ook. Ek dink Affies is baie beter as wat mens besef. Kan nie wag vir WK en PRG nie. Glo nog steeds die Bere kan dit n spesiale seisoen maak op WK maar daar sal moeilik/ongewilde besluite gemaak moet word. Eerste ding wat tuis gebring moet word is dat niemand gewaarborg is vir n plek nie.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:31
  35. avatar
    #56 4×4

    @Garsieoldboy (Comment #47)
    Nee 50/22 hoef nie direk te wees nie. Ek so bietjie bevooroordeeld met Garsies se 10, groot vriend van my seun, maar wat ‘n wedstryd het hy nie gehad nie, gaan volgende jaar ‘n handvol wees. Dink groot fout vir Garsies was op 15, Passensie is ‘n briljant talent, maar hy is ongelukkig ‘n 10, en met 2 sulke briljante 10’s kan ek verstaan dat dit dalk horses for courses mag wees.

    Affies se pak was regtig spesiaal en agter langs het die 3 graad 11’s in Marx, Gouws en Robberts spesiaal!

    Dankie vir Garsies vir ‘n mooi derby, julle bring altyd iets spesiaal na die derby toe!!!

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 16:14
  36. avatar
    #55 Wondermaar

    @Djou (Comment #51)
    Nou nie so opgelet nie, maar was die skopper in dy eie 22m toe geskop is,dan mag hy seker 50:22 kry met direct uitskop maar ek nie seker nie????????

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:58
  37. avatar
    #54 Djou

    @JongMatie (Comment #53)
    Ha ha, so jy het dit regtig ernstig opgeneem 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣 Shame!!!

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:55
  38. avatar
    #53 JongMatie

    @Djou (Comment #52)
    Dit is van bekerrugby speel waar die probleme begin.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:48
  39. avatar
    #52 Djou

    @JongMatie (Comment #49)
    Want ons speel vir die Trots Afrikaans beker!

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:46
  40. avatar
    #51 Djou

    @Garsieoldboy (Comment #47)
    Dit was voorheen bespreek elders. Die antwoord was fat die bal eers moet hop en nie regstreeks uitgeskop mag word nie vir 50-22.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:45
  41. avatar
    #50 Djou

    Mooi Affies!
    Goeie wenne gewees. Bad luck Garsies – probeer volgende jaar weer.
    Het die uitslae voorspel – vir verskeie redes, maar min het geluister en niemand het gehoor nie.
    Ek voorspel ook nou al volgende jaar gaan die contests baie beter wees.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:42
  42. avatar
    #49 JongMatie

    Ek verstaan iets nie so lekker nie – kan iemand groot asb verduidelik:

    Hoekom word daar so n groot ophef van die kragmeting gemaak, en dan wen die Bere nie n enkele wedstryd nie?

    Ek luister op die radio..

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:39
  43. avatar
    #48 OudAffie

    AFRIKAANSE HOëR SEUNSKOOL TEEN HOëRSKOOL GARSFONTEIN

    14F teen 14D: Affies 100-0
    14D teen 14C: Affies wen 69-0
    14B: Affies wen 75-12
    14A: Affies wen 43-7

    15F teen 15D: Affies wen 73-0
    15D teen 15C: Affies 54-15
    15B: Affies wen 21-8
    15A: Affies 19-17

    16D teen 16C: Affies 78-0
    16B: Affies wen 59-0
    16A: Affies wen 43-24

    7des teen 5des: Affies wen 60-9
    5des teen 4des: Affies wen 54-0
    3des: Affies wen 47-5
    2des: Affies wen 39-29
    1stes: Affies wen 41-25

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:35
  44. avatar
    #47 Garsieoldboy

    Well done aan die manne van Affies, beslis al die wenne verdien vandag.
    Die manne van die Bere het glad nie opgedaag vandag nie en ongelukkig het van die spelers net glad nie BMT nie en dis ook hoekom sekere spelers laasjaar in die SDC Noordvaal Final afgehaal is net voor die einde van die wedstryd. n Posisionele skuif gaan dit ook ongelukkig nie verander nie. Verder wil ek ook net graag weet, sover ek dit het kan n 50/22m skop nie gegee word indien die bal nie binne die veld eers hop nie? Iemand dalk n antwoord vir my daaroor? Weereens, welgedaan Affie manne.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 14:59
  45. avatar
    #46 OudAffie

    AHS TEEN GARSFONTEIN A VELD UITSLAE

    3des: Affies wen 47-5
    14A: Affies wen 43-7
    15A: Affies wen 19-17
    2des: Affies wen 39-29
    16A: Affies wen 43-24
    1stes: Affies wen 41-25

    Ek sal die ander tellings plaas sodra ek alles bevestig het.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 14:55
  46. avatar
    #45 Kaya 85

    @Jakkals (Comment #43)
    Great teachers at Garsfontein

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 12:28
  47. avatar
    #44 4×4

    @Jakkals (Comment #43)
    He is from Pretoria, just returned back home, nothing sinister.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 06:44
  48. avatar
    #43 Jakkals

    Why did Luan van den Berg move from Grey College to Garsfontein? Anyone know?

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 21:31
  49. avatar
    #42 Djou

    @Kaya 85 (Comment #39)
    Kayadamus or NostraKaya?

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 15:01
  50. avatar
    #41 Djou

    @Snelvuur (Comment #40)
    Ja, ek is bly vir hom. Reeds goed en kan met ervaring beter word.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 15:00
  51. avatar
    #40 Snelvuur

    @Djou (Comment #37)
    Jurenzo is nogal goed, né? Dis regtig lekker om te sien hoe hy byna ‘n hele seisoen al beseringsvry speel. Voel asof sy rugby elke week net beter raak. Regtig bly vir hom.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 12:55
  52. avatar
    #39 Kaya 85

    @Djou (Comment #38)
    I saw the future…
    Stranger things have happened.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 12:29
  53. avatar
    #38 Djou

    @Kaya 85 (Comment #36)
    Just change your u.14 prediction – to improve your success rate!

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 12:15
  54. avatar
    #37 Djou

    @OUD ANKER (Comment #34)
    Paul Roos wag elke jaar sedert die begin van die seisoen tot die einde van die seisoen vir beseerdes om terug te kom.😀
    Paul Roos het verlede jaar baie goed gedoen sonder al hul beseerdes en tot dusver ook vanjaar.
    Maar Jurenzo is nog nie heeltemal reg nie, hy speel eers opwarmingwedstryde vir die Sharks. 😄

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 12:13
  55. avatar
    #36 Kaya 85

    @OudAffie (Comment #17)
    @Djou (Comment #20)
    @Snelvuur (Comment #16)
    Let’s see what happens, Affies overwhelming favourites for sure, … but…something is brewing for Saturday .

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 12:09
  56. avatar
    #35 Grizzly

    @OUD ANKER (Comment #32)
    Stem. Pa’s kan n hand vol raak en ma’s nie te ver agter nie. Hoe ook al ek was nie van plan om vroeg te gaan nie maar gaan probeer om daai /14’s te sien. Hoop die Bere hou die scores onder beheer dat die “daa by” net sal beter raak.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 10:50
  57. avatar
    #34 OUD ANKER

    @Djou (Comment #30)
    Nee, jou teenstanders was nooit beter nie, dit is of beserings of die ref….my voorspelling van @Jongmatie se kommentaar na Wildeklawer.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 10:44
  58. avatar
    #33 OUD ANKER

    @OudAffie (Comment #27)
    Ek stem 100% saam jou uiteensetting.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 10:40
  59. avatar
    #32 OUD ANKER

    @Grizzly (Comment #24)
    Nee, my klong is in ‘n meer senior span… :lol: ….die issue in my opinie (en @Asterix verwys ook daarna) is die ouers en meer spesifiek die pa’s…Jannie speel CW laerskool en gaan mos Springbok word en geen disrespek teen enige ander skool nie en @Djou verwys gereeld daarna, Jannie moet mos dan by Affies inskryf, dit is mos die beste rugbyskool in PTA, maar dan tot daai pa se ontnugtering is daar dan 100 ander Jannies wat ook iewers CW gespeel het en nou speel sy Jannie in ‘n onaanvaarbare B of C span. My persoonlike opinie is dan dat dit nie noodwendig Jannie is wat wil skuif na ‘n ander skool nie, maar Jannie se pa wat hom wil skuif…en ja, as Jannie dan wil skuif na ‘n ander skool en dan A of 1e span haal in daai skool, GREAT, dit maak die kompetisie tussen die skole netsoveel beter…..

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 10:36
  60. avatar
    #31 Grizzly

    @Asterix (Comment #29)
    Yes, ons almal ken die storie van Fourie wat ek dink by /14 F begin het. Dit nogal met bloodline, Affies het geweet wies sy PA.Sal intresant wees as die groep by mekaar kan bly maar ek skat daar gaan n PA of 2 wees wat nie tevrede gaan wees nie wat sal aan beweeg.Sal die groep dop hou en wonder of daar n seun of 2 is wat nou D-F speel wat gaan deur breek teen al die ods in matriek. 8 in die C span is scarry. Hoe kompeteer jy daar teen?

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:59
  61. avatar
    #30 Djou

    @OudAffie (Comment #21)
    Skolerugby is heerlik vir die wat dit vir die liefde daarvan ondersteun.
    Jy skree vir jou span, maar waardeer die spel en identifiseer spelers wat konsekwent ‘n trappie beter is.
    As jou teenstaanders goed doen, gee jy die nodige krediet. As jy verloor is dit ook ok, en jy probeer weer volgende jaar.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:53
  62. avatar
    #29 Asterix

    @Grizzly (Comment #24)
    Nee my seun by o/15 graad (nie in die A Span nie). Jammer vir die lang antwoord maar wil nie he my antwoord moet verkeerd gelees nie.
    Affies kry elke jaar baie, baie, baie cravenweek spelers van orals af, valke, luiperds bulle ens, (gewoonlik meer as 30) so hulle verloor elke jaar maar ‘n paar seuns na graad 8 wat dan liewers elders gaan speel waar hulle dalk dan A span kry. Affies kry ook natuurlik ‘n paar nuwes begin van Gr 9 :wink:
    Die probleem is dat in baie gevalle die laerskool craven week spelers is op laerskool die Grootste spelers, maar dan op hoerskool dan vang die ander seuns hulle en dan is hy nie meer noodwendig so seker van sy plek nie. Ek weet nie hoe waar dit is nie maar het gehoor dat daar bv. nou in Affies se C span amper 8 spelers is wat laas jaar al ‘n wedstryd vir die A span gespeel het. So om jou te antwoord daar sal altyd ‘n paar seuns skuif na graad 8, maar ek moet ook noem dat in my ondervinding na graad 8 daar nie baie Affies seuns skuif nie, ek dink as jy verby soos hulle noem standard 6 is, dan is jy vir altyd ‘n Affie, hulle sal dan selfs vir die 5 de span speel en hoop daar is nog ‘n kans. Jou deur is ook nooit toe nie, ek weet van seuns wat laas jaar na die proewe in die I en G o/14 span was, wat more betrokke is by die B span se games. Dit gaan ook baie moeilik wees vir ‘n seun wat nie van Gr8/9 in affies is om vir die witbulle te speel nie, so die seuns glo altyd daar is ‘n kans vir hulle. Ek praat onder korreksie maar dink nie daar was in die laaste 9 jaar ‘n speler in die 1ste span wat nie al van Gr9 in Affies was nie, (Oudaffie kan dit dalk bevestig),
    Maar met alles is daar natuurlik uitsonderings so ek veralgemeen hier met inligting wat ek het.
    Ek sien baie uit na more, ek het baie respek vir Garsfontein en wat hulle met hulle rugby program bereik het, alle skole is nie so bevoorreg soos Affies met spelers beskikbaar nie,

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:49
  63. avatar
    #28 Grizzly

    @OudAffie (Comment #27)
    Stem 100%.Die verskil kan dan daai 10 van julle wees. Ek kry die gevoel hyt gewag vir hierdie game…. 😂

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:30
  64. avatar
    #27 OudAffie

    @Grizzly (Comment #26)
    Om dood eerlik te wees, en ek was in die Paarl toe Affies en Gim gespeel het. As dit mooi weer en warm dag was het Gim vir Affies disnis gehardloop – soos gesien in die 15min toe dit ophou reën het, toe dit weer begin het toe kom Affies terug en neem al die momentum terug. Die nare weer het Affies meer bevoordeel. ‘n Nat Saterdag gaan die spanne baie nader bring aan mekaar want albei gaan dieselfde wedstrydplan moet speel, as dit droog is gaan Garsies meer met die bal wil hardloop, terwyl Affies dalk meer voor wil speel en later wil oopmaak agter.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:17
  65. avatar
    #26 Grizzly

    @OudAffie (Comment #25)
    Ja ek het nie die jaar groep gesien nie maar daai groep was wild. Jammer hyt so op gebreek. Heelwat van daai pa’s geken. Sien die son skyn lekker vandag en more. Dink die veld gaan egter op breek na al die voor games. Dink dit gaan die Bere se skrum en agterste drie neutraliseer en daai 10 van julle bevoordeel. Sien uit na die dag.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 09:10
  66. avatar
    #25 OudAffie

    @Grizzly (Comment #24)
    Die 2014 14A span wat in 2018 matriek was. nr 1-2 in SA in 2014 en 16de in 2018. Baie word gepraat van daai jaargroep in die AHS kringe.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 08:58
  67. avatar
    #24 Grizzly

    @OUD ANKER (Comment #23)
    @Asterix (Comment #22)
    Is julle klonge betrokke by daai Bul span by /14?Dink julle daar gaan spelers wees wat CW gespeel het laas jaar wat nou B/C span speel wat dink om aan te beweeg? Ek onthou my jongste het Affies ook so groot groep CW spelers gekry met Pa’s wat geskuif het die volgende jaar.Heelwat van daai groep het op gebreek met Ewan Roos wat laat na BH toe is. Ek onthou bv die 8 Bulle CW wat n monster was is Menlo toe. Seter na Garsies, vleul na JV. Sal intresant wees om dop te hou.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 08:47
  68. avatar
    #23 OUD ANKER

    @OudAffie (Comment #17)
    Ek stem saam jou 0/14, 0/16 “dare I say” relatief maklik vir Affies, 0/15, 2e en 1e span, rillers….my voorspelling 0/15 Garsfontein met ‘n kortkop, 2e en 1e spanne Affies met ‘n polonie skil dikte.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 08:05
  69. avatar
    #22 Asterix

    @OudAffie (Comment #21)
    Dit is so waar, op skole rugby kan amper enige van die top 20 spanne mekaar op die dag wen, dink dit is wat skole rugby ook so spesiaal maak.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:53
  70. avatar
    #21 OudAffie

    @Djou (Comment #20)
    Dis maar seker die ding, niks is vas nie, niemand is ‘n wen gebaarborg nie, slegs die naweek se wedstryde gaan die uitslag vasmaak, gee nie om hoe ons voorspel nie, of wat die waarskynlikhede is nie.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:46
  71. avatar
    #20 Djou

    @Kaya 85 (Comment #15)
    This time you should very seriously, extremely seriously, reconsider your u.14 prediction. You do have time to change your mind.
    Affies’ u.14 team is a special team and includes almost all the Blue Bulls u.13 Cravenweek players – and they won all their games comfortably.
    And on top of that Affies got the u.13A players of just about every strong primary school in Pretoria/Centurion – and beyond the borders. So, the depth is scary.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:41
  72. avatar
    #19 OudAffie

    AFFIES TEEN GARSFONTEIN OUDERDOMSGROEPE 2022-2024

    14A
    2022: Affies 38-0
    2023: Affies 34-15
    2024: Garsfontein 24-7

    15A
    2022: Affies 46-5
    2023: Affies 24-8
    2024: Garsfontein 10-7

    16A
    2022: Affies 29-12
    2023: Affies 50-17
    2024: Affies 40-34

    As jy nou slegs na die A spanne wil kyk sedert die interskole in 2022 begin is. Dit vertel ‘n storie op sy eie.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:35
  73. avatar
    #18 OudAffie

    AFFIES 14A, 15A, 16A EN EERSTESPAN VORM

    14A
    Diamandveld: Wen 73-0
    Helpmekaar: Wen 59-7
    HJS Paarl: Wen 45-0
    Nico Malan: Wen 69-15
    Paarl Gimnasium: Wen 24-10

    15A
    Diamandveld: Wen 48-9
    Helpmekaar: Verloor 15-23
    Nelspruit: Wen 26-22
    Queens Kollage: Wen 63-0
    Noordheuwel: Wen 42-26
    Paarl Gimnasium: Wen 25-24

    16A
    Diamandveld: Wen 57-17
    Helpmekaar: Wen 71-5
    HJS Paarl: Wen 18-15
    Framesby: Wen 53-12
    Hilton: Wen 38-14
    Paarl Gimnasium: Verloor 17-28
    Noordheuwel: Wen 50-0

    Witbulle
    Diamandveld: Wen 45-24
    Helpmekaar: Wen 40-8
    HTS Drostdy: Wen 61-17
    HJS Paarl: Verloor 17-25
    Paarl Gimnasium: Gelykop 16-16
    Noordheuwel: Wen 45-27
    Selbourne Kollege: Wen 57-19

    Dink Helpmekaar en Noordheuwel is die enigste gemeenskaplike opponente tans; Wie nog indien iemand?

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:10
  74. avatar
    #17 OudAffie

    @Kaya 85 (Comment #15)
    Ek is defnitief nie braaf genoeg om tellings te voorspel nie, maar my voorspelling is dat Affies se 16A en 14A moontlik meer gemaklike oorwinnings gaan hê en dat die Eerstespanne en 15A wedstryde baie naby gaan wees. Ek mag verkeerd wees, ek mag reg wees. Ons sal Saterdag sien.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 07:03
  75. avatar
    #16 Snelvuur

    @Kaya 85 (Comment #15)
    Sheesh, if Garsies’ u14s win, that would be a bigger upset than Jeppe beating Grey last year for me.

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 06:52
  76. avatar
    #15 Kaya 85

    Voorspellings
    Affies 35 – 30 Garsfontein

    Affies o16 40 – 24 Garsies o16
    Affies o15 32 – 27 Garsies o15
    Affies o14 20 – 24 Garsies o14

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 23:10
  77. avatar
    #14 Snelvuur

    @HSBR (Comment #12)
    Maggies maar dit raak geniepsig in Lynnwoodweg!

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 21:48
  78. avatar
    #13 AbsolutMenlo

    @HSBR (Comment #12)
    AbsolutGenius … geniet die SBR @HSBR (Comment #12) 🏉

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 21:14
  79. avatar
    #12 HSBR

    @JongMatie (Comment #5)
    Affies is nie menlo nie.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 19:04
  80. avatar
    #11 AbsolutMenlo

    Dit gaan weereens baie naby wees … my geld is egter op Garsfontein vir die wen. Ek persoonlik dink nie ons het al die beste van Garsfontein gesien nie en hulle is reeds baie goed.
    Garsfontein gaan ook meer uitgerus en skerper wees op die dag.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 17:47
  81. avatar
    #10 Wondermaar

    NAT!!!!

    Dit nly tog jammer, wanneer dit so BAIE MODDER GAAN WEES. Dit maak die speel veld baie gelyk vir albei spanne,maar die spelers met die ekstra talent kom nie tot hul reg nie. Sterkte speel maar met julle WETSUITS. 😆
    ReplyReply
    24 April, 2025 at 17:07
  82. avatar
    #9 OUD ANKER

    @JongMatie (Comment #5)
    Ek probeer nou dink wie die beserings in die Affie span is van wie jy praat?? Tensy Affies met 14 spelers opdraf het hulle zero beserings waarvan ek weet….

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 11:28
  83. avatar
    #8 Loubser

    @JONGMATIE (COMMENT 5)

    Affies is nie Paul Roos nie, nog nooit beserings as verskoning gebruik nie, ja hulle word genoem en dit is jammer, maar watookal die uitslag saterdag, wen of verloor sal jy nie Affie manne sien kla oor beserings nie.
    ReplyReply
    24 April, 2025 at 11:04
  84. avatar
    #7 Grizzly

    @JongMatie (Comment #5)
    Ou agter deur oophouer. Bat jy nou vir ander spanne ook. Affies stel nie belang nie, they don’t want it. Hou dit vir jouself. Soos jy duidelik kan sien. Gaan kyk liewers of jy vir Jurenzo fiks kan kry vir WK, julle gaan hom nodig he.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 10:54
  85. avatar
    #6 OudAffie

    @JongMatie (Comment #5)
    Die wenner sal die wenner wees. Moet nou nie onnodige konflik gaan staan en maak nie. Los sommer enige verskonings. Ek wil nie hê jy moet so iets kan sê wanneer Affies vir Paul Roos gaan troef by Wildeklawer nie.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 09:43
  86. avatar
    #5 JongMatie

    Affies het n vrag beserings, watookal die uitslag, sal nie n ware weerspeling wees van die WitBulle se rugbykrag nie.

    Stel die bepaling uit!!

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 08:37
  87. avatar
    #4 OudAffie

    AFRIKAANSE HOëR SEUNSKOOL TEEN HOëRSKOOL GARSFONTEIN PROGRAM

    A-VELD
    08H00: 3DES
    09H00: 14A
    10H00: 15A
    11H00: 2DES
    12H15: 16A
    13H30: 1STES

    B-VELD
    08H00: 14D TEEN 14C
    09H00: 15D TEEN 15C
    10H00: 14F TEEN 14D
    11H00: 15F TEEN 15D
    12H00: 14B

    C-VELD
    08H00: 15B
    09H00: 16B
    10H00: 5DES TEEN 4DES
    11H00: 16D TEEN 16C
    12H00: 7DES TEEN 5DES

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 07:46
  88. avatar
    #3 beet

    @Kantman (Comment #2)
    Zirk and Nic Grobler have been out for a while but Albert Smit is a huge blow. Fantastic player. He was SA Schools material.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 21:11
  89. avatar
    #2 Kantman

    @Snelvuur (Comment #1)
    More like 80/20 chance with all the Affie injuries

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 20:47
  90. avatar
    #1 Snelvuur

    Garsies is a really good side. Apart from those mentioned in the article, I thought their flanks, 9 and goal kicker were really good during N/S. With Proppies to prop-up their set piece against Affies, I really think they have a realistic chance of winning this game – it’s at least a 50/50.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 20:14