@Inni-Moot: Ek het elders kommentaar gelewer, alhoewel ek nie self daar was nie. Een van die BV afrigters het my direk na die wedstryd gebel en hy was so uitasem, ek dag hy het ‘n hartaanval gehad.
Jy, meneer, is ‘n ware rugbyondersteuner, wat dit in perspektief plaas. Ek hoop die OM-seuns sien dit in dieselfde lig, dat hulle deel was van iets besonders.
O, en ek stem oor BV se 15, daai laaitie kan speel. Sterkte vir die res van julle seisoen.
Vir ‘n geharde ondersteuner van Oos-Moot was dit erg om in die laaste sekondes te verloor. Vir ‘n rugbyondersteuner wat daar was, was dit een van die beste wedstryde wat ek in ‘n lang tyd gesien het. Spelers wat my beindruk het was die 15 van BV en die haker van OM. Ons sal seker mekaar weer raakloop later vanjaar. Gr8 wedstryd gewees.
@Vyfster: Ons kan maar net op die veld gaan en ons bes doen. ons seuns sukkel self nog so bietjie om te “click”, maar dit is lekker om te sien dat hulle steeds kan scramble om taai games te wen.
Jy is reg die 331 leerlinge is amptelik die grootste inname wat ons nog gehad het. Ek moet sê dit is baie lekker om te sien dat ouers en kinders positief is oor die skool en die gemeenskap.
@Vetseun: Sterkte met julle game ook. dit gaan beslis hard wees. By julle behoort die tuisveldvoordeel beslis te geld. Julle seuns tel hulle so trappie hoër op wanneer hulle tuis speel.
@oppimoot: geluk met Hansie week oorwinning
ek moet met @Vetseun: saamstem, behoort close game te wees , met OM wat waarskynlik gaan wen…ek hoop maar ek is verkeerd en BV lewer ligte verrassing, mmaar tuisveld tel baie!
Julle word darem verskriklik groot, hoor julle graad 8 inname was 331! teen die trant is julle eersdaags die grootste skool in PTA.
Nou ja, sterkte vir al die spanne, sien die Vossies se Astro is nou klaar, hoop nie al die rugby spelers begin nou hokkie speel nie
@oppimoot: @tzavosky: Naand manne. Seinde ons teen beide verloor het, is ek neutraal oor hierdie een! Ek dink dit gaan ‘n harde stryd voor wees maar ek dink tog OM gaan die oorhand daar hê, veral op hulle tuisveld. Volgens my het BV te veel skietgoed agter maar dit hang af van hoeveel goeie bal hulle kry. Dus ‘n interessante stryd! Met die reis faktor en ‘n nat kouerige Pta, beskou ek OM as die gunsteling vir die een maar dit gaan ‘n goeie match up wees. Sterktenvir beide spanne. Reis veilig BV.
Ons het ons eie probleme die naweek teen Frikkie Meyer! Ons sukkel nog om dinge vir 70min bymekaar te sit. Dink ons het die vermoë om dit te doen maar dit gaan groot effort vat. Hopelik is ons 10 darem terug vir Virseker. Ons agterlyn kort hom.
@oppimoot: Ek sien dis weer koel en bewolk daar by julle Saterdag, met ‘n ligte windjie – omstandighede wat BV glad nie pas nie. So, ek skat alles is in julle guns en dis BV wat die “harde dag” gaan hê.
Dankie vir die Beet. Weereens ‘n baie lekker toernooi om in deel te neem. Ek sien Affies het ook hulle seniors (Rooiharte) se diepte hier kom toets en welverdiend die 2e span finaal 24-15 teen Oos-Moot gewen. Ons is ook baie trots op ons O14 span wat in die fiaal teen EG Jansen verloor het (7-22). was met so 10min oor nog stewig in die game met die telling op 7-12. Ondervinding sal nog leer dat ons nie vir een oomblik kan ontspan nie.
Ons verwelkom die naweek vir Ben Vorster (@vyfster en @Tsavosky) vir ons finale wedstryd van die PUK Interprovinsiale reeks, maar ook die eerste wedstryd in die Virsekerbeker 2018 (skild). Weer ‘n baie harde dag se rugby wat voorlê!

@oppimoot: Dankie. Ja ek hoop maar so. Ons idle nog ‘n bietjie maar ek hoop regtig dat ons hierdie naweek die voet kan neersit en momentum begin bou.
@Leelu: Indien hy betyds reg is en sy selfvertroue is ok, glo ek hy kan naby aan CW span kom die jaar. Ja, hulle is beslis albei begaafde sportmanne.
Nee hy het nie gespeel nie. Hy was moeg na ‘n taai seisoen en moes bietjie aandag gee aan die akademie wat houe gevat het agv die rugby!
@Vyfster: Ons kan maar net op die veld gaan en ons bes doen. ons seuns sukkel self nog so bietjie om te “click”, maar dit is lekker om te sien dat hulle steeds kan scramble om taai games te wen.
Jy is reg die 331 leerlinge is amptelik die grootste inname wat ons nog gehad het. Ek moet sê dit is baie lekker om te sien dat ouers en kinders positief is oor die skool en die gemeenskap.
@Vetseun: Sterkte met julle game ook. dit gaan beslis hard wees. By julle behoort die tuisveldvoordeel beslis te geld. Julle seuns tel hulle so trappie hoër op wanneer hulle tuis speel.
@oppimoot: geluk met Hansie week oorwinning
ek moet met @Vetseun: saamstem, behoort close game te wees , met OM wat waarskynlik gaan wen…ek hoop maar ek is verkeerd en BV lewer ligte verrassing, mmaar tuisveld tel baie!
Julle word darem verskriklik groot, hoor julle graad 8 inname was 331! teen die trant is julle eersdaags die grootste skool in PTA.
Nou ja, sterkte vir al die spanne, sien die Vossies se Astro is nou klaar, hoop nie al die rugby spelers begin nou hokkie speel nie
@Vetseun: Ek dink self dat jul no. 10 baie skerp is. Sy broer is ook ‘n goeie sportman.
Het jou seun laas jaar 7’s gespeel?
@oppimoot: @tzavosky: Naand manne. Seinde ons teen beide verloor het, is ek neutraal oor hierdie een! Ek dink dit gaan ‘n harde stryd voor wees maar ek dink tog OM gaan die oorhand daar hê, veral op hulle tuisveld. Volgens my het BV te veel skietgoed agter maar dit hang af van hoeveel goeie bal hulle kry. Dus ‘n interessante stryd! Met die reis faktor en ‘n nat kouerige Pta, beskou ek OM as die gunsteling vir die een maar dit gaan ‘n goeie match up wees. Sterktenvir beide spanne. Reis veilig BV.
Ons het ons eie probleme die naweek teen Frikkie Meyer! Ons sukkel nog om dinge vir 70min bymekaar te sit. Dink ons het die vermoë om dit te doen maar dit gaan groot effort vat. Hopelik is ons 10 darem terug vir Virseker. Ons agterlyn kort hom.
@knowthegame: Aai, Know, gewoonlik begin jy daai storie net voor die Beeld/Virseker finale, jy’s vroeg die jaar!
@oppimoot: wees net dankbaar julle speel hulle nie daar nie.Hulle het labradors saam met hulle skeidsregters nodig.Jy start basies – 20 punte