Grey College & Paul Roos must sort out a ref now!

Major hurdles await SA’s two leading unbeaten schoolboy rugby teams Grey Bloem and Paul Roos this weekend and if they clear them, they move one step closer to a national championship deciding match in Bloemfontein on 18 August 2018.
 

It just seems like a rare occasion that a Grey College versus Paul Roos season ending game in Bloem goes down without some sort of drama surrounding the officiating. Last time out it was the Old Grey ref and his crucial decisions at the death which sparked unhappiness. Grey folks will correctly highlight that the appointing of an official is beyond their control, but at the end of the day, it comes across that their school’s reputation takes the big knock when doubt gets cast over the referee and how difficult it is to win on the main field alongside Jock Meiring Street because of the official in charge. Perhaps now is a good time for both schools to get together and agree to do whatever is within their power to ensure that a top official without any sort of link to either school handles what is still on course to being the 2018 “National Championship” game.

56 Comments

  1. Wat het die Grey hoof aangevang dat almal nou so kwaad is vir hom. Kan die Grey manne bietjie meer lig werp. Hopelik beinvloed dit nie die moraal van die spelers nie.

    ReplyReply
  2. @Skoorsteen: “Vertrouensbreuk” tussen die beheerliggaam en die hoof…..wat dit ook al mag beteken? Die voorsitter van die beheerliggaam en die laerskoolhoof neem intussen bestuursake waar. Ek neem aan dit beteken geen rugbywedstryde in die afsienbare toekoms teen Worcester-skole nie……

    ReplyReply
  3. Die SBL van ‘n skool kan nie die skoolhoof afdank nie. DBO (Departement Basiese Onderwys) is sy werkgewer en sal sso ‘n besluit neem wanneer nodig. Die SBL kan ook nie bestuursake oorneem nie. Dit is die uitsluitlike prerogatief van die Skoolhoof en hy rapporteer aan DBE daaroor. Wat heelwaarskynlik gebeur het is dit die SBL die beheersake,wat hulle domein is en wat normaalweg aan die skoolhoof gedelegeer, van hom onttrek het. Dit is die proses by enige skool. Hierdie is nie spesifiek ‘n verwysing na Grey nie.

    ReplyReply
  4. @Smallies: In die Kaap, maar hy het in Durban en Johannesburg skoolgegaan – so op die oogaf geen verbintenis met PRG of Grey nie.

    ReplyReply
  5. Rasta sal n goeie keuse wees! Ewe belangrik is die feit dat beide spanne voltallig moet wees mbt sa spelers se verpligtinge, dit bou op na n great game, dit is natuurlik nou as Glenwood, Oakdale of boland bv nie die storie intussen deurmekaar krap nie :mrgreen: 8))

    ReplyReply
  6. @kokkie: saru sal op die ou einde maar die een wees wat dit beneuk….. Soos gewoonlik, op huidige vorm gaan beide spanne n hand vol sa skole spelers he, en raai waneer gaan die games gespeel word….

    ReplyReply
  7. @dammetjie: In die goeie ou dae was daar, veral by ons verskillende dorpe, drie persone wat hoog ge-ag is en gerespekteer is deur die gemeenskap. Dit was die plaaslike dominee, die dokter en die skoolhoof.

    Hierdie mense se status het egter weens verskillende redes, stadigaan begin afneem. Een van die redes is dat daar meer leraars, dokters en skoolhoofde bygekom het, wat dus die uniekheid laat afwater het.
    Die nuwe skolewet wat so n paar jaar terug ingestel is, het ook heelwat van die skoolhoofde se magte ingetrek, met die instel van beheer liggame, van wie die ouer komponent altyd die meerderheid moet wees. Veral die ouer garde skoolhoofde het toe, en tans ook nog, gesukkel om aan te pas met hierdie reëling.

    Jy is gedeeltelik reg oor die bestuur van die skool. Ja! Die besuur van personeel wat deur die onderwys departement aangestel is, sal steeds onder die skoolhoof resorteer. Maar ander personeel, wat deur die beheerliggaam aangestel is, kan deur n ander persoon/e van hul keuse bestuur word. Die beheerliggaam het dan ook wye magte om beleid soos ure van werk en skoolgaan, kleredrag, onderig taal, dissipline, buitemuurse aktiwiteite, godsdiens be-oefening, aanstelling van addisionele personeel ens. vas te stel.

    Hierdie is vir my n hartseer storie want ek kan glad nie insien hoe n skoolhoof in so n situasie sy/haar baie belangrike rol kan vervul nie. Ek ken nie die feite van die genoemde geval nie, en sal dus nie n oppinie kan lig nie. Dit bly egter maar n hartseer storie.

    ReplyReply
  8. @Kattes-Strofes: Jy al enige snuf in die neus gekry van die WP proefspanne?..Ek hoor daar is spanne wat teen Boland gaan speel maar niemand kry die spanne onder oe nie!..Klink my daar is n paar moerse verassings wat voorle!.

    ReplyReply
  9. @PRBoitjie: Kaplan het Saterdag vir Brakkies teen Milnerton geblaas. Ek was weer eens baie beindruk met sy manier van blaas. Geen bevoordeling van enige span nie en briljante kommunikasie met die spelers. “Real class stays forever !”.

    ReplyReply
  10. @Kattes-Strofes: Nee ek weet – daar kan geen vinger na hom of enige partydigheid aan sy kant, gewys word nie – het sommer net met tong in die kies na sy tweet oor PRG verwys. Smallies dink klaar hy is gediswalifiseer as skeidsregter vir die wedstryd teen Grey omrede hy in die Kaap woon. Ek wonder of dieselfde sentiment oor ‘n Bloem/Vrystaat- skeidsregter bestaan….??? Ek dink nog steeds dit sal goed wees indien ‘n top skeidsregter van “buite” die unies aangestel kan word soos deur Beet hierbo voorgestel.

    Maar ja, Augustus lê nog vêr en beide spanne het nog groot en moeilike wedstryde wat voorlê.

    ReplyReply
  11. @Smallies: Sal nie omgee as hy die fluitjie kry nie.

    In elk geval na saterdag is ek baie positief oor die wedstryd.

    Wag nog vir BHP se verslag oor die laas naweek se wedstryd?

    ReplyReply
  12. @BoishaaiPa: Ek het nou verneem dat die spanne nie bekend gemaak word aan die skole nie. Net elke skool se manne wat nog betrokke is.
    Ek het verlede jaar mos die spanne op hierdie forum ge-post , wat tot groot polimiek gelei het. :wink: :wink:

    ReplyReply
  13. Katte-Strofe hoe minder daar gesê word oor die onsinnige situasie tussen die skoolhoof en die SBL hoe beter, maar ek wil tog verskil van jou. Enige onderwyspersoneel (deur DBE of die SBL aangestel) staan onder die beheer van die skoolhoof. Verder MOET die SKOOLHOOF volgens SASA op die finanskomitee dien. Dit is ook hoogs onwaarskynlik dat ‘n hof gaan vind dat buitemuurse aktiwiteite en dissipline nie direk onder die beheer van die skoolhoof val nie. Grey gaan nie ongeskonde hiervan afkom nie.

    ReplyReply
  14. @dammetjie: Die probleem hier wat almal uit die oog verloor is dat Grey(die Trust) al die bates,roerend en onroerend besit.Niks behoort aan die dept. NIE.Nou sal almal vra maar hoekom nie privaat gaan nie?Die kort antwoord is die sal bill,gaan werk gou uit kos 65+ onderwysers.Ek dink sou die dept Grey gas gee dan gaan hulle daai roete gaan met n k plus in skoolgeld hike.Grey is in n pos dat niemand hulle gaan voorskryf…

    ReplyReply
  15. @PaarlBok: Laasnaweek het PR teen Bishops gespeel en gewen en Boishaai het n afnaweek gehad..Hierdie naweek wat verby was het PR vir Boishaai gewen as jy dit dalk gemis het. Ek skryf nie verslae oor wedstryde nie.

    ReplyReply
  16. @PRBoitjie: I have to say this PRG team is something special. Any team will have some weakness but this team has talent from one to fifteen and even on the bench and they look unstoppable. The way in which they have demolished all before them is very impressive. They have not been pushed yet and that says something. You do need luck to go undefeated in a season and we will see if they can do it. Still this team is very impressive.

    ReplyReply
  17. @BoishaaiPa: Nie eens PRG geluk nie. Verbaas my nie, tipies Galpil. Jy is seker meer geworry oor wat daar in jul graad 8 koshuis gebeur het.

    ReplyReply
  18. @PaarlBok: Moenie menings lig oor mense wat jy nie ken nie. BHP het saam met my die game op Markotter gekyk en was die eerste ou om ons geluk te wens.

    ReplyReply
  19. @Stier: Have to agree. Very special team. Even better than their 1991 vintage?
    Maar 44 8 is darem ‘n bitter pil om te sluk. Dis sommer ‘n behoorlike pak slae. Eina!

    ReplyReply
  20. Ben Crause bly in Bfn, miskien moet die skool hom nader om die game te blaas.

    ReplyReply
  21. @PaarlBok: Ek was daar by die wedstryd in die PR klubhuis saam met die PR Old Boy ondervoorsitter die wedstryd saam gekyk..en hulle almal geluk gewens en ook na die tyd almal saam met wie ek n drankie geniet het..Moet ek jou nou persoonlik op die blog kom gelukwens?..

    ReplyReply
  22. @PaarlBok: Nee..ek is ook nie geworry daaroor nie want die saak is afgehandel en hanteer. Elke skool het sy interne probleme en kan nie vir elke individu verantwoordelikheid neem nie. Hoe die saak hanteer word is belangrik en dit is gedoen.

    ReplyReply
  23. @Losbal: Maroon will probably disagree..as he was one of the 1991 vintage!.But I must say, having seen lots of good PR teams over the years, this one doesn’t seem to have a weak link anywhere that can be exploited. They are especially good at rucks…that is where they killed Boishaai who got penalized at about every second one because PR was just to quick on the ball for them.

    ReplyReply
  24. Maklik……kry ‘n Puma ref….probleem opgelos…..kan ek vir julle iemand stuur?

    ReplyReply
  25. Hoor ‘n voëltjie fluit dat Ben Crouse as skeidsregter vir die PRG/GCB-wedstryd aangewys is. ‘n Bloemfonteiner, maar nie ‘n Grey Old Boy nie…..

    ReplyReply
  26. @PRBoitjie: ek hoor weer n voeltjie dat Nigel Owens die fluitjie gaan vat met Glen Jackson en Chris Pollock op die vlae Wayne Barnes is die reserwe rev en Alain Rolland is die reserwe reserwe rev….

    ReplyReply

Leave a Reply