BHP Top 50 – week ending 26 May 2018

Contact : BoishaaiPa@mweb.co.za

# School Avg Reg Type Gen #Boys Est
01 Grey College 5.14 FS State Boys 1190 1855
02 Paul Roos 4.96 WP State Boys 1230 1866
03 Glenwood 4.69 KZN State Boys 1070 1910
04 Paarl Gim 4.33 WP State CoEd 580 1858
05 Transvalia 4.16 VAL State CoEd 570 1958
06 Hilton 3.66 KZN Indep Boys 560 1872
07 Wynberg 3.57 WP State Boys 760 1841
08 Framesby 3.33 EP State CoEd 560 1966
09 Selborne 3.30 BOR State Boys 740 1872
10 Oakdale 3.27 SWD State Boys 420 1928
11 Monument 3.25 GL State CoEd 690 1921
12 Garsfontein 3.21 BB State CoEd 880 1988
13 HJS Paarl BH 3.20 WP State Boys 870 1868
14 Jeppe 3.18 GL State Boys 960 1890
15 Drostdy 2.98 BOL State CoEd 690 1903
16 Grey HS 2.96 EP State Boys 930 1856
17 DHS 2.91 KZN State Boys 1090 1866
18 Boland Landbou 2.89 WP State Boys 340 1953
19 Ben Vorster 2.88 LIM State CoEd 420 1962
20 Bishops 2.86 WP Indep Boys 720 1849
21 Helpmekaar 2.85 GL Indep CoEd 460 1921
22 Menlopark 2.81 BB State CoEd 680 1963
23 St Andrew’s 2.66 EP Indep Boys 460 1855
24 Goudveld 2.64 GRF State CoEd 360 1961
25 Affies 2.53 BB State Boys 1090 1920
26 Marlow 2.49 EP State Boys 230 1931
27 Brandwag 2.44 EP State CoEd 410 1937
28 Kearsney 2.43 KZN Indep Boys 570 1921
29 Welkom Gim 2.35 GRF State CoEd 440 1953
30 Bellville 2.35 WP State CoEd 560 1937

24 Comments

  1. @Boishaaipa,ek het nou net n lang post delete…na ek hom 2 keer gelees het :mrgreen: Ek het besluit ek sal wag vir die finale rankings voor ek die vra sal vra,baie kan nog seker verander.Net vir intresantheid,n skool soos Hilton gaan 10-1 onoorwonne afsluit en kan top 5 haal miskien hoeer.As jy na die BHP top rankings kyk vanaf 2014 is die skool wat hulle gespeel het wat die hoogste gerank is daar 16,Nelspruit wat hulle met 2 punte gewen het 8-O Hoe? 8-O

    ReplyReply
  2. @Grizzly: Sorry 2012,Ek bedoel een van Grey,Glenwood en PRG gaan voor die einde van die seisoen 1 of meer keer verloor en 10-1 onder n skool soos Hilton eindig…

    ReplyReply
  3. With Glenwood and Hilton both in the top 6, I guess it’s time to forget the so-called mismatches of 2014 and resume their local derby to determine who actually owns the KZN crown in 2018?

    ReplyReply
  4. From another site: Also looks credible:

    Paul Roos
    Grey Kollege
    Glenwood
    Oakdale
    Paarl Gim
    Paarl Boys High
    Wynberg
    Transvalia
    Garsfontein
    Selborne
    Affies
    Monnas
    Grey High
    Boland Landbou
    Bishops
    Jeppe
    Framesby
    Helpmekaar
    Menlopark
    Outeniqua

    ReplyReply
  5. EG Jansen should at least be in the top 5 after their big win against HTS Middelburg last weekend :mrgreen: :mrgreen: :mrgreen: lets see if they can do it against nr 5 Transvalia this weekend..I doubt but it is going to be much closer than their last encounter :) :)

    ReplyReply
  6. @jakes: Ek wonder al van die naweek af of daar ‘n ommeswaai in EG se spel is. Ons weet albei jul seisoen was nie great sover nie, maar niemand kon nog daai nommers teen HTS opsit nie.

    ReplyReply
  7. @Grizzly: Ek weet nie. Daar is minstens 7 rankings – elkeen met sy eie unieke manier van gradering en dit verander weekliks baie.

    ReplyReply
  8. I know it’s off the topic but the PRG side could be in for a very big season. If you count all the games they have played so far this year.

    Grey 2007 played 15 scored 828 points conceded 141 points difference 687 average winning margin almost 46 points per game.
    PRG 2018 played 11 scored 679 points conceded 123 points difference 556 average winning margin almost 51 points per game.

    PRG still has five big matches to go but they have a real chance to do something very special.

    ReplyReply
  9. @Oakdale supporter: ek dink EGJ was bietjie ongelukkig die seisoen soos ek dinge opsom. Hulle het die jaar baie goed begin. Groot wen teen Nelspruit in Tuks ook. Toe paar close games verloor teen groot spanne in festivals. Selfs teen Paarl gym redelik goed gedoen tot laaste kwartier in die game. Lyk my die ommeswaai het gekom teen Menlopark in die Tuks semis waar hulle in laaste 5 minute die game verloor het nadat hulle goed voor was. Ek dink motivering het bietjie min geraak en beserings baie by die ander festvals ook. Hul groot verloor teen Transvalia in Tuks vir 3de/4de en ook die eerste game in Virseker teen Nelspruit naelskraap verloor nadat hulle goed gewen het vroeer die jaar was bewys dat als nie lekker is nie. Maar laas naweek teen HTS Middelburg weer gelyk na top 20 span. Dink daar was hard gepraat en goed gewerk voor die games. Dink nie HTS Middelburg het dit verwag nie. Selfs by die junior spanne tellings was HTS verras. Kom ons sien hoe lyk dit vorentoe. Hoop hulle kan voortbou en nog een of twee verrassings lewer. Maar nou Transvalia die naweek. Nr 5 op die log. Dit gaan weer moeilik wees.Die wedstryd kan bepaal hoe EGJ die res van die Virseker reeks en seisoen gaan aanpak.

    ReplyReply
  10. @PRBoitjie: I back Hilton all the way but Glenwood a side like it is this year will definitely win it will be a great game with probably a 10 point difference

    ReplyReply
  11. Ek het laasnag wakker gelê na die Jong Bokkies se game en met die volgende vraag geworstel.
    Ons almal op die Blog is passievol oor ons skole rugby maar te meer oor elkeen se skole span.
    Ek het nog heeltyd vir my self gesê en gehoor dat dit gaan eintlik relatief goed met ons skole rugby. Ek self neem elke Saterdag elke skole wedstryd op TV op en geen meer Superrugby.
    Maar gisteraand het ek met skok besef ons skolerugby is dalk nie so sterk as wat ek gedink het dit is nie.
    Ons het swak gespeel teen Georgia met swak hantering, min visie en vaardighede. Ek is ontnugter. Dit is dan seuns wat n jaar of 2 gelede nog vir my en jou span gespeel het waaroor ons so opgewonde was.

    ReplyReply
  12. @2021: Dalk net so paar dinge om in gedagte te hou. Eerstens speel ons skole spanne se outjies al ten minste 4 jaar saam teen die tyd dat hulle by 1ste spanne uitkom. Hulle ken mekaar redelik goed teen daardie tyd en in spanverband is dit groot voordeel. Tweedens is swak hantering iets wat vinnig reggemaak kan word en n gevolg van verkeerde besluite deur of te vinnig of te laat die bal te probeer versprei en sodoende jou eie spanmaats onder druk sit. Die outjies het almal die skills..ons het dit al gesien. Gee net kans dat hulle hulle voete vind, dis immers die World Cup en senuwee moes gepla het. Al was dit “net Georgia”..laasgenoemde het alles om te bewys en niks om te verloor, so hulle kan speel met n vryheid wat ons spelers nie beskore is nie. Kom ons kyk eers hoe vaar die ander spanne teen Georgia en waar ons eindig voor ons onnodig kritiek begin rondgooi.

    Dis maar my siening op die oomblik.

    ReplyReply
  13. @BoishaaiPa: Net n regstelling. Ek het nie kritiek gelewer nie. dis n bekommernis. Ook verwysend na vorige jare se Junior World Cup’s. n Vroeë vraag sal wees het ander spanne nie ook senuwees nie? Graag gee ek hulle n kans. Beslis, maar elementêre fasette van die spel is die bekommernis. Kom ons hou dop soos jy sê.

    ReplyReply
  14. @2021: I think our schools rugby is very strong if not the strongest in the world. Last year Boishaai toured New Zealand and they were very impressed with our boys skills. The under sixteen team destroyed their New Zealand counterparts. Just remember in most other countries the kids finish school at age sixteen. This mean some of the guys that play in the u/20 world cup have been playing at professional clubs for four years now. The biggest problem in SA is that once the kids leave school our unions do their best to coach all the skills out of our kids and they are very successful at doing that.

    ReplyReply
  15. @Stier: In almost all countries, kids leave school at a similar age to us. That said, some UK rugby playing kids (but a very small portion I suspect) will leave after GCSE’s (i.e. don’t do A levels), which is when they are 16.

    I think that the three key reasons why we perform so much worse at national u18/20 level compared to our school teams are:
    a) The passion of SA school rugby, plus the quality of coaching at school level in SA is unparalleled, so almost everything is a drop off after that. I know some school coaches who’ve refused offers to join provincial teams and even the Bokke set-up. 8-O
    b) As you say, the coaching after school level in SA is very poor compared top overseas. My son was in the Ireland u20 squad for a period of time recently, so we watched both the Bokke u20 and then the Ireland u20 games on Wed. It was clear to see that the Bokke u20 had much more firepower than Ireland, but were not nearly as well coached.
    c) Apart from NZ, the best rugby players overseas focus on club academy rugby, so when we play their schools (apart from Hartpury, who are an academy, but were missing all their national players at HJS), it’s not quite comparing apples with apples. Of course, that means that they have less depth overseas, as there are way less club academies than there are school in SA, but you don’t need the thousands per annum of top rugby players that we produce to make a decent national team. Besides, I’d argue that our top schools (like HJS, Gim, Monnas, Affies, GCB, etc) are now effectively academies.

    ReplyReply

Leave a Reply