The Official BHP Ranking for the week ending 21 Apr 2025

# SCHOOL AVG P W L D PF PA PD CAT BP W% TTL AVG
1 Paul Roos 9.60 4 4 0 0 122 78 44 18.0 0.4 1.0 18.4 9.60
2 Grey College 9.53 7 7 0 0 287 111 176 31.0 0.7 1.0 31.7 9.53
3 Garsfontein 9.35 5 4 1 0 164 127 37 18.0 3.8 0.8 21.8 9.35
4 Paarl Gim 9.31 4 3 0 1 223 49 174 17.3 0.0 0.8 17.3 9.31
5 HJS Paarl BH 9.31 4 3 1 0 172 64 108 13.5 3.8 0.8 17.3 9.31
6 Westville 8.89 7 7 0 0 203 76 127 26.5 0.7 1.0 27.2 8.89
7 Durban HS 8.85 8 8 0 0 302 97 205 30.0 0.8 1.0 30.8 8.85
8 Affies 8.68 7 5 1 1 277 134 143 25.8 0.0 0.7 25.8 8.68
9 Rondebosch 8.58 6 5 1 0 173 68 105 21.5 3.0 0.8 24.5 8.58
10 Oakdale 8.38 5 3 2 0 130 94 36 13.5 3.4 0.6 16.9 8.38
11 Boland Landbou 8.30 5 4 1 0 212 145 67 16.5 0.0 0.8 16.5 8.30
12 Northwood 7.61 7 6 1 0 183 97 86 21.5 3.8 0.9 25.3 7.61
13 Graeme 7.50 7 6 1 0 217 85 132 18.0 3.0 0.9 21.0 7.50
14 SACS 7.29 6 5 1 0 139 58 81 16.0 3.8 0.8 19.8 7.29
15 Menlopark 7.22 6 5 0 1 259 113 146 19.3 0.0 0.8 19.3 7.22
16 Outeniqua 7.08 6 4 2 0 244 142 102 15.5 0.0 0.7 15.5 7.08
17 Glenwood 7.07 5 3 1 1 159 109 50 12.8 0.0 0.6 12.8 7.07
18 Pretoria BH 7.00 7 3 4 0 202 168 34 11.5 6.0 0.4 17.5 7.00
19 Wynberg 6.98 5 3 2 0 94 62 32 9.0 3.4 0.6 12.4 6.98
20 St Andrew’s 6.91 6 4 0 2 200 133 67 17.5 0.0 0.7 17.5 6.91
21 Diamantveld 6.75 10 7 3 0 417 278 139 22.5 0.0 0.7 22.5 6.75
22 Stellenberg 6.75 6 4 2 0 173 112 61 13.5 0.0 0.7 13.5 6.75
23 Grey HS 6.74 4 2 1 1 100 106 -6 9.0 0.0 0.5 9.0 6.74
24 Queen’s 6.66 9 6 2 1 253 136 117 21.0 3.0 0.7 24.0 6.66
25 Waterkloof 6.65 6 3 2 1 157 208 -51 12.9 0.0 0.5 12.9 6.65
26 Kearsney 6.64 7 5 2 0 237 160 77 15.5 3.0 0.7 18.5 6.64
27 Jeppe 6.60 9 4 5 0 242 287 -45 15.5 3.4 0.4 18.9 6.60
28 Noordheuwel 6.54 6 2 4 0 157 161 -4 8.5 3.8 0.3 12.3 6.54
29 Monument 6.54 8 3 4 1 217 269 -52 16.3 0.0 0.4 16.3 6.54
30 Hilton 6.42 6 4 2 0 154 126 28 14.5 0.0 0.7 14.5 6.42

Leave a Reply

25 Comments

  1. avatar
    #25 Vleis

    @BoishaaiPa (Comment #23)
    HJS was much stronger than Bosch. The latter did not help themselves by knocking on so many balls and losing so many lineouts, but HJS was clearly the stronger team.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 18:57
  2. avatar
    #24 JongMatie

    @BoishaaiPa (Comment #23)
    Ek sidder om te dink, en het slaaplose nagte oor die feit dat ons teen Oakdale (en die skeidsregter) in Riversdal moet gaan speel.
    Kan maar net hoop en bid al ons beseerdes is terug vir die kragmeting.

    Ek glo Erard en Corne sal mooi maak.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 15:51
  3. avatar
    #23 BoishaaiPa

    @Vleis (Comment #22)
    Bit of a surprize score for me but maybe is puts the Oakdale outcome in perspective…Bosch beat Oakdale on neutral grounds.

    ReplyReply
    26 April, 2025 at 14:15
  4. avatar
    #22 Vleis

    @Kaya 85 (Comment #21)
    Are you going to the Bosch v HJS game tomorrow. I’ll try to make it down for a quick gander. What time do the 1sts kick-off?

    ReplyReply
    25 April, 2025 at 17:12
  5. avatar
    #21 Kaya 85

    @BoishaaiPa (Comment #20)
    Point taken, would love to talk more, maybe I’ll see u at the Bosch game.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 23:01
  6. avatar
    #20 BoishaaiPa

    @Kaya 85 (Comment #17)
    If anyone can provide correct rankings after 4 games or even 20 games it has yet to be seen. It is a subjective methodology that will always be open for discussion and cannot be accurate until a league type system is introduced where everyone plays everyone else. We have to make do with what we deem reasonable.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 13:37
  7. avatar
    #19 JongMatie

    Die Noordvaal skole kan darem tekere gaan oor ranglyste, goeiste.
    Amper soos om vir n Beker te speel..

    Enige skool wat stil is, is Affies, well done manne. skool van inbors.

    ReplyReply
    24 April, 2025 at 08:36
  8. avatar
    #18 Grizzly

    @Kaya 85 (Comment #17)
    Na die Klawer.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 19:39
  9. avatar
    #17 Kaya 85

    This ranking system only starts being accurate after 10 or 12 games.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 16:40
  10. avatar
    #16 Bungee

    @BoishaaiPa (Comment #12)
    Sal dit dalk moontlik wees om die “BHP Formula Explanation here” te update?
    (En om sommer die SBR Rankings se Formula Explaination by te voeg @Beet ?)

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:32
  11. avatar
    #15 Bungee

    @BoishaaiPa (Comment #12)
    Solid

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:29
  12. avatar
    #14 Bungee

    @BoishaaiPa (Comment #11)
    Yes, verstaan die kategorie verandering so 100%, oor die res, vra maar vir Snelvuur, ek is redelik n nerd met syfers, so daai tipe goed geniet ek baie

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:28
  13. avatar
    #13 Smallies

    @BoishaaiPa (Comment #4)
    👍👍 dankie vir die verduideliking

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:28
  14. avatar
    #12 BoishaaiPa

    @Bungee (Comment #8)
    Bonuspunte word nou nog net vir 100% wenrate gegee. Draw is 80% en 3 punte of minder is 75%.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:28
  15. avatar
    #11 BoishaaiPa

    @Bungee (Comment #7)
    Span se kategorie word ingewerk by average. Aanpassing moet gedoen word deurlopend aangesien ek ongelukkig nie Siener van Rensburg se talent het om skool se relatiewe sterkte te bepaal voor n paar wedstryde nie eers gespeel is nie en indien daar nie paar uitslae is om te ontleed nie.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:25
  16. avatar
    #10 Bungee

    Ook, nou dat ek weer gekyk het na die Formula Explanation, verstaan ek nou meer rondom die debat van laas week oor die persentasie punte vir ‘n draw. (Die gedeelte van 80% van punte as met minder as 5 verloor spesifiek). Nou met daai inligting ook, wil ek my antwoord van laas week verander. Ek wil voorstel om dit na 85% te verander vir n draw en 70% vir n verloor met minder as 5.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:25
  17. avatar
    #9 Cappie

    @BoishaaiPa (Comment #5)
    Die konsep mag reg wees, solank die somme net konsekwent reg optel vir almal.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:21
  18. avatar
    #8 Bungee

    En waarom het Gim geen BP as hul wen % bo 80 is en hulle groot wenne agter die rug het?

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:20
  19. avatar
    #7 Bungee

    @BoishaaiPa (Comment #4)
    Ek het nou self dieselfde gewonder, maar het vermoed dat dit die geval is. Ek sien ook dat die bonus punte verander het? (Vermoed dit was eers 10% van Kategorie punte gewees in plaas van games played?). Ek sukkel wel met die Averages (Is daar dalk meer wat ons nie sien nie?)

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:16
  20. avatar
    #6 Snelvuur

    @Cappie (Comment #3)
    Aijajai. Nou moet die Mafia op ‘n roadtrip Noordwes toe ook gaan om die formule te verduidelik – nie seker hulle Volvos gaan met daardie slaggate werk nie.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:12
  21. avatar
    #5 BoishaaiPa

    @Cappie (Comment #3)
    Inteendeel…formulas word juis konsekwent toegepas regdeur die stelsel om aan te pas by skole se uitslae. As n skool n ,05 kategoriepunt daal word die uitslae teen daai skool konsekwent toegepas vir die hele seisoen tot op datum. Dit is hoekom dit n ranking is soos per uitslag tot op datum.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:10
  22. avatar
    #4 BoishaaiPa

    :mrgreen: @Smallies (Comment #1)
    Skole se katergorie punte is aangepas en paar tweaks gedoen in formulas…net om te sorg dat Grey nie 1ste is nie!..Moenie jou kop breek daaroor nie. Dis aanpassings om by te bly met 2025 seisoen.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 14:02
  23. avatar
    #3 Cappie

    @Smallies (Comment #1)
    Ja, baie inkonsekwent, maar dit sê ek al lankal.

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 13:58
  24. avatar
    #2 Snelvuur

    @Smallies (Comment #1)
    Ons het die Schoolboy Mafia gevra om met BHP te “gesels” na verlede week se rankings 😉

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 13:23
  25. avatar
    #1 Smallies

    Volgens verlede week se rankings was Grey nr1 met 7 uit 7 gewen en PRG nr 2 met 4 uit 4 gewen ….die week is PRG nr 1 met 4 uit 4 gewen en Grey is nr 2 met 7 uit 7 gewen ….so nie een van die twee skole het gejol die week nie maar hulle rankings verander????

    ReplyReply
    22 April, 2025 at 12:29