With back to school for most on Wednesday 17 January 2018, the “transfer market” activities of some of the more ambitious rugby schools may to come to light.
Monnas has dominated the off-season rumour-mill with a few high profile players being linked with moves to Krugersdorp. However initial word is that it’s business as normal at the Witbulle. A few new faces but none resembling the likes of Diego Apollis, Tino Swanepoel or Andrew Kota.
@Hooit: the one where they accomodate those with a sure future.
@Greenman: What/Which write up? AC or Juniors or High performance squad or ……?
Hi Beet. Little write up on SA academy? Will be interesting to see the comments from the Blog on this.
@Murrayfield:
Hoor die week het daar versterking van Pretoria Boys High en Northwood skielik hulle skuif Curro Nelspruit toe gemaak.
Glo seuns van Laeveld wat terug gekom het huis toe.
@GIGGA_ RB: Jip,,, lyk my Curro maak dinge warm in Nelspruit!
Die Rooi Bulle is op pad!
@4×4: Totally agree with you ??
@Wonder: Hy was nooit in Tygerberg nie sover ek weet nie..hy kom van die Paarl, sy ouerhuis is in die Paarl.
@sewes: as dit my kind was sou ek ernstig vrae oor my aandeel in sy heil (of onheil) gevra het. Bitter min wat mens nou kan doen aan Kern, maar baie keer is daar diep lesse en pragtige verhale uit ‘n ommekeer. Hope stems eternal.
@Smallies: Die kontrak wat WP hom aangebied het, het bepaal dat hy moet skuif. Hoekom kon hy dan nie terug gaan na Tygerberg, dit sou tog in sy eie belang gewees het? As hulle sy belang op die hart gedra het moes hulle hom eers laat klaar maak het by Garsies.
@Rugbyman: jong daar is ‘n verskil tussen “spoon feed”, wat jy van praat, en om jong persoon verantwoordelikheid te leer. Geld en limelight maak dit moeilik om by waardes te jou. Nog moeiliker om slegte gewoontes AF te leer.
@4×4: Suksesvolle loopbaan en renbaan in die werklike lewe baie na aan mekaar.
@Smallies: Geen verskil tussen ‘n kind wat 21 in Graad 8 of Graad 12 is nie. Dit is ‘n loopbaan nie ‘n renbaan nie
@AntonT: ek sit nou al heel nag en dink oor die besigheid, en die heeltyd kom die selfde vraag by my op. Wat is die rugby unie wat hom laat skool verwissel sodat hy vir hulle kon speel se aandeel in die debakel, en wat indien enge iets doen hulle om die jong man te help aangesien hy, so verstaan ek, op hulle aandrang geskuif het….
@Rygbyman:Moet se die kind het al disepline problem gehad toe hy by garsies was so ek dink nie jy kan een van die skole blameer nie(vat self verantwoordelikheid van jou situasie en hou op mekaar of ander blameer) Stem saam stap nou af die kind se naam is reeds genoem en as ek hy of sy ouers was sou ek bef&k gewees het.
@AntonT: Nee stadig broer… daar is geweldig baie ekstra akademiese tyd in so n leerder ingeploeg soos baie van ons ander leerders… ekstra klasse en baie tyd, aandag en liefde… ek gaan nou afstap vd punt af
Ek wonder net of die skool waarvan hierdie gr 12 leerder gekom het “WAT OOKAL NODIG IS” gedoen het met die leerder se akademiese vordering in GR10 en Gr11. Ek self het vir 7 jaar Gr10 tot 12 klas gegee. Gr12 het jy net twee kwartale om werk met die leeders te behandel (Daarna is dit hersiening en eksamens). So ‘n groot deel van die Gr 12 eind eksamen werk word in gr10 en 11 gedoen. Moet die leerder nie al in Gr 11 terug gehou gewees het om hom die vernedering te spaar nie? of was dit ‘n “pass the buck” geval?
@BoishaaiPa: Ek dink ons sien dinge uit verskillende oogpunte. Vir my sal die kind se akademie altyd by verre eerste kom – by verre. So, indien ‘n kind gewerf word om ‘n skool se rugby te verbeter, wel wetende dat die kind sukkel met akademie, dan doen jy WAT OOKAL NODIG GAAN WEES – maak nie saak hoeveel tyd en energie dit verg nie – om daardie kind te help en ‘n vernedering te spaar.
En ek praat nie net van HJS nie, maar van almal wat werf vir sport.
@Grizzly:Nee wat hier is klaar te veel garsies op die blog en wie gaan julle dan gas gee.
@Leelu:Hy is reg hoop die jaar gaan glad verloop die manne groei op die stadium mos te vining. Albei my seuns het n goeie interhuis gehad.
@sewes: Kom nou sewes,bring hulle,ek weet hulle maak jou klaar om Virseker te speel
@sewes: Jou kinders bly net waar hulle is
Hoe gaan dit met die besering? Vuur jou seun weer op alle silinders?
@sewes: confession time… ek weet eintlik glad nie wie jy is nie… jy het obviously nie met die regte mense gepraat nie en ns het toe mos ooreenkoms in plek gehad met kloof… daai ooreenkoms is egter nou vd baan…
@Rugbyman:Jy sal my nie glo ek het twee jaar terug maar die koshuis was vol en ek dink julle het toe al geweet wie ek is.
@sewes: Het jy al by ons aansoek gedoen?
@sewes: jong die beste opsie hier is maar om net te smile and wave, smile and wave… Alle skole werf aktief kinders en dit is nou maar n ding wat mens mee moet saam leef, as n kind gelukkig is in n skool gaan hy ook nie sommer suif nie
Gunigtig ek het vanoggend baie te se ter verdeediging ek weet nie of dit die effort werd is nie maar,eerstens ek was in Gr11 toe Kloof gestig was.Ek het nerens verwys na garsies se geskiedenis nie maar as die skoen julle pas trek hom aan.Niemand ontken dat kloof gekoop het nie maar twee verkeerd maak nie n reg nie.Julle is die ouens wat ontken dat julle ons kinder genader het en blameer dan seker agente daar voor maar se dan self tov HJS “die agent waarna julle verwys staan gewoonlik agter die deur”jull is soo lig geraak dat julle op julle eie mense skiet hier verwys ek na @Falcon22 se post vroeer.Wat die koop van julle spellers betref weet ek nie so mooi my kinders wat baie talent het spook elke jaar om n koshuis beurse te bekom.Lees asb die post en probeer om nie n tirade te gooi nie dit gaan nou net weer n ding begin waarvoor almal moeg is.
@Rainier: Ek sal in die toekoms maar my weerhou om enige teenvrae te stel teenoor jou retoriese vrae…
@BoishaaiPa: Dit was regtig net ‘n retoriese vraag gewees. Sorri.
@Djou: Ek reken daardie stelling is ongevraagd want n skool wat n trotse akademiese rekord het en verlede jaar n 90% Univ vrystelling behaal het sou beslis nie net gods water oor gods akker laat loop nie..Jy kan my email as jy die details wil weet.
@Grizzly: En Kloof se mislukte poging verlede jaar om ‘n Garsie te werf – nogal van die skool wat beweer hulle doen dit nie.
@sewes: O ja. Die bewys is in die uitslag.
@sewes: Hoekom praat ek te gou? Wat ek se is van toepassing op alle skole. Hulle is eerstens akademiese instellings. Indien hulle spelers werf in hul graad 11 jaar moet hulle net so goed na hul akademie omsien as na hul sport.
@sewes: Hoe sal jy Kloof se geskiedenis onder Becker klassifiseer?Toe Kloof bekend was as die vader van koop?
Hoe dop ń mens vandag matriek ? Rêrig !
@Leelu: Ja tradisionele rugby skole word mos nou nie oor dieselfde kam geskeer nie. Maar deesdae doen 1920 beter
@sewes: Jy verwys nou seker na Kloof se koopte geskiedenis, hulle het al begin koop toe jy nog doeke gedra het.
@Djou:Ek dink jy praat te gou wat as die seun by julle gebly het of wil jy se HJS se standard of vermoe om so n kind te maak slaag bestaan nie. HJS is n top skool in alle opsigte die geskiedenis bewys dit en dis nie n gekoopte geskiedenis nie.
Wanneer ‘n skool ‘n seun werf vir sport moet die skool as akademiese instelling verantwoordelikheid aanvaar vir die seun se akademie.
Hoop die HJS-geval is ‘n les vir almal wat werf.
@CharlesZA: Ek het ongelukkig geen idee nie..Dink die reelings rondom 150 het die 0/15 toernooi bietjie oordonder!
@BoishaaiPa: o15 toernooi?
@Rugbyman: Volgens my info sal in dit in Feb bevestig word en ek verstaan dat HM dit wel beplan om op TV te he.
@Skopgraaf243:
Go Menlo?
@BoishaaiPa: My more en aand praatjies was nog altyd presies dieslfde. Jou hele post het die ondertoon gehad dat julle hom moes aanvaar. Jy praat van die loose/loose situasie… ek kan egter dieselfde vir jou sê in terme van lees wat jy wil… Kom ons agree to disagree want hierdie gaan net aangaan en aangaan tot die hoenders tande kry
@BoishaaiPa: Op n ander noot, wanneer is die fixtures vir 150 jaar toernooi beskikbaar en gaan dit op TV gewys word?
Die o15 toernooi al enige inligting beskikbaar?
@CharlesZA: Ek dink ook so maar het n onskuldige teenvraag teenoor Rainier se aanvanklike vraag gevra en word toe beskuldig van arrogansie..Gaan lees my oorspronklike post in konteks met Rainier se vraag. Hiermee sluit ek nou hierdie topic af.
@BoishaaiPa: Ek is seker n instansie soos HJS sal fine gewees het intern en ekstern as hulle hom afgekeur het om watter rede ookal.
Dink self dit is beter indien die Garsies / Boishaai gesprek gestaak word. ‘n Kind (hy word selfs op sy naam genoem) word bespreek.
@4X4: Affies sal altyd geld hê. Julle moet ‘n “killing” maak by die Klub 600 kroeg. Nogals vreemd dat die “nuwer” skole alkohol vry is, maar dat Affies en Grey bier tuine het?
Jislaaik manne, maar dit wil voorkom of die manne kaalvuis inklim onder mekaar met betrekking tot die werwing aangeleentheid. Die skole wat by werwing betrokke is moet ook seker maar verlief neem as hulle spelers beter pakette elders kry. Eintlik maar ‘n hond eet hond sinario want die ouers sal alyd die beter pakket vat.
Dit is vir my kommerwekkend dat die Affies manne nie by de polimiek betrokke raak nie, werf hulle dan glad nie, is hulle fondse op of broei daar iets agter die skerms met die oog op die voortsetting plan na 2018.
@CharlesZA: Dit was presies my vraag in die eerste plek was dit nie?…Wat sou die reaksie gewees het as hy vir akademiese redes afgewys is?..Intern en ekstern.
@Rugbyman:Verduidelik asb die daardie stelling?..Watter hoekie?..Ek het glad nie afgewyk van my oorspronklike opmerking nie!.Jy verf jouself net in n hoekie as jou dag stories en nag stories nie dieselfde is nie…waarvan julle redelik experts is kom ek agter!..Jy lees wat jy WIL lees en as jy die vraag nie verstaan nie is dit nie my probleem nie.
@BoishaaiPa: Eks nou nie baie slim nie, maar ek dink jy verf jouself in ‘n hoekie in… maar soos jy self gesê het kom ons los dit daar
@BoishaaiPa: Jy laat dit klink of daar iets fout sou wees as hy vir akademiese redes afgekeur word. Dit is n skool after all.
@Rugbyman: Weereens..dit is GLAD nie wat ek claim nie, moet asb nie my woorde verdraai nie..Gaan lees asb weer wat ek gepost het…Presies wat ek voorspel het gebeur nou!..Damned if you do/Damned if you dont…HJS het wel n keuse gehad en hom met ope hande ontvang…maar wat sou gebeur het as hulle hom geweier het agv akademiese rekord?..Onthou dat hulle ook n keuse gehad het om daardie opsie uit te voer!..So ek het glad nie geclaim dat hulle hom MOES vat nie!
@BoishaaiPa: “I have another question…I wonder what would the backlash have been had they refused to accept him because of his academic record?..It was a loose/loose situation for the school from the start..if they accepted him (like they did), it was because of his rugby prowess and to help with their rugby..(as he did)..if they did not accept him, it would have been said to “protect” their 100% academic pass rate..damned if you do, damned if you dont!.”
Hierdie comment klink vir my of jy se julle het nie n keuse gehad het nie. Maar ek mag dalk sleg lees.
@sewes: nee nie onder dwang nie… met n reuse geelwortel! Dit pla my nie… wat my pla is dat die agbare boishaaipa nou wil claim dat hulle geen keuse gehad het nie en hom MOES vat…
@BoishaaiPa: Nee lyk my jy verstaan nie… so kom ons los dit maar… dis nou geskiedenis… net jammer dat die seun nie matriek kon kry nie en hy is nou nogal spyt dat hy die geelwortel gevat het…
@Rugbyman:Lees ek reg “Die agent waarna jy verwys staan gewoonlik agter die deur” en abner is onder dwang by julle weg.
@Rugbyman: “Ek herhaal weer onomwonde… hy wou nie uit pretoria waai nie!”..Dan moet julle ouens n ontvoerings klag gaan le by die polisie want blykbaar is hy onder dwang en teen sy wil verwyder uit Pretoria terug na sy eie huis!..
@BoishaaiPa: Regso… eks seker net te dom om te verstaan
@Rugbyman: Nee..lees weer..HJS het n keuse gehad..niemand is gedwing nie, maar jy mis die punt heeltemal wat ek wou maak. Los dit maar daar.
@Falcon22: Indeed he is an exceptional player and a match winner of note!
@BoishaaiPa: objektief sê jy… eks seker jy is baie objektief… Lyk my wel in die geval weet ek meer as jy ja… die agent waarna jy verwys staan gewoonlik agter die deur, heel toevallig en gerieflik. Interessant dat ek verneem abner gaan moontlik nie WP toe nie…
Ek herhaal weer onomwonde… hy wou nie uit pretoria waai nie! Wat ky omgekrap het was jou objektiewe opinie dat julle abner MOES vat en nie ‘n keuse gehad het nie… jy sal baie goed doen in die parlement
@Rugbyman: I read that John Mitchell is dropping Rudi Page because he is too slow. he has stated that he wants Embrose Papier. now there is a player to be proud of. i watched him many times at Garsies, and he was defiantly a catalyst of the 1st XV.
@Grizzly: Jip. Our own home grown, Monnas big names.
Can somebody confirm if the new lock superstar from Windhoek is in Menlo?
@CharlesZA: In watter opsig? BH het beslis nie vir Abner in Pta gaan haal nie..hy het Paarl toe gekom en aansoek gedoen dmv WP rugby en sy agent, maar die ander stories is seker lekkerder leestof.
@Rugbyman: Alweer die arrogansie perdjie opgeklim? Ag nee man, dit raak nou afgesaag..Objektiwiteit is nogal belangrik, maar blykbaar weet jy meer wat in Boishaai aangaan as enige iemand anders in die Paarl, so ek sal maar in die toekoms by jou moet aanklop vir die ware stories lyk dit my.
@Hooit: Meeste groot name klaar daar….
@Quagga: He is staying at Florida. No new big names at Monnas.
@Hooit: Any news if the talented Santino Swanepoel rocked up at Monnas?
@GCollege86: Eina!
@sewes: Jy kan mos sien Rugbyman het net voelers uitgesteek om die water te toets of daar enige beskikbare aandele in Warwick is.
@sewes: Ironies dat jy nou vra… ek het die capetown 7s gaan kyk… en natuurlik n wyntoertjie deurgewerk… eks mos vrot vd kultuur…
@Rugbyman:Lyk my HJS het julle n guns gedoen en wat soek jy al weer in die kaap.
@4×4:
Nie by ons nie…
@Rugbyman: Classic
@Rugbyman: Hoop nie die kuier was so lekker dat die persoonlikhede verander het en as julle weer ontmoet dat julle soos vreemdelinge vkr mekaar is nie.
Wat die eksamen aanbetref verstaan is dit nie praktyk dat indien rugbyspelers potesiële druipelinge is hulle nie te registreeer vir die eindeksamen nie en dan hulle te versoek ok matriek te skryf via ‘n instelling soos Damelin nie?
@AntonT:ek sien eldon lotz is nou n kwagga, goeie belegging daai,outjie met n helse klomp talent
@BoishaaiPa: Dis jammer wat gebeur het,julle is n trotse instansie,vat hom op die ken en beweeg aan.
@AbsolutMenlo:
@Valkie:
Almal bemark die tyd van die jaar. Of gewoontlik in einde van die jaar. Almal probeer hulself verbeter. Wys my die skool wat dit nie doen.
@AntonT: Ek het lekker gekuier saam met julle rugbybaas abri minnie by warwick wynplaas vroeg in desember! Great mens! Julle is bederf met hom daar…
@AntonT: Het jy al gaan kyk na die /14 oefening? Hoe lyk daai OP losskakel vir jou?
@Rainier: Al wat ek bedoel is dat die rugby manne ook ‘n rondte golf kan inwerk. As hulle bietjie sukkel met hulle swing kan hulle dalk ‘n girlfriend kry. Verlede jaar was nie net mej Suid Afrika en heelal ‘n ou kwagga nie. Mej Suid afrika tiener is ook ‘n kwagga en mev Suid Afrika eerste prinses was ‘n ou kwagga. Hier is baie om te doen in George behalwe rugby speel.
@AntonT: So julle het die bywoning trofee gewen?
Amper soos pad patrollie pryse?
@BoishaaiPa: Nie jou beste post op hierdie blog nie.
@Smallies: Monnas rugby is second to none. That includes academics. Whahaha just rolled something
@BoishaaiPa: in my beskeie mening is n skool heel eerste daar vir skool die akademie is vir my belanriker as enige sport, my seun weet dat sy rugby speel totaal afhang van sy akademiese standaard….
Net bietjie spog.
BMW SA Ope Kampioenskap 2018 : Kwaggas gaan groot!
Kwaggaland se naam is hoog gehou by die onlangse 2018 BMW SA Ope Kampioenskap wat by die Glendower Gholfbaan, van 11 tot 14 Januarie 2018 plaasgevind het.
Die oud-Kwaggas en huidige Kwagga wat deelgeneem het, is :
Branden Grace (oud-Kwagga 2006) – Hy het 2de in die toernooi geëindig, net 3 houe agter die wenner, Chris Paisley.
Riekus Nortjé (oud-Kwagga 2006),
Breyten Meyer (oud-Kwagga 2010) en Wian Verster (Oud Kwagga 2012) wie die gholfjoggie vir Jacques Kruyswijk (4de posisie) was.
Jovan Rebula (oud-Kwagga 2015) en Christo Lamprecht (huidige graad 11- leerder) het as amateurs deelgeneem.
Die skoolspan oefen twee keer ‘n week op Oubaai en sal oor die naweke vir die lekker op Fancourt gaan speel.
@GCollege86: mmmmmm
All on own steam I presume… Luckily they didnt move to us… that would’ve been punishable by death…
@BoishaaiPa: Accept him you say… sjoe maar julle ouens verbaas my elke dag meer en meer… ek en jy weet altwee presies hoekom abner geskuif het… asof julle hom ‘n guns gedoen het? Asseblief tog… Hy was een van die grootste redes hoekom julle so suksesvol was die jaar… die arrogansie verstom my… abner is nie by ons weg oor hy wou waai nie en nou is hy skielik op julle afgeforseer? Nee rerig
@GCollege86: These things happens..one of Boishaai’s star u/15 athletes and rugby players went over to Paarl Gim with his athletics coach…That’s a choice some make and nothing one can do about it.
@Rainier: I have another question…I wonder what would the backlash have been had they refused to accept him because of his academic record?..It was a loose/loose situation for the school from the start..if they accepted him (like they did), it was because of his rugby prowess and to help with their rugby..(as he did)..if they did not accept him, it would have been said to “protect” their 100% academic pass rate..damned if you do, damned if you dont!.
Two of the Selborne and Border u16 players from 2017, moved to Grey Bloem . Both also made the SA High Performance Squad last year. Huge loss for Selborne. One of then already has a few 1st team caps.
@Rainier: i have asked myself the same question. still, an awesome player non the less. i tell my some all the time Rugby & academics go hand in hand and are non negotiable.
@Falcon22: Now there is an interesting theoretical question. Abner played a big part in the 2017 unbeaten local rugby season of HJS, yet he broke a 23 year run of 100% GR12 pass rates.
If this was an option in January 2017, what would the school have chosen?
@Tussen die lyne: as for Abner surly you have heard the saying” you can lead a horse to water but you cant make him drink”. if you look at his age and do the Math he must have failed before. you can put in extra effort but you cant make him pass. maybe other issues. since he was the fist person to fail grade 12 in boishaai, in what i have been told in 23 years, i’m sure the school put in the extra effort. with that being said he is an awesome player.
@Rugbyman: I am sure he was, and i don’t recommend that he leave neither. i think Garsies have done a sterling job getting him to where he is today. i was under the impression that he played U13 Craven week…
@Riempies: miskien moet jy die situasie beskou uit die oe van ‘n kind wie SE drome nie waar geword het, na beloftes. Of sy akademie is power omdat hy net op rugby gefokus het. Of hy het geen werklike opsies na skool omdat hy net op rugby gefokus is deur die skool. Ens, ens. Spyt is Altyd te laat. Weereens, Gaan oor praktyke en hoe werwing gedoen word. Niemand hier stry oor beginsel. Wat is daar om nie te verstaan?
@Falcon22: I was extremely sarcastic… offcourse they all offer bursaries in some way shape or form… but they scout mostly at the cravenweek… hence they miss players like diego quite often at u13 level… they do however pick them u at u15 or u16 level and then the learner will make a move “totally out of his own choice” to one of the top schools in that area… do u think diego was not on a few schools’ radar of the last 2 years?
I hope this clarifies the situation…
@Lat-Wiel: hello, welkom op die blog. Is jy nuut of net naam verandering?
@Tussen die lyne: you can read one of the other blog posts as to why boys fail or not perform to their potential. It comes down to discipline and inadequate focus. They think rugby is the, be all and end all, and do not focus on all the other factors that make up a good education. Some also need to work quite hard to pass – it does not make them a lesser person. School can only do so much. But the promises, oh the promises.
@Rugbyman: @Tussen die lyne: @Falcon22: It was an absolute pleasure watching Diego played and developed the last four years at Garsfontein!! He should not play for any other school! Well done Garsfontein and Diego!!
@Rugbyman: Oh… that is very sad and i mean it. i’m sure there are many talented players such as Diego that wont get a chance. maybe they should start playing junior club rugby here in the Cape as the do in Pretoria. that may help for them to get some recognition. if i remember registration fees were not expensive neither.
@Falcon22: No… none of those schools ever offer anything…
@Rugbyman: I don’t have an issue… nothing wrong with Garsies. i have supported them for a long time, and they will always be my second team, the whole purpose of the question was, do the schools in the Cape offer sports scholarships to talented players such as Diego.
@Falcon22: Great stuff… so then if you have an issue you know who to contact…
@Rugbyman: Actually i know Diego very well. my son and he are good friends. he went to the same primary school as my wife. he spent week-ends with us when i lived in Garsfontein. i think he is a brilliant player. oh and my son also went to Garsies.
Falcon with all the respect in the world….you do not have a clue what is Diego’s situation. I can tell you that I know him since under 12. Nobody from the schools you mentioned aproached him, but nobody. They recruit only players from provincial under 13 sides. Diego could not afford any school. Then if the schools are so good, tell me why Abner v Reenen failed gr 12 after he left Garsfontein for Paarl Bois at the end of gr 11. Lastly do you know that there are 100’s of talented boys in Boland region still not in good schools. I will help you identify them then you can pay for them to be in good schools
@Falcon22: Maybe because we were the only school to recognise and give him an oppurtunity whilst he was u/13… Maybe because he made grant khomo, cravenweek and SA schools out of garsfontein… Maybe because he is a happy schoolboy at garsfontein…
What a shitty anonymous remark… Do you even know Diego? Do you know what he is about? You obviously have no clue what and who we are… please grow up
@Falcon22: Yawwwwnnnnnnnnn…………
Met Affies se werwing budget wat aangepas moes word het daar net 3 nuwe gesigte ‘n opwagting gemaak by die Onder 15’s en 2 broers vanuit die Boland by die Onder 16. Hulle ouers was bereid om empties te aanvaar as betalings metode.
With reference to “the likes of Diego Apollis” in the Blog heading, I have had the pleasure in watching him grow as an outstanding rugby player from U14 to U16. What I can’t understand is why he chooses to play for Garsies, when he lives in Wellington in the Cape. With his talent he could pick and choose any one of the top schools in his own back yard such as Boishaai, Paarl Gym or Paul Roos.
@Greenman: Green as Hilton vir hulle meer bied as Helpies then so be it. Ek hoop nie dit was vir rugby nie? Hilton staan nou nie juis bekend vir hul goeie rugby nie. Eerder vir hoeveel dit kos om daar skool te gaan.
Maar soos ek nou al vervelens toe gese het. Dit bly die ouer en hopelik die kind se keuse. GEEN SKOOL dwing hulle nie. Daarom sal ek mooit die bohaai verstaan oor skool skyf nie.
@Riempies: Ja, ja die argumente is al holrug gery, maar die issue gaan nie oor vrye keuse of dwang nie. Dit gaan oor die metodes wat skole gebruik om te lok en DAT die kinders in ‘n mode gaan om te dink rugby is die Alfa en omega. Dit is ook nie soos werk verandering nie, primere fokus is nie geld maak, of is dit?
Vanjaar gaan ‘n opwindende skole rugby jaar wees. Waterkloof het ‘n rowwe jaar wat voorlê, maar ons is positief. Ek glo dat die terugkeer van Mnr. dM en die bydrae van Pine Pienaar net positiewe gevolge gaan hê.
Volgens my seun gaan Garsies witwarm wees en gaan hulle die span wees om te wen.
@Djou: … verseker, maar ek het mos gepraat van hoof fokus is graad 8, of betwyfel jy dit?
Wie is die 150 beurse skool wat ‘n buurman van Affies is?
@AbsolutMenlo: Ek praat van die skool wat 150 beurse ‘n jaar toestaan – soos op die blog erken.
Tweedens, as jy dink ander weet nie van die werwing op senior vlak by Menlo nie, maak jy ‘n fout.
@Lat-Wiel: AbsolutGraad 8 ja … en natuurlik sal daar leerders bykom dit is normaal.
@Grizzly: AbsolutFantasties … Jy ken mos jou rugby … top afrigting, van die beste blootstelling en top leerders wat die skool na graad 12 verlaat.
@AbsolutMenlo: Ja graad 8 seuns. Byvoorbeeld die twee Helpies o/16A spelers van daai sterk span van 2015 en die voorspeler (stut) van die 2015 o/14 span wat al drie oor is Menlopark toe. Dink dit gebeur wel oral, maar dalk nie oral ewe veel nie.
@AbsolutMenlo: Menlo werf met dieselfde beleid van 2010.Dis moontlik al langer.My vrou se broer is in 2005 gewerf op Craven week deur n agent van Menlo.Tweede dag van Cravenweek op Potch by span braai.Poerie van Rooy se klong was die scrummie en hyt ons probeer oortuig om Affies toe te gaan.Skoonpa het Menlo gekies oor hul beleid wat jy hierbo noem.HOE werk dit vir julle die afgelope dekade of so
@Djou: Moet seker dan PBHS of Affies meisies wees
@Hooit: … Jy het verkeerd verneem of jy moet jou bron verander … seniors so 2/3 nuwe gesigte. Almal behoort mos al teen die tyd te weet Menlo fokus op graad 8 en volgens my die mees volhoubare strategie om ‘n gesonde rugby kultuur te skep.
@Murrayfield: Uhm. Nie van Menlo gepraat nie. Wonder waarom jy dink ek het.
Ek gaan nou aanskuif van die werwing/koop/geleenthede bied ens. Begin nou al voel soos n Garsie afrigter/ondersteuner. Almal hardloop met stories van Monnas en hoe hul kinders koop ens, wat geensins waar is nie. Dink as Beet skole moet rank wat werf hasl Monnas nie eers die top 20 nie. Rugby en akademie is nie die enigste redes waarom kinders van skole verander nie. As Monnas spelers plek in CW span belowe hoekom was daar nie meer in die span laasjaar nie. Monnas werf wel maar nie naastenby so erg soos ander skole in die area nie, maar maak nie saak wie hoeveel werf of nie Monnas speel graag teen almal want as jy jouself wil bewys moet jy speel teen die beste.
@Riempies: Hilton het by julle kom haal laas jaar. Met pa en seun gepraat by Hilton. Glo n geleentheid wat nie kon verby gaan en id seker
@Djou: Ek BID en speel die LOTTO dat die beursies dik gaan bly!!
@Hooit: Dankie, ja wou maar net bevestiging kry. Hoop hy maak ‘n sukses daarvan. Nog nie van enige ander spelers gehoor wat eerstespan kon haal wat weg is nie.
@knowthegame: Ek praat rugby op die rugby blog. Akademie, atletiek, skaak ens kan op verwante blogs bespreek word. Helpmekaar en Monnas is/was bewus van die kind se keuse om te skuif. Hy is nie eers verseker van n plek in Monnas se 1ste span nie.
@Riempies: Baie dankie vir n goeie antwoord.
@4×4: Het affies net 7 CW spelers ingekry in graad 8?
@4×4: Ja, jy is reg. Maar daardie beursies gaan vir net ‘n paar jaar dik bly. Die kans is dan goed dat jul buurskool wat nou die werwings doen en sterk juniorspanne bou dan gaan terugval!
@Hooit: help my asb reg.Hoe is dit reg gedoen?As ouers enige idee het,sal jy nie n kind in graad 11 skuif nie,want daar is geen waarborg dat hy dit gaan maak in rugby nie,so hy moet ook aan akademie dink.Die enigste waarborg is waarskuinlik die ou truuk by Monnas…waarborg CW of worst case AW.Wonder of Menlo nou al daai pull het by bulle,glo ni
@Tussen die lyne: Ja, jy is 100% reg. Maar Garsies se opponente het geleer by die propagandakonings in Duitsland tydens die 2e wereldoorlog. Hoe groter die leuen en hoe meer dit vertel word, hoe groter die kans dat oningeligtes dit gaan glo. En ongelukkig is die meeste mense oningeligtes.
Wat egter hartseer is, is dat daardie selfde mense wat die leuens versprei geag word as leiers!
@CharlesZA: Hulle kan dit as proewe gebruik.
@Rainier: Hulle het darem genoeg spanne om dit te doen.
@Tussen die lyne: As Wildeklawer moes bestaan uit skole wat nie werf nie dan sou Pretoria Boys High 20 maal teen hulle self moes gespeel het.
@Greenman: Weet jy iets oor Helpies wat ek nie weet nie?!
Hierdie ou verwing gesprek is nou al so oud soos die berge. Ek het nog nie van een ouer of kind gehoor wat gedryg of gedwing is om van skool te verander nie. Hulle doen dit gewoonlik uit vrye keuse.
As ek nou more genader word met n beter werks aanbod, met beter voordele, beter kans tot bevordering en medies en pensioen en en en en…. dan is ek seker ek sal dit oorweeg. Of ek die aanbod aanvaar of dan nie bly dan mos ma my keuse. Selfde geld vir rugby spelers. Hoeveel n kind kry nie dieselfde geleentheid om te “shine” as die een in n “tradisionele” rugby skool nie? Net omdat hy in verkeerde skool is nie?
Ag nee regtig manne. As jy n goeie afrigter het en n goeie rekord dan sal die seuns by jou bly. As jy n k.k en het en jy verloor gedurig dan soek die talentvolle een n ander skool.
Neem tog nou maar verlief daarmee!!
En natuurlik is Affies ook nou nog hulle borg, Steinhoff, kwyt
@Greenman: Affies se voedersbron word eintlik gekontrakteer deur Glenwood. Maar ten minste kan die seuns ten minste een keer per jaar opvang as die helfde van Glenwood emmigreer Pretoria en die ander jaar die Pretoria ouers ‘n geleentheid aanbied on die sien hoe hulle seuns in Durban vertoon. Mango is nie meer so betroubaar nie en Kulula se bagasie reëls laat veel te wense oor.
Wat Affies se werwing aanbetref sal Klub 600 hulle sokkies moet optrek en die Botcoin belegging ten gelde maak want dit blyk dat geskat aan die 7 Craven Week spelers wat hulle die jaar opgedaag het, is iemand erens se beursies baie dikker as hulle sin.
Dan het die nuwe generasie beursie skole natuurlik baie hard gewerf onder Affies se onder 14 en 15 seuns maar uit ondervinding is nie alle ouers behoewend nie, en kan hulle darem ook skoolgelde bekostig, wat dit so effe moeiliker maak vir van die nuwe ambisieuse Super Skole.
My kommentaar dan! Die hele wereld koop en al jare. En moenie my probeer wysmaak anders nie, Van Affies wat nie ‘koop” nie maar klub 600 se handjies staan bak of Paarl Boys. Nou net een van my maatjies se seun “oortuig daar uit Oos Londen. Grey presies dieselfde en praat nie eers van Hilton. Speel Glenwood nie. Blykbaar te professioneel en nou koop hulle te lekker Boere hier in die Noorde. Daar is altyd my oom se antie se sussie se seun wat behoewend is en daar gaan jy! Vra maar vir Helpmekaar! Ons noem dit oorlewing! You in or you out!
Wou net hoe werk dit!
Huh!
Naand almal. Ons hier in Noord Kaap luister graag. Maak dit maklik en gee daardie name. Garsfontein is verstaan ek Wildeklawer belet omdat hul so werf, maar nou klink dit my dat hul opponente in die Noorde eintlik die sondebokke is.
@Rugbyman: Sal definitief weer kom groet.
@Hooit: ja… see no evil, hear no evil… ek het gelukkig of ongelukkig vd whatsapps gelees… anyway dis nou verby
Ons speel ook maar wat voor ons is en met wat in ons arsenaal is… ons sien baie uit na ons, hoe het jy dit gerate, 6 uit 10 seisoen met 3 verlore teen monnas…
Sal jou seker langs die veld sien, kom groet gerus!
@Rugbyman: Ek het nou al met al die werwing stories van Monnas die coaches reguit gaan vra en wat ek hoor is anders as wat gesê word so ek ignoreer maar nou al die stories. Nog altyd gesê jy speel wat oor jou op die veld is as jy die beste wil wees.
Selfs die heilige waterkloof was op die spoor van een van ons manne… hy het gelukkig ook nie gegaan nie… Jammer sewes…
@Hooit: Haai nee… hoe durf jy sê enige ander skool as garsfontein doen inkopies? Dis tog net die satans van garsfontein wat koop en werwing doen… al die ander skole skryf hulle sommer self in…
Monnas het laasweek nog hard probeer met een van ons manne maar was (weereens) nie suksesvol nie… die engele van skole rugby darem…
@Lat-Wiel: Slot is hier. Maar dit is reg gedoen so niks onderduims nie. Albei laasjaar se o/16 stutte is ook by Monnas. Geen hoë profiel spelers nie, so Monnas speel met wat hul het.
Ek verneem Menlo het groot inkopies gaan doen. Sal graag wil weet of dit waar is want hul het hul juniors so opgepraat, hoekom dan gaan werf?
@Hooit het die Helpies slot in graad 11 toe by Monnas begin soos daar gespekuleer was? Ek sien die groot o/16 stut Marx wat in Monnas was, is nou in Marais Viljoen in Alberton.
@Rainier: kirrect ne!! Previous Craven Week (u/13) performances are taken into account, as those are the targeted children.
@Valkie: I take it that was not rugby standards at Curro….
Yes, in a day or two, or week or two this will become clearer.
The biggest recruiter currently in our region is Curro Nelspruit, followed by HTS Middelburg and Rob Ferreira in White River.
Nellies also welcomed some grade 9 Learners who did not perform to the standards set by Curro, and had their busaries cancelled. So it works both ways.
I stand to be corrected but Nellies have, this morning, welcomed their biggest group of grade 8 learners ever and totals 318 Learners.