It’s being reported on SchoolofRugby that Kyknet will be broadcasting several games including those involving smaller schools participating in the Virsekerbeker.
Insurance sector company Virseker has officially replaced the Beeld newspaper as the sole title sponsors of the Noordvaal schoolboy rugby cup competition. The competition is almost 100 years old and easily the oldest school rugby contest in South Africa.
This broadcasting announcement amounts to a second big rugby exposure break in quick succession for Noordvaal’s mainly Co-ed school rugby base, who have in the past often found themselves left out of the higher profile school rugby broadcasting arrangements. Earlier this week Cape based SchoolSportLive announced that they would livestream the Noord-Suid Rugbytoernooi, a festival which includes powerhouse Gauteng Co-eds EG Jansen, Garsfontein, Menlopark and Waterkloof taking on top Western Cape schools.
Gents, His name is Ntando Mahlangu and he won a Silver medal at the Paralympics last year for the 200m in the double amputee section while he was still 14 and less than four years after he got his first prostetics. He already is a superstar.
I found this Facebook video of the Affies u15 disabled athlete in action
https://www.facebook.com/Affies.Klub600/videos/10154743623411352/
Following some of the news feeds it seems like he’s on track to becoming an international star one day.
@Valkie: Well said.
@Cappie: @sewes: Van die rugbypunt af, maar ja. Ek het die seun hier by ons in Nelspruit sien hardloop. Ek het ‘n gedeeltelike video van sy 400m wedloop gemaak. Hy het eerste gekom en baie ver gewen. My persoonlike gevoel is dat hy beslis ‘n voordeel bo die ander seuns het. Hy bou stadig momentum op maar as hy eers aan die gang is vang hy gou op en oorheers teen einde van die wedloop.
Ek wil ook sê dat dit baie ‘guts’ vat van die seun om te doen wat hy doen, en ek gee hom die respek, deernis en lof wat hom toekom. Dis regtig ‘n ‘wow’. …..die teenvraag is, as ons hom nie toelaat om saam die ander seuns deel te neem nie, wat sê ons van onsself en van hom? Nou wat van die rekords wat hy breek, word dit erken? Ek dink nie dit moet deur ons besluit word nie maar deur Atletiek Suid-Afrika. Ek dink daardie rekords moet skuif na rekords vir die kategorie waarin sy ‘fisieke vermoëns’ pas, en dis my beskeie opinie. Daar is beslis talent gevestig in die jongman en dankie vir Affies wat die seun help om sy drome te bereik, en so ook vir elke atleet wat bereid is om teen hom deel te neem.
Dit laat my ook dink aan die onlangse geval van die seun van Pietersburg Hoërskool wat met een arm rugby speel en dan nog op flank uitdraf. Manne hier is twee seuns by wie elkeen van ons baie kan leer en kinders wat ons moet beskerm.
@beet: presies wat jy se die eerst 200 meters is hy omtrent 100 meter agter maar soos sy momentum optel is hy by die 400 reeds voor die goeie seuns kom so op 60-63 deur,dan doen hy sy laaste ronde in so 55-56 sek en ja hy wen moer ver.
@sewes: I’m trying to visualise this. If the typical athlete is 2s off the old record, this youngster could be beating competitors by 50m or more over 800m
@Cappie:Ek sien julle het n blade runner wat saam met die seuns hardloop in die 400 en 800 en een na die ander onmoontlike rekords opstel seuns o/15 400 ln 49.2 beeenkoms beste vir die dag 800 1.56 min wat die rekord met sowat 6sek verbeter.Ek gun die seun deelnamme maar wragtig die rekords gaan vir ewig staan en het hy nie n ongelyke voordeel nie.Ek weet ek is miskien hier nie polities korrek nie maar neem semenja waar gaan dit eindig?
@Cappie: Does this have a meaning? – Boys Relay results at A Leaugue PTA Interhigh
U/14: 1.Affies 2.Menlo 3.Prestige
U/15: 1.Menlo 2.Garsies 3.Affies
U/16: 1.Prestige 2.Menlo 3.Affies
U/17: 1.Affies 2.Garsies 3.Kloof
U/19: 1.Affies 2.Menlo 3.Prestige
Read into this what you like but I see a pattern – do they play rugby however? Can we please just have gametime now.Cant wait. All the best to the teams.Results on Monday
@Dinkskrum: Thank you
Probeer hierdie een:
http://www.versus.co.za/resultsArchives/030/Day1/ResultsIndexGrp.html
Behoort alle items daar te vind.
@BrotherBear: actually enjoy your intellectual responses. And to be honest mostly just pulling your leg.
@Dinkskrum: Sal graag die ander interhoër uitslae van die 4x100m aflosspanne wil sien. Hieronder, Pretoria Inter:
http://www.versus.co.za/resultsArchives/030/Day1/140_REL4X100__M19_F0_394553.html
@Rugbymal: the seat that suits your fancy. Cushions are advised, but not always for bums. Protection necessary if you are the butt of a joke. Glad to see some alternative thinking. The smoke and mirrors approach caused some serious self-injury ( in the murkiness of a self-absorbed mind).
@beet Alle Atletiek Uitslae op http://www.versus.co.za Geniet
@BrotherBear: Lol will do just that. Will it be a ringside seat or a cheap seat?
@Rugbymal: busses do the donkey work. Or planes and trains if it is a bit further. Garsies must join the party, man. Everyone else is enjoying the ride whilst there seems to be too much infatuation with performance in your nick of the woods. Come out to play – you might enjoy it. :-)
Nice to follow these athletics results for a change. Pity there aren’t more details available of winning times / distances etc.
@BrotherBear: Is that why Helpmekaar college give their parents petrol money.
…as skote nie klap nie klap die swepe!
“Bang”…”bang”…
@Cappie: daar was ook maar baie min Garsie toekouers by die twee clashes teen Helpmekaar laas jaar. Lyk my die reis kostes vanaf die Kaap druk bietjie.
Janee ek kan net spekuleer.
Byeenkoms bly n belewenis.
@Skopgraaf243: Al die ander skole se toeskouers was daar. Dit was net Garsfontein wat nie daar was nie. Die gees baie almal was baie goed gewees.
@Cappie…jammer ek weet nie. Was baie opvallend dat baie v skole net nie gekom het om te ondersteun nie. Dalk ook die staking in PTA op die dag, wat dalk keuses beinvloed het.
@Skopgraaf243: Weet jy dalk hoekom het Garsfontein se kinders nie hulle atlete kom ondersteun nie?
@STUT: Die wedstryd sou oorspronklik die 18de Maart plaasgevind het, op die lang naweek, daar is gevra of dit geskuif kan word na die 17de toe wat wel gaan gebeur.
Weet egter nie of daar nog n datum voorgestel was nie
Vaalpens…yes net pretoria skole
@Skopgraaf243: Was dit slegs vir Pretoria skole gewees?
ATLETIEK: Interhoër Pilditch
Algeheel wenners: Menlopark
Seuns wenners: Affies seuns
Meisies wenners: Affies meisies
BAIE BAIE geluk Menlo !!!
@STUT: Ek weet van niks. Klink my of hul dalk Vrydag gaan speel en die 4 seuns eers Vrydag aand afvlieg Kaap toe. Dit is egter nie bevestig nie. Ek wag self in afwagting om te sien wat gebeur.
@Hooit: Ek’t stories gehoor dat julle gevra het om die wedstryd te skuif en Eldo geweier het. Enige waarheid daarin?
@RnR: Julle kanse sover lyk goed om Monnas te wen tensy hul die wedstryd in die week speel. Monnas het 4 manne wat die Saru kamp moet bywoon op daai datums. Ons gaan getoets word by die voorspelers met diepte. Die o/17 skrumskakel is gelukkig vir ons ook baie goed. Die reserwe bank gaan bietjie leemtes hê.
@beet: Ja minimum 3 keer maar teoreties dalk 5 keer.. sal dit nie crazy wees nie
@pietretief: Yes selective convenient suggestions
@beet: Dit is ja, maar ongelukkig word die Pools ingedeel volgens hoe hulle geeindig het in 2016
@RnR: @Valkie: It’s actually crazy that HTSM and Nelspruit are in the same Tuks Reeks group. The two schools play in the Pumas Macro league and are bound to meet in the Pumas Macro regional final. So 3 meetings this season.
@Valkie: Kanse is goed dat Eldoraigne Nelspruit kan speel in Nelspruit die 25ste Maart (Tuks Kwarteind) dit is as Nelspruit teen HTSM wen en Eldo verloor teen Monnas, of andersom!
@BoishaaiPa: it is not conspiracy, the top schools only make “suggestions”.
I see the rumor monger and hearsay philosophy is still going strong. Schools gets consulted about their fixtures beforehand and given a prelim fixture list and asked for input. Only if there is real viable reasons like double fixtures etc will the hosts change the original setup. There is genuinely no conspiracy at work here.
I think at most festivals you have your beggars and your choosers.
If I was Cassie at Wildeklawer I would finalise my 1st XV fixtures for the next Wildeklawer on 02 May every year (day after the tournament ends). He already has his work cut-out trying to make sure all the traditional annual interschools matches are taken into account and if he waits too long, there’s the headache of avoiding Easter holiday festival match duplications as well.\
If one looks at WK, you rarely ever see a traditional top ranked school taking on two “difficult” games – it’s usually one challenging game and one game you’d expect them to win hands down but I do borrow from what Hooit says that you don’t have to play the previous year’s Top 5 to find yourself involved in a battle galore. For example last season the likes of Diamantveld and Welkom Gim (WK Invitation XV) were not pushovers.
@Wonder: Affies kan nie enigsins wyer. Julle is klaar omseil. ;-)
So daar is geen kans dat Garsies teen Affies kan speel by Wildeklawer, dis nou in sê 2018. As Affies wyer, skop hulle uit, maklik.
@Rugbymal: Ek ook gehoor van die skole het keuses. Het ook die Wildeklawer een gehoor. Ook by St Johns is glo gevra vir makliker games agv n veeleisende program voor St Johns. As jy nie van die vorige jaar se top 5 speel nie maak dit nie die seisoen makliker nie. Monnas speel ongeveer 6 van die top 15 spanne met sommige spelers 30 wedstryde vir die jaar. Klink maklik. Sal hoor of hul nog so 3 top 5 spanne kan inpas.
@RnR: Ek sal dit geniet om julle een of ander tyd hierdie jaar raak te kan jol……maar ja, die kanse is redelik skraal.
@Ploegskaar:
@Rugbymal: I may not say. It’s also not good for their PR on national TV if they lose against a girl school or a small agri school
@Die Ken: Moet asb nie onkunde en gebrek aan belangstelling verwar nie
@Die Ken: Who is the Big 6
Presume Affies, GCB, PBH, PG, PR and who else
@Rugbymal: The Big 6 have a choice, the rest don’t, especially not the wannabees
@Die Ken: Whats this thing of schools being selective on who they play and who they dont want to play. Specially at WK
@Rugbymal: But to their defence, I’ve heard GCB and AHS didn’t want to play them at WK, so Landbou x 2 came to the party
Had a look at some of the schools fixtures and Oh Boy some of them are in for a tough year.
@Rugbymal: Yes
Why have Monnas got such easy fixtures this year?
Did they forecast a bad year and reacted selectively who they play this year?
All schools are equal but some schools are equaller,,,,,
@Ploegskaar: Nou weet jy…niemand geen eitnlik om wat aangaan in die laer ligas nie, so ek verstaan jou onkunde
@Die Ken: Ek volgende nie regtig Grootskole nie, Makro is waar die aksie is
@Ploegskaar: @Ploegskaar: Jy praat nou lekker kak. Jy weet ook dat Helpies eers later (in die Grootskoleliga) die aksie join? Ek neem aan hulle het ook die reg?
@Ploegskaar: No, I cannot agree with you. All are equal and every year you compete to be the best.
@Hooit: Good point, Monnas, like Affies, should get preferential treatment. The other schools should play each other for the privilege to play them in the play-offs. Super Powerhouse Schools should be seeded straight into the quarter finals.
@Ploegskaar: The last game between Monnas and Affies was won by Monnas Witbulle. About 3-4 years ago. I do not think they have any right to get preferential treatment. You are only as good as your last result. If Monnas, EG, Garsies etc must play then so must Affies.
@McCulleys Workshop: No staggering, u14-u16 a-d play u14-u16 a-d of opponents, 1st-6th (7th for big schools) play 1st-6th of opponents. In the opens we generally do well, in the age groups we sometimes take some heavy beatings, especially c-d teams. But we keep coming back for more and many c-d team age group players have ended up in the 1sts at open division a few years later, and reversed results as well. Two or three of this year’s team in fact played mostly b’s through the age groups and will in all probability get CW or Academy colors. At Boland the boys will play bar broken limbs or near-death illness and even then the injured will carry water bottles or run the line for their mates.
@Ploegskaar: Do BL stagger any games when they play the bigger schools and how do their 2nd’s and B teams generally compare?
@AbsolutMenlo: Boland Landbou is not one of the 6 Super Powerhouse Schools of SA, not even close, T15-20 contender some years at best. We don’t get preferential treatment and are not asked for input RE festival fixtures. We just play what’s in front of us, and have played just about everyone at various festivals over the years, irrespective of our strength
@Ploegskaar: Pity neither Menlo or Garsfontein earned the right to play Boland Landbou at the Gim u/16 Tournament …. At least we earned the right to be there and just maybe we can win a game…
@beet: I will have one printed for the Gim U16 Tournament this year. Will make me easy to spot for those interested in attending a top boys school in a scenic setting. Only parents of props & 9’s need to come collect a business card, I only have 2 “opportunities” available, and of course a steady supply of Boekenhoutskloof will be thrown in for the lucky parents of these 2 lucky players as well
@Ploegskaar:
You must wear a T-shirt with that opinion on it if you ever go to the Noord-Suid toernooi
@Wonder: Life is not fair and everyone is not equal. In my opinion Affies have earned the right to skip preliminary stages, other teams must earn the right to play them
@beet: I don’t think it would be fair towards the other teams to permit Affies to join later, you have to earn the right to play in the playoffs. You are 100% correct, the Bulls won’t do anything to upset Affies, to much “boetie boetie”. Just drop the b league and you will have Eldo, Montana and Swartkops to play against.
@sewes: Stem glad nie saam nie … daai jare is verby. Wat 2016 aanbetref sou al hulle onder ouderdom spanne gesukkel het om die halfeind te haal. Wat eerstes aanbetref sou Garsies, EG en Monnas hulle ‘n goeie go gegee het.
@vandieplaas: Baie geluk Menlo en AHS! AHS die bordjies die jaar gedraai na Menlo se wen seuns 2016
Bietjie Atletiek Helpmekaar Goue Liga: Menlo 1, Helpmekaar 2, Garsfontein 3
A Bond Swem Interhoer uitslae:Dogters kompetisie:
1. Die Hoërskool Menlopark 379
2. AHMP 336
3. PHSG 281
4. Cornwall Hill College 275
5. Southdowns College 249
6. St Mary’s DSG 234
7. Hatfield Christian School 186
8. Midstream College 164
9. Hoërskool Waterkloof 152
Seunskompetisie:
1. AHS 349
2. PBHS 341
3. Die Hoërskool Menlopark 335.5
4. St Albans College 279
5. Southdowns College 238
6. Cornwall Hill College 210
7. Midstream College 178.5
8. Hoërskool Waterkloof 176
9. Hatfield Christian School 139
Gekombineerde span totale:
1. Die Hoërskool Menlopark 714.5
2. Southdowns College 487
3. Cornwall Hill College 485
4. Midstream College 342.5
5. Hoërskool Waterkloof 328
6. Hatfield Christian School 325
Intresant ne…
Ek dink dis n goeie ding dat affies nie beeld speel nie hulle is eenvoudig met uitsonderlike jare net te groot en sterk daarvoor vir my val grey hjs en gim in die selfde groep.Wat die laat in kom om in die uitspele te kan speel werk nie daarom glo ek Kloof behoort ook gedwing te word om almal te speel
@Skopgraaf243: G= Hierdie jaar is weer ‘n uitsondering….daar word in die gange gepraat dat daar ongeveer 6 Affies seuns gekontrakteer is vir 2018.
@Beet…The Bulls have not signed that many AHS players the last couple of years.
Granted the Bulls would want to keep all good relations in tact with its schools.
It would be great for SBR if one could have the ALL local schools participating at all levels.
However this is but a cloud castle for many.
The solution is simple but again decision making takes us down the obstacle coarse.
@beet: I don’t have problem with Affies joining later and it will be good for Bulls rugby. My suggestion however would be for them to play the respective teams (all age groups) that ended fourth in Pretoria in order to qualify for Virseker playoffs.
@Wonder: the only thing to consider is do the Bulls want to upset Affies unnecessarily? Promising Bulls region players are fair game for recruiters from other Unions. The last thing the Bulls want is for the Lions or WP to gain a strong foothold at one of their leading feeder schools.
Looking at the Affies 3rd term schedule for 2017 they are well placed to make a switch to the Virseker playoffs in future seasons if Doc P ‘s successor one day wants to go that route. But will the other Macro schools permit them to skip league matches during the 2nd term when they play the bulk of their interschools games?
@Wonder: Ja daar gaan ‘n paar goeie spanne in Pretoria wees en Eldo is verseker een van hulle. Julle (Garsfontein) sal die pace setters wees en moenie van Kloof vergeet nie. Kloof se metriek groep het in hulle o/16 jaar Beeld finaal teen EG gespeel.
Moet se ek begin nogal hou van die twee Makro groepe in Pretoria … met die kleiner groepe kry ons meer geleentheid om skole van ander provinsies te speel.
Wonder of Affies nou weer sal speel en Kloof sal besin?
Ek dink die borg moet met die Bulle vergader en wegdoen met die B bond. Eldo gaan blykbaar sy beste span in jare hê en hulle speel B bond? Maak nie sin.
This is the best news I have heard so far. Those schools who can never get a classic clash can now at long last get some exposure.
Brilliant … this will lift the profile of the competition Virseker!
Well deserved!!
Dis lekker goeie nuus vir ons laeveld skole en spanne, ek is seker dit sal baie ouers se harte bly maak. Lekker man Lekker!!!
AndreT…hierdie is dalk n baie goeie platvorm vir jou idee om Skole rugby program