Noordvaal Cup ProReg Tables 2024

2024 2023 NOORDVAAL CUP REGION PLAYED POINTS
1 5. CUP Garsfontein BUL 9 297
2 2. CUP Monument LIO 9 282
3 3. CUP Noordheuwel LIO 9 275
4 1. CUP Helpmekaar LIO 9 267
5 6. CUP Waterkloof BUL 9 230.5
6 1. PLATE Rustenburg LEO 9 203.5
7 4. CUP EG Jansen VAL 9 202.5
8 7. CUP Nelspruit PUM 9 202.5
9 9. CUP Menlopark BUL 9 187.5
10 8. CUP Marais Viljoen LIO 9 112.5
2024 2023 NOORDVAAL PLATE REGION PLAYED POINTS
1 3. PLATE Transvalia VAL 8 238.5
2 2. PLATE Middelburg PUM 8 209.5
3 8. PLATE HTS Middelburg PUM 8 171.5
4 4. PLATE Kempton Park VAL 8 169.5
5 2. SHIELD Oos-Moot BUL 8 169
6 6. PLATE Klerksdorp LEO 8 147.5
7 1. SHIELD Ligbron PUM 8 138.5
8 5. PLATE Zwartkop BUL 8 138
9 7. PLATE Montana BUL 8 121
2024 2023 NOORDVAAL SHIELD REGION PLAYED POINTS
1 3. BOWL Wesvalia LEO 8 232
2 5. SHIELD Ben Vorster LIM 8 197.5
3 2. BOWL Pietersburg LIM 8 195
4 1. BOWL Die Anker VAL 8 173
5 3. SHIELD Heidelberg VS VAL 8 165
6 4. SHIELD Secunda PUM 8 152
7 8. SHIELD Lichtenburg LEO 8 141
8 7. SHIELD Hugenote (Springs) VAL 8 133
9 6. SHIELD Jeugland VAL 8 117.5
2024 2023 NOORDVAAL BOWL REGION PLAYED POINTS
1 AFD.B Piet Retief PUM 8 201.5
2 4. BOWL Eldoraigne BUL 8 193
3 6. BOWL Potch Volkskool LEO 8 175
4 AFD.B Randburg LIO 8 171.5
5 AFD.B Potch Gim LEO 8 169
6 5. BOWL Merensky LIM 8 167.5
7 AFD.B Wagpos LEO 8 156.5
8 8. BOWL Dr Malan VAL 8 138
9 7. BOWL Alberton LIO 8 116

Promoted from Division 2:

Dinamika (Lions) – Alberton
Ermelo (Pumas)
Bergsig Academie (Leopards) – Rustenburg

5 Comments

  1. avatar
    #5 agter_die_pale_pa

    @Grizzly (Comment #4)
    Sien Menlo het toe verder die NV 7s in Potch gewen by o15s, en naelskraap teen Monnas verloor in die finaal by die o17s. Gee verseker n lekker kern om rondom te bou vir volgende jaar.

    ReplyReply
    16 September, 2024 at 19:00
  2. avatar
    #4 Grizzly

    @agter_die_pale_pa (Comment #3)
    Yes ek weet van die veskil maar….jy sal nie die results kry by 7’s as daar nie gewerk en gewerf word nie.So iets aan die gebeur daar….hoop dit speel oor na 15 kode.Kloof was 3 jaar terug waar Menlo nou is/was en kyk die seisoen.Pretoria kan nie bekostig om een van Garsies/Menlo/kloof te verloor nie,dit sal n ramp wees.Affies sal altyd fine wees.Die fokus moet na die Suid skole toe gaan om hulle weer n krag te maak.Sterkte aan Menlo se hoof,as hy van Boland kom is dit n 100% guarantee hys n rugby man.

    ReplyReply
    12 September, 2024 at 13:00
  3. avatar
    #3 agter_die_pale_pa

    Ek sien NV se bestuur is besig om na die kompetisie se formaat te kyk. Sal interessant wees om te sien watter rigting hul inslaan.

    ReplyReply
    12 September, 2024 at 09:40
  4. avatar
    #2 agter_die_pale_pa

    @Grizzly (Comment #1)
    Goeie uitslae vir Menlo ja, en broodnodig vir hul rugby-program, maar groot verskil tussen 7s en 15s.. Beide hul 15s en 16s was goed hierdie jaar, en ek is seker daar sal heelwat 17s gewees het wat speeltyd sou kry in hul 1ste span.
    Met hul nuwe hoof wat vanaf Bol Landbou af kom (en voor dit Nelspruit), sal hy sekerlik ‘n goeie bloudruk he om hul rugby-program te bevorder, na die laaste paar ontstuimige jare.

    ReplyReply
    12 September, 2024 at 09:32
  5. avatar
    #1 Grizzly

    MONTANA 7'S

    Sien Menlo was in die finals by /17 en /15./17 gewen en Affies /15 as ek dit reg het.Lyk my dinge aan die gebeur daar.Miskien kan Menlo binne n jaar of wat weer n krag in Pta wees.
    ReplyReply
    11 September, 2024 at 09:51

Leave a Reply