Durbanville players missing as well as those from smaller WP schools.
| # | POS | NAME | SCHOOL |
| 1 | 12 | Reinhardt Gordon | Bishops |
| 2 | 13 | Eljaron Geduld | Bishops |
| 3 | 8 | Kody Nell | Boland Landbou |
| 4 | 9 | Jayden Brits | Boland Landbou |
| 5 | 10 | Pieter Bergh | Boland Landbou |
| 6 | 11 | Jadon Ocks | Boland Landbou |
| 7 | 15 | Jason Ocks | Boland Landbou |
| 8 | 14 | Aleit Stander | Boland Landbou |
| 9 | 12 | Dante Christians | Boland Landbou |
| 10 | 1 | Dee-Em Kock | Boland Landbou |
| 11 | 11 | Deros Manya | Brackenfell |
| 12 | 12 | Migile Carelse | Brackenfell |
| 13 | 14 | Yibonge Malote | Brackenfell |
| 14 | 1 | Jordan Jooste | HJS Paarl BH |
| 15 | 15 | Mark Grindlay | HJS Paarl BH |
| 16 | 2 | Tommy Muller | HJS Paarl BH |
| 17 | 3 | Juan vd Merwe | HJS Paarl BH |
| 18 | 8 | Gavie Kok | HJS Paarl BH |
| 19 | 6 | Kobus Wilken | HJS Paarl BH |
| 20 | 10 | Leighton Brinkhuis | HJS Paarl BH |
| 21 | 2 | Christiaan Grundling | HJS Paarl BH |
| 22 | 6 | Wege van Zyl | HJS Paarl BH |
| 23 | 7 | Chris Nel | HJS Paarl BH |
| 24 | 9 | Josh le Roux | HJS Paarl BH |
| 25 | 5 | Jayden Joubert | HJS Paarl BH |
| 26 | 9 | Liam de Villiers | HJS Paarl BH |
| 27 | 13 | Tristan Joubert | HJS Paarl BH |
| 28 | 1 | Bernard du Toit | HJS Paarl BH |
| 29 | 6 | Steph vd Merwe | HJS Paarl BH |
| 30 | 10 | Francois vd Merwe | HJS Paarl BH |
| 31 | 4 | Gershom Pieters | HJS Paarl BH |
| 32 | 11 | Kaleb Holmes | HJS Paarl BH |
| 33 | 14 | Jeneal Davids | HJS Paarl BH |
| 34 | 12 | Iwan Jordaan | HJS Paarl BH |
| 35 | 11 | Cole Moultrie | HJS Paarl BH |
| 36 | 10 | Chadwin Sellidon | Milnerton |
| 37 | 6 | Briint Davids | Milnerton |
| 38 | 15 | Chadlin Sellidon | Milnerton |
| 39 | 8 | Jeremy Armstrong | Milnerton |
| 40 | 7 | Joshua Vomberg | Milnerton |
| 41 | 1 | Pieta Cilliers | Paarl Gim |
| 42 | 4 | Migael Turner | Paarl Gim |
| 43 | 5 | Jean Dreyer | Paarl Gim |
| 44 | 7 | Hendre van Zyl | Paarl Gim |
| 45 | 11 | Thomas Saunders | Paarl Gim |
| 46 | 12 | Ethan Barker | Paarl Gim |
| 47 | 13 | Markus Muller | Paarl Gim |
| 48 | 14 | Johan Kleynhans | Paarl Gim |
| 49 | 15 | Dawid Badenhorst | Paarl Gim |
| 50 | 9 | Mickyle Booise | Paarl Gim |
| 51 | Sebastiaan Becker | Paarl Gim | |
| 52 | 4 | Bernhardt Schulze | Paarl Gim |
| 53 | Ruan Lindeque | Paarl Gim | |
| 54 | 8 | Quintin Potgieter | Paarl Gim |
| 55 | 14 | Tiaan Basson | Paul Roos |
| 56 | 13 | Matthew Kleyn | Paul Roos |
| 57 | 9 | Liam De Silva | Paul Roos |
| 58 | 14 | Ashley Grootboom | Paul Roos |
| 59 | 2 | Altus Rabie | Paul Roos |
| 60 | 7 | Luke Kent | Paul Roos |
| 61 | 4 | Ruben Winter | Paul Roos |
| 62 | 3 | Gerrit van Vuuren | Paul Roos |
| 63 | 1 | Zak Hickman | Paul Roos |
| 64 | 4 | Luphumlo Makholiso | Paul Roos |
| 65 | 7 | Caleb Koeberg | Paul Roos |
| 66 | 3 | Lehan Barnard | Paul Roos |
| 67 | 5 | Manus Van Leeuwen | Paul Roos |
| 68 | 10 | Travis Pheiffer | Paul Roos |
| 69 | 8 | Gert Kemp | Paul Roos |
| 70 | 1 | Bulela Mbala | Rondebosch |
| 71 | 7 | Josh Neill | Rondebosch |
| 72 | 10 | Harry Soboil | Rondebosch |
| 73 | 11 | Shellvon Mabooi | Rondebosch |
| 74 | 13 | Randall-John Davids | Rondebosch |
| 75 | 14 | David Kadima | Rondebosch |
| 76 | 3 | Matthew vd Merwe | Rondebosch |
| 77 | 2 | Ismaeel Conrad | Rondebosch |
| 78 | 14 | Eathon Williams | Rondebosch |
| 79 | 9 | Caleb Bell | Rondebosch |
| 80 | 2 | Sango Zangqa | SACS |
| 81 | 6 | Siphesihle Mbungendlu | SACS |
| 82 | 8 | Tandolwethu Sitole | SACS |
| 83 | 10 | Ethan van Biljon | Stellenberg |
| 84 | 5 | Juvan Burden | Stellenberg |
| 85 | 9 | Morne Noble | Wynberg |
| 86 | 4 | Jaythen Orange | Wynberg |
| 87 | 5 | Tjeripo Karuhumba | Wynberg |
| 88 | 2 | Noah Gila | Wynberg |
| 89 | 14 | Kunene Gadu | Wynberg |
| 90 | 11 | Albert Lourens | Wynberg |
| 91 | 1 | Luke Miller | Wynberg |
@Snelvuur (Comment #60)
For an “average” side with only 8 players across the 3 teams, nr 1 ranked team Gim must have an excellent coaching team then. Only 2 of their backline players were selected across all 3 teams, and yet they showed that they have one of the most lethal backlines in the country. Wonder maar net….
Well done to Stellenberg with 2 G11 players in the A side!
@JongMatie (Comment #66)
Dalk net 2
WP Academy Week, sover:
1. Hickman (PRG)
2.
3. Van Vuuren (PRG)
4. Makholiso (PRG)
5. Dreyer (Gim)
6. Van Zyl (HJS)
7. Kent (PRG)
8. Van Zyl (Gim)
9. Bell (Rondebosch)
10. Soboil (Rondebosch)
11. Grootboom (PRG)
12. Basson (PRG)
13. Kleyn (PRG)
14. Mabooi (Rondebosch)
15. Williams (Rondebosch)
16.
17.
18.
19. Alfred (HJS)
20.
21. De Silva (PRG)
22. Van der Merwe (HJS)
23. Le Roux (HJS)
WP XV, sover:
1. Cilliers (Gim)
2. Muller (HJS)
3.
4. Turner (Gim)
5. Pieters (HJS)
6. Koeberg (PRG)
7. Van der Merwe (HJS)
8.
9. De Villiers (HJS)
10. Brinkhuis (HJS)
11. Ocks (Landbou)
12. Jordaan (HJS)
13. Joubert (HJS)
14. Kadima (Rondebosch)
15. Grindlay (HJS)
16.
17. Du Toit (HJS)
18.
19. Schulze (Gim)
20.
21. Booise (Gim)
22.
23.
WP Cravenweekspan, soos ek hom in dribs en drabs hoor:
1. Jooste (HJS)
2. Rabe (PRG)
3. Van der Merwe (HJS)
4. Burden (Stellenberg)
5. Joubert (HJS)
6. Kemp (PRG)
7. Neill (Rondebosch)
8. Potgieter (Gim)
9. Brits (Landbou)
10. Sellidon (Milnerton)
11. Moultrie (HJS)
12. Davids (Rondebosch)
13. Muller (Gim)
14. Davids (HJS)
15. Ocks (Landbou)
16. Conrad (Rondebosch)
17. Mbala (Rondebosch)
18. Van der Merwe (Rondebosch)
19. ?
20. ?
21. ?
22. Van Biljon (Stellenberg)
23. ?
@Grizzly (Comment #67)
Ek moet sê, ek kon nog verstaan as hy nie WP se A-span gemaak het nie, maar om 6(!) ander losskakels bo hom te kies, is vir my bietjie erg – veral omdat twee van hulle uit HJS uit kom 😂 met daardie logika sou hy dus derdespan vir HJS gespeel het. Dis wild.
@JongMatie (Comment #63)
Dit is so, maar dis meer ‘n refleksie op die gaping tussen die provinsies as enigiets anders. Sien Vrystaat is ook weer Grey 1-15. Teensy dinge redelik verkeerd loop by die CW, behoort WP en die Sharks die twee beste spanne te wees. Dan WP XV, Bulle en Lions in die volgende tier.
@Snelvuur (Comment #57)
Daar moet n rede wees. Besering? Dalk klaar vir oor see klub geteken en stel nie belang nie? Hys by verre die beste 10 in SA. Moet asb nie met my stry hieroor nie. My seun wat saam NS gekyk het se ook dis onmoontlik.Wat ek wel sal gee, ek het hom n ruk terug gesien as hy miskien totaal en al vorm verloor het. Ek betwyfel egter.
@Bungee (Comment #65)
Ek kan verstaan dat ons min het, want die kanse is baie goed dat ons nog so 3 games gaan verloor vanjaar.
@TWE (Comment #61)
I hear what you are saying and can see how the schools might be interested, but I don’t believe any kid will say no to the opportunity to represent their provincial side. The prestige is still to high. The complaint of CW being watered down for the schoolboys actually makes it more impressive when a player makes the squad and therefor even less likely that they would say no.
Hoe HJS so baie spelers het slaan my stom.
Kan op geen manier regverdig word nie.
Met die wille weste in die WP gaan ons nogsteeds die CW op n draftstap wen.
@Snelvuur (Comment #55)
As jy nie al die proewes kan bywoon nie, kan jy nie in aanmerking kom nie.
@Bungee (Comment #59)
Look at march madness in the US college basketball. Craven week has had its day. It may just help some schools to survive in their current form.
Representation of the Big Three across WP’s three sides:
1. HJS – 18
2. PRG – 11
3. Gim – 8
Difficult to explain, so don’t ask me to! I feel for Gim’s guys.
@TWE (Comment #58)
I highly doubt that the kids will be keen for this arrangement
We are getting close to the time when the top schools will rather have a play off tournament during the July holidays as in college football in the US than this (say top 8 schools). Good tv, good money and more competitive. Schools that dont qualify can participate in a craven week style representative tournament.
@Grizzly (Comment #56)
Dis maar hoe dit gaan hier, Grizzly! HJS se tweedespan 10 ook bo hulle eerstespan 10 gekies. Wilde Weste in die WP.
@Snelvuur (Comment #55)
Not possible!?
First shock: Pheiffer (PRG) has not been included in any of WP’s three u18 teams…
Paar skokke wat wag hier hoor ek…
@Snelvuur (Comment #52)
Spanne kom blykbaar volgende week uit
Weet iemand wat die volgende stap in hierdie proses is, of wanneer die spanne uiteindelik bekend gemaak gaan word? Goeie match-up in Stellenbosch Vrydagaand: Pheiffer teen Van Biljon.
@Strepie (Comment #47)
PRG Old Boy hier
Ek stem 100% met jou saam oor Jooste. Uitstaande speler. As ons nie iets soos kwotas gehad het nie, sou geen haan daarna kraai dat hy ‘n “POC token” is nie. Dis die jammerte van die bleddie kwota storie……
@Bungee (Comment #49)
Al wat ek weet is dat Lackay vandag start vir SACS.
Wanneer is/was die fixture en weet ons al wie die Durbanville/ander skole manne is in die squad?
@Strepie (Comment #47)
Ek bedoel dit glad nie as ‘n negatiewe ding nie – ek dink beide is puik spelers en sou in elk geval in die span wees, maar dis ‘n bonus as so ‘n goeie speler een van jou “slots” in die span kan vul.
@Snelvuur (Comment #45)
Dit is n groot jammerte dat n Cruz Davy en n Jordan Jooste as POC spelers gesien word.
Daar is nie n stut in die WP met n groter enjin as Jooste nie. Puik in die los ook.
@Kantman (Comment #38)
Ek is oortuig dat Rondebosch se Josh Neill sal die begin span haal!
Hy is briljant, soos die aantal (7) unies/klubs, insluitend Leinster en Munster, wat spook om sy handtekening te kry!
@Kantman (Comment #44)
Beduidend meer as helfte. HJS het twee POCs gehad wat begin het teen PRG. Daar is nog ‘n paar (soos laasjaar se SAS stut en van die name hierbo) in hulle tweedespan. PRG het een gehad wat teen HJS begin het (Steenkamp speel gewoonlik, so gewoonlik 2) en dan ‘n hele paar in die tweedespan, van hulle is hierbo gelys. Gim het twee POCs in hulle eerstespan hierdie jaar, waarvan een hierbo gelys is. Ek weet nie wat die make-up van hulle tweedespan is nie – hulle vermoë om klomp spelers van kleur te trek word egter beperk omdat hulle net Afrikaans is (maw, dit sal baie moeilik wees om enige swart spelers te trek).
@Snelvuur (Comment #42)
Wat is jou definisie vir oorwegend wit?
To the extent that it might provide a glimpse into the possible WP CW team, WP today announced the signings of Markus Muller, Quintin Potgieter, Matt van der Merwe, Alutha Wesi (u19), RJ Davids, Gert Kemp, Altus Rabe, Jordan Steenkamp, Yaqeen Ahmed (u19), AJ Meyer (Free State) and Jayden Brits. Would be surprised if any of these miss the main CW team.
@Bungee (Comment #40)
Ek dink ‘n bydraende faktor is die feit dat Gim se spanne nog meer oorwegend wit as PRG en HJS se spanne is. Drie of vier van PRG se 15 kom uit hulle tweede-/derdespanne uit. Daar is ook ten minste twee spelers van kleur in HJS se 22 wat teen PRG tweedespan gespeel het.
NOTABLE OMISSIONS
Heinrich Bezuidenhout (Hooker, Boland Landbou)
Daniel Grant (Loose Forward, SACS)
Achmat Behardien (10/15, Wynberg)
Quewinn Lackay (15, SACS)
@Kantman (Comment #33)
Ek het weer lys gaan kyk, so verstaan nie waar ons mis sit nie. HJS het 22, PRG 15 en Gim net 14. Daar moet sekerlik ‘n verduideliking hiervoor wees. (Kyk spesifiek ek verwys na die bogenoemde groep en nie na Snelvuur se samestellings nie)
@Kantman (Comment #38)
Is Steenkamp beskikbaar? Soos ek verstaan is hy uit, maar ek kan verkeerd wees. Hy is definitief in my WP en SA Skolespan as hy beskikbaar is. Die stutte is maar much of a muchness vir my – jy sal ‘n beter idee hê oor hulle krag as jy hulle met dieselfde pakke agter hulle sien skrum het. Stem saam dat Zangqa en Rabe die hakers sal wees – Rabe sou net my eerstekeuse wees. Ek dink Burden verdien ‘n plek in die CW-span – beste graad 11 slot wat ek in ‘n lang tyd gesien het. (Terloops, is die Joubert-boeties verkiesbaar vir SA Skole aangesien hulle Japan toe gaan, of kry hulle ook die Kade Wolhuter treatment?)
Sal jy met ‘n squad met net een losskakel CW toe gaan? Ek weet Davids het o16 losskakel gespeel, maar dis darem ‘n groot step up. Of sal Brits daar cover?
Neill van SA Skole na bankie sit vir WP sal nogal ‘n fall from grace wees.
@Snelvuur (Comment #37)
01 Jooste HJS
02 Zangqa SACS
03 vd Merwe HJS
04 Orange WBHS
05 Joubert HJS
06 Davids Milnerton
07 Kemp PRG
08 Potgieter PG
09 Booise PG
10 v Biljon Stellenberg
11 Steenkamp PRG
12 Muller PG
13 Davids RBHS
14 Ocks Landbou
15 Badenhorst PG
16 Rabe PRG
17 Mbala RBHS
18 du Toit HJS
19 Karuhumba WBHS
20 Neill RBHS
21 Brits Landbou
22 Christians Landbou
23 Davids HJS
@Kantman (Comment #36)
Wat sal jou 23-tal wees wat aan die kwota-vereistes voldoen? Dis nie só maklik om die span saam te stel nie, veral as jy vir Badenhorst én Joubert wil insluit. Watter twee wit spelers val uit vir hulle en watter twee swart spelers kom in?
@Snelvuur (Comment #11)
Joubert is SA Skole potensiaal, jou 13 is uit posisie vir Akademie week
@Snelvuur (Comment #11)
Behalwe vir Jooste en Trokkie het al jou ander stutte vandag maar swak vertoon teen Boland opposisie
@PietPompies (Comment #23)
Vra vir Boland skole of Garsfontein 😜 wat hulle sou verkies.
@Bungee (Comment #20)
Ek dink nie dit is waar nie, gaan kyk die lys hierbo.
Snelvuur verdraai bietjie die posisies.
Potgieter is ‘n no-brainer, so ook Badenhorst en Booise.
Maar die meeste van die gekose spelers is dan Bolanders?????..
@Bungee (Comment #30)
I doubt that Jordan will be ready. The whispers I heard are that he broke his collarbone in the Gim match. That’s six to eight weeks and probably rules him out of Craven Week.
Does anyone know when WP’s sides will be finalised?
@Snelvuur (Comment #27)
Maybe just ineligible for the Boland trial match and not the Craven-week team? (I’m at least hoping that to be the case and that Jordan recovers as well)
@PietPompies (Comment #4)
Ek volg nie CW of GK nie….vir die eenvoudige rede dat die BESTE spelers nie gekies word nie. As daar 23 Affies of Bere of PBHS of Menlo of Oos Moot of Overkruin laaities in die Bulle span is en hulle is die BESTE in hulle posisies, so be it! Hierdie POC politieke twak moes laaaaaankal einde gekry het. As ‘n POC goed genoeg is sal hy nie ‘n afgedwingde kwota benodig om hom in die CW of GK span te kry nie…en dink die “lords en masters” van skole rugby regtig dat daai POC laaitie diep binne homself nie verneder voel om as ‘n kwota POC deel van die span uit te maak nie….die Vrystaat sal welverdiend met 15 Grey spelers heel waarskynlik elke jaar in die CW finale wedstryd speel en hoekom nie, maar nou met hieride POC bullsh*t sal die Vrystaat heel waarskynlik nie naby aan ‘n finale CW wedstryd kom nie…. so dit was my laaste “rant en rave” oor hierdie onderwerp.
@Snelvuur (Comment #26)
Points taken. Ek sal bietjie daaraan herkou. Kan jy intussen reël dat ons nie teen die Leeus speel in 2026 nie asb?
@beet (Comment #25)
Sorry, but that’s ludicrous. They have a whole season’s worth of games to look at, but because he happens to be concussed at the time of their trials, he’s ineligible? Maybe the Wineland schools really just should go at it alone.
Agreed on Landbou’s props. Not sure about the make-up of the squad too – massive lack of tighthead depth. I was wondering why Barnard had shifted back to tighthead for PRG when he was used to much greater effect at hooker, but this seems to have been an instruction from on high…
@PietPompies (Comment #23)
Ek dink darem nie dis ongehoord om vir verskillende unies verskillende sporte te kan doen. Bv., as jy in Welkom goed in krieket en rugby is, speel jy krieket vir Vrystaat, maar rugby vir die Griffons. Dis maklik om te sê dat daar dan 4 spanne by die CW ingeskryf gaan word – dis net so maklik om te sê dat daar tans 4 spanne by die CW ingeskryf kan word; dit beteken nie dis realisties nie. En as jy ‘n “Boland” maak wat uit die Wynlandskole bestaan en ‘n “Boland Platteland” vir die res, dan het jy nie rerig die Wynlandskole na Boland toe geskuif nie – jy het hulle net geïsoleer weg van die Boland EN WP af. Realisties, as daardie skole as deel van Boland tel, sal 80%-90% van die spelers in die Bolandspan (selfs al stuur Boland twee spanne CW toe) uit daardie skole kom. Ek is doodseker dat die Wynlandskole se derdespanne ook bo aan die Boland se eerstespanliga sou wees.
@Snelvuur (Comment #8)
Lackay is unfortunately under the 21 day concussion protocol and therefore not considered for selection.
I think there should be exemptions for cases like this.
I was very surprised to see the Boland Landbou props eliminated so early on but even more so for their lock Meintjies who is a useful player.
I also think Albert Lourens from Wynberg will make one of the CW teams.
@Snelvuur (Comment #21)
Dis my punt – as Ethan dan nie die skills het vir 12 nie, moet hom nie kies nie (of kies hom op die bank, ahoewel ek dit ook nie sal doen nie). Hy is in elkgeval meer gebou soos ‘n 12 (of ‘n 2), eerder as ‘n 13 in my opinie. Ek haat dit dat spelers op ‘n Gaffie du Toit manier opgemors word deur hulle uit posisie te kies. Ek dink in elkgeval nie Ethan gaan dit maak in senior rugby as 13 nie. Nie as mens na vandag se tipe no.13’s kyk nie. Miskien verander hy hoe mens na 13’s kyk – maar hy het 100 jaar se geskiedenis om te herskryf.
@Snelvuur (Comment #19)
Ek trek sommer bietjie julle been oor die Boland/WP storie. Ek verstaan die redes, maar vir my bly dit steeds nie reg nie. Was dit Riley Norton wat WP rugby en Boland krieket gespeel het? WTF?… as krieket kon aanpas, kan rugby ook – die wil moet net daar wees. Affies speel nie in die Noordvaal liga of enige liga nie – hulle kies self teen wie hulle wil speel – dan kan die Bolandse skole mos dieselfde doen.
Plus vir my nog groter redes hoekom dit sin maak. 1) Dan kan julle 4 spanne in die Cravenweek inskryf – Boland, Boland-B, Boland Platteland en WP. So dit gaan actually die streek eerder help as negatief beïnvloed. 2) Daar is juis vir my te min spanne in die Cravenweek (kan die Bulle nou maar weer in 2026 teen die Leeus speel asb? soos wat 2023, 2024 en nou 2025 die geval gaan wees/ Dis nie asof ons elke week in die Noordvaal teen dieselfde spelers speel nie!!)
Die huidige Boland-span kan dan die Boland Platteland span wees (of whatever ander streek-span jy hulle wil noem) – so hulle gaan dieselfde exposure kry. Bietjie kreatiewe denke is nodig, maar ek dink Dok Craven se houvas op die oudedoos in die Kaap is nog te sterk.
@Snelvuur (Comment #21)
Het Muller nie ook op 12 by SAS laas jaar gespeel nie? Sal hom eintlik graag weer daar wil sien speel so bietjie.
@Bungee (Comment #18)
A-ha. My voetfout. Ek het Ethan en 12 gesien en aangeneem hy verwys na Barker (die enigste Ethan wat al 12 gespeel het). Ek stem saam met Muller op 13, maar as hy eerstekeuse 13 is, weet ek nie of daar ‘n plek vir daardie Ethan is nie – ek het hom nog nooit 12 sien speel nie; en ek’s nie seker of hy vir Muller in soveel gate sal kan sit as die ander Ethan op skolevlak nie.
@PietPompies (Comment #16)
Dit verduidelik ook hoekom Gim minder spelers in die bogenoemde groep het as HJS en PRG.
@PietPompies (Comment #16)
Ag, daar’s maar ‘n paar redes hoekom die ou seunskole in die WP speel ipv die Boland. (1) Hulle is ouer as Boland Rugbyunie, so hulle was reeds deel van WP ten tyde van Boland se stigting. (2) As hulle deel van Boland is, moet hulle in die Boland-liga speel (glo my, niemand wil Paarl Gim teen Hoërskool Montagu sien nie) of hulle sit in purgatory vas soos Drostdy (wat die Bolandse skole soos Worcester Gim speel, maar probeer ander wedstryde buite die streek reël). (3) As hulle deel van Boland vorm, sal daar feitlik geen spelers uit die huidige Boland skole gekies word nie. Jy sou dus een van die enigste platforms vir kleiner skole (wat nie TV wedstryde kry nie) wegvat. Dit sal rugby in die platteland baie eina maak.
@Snelvuur (Comment #13)
Gaan lees waarop hy comment. Verkeerde Ethan (hy praat van SAS vlak, nie WP nie)
@PietPompies (Comment #6)
I think WP still have their selection challenges/headaches but when compared to the rest of SA, they have it easy. All relative.
@Snelvuur (Comment #15)
Fair enough – oor die “wit span”. Dit maak sin. Maar ook ‘n kompliment vir die afrigting, tradisie en etos van die skool, dat hulle so formidabelle span kan aanmekaar slaan uit spelers wat dalk nie die beste in hulle provinsie is nie. Hulle sal dalk wel in ander provinsies in die span instap. Dis hoe sterk die kompetisie in die Boland… skuus WP… is!
@PietPompies (Comment #14)
Ek dink presies so. Dis my algemene gevoel oor meeste Gim-spanne (en ek voel gewoonlik die teenoorgestelde oor PRG en HJS se spanne). Gim se probleem is ook dat (1) hulle basies net wit spelers het en (2) hulle goeie wit spelers het in posisies waar daar ook goeie POCs is (soos flank en vleuel). Cilliers kan maklik op loskop in wees bo Hickman en mens kan ‘n argument vir Barker bo Jordaan maak, maar ek dink nie enige ander sou inkom nie.
@Snelvuur (Comment #11)
Jy’t baie min Gim spelers gekies… is hulle som van die span dan soveel beter as die individue? Ek kan nie dink dat as span hulle bv Grey pak kon gee, maar individue is nie goed genoeg vir ‘n WP-B span nie?
@agter_die_pale_pa (Comment #10)
Die moeilikheid dan is dat jy nog ‘n wit speler moet drop (en vervang met ‘n POC) om vir Ethan in te pas. Wie skuif uit en wie kom in?
@PietPompies (Comment #9)
You could easily pick Davids at 12 too – he’s played there for Rondebosch.
24 TO 46 OF 91
1. Hickman (PRG)
2. Conrad (Rondebosch)*
3. Van Vuuren (PRG)
4. Turner (Gim)
5. Karuhumba (Wynberg)*
6. Mbungendlu (SACS)*
7. Joubert (HJS)
8. Armstrong (Milnerton)*
9. De Villiers (HJS)
10. Pheiffer (PRG)
11. Mabooi (Rondebosch)*
12. Jordaan (HJS)
13. Basson (PRG)
14. Davids (HJS)*
15. Sellidon (Milnerton)*
16. Gila (Wynberg)*
17. Du Toit (HJS)
18. Barnard (PRG)
19. Nell (Landbou)
20. Sitole (SACS)*
21. Noble (Wynberg)*
22. Brinkhuis (HJS)*
23. Carelse (Brackenfell)*
@PietPompies (Comment #9)
Ethan 12 and Markus 13 is a no-brainer for me
@Snelvuur (Comment #8)
You know the Province players better than I do, so your team is probably fair. But I would not select Markus Muller at 12. Doesn’t matter who can also play 12 or 13… I would pick him 1st at 13 and then figure the rest out around him. Even SA Schools – forget the Tank at 13. I will pick Markus 13 and if the Ethan can’t play 12, he’ll have to go play hooker. You can’t pick the best player in schoolboy rugby out of position, just because he is so good, that he can play both. Make the rest adapt.
23 FROM 91
1. Jooste (HJS)*
2. Rabe (PRG)
3. Van der Merwe (Rondebosch)
4. Orange (Wynberg)*
5. Burden
6. Davids (Milnerton)*
7. Neill (Rondebosch)
8. Kemp (PRG)
9. Brits (Landbou)
10. Van Biljon (Stellenberg)
11. Ocks (Landbou)*
12. Muller (Gim)
13. Davids (Rondebosch)*
14. Kadima (Rondebosch)*
15. Ocks (Landbou)* (shocked not to see Lackay* from SACS on the list, is he injured?)
16. Zangqa (SACS)*
17. Mbala (Rondebosch)*
18. Van der Merwe (HJS)
19. Pieters (HJS)
20. Potgieter (Gim)
21. Booise (Gim)*
22. Sellidon (Milnerton)*
23. Christians (Landbou)*
@PietPompies (Comment #6)
Verwag jy nou regtig van Boland Landbou se spelers om vir die Boland te speel??
Maak daai blik wurms maar weer saggies toe, jy gaan pakslae kry. Dit is wat dit is want dit is hoe dit dekades terug besluit was
@beet (Comment #5)
Agreed – problem is the wrong word for WP selection headaches. Abundance of talent – no matter the skin colour. With regards to making it harder for Province… maybe start by keeping the Boland schools in the Boland… whoops! there is another can of worms opened!
@PietPompies (Comment #4)
One really cannot describe the WP situation as a “problem” when compared to the rest of SA. If anything, organisers should be trying to make it harder for WP to win CW every year.
The first game of the tournament should be WP vs WP B-team with the winners having to play another game later on in the same day
But it would be nice if there are a fair way of diluting their strength to give other unions a better chance.
@Snelvuur (Comment #2)
)
Same problem the Bulls have every year. But we only have 2 teams – so only 22 white players to be selected. And of those 22, at least 15 has to come from Affies. So only 7 players from all the other schools to be selected. (@OudAffie & @Anker – Tongue firmly in cheek
In all fairness, the Bulls also select an u/17 team – so probably also 36-33 split. The Bulls biggest problem is finding 36 POC’s that are up to that standard. We just don’t have enough English Medium Schools that play rugby in our region.
@Snelvuur (Comment #2)
I suspect WP will go with the same target mix as the Bulls for the main CW team
Fwds: P5:W8
Backs:P7:W3
For the CW B-team they may change up to an extra P in the pack and an extra W in the backs.
MAKE-UP OF SQUADS
On the PRG players without positions currently: Grootboom mainly plays wing, but has helped out at centre in the second team too, Koeberg mainly plays blindside, but could probably do a job at openside too, and Makholiso is a lock/flank hybrid. All three are pretty decent players.