Rank | Team |
---|---|
1 | HJS Paarl |
2 | Grey College |
3 | Paarl Gim |
4 | Monument |
5 | KES |
6 | Grey PE |
7 | Glenwood |
8 | Paul Roos |
9 | HTS Drostdy |
10 | Affies |
11 | Helpmekaar |
12 | Boland Landbou |
13 | SACS |
14 | Framesby |
15 | Waterkloof |
16 | DHS |
17 | Noord-Kaap |
18 | Hilton |
19 | Brackenfell |
20 | Stellenberg |
21 | Transvalia |
22 | Kearsney |
23 | Dale College |
24 | St Johns |
25 | Rondebosch |
26 | Menlopark |
27 | St Andrews |
28 | Welkom Gim |
29 | Bishops |
30 | Selborne |
Leave a Reply
You must be logged in to post a comment.
@Ploegskaar: Ek het niks sleg van hom gese. Net gevra of n ander ou kan 12 speel. Jy darem vinnig op jou perdjie.
@CharlesZA: Soos hulle in Engels sê, that’s an unfortunate comment. Mens moet somryds sonder jou skoolbril kan kyk as jy wil saampraat. Behalwe dat hy 80%+ skop, is Aspeling ‘n 12 wat lyn reguit maak en opposisie bymekaarmaak, toevallig wat ek dink Elmo in ‘n 12 soek
@Ploegskaar: Lekker vir Belville!! Kan Kellerman van Gim 12 speel?
Leemtes soos genoem kan wel aangespreek word, dalk met ‘n agterlyn soos die?
9. Vusi Dlepu
10. Quan Eymann
11. Durin Hoffman
12. Dan Aspeling
13. Muller Du Plessis
14. Angelo Davids
15. Thaakir Abrahams
@Ploegskaar: Dankie vir jou opinie, Ploegie. Wil vir my dus voorkom of my informante se inligting darem tog redelik in die kol is. Moet erken, dat ek nie vir Luther Mckay ken as n heelagter nie. Het hy nie vleuel vir Boland gespeel nie ? Ek het geglo dat Muller du Plessis heelagter sou speel en Thaakir en Angelo Davids die binnebaan gehad het op vleuels. Maar Davids was volgens die Stellies bloggers nie in aksie nie, en is volgens hulle ook nie beseer nie. So! Weet nie wat daar aangaan nie.
Ek glo wel dat daar in omtrent al die posisies redelike gehalte spelers is, vir n beginspan, maar soos almal weet, moet die reserwes ook almal n volle wedstryd speel, en dit is hier waar daar moontlik probleme kan kom, weens n gebrek aan kwaliteit diepte. Indien daar dan nog ook beserings kom aan sleutel spelers, kan dinge moontlik lelik skeefloop.
@Kattes-Strofes: Hulle sê ‘n toe bek is ‘n heel bek, juis vir my hierdie tyd van die jaar, waneer dit by provinsiale proewe kom. Na 20 jaar weet ek praat gaan dadels help, daarvoor is daar te veel invloedryke baadjiedraers, pappas, afrigters en agente wat hul eie skool en/of persoonlike agendas dryf.
Wat hierdie jaar se groep betref, was Luther McKay, naas Thakir die beste 15 in die WP die jaar, se weglating na rondte een vir my en vele ander ingeligtes die grootste skok, maar ook maar net weer ‘n voorbeeld van die manipulasie deur genoemde partye.
Op loskop en haker lyk ons ok, kwaliteit 3/4/5 is dun, loosies is daar potensiaal om ‘n gebalanseerde kombinasie te kies, kwaliteit 9/10/12/13 is dun, met redelike opsies op 11/14/15. Grootste probleem kan die lostros toertjie manne agter, wat klaarblyklik die binnebaan het, se verdediging wees. Dan weer, dalk wil hulle graag die juniors solank konformeer met die WP se nuwe beleid van mooi verloor.
Surprised to see Framesby that far up. Must admit that wins against Queens,EG Jansen and Boland Landbou are huge achievements in any year. Well done to them.
@odie15: Jip
Virseker Toernooi 2017: https://www.virseker.co.za/dagboek/virseker-beker/makroskole-oorsig2/
@Die Ken: soek jy ook?
Ek dink die verwysing na Gim-Oakdale het betrekking op wedstryde in die Paarl.
@odie15: Rom rom rom
@Stier: it was 1 of 3 observations I had before Grey.
@odie15: Sal netjies wees
@Gimoldboy: Kan moontlik so wees dat julle nog nie teen Oakdale verloor het nie. Onthou ! Volgens Andre T, het Vrede ook nog nooit teen Grey Bloem veloor nie. So alles is moontlik !
@Gimoldboy: Bly dat julle manne nou ook uit jul dop kruip. Mens moet bekommerd raak as die Gimmies so stil raak, en dit. terwyl ons Boishaaiers nou omtrent die pot roer.
Moet byvoeg, Die Rose, wat jaarliks ook n hele paar bloggers gehad het, is met die uitsondering van Kokkie, ook maar aan die stil kant, terwyl Boland se Ploegie, wat nooit skroom om sy mening kaalvuis te lug nie, ook maar traag is deesdae met sy opmerkings. Miskien is die manne/dames te hard aan die werk, en het nie so baie tyd soos hierdie pensionaris nie. Hoop maar dit is die geval, want ek , en ek glo talle ander, geniet die bydraes van verskillende bloggers, of mens nou saamstem,of nie.
@BuffelsCM: Angelo is nie beseer nie, weet egter nie hoekom hy nie daar was nie. Nivan het n vinger besering en dit is hoekom hy nie daar was nie.
@Stier: send me your ph# please at paddys1chuk@yahoo.ie and anyone else wanting to be a part of Interschools SBR 2017 t-shirt. Just your ph# and sbr handle
@Kattes-Strofes: Ons is nog hier, maar moet se die HJS manne vat nou behoorlik (v)oor!
@BuffelsCM: Die naweek gaan `n interessante een wees. Ek hoor ander dag in `n geprek by Gim vs Rondebosch dat Gim nog nooit teen Oakdale verloor het nie, en kon dit darm nie glo nie?
@odie15: I know Vusi was injured recently and he didn’t play yesterday. Hopefully it isn’t a long term injury
@Kattes-Strofes: Ek het nie vir Angelo gesien nie. Ek hoop regtig nie hy is beseer nie want hy is na my mening ‘n “certainty”.
Daar is baie sterk kompetisie op haker en tussen die loosies. Daar is wel goeie stutte beskikbaar. Die manne wat ek dink goed genoeg is, kan skrum maar is ook bedrywig in die vaste los. Diepte op slot is egter ‘n probleem (in my opinie ook) maar daar is wel ‘n paar manne wat hul kant sal bring.
Ek glo ek is ook objektief Kattes maar nou ja wie is ek om te stry
I dont get to see much trials.
@BuffelsCM: Dit klink vir my of daar baie sterk kompetisie, en diepte op haker is. So ook op loosies. Die goeie stutte en slotte is blykbaar nie so in oorvloed nie. Agterlangs is daar weer baie goeie aanvallers, met spoed en goeie voetwerk, maar die verdediging lyk maar eina.
Miskien is my kennise te negatief, maar ek glo nie. Hulle is objektief, en reeds lank in die game.
The final count for the rugby Grey vs Boishaai in Bloemfontein. Grey won 16 Boishaai 10 and 3 matches drawn. The thing that was interesting is that Grey’s under 19 teams struggled but at the lower age groups they had more wins by far, some really close scores especially under 14.
@odie15: Yes last year Michael box kicked a lot I also noticed that this year they don’t really use it. Funny against Affies I thought they should have used it much more, it could have been very effective with their 12 that kept pressing up so hard. I guess this team is not just a one trick pony as some here suggest.
@Atlantic: Dankie daarvoor. En Angelo ? Het hy gespeel, en indien wel, hoe het dit gegaan ?
@Skopgraaf243: @BuffelsCM: My apologies, I had the wrong Duren in mind. Nasson has been injured and is out for the rest of the season… real pity
@Kattes-Strofes: More Kattes…..om jou vraag te beantwoord re. Stellenberg spelers…Josh Muller ( haker ) was ons “stand-out player” in die laaste wedstryd , regtig baie goed gewees , hy en Rossouw ( Paarl Gym. ) het mekaar opgekeil. Jacques van Biljon ( skrumskakel ) het baie goed gekombineer met Quan Eyman, paar mooi breke gehad. Soos genoem het Janko Swanepoel en Andre Hanekom ook hard gewerk en die oog gevang. Daar was nie veel AJ Rosouw’s op die dag te sien nie , so hy bly ook beslis nog in contention….
@Skopgraaf243: Nope he has played yesterday. He still is one of Boland’s danger men!
@CharlesZA: Nee wat gee liewers joune
Die manne speel eers volgende week teen Boland en daarna word ‘n groep aangewys waaruit die finale 2 spanne gekies word. Ons kan dalk na volgende week se wedstryde spekuleer.
@Blou Trein: Paul Roos 9 en ook nog ‘n vleuel enkels seer gemaak. Ek weet nie of dit iets met die speelopprevlak te doen het nie (te hard / effens ongelyk op plekke dalk). Laasgenoemde was nogal ‘n opmerking van die noodhulpmense.
Interessant dat Boishaai se beseerde slot een helfte op 8 gespeel het in die eerste wedstryd. Hy het ‘n enkelstut gedra en lyk vir my nog nie 100% nie. Ek glo egter dat die WP hom iewers moet gebruik. Hopelik herstel hy binnekort.
Did the Boland player get lost in this GKu16 line-up above?
So many questionable things……….
@HJS Pa: @Blou Trein: @Stier: I appreciate that we can disagree on calls around. My comment is based on observation without emotional connection to the outcome and not just in one game. No malice intended towards the player who’s character I do not know and who I thought had an influential game for the first 2/3’s or Boishaai. Many questionable things happen on a rugby field but I’d be the first to agree that to label a player a cheat is definitely uncalled for. If any player intentionally goes offside, deliberately knocks a ball on, knowingly enters a ruck from the side, holds the ball on the ground,knocks on but carries on playing, makes a judgement error high tackle and the list goes on and on, we don’t label those players as cheats or personally attack their characters for what they did wrong in those moments, we accept it as part of the game but we also hope that the referees make the right decisions under the circumstances.
@Blou Trein: Boishaai se haker het langs veld gesit met seer enkel, n stut van Gim het ek ook gesien wat enkel of voet seer gemaak het. Verder niemand anders wat ek kon sien.
@CharlesZA: Enige ernstige beserings?
@BuffelsCM: Gee ons jou CW span? Tog lekker om te spekuleer.
@Kattes-Strofes: Ek hoor jou en sal nie spesifieke individuele name wil uitlig nie maar die talent was redelik versprei deur die spanne. Daar het bv in die eerste wedstryd reeds ‘n klomp Boishaaiers gespeel wat teen Grey begin het. Ons gaan steeds ‘n giftige agterlyn in die veld kan stoot.
Daar is voorts manne wat mooi ontwikkel het vanaf 2 jaar gelede en glad nie in die GK-span was nie. Sommige van hulle glo ek klop redelik hard aan die deur. Ek het die span van 2015 maar ongelukkig is dit in alfabetiese volgorde:
The 2015 DHL Western Province Under-16 Coca-Cola Grant Khomo team is as follows:
Thaakir Abrahams (Paarl Boys’ High)
Keagan Adams (Western Cape Sport School)
Suhaib Agmoedien (Rondebosch Boys’ High)
Willem Barnard (Paarl Boys’ High)
Henry Chamberlain (Paarl Boys’ High)
Albert Coetzee (Boland Landbou)
Angelo Davids (Stellenberg High)
Vusile Dlephu (SACS)
Muller du Plessis (Paarl Gimnasium)
Joshua du Preez (Paarl Boys’ High)
Luca Ferreira (Paarl Boys’ High)
Wian Fourie (Paarl Boys’ High)
Franco Horn (Paarl Boys’ High – captain)
Gerado Jaars (Paul Roos Gimnasium)
Yazeed Karriem (MIT Rangers Youth Club)
Ian Kitwanga (Parklands College)
Cornel Kotze (Paarl Boys’ High)
Christian Leech (Paul Roos Gimnasium)
Duran Nasson (Boland Landbou)
Christiaan Slabbert (Paul Roos Gimnasium)
Marthinus Strauss (Paarl Boys’ High)
Aaron Zederberg (SACS)
Ek glo hulle kan dalk die kern van die span wees maar daar is ‘n paar manne wat nie in die CW-span gaan wees nie IMO. Ek sal dit maar daar laat
Leeus is by verre die gustelinge. Klink vir my hulle het nie eers vir Helpies nodig nie.
@BuffelsCM: Soos gesê ! Ek was nie by die proewe nie en moet dus my opmerkings baseer op vriende, wat wel daar was, en wie se oordeel en kennis, ek vertrou.
Daarvolgens moet ek aflei dat WP vanjaar nie so n sterk span in die veld gaan kan stoot nie. Die meerderheid spelers sal oudergewoonte kom van die manne wat 2 jaar terug Grant Khomo gespeel het, en in daardie toernooi pak gevat het by die Leeus. Daar is blykbaar ook bitter min, indien enige, regte “game breakers” in hierdie groep, anders as in ander jare.En laastens is daar in n paar sleutel posisies blykbaar nie baie beskikbare talent nie. So ja ! Weer kompeterend, maar dit sal knor om weer as nie- amptelike kampioene gekroon te word. Speel ook teen die sterk Leeus span, wat bepalend kan wees wie in die “eindstryd” gaan speel.
Dit is nou aldus my vriende !
@meleond: @HJS Pa: an opinion…could be correct….could be incorrect. Opinion is the pack of fwds were drilled in last 25 min. Couple of the tries weren’t due to card. 1 was a knockon from kickoff…quick hands to wing and score…other was player anticipating long pass and going through to score. There were plenty pressure moments…I think Boishaai video analysis the week before picked up on and got players to push in those places. Also I noticed scrummy box kick 1st time Boishaai used that this year….
@meleond: @beet Totally uncalled for.
@Stier: 100% correct, one would start holding your breath when the last 5 minutes arrived. I am willing to stick my neck out and say that they are one of the few current schoolboy teams that can maintain the intensity for the full 70 minutes on both attack and defence!
@beet: Sorry but I disagree. If you know the boy you won’t make such a statement Beet. Very unfortunate
@Kattes-Strofes: Nee wat ons het nie die afgelope naweek gespeel nie maar is darem nog hier. Ek was darem ook vandag by die proewe en ek glo daar is soos in die verlede steeds genoeg talent beskikbaar om 2 sterk spanne te kies.
@chief: I made an observation based on Boishaais performance the last five of so years. Boishaai lost quite a few games in the last few minutes of games when they were leading four or five seasons ago. The last three seasons they have changed that trend around and now they are winning games in the last few minutes or with a good second half performance. There conditioning is definitely much better the last three years.
@beet: @chief: As I pointed out before, Vian was lucky not to get a yellow so was the Boishaai wing. Like I also pointed out Grey’s no 5 (tip tackle when Boishaai player scored try, not even a penalty nevermind a card) 12 (pulling a player by the collar while in the air after the whistle has gone, once again not even a penalty) what about the high sholder charge on Franke when he kicked the ball through, no card? Both sides got away with a few things. As for Vian fakeing it, sorry no way beet. During the Affies game he took a swinging boot to the face and recieved several stitches but he finished the game and played like a monster. That boy is hard and won’t go down for no reason. If you are suggesting that he is a cheat it is unfortunate.
@chief: Get oDaar was baie gevalle van potensiele kaarte en strafskoppe aan beide kante. Bv. no 12 van Grey het vir 13 van HJS aan die kraag afgetrek
Die game is klaar . Beweeg aan asb
@chief: Ek dink ‘n mens sal oor en oor die wedstryd kan kyk en elke keer op iets nuuts afkom waarmee jy saamstem of nie saamstem nie. Ek ondersteun die gebruik van kaarte in rugby, maar glo dat dit nie die uitslag van ‘n wedstryd moet bepaal nie. Ek sal graag wil sien dat ‘n wedstryd gespel word met beide spanne op volle sterkte vir die volle duur van ‘n wedstryd. Ek dink ‘n kombinasie van afstuur, punte inboet en tyd weg van die spel sal kan werk.
@Kattes-Strofes: One of ‘youre’ new Boishigh bloggers seems very suspicious to me. He likes wors too much.
@odie15: Good initiative. Would be really awesome to see the faces behind the usernames!
@Kattes-Strofes: we have rejoined as boishaai supporters…
@Kattes-Strofes: Been around a while as a reader only. Enjoying the banter and still a bit reserved with commenting.
@Kattes-Strofes: Hou Janco al dop van laerskool. Harde seun met goeie gene, pa het mos slot vir Boland gespeel.
Beet !I know this is not part of this thread on the blog, but I noticed a number of new Boishaai bloggers joined the page. Of cource it is most welcome to get more opinions and banter from bloggers. However , it seems that a number of our long standing regular contributors have gone AWOL, or is under cover. Also do not see many Paarl Gim bloggers, apart from Guts and Glory. Waar kruip jul Gimmies weg ? The Hoppers, with the exception of Greenman, are also very quite, in spite of a stellar season thus far.
I wonder if this has something to do with the success, or lack thereof, of the various schools ? Any thoughts on this ?
@Kattes-Strofes: al twee stellenbug se slotte is regtig van hoogstaande gehalte, hou hulle dop al van die noord suid toernooi….. Hulle is kwalityd
@odie15: He is still under 17 and played in the first game of the day. Think he in one year away. Looks like a great kid and always greets me with a firm handshake.
@chief: When I watched the recorded match on Saturday evening I witnessed the incident you described and was actually thinking about doing a blog about incidents like that high tackle. Like many others who follow the blog closely I watch a lot of SBR matches. What was once rare seems to be on an upward growth path now. It involves reacting in a particular manner to a cardable high tackle offence. The perpetrator does down in a heap, fakes injury to the extent that it appears to be very serious, requires the match to be stopped, the player to receive medical assistance and eventually be helped off the field. From what I’ve seen, school referees mainly out of sympathy respond very leniently and often don’t brandish cards. The strategy works. Once play is underway, the players make miraculous recoveries and return to the action. I’m not sure I should be laughing while I’m typing this but thinking back I’ve seen a few Hollywood Academy Award winning performances over the years. I’m not sure this is exactly what happened in Saturday’s game but I’ve seen it often enough to be suspicious.
@Kattes-Strofes: Het nie sy game gesien nie maar hoor hy hard gewerk in die los al was die game redelik oop. Josh baie goeie game op haker gehad, hoop regtig hy maak die CW span. Van die ander manne het Andre Hanekom lekker gespeel in die 2de game. Hy het 3 driee gedruk, sy span was redelik oor die ander span. Vian het baie gehelp daarmee.
@Kattes-Strofes: Khanya’s brother u18 this year @ stellies….how’s his chances?
Hey everyone been in discussion with spear….going to arrange Interschools SBR t-shirts with Handle on right chest. If you interested be it you will bring wors or nie wors please tell me…
@CharlesZA: Nee sorry man. Wou bitter graag gaan, maar my kleinseun was in aksie vir Brakkies Laerskool in hul derby teen die bure Bastion. En oupa moet mos darem ook ondersteun, want bloed is mos dikker as water.Hoe het die Stellies manne gevaar ? Wil glo dat Janco n sterk kleim sal afsteek op slot. Jy het seker al agtergekom dat ek hom bietjie “punt”. Hy het egter vir my baie beindruk in die wedstryde wat ek van hom gesien het. Weet ook van minstens twee groot unies wat in sy dienste belangstel, maar vreemd genoeg (of miskien nie), op die stadium nog nie WP nie.
@chief: Hoofman ! Ek het gehoop dat , veral ons Boishaai manne nou gaan konsentreer op die opkomende wedstryde. Nou kom jy weer in, en roer die pot.My maat ! Hoe mens nou ook al die wedstryd wil ontleed, en foute soek, die wedstryd is verby, en die uitslag is in die rekord boeke. Ek wil tog glo dat verreweg die meeste onpartydige rugby ondersteuners wat die wedstryd gekyk het, dit eens is dat die uitslag (op die dag) nie anders sou wees met n ander skeidsregter nie.So ek dink dit is tyd om aan te beweeg. Grey was, en is steeds n puik skool, met pragtige tradisies en n trotse rugby kultuur. Verloor is ook deel van die lewe, solank dit net nie n gewoonte raak nie.Ek sal dieselfde sê, en voel , wanneer (nie as nie, want dit gaan gebeur), Boishaai verloor. En indien n span pal verloor, maar altyd hul beste lewer, is hulle mos ook wenners, of hoe ?
Ongeag die uitslag, het die son weer opgekom, en ons gaan weer lekker skole rugby kyk die naweek. Sterkte met jul volgende wedstryd.
@Kattes-Strofes: its great news!!!
@Kattes-Strofes: Neem aan jy was daar. Het nie die laaste game gesien nie. Wie het vir jou uitgestaan?
@odie15: Ja! Shaun D was still very much part of the trials today. However, with the likes of Francke, Wian and the no. 8 of Gim, Henco Martins(who I think will move to no.7) in the mix, I do think he will have a hard time making the starting line-up. Maybe in the team, or possibly in the Academy side. Hopefully get some reward for two years of solid play.Loosies, as always, very competitive, and I am sure there is a number of other strong contenders.
@Blou Trein:
Gaan terug so 40 minute in die wedstryd vir die geelkaart op 6 van Boishaai wat vir Janco hoogvat? Game changer gewees want in my opinie op huidige reëls kom hy net sowel ‘n rooikaart verdien het.
@chief: Duikslag op Abbie was n duidelike geel.
@Stier:
Grey rugby begin altyd inskop die twee helfde so ek gaan eerlik wees en sê dat julle fiksheid definitief nie die game gewen het. Ek gaan nie eens raak aan kondisionering.
Ek het die wedstryd oor en oor gekyk en daardie geelkaart was en sal altyd ‘n shocker bly. Ons volle pak was nie eens kompiteerend genoeg nie nevermind na die geelkaart.
@beet: I suggested the name to him..he probably got it approved at the appropriate meeting.
@Blou Trein: I thought Altmann Allers named Boishaai the “Blou Trein” because that’s the rail route the Boishaai players needed to follow to end up nearer to where he wanted them to be after they finished high school
@CharlesZA: mooi I will be watching if he comes through….he was quite strong last I saw him. But life moves on very quickly.
@odie15: Hy lekker gespeel by proewe nou. Altans, ek dink dit was hy. Die groot koppe by WP hou dit mos n staats geheim wie in watter span speel.
the top 11 together with SACS are on most of the rankings (though in slightly different order), which shows that it becomes more difficult to determine the other 8 teams in the top 20 and hence where the subjectivity / formulae used have more of an impact
@Kattes-Strofes: just a question…is Shaun D captain of Brakkies? I thought he will be a strong prospect come this year but haven’t heard much other than they doing well.
@Smallies: Lyk my nie so nie.
Steeds nie plek vir Marlow nie…..
@Blou Trein: Miskien, miskien nie ons sal nooit weet nie. Grey het ‘n monster span en almal weet dit. Ek dink net HJS het vir die eerste keer hierdie jaar hulle voet neer gesit. Gaan kyk meeste van die games die jaar was HJS halftyd of net net voor of net net agter maar dan dans die poppe in die tweede helfte. Net Affies kon sover vir HJS in die tweede helfte hou. Onthou ook as Boishaai nie NZ besoek het nie was dit dalk ook ‘n heel ander wedstryd? Die scary ding is dat een van die manne na aan die span gese het dat hulle pre season nie so goed was soos die vorige twee jare nie.
@Stier: As Grey nie vir PaarlGIm en toe Affies gespeel het voor HJS nie was dit n totaal ander wedstryd.
@Rainier: Ons sal maar moet verskil ek dink Grey Bloem het ‘n awesome span. As hulle nie in die top tien bly nie moet hulle dalk soos Boishaai ook maar one dimensional truck and trailer rugby speel?
@Kattes-Strofes: Hulle doen baie beter as ons manne hier in die kom. As jy jou tong moet sluk sal jy nie die eerste wees nie, baie het al. Jy moet eerder worry oor die klomp wat nou gaan seg jy is windgat en jy is ‘n skande vir die skool.
@Kattes-Strofes: Ek was deel van die korps wat die HJS eerstes ‘Blou Trein’ gedoop het.
@Stier: Jip! My 2 northern suburbs teams is at no,s 19 and 20. However, some tough fixtures coming up for both schools, starting this weekend, when Brakkies face a strong SACS.
The Blue Train is back to it,s rightfull position. One cannot dispose of a king unless you defeat him. Mag ek nie met hierdie stelling my tong vorentoe insluk nie!
@Rainier: Grey het PaarlGim gespeel, toe Affies. Die 3de naweek in n ry toe speel hulle HJS, dit is drie baie moeilike bepalings op n streep.
@Stier: Ek het eintlik na Grey Bloem verwys.
@Stier: Ek dink hulle gaan in die top tien bly. Hulle lyk baie goed die jaar en PRG het ook teen hulle verloor in PE.
Ek hoop Grey kan in die Top 30 bly die jaar.
Things are starting to look more accurate in my opinion. I wouldn’t mind if it stays this way but there is no chance of that happening. Beet every week it’s going to take you longer to post this as anybody seems to be able to beat anybody this year. I think the top ten will probable stay in the top ten till the end of the season. I think Helpies, Waterkloof and SACS are the most likely teams that can still jump to the top ten. Kattes, Brakkies is still going strong…..